Bergsig Boodskap...2018/01/28  · Bergsig Boodskap Bladsy 4 ONS VRA JUL VOORBIDDING VIR DIE INTERNE...

6
08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo Glow Kidz Diens (Saal) Bea Pretorius 18:00 @6 Diens Ds. Wynand Breytenbach Deuroffer: Jan Kriel Instituut 4 Februarie 2018, Doop Week van Gebed, Jeugsondag 28 Januarie 2018 Bergsig Boodskap 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els 10:00 Informele diens Ouditorium Arno Mattheus Glow Kidz Diens (Saal) Bea Pretorius 18:00 @6 Diens Ds. Johan Els Deuroffer: BADISA 28 Januarie 2018 NUUS: 28 Jan: Glow Kidz Indeling Regeneration graad-aand 31 Jan.: Ringsontbyt 4-8 Feb.: Week van Gebed, Doop, Jeugsondag 6 Feb.: Personeelverga- dering 11 Feb.: Lydenstyd Preekreeks: 7 Kruiswoorde 13 & 14 Feb.: Veritas By- belskool 14 Feb.: Aswoensdag 16 Feb.: Uitreikgeleentheid 17 Feb.: Betesda-mark 20 Feb.: Seniors Bybelstudie & Doopkategese 22 Feb.: Senior byeenkoms 25 Feb.: Nagmaal 26 Feb.: Kerkraadsverga- dering Selfs in ’n tyd van beproe- wing VIER ons Sy lig in ons hart ... Kan jy dit vandag bely? Is dit vir jou ook moeilik? Ek sien die dik laag stof op mooi karre. Ek sien hoe die stof trek wanneer men- se “probeer” gras sny. Ek sien beskuldigings op so- siale media. Ek sien hier en daar ie- mand wat lig dra en ’n an- der perspektief gee op die droogte-ellende. Soos iemand die week vir ons gesê het: “Kom ons “flip” die ding op sy kop!” Kom ons wees die mense wat bid dat God se wil sal geskied! Kom ons wees die mense wat sê: “woon en werk rustig voort, ver- trou op God!” Kom ons wees die mense wat in- spring en help wanneer die krisis aan ons huise ruk en daar dalk nie water in die krane is nie. Kom ons bid gedurig in smeking saam. Ons nooi jul na die Week van Gebed - jy kom bid wan- neer dit jou pas en gebruik soveel tyd jy wil by elke gebedstasie. Biddag vir reën in Bolandpark op 23 Januarie

Transcript of Bergsig Boodskap...2018/01/28  · Bergsig Boodskap Bladsy 4 ONS VRA JUL VOORBIDDING VIR DIE INTERNE...

Page 1: Bergsig Boodskap...2018/01/28  · Bergsig Boodskap Bladsy 4 ONS VRA JUL VOORBIDDING VIR DIE INTERNE STALLETJIE-KONVENORS.Bied ook jul hulp aan asb. ALGEMENE NAVRAE Mizelle Prinsloo

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo

10:00 Informele diens

Ouditorium

Ds. Mizelle Prinsloo

Glow Kidz Diens (Saal)

Bea Pretorius

18:00 @6 Diens

Ds. Wynand Breytenbach

Deuroffer: Jan Kriel Instituut

4 Februarie 2018, Doop Week van Gebed, Jeugsondag

28 Januarie 2018

Bergsig Boodskap 08:15 Klassieke diens

Ouditorium Ds. Johan Els

10:00 Informele diens

Ouditorium

Arno Mattheus

Glow Kidz Diens (Saal)

Bea Pretorius

18:00 @6 Diens

Ds. Johan Els

Deuroffer: BADISA

28 Januarie 2018

NUUS:

