Breederivier gazette 8 apr 2014

8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Breederivier Year 18 • 8 April 2014 | Tel. 023 626 5212 Saak gaan nie oor geld, sê pa HILDERINE SCHRÖDER Flippie Engelbrecht, wat ’n plaas- like plaasbestuurder daarvan be- skuldig dat hy hom aangerand het en dié aanranding hom onder meer blind gelaat het, gaan dalk glad nie in die verhoor getuig nie. Dié feit is verlede week deur adv. Pieter Botha, wat die bestuurder van die Rietvallei Wynlandgoed, Wil- helm Treurnicht, verteenwoordig, geopper. Treurnicht staan tereg op ’n aan- klag van aanranding met die opset om ernstig te beseer ná Engelbrecht (19) beweer het Treurnicht en wyle Johnny Burger, eienaar van Rietval- lei, het hom in Januarie 2008 glo aan- gerand en onder meer sy kop teen ’n wyntenk gekap. Engelbrecht en sy ouers beweer dié aanval het hom blind gelaat en dat hy sedertdien epi- leptiese aanvalle kry. Die aanklag teen Burger is laat vaar ná hy in September verlede jaar sy eie lewe geneem het. Botha het verlede week in die Wor- cester-streekhof sy kommer uitge- spreek sou Engelbrecht nie getuig nie en gesê dit kan tot geweldige na- deel vir sy kliënt lei aangesien Engel- brecht in dié geval nie aan kruisver- hoor onderwerp kan word nie. Treurnicht het onskuldig op die aanklag teen hom gepleit. Botha het die eerste twee staatsge- tuies, Dawid Lewis, voormalige be- stuurder van die plaas Goudmyn (ook Burger se eiendom), en Flip En- gelbrecht sr., Flippie se pa, daarvan beskuldig dat hulle leuens aan die hof vertel het. Albei se weergawes in die hof het verskil van verklarings wat hulle by die polisie afgelê het, terwyl die on- derskeie polisieverklarings (albei het meer as een verklaring afgelê) ook radikaal van mekaar verskil het. Lewis het gesê hy was by tydens die aanranding op Engelbrecht ju- nior sowel as senior op 25 Januarie 2008 in die kelder op Rietvallei. Hy het getuig dat die beskuldigde Engelbrecht jr. met die vuis geslaan het en geskop het toe hy val, terwyl Burger glo opdrag gegee het dat En- gelbrecht sr. se kop in ’n ander deel van die kelder onder water gedruk word. Lewis het voorts getuig hy het En- gelbrecht jr. later buite die kelder ge- kry en dat sy neus gebloei het. Hy het egter geen ander beserings opge- merk nie. Op sy beurt het Engelbrecht sr. ge- tuig hy was die betrokke dag baie dronk, maar kan onthou dat bloed ná die beweerde aanranding uit Engel- brecht jr. se ore en neus gestroom het, sy lip stukkend en geswel was en hy ’n swelsel aan sy kop gehad het. Volgens Engelbrecht sr. het hy die- selfde aand probeer om ’n saak van aanranding by die Ashton-polisie aanhangig te maak, maar het die po- lisie geweier om sy verklaring te neem. “Hulle het gesê ek is dronk,” het hy getuig. Botha het dit aan Engelbrecht sr. gestel dat die beampte wat die betrok- ke aand aan diens was, sal getuig dat hy geen beserings aan Engelbrecht jr. opgemerk het nie. “Hy is ’n beampte met jare diens en sal getuig dat hy, sou hy gesien het ’n kind is aangerand, dít boonop deur ’n volwassene, dadelik verkla- rings sou geneem het en die persoon verantwoordelik vir die aanranding in hegtenis sou geneem het,” het Bo- tha gesê. Nie Engelbrecht óf Lewis kon teenstrydighede in hul getuienis verklaar nie. Die hof het ook gekyk na ’n video waarin Carina Papenfus, sekretaris van die Freedom Trust en Engel- brecht se regsadviseur, met hom praat en hy aandui hy wil geldelike vergoeding vir sy beserings hê. En- gelbrecht sr. het ontken dat die saak oor geldelike gewin gaan. Streeklanddros Kenneth Peters het die saak na 14 Augustus uitgestel. Twee getuies, Dawid Lewis (middel) en Flip Engelbrecht sr, het al in die verhoor van die bestuurder van die Rietvallei Wynlandgoed, Wilhelm Treurnicht (heel links), getuig. FOTO’S: HILDERINE SCHRÖDER

description

Breederivier gazette 8 apr 2014

Transcript of Breederivier gazette 8 apr 2014

Page 1: Breederivier gazette 8 apr 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Breederivier

Year 18 • 8 April 2014 | Tel. 023 626 5212

Saak gaan nie oor geld, sê paHILDERINE SCHRÖDER

Flippie Engelbrecht, wat ’n plaas-like plaasbestuurder daarvan be-skuldigdathyhomaangerandheten dié aanranding hom ondermeer blind gelaat het, gaan dalkglad nie in die verhoor getuig nie.

