AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 ...taalarsenaal2.yolasite.com/resources/graad 11 vraestel...
Transcript of AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 ...taalarsenaal2.yolasite.com/resources/graad 11 vraestel...
-
1
Punte: 120
Tyd: 2½ uur
Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye
AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL
GRAAD 11
VRAESTEL 1
MEMORANDUM
JUNIE 2017
-
2
AFDELING A: LEESBEGRIP
NASIEN VAN DIE LEESBEGRIP:
1. Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op
begrip is. (Foute moet steeds aangedui word.) Waar die foute die betekenis
van die woord(e) verander, word dit wel gepenaliseer.
2. Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal wat
geassesseer word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord
sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.
3. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/ EK
STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering/bewys moet oorweeg word.
4. Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING/LUG JOU MENING-vrae word geen
punte toegeken nie. Net die rede/motivering/aanhaling word bepunt.
5. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit
korrek, mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig
word.
6. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee ʼn hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
7. Aanvaar dialektiese variasies.
8. Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat uitgeskryf is by ʼn meervoudigekeuse-vraag.
-
3
VRAAG 1
TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL
VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK
1.1 Konstruksie van geboue, meubels, vuur, verhitting, papier
(enige vier)
4 2
1.2 Bome aanplant 1 3
1.3
plantasies 1
2
1.4 Sabie
Graskop
2 1
1.5 Dennebome
Bloekombome
1
3
1.6
Omdat hulle natuurlike olies het. 1 3
1.7 20-25 jaar 2 1
1.8 ʼn Deel van die plantasie word afgekap en
ʼn deel word weer oorgeplant
2 1
1.9 meule
1 1
1.10 Spykers, skroewe, gom 3 2
1.11 brande 1 1
1.12 C (2012) 1 1
1.13 Weerlig 1 1
TEKS B: VISUELE TEKS
1.13
Bome 1
3
1.14 27 kg 1 3
1.15
B (weer) 1 3
1.16 water 1 1
-
4
1.17 • Daar is baie prentjies/simbole/grafika/illustrasies.
• Daar is min woorde.
• Daar is meer prentjies/simbole/grafika/illustrasies as woorde.
• Die prentjies/simbole/grafika/illustrasies gee vir jou die inligting.
• Jy kan die inligting sien wat jy nie lees nie hierdie teks nie.
1 4
1.18
• Skryf jou bladsye vol.
• Moenie bladsye uitskeur nie
• Moenie alles wat digitaal taal is druk nie
• (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1
4
1.19 A (1000 kg) 1 4
1.20 Van herwonne vesel
Of
Van bome
(Enige EEN)
1 5
TOTAAL: 30
-
5
AFDELING B: OPSOMMING
NASIEN VAN DIE OPSOMMING
Die opsomming word soos volg nagesien:
• Puntetoekenning:
o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit)
o 3 punte vir taal
o Puntetotaal: 10
• Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat nie woordeliks
aangehaal het nie:
o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe
o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe
• Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat woordeliks aangehaal
het:
o 6–7 direkte aanhalings: ken geen taalpunte toe nie o 1–5 direkte aanhalings:
ken 1 punt vir taal toe
LET WEL:
• Tel van woorde:
o Nasieners moet die getal woorde wat gebruik is, tel. o Geen punte word
afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as die
getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is.
o Indien die kandidaat die vereiste getal woorde oorskry, lees tot by 65 woorde
en ignoreer die res van die opsomming.
o Korter opsommings wat die vereiste feite bevat, mag nie gepenaliseer word
nie.
• Nasien:
o Elke feit moet sin maak. o Daar moet ’n sinvolle werkwoord in elke sin wees.
o Sien net die eerste feit na indien ’n feit twee keer geskryf word.
o Indien twee verskillende feite by een punt genoem word, word net die eerste
feit nagesien.
o Dui direkte aanhalings met ’n A aan.
