Afrikaans EAT graad 10 Sederberge is nie vir sissies...

13
Audia Stanley April 2020 Afrikaans EAT graad 10 Sederberge is nie vir sissies nie Willem Fransman Uit: Ink en ander verhale

Transcript of Afrikaans EAT graad 10 Sederberge is nie vir sissies...

Page 1: Afrikaans EAT graad 10 Sederberge is nie vir sissies nieholycrosshigh.co.za/LydiaMaterials/sederberge is nie vir... · 2020. 10. 5. · •Die Sederberge is nie vir sissies nie •Die

Audia Stanley

April 2020

Afrikaans EAT graad 10Sederberge is nie vir sissies nie

Willem FransmanUit: Ink en ander verhale

Page 2: Afrikaans EAT graad 10 Sederberge is nie vir sissies nieholycrosshigh.co.za/LydiaMaterials/sederberge is nie vir... · 2020. 10. 5. · •Die Sederberge is nie vir sissies nie •Die

Agtergrond

Page 3: Afrikaans EAT graad 10 Sederberge is nie vir sissies nieholycrosshigh.co.za/LydiaMaterials/sederberge is nie vir... · 2020. 10. 5. · •Die Sederberge is nie vir sissies nie •Die

Titel

• Die Sederberge is nie vir sissies nie

• Die titel word letterlik bedoel. Dit is gepas want beide storielyne speelin die Sederberge af.

Page 4: Afrikaans EAT graad 10 Sederberge is nie vir sissies nieholycrosshigh.co.za/LydiaMaterials/sederberge is nie vir... · 2020. 10. 5. · •Die Sederberge is nie vir sissies nie •Die

Storielyne

Buiteraam vertelling= storielyn 1

• Binneraamvertelling =storielyn 2

Page 5: Afrikaans EAT graad 10 Sederberge is nie vir sissies nieholycrosshigh.co.za/LydiaMaterials/sederberge is nie vir... · 2020. 10. 5. · •Die Sederberge is nie vir sissies nie •Die

Ruimte/Milieu (Tyd en Plek)

Storielyn 1 Storielyn 2

Plek: Speel in die Sederberge in Suid-Afrika af.

Speel by die Sederberge in Suid-Afrikaasook in die township waar Tiekie woon, af.

Tyd: Speel tydens die Post-Apartheidsera af; gevaarlika.g.v. luiperde

Speel tydens die Apartheidsera af; dis kouden gevaarlik.

Vertelde tyd: Vanaf die aand tot die volgendemiddag; ongeveer21 uur

‘n Bietjie langer as twee weke

Page 6: Afrikaans EAT graad 10 Sederberge is nie vir sissies nieholycrosshigh.co.za/LydiaMaterials/sederberge is nie vir... · 2020. 10. 5. · •Die Sederberge is nie vir sissies nie •Die

KaraktersHoofkarakter/ Ronde karakter• Belangrike, volronde, veelsydige karakter• Die meeste verteltyd word aan hom/ haar afgestaan.• Openbaar goeie en slegte eienskappe• Ondergaan gewoonlik karakterontwikkeling

Bykarakters /Newekarakters /plat karaktersOpenbare net goeie of slegte eienskappeDra by tot die hoofkarakter se karakterontwikkeling. Belig haar eienskappeHet soms simpatie met die hoofkarakter

TeenstandersOpponeer gewoonlik die hoofkarakter oor waardesTree kwaadwillig / boos op a.g.v. jaloesie

Page 7: Afrikaans EAT graad 10 Sederberge is nie vir sissies nieholycrosshigh.co.za/LydiaMaterials/sederberge is nie vir... · 2020. 10. 5. · •Die Sederberge is nie vir sissies nie •Die

Hoofkarakter en karakteriseringStorielyn 1 Storielyn 2

Gerrie van der Berg

Graadtienseun; sy eerste bergklimtog in die Sederberge.

Hy hou nie van koffie nie, want dit maak hom naar. Hy

verkies warm sjokolade.

Noemnaam: Heuweltjie (Oom Tiekie noem hom so)

Berg sy pa en oom Tiekie noem hom so.

Ronde karakter, amper ‘n man, probeer dapper wees,

maar kan nie die koue verduur nie.

Oom Tiekie se vertelling en die konfrontasie met die

luiperd (doodsgevaar) het ‘n vormende invloed op Gert

se karakter gehad.

Oom Tiekiebaie jonger; in sy studentejare; het ‘n obsessie om Sneeukop te klim; hy is ‘n bruin student.Hy het aanvanklik vir George gewerk. Later het hullevennote geword.

Page 8: Afrikaans EAT graad 10 Sederberge is nie vir sissies nieholycrosshigh.co.za/LydiaMaterials/sederberge is nie vir... · 2020. 10. 5. · •Die Sederberge is nie vir sissies nie •Die

Newekarakters

Storielyn 1 Storielyn 2

George van der BergOom Tiekie noem hom Georgy-boy

Oom Tiekie en hy het die besigheid van die grond afgebou. Hulle het later vennote geword.

Wit buitelandse mediese studente wat hulle staptog staak uit lojaliteit teenoor

oom Tiekie,

Die beampte by Algeria-bosboustasie-verteenwoordiger van die Apartheidstelsel

Page 9: Afrikaans EAT graad 10 Sederberge is nie vir sissies nieholycrosshigh.co.za/LydiaMaterials/sederberge is nie vir... · 2020. 10. 5. · •Die Sederberge is nie vir sissies nie •Die

Verteller

Storielyn 1 Storielyn 2

Derdepersoonsverteller- Gerrie Ek-verteller- Oom Tiekie

Page 10: Afrikaans EAT graad 10 Sederberge is nie vir sissies nieholycrosshigh.co.za/LydiaMaterials/sederberge is nie vir... · 2020. 10. 5. · •Die Sederberge is nie vir sissies nie •Die

Konflik/ Botsing

• Konflik veroorsaak spanning in die verhaal.

Tipe Konflik/botsing Storielyn 1 Storielyn 2

Innerlik Gerrie is bang, maar moet alleen gaan hulpsoek.

Oom Tiekie worstel omdat hy alleen buitemoet slaap

Uiterlik

Page 11: Afrikaans EAT graad 10 Sederberge is nie vir sissies nieholycrosshigh.co.za/LydiaMaterials/sederberge is nie vir... · 2020. 10. 5. · •Die Sederberge is nie vir sissies nie •Die

Tema en boodskap

Tema: Medemenslikheid

Boodskap: Behandel alle mense met die nodige waardigheid en respek.

Page 12: Afrikaans EAT graad 10 Sederberge is nie vir sissies nieholycrosshigh.co.za/LydiaMaterials/sederberge is nie vir... · 2020. 10. 5. · •Die Sederberge is nie vir sissies nie •Die

Ironie

• verwys na die teenoorgestelde van wat verwag word

• Oom Tiekie moet aansoek doen vir ‘n buitelandse permit.

Page 13: Afrikaans EAT graad 10 Sederberge is nie vir sissies nieholycrosshigh.co.za/LydiaMaterials/sederberge is nie vir... · 2020. 10. 5. · •Die Sederberge is nie vir sissies nie •Die

Spanning

• (Gebeure wat spanning meebring)

Storielyn 1 Storielyn 2

Die luiperd se spore is vars; oom Tieke word

deur die luiperd aangeval; Gerrie moet hulp

gaan soek.

Oom Tiekie moes buite in die koue slaap; Hy

moes aansoek doen vir ‘n permit. Wit studente

besoek hom in die bruin gebied.