Malutima 20150128
-
Upload
maluti-news -
Category
Documents
-
view
293 -
download
16
description
Transcript of Malutima 20150128
TEL: 058 303 5411 WOENSDAG 28 JANUARIE 2015 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE
Koerant met hart The paper with heartI
Cor. Malan and Murray Streets, BETHLEHEMTel. 058 303 2687/058 303 3048
BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =
BARGAIN PRICES
BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =
BARGAIN PRICES
Wholesaleprices directto the public!
SPECIALS5 LT ICE CREAM
CHICKEN DEBONED BREASTS (FILLETS)
2 LT COOKING OIL
2,5 DOZEN EGG (LARGE)
R44.95 EA
R39,95 /KG
R24,95 EA
R29,95 EA
X1PMG5KX-MA280115
www.panarottis.co.za
X1PMDTAJ-MA280115
Lynda Greyling
’n PLAASLIKE veearts senuwe bakkie met toerustingis Donderdagaand gesteel.Dit is een van talle voertuiewat die afgelope tyd in diehande van diewe belandhet.Dr. Wessel Strydom se
bakkie vol veeartsenytoerusting is net ure nádie sektorpolisiëringsvergadering in Panoramagesteel.Op die vergadering wat in
die Sederhofgebou gehouis, is gesê dat misdaad dieafgelope weke onrusbarendtoegeneem het.Volgens die polisie word
dit hoofsaaklik aan dieekonomie toegeskryf.Benewens al die voertuie
wat in Bethlehem gesteel is,is ’n voertuig verledeWoensdag voor die Hoërskool Reitz gesteel.Inbrake by huise het veral
in die Panoramawoonbuurttoegeneem.Kapt. Louisa van den
Berg, voorsitter van diesektorpolisiëringsforum, sêinwoners moet hul huiswerkers teen ’n wit Stallionbakkie met twee insittendeswaarsku.Die twee mense, met
netjiese oorpakke aan,doen huise aan.Hulle sê vir die huiswer
kers die huis is verkoop ennuwe matte gaan ingesitword.Hulle kom met ’n maat
band daar aan en gee danvoor hulle wil die vertrekkemeet om die mat te gaansny.“Dit is om toegang tot die
huise te verkry,” sê Van denBerg.Inwoners moet hul
huiswerkers hieroor inlig enhulle waarsku om niemandsonder hul toestemming indie huis toe te laat nie.
Diewebaljaarin Bhm
Lynda Greyling
’n VROU word nog in die kritiekesorgeenheid van die MediclinicHoogland behandel en ’n skoolkindin een van die algemene salenadat hulle Saterdagoggend in ’nbusongeluk tussen Harrismith enQwaqwa was.Theresa Docta Tshabalala (56)
word in die kritiekesorgeenheidbehandel nadat sy ribfrakture en ’nlongbesering opgedoen het.Volgens Karien Collett, woord
voerder van die Mediclinic Hoogland, is haar toestand stabiel.
Altesaam 31 van die 52 mensewat beseer is toe die regtervoorband van die Malutibus waarinhulle gery het, gebars het, wasleerlinge van die New Horizonskool. Hulle was op pad nanaweekklasse.Die res van die passasiers was
almal op pad na hul werkplek.Die bestuurder is ook beseer.Volgens sers. Mmako Mophiring,
woordvoerder van die polisie, hetdie bus van die Setsingterminaalbuite die dorp vertrek.Die bus se band het omstreeks
08:00 gebars en dit het omgeslaan.
Die beseerdes, onder wie diebestuurder, is vir behandeling nadie Mofumahadi ManapoMopelistreekhospitaal in Phuthaditjhaba, die Thebedistrikhospitaalin Harrismith en die MediclinicHoogland in Bethlehem gebring.Die meeste van die pasiënte is
ná behandeling ontslaan.Ses vroue en ’n man wie se
toestand almal stabiel was, isintussen ook uit die MofumahadiManapo Mopelistreekhospitaalontslaan.Fanyana Moloi, uitvoerende hoof
van die Thebehospitaal, het gesê
al die beseerdes wat na hierdiehospitaal gebring is, is reedsontslaan of is vroeër na dieMediclinic oorgeplaas.Volgens Collett het die Mediclinic
Hoogland 12 pasiënte ontvang.Agt pasiënte is in die noodsen
trum vir ligte weefselbeseringsbehandel en ontslaan.Drie pasiënte, onder wie Tshaba
lala, is opgeneem.Die ander twee pasiënte was
twee 17jariges. Die een isintussen ontslaan.’n Saak van roekelose en
nalatige bestuur word ondersoek.
