Kom ons maak ons mikpunt om ons kinders twee tipes ... · DogtersFaks asseblief ‘n volledige CV...

4
[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 09/08/2018 Brief: 25/18 Kom ons maak ons mikpunt om ons kinders twee tipes geskenke te gee: diep gewortelde waardes en vlerke om te vlieg. Kom ons werk saam hard en met deursettingsvermoë om ons eie persoonlike doelwitte te bereik sodat ons drome verwesenlik kan word en ‘n verskil kan maak daar waar ons is. Ek is bewus dat daar baie aktiwiteite vir die kinders is. Ek vra dat u saam met u kinders keuses maak. Dit is onmoontlik vir ‘n gemiddelde kind om by al die aktiwiteite betrokke te wees en nog goed op ‘n akademiese gebied te presteer. Akademie is Kroonheuwel se kernbesigheid. U kind mag nie sport of kultuur as verskoning gebruik om nie hulle huiswerk te doen nie. Ek vra u mooi om u kind te help beplan. Ons wil graag gebalanseerde kinders grootmaak waar akademie sy regverdige plek kry. Dankie aan die leerders wat die afgelope naweek so puik presteer het op verskeie gebiede. Ons is trots op ons Landloop-atlete wat vir die Vrystaat Kampioenskappe gekwalifiseer het en ons o/11 en o/13 wat so puik gevaar het in die Super 8-Krieket. Ons o/11 het die brons medalje verower en ons o/13 het 2 uit 3 wedstryde gewen en dit ook reggekry om die groot Risiville te kon wen. Sterkte met al die leerders se voorbereiding vir die Eisteddfod vir volgende week en geniet die langnaweek as gesin. Koester die tye saam met u kind! Twee pragtige fietse is op die spel vir die wenners in elke afdeling. Daar is ook ‘n kontant terug van 20 % vir elke leerder bo R 100, so bv. die seun wat R 400 ingesamel het, gaan R 80 terug ontvang. Die klas en die onderwyser/es wat die meeste geld insamel sal ‘n Vrydag na afloop van die kompetisie 12:00 huistoe kan gaan. Met die BL se toestemming het ons ook die sluitingsdatum van die kompetisie geskuif na Maandag, 13 Augustus, na die langnaweek om te kyk of ons meer geld kan insamel. EISTEDDFOD (13 AUGUSTUS TOT 18 AUGUSTUS) Elke leerder wat aan die Eisteddfod deelneem volgende week sal vandag ‘n brief met nodige inligting ontvang. Hoekom leef vroue langer as mans? Want om inkopies te doen nie, maar om die rekeninge te betaal doen!

Transcript of Kom ons maak ons mikpunt om ons kinders twee tipes ... · DogtersFaks asseblief ‘n volledige CV...

Page 1: Kom ons maak ons mikpunt om ons kinders twee tipes ... · DogtersFaks asseblief ‘n volledige CV na 086 416 5173 of e-pos na navrae@kroonheuwel.co.za Navrae: 073 410 4271 (skoolhoof)

[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 09/08/2018 Brief: 25/18

Kom ons maak ons mikpunt om ons kinders twee tipes geskenke te gee:

diep gewortelde waardes en

vlerke om te vlieg.

Kom ons werk saam hard en met deursettingsvermoë om ons eie persoonlike doelwitte te bereik sodat ons drome

verwesenlik kan word en ‘n verskil kan maak daar waar ons is.

Ek is bewus dat daar baie aktiwiteite vir die kinders is. Ek vra dat u saam met u kinders keuses maak. Dit is

onmoontlik vir ‘n gemiddelde kind om by al die aktiwiteite betrokke te wees en nog goed op ‘n akademiese gebied

te presteer. Akademie is Kroonheuwel se kernbesigheid. U kind mag nie sport of kultuur as verskoning gebruik

om nie hulle huiswerk te doen nie. Ek vra u mooi om u kind te help beplan. Ons wil graag gebalanseerde kinders

grootmaak waar akademie sy regverdige plek kry.

Dankie aan die leerders wat die afgelope naweek so puik presteer het op verskeie gebiede. Ons is trots op ons

Landloop-atlete wat vir die Vrystaat Kampioenskappe gekwalifiseer het en ons o/11 en o/13 wat so puik gevaar

het in die Super 8-Krieket. Ons o/11 het die brons medalje verower en ons o/13 het 2 uit 3 wedstryde gewen en

dit ook reggekry om die groot Risiville te kon wen.

Sterkte met al die leerders se voorbereiding vir die Eisteddfod vir volgende week en geniet die langnaweek as

gesin. Koester die tye saam met u kind!

