0001.3 AFRIKAANS EERSTE TAAL HG (VRAESTEL 3) NOVEMBER...

10
0001.3 AFRIKAANS EERSTE TAAL HG (VRAESTEL 3) NOVEMBER 2005 DEELTYDSE KANDIDATE ALLEENLIK TYD: 2½ UUR PUNTE: 120 MEMORANDUM VAN PUNTETOEKENNING

Transcript of 0001.3 AFRIKAANS EERSTE TAAL HG (VRAESTEL 3) NOVEMBER...

Page 1: 0001.3 AFRIKAANS EERSTE TAAL HG (VRAESTEL 3) NOVEMBER …wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process.process_download?… · 0001.3 afrikaans eerste taal hg (vraestel 3) november

0001.3

AFRIKAANS EERSTE TAAL HG (VRAESTEL 3) NOVEMBER 2005 DEELTYDSE KANDIDATE ALLEENLIK

TYD: 2½ UUR PUNTE: 120

MEMORANDUM VAN PUNTETOEKENNING

Page 2: 0001.3 AFRIKAANS EERSTE TAAL HG (VRAESTEL 3) NOVEMBER …wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process.process_download?… · 0001.3 afrikaans eerste taal hg (vraestel 3) november

2 AFDELING A (KREATIEWE SKRYFWERK) VRAAG 1 1.1 Dit dryf my tot rasemy

1 Moet 'n beskrywing wees; storieagtig 2 'n Paar insidente. 3 Insidente kan humoristiese ondertoon hê. 4 Indien slegs een insident kan inhoud baie saai word. .

1.2 Skool: 'n Terugblik

1 Moet kan standpunt inneem teen stelling of ten gunste daarvan. 2 Kan eie ervaringe weergee 3 Kan moontlik aanbevelings maak

OF

1 Moet 'n verhaal wees. 2 Kan 'n hele aantal gebeure / insidente opnoem. 3 Kan nostalgies van aard wees.

1.3 Eensaamheid

1 Kandidaat kan 'n saak uitmaak vir of teen televisie 2 Moet redes vir standpunt aangee 3 Kan ook verhalend van aard wees, waaruit eensaamheid duidelik blyk. 4 Redes en moontlike oplossings vir eensaamheid

1.4 My beste vriendin

1 Moet mymerend wees 2 Prikkel kan dien as inleiding of slot 3 Moet vriendin wees, nie vriend nie 4 Duidelike onderskeid tussen haar en die gewone/sy moet uitstaande wees 5 Kan beskrywend van aard wees 6 Duidelike positiewe insette in ander persoon se lewe

1.5 Suid-Afrika en sy mense

1 Kandidaat word direk aangespreek 2 Moet dus eie standpunt / opinie laat deurskemer 3 Kan moontlike voorbeelde van insidente opnoem ter stawend van

standpunt

Page 3: 0001.3 AFRIKAANS EERSTE TAAL HG (VRAESTEL 3) NOVEMBER …wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process.process_download?… · 0001.3 afrikaans eerste taal hg (vraestel 3) november

3 1.6 1 Prent: Kan eie titel gee / moet bespiegelend of verhalend wees

2 Interpretasie moet strook met dit wat uit prent afgelei kan word, soos byvoorbeeld bedelary, gefrustreerde motoriste, werkloosheid ens.

3 Eie interpretasie wat sin maak, ook aanvaarbaar [40] AFDELING B (BRIEWE) VRAAG2 2.1

1 Vorm van die informele brief 2 Verlange, betekenis van die verhouding, vrese en drome moet deel

uitmaak van die inhoud 3 Trant van die brief is belangrik

2.2

1 Verkeerde vorm word nie gepenaliseer nie 2 Gee besonderhede van jouself as bekendstelling 3 Hoef nie noodwendig voorbeelde te gebruik - Slegs riglyne

2.3

1 Kan formeel of informeel wees 2 Moet raad / aanbevelings gee 3 Beslis nie humoristies van aard nie 4 Nie gesteld op vorm van brief

[20]

AFDELING C (KORTER SKRYFSTUKKE) VRAAG 3 3.1 Joernalistieke styl of koeranttaa1 is belangrik

Tersaaklike inligting moet verskaf word Nie net storie-agtige relaas Gepaste register

Page 4: 0001.3 AFRIKAANS EERSTE TAAL HG (VRAESTEL 3) NOVEMBER …wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process.process_download?… · 0001.3 afrikaans eerste taal hg (vraestel 3) november

4 3.2

Inhoud moet oor onderwerp handel Moet as motivering dien Eie lewenservaringe deel Toespraak kan fokus op motivering en raad aan leerders Vorm

3.3

Gepaste register Geloofwaardig en juiste inligting wees Bewys van op hoogte wees Oorsake en euwels uitwys Definitiewe oplossing kan bied [20]

AFDELING D (KORT SKRYFSTUKKE) VRAAG 4 4.1

1 Enige vorm is aanvaarbaar 2 Redes vir blywende indrukke 3 Geloofwaardige beskrywings 4 Aspekte in onderwerp moet aangeraak word