Vrou in kritiekesorgNet 2 beseerdes ná busongeluk nog in hospitaal
’n BUS van die Maluti-busdiens het Saterdagoggend omgeslaan. Altesaam 52 mense is beseer. Hier ondersoek ao. Benjamin Kotze (links) enao. Mbuyiselwa Radebe die ongelukstoneel. Foto: Verskaf
Pres. Brandstraat 15, Bethlehem 9700Tel. 058 303 6049 • Sel 083 447 9074Pres. Brandstraat 15, Bethlehem 9700Tel. 058 303 6049 • Sel 083 447 9074
Vlieë, Muskiete, Luise, Kakkerlakke,Vismotte, Rotte, Muise ens.Onkruid, Plantpeste en Plae.
X1PNFRTH-MA280115
2 MALUTI, WOENSDAG 28 JANUARIE 2015
www.profreeze.co.za
CURVED GLASS CABINETS
BEVERAGE COOLERS
DELIVERY VEHICLES
WALL CHILLERS
SUMMER SPECIAL OFFERS!
OFFICE: 051 5233510/11CELL 082 413 3369 • FAX 051 523 3509
Plot 4/7 Marjolein Street Kwaggafontein Bloemfontein
FIND US ON
Martin du Preez - [email protected]
WEMANUFACTURE, SUPPLY ANDINSTALL THE FOLLOWING:• Cold and freezer rooms• Mortuary coldrooms• Afri-Safari portable cold, freezerrooms
• Insulated panels for temperaturecontrolled areas, storerooms andlaboratories
• Insulated and refrigerated boxes ondelivery vehicles and trailers
• Ice machines• Refrigerated cabinets forsupermarkets
• Beverage coolers• Polystyrene sheets
Etienne Pienaar - [email protected]
Antionette Swanepoel – [email protected]
Charl Pienaar - Afri-Safari [email protected]
GLASSDOOR COLDROOMS
AFRI SAFARI PORTABLE RANGE
PRO FREEZETM
QUALITY PRODUCTS
ICE MACHINESX1PM6C7U-MA210115
OOSVRYSTATERS kan vanjaarweer uitsien na Music Mania watten bate van liefdadigheid deur dieBethlehemTafelronde 60 aangebiedword.Lede van die BethlehemTafelron
de 60 pak jaarliks verskeie projekteaan om geld in te samel om noodin die gemeenskap te verlig.’n Music Mania word elke drie
jaar aangebied. Lede van dieBethlehemTafelronde begin reedsmaande voor die tyd oefen om ’ngehalteproduk op die planke tebring.Die BethlehemTafelronde het ook
’n groentetuinprojek wat groenteaan verskeie instansies verskaf wataan minderbevoorregtes kos gee.
Karen Herbert
DIE vreugdevure het hoog gebrandtoe Vivienne Bojé die sleutel in dieSpark Campus se deur gesteekhet, en voilà! Daar sluit dit toeoop.Sy het al die pad van Jeffreys
baai gery om die gelukkige wennerin die projek Vir Ons Kinders tenbate van Engo te wees.Vivienne en haar man, Kobus,
wat oudVrystaters is, sê hulle hetelkeen ’n kaartjie vir R20 by dieslaghuis in Wesselsbron gekoop.Die geld word vir ’n goeie doelaangewend en hulle albei is diteens dat hulp aan kinders altydbelangrik is.Dié geldinsamelingsprojek ten
bate van Engo Vrystaat is dieafgelope jaar die sesde keeraangebied.Deur slegs ’n R20skenking te
doen het ondersteuners ’n kansgestaan om ’n splinternuwe SparkCampus te wen.
Daar is altesaam 20 566kaartjies teen R20 elk verkoop – ’nrekordbedrag van R411 320 isingesamel.Dit is 6,43% meer as wat in
2013 ingesamel is.Vyf finaliste is op 9 Januarie met
die hulp van PwC aangekondig:) Henk Nieuwoudt van Bethlehem.) Renate Serfontein van Koppies.) Fanie van Eck van Vierfontein.) Vivienne Bojé van Jeffreysbaai.)Mekgotso Ramosito van Rocklands in Bloemfontein.Die Vir Ons Kindersprojek sou
nie moontlik gewees het sonderdie ondersteuning van borge nie.Vanjaar se borge was Imperial GMBloemfontein, Radio Rosestad enVolksblad se Sentrale PlaaslikeKoerante.Die finaliste het Vrydag op ’n
trekkingsgeleentheid by ImperialGM Bloemfontein gewedywer omdie Chevrolet Spark Campus terwaarde van R112 400 te wen.Daar is ook troospryse aan die
finaliste gegee.Dit het ingesluit:
) Verblyf en ontbyt by die Greenleaf Guest Lodge vir finaliste enhul metgeselle.) Eetbewyse geborg deur OceanBasket en Braza in die LochLoganwaterfront in Bloemfontein.) Nagereg geborg deur Fresko indie Loch Loganwaterfront.) Geskenkbewyse verskaf deurKloppers.) Veblyf by die ProteahotelBloemfontein Central gedurende ’nSuperrugbynaweek – ingesluit bydie prys is Superrugbylosiekaartjies vir finaliste en hul metgeselle.) Head Artistrygeskenkbewyse.Dié soort geldinsamelingspro
jekte is noodsaaklik aangesiendie staatsubsidies vir liefdadigheidsorganisasies al hoe minderword.Elke bydrae is soos ’n vonk wat
’n hele vuur van omgee aansteek,sê Magda van Niekerk, direkteur:vakkundige dienste by Engo.