28 Jan: Glow Kidz Indeling

Regeneration graad-aand

31 Jan.: Ringsontbyt

4-8 Feb.: Week van Gebed,

Doop, Jeugsondag

6 Feb.: Personeelverga-

dering

11 Feb.: Lydenstyd

Preekreeks: 7 Kruiswoorde

13 & 14 Feb.: Veritas By-

belskool

14 Feb.: Aswoensdag

16 Feb.: Uitreikgeleentheid

17 Feb.: Betesda-mark

20 Feb.: Seniors Bybelstudie

& Doopkategese

22 Feb.: Senior byeenkoms

25 Feb.: Nagmaal

26 Feb.: Kerkraadsverga-

dering

Selfs in ’n tyd van beproe-

wing VIER ons Sy lig in

ons hart ...

Kan jy dit vandag bely? Is

dit vir jou ook moeilik? Ek

sien die dik laag stof op

mooi karre. Ek sien hoe

die stof trek wanneer men-

se “probeer” gras sny. Ek

sien beskuldigings op so-

siale media.

Ek sien hier en daar ie-

mand wat lig dra en ’n an-

der perspektief gee op die

droogte-ellende.

Soos iemand die week vir

ons gesê het: “Kom ons

“flip” die ding op sy kop!”

Kom ons wees die mense

wat bid dat God se wil sal

geskied! Kom ons wees

die mense wat sê: “woon

en werk rustig voort, ver-

trou op God!” Kom ons

wees die mense wat in-

spring en help wanneer

die krisis aan ons huise

ruk en daar dalk nie water

in die krane is nie.

Kom ons bid gedurig in

smeking saam. Ons nooi

jul na die Week van

Gebed - jy kom bid wan-

neer dit jou pas en gebruik

soveel tyd jy wil by elke

gebedstasie.

Biddag vir reën in Bolandpark op 23 Januarie

Page 2: Bergsig Boodskap...2018/01/28  · Bergsig Boodskap Bladsy 4 ONS VRA JUL VOORBIDDING VIR DIE INTERNE STALLETJIE-KONVENORS.Bied ook jul hulp aan asb. ALGEMENE NAVRAE Mizelle Prinsloo

“As julle in my bly en my woorde in julle, vra dan net wat julle wil hê en julle sal

dit kry. My Vader word juis daardeur ver-heerlik dat julle baie vrugte dra en my

dissipels is.” Joh. 15: 7& 8

Bergsigprojekte op ons voorstoep

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Vanuit die Uitreikkantoor ...

Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke wil raak by uitreikprojekte of e-pos na

[email protected]

Bergsig-Uitreikhulp

Vrou soek akkommodasie:

Werk by Arabesque langs SOET. Ouderdom 50+. Sy bly in Elsiesrivier en vat 3 taxies elke dag om by die werk te kom. Dawn Swart 074 774 2364 Email: [email protected] Sy kan R3000 betaal. Sy is op soek na ’n buitekamer met badkamer en plek-kie om kos te maak.

Betroubare persoon soek werk as dataverwerker.

Goeie rekenaarkennis.

U kan my kontak by:

Selnommer: 076 400 8392

E-pos: [email protected]

Ek pas ook huise op wanneer u met vakansie of selfs

vir ’n naweek weggaan.

Verwysings beskikbaar op navraag (Niel Kotze)

Finansiële ondersteuning 3de jaar BTh (Teologie) student.

'n Bergsiglidmaat, tans 'n derdejaar teologiestudent (JEUGWERK) aan Stellenbosch Kweekskool, benodig drin-gend finansiële steun om die graad te kan voltooi. Die student het egter nog uitstaande gelde van die vorige jaar en moet dringend die jaar se registrasiefooi betaal.

Enige bydraes sal baie waardeer word, selfs indien iemand bereid sal wees om borg te teken vir 'n studentelening.

Indien u sou wou help, kan u gerus vir Pieter Henning (Gemeentebestuurder) kontak by:

E-pos: [email protected]

Telefoon: 021 976 4106

WERKSAANBOD VIR PERSONE WAT ONAFHANK-LIK KAN WERK

Ons bou duisende HOPhuisies. Ons is op soek na men-se wat onafhanklik kan werk en ons kan help om die projekte uit te voer.

