VA N D I E NG KE R’K IN SA - Predikante Pensioenfonds · 2018. 8. 1. · baie spesiaal en daarom...

4
NG Kerk in SA (d.w.s. Wes-Kaap): . Werkgewerverteenwoordigers Primarii: mnre JWS Jooste, DRE Loof, C Meyer, C van Schalkwyk en FJ Cillié kundi Moet nog aangewys word deur Dagbestuur van die Fondsekrnmissie Lede-verteenwoordigers Primarii: Di CT Visagie, HJ Steyn, AJ Lintvelt, MH le Roux, MP Sahd enAH Louw Sekundi: Pretorius, Niekerk, J Kock Di JD Steyn, JJ WJ Cilliers, J1R van W van Wyk en ID de Lede-verteenwoordigers Primarius: Ds C H van Heerden Sekundus: Ds D W Mouton NG Kerk Noord-Kaapland: F’rimarli: Us UW Aifleit en Dr L)J Hattingh Sekundi: Di J v/d Westhuizen en P AvanTaak Die Trustees het op hul verga dering in Julie vanjaar in beginsel besluit dat die aantal pensionaris verteenwoordigers vermeerder vanaf 2 na 3. Die voorstel is verwys na die Aktuaris met die oog op die algehele hersiening van die Pensloenfonds-reglement. Die Trustees het geoordeel dat daar volgens die huidige Reglement gehandel sal word totdat die voorgestelde wysigings deur die Registrateur van Pensioene en die Kommissaris van Binnelandse Inkomste goedgekeur is. TO VA IPENSIOEN _____ N D I E NUUSBRIEF NG Sinodale Kantoor, De Langestraat 5, Beilville, 7530 Privaatsak X8, Beliville 7535 Tel: 021 957 7115 Faks: 021 57 7101 . E-pos: [email protected] KE R’K IN SA N UWE RAAD VAN TRUSTEES NOVEMBER 2003 Die sinodes wat by die Pred en Wed Pensioenfonds ingeskakel is het gedurende hul afgelope sittings die volgende verteen-woordigers op die Raad van Trustees aangewys. Die Pensioentrekkers het tydens ‘n referendum die volgende persone as hul verteenwoordigers aan gewys: Werkgewerverteenwoordigers Primarius: Ds J G F Roelofse Sekundus: Ds N J Bonthuys Lede-verteenwoordigers Primarius: Ds JJ Vogel Sekundus: Ds FD Hugo NG Kerk Natal: NG Kerk Oos-Kaapland: Werkgewerv4teenwoordigers Primarius: Dr JWJ Vlljoen kundus: Ds A C v.d Westhuizen Werkgewerverteenwoordigers Primarius: Ds B van Dyk Sekundus: Dr RB van Aarde Lede-verteenwoordigers Primarius: Ds FJ Klopper Sekundus: Ds D SM Schoeman n IE GESIGTE BY ONS Oizs nuwe Sinodale Sentrurn in Beilville die on Sinodale Sentrurn in Kaapstad is verkoop.

Transcript of VA N D I E NG KE R’K IN SA - Predikante Pensioenfonds · 2018. 8. 1. · baie spesiaal en daarom...

Page 1: VA N D I E NG KE R’K IN SA - Predikante Pensioenfonds · 2018. 8. 1. · baie spesiaal en daarom was hy ‘n uiters van borne wat ander rnense geplant het. Dis toegewyde bestuurder-sag

NG Kerk in SA (d.w.s. Wes-Kaap):

. WerkgewerverteenwoordigersPrimarii: mnre JWS Jooste, DRELoof, C Meyer, C van Schalkwyk en

FJ Cilliékundi Moet nog aangewys

word deur Dagbestuur van dieFondsekrnmissie

Lede-verteenwoordigersPrimarii: Di CT Visagie, HJ Steyn,AJ Lintvelt, MH le Roux, MP SahdenAH LouwSekundi:Pretorius,Niekerk, JKock

Di JD Steyn, JJWJ Cilliers, J1R vanW van Wyk en ID de

Lede-verteenwoordigersPrimarius: Ds C H van HeerdenSekundus: Ds D W Mouton

NG Kerk Noord-Kaapland: F’rimarli: Us UW Aifleit en Dr L)JHattinghSekundi: Di J v/d Westhuizen en PAvanTaak

Die Trustees het op hul vergadering in Julie vanjaar in beginselbesluit dat die aantal pensionarisverteenwoordigers vermeerdervanaf 2 na 3. Die voorstel isverwys na die Aktuaris met dieoog op die algehele hersiening vandie Pensloenfonds-reglement. DieTrustees het geoordeel dat daarvolgens die huidige Reglementgehandel sal word totdat dievoorgestelde wysigings deur dieRegistrateur van Pensioene en dieKommissaris van BinnelandseInkomste goedgekeur is.