-
6
o Verkeerde spelling word nie gepenaliseer nie, solank die betekenis duidelik
is.
o Sodra daar een of meer aanhaling is, ignoreer die blokkie oor die toekenning
van taalpunte en gebruik die blokkie oor aanhalings.
VRAAG 2: Hoe om na jou diamante te kyk
TEKS VERWAGTE ANTWOORDE
1. Klimaat
Bome help ons klimaat reguleer. Bome help om
konsekwente temperature te handhaaf. Dit help dat
ons wêreld nooit te warm of te koud word nie omdat
dit koolstof opneem. Dit help om hittegolwe en
oorstromings te stop.
Bome help om ons klimaat te
reguleer.
2. Suurstof
Bome maak suurstof en help ons dus om asem te
haal. As ons woude afkap sal ons al hoe minder
skoon lug hê om in te asem.
Bome maak suurstof.
3. Water
75% van die wêreld se water kom van woude af.
Bome bevog die lug deur verdamping en so word
reën gevorm wat vir ons water gee.
Bome bevog die lug vir reën.
4. Erosie
Bome keer ook reënwater wat teen heuwels en
berge afloop en voorkom so erosie van die grond.
Die water loop stadiger tussen die bome deur.
Bome voorkom erosie deur water
stadiger te laat vloei.
5. Boere
Kleinboere gebruik seker insekte en voëls wat in
woude bly om hul oeste te bestuif. Dit verskaf dus
meer kos vir die mense en diere.
Boere gebruik insekte van woude om
hul oeste te bestuif.
6. Produkte
Bome gee ons hout sodat ons produkte in ons
alledaagse lewe kan maak. Produkte soos planke,
meubels en papier wat ons elke dag gebruik.
.
Bome gee ons hout vir produkte wat
ons gebruik.
-
7
7. Medisyne
Bome gee ons ook medisyne wat ons gesond
maak. Meer as 3000 plante is al geïdentifiseer wat
ons kan gebruik om kanker te voorkom
Ons kan medisyne van bome maak.
GETAL WOORDE = 197 woorde ( ± 200 woorde - Disjunktief)
GETAL WOORDE = 50 woorde (50 – 60/65 maksimum)
TOTAAL AFDELING B: 10
AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES
NASIEN VAN TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES
1. Spelling:
• Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word.
• By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in
die taalstruktuur is wat getoets word.
• Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
2. Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word
volgens die instruksies.
3. Aanvaar die letter EN/OF die korrekte antwoord wat volledig uitgeskryf is, by ʼn
meervoudigekeuse-vraag.
VRAAG 3: ADVERTENSIE
VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK
3.1 Skoolkinders 1 4
3.2 • (Die opskrif) is groot/in hoofletters/in verskillende lettertipes geskryf.
• (Die opskrif) is in vetdruk/donker letters/font.
• Daar is ’n uitroepteken.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1
4
-
8
3.3 Juniemaand
1 2
3.4 uitroepteken
1 3
3.5
A (oordrywing) 1 4
3.6 Jou/ julle 1 2
3.7 papier 1 4
3.8 Mening
Die woord ”dalk” word gebruik.
1 5
3.9 Parravlei sou ons wêreld red.
1 2
3.10 geskree 1 4
3.11 Wanneer bring julle herwinbare rommel? 1 2
SUBTOTAAL: 11
VRAAG 4: STROKIESPRENT
VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK
4.1 luister 1 5
4.2 Ma sê sy sit vir Wren in haar stoeltjie.
Ma sê dat sy vir Wren in die stoeltjie sit.
(Enige EEN)
1
2
-
9
4.3 • Slaan
• Afstand wat iets geslaan is.