5 FEBRUARIE: Die volwasse koorCantus Choralus, onder leiding vanLyle Mahon, begin om 17:30 in dieNG kerk BethlehemNoord oefen.Belangstellendes, verkieslik metkoorondervinding, kan hulleaansluit. Die lees van bladmusiek isnie ’n vereiste nie. Bel Alida Steynby 0583033286 of 0824429453.13 Februarie: Hardloop in ’n persSpeedo om Gobles Folley omaandag op manskanker te vestig.Dit is van 17:00 tot 20:00. Dieroete begin en eindig by dieGeloftefeesterrein. Bel Richard Nel
by 0825211764.14 Februarie: Die CharlotteTheronkinderhuis (CTK) bied ’nValentynsdansparty aan om geld inte samel. Dit kos R100 per persoon. Dit sluit ’n spitbraai in. BelMargaret Bruwer by 0583073700of 0834111736.24 Januarie: ’n Ope dag oorboerdery in Amerika word van12:00 af in die Daniëlsrusboerevereniging se saal gehou. Bel BronwynBonthuys by 0824403610 of stuur’n epos na [email protected] Maart: Die Surrender Hillmarathon begin en eindig by ClarensXtreme. Daar is ’n 42,2 kmwedloopwat ’n kwalifiserende wedloop virdie Comradesultramarathon is,asook ’n 21,1 km, 10 km en ’npretdraf. Nommers is by DieselElectric beskikbaar. Bel ElmarieKruger by 0829081844.
Vreugde groot toe vrou motor wen
OP die trekkingsgeleentheid om te sien wie die Spark Campus gewenhet, is van links Elzabé van Niekerk, skakelbeampte by Engo, KarenHerbert, produksieredakteur van Volksblad: Sentrale Plaaslike Koeran-te, Kobus en Vivienne Bojé (Vivienne het die motor gewen), Magda vanNiekerk, direkteur: vakkundige dienste by Engo, en Johan Gunther vanRadio Rosestad. Foto: Mlungisi Louw
Music Mania weer vanjaar op planke
WERNER ENGELBRECHT (vierde van links) is Vrydagaand op ’n gesel-ligheid by Lavender Hill as die Bethlehem-Tafelronde 60 se nuwe voor-sitter ingehuldig. Van links is Vinny en Michael Wheatley, ondervoorsit-ter, Janet en Werner Engelbrecht, Sally en Muller van Rensburg, uittre-dende voorsitter, en Denielle en Henk Cronjé, gebiedsvoorsitter.
Subject to conditions, certain “good leavers” are also included as beneficiaries of the IPDET. Thisapplies specifically to ex-Petra employees who were employed for a period of at least a year andleft the service of the Company since 1 July 2008 due to retrenchment, early retirement, illnessor death.
Proof of your banking details
X1PMTM2A-MA280115
MALUTI, WOENSDAG 28 JANUARIE 2015 3
DR. EBEN VONWELL (links) is ver-lede Vrydagaand ty-dens die Bethle-hem-Rapportryer-beweging sejaarlikse dinee diederde jaar agtereen-volgens as die Rap-portryer van die jaaraangewys. Ben Ja-cobs (voorsitter) hetdié eerbewys aanhom oorhandig.
Foto’s: Lynda Greyling
DIRK DU PLOOY (links voor) is Vrydagaand tydens die Bethlehem-Rapportryerbewegingse jaarlikse dinee as penningmeester ingehuldig. Van die mense wat die dinee saam methom bygewoon het, is dr. Eben von Well, Danie Eichstädt, Corrie du Plooy en Alta Eich-städt.
DIE Bethlehem-Rapportryerbeweging is weer as die aktiefste Rapportryers in die land aan-gewys. Van links is, voor: Helena Kriel en ds. Dawie Kriel; agter: Ben Jacobs (voorsitter)en Louise Prins.