TOVA

IPENSIOEN

_____

N D I E

NUUSBRIEFNG

Sinodale Kantoor, De Langestraat 5, Beilville, 7530 • Privaatsak X8, Beliville 7535Tel: 021 957 7115 • Faks: 021 57 7101 . E-pos: [email protected]

KE R’K IN SA

N UWE RAAD VAN TRUSTEES

NOVEMBER 2003

Die sinodes wat by die Pred en Wed Pensioenfonds ingeskakel is het gedurende hul afgelope sittings die volgendeverteen-woordigers op die Raad van Trustees aangewys.

Die Pensioentrekkers het tydens ‘nreferendum die volgende personeas hul verteenwoordigers aangewys:

WerkgewerverteenwoordigersPrimarius: Ds J G F RoelofseSekundus: Ds N J Bonthuys

Lede-verteenwoordigersPrimarius: Ds JJ VogelSekundus: Ds FD Hugo

NG Kerk Natal:

NG Kerk Oos-Kaapland:

Werkgewerv4teenwoordigersPrimarius: Dr JWJ Vlljoenkundus: Ds A C v.d Westhuizen

WerkgewerverteenwoordigersPrimarius: Ds B van DykSekundus: Dr RB van Aarde

Lede-verteenwoordigersPrimarius: Ds FJ KlopperSekundus: Ds D S M Schoeman

n IE GESIGTE BY ONS

Oizs nuwe Sinodale Sentrurn in Beilville die on SinodaleSentrurn in Kaapstad is verkoop.

Page 2: VA N D I E NG KE R’K IN SA - Predikante Pensioenfonds · 2018. 8. 1. · baie spesiaal en daarom was hy ‘n uiters van borne wat ander rnense geplant het. Dis toegewyde bestuurder-sag

Die Tweede Wysigingswet opPensioenfondse, 2001 het dit tendoel om alle bestaande surplusse,asook surplusse wat voorheenwederregtelik toegedeel is op ‘n reg

Wat is u kans om ‘n surplusmeevaller te ontvang? - Diebetaling van ‘n surplusmeevaller isslegs moontlik:

• indien die Fonds ‘n uitkeerbaresurplus het;

• die Surplus redelik groot is;(Fondse word toegelaat om ‘ngebeurlikheidsreserwe te hou)

• die voordeel wat die persoonontvang het minder is as die

minimum voordeel soos deur diewet omskryf.

In die hg van die befondsingsvlak vandie Predikante- en Weduweepensioenfonds op die jongsteAktuariële waardering van 31 Des2000, naamlik 102.5%, beskik diFonds tans oor geen verdeelbasurplus nie. In die verlede, ingevolgedie beleid van die Raad van Trustees,is ahie beskikbare surplusse d.m.v.voordeelverbeteringe aan lede vandie Fonds deurgegee. (Die volgendeAktuariële waardering van die fondsisna3l Des 2003).

Die laaste paarjaar het ons in die NGKerk beter begin verstaan wat ditbeteken om ‘n rentmeester, ‘nbestuurder van die huishouding vanGod, te wees. Veral die kursus ofwerkwinkel van Buvton omgemeentes te begelei op die pad naverantwoordehike rentmeesterskapwas in die verband n treffer. Ook virdie paar van ons wat dit aanbied,want ons kon baie by mense engemeentes leer. So het iemandonlangs by so n kursus in dieBoesmanhand vir my vertel hy isdaremjammer dat hy nie die Bybel seboodskap oor rentmeesterskap reggehoor het voordat hy sy testamentopgestel het nie. Hy sou nogal graagvir sy gemeente jets wou nalaat omseker te maak die gemeente het oor30 jaar nog fondse om die Here sewerk te doen. Maar nou is hy niemeer lus vir a! die moeite om weermet die testament te sukkel nie.

