In my stilte tyd voel ek so ongelooflik spesiaal … 14.pdfGerrie en Arlene Coetzee Bid teen die...

2
Ronde 14 Augustus 2016 09:00 Dr Johan Carstens 18:30 Ds Henry Stopforth Charlene is ons jongste kategese-leier by die Rondekerk. Sy is in Secunda gebore en het in die Rondekerk grootgeword. Sy is 18 jaar oud en het 'n jonger sussie. Sy en haar sussie bly saam haar ma, haar pa werk tans oorsee. “Ek het baie dinge in my lewe al bereik met die hulp en ondersteuning van my wonderlike ouersSy geniet dit baie om tyd saam met familie en vriende te spandeer, sy lag maklik en het 'n goeie sin vir humor. Haar pa se grappies is haar gusteling. Dit laat haar altyd lekker lag. Haar droom is om eendag 'n vrouekamp aan te bied en vroue by die kamp op te dra aan God. Nadat sy haar belydenis van geloof by die Rondekerk afgelê het, het sy dadelik begin hand bysit, by die kategese. Hier kry sy kans om vir die gr 2 kinders meer van Jesus te leer. Sy bid dat die kinders Jesus in haar sal sien wanneer sy 'n les aanbied. My geloof was definitief 'n reis. Elke keer wanneer ek begin twyfel in my geloof wys God my net weer dat Hy werklik daar is. In my stilte tyd voel ek so ongelooflik spesiaal, so asof God net na my kyk en net vir my omgee.Ontmoet vir: Charlene Bean In my stilte tyd voel ek so ongelooflik spesiaal Ken jy ons? Vandag is weer ons Sendingsondag en ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om 'n paar van ons sendelinge aan jou bekend te stel. Bid asseblief vir ons sendelinge vir elkeen se unieke situasie.- Louis Retief Ernst Toerien werk al sedert 1994 in Rusland en ons ondersteun hom al byna twintig jaar lank. Hy en sy vrou, Betsie, en hulle dogtertjie Nadja werk tans in Tjoemen in Suid-Sentraal Rusland waar Ernst die predikant van 'n klein gemeente is.Die Russiese regering het in die afgelope maande streng nuwe wetgewing aanvaar wat godsdiensvryheid baie inperk en veral ook evangelisasiewerk. Ernst ervaar ook dat daar skielik nou “spioene” is wat sy dienste bywoon en selfs foto's n e e m tydens die dienste. Julie de la Guerre was vroeër 'n lidmaat van ons gemeente, maar woon op die oomblik op 'n plot buite Secunda waar sy 'n klomp kinders huisves. Sy doen ook evangelisasiewerk in Embalenhle. Lourens en Marie Lauretti werk al vir byna tien jaar in die oerwoud van Papoea Nieu Guinnee onder die Mengen mense. Hulle werk as deel van die New Tribes Mission Sendingorganisasie met 'n langtermyn plan. Hulle leer eers die taal van die mense ken en stel die taal dan op skrif terwyl hulle begin om die mense na die Here te bring. Soos die mense dissipels van Jesus word, begin hulle die Bybel vertaal met die hulp van die nuwe dissipels.Lourens en Marie het vier kinders vir wie Marie tuisonderrig gee en omdat hulle baie afgesonder is, gaan dit soms maar moeilik. Jan Grobbelaar werk by Petra Kollege in De Doorns terwyl sy vrou Marie 'n onderwyseres is. Petra Kollege lei mense vanoor die hele Afrika op in kinder- evangelisasie. Jan is egter aan die begin van die jaar met kanker gediagnoseer en het daarom spesiale gebed nodig.

Transcript of In my stilte tyd voel ek so ongelooflik spesiaal … 14.pdfGerrie en Arlene Coetzee Bid teen die...

Page 1: In my stilte tyd voel ek so ongelooflik spesiaal … 14.pdfGerrie en Arlene Coetzee Bid teen die wrede aanvalle wat die afgelope tyd in Europa plaasvind, asook vir hulle in Portugal,

Ronde 14 Augustus 2016

09:00 Dr Johan Carstens

18:30Ds Henry Stopforth

Charlene is ons jongste kategese-leier by die Rondekerk. Sy is in Secunda gebore en het in die Rondekerk grootgeword. Sy is 18 jaar oud en het 'n jonger sussie. Sy en haar sussie bly saam haar ma, haar pa werk tans oorsee. “Ek het baie dinge in my lewe al bereik met die hulp en ondersteuning van my wonderlike ouers”Sy geniet dit baie om tyd saam met familie en vriende te spandeer, sy lag maklik en het 'n goeie sin vir humor. Haar pa se grappies is haar gusteling. Dit laat haar altyd lekker lag.Haar droom is om eendag 'n vrouekamp aan te bied en vroue by die kamp op te dra aan God. Nadat sy haar belydenis van geloof by die Rondekerk afgelê het, het sy dadelik begin hand bysit, by die kategese. Hier kry sy kans om vir die gr 2 kinders meer van Jesus te leer. Sy bid dat die kinders Jesus in haar sal sien wanneer sy 'n les aanbied. “My geloof was definitief 'n reis. Elke keer wanneer ek begin twyfel in my geloof wys God my net weer dat Hy werklik daar is. In my stilte tyd voel ek so ongelooflik spesiaal, so asof God net na my kyk en net vir my omgee.”