Dié feit is verlede week deur adv.PieterBotha,wat die bestuurder vandie Rietvallei Wynlandgoed, Wil-helm Treurnicht, verteenwoordig,geopper.Treurnicht staan tereg op ’n aan-

klag van aanranding met die opsetom ernstig te beseer ná Engelbrecht(19) beweer het Treurnicht en wyleJohnnyBurger, eienaar vanRietval-lei, het hom in Januarie 2008 glo aan-gerand en onder meer sy kop teen ’n

wyntenk gekap. Engelbrecht en syouers beweer dié aanval het homblind gelaat en dat hy sedertdien epi-leptiese aanvalle kry.Die aanklag teen Burger is laat

vaarnáhy inSeptemberverlede jaarsy eie lewe geneem het.Bothahet verledeweek in dieWor-

cester-streekhof sy kommer uitge-spreek sou Engelbrecht nie getuignie en gesê dit kan tot geweldige na-deelvir sykliënt leiaangesienEngel-brecht in dié geval nie aan kruisver-hoor onderwerp kan word nie.Treurnicht het onskuldig op die

aanklag teen hom gepleit.Botha het die eerste twee staatsge-

tuies, Dawid Lewis, voormalige be-stuurder van die plaas Goudmyn(ook Burger se eiendom), en Flip En-gelbrecht sr., Flippie se pa, daarvan

beskuldig dat hulle leuens aan diehof vertel het.Albei se weergawes in die hof het

verskil van verklarings wat hulle bydie polisie afgelê het, terwyl die on-derskeie polisieverklarings (albeihet meer as een verklaring afgelê)ookradikaalvanmekaarverskilhet.Lewis het gesê hy was by tydens

die aanranding op Engelbrecht ju-nior sowel as senior op 25 Januarie2008 in die kelder op Rietvallei.Hy het getuig dat die beskuldigde

Engelbrecht jr. met die vuis geslaanhet en geskop het toe hy val, terwylBurger glo opdrag gegee het dat En-gelbrecht sr. se kop in ’n ander deelvan die kelder onder water gedrukword.Lewis het voorts getuig hy het En-

gelbrecht jr. later buite die kelder ge-

kry endat syneus gebloei het.Hyhetegter geen ander beserings opge-merk nie.Op sy beurt het Engelbrecht sr. ge-

tuig hy was die betrokke dag baiedronk,maarkanonthoudat bloednádie beweerde aanranding uit Engel-brecht jr. se ore en neus gestroomhet, sy lip stukkend en geswel wasenhy ’nswelsel aansykopgehadhet.Volgens Engelbrecht sr. het hy die-selfde aand probeer om ’n saak vanaanranding by die Ashton-polisieaanhangig te maak, maar het die po-lisie geweier om sy verklaring teneem. “Hulle het gesê ek is dronk,”het hy getuig.Botha het dit aan Engelbrecht sr.

gesteldatdiebeamptewatdiebetrok-ke aand aan dienswas, sal getuig dathy geen beserings aan Engelbrecht

jr. opgemerk het nie.“Hy is ’n beampte met jare diens

en sal getuig dat hy, sou hy gesienhet ’n kind is aangerand, dít boonopdeur ’n volwassene, dadelik verkla-rings sou geneem het en die persoonverantwoordelik vir die aanrandingin hegtenis sou geneem het,” het Bo-tha gesê. Nie Engelbrecht óf Lewiskon teenstrydighede inhulgetuienisverklaar nie.Die hof het ook gekyk na ’n video

waarin Carina Papenfus, sekretarisvan die Freedom Trust en Engel-brecht se regsadviseur, met hompraat en hy aandui hy wil geldelikevergoeding vir sy beserings hê. En-gelbrecht sr. het ontken dat die saakoor geldelike gewin gaan.Streeklanddros Kenneth Peters

hetdiesaakna14Augustusuitgestel.