Aktiefin SA
Worried about load shedding?NOMATTER THE LOAD SHEDDINGCoachman Saloon can still be yourstop for cold beer, food specials and
big screen sporting events.
X1PN7K15-MA280115
Roman's Pizza Bethlehem 14A Muller Street CBD087-802-0965 and 058-303-1030
X1PNC26D-MA280115
Spesiale aanbiedinge geldig vanaf 28 Januarie tot 3 Februarie.
Smoked pork spareribsKameelhout boereworsLam-sosatiesVark eisbinesBloubul-steak
R 65/ kgR 51/ kgR 96/ kgR 40/ kgR 54/ kg
X1PNFRL9-MA280115
4 MALUTI, WOENSDAG 28 JANUARIE 2015
[email protected] 081 323 3921 www.callacar.co.za
Skouterrein, Curielaan, BloemfonteinTel. 051 011 0126 / 051 411 0400
* Alle pryse sluit BTW in, maar pryse sluit inruile uit. * Prys sluit lisensie, registrasie en afleweringsfooie uit.
2013 Chevrolet Spark 1.2L7 BeskikbaarKilometers vanaf16 000 km
2013 Chevrolet Spark 1.2L7 BeskikbaarKilometers vanaf16 000 km
2012 Toyota D4D2.5 SRX 4X476 000 km
2012 Toyota D4D2.5 SRX 4X476 000 km
R99 799 R89 900R49 995 R97 900
R269 900
2013 Chevrolet Cruze 1.6LKilometers vanaf55 000 km
2013 Chevrolet Cruze 1.6LKilometers vanaf55 000 km
R159 995 R207 900
2012 Chevrolet Cruze1.6LS3 BeskikbaarKilometersvanaf55 000 km
2012 Chevrolet Cruze1.6LS3 BeskikbaarKilometersvanaf55 000 km
R149 995
R269 900R87 900
2013 Chery J2 1.5 TX10 000 km2013 Chery J2 1.5 TX10 000 km
2012 Chery QQ 0.8L(800 cc)66 000 km
2012 Chery QQ 0.8L(800 cc)66 000 km
2012 Toyota D4D2.5 SRX 4x4,78 000 km
2012 Toyota D4D2.5 SRX 4x4,78 000 km
2012 Nissan Micra 1.2Acenta88 000 km
2012 Nissan Micra 1.2Acenta88 000 km
2012 Peugeot 107Urban28 000 km
2012 Peugeot 107Urban28 000 km
2012 Golf6 1.6TdiBluemotion49 000 km
2012 Golf6 1.6TdiBluemotion49 000 km
Beperkte voorraad. Terme en voorwaardes van toepassing.Balans van diensplan. Balans van waarborg.Beperkte voorraad. Terme en voorwaardes van toepassing.Balans van diensplan. Balans van waarborg.
MOENIE HIERDIE UITVERKOPING MISLOOP NIE!2013 SUZUKI ALTO1.0 GLX2013 SUZUKI ALTO1.0 GLXWas: R99 900BTW ingesl.Nou: R94 900BTW ingesl.
Was: R99 900BTW ingesl.Nou: R94 900BTW ingesl. SPAAR
R5 000SPAARR5 000 Beperkte voorraad. Terme en voorwaardes van toepassing.
Balans van diensplan. Balans van waarborg.Beperkte voorraad. Terme en voorwaardes van toepassing.Balans van diensplan. Balans van waarborg.
MOENIE HIERDIE UITVERKOPING MISLOOP NIE!2013 SUZUKI SWIFT1.4 GL2013 SUZUKI SWIFT1.4 GLWas: R138 900BTW ingesl.Nou: R129 900BTW ingesl.
Was: R138 900BTW ingesl.Nou: R129 900BTW ingesl. SPAAR
R9 000SPAARR9 000
X1PLV3L9-KN270115
DIE Hoërskool Retiefin Kestell is op 12 Junie 110 jaar oud.Die skool se ver
haal begin in 1838 bydie fontein net buitedie dorpmet sy helderwater, enmet Piet Retief en sy geselskapwat saam met homgetrek het.Met hul aankoms
by die fontein het hulledie eerste keer dieBlouberg gesien watsoos ’n Duiwelstanden ’n draak lê. Dieberg word Drakensberg genoem.Hulle het die fontein
Blydskap genoem.Retief het daar ’n akkerboom geplant wat’n groot rol in die skoolse geskiedenis speel.Dons de Lange het
die kinders uit die Bybel en uit die Trap deJeug geleer.Dít was die begin
van onderwys in dieomgewing.
