Uit die hoof se kantoor 2-2018.pdfleerders hiervan kennis dra omdat hulle aandeel hierin uiters...

7
Uit die hoof se kantoor Om te strewe na die beste beteken dat 'n mens nooit kan aanvaar dat jy by jou eindbestemming gearriveer het nie en dat daar geen verskonings vir middelmatigheid is nie. Mag dit nooit die geval wees by Hoërskool Wonderboom nie. Ons atletiekseisoen het tot 'n einde gekom en ons atletiekspan het 'n reusesprong gemaak van 2017 af. Ons het hierdie jaar 20 medaljes ingepalm by die Interhoër teenoor die skamele 3 van 2017. Ons het ook 236 punte meer as verlede jaar gekry. Ons O/14 en O/15 groepe was die beste presteerders van die Interhoërspan wat ook dui op die rigting waarin ons op pad is. Ons het reeds begin met strategiese beplanning vir verdere verbetering in 2019. Met die Wintersportseisoen wil ek alle leerders aanmoedig om deel te word van die die rugby, netbal en hokkie. Ons is bewus van leerders wat dink dat hul nie kan deelneem as gevolg van finansiële onvermoë om die nodige sporttoerusting te koop nie. Ons wil aan hierdie leerders die versekering gee dat dit hul geensins moet afsit nie en dat ons beslis sal help om die nodige toerusting te bekom. Ons wil elke ouer en kind aanmoedig om saam opgewonde te wees oor ons skool. Kwaliteit onderrig, nie-onderhandelbare dissipline en ondersteunende ouers sal ons deurgans op koers hou om die skool te word waarop almal, wat deel is daarvan, trots kan wees. Wonniegroete Marius Lezar Hoof Nuusbrief 2 28 Maart 2018 Sake van belang: Die bestuur van die skool het saam met die personeel in ons analise van sterk punte, swak punte, geleenthede en bedreigings (ook bekend as die SWOT-analise) dié dinge geïdentifiseer wat ons dringende aandag benodig. Dit is belangrik dat ons ouers en leerders hiervan kennis dra omdat hulle aandeel hierin uiters krities is. 'n Paar aspekte wat reeds ons aandag geniet is die volgende: 1. Skoolbywoning. Buiten dat ons daagliks met ouers kommunikeer indien leerders nie by die skool is nie, sal 'n afspraak met ouers en die bestuur gemaak word indien 'n leerder 5 dae of meer afwesig was. Daar is uitsonderings bv. hospitalisasie of ander redes en dit sal op meriete hanteer word. Ons vra ouers se samewerking om nie net enige verskoning van hul kinders te aanvaar nie. 2. Die leesvermoë van ons kinders het groot ruimte vir verbetering. Dit is een van die primêre redes vir swak prestasie. Ons is besig om ons leessentrum in te rig sodat 'n volle klas die leeskursus kan doen sonder rotasie. Leerders wat akademies swak presteer sal verplig word om ook middagsessies by te woon. Hoërskool Wonderboom is die enigste skool in die omgewing met 'n mediasentrum wat so omvattend toegerus is met enige leesmateriaal denkbaar. Leerders kan hier boeke na hartelus uitneem. Ons vra ook dat ouers hul deel sal doen om ook lees by die huis aan te moedig. 3. Ons bied reeds vanaf kwartaal 1 ekstra Wiskunde-klasse vir graad 8's en 9's aan. Leerders moet reeds hiervan gebruik maak. Ons is dankbaar vir die knap personeel wat ons by die Graad 8 en 9's het. Middae waarop dit plaasvind is in die leerderdagboek. 4. Onderrigtyd is 'n verdere aspek wat aangespreek word en die hoofsaaklike rede waarom ons nou op Vrydae om 14h00 verdaag is om die vereiste kontaktyd van kritiese vakke soos Wiskunde volgens die voorgestelde riglyne te kry. Ons sal deurlopend met ons ouers kommunikeer rakende verdere sake van belang in die uitbouïng en verbetering van ons skool.

Transcript of Uit die hoof se kantoor 2-2018.pdfleerders hiervan kennis dra omdat hulle aandeel hierin uiters...