Verskeie professionele mense verloor hul werk, maar hier is dalk ’n oplossingn vir jou om op jou eie saam met ons te werk. Ons het ’n span mense wat met raad en kundigheid kan help.

Adriaan Smuts ([email protected])

Vanuit die Uitreikkantoor wil ons elke lidmaat ’n goeie 2018 toewens. Ons gebed is: dat ons

Ligdraers sal wees en die Koninkryk sal uitbrei deur Sy Krag wat in ons werk.

Ons wil graag vra dat julle die kinders van Attie van Wyk en hulle families in julle gebede, opdra aan die Here. Ons poog om hierdie jaar vir hulle die voorbeeld te wees van hoe om as kinders van God in Sy ko-ninkryk op aarde te leef. Ons vra daarom dat julle die kinders gereeld in julle gebede aan God sal opdra vir voorbereiding en bewustheid ’n ambisieuse toekoms reeds nou vir hulle te skep.

Vir hulle beskerming en voorsiening in nood! Ons begin ook hierdie jaar met naskoolse klasmusiek met *klavierbegeleiding, Woensdagmiddae 2:30 - 3:30 met die kinders. Enige iemand wat bereid is om hiermee te help kan my kontak by [email protected] of 083 235 1400. (*kan ook met kitaarbegeleiding wees indien jyself die kitaar het).

Spes Bona geloofsge-meenskap het hulp nodig: Ons wil baie graag vir die kinders wat by ons geloofsgemeenskap se Sondagskool inskakel van tyd tot tyd Christelike en motiverende dvd’s wys en benodig dus ’n dvd speler en dataprojektor. Ons beoog ook om Bybel-studie en biduuraande daar te begin waarvoor ons een of twee Blaaiborde nodig het en een Bybel in Prak-tyk. As daar enige iemand is wat ons daarmee sal kan

help sal dit ek dit waardeer. Kontak my asb. by [email protected] of 083 235 1400. Laastens het ons twee wa-tertenke nodig sodat ons dit aan die huisies se geute kan koppel om as water-bron vir hulle en die kerk daar op Sondae te dien Dit klink baie gevra, maar geen bydrae of hulpver-lening is te klein nie, selfs al sal julle net saam met ons bid vir die Here se voorsiening en seën het julle reeds baie gehelp!

ATTIE VAN WYK SKOOL GEBEDSVERSOEK

SPES BONA GELOOFSGEMEENSKAP

Vrywilligerhulp nodig:

Om weekliks vir 3 ure in die "charity shop" uit te help. Vir meer inligting kontak asb. vir Angelina Snyman by [email protected]

DURBANVILLE KINDERHUIS

Page 3: Bergsig Boodskap...2018/01/28  · Bergsig Boodskap Bladsy 4 ONS VRA JUL VOORBIDDING VIR DIE INTERNE STALLETJIE-KONVENORS.Bied ook jul hulp aan asb. ALGEMENE NAVRAE Mizelle Prinsloo

Onthou om jul blikdierasie kos te

gee, te versorg en te pamper-

lang!

Dié wie se blikdierasie propvol is,

kan dit solank na die kerk te-

rugbring. Die ander van julle is

welkom om jul blikdierasie bietjie

te versorg en spesiale aandag te

gee.

Daar is nog blikdierasies by die

kerkkantoor vir dié wat voel hul

kort ’n troeteldier.

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap

Page 4: Bergsig Boodskap...2018/01/28  · Bergsig Boodskap Bladsy 4 ONS VRA JUL VOORBIDDING VIR DIE INTERNE STALLETJIE-KONVENORS.Bied ook jul hulp aan asb. ALGEMENE NAVRAE Mizelle Prinsloo

Bladsy 4 Bergs ig Boodskap

ONS VRA JUL VOORBIDDING VIR DIE

INTERNE STALLETJIE-KONVENORS. Bied ook jul hulp aan asb.