HS Retiefdink terug
AS ’n mens sommer jou opinie oor ’nsaak gee voordat jy mooi geluisterhet waaroor dit gaan, is jy dom ensal jy in die skande kom. – Spreuke18:1 tot 15’n Plaasseun het een keer masels
gekry en moes toe in ’n donkerkamer in die plaashuis bly sodat syoë nie deur die sonlig beskadig wordnie, soos sy ouers geglo het.Dit het hom gou verveel en hy het
by sy buitedeur gekniel en deur diesleutelgat gekyk wat buite aangaan.Hy kon net die dinge sien wat in dienou sigveld van die sleutelgat by diedeur verbygaan.Een oggend het sy pa se spog
perd by die deur verby gekom, geleideur ’n stalwerker. Die perd se pensen bene was vol bloed.Die seun was dadelik kwaad. Die
slegte werker, het hy gedink, hy hetdie perd natuurlik oor ’n doringdraadlaat spring en die perd het homself
beseer. Hy het gewonder wat sy pamet hom sou maak. Die seun hetgemeen die werker het verdien omgestraf te word.Net toe het sy pa in sy gesigveld
verskyn en het hy gesien hoe sy pamet die werker praat en oor die perdse pens streel. Hy kon nie hoor watgesê word nie, maar hy het eintlikwarm geword net by die gedagte aanwat sy pa sê.Later het sy pa by hom ingeloer.
Die eerste waarna hy gevra het, iswat sy pa met die slegte werker, watdie perd verniel het, sou maak.“Nee, Seun, daar is nie fout nie,”
het hy gesê.“Die perd was siek en die werker
was oplettend en het my daarvanvertel. Ek het dadelik die veearts laatkom en hy het bloedgelaat. Dit is diébloed wat jy aan die perd se pens enbene gesien het.“Jy het te min deur die gaatjie
gesien en tot ’n verkeerde gevolgtrekking gekom. Leer vandag dié les:Moet jou nooit uitspreek oor iets watjy net deur ’n gaatjie sien nie.”Dit is gevaarlik om uit te praat oor
iets wat ’n mens net by iemandanders gehoor het. ’n Verstandigemens kry eers die feite voordat hy sygevolgtrekking maak. Ons onderlingeverhoudinge, en veral ons verhoudingas Christene met mekaar, vra viromsigtigheid in ons beoordeling vanmekaar: “Wees altyd beskeie . . . ge-duldig en verdra mekaar in liefde”(Ef.4:2).– www.kragvirvandag.co.za
Onkunde gevaarlik as jy uitlatings maakGeesgenoot
BAKGAT resepte!Dít is die resepteboekwat die lede van Bethlehemse OudSkolierenetbalklub saamgestel het.Chantelle Cotty,
voorsitter, sê dié klubwat in 2008 ontstaanhet, bied die afgelopepaar jaar ’n informeleliga aan waartydens 15spanne van oor diestreek heen deelneem.“Met so ’n liga is daar
altyd koste en hulle hetbesluit om ’n resepteboek met ’n twist saamte stel.”Op dié manier probeer
hulle om die besoekersse koste so laagmoontlik te hou.Al die lede is huis toegestuur met die opdragom hul geheime resep ofhul ouma se gunstelingresep te kry.Met al die reseptebymekaar is die boeksaamgestel.Daar is ’n verskeiden
heid voorgeregte,bykosse soos brood,groente en papresepte,
asook vleis en potjiekosresepte, pasta,nageregte en dorslessers.Van die dorslessers
spog met name soos diePrins van Wallis, BlouMaandag, KaribieseSonsondergang en RollsRoyce.Daar is ook ’n verskei
denheid marinaderesepte vir vleis en oulikewenke vir die gaarmaakvan wildsvleis.Van die wildsvleisre
septe is onder meer ’nkoedoepastei, Matumiwildsfilet, Impalastoofgereg en gebraaidewildsboud of blad insoetwyn.Daarby is daar ’n
afdeling vir die kinderswat resepte vir seep,gesig, vingerverf, asookspeelklei bevat.Ondersteun gerus
OudSkoliere Netbalkluben skaf die resepteboekaan.Rig navrae aan Chantelle Cotty by 0836322789.
Spelers wys kookvernuf
NATASJA MEIRING (links) en Arista Badenhorstvan Bethlehemse Oud-Skoliere-netbalklub met dieresepteboek wat die lede saamgestel het om geldvir die klub in te samel.