Page 1: Uit die hoof se kantoor 2-2018.pdfleerders hiervan kennis dra omdat hulle aandeel hierin uiters krities is. 'n Paar aspekte wat reeds ons aandag geniet is die volgende: 1. Skoolbywoning.

Uit die hoof se kantoor

Om te strewe na die beste beteken dat 'n mens nooit kan aanvaar dat jy by jou eindbestemming gearriveer het nie en dat daar geen verskonings vir middelmatigheid is nie. Mag dit nooit die geval wees by Hoërskool Wonderboom nie.

Ons atletiekseisoen het tot 'n einde gekom en ons atletiekspan het 'n reusesprong gemaak van 2017 af. Ons het hierdie jaar 20 medaljes ingepalm by die Interhoër teenoor die skamele 3 van 2017. Ons het ook 236 punte meer as verlede jaar gekry. Ons O/14 en O/15 groepe was die beste presteerders van die Interhoërspan wat ook dui op die rigting waarin ons op pad is. Ons het reeds begin met strategiese beplanning vir verdere verbetering in 2019.

Met die Wintersportseisoen wil ek alle leerders aanmoedig om deel te word van die die rugby, netbal en hokkie. Ons is bewus van leerders wat dink dat hul nie kan deelneem as gevolg van finansiële onvermoë om die nodige sporttoerusting te koop nie. Ons wil aan hierdie leerders die versekering gee dat dit hul geensins moet afsit nie en dat ons beslis sal help om die nodige toerusting te bekom.

Ons wil elke ouer en kind aanmoedig om saam opgewonde te wees oor ons skool. Kwaliteit onderrig, nie-onderhandelbare dissipline en ondersteunende ouers sal ons deurgans op koers hou om die skool te word waarop almal, wat deel is daarvan, trots kan wees.

Wonniegroete

Marius LezarHoof

Nuusbrief 2

28 Maart 2018

Sake van belang:

Die bestuur van die skool het saam met die personeel in ons analise van sterk punte, swak punte, geleenthede en bedreigings (ook bekend as die SWOT-analise) dié dinge geïdentifiseer wat ons dringende aandag benodig. Dit is belangrik dat ons ouers en leerders hiervan kennis dra omdat hulle aandeel hierin uiters krities is. 'n Paar aspekte wat reeds ons aandag geniet is die volgende:

1. Skoolbywoning. Buiten dat ons daagliks met ouers kommunikeer indien leerders nie by die skool is nie, sal 'n afspraak met ouers en die bestuur gemaak word indien 'n leerder 5 dae of meer afwesig was. Daar is uitsonderings bv. hospitalisasie of ander redes en dit sal op meriete hanteer word. Ons vra ouers se samewerking om nie net enige verskoning van hul kinders te aanvaar nie.

2. Die leesvermoë van ons kinders het groot ruimte vir verbetering. Dit is een van die primêre redes vir swak prestasie. Ons is besig om ons leessentrum in te rig sodat 'n volle klas die leeskursus kan doen sonder rotasie. Leerders wat akademies swak presteer sal verplig word om ook middagsessies by te woon. Hoërskool Wonderboom is die enigste skool in die omgewing met 'n mediasentrum wat so omvattend toegerus is met enige leesmateriaal denkbaar. Leerders kan hier boeke na hartelus uitneem. Ons vra ook dat ouers hul deel sal doen om ook lees by die huis aan te moedig.

3. Ons bied reeds vanaf kwartaal 1 ekstra Wiskunde-klasse vir graad 8's en 9's aan. Leerders moet reeds hiervan gebruik maak. Ons is dankbaar vir die knap personeel wat ons by die Graad 8 en 9's het. Middae waarop dit plaasvind is in die leerderdagboek.

4. Onderrigtyd is 'n verdere aspek wat aangespreek word en die hoofsaaklike rede waarom ons nou op Vrydae om 14h00 verdaag is om die vereiste kontaktyd van kritiese vakke soos Wiskunde volgens die voorgestelde riglyne te kry.

Ons sal deurlopend met ons ouers kommunikeer rakende verdere sake van belang in die uitbouïng en verbetering van ons skool.