Twee getuies, Dawid Lewis (middel) en Flip Engelbrecht sr, het al in die verhoor van die bestuurder van die Rietvallei Wynlandgoed, Wilhelm Treurnicht (heel links), getuig. FOTO’S: HILDERINE SCHRÖDER

Page 2: Breederivier gazette 8 apr 2014

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 8 April 20142

EERSTE SATERDAG VAN ELKE MAAND) Teetuin en oggendmark by die RobertsonMuseum. Navrae: 0 023 626 3681.

SECOND THURSDAY OF EACH MONTH) The Montagu Alzheimer’s Support Groupmeets at 15:00 in the bottom lounge of HuisUitvlucht, Montagu. Meetings are bilingualand everyone is welcome.

THURSDAY 10 APRIL-13 APRIL) New Superman – discover what God hasplanned for you presented by Pastor Johan deBeer, at Robertson City Hall.Times: 10 and 11 April: 18:30-21:00, 12 and 13April: 09:00-11:00 and 16:00-18:00.

SATERDAG 12 APRIL) Kliphard 8-yster-gholfuitdaging. Navrae:0 023 626 5442.) Willem Buccholz 50-jaarreünie. Navrae:Frans, 0 071 604 7744 of 023 626 4679.

SATERDAG 19 APRIL) Lianie May om 19:00 by Lords Guest Lodge,McGregor. Kaartjies: R120. Besprekings:0 023 625 1881.

THURSDAY 24 APRIL) Friends of the Montagu Hospital Trust’s an-nual general meeting at 18:30 for 19:00 at theMontagu Bowles Club House.

VRYDAG 25 APRIL) Mnr. en Mej. VGK Robertson-Oos om 19:00.Toegang R10.

SATERDAG 26 APRIL) VGK Robertson-Oos hou vanaf 09:00 sy ba-saar op die kerkterrein.

WOENSDAG 21 MEI) Heinz Winckler tree by Janeza op. Tyd: 18:30vir 19:00. Kaartjies: R140 (volwassenes),R80 (kinders). Gaste kan hul eie bord eetgoedbring, maar geen drank. Druiwesap en wyn salte koop wees.Besprekings of navrae: [email protected] of bel0 082 978 7020 of 023 616 3547 of besoek www.janeza.co.za. Kaartjies ook by Ladida Klere-winkel op Bonnievale te koop.

N2 and Public Opinion to entertainMusic lovers can look forward to a greatdoublebill atGoldenValleynextFriday (18April) with the ever-popular bands N2 andPublic Opinion sharing themarquee stage.

The N2 band comprises of the three Wentzelbrothers, Neugen on bass guitar, Noel on key-boards and vocals, and Adrian on drums andvocals. They are accompanied by Clinton Ste-vens on guitar and Monique Anthony on leadvocals.

Withover27yearsofexperienceplayinglive,they know how to entertain an audience. Dur-ing their show they will perform a variety ofbeats and rhythms and easy melodies to get theaudience on its feet and dancing. The band re-

cently released their debut album, The Jour-ney, and will be performing many of theirtracks off the album. Sharing the stage withN2 is popular local band Public Opinion.

The Public Opinion band consists of Dono-van Dyers on bass guitar, Trever Samuels onkeyboards and synth, Marius Roodtman onlead guitar, Ricardo Philander on drums andRhedewaan Jeppie on vocals.

Public Opinion have appeared as backingband for all the artists on the Shell Road toFame at the annual Show of Lights Festival inPaarl, and have twice won the Battle of theBands competition. Tickets to see both bandscost R120 each and are available from the Gold-en Valley Cash Desk. Over 18s only.

Make sure you get tickets for N2’s upcoming showat the Golden Valley Casino where they’ll share thestage with Public Opinion.

Win ticket to see Emo liveVisitors to Golden ValleyCasino are in for a treatwhen Emo Adams takes tothe marquee stage on Satur-day 19 April.

Adams needs no introduc-tion to his many fans in theBoland with his hip, ener-getic and humorous person-ality. Backing him on thenight will be the equally tal-ented band Take Note.

Adams currently hosts apopular talk show onkykNET but is perhaps bestknown for his roles in themusicals District Six andKat & the Kings and hisaward-winningalbum,Tall,Dark and Afrikaans.

Adams will share thestage with Public Opinion.Thispopularband’s rangeofmusic includes funk, reg-gae, pop, jazz, gospel, Latinoand much more.

With this great line-upguests are assured of a greatevening’s entertainment.

The show starts at 20:00and tickets cost R120 eachand are available from theGolden Valley cash desk. Nounder 18s.