VIR ’n hele paar troeteldiereienaars het die jaar rampspoedigbegin.Hul geliefde troeteldiere moes
met hul lewe vir die mens seplesier Z vuurwerk – boet.In Môrelig het Lampies en
Marlene Jonker van Pres.Hoffmanstraat teruggekeer vanvriende af om hul geliefde hondaan die duiwelsvurkheining tesien hang met ’n plas bloedonder hom. Hy was reeds dood.Weens die trauma moet huljongste seun sielkundigebehandeling kry.Volgens Corlene van der
Merwe, voorsitter van dieDierebeskermingsvereniging
(DBV), moes ’n labradorgenadedood deur ’n veeartstoegedien word nadat hy sy ruggebreek het in die gespook omvan die vuurwerk weg te kom.Van der Merwe sê Bethlehem
was weer “groot” op vuurwerk.Dit het tot lank ná middernagaangehou.“Elke jaar word gevra dat
mense nie vuurwerk skiet nie Zter wille van die diere Z maarmense steur hulle min daaraan.Miskien het hulle nie troeteldierenie?”As iemand weet van nog
troeteldiere wat beseer of doodis weens vuurwerk kontak Vander Merwe by 0824585036.
Nuwejaar traumaties vir diere
ADMINISTRATIVE ASSISTANTIN BETHLEHEM
Formal qualification: Tertiary qualification
Experience: Minimum of 6 years' working experience.Experience in the construction industrywill be an advantage.
Special requirements: Good communication skills.Good interpersonal skills with clients andco-workers.Strong leadership qualities.Punctuality.Pay attention to detail.Employee time and attendance.Ability to organise daily admin tasks.Work independently.Data capturingMust be able to work under pressure.System management skills.Willing to work long hours.Must have own transport.
Status: ContractClosing date: 13 February 2015
Please send your CV to [email protected]
We are looking for an administrativeassistant on a new project.
X1PNAW61-MA280115
MALUTI, WOENSDAG 28 JANUARIE 2015 5
1188211_390x198
Selected products on this page have been styled for photography
PnP FreshMilk Assorted2 Litre Each
1890SAVE 2.80
PnP PureSunflowerOil 2 Litre
2580SAVE R9
PnPWhiteSugar 2.5kg
2190SAVE R2
Spekko ParboiledLong Grain Rice 2kg1870
SAVE 4.20
PRICES VALID 27 JANUARY-1FEBRUARY 2015 AT PICK N PAY SUPERMARKETS AND HYPERMARKETSIn Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo, Upington, Kimberley, Kuruman and Vryburg. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesotho, Northam Local store and Express stores. smartshopper points will still apply in Express stores.www.picknpay.co.zaCustomerCare0800112288.Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply.Shop instoreoronlineatwww.pnp.co.za/shopSomeproductsmaynotbeavailable inall stores.
Certain promotional stocks are limited. Information correct at time of print. Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. E&OE.
Don’t pay a centmore thanyouhave to.Seetermsandconditionsatwww.picknpay.co.za/brandmatch
MORE
Ariel Auto WashingPowder 3kg, PowerCapsules 21s orWashing Liquid2.25 Litre Each
Twinsaver 2 PlyToilet TissueAssorted 9s Per Pack
4290SAVE R64990
SAVE R46
R35Perkg
SAVE 1195
PnP HotDog Rolls 12s1590
Bakery
PnPMangoes
R20Fresh Fruit
940
Blue Ribbon ClassicWhite Bread 700g
PnPSandwichHamPer 100g
690
Deli
SAVE R9
Mama’s Frozen PiesAssorted 6s Per Pack
3990
NescaféClassic200g Dawn Jar
5990All GoldTomatoSauce700ml
1680
PnP NO NAMETM Fresh ChickenThighs and Drumsticks
kRi
PnPPnPPnPPPnPPnPPn NONOOONON NANANANAThiThiTh ghsghsg anannaa dddBulk Country Classic Boerewors Per kg
FRESH
Rama OriginalMargarine500g Brick
1590SAVE R5
R56SAVE R5
BUY3
FOR
Coca-ColaRegular2 Litre1390
SAVE R1
Purina Vitagen DogFood Assorted 6/8kg Each
R89
VERSKEIE lede van die Immergroenblommekunsklub het Dinsdag met die klub sekwartaallikse byeenkoms ’n demonstrasiegelewer.Peto Odendaal se een rangskikking
het Nuwejaarswense vir die boere uitgebeeld (sien eertse foto onder).Die water in die bottel beeld volop reën
uit, die groen loof genoeg weiding terwyldie geel blomme genoeg sonskyn voorstel.Die druiwe en koringare verwys na ’n
geseënde oes. “Die dik houtlyne om dieontwerp is die genade en beskerming vandie Here vir ons boere,” sê Peto.
Klubse ledebyeen
DIE Immergroen-blommekunsklub se kwar-taallikse byeenkoms is Dinsdag in die NGkerk Bethlehem-Oos se saal gehou. PetoOdendaal (regs) was een van die rangskik-kers. Dié rangskikking is spesiaal aan dieboere opgedra. Links is Ina van Rensburg,lid van die klub en boervrou, en Odendaal.