• Hou jou mond: bly stil
• Enige soortgelyke antwoord
1 4
4.4.1 Vir Hammie
1 3
4.4.2 Omdat hy sy ma se handsak vashou
1 5
4.5 stoeltjies 1 4
4.6 handsakkie 1 3
4.7 Nie letterlik nie 1 4
SUBTOTAAL: 8
VRAAG 5.1: LEESSTUK
VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK
5.1.1 Ka-naal-aap
1 3
5.1.2 Dit hou nie baie voordele in nie
1 2
5.1.3 Ek kan swem voordat ek kan loop
1 3
5.1.4 koue
1 3
5.1.5 vir
1
3
5.1.6 eerste
1 3
5.1.7 Sin sou maak om te wed op plekke
1 2
-
10
5.1.8 vuurwarm
1 1
5.1.9 titels 1 5
5.1.10 Dis die naam van ʼn land
1 5
5.1.11 Die warmste plek in Suid-Afrika is Letaba omdat dit ʼn
gemiddelde temperatuur van 35⁰ het.
1 3
5.1.12 Ek nooi die weermanne en weervroue om ʼn somer tussen die
duine naby Upington deur te bring.
1 3
5.1.13 sypaadjies
1 3
5.1.14 Bietjie/min
1 4
5.1.15 my 1 2
SUBTOTAAL: 15
VRAAG 5.2: PRENT
VRAAG ASSESERINGRIGLYNE PUNT VLAK
5.2.1 Mees opgewonde
1 2
5.2.2 sleg
1 2
5.2.3 die
1 2
5.2.4 wêreld
1 2
5.2.5 Herwin/hergebruik
1 4
5.2.6 Spaar water
Spaar krag
Herwin papier/blik/yster/plastiek
Moenie die omgewing bemors nie
Moenie besoedel nie
Moenie alles verbrand nie
2 5
-
11
Gebruik sonkrag.
(Enige TWEE gepaste antwoorde)
SUBTOTAAL: 6
TOTAAL AFDELING C: 40
AFDELING D: LETTERKUNDE BLADSAK – Lucas Malan
VRAAG 6
VERHAAL A: Towersak – Corlia Fourie
VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT VLAK
6.1.1 • Haar ma het so gesê
• Die muti-vrou het so gesê
1 1
6.1.2 • Sy sou haar storie moes ken 1 1
6.2 Hut, mielieland, beeste 3 1
6.3 • A (Sy wou loop en die wêreld sien) 1 3
6.4 Leeu, krygsmanne, volstruisdop met water, bokvleis, stories.
(Enige drie)
3
1
6.5 pa 1 3
6.6 6.6.1 B (het eers gehuil)
6.6.2 A (het geneul)
6.6.3 C (vee hulle oë af)
6.6.4 D (was anders)
4
3
6.7 •
Die ma maak medisyne van botterblomblare
Die meisie gooi die buffel met haar spies
Die jong man kom na haar aangehardloop
Die meisie vertel storie
1
1
1
1
2
2
2
2
6.8 • C (Hy het alles van af geweet) 1 3
6.9 • Sy moes dit vol stories maak
1 3
-
12
VERHAAL B: “Benedicta” – Magaret Bakkes
6.10 Die verteller
Christiaan se ma
1
4
6.11 • Christiaan 1 4
6.12 • Vog op die brein as baba
• Motorfietsongeluk
• Olifant val sy bakkie aan
• Olifant storm hulle op staptoer
• Buffel val hom aan
• Geveg met stropers
•
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1 5
6.13 • Die verteller en haar dogter is op ʼn inkopietog
• Haar skoonseun bel vir Kinta van Niekerk
• Hulle stop by Ultra City
• Sy huil soos een wat alleen is
1
1
1
1
2
2
2
2
6.14 6.14.1 C (Johannes)
6.14.2 A (In die hospitaal)
6.14.3 B (Geneesheer)
6.14.4 D (wil dadelik ry)
6.15 • Sigaret
• Dop wodka
2 2
6.16 • D (Staptoerveldwagter) 1 2
6.17 • Krokodille het hom aangeval
• en sy een arm afgebyt en die ander erg beseer
1
1
2
6.18 • Om te seën 1 2
6.19 • Haar man het ʼn Fiat-motortjie 1 3
[20]
TOTAAL AFDELING D: 40
GROOTTOTAAL: 120