Malutima 20150318

8
TEL: 058 - 303 5411 WOENSDAG 18 MAART 2015 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE Koerant met hart The paper with heart I Cor. Malan and Murray Streets, BETHLEHEM Tel. 058 303 2687/058 303 3048 BUY PER BOX and SAVE !! BULK BUYS = BARGAIN PRICES BUY PER BOX and SAVE !! BULK BUYS = BARGAIN PRICES Wholesale prices direct to the public! SPECIALS 2,5 LT ICE CREAM FISH FINGERS 750 ML COOKING OIL 2,5 DOZEN EGGS (X-LARGE) R27,95 EA R43,95 /KG R9,95 EA R30,95 EA X1PTXTR3-MA180315 SOLOMONS HOME WAREHOUSE We at Solomons Mica care for your safety. Please ask one of the staff members to assist with safety protocol. Prices include VAT - Cash & Carry No Dealers - Limited Quantities - Errors and/or Omissions Excluded C/o Malan and Riemland Street, Bethlehem Tel. 058 303 4930 Jou Vriendelik alles winkel SOLOMONS HOME WAREHOUSE "Friend” Solomons Mica now on RG6900K RG2700 Solar Security Light • Motion Sensor • Charge time 6 – 8 hours • Day night sensor • Eco friendly • 1 year warrantee R449,95 • Powerful 6900, air cooled, 4 stroke engine (unleaded petrol) • Fitted with automated voltage regulator to protect appliances from voltage fluctuations • Fitted with overload protection switch • 2 Year repair guarantee • Powerful 2,700 watt, air cooled, 4 stroke engine (unleaded petrol) • To determine the size generator, total the wattage of the maximum number of items to be run simultaneously. Never exceed maximum run rating • Fitted with overload protection switch • 2 Year repair guarantee R8 999,95 R3 699,95 Generator X1PTXTYA-MA180315 www.panarottis.co.za X1PTXTV7-MA180315 DIE naam van Wulf Alarms se span wat aan die Kansa Relay for Life deelgeneem het, was die Wulf Angels. Hierdie “engele” het aan elke aktiwiteit deelgeneem, tussendeur verseker dat die kinders vermaak word, en bowenal tydens hul rondte om die baan aan die oorlewen- des eer betoon deur hulle te salueer. Foto: Lynda Greyling Lynda Greyling WILLIE VILJOEN van Bethlehem was Saterdagmiddag (14/03) ’n vasberade man. Hy wou binne ’n sekere tyd 100 rondtes op Kansa se Relay for Life stap. Net ná die opening om 12:00 het Viljoen teen ’n vinnige pas begin stap. Hy het die pas gehandhaaf en hierdeur sommer gou die aandag op hom gevestig. Baie wou weet wie hierdie man was en of hy ’n rekord wou opstel. Vir hom was die doel nie om aandag te trek of ’n rekord op te stel nie. “Ek het dit spesiaal vir my stiefdogter, Annelize Voigt, gedoen,” het Viljoen gesê. Voigt is sowat twee jaar gelede met kanker gediagnoseer. Ná behandeling was haar kanker vir ’n ruk in remissie, maar dit het onlangs weer posgevat. Voigt het voorheen ’n groep vroue afgerig om lyndans te doen – hulle het dan by Relay for Life-geleenthede opgetree. Weens haar swak gesondheid kon sy egter nie by Saterdag se Relay for Life wees nie. Viljoen het besluit hy wil aan haar en al die ander mense met kanker, onder andere sy werkge- wer, Bertus van Vuuren, wys hy gee om. Hy het die 100 rondtes binne twee en ’n half uur voltooi. Voigt het onder meer in Novem- ber aan die bekendstelling van die Relay for Life by die Dihlabeng Mall deelgeneem. Hannetjie Swart het, nadat Viljoen sy 100 rondtes voltooi het, aan hom ’n sertifikaat namens die Maluti Antique Auto and Machine- klub oorhandig. Die motorklub se saamtrek is vanjaar saam met die Relay for Life op die skouterrein aangebied. Die lede van die klub het ’n spesiale rondte gestap om hulde te bring aan een van hul lede, Duimpie Swart, wat onlangs aan kanker oorlede is. Uithou, vir 100 rondtes Man stap vir stiefdogter met kanker HANNETJIE SWART het Saterdag namens die Maluti Antique Auto and Machine-klub ’n sertifikaat aan Willie Viljoen oorhandig nadat hy 100 rondtes op Kansa se Relay for Life gestap het. Foto: Lynda Greyling Lynda Greyling DIE polisie het die res van ’n lyk by ’n skrootwerf in Bethlehem gevind nadat ’n kopbeen onlangs daar gekry is. Sers. Mmako Mophiring, polisiewoordvoerder sê nadat die kopbeen, met ’n deel van die rugstring daaraan, gevind is, het lede van die polisie se honde-eenheid (K9) die terrein van die skrootwerf, Bethlehem Auto Spares, in Mullerstraat gefynkam. Die honde het die res van die lyk uitgesnuffel. Daar was ’n kombers by die lyk gewees. Volgens Mophiring vermoed die polisie dat die oorledene ’n hawelose was wat oor die muur by die skrootwerf geklim en toe dood is. Die polisie ondersoek die saak. Die lyk is nog nie geïdentifiseer nie. Lyk gevind ná gruvonds Dra boodskap treffend oor