Two lucky readers canwin a set of double tickets tothe Emo Adams show.

To enter SMS “Emo” to35405. SMSs cost R1,50 each.Entries close on 17 April. Emo Adams

Cox set to strike a cordInternationally and locallyacclaimed South Africanacoustic guitarist Tony Coxwill be playing in Worcesteron Saturday 12 April.

Cox will be performingmusic from his Padkos tourunder the auspices of theWorcester Music Society.Padkos is a project unlike

anyotherCoxhasproduced.Having built his careeraround an original work on-ly-ethic, with only one ortwo rare deviations, Cox de-cided to do an album almost

entirely of covers.Cox won a weighty clutch

of South African musicawards for creating instru-mental masterpieces in therecording studio and hasbeennominatedno less thanseven times.

Cox will perform theBiesenbach Hall of the Insti-tute for the Blind, in ChurchStreet, at 20:00. Tickets costR120 and are available atQuénets Pharmacy, and atthe door. For more informa-tion, phone 082 562 7157.

Page 3: Breederivier gazette 8 apr 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 8 April 2014 3

LEIERSKAP ONTWIKKEL: Die ACVV Robertson het onlangs ’n leiereienskapkamp by Kopbeenskloof aange-bied wat deur sowat 53 leerders bygewoon is. Laerskool Dagbreek, De Villiers Primêr, MasakhekeSekondêr, Klaasvoogds en Willem Buccholz Primêr is van die skole wat deelgeneem het. Die fokusvan die kamp, wat ook deur die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit ondersteun is, was leierseienskap-pe en diensbaarheid in die gemeenskap.

Horse ban affects breedersHILDERINE SCHRÖDER

Thebanonthemovementofhorsesbetween specific areas in theWest-ern Cape and other provinces willhave a significant impact on the lo-cal horse industry.

Thebanwasenforcedafter22horsesdied of African Horse Sickness(AHS)in South Africa, two of which werefromtheWesternCape, theprovincialDepartment of Agriculture said in astatement. The province is the only inthecountrywhereAHSdoesnotoccurnaturally.Apart from the restriction on the

movement of horses, the ban could al-so have a significant financial impactfor breeders, says John Slade, stud

manager at Main Chance Farm.Not only does this influence horses

who need to race in Port Elizabeth forinstance, Slade says, but also horsestaken to Johannesburg for auctions.Several local breeders indicated

that they will be taking horses to thisauction, which takes place at the endof this month. A problem arises how-ever, if all thesehorses aren’t sold. “Inthatcaseweneedtoboardhorsesuntilthe ban is lifted,” Slade says.If not boarded, horses will need to

be quarantined in Beaufort West fortwo weeks.It is still unclear when the ban will

be lifted.According to the department the

twohorsesthattestedpositiveforAHSwere from between Saron and Porter-

ville. The department thus orderedthat no horses, mules, donkeys, or ze-bras (equids) may be moved within,out of or through a specified area.The area included the N7 running

from the Berg River, through thePiekenierskloof Pass in the north-east, while the town of Gouda servedas the southern boundary of the zone.Lastmonth,themovementofhorses

in the province was also restricted toprevent the spread of the disease.According toSlade the spreadof the

disease is contributed tobypeoplenotadhering to protocol regarding themovement of horses.“There should be better manage-

ment and enforcement of the proto-col,” he says.This sentiment is echoed by Mike

Sharkey, stud manager at the High-lands Stud.“People not adhering to the rules is

amajor concern,” he says adding thatthe thoroughbred industry is a multimillion rand one, which contributes

significantlytothecountry’seconomyas well as job creation.“Internationally governments en-

force the protocol in a very strictman-ner. This should also be the case inSouth Africa,” Sharkey says.

A ban on the movement of horses out of the Western Cape could have a significantimpact on local breeders. FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Casino toeAprilgrapHILDERINE SCHRÖDER

Diegene wat die hoop gekoester het omhul geluk by ’n nuwe casino in die Val-lei te beproef, sal dalk teleurgesteldweesomtehoordatdiécasinonooitvandie grond gaan kom nie.Die Gazette het verlede week berig

dat ’nSpanjaardwatdiearea tydensdieAbsaCapeEpicbesoekhet, sóbeïndrukdaarmee was dat hy hoop om ’n casinohiér op te rig.Dié berig was egter niks minder as