Page 2: Uit die hoof se kantoor 2-2018.pdfleerders hiervan kennis dra omdat hulle aandeel hierin uiters krities is. 'n Paar aspekte wat reeds ons aandag geniet is die volgende: 1. Skoolbywoning.

Veldteikenskiet

Liga by Inyati Airrifle Club FT klas: Danél van Tonder - AA klas - 87%, Devon du Toit - B klas - 69%, Dirk Hoffmann - C klas - 69%, Marnus Deysel - B klas - 64%, Johany Steenberg - B klas - 62%, SFT klas: Clarinda Nel - 96%, Owen Klee - 82%, Edward McCabe - 81%, Leané Steenkamp - 60%

East Rand ACFT-klas: Dirk Hoffmann 86% (wenner B-klas), Marnus Deysel 85% (B-klas), Garret Knoessen 83% (A-klas, Nyati-klub), Devon du Toit 72% (B-klas)SFT-klas: Tarien von Kleist 100%, Clarinda Nel 85%, Owen Klee 79%

NagskietFT klas: 1ste Marnus Deysel, 2de Danél van Tonder, 3de Jeandre EksteenSFT klas: 1ste Chané Venter, 2de Nicole Liebenberg, 3de Daniël Ackerman

Noordwes Ope kompetisieJr FT klas: 1ste Marnus Deysel, 2de Danel van Tonder3de Eduard LouwJr SFT klas: 1ste Owen Klee, 2de Elmore de Reuck3de: Clarinda Nel

‘n Uitnodiging is van die Poolse Field target Association ontvang (wat hierdie jaar die wêreldkampioenskap aanbied) om die top 3 Junior skuts te nomineer vir deelname. Die volgende 3 skuts sal in Augustus aan die Wêreldkampioenskap in Pole gaan deelneem:Danél van Tonder, Marnus Deysel, Devon du Toit. Baie geluk!

Geluk aan die leerders van Nyathi skietklub wat aan die veldteikenliga deelgeneem het:Garret Knoesen - algehele 19de plekJohany Steenberg - algehele 31ste plek en algehele wenner van die senior damesafdeling Kiara Kleynhans - algehele 37ste plek en ‘n 2de plek in die junior damesafdeling 

Inhoud

Uit die hoof se kantoorVeldteikenskietKrieketPerdryBloedskenkAtletiekWarriorsJunior StadsraadJoffrey BalletSierskaatsWorld Lyrical Dance FederationWonnieraad

Page 3: Uit die hoof se kantoor 2-2018.pdfleerders hiervan kennis dra omdat hulle aandeel hierin uiters krities is. 'n Paar aspekte wat reeds ons aandag geniet is die volgende: 1. Skoolbywoning.

Perdry

Cadene Joubert het ‘n Provinsionale toekening in Perdry by Sanesa gekry. Sy behaal ‘n tweede plek in haar afdeling.

Sy kry ook ‘n Nasionale toekening by Sanesa omdat sy Nasionaal 12de eindig.

Sy is ook gekies vir die O/16 meisies Northerns krieketspan (Titans), asook vir die O/17 Northerns Sagtebalspan.

Baie geluk Cadene!

Krieket: Buurmanskap

Geluk aan die volgende spanne wat gewen het tydens die buurmanskap:1e span wen HTS JV met 8 paaltjies (Dylan Homsby 64 lopies), en Garsfontein met 8 paaltjies (Dylan 6 paaltjies), 1e vs JV, WB: 317/5, (James, Marnus en Jarred kry elk ‘n 50 tal)

Baie geluk aan die volgende seuns wat gekies is vir dieBuurmanskap Trofee-span:

Marnus Swanepoel Dylan Homsby Hector Masango

Atletiek: Cluster

Baie geluk aan die volgende atlete wat gekies is vir die Cluster 4/5 span:

Alicia Meyer Brandon Stassen Duncan Bezuidenhout AJ Nel

Charmoné Breedt Damian vd Merwe

Bloedskenk

Baie dankie vir die Wonnies wat 133 eenhede bloed geskenk het en sodoende vele lewens red!