Ontmoet vir: Charlene Bean

In my stilte tyd voel ek so ongelooflik spesiaal

“”

Ken jy ons?Vandag is weer ons Sendingsondag en ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om 'n

paar van ons sendelinge aan jou bekend te stel. Bid asseblief vir ons sendelinge vir elkeen se

unieke situasie.- Louis RetiefErnst Toerien werk al sedert 1 9 9 4 i n R u s l a n d e n o n s ondersteun hom al byna twintig jaar lank. Hy en sy vrou, Betsie, en hulle dogtertjie Nadja werk tans in Tjoemen in Suid-Sentraal Rusland waar Ernst die predikant van 'n klein gemeente is.Die Russiese regering het in die afgelope maande streng nuwe w e t g e w i n g a a n v a a r w a t godsdiensvryheid baie inperk en veral ook evangelisasiewerk. Ernst ervaar ook dat daar skielik nou “spioene” is wat sy dienste b y w o o n e n s e l f s f o t o ' s n e e m tydens die dienste.

Julie de la Guerre w a s v r o e ë r ' n lidmaat van ons gemeente, maar w o o n o p d i e oomblik op 'n plot b u i t e S e c u n d a waar sy 'n klomp kinders huisves. S y d o e n o o k evangelisasiewerk in Embalenhle.

Lourens en Marie Lauretti werk al vir byna tien jaar in die oerwoud van Papoea Nieu Guinnee onder die Mengen mense. Hulle werk as deel van die New Tribes Mission Sendingorganisasie met 'n langtermyn plan. Hulle leer eers die taal van die mense ken en stel die taal dan op skrif terwyl hulle begin om die mense na die Here te bring. S o o s d i e m e n s e dissipels van Jesus word, begin hulle die Bybel vertaal met die hulp van die nuwe dissipels.Lourens en Marie het vier kinders v i r w i e M a r i e tuisonderrig gee en omda t hu l l e ba i e afgesonder is, gaan dit soms maar moeilik.

Jan Grobbelaar werk by Petra Kollege in De Doorns terwyl sy vrou Marie 'n onderwyseres is. Petra Kollege lei mense vanoor die hele Afrika op in kinder-evangelisasie. Jan is egter aan die begin v a n d i e j a a r m e t kanker gediagnoseer e n h e t d a a r o m spesiale gebed nodig.

Page 2: In my stilte tyd voel ek so ongelooflik spesiaal … 14.pdfGerrie en Arlene Coetzee Bid teen die wrede aanvalle wat die afgelope tyd in Europa plaasvind, asook vir hulle in Portugal,

Gelukkige verjaarsdagRondekerk Dagboek Gebedsversoeke

Bydraes. 1. Debietorderstelsel 2. Internetbetaling.ABSA tjekrekening nr. 1510151506NG Kerk Secunda3.Per koevert in dankofferkissies.Sending NG Sendingprojek ABSA tjekr rek:1510591107ARK BoufondsNG Kerk BoufondsABSA tjek rek:4072698748 Algemene kontak inligting:Tel: 017 631 3470/8Faks: 088 017 631 3479E-Pos: [email protected]