’n Aprilgek-poets nie.Die berig het, vir dié wat fyn gelees

het, verskeie leidrade bevat wat leserswaarskynlik snuf in die neus kon laatkry. Hiervan was die opskrif “Span-jaardgekoordieLangeberg”dieeerste.Die entoesiastiese besoeker se naam

en ouderdom, Abrilo Garcia (41), wasnog ’n leidraad met Abrilo ’n verbui-ging van Abril, die Spaanse woord virApril, en die 41 ’n omgekeerde van dieeerste dag van die vierde maand.Die casino se naam, Uno Prila, kon

lesers ook laat wonder het. Vir diegenewatnieheeltemaldiekloutjiebydieoorkonkrynie: Prila is ’n skommelingvandielettersvanAprilenUnoisnatuurlikdie Spaanse woord vir “een”.Die grootste leidraadwas egterwaar-

skynlikGarcia se uitlating “Ekkanniesê dit is nou begin April en die casinogaan Desember staan nie. Ek moet mygeldsake evalueer, daar moet plannegeteken word, aansoek by die regeringgedoenword, enalwil ekbaie graagdiécasino hier sien staan, leef ek dalk in’n gekkeparadys.”Diegene wat gehoop het om die ge-

luksgodin op plaaslike grond te toets,sal ongelukkig steeds na die buurdorpmoet reis om dít te doen.

Page 4: Breederivier gazette 8 apr 2014

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 8 April 20144

IS DIT JOUNE? DieRobertson-polisiesoek na die regmati-ge eienaar(s) vandiéitems. Enigeen watvermoed dat dieitems aan hom be-hoort, word versoekom die polisie by023 626 8340 teskakel.

Nog klagte teen TreurnichtHILDERINE SCHRÖDER

Terwyl hy onskuldig gepleit het op die be-weerde aanranding wat ’n seun glo blinden met epileptiese aanvalle gelaat het,word Wilhelm Treurnicht deur nóg tweeaanklagte van aanranding met die opsetom ernstig te beseer in die gesig gestaar.

Treurnicht, bestuurder van die RietvalleiWynlandgoed, het verlede Donderdag (3April) vlugtig saam met nog drie mans in dieAshton-landdroshof verskyn.Treurnicht en sy medebeskuldigdes, Jako-

bus Swart (35), Fanie Beukman (38) en Daniëlvan der Merwe (40), word daarvan beskuldigdat hulle twee werkers van Rietvallei op 21Augustus2009met ’nskokstokvirbeestebyge-dam het.Dié verwikkeling is die nuutste van vele

kinkels in Treurnicht se hofdrama wat verle-de jaar begin het. In die ander saak teen hom,waarin hy en wyle Johnny Burger, eienaarvanRietvallei, teregstaanopaanklagvanaan-randingomernstigtebeseer,wordhydaarvan

beskuldig dat hy Flippie Engelbrecht (19) inJanuarie 2008 onder meer met die vuis byge-dam het en sy kop teen ’n wyntenk gekap het.Engelbrecht ensyouersbeweerdiéaanvalhethom blind gelaat en dat hy sedertdien epilep-tiese aanvalle kry.Die saak teen Burger is teruggetrek ná hy

in September verlede jaar sy eie lewe geneemhet.In ’nreeksintrigeshiernahetCarinaPapen-

fus,Engelbrechtseregsadviseurensekretarisvan die organisasie die Freedom Trust, gesêverskeie klagtes gaan nog teen Treurnicht ge-lêword.PapenfusisdeurEngelbrechtseouersdaarvan beskuldig dat sy hom ontvoer het endat sy weier dat hulle hom besoek. Voorts hetTreurnicht se regspan aangedui Papenfusgaan as verdedigingsgetuie in die Engel-brecht-saak gedagvaarword, ietswaarteen syheftig kapsie gemaak het.Landdros Francois van Deventer het die

nuutste saak uitgestel na 21 Mei vir instruk-sies van die direkteur van openbare vervol-ging, onder meer om te bepaal in watter hofdie saak verhoor gaan word.

Wilhelm Treurnichten nog ’n beskul-digde buite die hofop Ashton waarhulle verlede weekop aanklagte vanaanranding metdie opset om ern-stig te beseer ver-skyn het.

FOTO’S: HILDERINESCHRÖDER

Page 5: Breederivier gazette 8 apr 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 8 April 2014 5

) Die Robertson-polisie vra die gemeenskap sehulpmetenigeinligtingwatkanlei totdieopspo-ringvanRicardoPrins.Prinswordgesoekinver-band met ’n saak van die onwettige besit vandwelms. Hy is laas gesien toe hy op 8 Desember2010 vir die onwettige besit van tik indie plaasli-ke landdroshof verskyn het. Dit is nie bekendwaarhyhomtansbevindnie.Enigeenmet inlig-ting met betrekking tot Prins, word versoek opao. Quinton Williams by 023 626 8349 te bel.