‘Aan ons boekhouding kan God sienof ons by Sy Boek hou’. Dis een vandie sinne in die Buvton-kursus watmense nogal help verstaan dat

Rentmeesterskap een van diebelangrikste maniere is waarop diechristen dankie kan sê vir die genadewat die Here in ons lewe sooorvloedig uitstort; die wyse waaropons ons hele lewe en a! ons (Sy?)besittings van dag tot dag bestuur.Dit het my laat wonder wat sien dieHere in ons finale stukkieboekhouding hier op aarde - dietestament wat ons opstel om tebeduie wat moet word van ons paarbesittingkies na ons dood

Ek het ‘n paarjaar gelede gesels metdie leier van die Barnabas Stigting inAmerika. Hulle program behels dat,met die oog op Rentmeesterskap,daar doelbewus kontak gemaakword met kerklidmate om te vra dathuhie die plaashike gemeente of kerkonthou in huhle testamente. Diemoonthikheid van ‘n toekenning aandie kerk in die testament gelykstaande aan die toekenning vir elkekind of kleinkind word genoem.Volgens die Barnabas Stigting seopnames, is die ouer hidmatedeesdae baie gewihlig om dit te

oorweeg - maar is die kerk, en veral ddominees, te huiwerig om met hidmadaaroor te praat.

Dit is opvallend dat die stroompie bemkings wat die NG Kerk se Sinodes ( vandie afgelope paarjaar besig is om’trastite verminder. Bemakings van meer as ‘riegelede sorg by. dat Kweekskoolstudenvandag nog goeie beurse en henings kontvang. Ons mense het tog nie deescLsoveel minder geld of kleiner boedels aseeu gelede nie, maar die kerk enkoninkryk is skynbaar nie op almal 4radarskerms die dag as ons testamebegin opstel nie.

Miskien is dit ‘n goeie ding waarmee emerhulle kan besig hou in belang van cKoninkryk: gesels met mense oor moorlike bemakings aan die gemeente, Csinode of ‘n hiefdadigheidsinrigting.vera! help as op die manier ons menSèkoortuig om ongekompliseerde toekenninte maak aan die NG Kerk, doodgewoon 0

te verseker dat die kerk oor 25jaar nogkan bekostig om die Here se werk te doeEn ons hoef regtig nie so erg versigtigdiplomaties metmense daaroor te pra

SHOE RAAK DIT PENSIOENFONDS

Berigte oor die sogenaamde verdige basis aan belanghebbendes“surpluswetgewing” verskyn van tyd toe te dee!. Onder behanghebbendestot tyd in die finansiëhe sektor van tel voormahige lede, pensionarisse,koerante Dit is dan ook nie huidigeledeasookdiewerkgewerverbasend dat die Predikante enWeduweepensioenfonds navrae vanlede, pensionarisse en voormahigelede ontvang oor die moonthikheidvan die uitbetaling van ‘n deel van dieFonds se surplus nie.

B

a

R ENTMEESTERS VANDAG OF

Page 3: VA N D I E NG KE R’K IN SA - Predikante Pensioenfonds · 2018. 8. 1. · baie spesiaal en daarom was hy ‘n uiters van borne wat ander rnense geplant het. Dis toegewyde bestuurder-sag

Mnr Lourens Kotzé tree op 30November 2003 na 36jaar diens afas Pensioenebestuurder en ons hethorn gevra orn ‘n paar van syherinneringe op skrifte stel. Hy skryfSOOS voig:

“My loopbaan het op 16 Nov 1967 bydie Kerksentrum in Kaapstad beginteen ‘n salaris van R200-00 p.m. Eenvan my pligte was om die gemeentes sekontribusie tot die Pensioenfonds in tevorder Die gemeen tekontribusie hetR38i perjaar beloop (tans is dit R2 190p.m.) Allepredikante het op ouderdom65 dieselfde pensioen ontvang naamlikR120p.m.

Ten tyde van my aanstelling het dieKantoor van die Saakgelastigde nogdie hele ou Kaapprovinsie bedien. Na

( Kersfees reses (tussen Kersfees enivuwejaar,) en met die afsluiting van dieboekjaar op 28 Februarie moes onsberge tjeks en bydrae-lyste kodeerDaar was op daardie stadium natuurliknog geen sprake van debietorderinvordering nie.