Page 4: Uit die hoof se kantoor 2-2018.pdfleerders hiervan kennis dra omdat hulle aandeel hierin uiters krities is. 'n Paar aspekte wat reeds ons aandag geniet is die volgende: 1. Skoolbywoning.

Atletiek

Atletiek teen die berg:

Meisies 1ste plekkeSimoné Swart: O/14 - SG, HS, Camy van Niekerk: O/17 - HS, Lize vd Merwe: O/16 - 1500m, Chanté Jv Rensburg: O/15 - HS, Alicia Meyer: O/19 - VS, 100mH, Anuschca de Beer: O/15 - DS, Nikki Knoetze: O/15 - 200m, Nauline Oosthuizen: O/15 - SG, Shelby Visser: O/17 - 800m Seuns : 1ste plekkeBrandon Stassen: O/19 - HS, Damian vd Merwe: O/15 - SG, GS, DS, AJ Nell: O/19 - GS, Armand Cloete: O/19 - DS, Duncan Bezuidenhout: O/17 - GS, Devan da Silva: O/14 - GS, Reece Kruger: O/14 - 800m

Atletiek: Mootbyeenkoms Baie geluk aan ons atlete wat tweede tydens hierdie byeenkoms geëindig het!

Meisies: 1ste plekkeJoline Lubbe: HS - 0/19, Claudette Jacobs: GS - 0/17, Alicia Meyer: 400mH, VS, 100mH,100m0/19, Camy v Niekerk: HS - 0/17, Simoné Swart: SG - 0/14, Lize vd Merwe: 1500mm - 0/16, Zilke Wohner: 200m - 0/19, Simoné Swart: 90mH - 0/14, Chanté Jv Rensburg: HS - 0/15, Mia Lubbe: 100mH - 0/17, Michan Homan: 800m - 0/14, Lize vd Merwe: 3000m - 0/16, Aflos 4x100m - O/19Seuns: 1ste plekkeBrandon Stassen: HS - 0/19, Xander de Kock: DS - 0/16, Damian vd Merwe: SG, GS - 0/15Duncan Bezuidenhout: GS - 0/17, Reece Kruger: 1500m, 3000m - 0/14, Marlon Rossouw: 1500m - 0/15, Devin da Silva: GS - 0/14, Phello Motloung: 800m, 1500m, 3000m - 0/19, AJ Nell: GS, DS - 0/19, Aflos: 4x100m - 0/15

Atletiek te Gerrit Maritz Meisies: 1ste plekkeAnke Eloff: 0/14 - DS, Michael Homan: 0/14 - 100m, Simoné Swart: 0/14 - 90mH, HS, Sonja van Wyk: 0/14 - 3000m, Anuschka de Beer: 0/15 - GS, Chanté JvRensburg: 0/15 - HS, Nikki Knoetze: 0/15 - 200m, Elaine Kemp: 0/16 - HS, Phenyo Modise: 0/16 100m, Henyo Modise: 0/16 - 100m, Anisha Oosthuizen: 0/16 - 100mH, 200m, 400m. Lize vd Merwe: 0/16 - 800m, 1500m, Claudette Jacobs: 0/17 - GS, SG, Nicola Pretorius: 0/17 - 400mH, Danica Truter: 0/17 - DS, Camy van Niekerk: 0/17 - HS, Charmoné Breedt: 0/19 - DS, SG, GS, Marike de Villiers: 0/19 - 1500m, 3000m, Joline Lubbe: 0/19 - HS, Cherileze Maree: 0/19 - 800m, Alicia Meyer: 0/19 - 100m, 100mH, Zilke Wohner: 0/19 - 200mSeuns: 1ste plekkeReece Kruger: 0/14 - 800m, 1500m, Janco Lubbe: 0/14 - HS, Romeo Paulen: 0/14 - 400m, Xander Coetzee: 0/15 - 100m, Damian vd Merwe: 0/15 - DS, GS, SG, Ruben Venter: 0/15 - 200m, Gustav Wucherpfenning: 0/16 - HS, JP Bekker: 0/16 - 400mH, Xander de Kock: 0/16 - DS, Fernando Ferriera: 0/16 - SG, Durandt JvRensburg: 0/17 - DS, Melvin Steyl: 0/17 - 3000m, Rohen Labuschagne: 0/19 - SG, Phello Motloung: 0/19 - 800m, 1500m, 3000m, AJ Nell: 0/19 - GS

D3-DistrikspanDie volgende leerders het die D3-Distrikspan gehaal wat aan die AGN kampioenskappe deelneem. Baie geluk met hierdie besondere prestasie!