Foto’s: Lynda Greyling
MARTIE BONDESIO by die rangskikkingwat sy vir die Immergroen-blommekuns-klub se byeenkoms gemaak het.
FRIEDA LEGRANGE staan hier by die rang-skikking wat sy vir die Immergroen-blom-mekunsklub gemaak het.
6 MALUTI, WOENSDAG 28 JANUARIE 2015
X1PL98VM-KN270115
24 Mei 1989 - 16 Desember 2014
`n Spesiale woord van dank aan:Vriende, familie en kollegas, baie dankie vir
al julle bystand.
Baie dankie vir al die spesiale boodskappe vanbemoediging, oproepe, sms-boodskappe,drukkies, blomme, eetgoed, besoeke en
gebede.
Dankie Hemelse Vader vir die 25 jaar wat uTiaan vir ons geleen het.
Jy was vir ons `n sonstraal. Altyd gereed met`n grappie en `n breë glimlag. Ons gaan jou
sêgoed en grappies baie mis.
Ons harte is seer, maar ons gun jou dieHemelse rus.
Liefde Chris en Elsa Prinsloo
In Liefdevolle herinnering
Tiaan Prinsloo
X1PMTCJD-MA280115
Tel/Faks: 058 303 2805 Sel: 083 255 7987
Geen vrag te groot of te klein!Geen vrag te groot of te klein!
Gratis kwotasies • Voorsien kartonne • Plaaslik en nasionaal • Versekering op elke vrag
X1PN2A2W-MA280115
X1PM8CK5-KN270115
Vir meer foto’s en nuus gaan nawww.malutinews.co.za
CARLIN D’ALEBOUT (tweede, links) van die Hoërskool Witteberg was die sprekerop die Waterbron-Vroue-Landbou-unie se maandelikse vergadering. Sy is ’n onder-wyser vir leerlinge met spesiale onderwysbehoeftes (LSOB). Sy het oor haar beroepgepraat en vertel van leerlinge met spesiale onderwysbehoeftes in die Oos-Vrystaat.Van links is ToinetteCarsten, D’Alebout, LaviniaRossouw,RiaBotha enVinneyWhe-atley.
ELNA HATTINGH (links) en Melanie Smit (regs) is onderskeidelik as die derde en vierdetopkonsultant van Derma-Puur-skoonheidsprodukte aangewys. Saam met hulle is JohnGray (eienaar en direkteur) en Elsie Schoeman (Oos-Vrystaatse streekbestuurder).
Wéét van mooimaak
TE KOOP
TUINBOU
1640
50% AFSLAGop plante vanaf R10,00.Flower Fun Kwekery
058 303 8423. Cambrige-straat 58, by silo's.
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
ALLERLEI
1845
BETREKKINGS
3600
BETREKKINGS
GESOEK
3670
Talita is op soek nawerk as huishulp . Maan-dag, Woensdag en Vrydag.Het ondervinding.Skakel 078 531 1060.
Wilhemina soek werk:Ondervinding: Huishulp,blomme rangskik, kin-deroppasser/kleuterskool.Ma-Vr. 071 199 8656.
VERKOPE &
BEMARKING
3760
Consultants needed:JUSTINE. Fantastic skin-care and fragrance pro-ducts for women. Earngreat commission. SMSyour name, surname andtown to 060 879 2571.
MALUTI, WOENSDAG 28 JANUARIE 2015 7
BATTERYSENTRUM, ’nfamilieonderneming, viervanjaar sy 40ste bestaansjaar.Jan Nigrini en sy vrou, Babs,
het destyds van Potchefstroomna Bethlehem verhuis waar syoom, ook Jan Nigrini, NigriniBatterye gehad het.Jan en Babs het Battery
sentrum in Rouxstraat beginwaar Jan self batterye ingesithet.Hul eerste werker was Petrus
Mojakkie. William Radebe hethom in 1980 by hulle aangesluit. Hy werk steeds hier.Jacques, die Nigrini’s se
seun, het hom in 1995 by dieonderneming aangesluit.Babs is in 2005 oorlede,
waarna Jacques se vrou,Landrie, haar by Batterysentrum aangesluit het.Die gebou waarin Batterysen
trum geleë is, is in 1981gebou.
Batterysentrumal 40 j. in bedryf
JAN NIGRINI en sy seun, Jacques, is die eienaars van Battery-sentrum. Foto’s: Lynda Greyling
WILLIAM RADEBE werk al die afgelope 35jaar by Batterysentrum.