‘n Belangrike mylpaal in diegeskiedenis van die Pensioenfonds wasdie oorskakeling vanaf ‘n groepsfonds

nie. want die Here Jesus was nogalnie so oorversigtig toe Hy in 16 vanSy 38 gelyke-nisse oor geld enbesittings gepraat het nie.

Miskien rnoet ons emeriti somrner byons eietestarnent begin en biddendoorweeg om jets te bernaak aan diekerk of gerneente van wie ons in onswerksjare n salaris ontvang het. Onsmoet mosjuis, meer as ander rnense,in ons laaste stukkie boekhoudinglaat sien die Boek het ons lewenshouding bepaal! En dat alles watons het, van die Here ontvang is enaan God behoort.

4 na ‘nformulérepensioenfonds opi Jan1988. Vanaf gemelde datum is pensioenvoordele bereken volgens ‘ii lid sediensjare, eindsalaris plus bonus enafiree-ouderdom. Die verandering het‘n dramatiese verbetering in voordele

gebring. ‘n Leraar wat in 1987 opouderdom 65 na 38jaar diens afgetreehet se enkeibedrag was R48 000 en syresant pensioen Ri 260 p.m. Vanaf1988 was die voordele R95 040 enRi 685p.m. onderskeidelik.

‘ii Traumatiese gebeurtenis het in1996 plaasgevind toe die Ontvangervan Inkomste ‘n ondersoekgelas het nadie bedrae wat vanaf ons Pensioenfonds na die Regeringsdiens Pensioenfonds oorgeplaas is t.o.v. kapelane watna die Staatsdiens gesktqf het. DieOnivanger het nog allyd die oordragvan een Wetiikgoedgekeurdepensioenfonds na ‘n ander belastingviy hanteerDie Ontvanger het egter betoog dat dieRegeringsdiens Pensioenfonds nie perdefinisie ‘n Wetlik goedgekeurdepensioenfonds is nie, maar wel ‘n “ByWet ingestelde Pensioenfonds “. OnsFonds is aangeslaan met ‘n bedrag vanR526 000-00 t.o.v. agterstalligebelasting. Die Trustees het besluit omdie saak in die hof te beveg. DieTransvaalse en Vrystaatse KerklikePensioenfondse het ‘n pro-rata bydraetot die regskoste bygedra, want hullehet besefdat hul volgende aan die beurtwas indien ons die saaksou verloor

Die saak het ‘n gelukkige eindegehad toe die Hof ten gunste van onsPensioenfonds uitspraakgelewer het.

Ander belangrike sake wat tydens mydienstermyn gebeur het was:• die afstigting van die Beihar

Pensioenfonds in 1991• die besluit in 1999 om ‘n leraar se

voile belang by uitdienstreding uitte betaal

• beter afireevoordele op ouderdom60 vanafApril 1995

• Die skepping van ‘n mediesevoorsieningsplan vir pensionarissevanafAprii 1996.

Enkele opmerkings wat my salbybly:Weduwee-pensioentrekker:“Ek stei glad n ie belang om weer te trounie, maar as ‘n weduwee weer trou,verloor sy haar pensioen?” (Terloopsdie aniwoord is “nee “. ‘n Weduweebehou haarpensioen as sy weer trou).Nuwepensioentrekker:“Ek weet nie hoe ek ooit deur myprogram gekom het toe ek nog gewerkhet nie, want ek is nou besiger as ooit”Opregte belangstelling:“Ek bel net om te hoor hoe gaan dit noumet ds Xse gesondheid... Terloops, hetjulie al besluit wat die pensioenverhoging vanjaarsal wees?”Ek maak graag van die geleentheidgebruik om dank te betuig teenoor dieliewe Heer wat dit aan my gegun het omvir 36jaar in sy diens te staan. Laastens‘n dankie aan die kollegas waarmee ekoor baiejare lekker kon saamwerk, dieleraars en pensionarisse van wie ekbaie liefde en waardering ontvang het -

selfs wanneer pensioenverhogings nieaan die verwagtinge voldoen het nie “.