4.2

1 Vorm nie bepalend nie 2 Tersaaklike inligting definitief uitstaan / weergee 3 Tyd, plek, datum, ens. noodsaaklik 4 Prikkelend van aard wees

4.3

1 Vorm van faks 2 Duidelike bedankingsboodskap 3 Volledige inligting [10]

Page 5: 0001.3 AFRIKAANS EERSTE TAAL HG (VRAESTEL 3) NOVEMBER …wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process.process_download?… · 0001.3 afrikaans eerste taal hg (vraestel 3) november

5 AFDELING E (VOORGESKREWE LETTERKUNDE) VRAAG 5 Hoekom ? - Barrie Hough 1 Vorm van ‘n dagboek 2 Oortuigend en geloofwaardig wees 3 Dwelms en VIGS is die euwels van die tyd, Anton se stryd 4 Beslis nie in ligte trant nie 5 Ook magteloosheid soos Hannes ervaar (Gooi koppie stukkend teen muur) 6 Soek antwoorde op vrae VRAAG 6 Wildegans -Elsabe Steenberg 1 Vorm van informele brief 2 Die feit dat jy grootword 3 Fisiese en emosionele veranderinge 4 Jou onskuld 5 Jou verhouding met die seun oor wie jou ma so bekommerd is 6 Jou waardering vir jou ma 7 Die goeie waardes wat jy van haar geleer bet 8 Dat jy jou ma net geluk wil bring en wil hê dat sy trots op jou moet wees VRAAG 7 Die Beach - Lyndsay King 1 Dialoogvorm 2 Die feit dat die strand slegs vir blankes was 3 Sy kommer oor as die polisie hom daar vang 4 Sy verskoning dat hy Duits praat en van Berlyn is 5 Hy skeur gek met die tannie (hotnot- not hot) 6 Hulle raak bevriend nadat sy hom oortuig dat hy van Berlyn af kom / sy boek

waaruit hy studeer 7 Die tannie se veranderde houding- sy stuur later vir hom ‘n glas koeldrank 8 Praat aan die einde sy eie Afrikaans met haar -het haar ‘n kop aangesit.

Page 6: 0001.3 AFRIKAANS EERSTE TAAL HG (VRAESTEL 3) NOVEMBER …wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process.process_download?… · 0001.3 afrikaans eerste taal hg (vraestel 3) november

6 VRAAG 8 lnku1uleko - M.C. Botha 1 Vorm van die Dagboek 2 Sy pos wat hy moes aflewer 3 Die optog waarin hy vasval 4 Die pos wat vernietig word 5 Sy ervaring saam met die student (sierwa, studente klasse, die kampus, sy

drome) 6 Sy denkbeeldige kind VRAAG 9 Die mimikus - Patrick Davids 1 Dialoogvorm 2 Die non se eerste woord aan die vrou is dat sy lewe 3 Non sê dat sy moet rus, vertel haar hoe sy beseer is -ook oor haar tong 4 Vertel haar wat haar toestand was voor sy wakker geskrik het 5 Vrou se soeke na haar tong, haar nuwe naam wat sy aangeneem het 6 Haar hunkering na die lewe buite die klooster, sy vra nooit die suster se

naam nie 7 Haar begeerte om iets van haar lewe te maak, haar hare, besittinkies, haar

opgewondenheid toe sy die eerste keer wit grimering aansit 8 Haar hartseer toe sy die suster vaarwel wuif. VRAAG 10 "Struisbaai - Blues" - Andre Le Roux 1 Briefvorm 2 Kan ligte trant wees 3 Vertel hoejy en Johan gesukkel het 4 Redes aanvoer vir mislukte pogings: 5 Wind te veel gewaai; is net te haastig. 6 Latere sukses - Maria was Johan se niggie 7 Was elke dag bymekaar 8 Later bewus geword van mekaar se teenwoordigheid 9 Vertel hoe verhouding nou ervaar word 10 Nie meer net "nice times" nie

("En skielik was dit nie meer snaaks nie: om bedags op die strand te lê en meisies dop te hou, om saans skelm te vat, om elke aand oor 'n ander een te lê en gesels...)

[30]

TOTAAL: [120]

Page 7: 0001.3 AFRIKAANS EERSTE TAAL HG (VRAESTEL 3) NOVEMBER …wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process.process_download?… · 0001.3 afrikaans eerste taal hg (vraestel 3) november
Page 8: 0001.3 AFRIKAANS EERSTE TAAL HG (VRAESTEL 3) NOVEMBER …wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process.process_download?… · 0001.3 afrikaans eerste taal hg (vraestel 3) november
Page 9: 0001.3 AFRIKAANS EERSTE TAAL HG (VRAESTEL 3) NOVEMBER …wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process.process_download?… · 0001.3 afrikaans eerste taal hg (vraestel 3) november
Page 10: 0001.3 AFRIKAANS EERSTE TAAL HG (VRAESTEL 3) NOVEMBER …wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process.process_download?… · 0001.3 afrikaans eerste taal hg (vraestel 3) november