DIE personeel van Batterysentrum is van links, voor: Landrie Nigrini, Elma Theron, Johan Ngcubka, Petrus Nhlabathi, Shadrack Mokoena, Amos Makhoba en Stompie Motaung;agter: Jacques Nigrini (eienaar), Ampie Viljoen, Gerhard Strauss, Ivan Mosia, William Radebe, David Mofokeng en Vincent Qhesi.
Shift Expectations
BETHLEHEM NISSAN
H/v Muller en Murraystraat, Bethlehem 058 303 4155
Verkooppersoneel:Nico Coetzer: 082 920 3405Coreen Minns: 073 200 7037Retha Stander: 072 573 0649Mossie Mostert: 083 708 8639
Veels Geluk aanBattery Sentrummet 40 jaar vanuitnemende
dienslewering!
Beste wense virdie volgende 40!
X1PNC2JW-MA280115
Kantoor:Kantoor:058 303 4422058 303 4422
Erens GrobbelaarErens Grobbelaar
BETHLEHEMBETHLEHEMPython AlarmsPython Alarms
Glory to God, for He is the Way,the Truth & Life Itself!
Veels geluk Oom Jan,Jacques, Landrie en
span met 40 jaar van hardewerk, vriendelikheid en
uitmuntende dienslewering.Ons heel beste wensevergesel julle op die
toekomspad.
X1PNC2FR-MA280115
C/o Malan andRiemland Street,BethlehemTel. 058 303 4930
Jou Vriendelik alles winkel
SOLOMONS
HOME WAREHOUSE
"Friend” Solomons Mica now on
Veels gelukBattery Sentrummet 40 jaar van
harde werk!Julle is ‘nwenspan.
Beste wense!
X1PNF0TH-MA280115
Fokusop
BATTERY SENTRUM(40 JAAR)
BATTERY38-MA280115
SportSportKoerant met hart The paper with heartI
Begrafnisdienste
11 Grey Street, Bethlehem, 9701Tel. 058 303 3282 / 073 713 5618 /
CK: 2005/014564/23 • VAT: 4110224021FRANCHISE HOLDER: WERNER ENGELBRECHT
Verassings • Grafstene • Begrafnispolisse
X1PN29VM-MA280115
THE boxing committee of the Thabo Mofutsanyana District held a meeting at the Thabo Thokoza High School on Saturday todiscuss the various boxing events taking place in the Eastern Free State this year. With the establishing of a new club in PaulRoux, the committee is looking forward to further developing the sport in the Eastern Free State. The committee members arefrom the left, front: Sebina Masilo (additional member), Smiley Mofokeng (president) and Dikenkeng Folotsi (additional member);back: Malefetsane Manyane (vice-president), Mahutshana Mokoka (secretary) and Puseletso Rampoli (additional member).
HERNU VAN VUUREN (o.17) het op Voortrekker se atle-tiekbyeenkoms die spiesgooirekord in sy ouderdoms-groep verbeter. Hy het ook reeds vir die Wêreld-jeug-spele later vanjaar in Colombia gekwalifiseer. Hy hetdie spiesgooirekord van 58 m na 71,23 m verbeter.
CARA VAN WYK het die rekord in die 100 m-hekkiesvir o.14-meisies op die Hoërskool Voortrekker se on-langse atletiekbyeenkoms op Goblepark verbeter.
MET kleur, pret en geesdrif het die Hoërskool Voortrek-ker verlede Woensdag sy jaarlikse atletiekbyeenkomsop Goblepark aangepak. Atlete en leerlinge het die sonen hitte getrotseer om hul spanne te ondersteun. Deurdie loop van die dag is 16 rekords verbeter. Hier landLané van Vuuren in die sandput.
Atlete laatrekords spat
HANNIE YOUNG, Linda Geyser en Adri Williams van die Beth-lehem-buiteklub het die Riemland-driespelrolbaltoernooi ge-wen. Dit is onlangs by die Bethlehem-buiteklub gehou.
Foto: Verskaf
ATLETE van die Laerskool Jordania wat rekords verbeter het opdie skool se byeenkoms op Goblepark is van links Ivé van der West-huizen (80 m, tien jaar), Petra Steinman (gewigstoot, tien jaar), Jo-chanan Jonker (gewigstoot, tien jaar) en Stephan Geldenhuis (ge-wigstoot, tien jaar). Jochanan en Stephan het die gewig ewe vergestoot.
Skitter in atletiek
24 High Street, Bethlehem • Tel. 058 303 1160Pr No. 0416363
Z.AsmalZ.AsmalOptometristsOptometrists
Loxion Kulca now in stock!
Free watch with everypurchase of Loxion Kulca frame.PENSIONERS' SPECIALR900 for consultation, frameand clear bifocal lenses.
T's and C's. Cash only. Frame from a selected range.X1PNC2YD-MA280115