description

Malutima 20150318

Transcript of Malutima 20150318

Page 1: Malutima 20150318

TEL: 058 ­ 303 5411 WOENSDAG 18 MAART 2015 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

Koerant met hart The paper with heartI

Cor. Malan and Murray Streets, BETHLEHEMTel. 058 303 2687/058 303 3048

BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =

BARGAIN PRICES

BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =

BARGAIN PRICES

Wholesaleprices directto the public!

SPECIALS2,5 LT ICE CREAM

FISH FINGERS

750 ML COOKING OIL

2,5 DOZEN EGGS (X-LARGE)

R27,95 EA

R43,95 /KG

R9,95 EA

R30,95 EA

X1PTXTR3-MA180315

SOLOMONS

HOME WAREHOUSE

We at Solomons Mica care for your safety. Please ask one of the staff members to assist with safety protocol.

Prices include VAT - Cash & CarryNo Dealers - Limited Quantities -Errors and/or Omissions Excluded

C/o Malan and Riemland Street,Bethlehem Tel. 058 303 4930

Jou Vriendelik alles winkelSOLOMONS

HOME WAREHOUSE

"Friend” Solomons Mica now on

RG6900K

RG2700

SolarSecurity Light• Motion Sensor• Charge time

6 – 8 hours• Day night sensor• Eco friendly• 1 year warrantee

R449,95

• Powerful 6900, air cooled,4 stroke engine (unleaded petrol)• Fitted with automated voltageregulator to protect appliancesfrom voltage fluctuations• Fitted with overload protection switch• 2 Year repair guarantee

• Powerful 2,700 watt, air cooled,4 stroke engine (unleaded petrol)• To determine the size generator, totalthe wattage of the maximum numberof items to be run simultaneously.Never exceed maximum run rating• Fitted with overload protection switch• 2 Year repair guarantee

R8 999,95 R3 699,95

Generator

X1PTXTYA-MA180315

www.panarottis.co.za

X1PTXTV7-MA180315

DIE naam van Wulf Alarms se span wat aan die Kansa Relay for Life deelgeneem het, was die Wulf Angels. Hierdie “engele” het aanelke aktiwiteit deelgeneem, tussendeur verseker dat die kinders vermaakword, en bowenal tydens hul rondte omdie baan aandie oorlewen-des eer betoon deur hulle te salueer. Foto: Lynda Greyling

Lynda Greyling

WILLIE VILJOEN van Bethlehemwas Saterdagmiddag (14/03) ’nvasberade man.

Hy wou binne ’n sekere tyd 100rondtes op Kansa se Relay for Lifestap.

Net ná die opening om 12:00 hetViljoen teen ’n vinnige pas beginstap.

Hy het die pas gehandhaaf enhierdeur sommer gou die aandagop hom gevestig. Baie wou weetwie hierdie man was en of hy ’nrekord wou opstel.

Vir hom was die doel nie omaandag te trek of ’n rekord op testel nie.

“Ek het dit spesiaal vir mystiefdogter, Annelize Voigt, gedoen,”het Viljoen gesê.

Voigt is sowat twee jaar geledemet kanker gediagnoseer. Nábehandeling was haar kanker vir ’nruk in remissie, maar dit hetonlangs weer posgevat.

Voigt het voorheen ’n groepvroue afgerig om lyndans te doen– hulle het dan by Relay forLife­geleenthede opgetree.

Weens haar swak gesondheidkon sy egter nie by Saterdag seRelay for Life wees nie.

Viljoen het besluit hy wil aanhaar en al die ander mense metkanker, onder andere sy werkge­wer, Bertus van Vuuren, wys hygee om.

Hy het die 100 rondtes binnetwee en ’n half uur voltooi.