Twee pragtige fietse is op die spel vir die wenners in elke afdeling. Daar is ook ‘n kontant terug van 20 % vir

elke leerder bo R 100, so bv. die seun wat R 400 ingesamel het, gaan R 80 terug ontvang.

Die klas en die onderwyser/es wat die meeste geld insamel sal ‘n Vrydag na afloop van die kompetisie 12:00

huistoe kan gaan. Met die BL se toestemming het ons ook die sluitingsdatum van die kompetisie geskuif na

Maandag, 13 Augustus, na die langnaweek om te kyk of ons meer geld kan insamel.

EISTEDDFOD (13 AUGUSTUS TOT 18 AUGUSTUS)

Elke leerder wat aan die Eisteddfod deelneem volgende

week sal vandag ‘n brief met nodige inligting ontvang.

Hoekom leef vroue langer

as mans?

Want om inkopies te doen

nie, maar om die

rekeninge te betaal doen!

Page 3: Kom ons maak ons mikpunt om ons kinders twee tipes ... · DogtersFaks asseblief ‘n volledige CV na 086 416 5173 of e-pos na navrae@kroonheuwel.co.za Navrae: 073 410 4271 (skoolhoof)

[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 09/08/2018 Brief: 25/18

KROONHEUWEL PRIMÊRE SKOOL

KROONSTAD

(Afrikaans-medium)

Wag aansoeke in vir die volgende vakature:

ADMINISTRATIEWE POS (BEHEERLIGGAAM)

Aanvangsdatum : 9 Oktober 2018

Pligte:* Finansies: Debiteure & Krediteure

Skoolgeld, Subsidies en

Oorhandigings

Begroting & Statistieke

Salarisse & Aftrekkings

(SARS & UIF)

Internet Bank

* HR/Menslike

Hulpbronne –

Beheerliggaampersoneel

* Algemene

administratiewe pligte

Vereistes: * Rekenaarvaardig in MS

Word & Excell

* Pastel

Werksure: 07:00 – 15:00

Verlof: Skoolvakansies (tensy

anders verwag word)

Sluitingsdatum: 31 Augustus 2018

Faks asseblief ‘n volledige CV na

086 416 5173 of e-pos na

[email protected]

Navrae: 073 410 4271 (skoolhoof)

Rig aansoek aan: Die Skoolhoof

Kroonheuwel Primêre Skool

Privaatsak X05

KROONSTAD

9500

Indien u teen 17 September 2018 niks van ons gehoor

het nie, beskou u aansoek as onsuksesvol.

Uitslae Senekal Redenaarsfees

Milandri Esterhuizen Goud Lekkerste geluister

Marizan Engelbrecht Goud Beste aanbieding

Klara Kriek Goud Beste taalgebruik

Ané Snyders Goud Beste taalgebruik

Anri Rautenbach Goud

Kayla Welgemoed Silwer

Anouke van Rensburg Goud Beste aanbieding

Lelanie Esterhuizen Goud Lekkerste geluister

Samantha Mynhardt Goud Beste aanbieding

Roanke Bouwer Silwer

Annabelle de Jager Goud Beste taalgebruik

Dané Engelbrecht Goud Lekkerste geluister

Liyah-Mae Mynhardt Goud

Ernold Heymans Silwer

Hokkie

Hier is die hokkie-uitslae van die wedstryde wat 6

Aug. 2018, te Welkom plaasgevind het.

Baie dankie vir al die ondersteuning. Ons is baie

trots op elkeen van ons spanne.

o/7 Kroonheuwel (A) teen Aurora (o/8) Dogters

Verloor 0 – 3

o/8 Kroonheuwel (A) teen ERS Mix(A) Seuns

Wen 5 – 0

Kroonheuwel (B) teen St Dom’s (B) Dogters

Verloor 0 – 3

o/10 Kroonheuwel (B) teen Aurora (B) Dogters

Wen 1 – 0

Kroonheuwel (B) teen St Dom’s (B) Dogters

Verloor 0 – 1

Kroonheuwel teen St Dom’s Seuns

Verloor 0 – 2

o/12 Kroonheuwel (A) teen St Dom’s (A) Dogters

Wen 2 – 0

Kroonheuwel (B) teen St Dom’s (B) Dogters

Wen 2 – 0

Kroonheuwel teen St Andrews Seuns

Verloor 0 – 3

o/13 Kroonheuwel teen Welkom Volkskool Dogters

Verloor 6 – 0

Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat daar

moontlik was met wedstryd tye by die mini-hokkie.