w

L A

OURENSKOTZE TREE AF EN KYK TERUG...

iBydrae deurds ChristoAlheit

iiu Li?yiUrn te groet kan vreugdevol of “Ekgaan ‘n kiomp mangoborne hier plant,”ontstellend wees. Lourens groet vir ons korn die antwoord.met vreugde om te gaan rus in Die Strand- vir ons is dit minder aangenaam. Ek was “Verskoon my, maar dinkjy regtigjy sal nogbevoorreg om vir bykans l5jaar nou met van die mango van die borne kan eet?” vrahom saam te werk - ‘n kind van die Here die buurman. “Ek meen, jy is darem at diep

met al die goeie gawes van die Gees. injoujare en so ‘nboorngroeistadig.”

George Elliot het gesê: “My vreugde lê in “Nee, natuurlik dink ek nie ek sal tiog selfdie vreugde wat ek my naaste kan gee”. daarvan eet nie,” sé die oii man. ‘Maar ekSo ‘n mens is Lourens. Sy huisgesin kom het alle hoop dat ander rnense sal! Ek heteerste, maar sy werk was ook vir horn besefdat ek my lewe lank mango s’ geëet hetbaie spesiaal en daarom was hy ‘n uiters van borne wat ander rnense geplant het. Distoegewyde bestuurder - sag maar tog iiog iiie te law’ orn my dankbaarheid teenoorferm en ingestel op dienslewering. n hulle te bewys iiie, daarorn laat ek vir anderPerfeksionis en uit die aard van die saak ‘npaarvrugtebomena”.sommige dae ‘n biejtie puntenerig, maarek sou horn nie graag anders wou he nie - Lourens het hier op kantoor so ‘n boomdit het ‘n goeie invloed op my lewe ook geplant waarvan ons die vrugte in diegehad. Op sy stil sagte rnanier het hy baie toekorns sal kan pluk. Gelukkig is hyrespek van al sy mede kollegas geniet. Sy darem 00k net ‘n telefoonoproep vêr!droë sin vir humor sal ek bale mis. As ekaan horn dink haal ek graag die Indiese Lourens alles watJy opgebou het en virverhaaltjie aan: ons agterlaat sal ons probeer deurdra orn

al ons Pensioenfondslede gelukkig te hou.“Toe die Moesonreën begin vat, het ‘n baie Daar’s ‘n spreekwoord wat lui: “Niemandou i’nan gate in sy tun begin grawe. “Wat is onrnisbaar nie, rnaar sornrnige Iaat netdoeii jy?” vra sy buurman belangstellend. ‘n groter Ieemte!” - Wilna Swart

Page 4: VA N D I E NG KE R’K IN SA - Predikante Pensioenfonds · 2018. 8. 1. · baie spesiaal en daarom was hy ‘n uiters van borne wat ander rnense geplant het. Dis toegewyde bestuurder-sag

Ons het metgeneem van die afsterwe van dievolgende Ieraars die afgelope 12maande:Ds GP v.d Merwe - leraar van NGKBothasrus. op2 Des 2002;Ds JJ Keyser, laaste standplaasKimberley-Vooruitsig, op 25 Des2002 Ds GM Murray - laastestandplaas Morgenster, Zimbabweop 14 Des 2002;Ds PWL Sinclair - laaste standplaas

ABSA Konsultante en Aktuarisse hetdie voordele wat die Predikante- enWeduweepensioenfonds biedvergelyk met die markgemiddelde inSA en die voignede gevind:(Ons verstrek die syfers t. o. v. diernarkgerniddelde tussen hakies)10.1 Pensioenskaal vir aftrede op60: 2,2% perjaar diens (1,7%)Pensioenskaal vir aftrede op 65:2,2%perjaardiens (2,1%)10.2 Salaris waarop pensioenbaseer word:Salaris by aftrede (Gemiddeld oor 27maande voor afirede)10.3 Faktor waarteen een derde

van pensioen omskep kan word inkontant: Op ouderdom 60 :132(120)

Op ouderdom 65: 120(105)Verduideliking: Op ouderdom 60 kan‘n predikant R3 000 van sy maandelikse pensioen omskep in R396 000kontant (R3 000 x 132) terwyl diemarkgemiddelde R360 000 bied(R3 00120).10.4 Weduweepensioen na aftrede:70% (83%).10.5 Sterftevoordeel voor aftrede:Enkelbedrag: 2 x jaarlikse salaris(2, 7xjaarlikse salaris).Weduweepensioen: 40% van salaris(49% van salaris).