) Die Montagu-polisie het onlangs ’n verdagteinhegtenisgeneemvirdiebesitvanvermoedelikgesteelde eiendom.Die polisie het beslag gelê op’n stel geleierkabels (jumper cables), ’n 2 FbottelcocopineOrosen ’n2 FbottelnaartjieOros.Enig-een wat vermoed dat dié eiendom aan hom ofhaar behoort en bewys hiertoe kan lewer, wordversoek om speuroa. Frederick Conradie by079 8941784 of 023 614 8306 te bel.

Page 6: Breederivier gazette 8 apr 2014

Breederivier Gazette Geklassifiseerd Dinsdag 8 April 20146

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

STERFGEVALLE

1005

LEKAY JO-ANNECATHERINA (Anne)Geb.22/03/1970-Gest.2/04/2014Die Roudiens vind plaasDonderdag om 7nm inPapapawerlaan 27. Begraf-nisdiens Saterdag 12 Aprilom 9vm by die huis in Pro-tealaan 22 & 10vm in dieAGS- kerk, Loopstraat. Salonthou word deur haardogter, 2 susters en fami-lie.

IN MEMORIAM

1015

HAAS CHRIZELDAGeb.18/06/1988Gest.08/04/2013Mooi herinneringe aanZelda wat reeds een jaarweggeneem is van onsfamilie. Ons mis jou baievan jou Ma, Pa, geliefdefamilie en vriende.

GELUKWENSINGS

1030

KUHN LAEDEN JOR-DAN WILLBaie geluk aan ons SEUNmet jou 2de verjaarsdag op11 April 2014. Mag voor-spoed jou oorvleuel. God'srykste seëninge en tonneliefde. Mammie, Daddie, aljou ouma’s en oupa’s,ooms en tantes.

SAKE

DIENSTE

2420

VOERTUIE

VOERTUIE GESOEK

OM TE KOOP

3075

24/7 CASH for yourBakkie or Car. Just SMSor PHONE 072 620 1126.

Swaai stokke vir ’ngoeie doel in B’valeGholfentoesiaste kry dié naweekdie geleentheid om die stokke vir’n goeie doel te swaaiwanneer dieBonnievale-gholfklub Saterdag(12 April) sy klubkompetisie asdeel van die jaarlikse SanlamKanker-uitdaagreeks hou.

Dié kompetisie sal in ’n individue-le Stabelford-formaat aangebiedword, met alle opbrengste wat aandieKankerverenigingvanSuid-Afri-ka (Kansa) sal gaan. “Ons sal deelwees van ’n nasionale kompetisiewaar die gholfgemeenskap saam-span omKansa te help omdie siekte,wat alle gesinne in die land raak, diestryd aan te sê en lewens te red,” sêklubkaptein Hennie van Wyngaard.

Alle deelnemers sal ’n inskry-wingsfooi betaal, terwyl enigeborge,skenkings engeldinsamelingsaksiesook baie verwelkom sal word, aldusVan Wyngaard.Groot pryse is op die spel vir wen-

nerswat ook sal deurdringnadieBo-land Gholfunie se streekfinaal. Diewenners van die streekfinaal kwali-fiseer vir die Sanlam Kanker-uit-daagreeks finaal wat gedurende Ok-tober by Sun City sal plaasvind.Diegene wat belangstel om ’n by-

drae te lewer tot die plaaslike uit-daagreeks of as spelerwil registreer,kan Elizabeth Basson (023 616 3125)of Jurene Horne (023 342 7058) vanKansa bel of stuur ’n e-pos na [email protected].

EPIC SUPPORTERS: Local learners, supported by the charity organisation the Anna Foundation, were not deterred by rainyweather when they joined in the action at the recent Absa Cape Epic. They lined up at the start and finish line at theArabella Wine Estate, which hosted two of the stages of the gruelling race. The eight-day mountain bike race is dubbedthe Tour de France of mountain biking and attracts professional and amateur riders from around the world. Not wantingto miss out, the Arabella farm children congregated at the starting line, sporting bicycle helmets which had the namesof the top teams of riders and waving flags representing the different countries. SuperSport, along with a few other journalists,visited the Anna Foundation’s local after-school, complete with TV cameras and crew, to film the Anna Foundation’s academics,sports and life skills programmes in action.