Gemeente- Uzané Niewoudt is gediagnoseer met akute Myeloid Leukemia. Besig met behandeling, bid vir die proses en volkome genesing!- Die komende “Shut Down” by SasolSendingGerrie en Arlene CoetzeeBid teen die wrede aanvalle wat die afgelope tyd in Europa plaasvind, asook vir hulle in Portugal, vir beskerming. Bid dat die Brasiliaanse pastoor God se stem sal hoor in sy besluitneming om die volgende 2 jaar vir Gerrie hulle te help terwyl hy sy studies by die Bybelinstituut voortsit. Bid dat die saad wat hulle saai met hulle traktaatjie-strooiery regtig in goeie grond sal val en ̀ n goeie oes sal lewer tot eer van God. Bid ook dat wanneer hulle die Evangelie met mense deel, die waarheid van Jesus Christus hulle sal oortuig en dat hulle dit sal verstaan en aanneem. Bid vir Gerrie en Arlene persoonlik in die uitvoering van al hul werksaamhede daar.Maria Visser- De DoornsBid vir Maria met al die kursusse en ander werksaamhede waarin sy betrokke is, vir seën op dit wat sy doen. Bid ook vir haar gesondheid, waar sy weer moet gaan vir skildkliertoetse.BID OOR DIE ALGEMEEN VIR AL ONS SENDELINGE, VIR BESKERMING EN VEILIGHEID WAAR HULLE OOK AL IS. BID VERAL VIR ERNST TOERIEN IN RUSLAND W AT O N D E R N E E R D R U K K E N D E OMSTANDIGHEDE AGV DIE POLITIEKE SITUASIE NOG GETROU DIE WOORD UITDRA. BID OOK DAT DIE FINANSIES SY VAN ONS SENDING-BEDIENING SAL TOENEEM DAT ONS WEER IN STAAT SAL WEES OM ONS SENDELINGE VOLUIT TE ONDERSTEUN.

AugustusBybelstudieElke Woensdag 09:30. B e h a n d e l J o h a n n e s . “Wanneer Jesus in jou lewe

instap.

17

Afkondigings

September

Gemeente-ete12:00 in die ARK. R 50 pp bespreek en betaal voor of op 7 September by INFO

toonbank of kerkkantoor. Daar is ‘n gesamentlike poedingtafel, bring jou gunsteling poeding saam en geniet ander se gunsteling poeding. Bring jou eie drinkgoed ook saam.

11

RondefeesDis is weer sulke tyd!As jy ‘n goeie bottel wyn het wat jy wil borg, bring dit asb k e r k k a n t o o r t o e v i r d i e Rondefees se wynveiling. WIT-OLIFANTAs jy besig is om jou huis reg te pak en op ‘n paar wit-olifante af kom, bring dit asb kerkkantoor toe vir die Rondefees se wit-olifanttafel.

House of mercyUitreik 08:00-10:00. Almal is welkom.

27

Pitkos18:00-18:45 Lofprysingsgeleentheid

31

Kinderkrans14:30-15:30 - Pret saam maats. Almal welkom!

7

JeugKinderkerk datums:21 Aug; 28 Aug11 Sept; 18 Sept; 25 SeptKleuterkerk datums:Werk altyd saam met die kategese soos op kalender aangedui

Verjaar Noemnaam Van

14/ 08 Andine Bouwer

14/ 08 Francis Britz

14/ 08 Grant Cameron

14/ 08 Johan Jacobs

14/ 08 Theresa Obermeyer

14/ 08 Tiaan Van Heerden

14/ 08 André Van Schalkwyk

14/ 08 Chris Wride

15/ 08 René Barendrecht

15/ 08 Beatrix Botha

15/ 08 Ruan Briel

15/ 08 Etienne Du Preez

15/ 08 Ina Haasbroek

15/ 08 Monica Schwartz

15/ 08 Hannelie Van Zyl

16/ 08 Hennie Bester

16/ 08 Era-Mari Botha

16/ 08 Heide Ferreira

16/ 08 Christiaan Hinrichsen

16/ 08 Peppie Petherbridge

16/ 08 Ettienne Smit

16/ 08 André Stone

16/ 08 Daan van den Heever

17/ 08 Kobus Brooks

17/ 08 Johlene De Beer

17/ 08 Amanda Engelbrecht

17/ 08 Aldrich Fourie

17/ 08 Martin Obermeyer

18/ 08 Dup Botha

18/ 08 Rachel Bruwer

18/ 08 Danell Eksteen

18/ 08 Sophie Grobbelaar

18/ 08 Ané Jacobs

18/ 08 Alexander Jansen van Rensburg

18/ 08 Nic Lesar

18/ 08 Anitia Matthysen

18/ 08 Elsie Pienaar

18/ 08 Charné Swart

18/ 08 Frank Van Niekerk

18/ 08 Nic Visser

19/ 08 Oelof Coetzee

19/ 08 Morné Jansen Van Vuuren

19/ 08 Samuel Jones

19/ 08 Christo Oosthuizen

19/ 08 Christiaan Pieterse

19/ 08 Jannie Stevens

19/ 08 Lieb Thomas

19/ 08 Irma Van Den Berg

19/ 08 Anray Van Niekerk

19/ 08 Anita Venter

19/ 08 Errol Wright

20/ 08 Celine Burger

20/ 08 Kon De Boom

20/ 08 Caylin Du Plessis

20/ 08 Lukas Kleynhans

20/ 08 Tessa Oosthuizen

20/ 08 Donovan Pieters

20/ 08 Joan Preston

20/ 08 Stoffel Van Der Merwe

20/ 08 Fanie Van Schalkwyk