Dit is opgevolg met die bestuur en ons vertrou dat

die verskille wat daar aangaande die programme

was nou uitgeklaar is.

Page 4: Kom ons maak ons mikpunt om ons kinders twee tipes ... · DogtersFaks asseblief ‘n volledige CV na 086 416 5173 of e-pos na navrae@kroonheuwel.co.za Navrae: 073 410 4271 (skoolhoof)

[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 09/08/2018 Brief: 25/18

Die datums vir die hokkie:

Datum Skool Tuis/Weg

13 Aug 2018 Welkom liga St. Dominic’s Welkom

20 Aug 2018 Welkom liga St. Dominic’s Welkom

23 Aug 2018 Viljoenskroon Tuis (KPS)

27 Aug 2018 Kroon Primêr Tuis (KPS)

30 Aug 2018 Voorwaarts Tuis (KPS)

3 Sept 2018 Sentraal Sentrale Volkskool

7-8 Sept 2018 Super 8 (Slegs o/13 seuns en dogters)

Jordania Bethlehem

Landloop Ons wag nog vir die uitslae van Liga 6.

Kronies spog dan met die volgende leerders wat

verkies is om by die Vrystaatkampioenskappe te

gaan deelneem op Saterdag, 18 Augustus 2018, te

Bloemfontein.

Christoff van Schalkwyk Ernst Eloff Wian Pienaar Heinrich de Wet Dané Engelbrecht Anouke van Rensburg Sumari Engelbrecht Baie geluk en sterkte aan hierdie atlete! Ons weet julle gaan Kronies se naam hoog hou!

SKOOL KWARTALE VIR 2019:

Kwartaal 1 9 Jan – 15 Mrt

Kwartaal 2 2 Apr – 14 Jun

Kwartaal 3 9 Jul – 20 Sept

Kwartaal 4 1 Okt – 4 Des

STAATSKOERANT,

1 NOVEMBER 2017

No 41219

LIGA 5 27 Julie 2018 Riebeeckstad

OUDERDOM LEERDER POSISIE TYD AFSTAND

o/7 Seuns Christiaan Jonker 18de 04:55 1km

o/8 Seuns Christoff van Schalkwyk 15de 04:48 1km

o/9 Seuns Wian Pienaar 5de 07:58 2km

Heinrich de Wet 12de 08:21 2km

Magnus Kriek 29ste 09:05 2km

o/9 Dogters Klara Kriek 13de 09:01 2km

Mia Jonker 27ste 10:15 2km

o/10 Seuns Tshiamo Mosai 11:19 2km

o/10 Dogters Dané Engelbrecht 10de 08:40 2km

o/11 Seuns Thomas Hughes 16:49 3km

o/12 Seuns Adrian Mclaren 14:21 3km

Dwayne Pienaar 14:27 3km

o/13 Seuns Ignus de Wet 18:26 4km

o/14 Dogters Sumari Engelbrecht 9de 19:07 4km

TOET

SRO

OST

ER W

EEK

13

~ 1

7 A

ugu

stu

s

GR

AA

D

MA

AN

DA

G

13

AU

GU

STU

S D

INSD

AG

1

4 A

UG

UST

US

W

OEN

SDA

G

15

AU

GU

STU

S D

ON

DER

DA

G

16

AU

GU

STU

S V

RY

DA

G

17

AU

GU

STU

S G

RA

AD

4

Wis

k Li

ters

en

m

illili

ters

(s

om

me

en

her

leid

ing)

Afr

ikaa

ns

Beg

rip

sto

ets

KK

B

l. 1

24

,13

0,

13

2-1

34

,38

,40,

4

2

A

frik

aan

s B

egri

pst

oet

s En

gels

R

ead

alo

ud

K

K

Bl.

12

4,1

30

13

2-1

34

,38

,40

42

Wis

kun

de

Bre

uke

A

frik

aan

s Ta

alto

ets

Bl.

7,1

1,1

2,1

3,2

2,

27

-29

Enge

ls

Co

mp

reh

ensi

on

G

RA

AD

5

Enge

ls

Rea

d a

lou

d

Enge

ls

Rea

d a

lou

d

Afr

ikaa

ns

Op

stel

En

gels

R

ead

alo

ud

En

gels

R

ead

alo

ud

En

gels

R

ead

alo

ud

GR

AA

D 6

Wis

kun

de

Tafe

ls e

n B

egri

p

GR

AA

D 7

En

gels

R

ead

alo

ud

W

isku

nd

e Ta

fels

en

beg

rip

Wis

kun

de

Tafe

ls e

n b

egri

p

Wis

kun

de

Tafe

ls e

n b

egri

p