Camy van Niekerk AJ Nell Brandon Stassen Alicia Meyer

Page 5: Uit die hoof se kantoor 2-2018.pdfleerders hiervan kennis dra omdat hulle aandeel hierin uiters krities is. 'n Paar aspekte wat reeds ons aandag geniet is die volgende: 1. Skoolbywoning.

Atletiek

Interhoër:

Baie dankie aan elke atleet wat bygedra het tot die atletiekseisoen. Geluk aan ons O/14 en O/15 atlete wat die twee beste ouderdomsgroepe vir die dag was.Geluk aan ons atlete wat medaljes ontvang het:

Brons medaljesKagelo Haujane – DS O/15, Claudette Jacobs – GS O/17, Damian vd Merwe – SG O/15, Simoné Swart – 90mH O/14, Anke Eloff – GS O/14, Alicia Meyer – 100m O/19, Ruben Venter – 400m O/15, Kyle Wolmarans – 400m O/19, Lize vd Merwe – 3000m O/17, Aflos – 4 ×100m Seuns O/15Silwer medaljesCamy van Niekerk – HS O/17, Charmoné Breedt – SG O/19, Reece Kruger – 1500m O/15, Xander de Kock – DS O/16, Alicia Meyer – 100mH O/19, Chanté Jv Rensburg – HS O/15, Devin da Silva – GS O/14Goue medaljes:Damian Vd Merwe: Simoné Swart: DS & GS O/15 SG O/14

Warriors

Baie dankie aan die Warriors wat hulle gees en entosiasme laat geld het by die Interhoër en ‘n algehele derde plek verower het. Welgedaan!

Page 6: Uit die hoof se kantoor 2-2018.pdfleerders hiervan kennis dra omdat hulle aandeel hierin uiters krities is. 'n Paar aspekte wat reeds ons aandag geniet is die volgende: 1. Skoolbywoning.

Joffrey Ballet

Baie geluk aan Kelvin Delport wat oudisies by Joffrey Ballet School afgelê het en aanvaar is vir 19 somer oefen-programme in verskeie style in New York, Los Angeles en Miami. Joffrey Ballet het hom ook aanvaar vir die “New York Trainee” program om dans in die VSA te gaan studeer!

Sierskaats

Baie geluk aan Christel Viljoen wat aan die Sierskaats Reykjavik International Games in Ysland deelgeneem het en ‘n welverdiende 11de plek behaal het!

World Lyrical Dance Federation

Baie geluk aan die dansers van die Wonderboom Dans-Akademie wat aan die World Lyrical Dance Federation deelgeneem het en pragtig presteer het. Ansoné du Preez en Ricardo Horn behaal 6de plekke met hulle solo's, Lynn-Lee Breytenbach 'n derde plek vir haar solo, Marcel Venter 'n 4de en 'n 1ste plek vir sy solo's, Lilanie Kluyts (oud-Wonnie) 'n 1ste plek vir haar Jazz solo, Kelvin Delport 'n 2de plek vir sy Jazz solo, 1ste plek vir sy kontemporêre solo en 'n 1ste plek vir sy "lyrical" solo.

Junior

Stadsraad

Baie geluk aan June Flint met jou baie groot prestasie om op die Junior Stadsraad verkies te word.

Danel van Tonder: Veldteikenskiet

Danél van Tonder het span gekry om in die April vakansie tydens die Nasionale Kampioenskappe in aanmerking te kom vir Protea kleure.Om vir Protea kleure in aanmerking te kom moet jy ‘n AA skut wees met ‘n gemiddeld bo 90% en in ‘n buite provinsie in die Ope afdeling deelgeneem het. Sy is tans die enigste junior skut wat gekwalifiseer het.