DIENSTE2420

BETREKKINGS

3600

BETREKKINGS

GESOEK

3670

HUISHULP met ondervin-ding soek inslaapwerk vir5 dae in die week.Kontak die aansoeker071 454 2418 onmiddellikbeskikbaar. Vir verwysingskontak 021 886 5752/082410 1489.

Page 7: Breederivier gazette 8 apr 2014

Breederivier GazetteSchools - SkoleDinsdag 8 April 2014 7

SKAAK: Rigter van Zyl, ’n gr.1-leerderaan die Robertson Voorbereiding-skool, het onlangs gewys hy het ’n na-tuurlike talent vir skaak. Hy het aandie begin van die jaar met skaaklessebegin en omdat hy nog so ’n jong spe-ler is, is hy nie vir die Noord-Bolandproewe ingeskryf nie. By ’n vriend-skaplike wedstryd het hy die no. 1 enno. 3 van die Noord-Boland-span ge-klop en sy potensiaal is raakgesien.Hy is toe ingeskryf vir die Boland-proe-we wat by HTS Drostdy in Worcestergehou is. Hiér het hy ses van sy sewepotte gewen, ’n tweede plek losge-slaan en daarmee ’n silwermedaljeverower. Hy is gekies vir die o.8 Bo-land-span en sal vanaf 1-3 Mei aandieWes-KaapSkaakkampioenskappein George deelneem.

BOLANDSPAN: Al-tesaam 19 atletevan die HoërskoolMontagu was deelvan die Noord-Bo-land-atletiekspanwat onlangs in diePaarl aan die Juni-or Boland-atle-tiekkampioen-skappe deelge-neem het. Ses vandié atlete is in dieBolandspan opgeneem. Hierdie medaljewenners is (agter, van links) LaurenAdendorf (silwer), Anro van Eeden (silwer) en Shimonay Doris (brons). Vooris Mareke Conradie (goud) en Austiando Pieterse (goud). John-Ross Swane-poel (brons) was afwesig met die neem van die foto.

BONNIEVALE KONING! Die Hoërskool Bonnievale se o.19A-rugbyspan het on-langs koning gekraai tydens die Goudini sportdag. Die span het met sterkopponente, waaronder Hoërskool Stellenbosch, afgereken omHoërskoolMonta-gu in die eindwedstryd te verslaan. Op die foto is die trotse span saam metafrigters Alridge Mercuur en Johan Els.

TUIS IN DIE WATER:Dié leerders van dieLaerskool Robertsonhet onlangs aan ’nplaaslike swemgaladeelgeneem.Agter (van links) isCarlo Both, BiancaSüssmann en Johan-nes van Zyl. Voor isArabella Winshaw enDieter Kotze.

HOOG-SPRING:Aliza Ros-souw vandie Laer-skool Ro-bertsonhet on-langs asdeel vandie Wes-Kaap-at-letiekspan aan die Suid-Afri-kaanse kampioenskappedeelgeneem. Aliza het ’n eersteplek in hoogspring by die Wes-Kaap-kampioenskappebehaal.

KARATE: Dié leerders aan die Laerskool Robertson hetonlangs aan die karatekampioenskappe deelgeneemwaar hulle puik presteer het. Van links is Louie Drake(goue medaljes: vegkuns en kata), Nicola Drake (silwer-medaljes: vegkuns en kata) en Gerhard van Schalkwyk(silwermedalje: kata).

BESTE VOETJIE VOOR: Die Hoërskool Robertson se Mnr. en Mej. RHS vind volgendeDinsdag (15 April) in die skool se saal plaas. Die skool se eie GlamGuru en Hestiavan Bulgarye kom spesiaal vir die geleentheid en Binnelanders se Neels van Jaarsveldtree op as een van die beoordelaars. Kaartjies kos R40 vir volwassenes en R20vir kinders en is by die Robertson Apteek, My Nagina Takeaways of die skool beskik-baar. Die skool bedank die gemeenskap vir al hul bydraes omdié geleentheidmoontlikte maak. Skenkings van meer as R7 000 is ontvang en wenners kan uitsien nagroot pryse. Die volgende borge word bedank: Vicky Falck, Rapid River Spur, MyNagina ,What’sNew,BirdsParadise, IsabeauSkincare, IllusionsHairDesign,SignatureJewelley, Robertson-gholfklub, Robertson Dros, Café Rosa, Bourbon Street,RobertsonGym, La D Da, Peckers, Louretta’s, Something Different, Robertson Wynvallei, Robert-son Art Gallery, La Vie, Wimpy, Robertson Spar, Kranskop Wynkelder, Wouter Brewisen die Breederivier Gazette.