ALGEMENE

NAVRAE

Mizelle Prinsloo 083 394 1101

[email protected]

Pannekoek Christelle Bouwer

083 309 0625 [email protected]

Jaffels

Ansie van der Vyver

083 703 8459

Jouke Beket

083 557 7476

[email protected]

[email protected]

Plaaswinkel

Gebak / Handwerk / Ingelegte

produkte

Chanel J Vuuren

072 907 4505

Liezl Muller

082 563 0939

[email protected]

[email protected]

Braaihoek Evert Loubser [email protected]

Koffie/Tee Elize Cronje

084 548 4725 [email protected]

Koeldrank Ludi Erasmus

063 6911754 [email protected]

Brekfisbuns / Roosterkoeke Sanelle Thiart

084 257 2549 [email protected]

Hamburgers

Cobus 082 5713 725

& Edna Nieuwoudt

072 857 6906

[email protected]

[email protected]

Chips Dirk 078 456 0240

& Anita Roux

074 132 1492

[email protected]

[email protected]

Poeding Anzel Grové

071 604 8043 [email protected]

Groente Jaco Moller

083 357 5278 [email protected]

Vintage /

Wit Olifant

Herman 0727404509

& Elna Visagie

083 785 2325

[email protected]

Potjiekos Pieter Henning

082 766 7371 [email protected]

Kindervermaak

Bea Pretorius

082 924 1151

Angela Fourie

0721244271

[email protected]

[email protected]

Koeltrok Wynand Breytenbach

071 640 9797 [email protected]

Voorbidding

Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: [email protected]

Ons vra voorbidding vir die Plaasfeeskomitee:

Hennie, Ilse, Wessel Fritz, Dave Gilbert, Philip Scholtz, Rita & Jana Louw, LJ & Lara Opperman, Mizelle Prinsloo,

Manie van Greunen, Pieter Henning, Angela Fourie, Pieter Traut, Rudi Vos, Eduard Ras, Danie Tolken, Este Stew-

art, Alida Vorster

Page 5: Bergsig Boodskap...2018/01/28  · Bergsig Boodskap Bladsy 4 ONS VRA JUL VOORBIDDING VIR DIE INTERNE STALLETJIE-KONVENORS.Bied ook jul hulp aan asb. ALGEMENE NAVRAE Mizelle Prinsloo

Bladsy 5 Bergs ig Boodskap

R696 577

Bid tot die Here oor helderheid

vir jou bydrae. Ons doelwit is

ZAPPER &

SNAPSCAN

Bergsig het Zapper

en Snapscan as be-

taalmetode geïmple-

menteer om bank-

kollektes en

dankoffers te betaal.

WATERBESPARING: Ons gebed ...

Crafty Kids (vir kinders 5-13 jaar)

begin in Durbanville vanaf 1 Maart

2018. Kinders word blootgestel aan

bykans elke kunsmedium wat daar

is! Lesse word aangebied met die

uitgangspunt om kinders kreatief te

stimuleer en hul selfvertroue te ver-

beter. Crafty kids bevorder ook en-

trepreneurskap.

Kontak Anneke Scholtz vir meer in-

ligting.

Inskrywings is beperk – bespreek

vroegtydig.

E-pos: [email protected]

BABA- EN KLEUTERFASILITEITE

Naby die damesbadkamer onder die galery is ’n lokaal

ingerig vir ouers met babas en kleuters.

Daar is ook fasiliteite agter die liturgiese ruimte. ’n Fami-

liebadkamer is daar

beskikbaar met ’n

doekomruilstasie.

Beide lokale het

klank en beeld.

Gebedskamer onder

trap kan gebruik

word deur ma’s wat

baba’s voed.