Page 7: Uit die hoof se kantoor 2-2018.pdfleerders hiervan kennis dra omdat hulle aandeel hierin uiters krities is. 'n Paar aspekte wat reeds ons aandag geniet is die volgende: 1. Skoolbywoning.

Wonnieraad

Baie geluk aan die leerders wat op die Wonnieraad verkies is. Sterkte met die groot taak wat op julle skouers rus!

Seuns: Graad 8: 8/1 – Nathan vd Westhuizen, 8/2 – Keagan vd Bank, 8/3 – Byron Herbst, 8/4 – Marco Reiners, 8/5 – Frikkie van Jaarsveld, 8/6 – Luke van den Burgh, 8/8 – Devin da Silva (Voorsitter)Dogters: Graad 8: 8/1- Keitumetse Ledwaba, 8/2 - Simoné Papenfus, 8/3 - Jennifer Kokt, 8/4 - Lize-Mari van Heerden, 8/5 - Sonique Gilardi, 8/6 - Marilee Theron (Voorsitster), 8/7 - Shanelle Mc Donald, 8/8 - Jordan Botes

Seuns: Graad 9: 9/1 - Henry Jacobs, 9/2 - Gustav Wucherpfennig, 9/3 - Justin Bezuidenhout, 9/4 - Elmore de Reuck, 9/5 - Martin Smit, 9/6 - Tiaan Hatting, 9/7 - Nico Claase, 9/8 - Armandt Erasmus (Voorsitter), 9/9 - Marlon Rossouw Dogters: Graad 9: 9/1 - Kaitlyn Smit, 9/2 - Lynn-Lee Breytenbach, 9/3 - Michaela Steyn, 9/4 - Marianka Conradie, 9/5 - Michelle Robberts, 9/6 - Bianca van Niekerk, 9/7 - Cezanne Pretorius (Voorsitster), 9/8 - Wiandri Meyer, 9/9 - Kyla van der Merwe

Seuns: Graad 10: 10/1 - Martin van Spaendonck, 10/2 - Marno Shepherd, 10/3 - Zander Rosslee (Voorsitter), 10/4 - Willem Lubbe, 10/5 - Stephan Holtzhausen, 10/6 - Xander de KockDogters: Graad 10: 10/1 - Danielle Oosthuizen, 10/2 - Anisha Oosthuizen, 10/3 - Linica Swartz, 10/4 - Ntabiseng Lerumo, 10/5 - Lucinda van der Merwe (Voorsitster), 10/6 - Kayla Kruger

Seuns: Graad 11: 11/1 - Shaun Matladi, 11/2 - Jayden Grobler, 11/3 - Wiltho Kotzé (Voorsitter),11/4 - Juan da Silva, 11/5 - Hannes Jordaan, 11/6 - Zander FourieDogters: Graad 11: 11/1 - Corlia Walker (Voorsitster), 11/2 - Zanmari Pretorius, 11/3 - Nadia Grobler, 11/4 - Megan Louw, 11/5 - Shelby Visser, 11/6 - Lexi Greyvenstein

Seuns graad 12: 12/1 - Dylan du Toit, 12/2 - AJ Nell, 12/3 - JP Avenant, 12/4 - Ricardo Deysel (Voorsitter), 12/5 - Johan Lubbe, 12/6 - Johan Ysel, 12/7 - David WilsonDogters: Graad 12: 12/1 - Carma Venter (Voorsitster), 12/2 - Zeldine van Staden, 12/3 - Chantelle Barwise, 12/4 - Valdri Minnaar, 12/5 - Monya Oosthuizen, 12/6 - Chené Groenewald, 12/7 - Trisha Janse van Rensburg

Wonnieraad Utvoerende komitee

Bie geluk aan die volgende leerders wat op die uitvoerende komitee van die Wonnieraad gekies is:

SKAKELBEAMPTE: Linica Swartz TESOURIER : Zander Rosslee VISE-SEKRETARIS : Megan Louw

SEKRETARIS: Shelby Visser (BL) VISE-PRESIDENT: Wiltho Kotzé (BL) PRESIDENT: Xander de Kock (BL)