Ds.E Olivier - laaste standplaas VGKBonmevale op26 Aug 2003Ds PD Victor - laaste standplaasStraatwerk, op 19 Sept 2003;Dr H M Beets - laaste standplaasOrganiserende Sekretaris, Diens vanBermhatigheid v!d VGK in SA., op8 Oktober 2003;Ds J A Hurter - laaste standplaas NOKerk Boston, op27 Okt 2003;Ds H Kuyler - laaste standplaas NGKHartenbos, op3 1 Okt 2003

In die geval van die Predikante- enWeduweepensioenfonds wordvoordele gebaseer op die maksimuisalaris plus diensbonus afgesien vandie werklike salaris wat die leraarverdien. ‘n Leraar met slegs eenjaardiens se ongeskiktheids- ensterftevoordele is dus dieselfde asdie van ‘n leraar wat reeds optopskaal is. Dit impliseer datjongerlede van die Fonds se dekking inverhouding tot hulle eie traktementkerf oor die algemeen hoer asdie markgemiddelde sal wees.10.6 Ongeskiktheidsvoordele66,67% van salaris (75% van salaris)

‘n Dokument insake die impikasiesvan Kerkvereniging op diePredikante en Weduweepensioenfonds is aan alle predikante enpensionarisse gestuur vir kommentaar. Die insette wat van leraarsontvang is word deurgegee na dieGesamentlike PensioenfondseKomitee wat in November inJohannesburg vergader.

Enkele leraars was ongelukkig oordie vaagheid van die dokument.Terme soos ‘waarskynlik, haasonmoontlik, indien’ ens. is negatief

ervaar.

Die Gesamentlike PensioenfondseKomitee ‘

(GPK) bestaan uit verteenwoordigers van die Pensioenfondse

Avan die NO Kerk van Transvaal, OVS,Namibië en ons Pensioenfonds. Diedoel van hierdie Komitee is omeenvormigheid in voordele in dieverskillende Sinodale Pensioenfondse na te streef. Die reaksie vandie GPK sal in ‘n volgende uitgawevan ons Nuusbriefverskyn.

P ERSONEEL NU

Die pensioenebestuurder, rrLourens Kotzé, tree op 30 November2003 na 36 jaar diens af. Gedeeltes 1van sy werk word ingedeel by dieverskillende departemente in diekantoor. Mev Wilna Swart, voorheensekretaresse in die Pensioenkantoor,word Senior Amptenar Pensioenewat groot dele van Lourens se werkbehartig. Sy is die bekwame damemet wie baie van u al geskakel het.Mnr Faan Cronjé, FinansiëleBestuurder sedert April 1985, treeD.V. af op 2004-02-28.Mev Marlene Steenkamp is reedsvanaf 2003-10-01 in diens van dieKantoor van die Saakgelastigde, ensalhomopvolg.Ons Beleggingsbestuurder, mnrArrie Erasmus, ervaar tans ernstigegesondheidsprobleme. Sy eggenote,Maritha, se gesondheid is ook nie nawense nie en ons vra dat u vir dieegpaar sal bid.

L ERAARS

leedwese kennis 4 VGK Kakamas op 12 Feb 2003Or W Brown - leraar NO Kerk MonteVista, op23 Feb 2003;Ds CJ Bekker - laaste standplaasGroot Brakrivier, op22 April 2003;Ds JWJ Hanekom - laaste standplaasStellenbosch-Sentraal, op 13 Junie2003; *Ds W Fullard - Iaaste standplaasRiebeek-Kasteel, op8 Mei 2003;Ds PAM Brink - laaste standplaas DieStrand, op27 Julie 2003,

HOE VERGELYK ONS VOORDELE MET ANDER FONDSE?

ERKVERENIGING

ERSGROETEKGraag wil ons aan u ‘n geseënde Kerstyd toewens. Mag u elke

dag van die nuwe jaar ons Hemelse Vader se nabyheid en liefdeervaar. “Waar Christus is, hou Kersfeesvreugde die hele jaar!”