EREDIENSONTVANGS-SPANNE BENODIG

Ons het dringend hulp

nodig om te help by ere-

dienste. Die persone help

in voorportaal met

vriendelike ontvangs en die

uitdeel van die Bergsig

Boodskap en ander items.

Die persone help in die

dienste met uitdeel van

nagmaal, dankoffer-

opname en uitdeel van

potlode en papiere, ens.

Eerste diens:

4 persone

Tweede diens:

Twee leiers

11 lidmate

Kontak Elize Botma:

021-976 4106 [email protected]

Durbanville-Vierlanden Eenmanwoonstel

Badkamer

Kombuis

DSTV

Beskikbaar vanaf 1 Maart 2018

R3500 / Enkelpersoon gesoek

021 976 6223

082 5546 279

*Dat ons goeie rentmeesters van water sal wees en

dit met wysheid sal gebruik.

*Dat God ’n wonderwerk sal doen. *Indien dag zero wel aanbreek ons optrede as Chris- tene anders sal wees en ons bure in liefde sal dien. *Dat die regering met wysheid en insig sal optree in die krisistyd. *Ons loof die Here en prys Hom omdat Hy ons altyd getrou onderhou.

Koninkrykstyd-insameling tot Feb. 2018

Page 6: Bergsig Boodskap...2018/01/28  · Bergsig Boodskap Bladsy 4 ONS VRA JUL VOORBIDDING VIR DIE INTERNE STALLETJIE-KONVENORS.Bied ook jul hulp aan asb. ALGEMENE NAVRAE Mizelle Prinsloo

JUNIORJEUG

KATEGESE

2018

Registreer jou kind

vooraf via die web-

blad van Bergsig.

Vermy die begin-van-

die-jaar-stormloop.

Vind die vorm by Algemeen/Kategese

Lidmate wat belangstel

om ’n leier te wees kan

Bea Pretorius kontak.

E-pos na:

[email protected]

of 082 924 1151.

Ons het jou hulp nodig

om die leiers vanmôre

geestelik op te rig.

NG Kerk Durbanville-Bergsig

021 976 4106 • [email protected] • www.bergsigdv.co.za

Facebook: Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers Straatadres: H/v. Boland- en Proteaweg, Durbanville 7550

Posadres: Posbus 479, Durbanville, 7551 Kantoor-ure: Ma tot Vry 08:00 - 14:00 Leraars en kantoorpersoneel kan daagliks by die kerkkantoor gebel word.

24 uur nood vir geestelike & emosionele ondersteuning 071 196 4191 / [email protected] S33 48.966 O18 39.728

Bankbesonderhede: NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

Leiers te kort

Graad Hoeveelheid

2-3jaar 3

4-5jaar 1

Gr.R 1

Gr.1 3

Gr.2 2

Gr.3 3 Gr.4 0

Gr.5 1

Mamma Omgeegroep

Woensdae 8:30 – 11:00 in jeuglokaal (In skoolkwartaal)

Enige mamma wat wil kom saam kuier is welkom.

Ons bid saam, ondersteun mekaar in uitdagings en is saam opgewonde oor mylpale en klein dingetjies wat saak maak.

Ons is ook kreatief en geniet mekaar se talente.

Kom geniet ’n warm koppie tee!

Kontakpersone: Mareli Benson: 072 620 1626

Christa Odendaal: 083 354 3527

Daar is 5 staanplekke oop vir die 4x4 & ge-

meentekamp wat plaasvind op 16-18

Maart.

Spring

gou!!!

Jolene Schoeman

083 444 3550

[email protected]

KUILSRIVIER OUETEHUIS is dankbaar! Lidmate het ruim bygedra om die seniors in

Kuilsrivier te bederf oor die feestyd.

Met groot dankbaarheid het hul die pakkies

ontvang wat Bergsig ingesamel het.

Ons opregte dank aan jul almal.