Page 8: Breederivier gazette 8 apr 2014

Breederivier

Year 18 • 8 April 2014 | Tel. 023 626 5212

EPIESE PRESTASIE: Terwylfietsryers vanoor die wêreldheen deel was van die1 200 ryers wat tydens dieAbsa Cape Epic op die Val-lei toegesak het, het tweeplaaslike ryers ook hul staalgetoon in dié uitmergelendebergfietsuitdaging. AndréImmelman (voor) en ErnstBruwer was die enigste Ro-bertsonners wat aan dieEpic deelgeneem het en hethulle uitstekend van hultaak gekwyt. Te midde vansterk kompetisie het hulleteen die einde van die eer-ste week tot die 119de plekgeklim. Hulle het uiteindelikin die 78ste posisie onderdie manlike deelnemersklaargemaak.FOTO: DEON VAN DEVENTER

Montagu se ystervrouvoltooi dié uitdagingHILDERINESCHRÖDER

Dat Chrissie Bur-ger, van Montagu,murg in haar pypehet, is daar geentwyfel oor nie.Hiervan getuighaarpadnadieYs-terman-kompeti-sie wat die afgelo-pe naweek in Port-Elizabeth gehouis.

Burger het Son-dag (6 April) kortvoor die 17-uur-af-snytyd die strawweuitdaging, waarinsy 3,8 km moesswem, 180 km moesfietsry en 42 kmhardloop, voltooi.

Haar honger omaan dié taai uitda-ging deel te neem,wat deelnemers va-noor die hele wêreld lok, het ’n paar jaargelede begin toe sy ’n uittreksel van diekompetisie gesien het. Tóé het sy nooit ge-weet of haar droom ooit verwesenlik souword nie. Haar pad na haar uiteindelikedeelnamewas, soos dieuitdaging sélf, allesbehalwe maklik.

Sy het in 2012 besluit om te begin oefenvir die 2013-kompetisie, maar moes weenslongontsteking haar oefenprogram virlank op ys sit, dus het sy haar visier op die2014-kompetisie gestel.

Sy het in die winter van 2013 weer beginoefen, tot sy een oggend in September hoe-serig opgestaan het. Sy het haarself pro-beer oortuig dat dit sou verby gaan, maar’npaardaelaterissynoodgedwongedoktertoe. Sy het ’n paar dae later in die hospitaalse intensiewesorgeenheid wakker gewordmet die skoknuus dat ’n gewas in haar lin-kerlong gevind is.

Indié stadium,vertelBurger,wasdieYs-terman die laaste ding in haar gedagtes en

moes vinnige endrastiese besluitegeneem word.Op 10 Oktober

verlede jaar is dieonderste helfte vanhaar linkerlongverwyder. Geluk-kig, sê sy, kon diehele gewas verwy-der word en waschemoterapie nienodig nie.Sowat ses weke

ná die operasie hetsy weer begin won-der of sy nie dalksteeds aan die Ys-terman kan deel-neem nie. Met diedokters se toestem-ming het sy in De-sember weer beginoefen, maar, voegsy by, sywas 840steop diewaglys vir ’nplek om moontlikte kan deelneem.Groot was haar

verrassing toeBurger inJanuariedienuuskrydat daar vir haar ’n plek oopgegaanhetin die kompetisie. “Daar was egter net 11weke oor voor die kompetisie. Ek het diesprong gevat en ingeskryf,” vertel sy.Hier-na het sy met mening begin oefen.Die feit dat sy die geleentheid kon kry

omdeel teneemskryfsysuiweraangenadevan Bo toe, tesame met die ondersteuningvan familieenvriendeenhaarborg,Quari-ga Grondwerke.Die Ysterman, vertel sy, was geweldig

straf. “Daar was baie kere wat ek gevoelhet ek kan nie meer nie, maar opgee wasnie ’n opsie nie.” Almal het die betrokkedag swaar gekry, voeg sy by. “Die eerste90 km was dit net bulte en die volgende90 km moes ons teen sterk wind baklei.”

Of syweer aan die kompetisie gaan deel-neem weet sy nog nie, lag sy.“’nMensweet niewaarvoor jy jouself in-

laat tot jy dit doen nie, maar ’n mens weetnooit.”

Chrissie Burger saam met haar borge vir die Yster-man-kompetisie, Jaco en Eon Erasmus vanQuarigaGrondwerke. FOTO: VERSKAF