Voigt het onder meer in Novem­ber aan die bekendstelling van dieRelay for Life by die Dihlabeng

Mall deelgeneem.Hannetjie Swart het, nadat

Viljoen sy 100 rondtes voltooi het,aan hom ’n sertifikaat namens dieMaluti Antique Auto and Machine­klub oorhandig.

Die motorklub se saamtrek isvanjaar saam met die Relay forLife op die skouterrein aangebied.

Die lede van die klub het ’nspesiale rondte gestap om hulde tebring aan een van hul lede,Duimpie Swart, wat onlangs aankanker oorlede is.

Uithou, vir 100 rondtesMan stap vir stiefdogter met kanker

HANNETJIE SWART het Saterdagnamens die Maluti Antique Autoand Machine-klub ’n sertifikaat aanWillie Viljoen oorhandig nadat hy100 rondtes op Kansa se Relay forLife gestap het. Foto: Lynda Greyling

Lynda Greyling

DIE polisie het die res van ’nlyk by ’n skrootwerf inBethlehem gevind nadat ’nkopbeen onlangs daar gekryis.

Sers. Mmako Mophiring,polisiewoordvoerder sê nadatdie kopbeen, met ’n deel vandie rugstring daaraan, gevindis, het lede van die polisie sehonde­eenheid (K9) dieterrein van die skrootwerf,Bethlehem Auto Spares, inMullerstraat gefynkam.

Die honde het die res vandie lyk uitgesnuffel.

Daar was ’n kombers bydie lyk gewees.

Volgens Mophiringvermoed die polisie dat dieoorledene ’n hawelose waswat oor die muur by dieskrootwerf geklim en toedood is.

Die polisie ondersoek diesaak. Die lyk is nog niegeïdentifiseer nie.

Lyk gevindná gruvonds Dra boodskap

treffend oor

Page 2: Malutima 20150318

2 MALUTI, WOENSDAG 18 MAART 2015

JEANNE DU PREEZ(regs) ontvang hier’n Dulux-geskenk-pak van Ruhan Smit(links), werknemervan Solomons. DuPreez het aan dieDulux-kompetisiedeelgeneem wat ty-dens Solomons seuitverkoping gehouis. Deelnemersmoes ’n hond watsaam met die verfuitgestal is se naamraai. Die naam watDu Preez geraai het,was Troubled.

DIE Bethlehem­aftreeoord is 20jaar oud. Om dit te vier word ’nspitbraai op 27 Maart vir inwonersgehou.

Vele dinge het in die 20 jaargebeur. Aan die begin was daar ’ntoutrekkery tussen die stigtingsko­mitee van die oord en die munisi­paliteit. Later was daar weer ’ntoutrekkery tussen die munisipali­teit en die staat.

Nadat dinge tussen die munisi­paliteit en die stigtingskomitee in1994 reggestel is en ’n ontwikke­laar in die persoon van diegereformeerde stigting aangestelis, het dinge gevorder.

Name wat in die begin­stadiumbaie prominent was in die komiteewat onderhandel het vir dietotstandkoming van die aftreeoordwas Jannie du Toit, Chris Verster(’n afgetrede boer en eerste

voorsitter van die stigtingskomitee),Obie Oberholzer, Dawie Venter enSantjie Pieters.

Later het Awie Cilliers en PaulFarrell gevolg en nog later FaanHough, Kobus Hugo en WillieHattingh. Aan die munisipaliteit sekant was Teo Scholtz en PieterOlivier baie prominent.

Ná al die onderhandelinge entoutrekkery is daar in 1994 beginbou.

George Homan was die kontrak­teur. Die ingangshek, die bestaan­de saal en huise een en twee iseerste gebou.

Die eerste huis was aan diebegin van 1995 klaar en Jannie enHansie du Toit kon hul intrek hierneem. Kort daarna het Theuns deKlerk en sy vrou, Fransie, asookPeet en Meisie du Preez, gevolg.

Nog ’n datum van belang is 5

Julie 2001 toe die sooispit­geleent­heid vir die bou van die Versor­gingseenheid plaasgevind het. Dieterrein is in die betrokke jaarvoorberei en bouwerk het in 2002begin.

Die amptelike inwyding was op28 November 2003 en die eersteinwoners oom Jurg en tant AnnaSmit.

Nog ’n toutrekkery moes volg.Op 28 Maart 2005 is ’n spesialevergadering gehou waarop daarbesluit moes word om die tweeerwe van die aftreeoord tekonsolideer. Dit was nie suksesvolnie. Een stem teen die konsolide­ring het dit gekelder.

Sedertdien is daar baie uitge­brei. Daar is 105 huise met 135inwoners. In die versorgingseen­heid word 39 mense deur 33personeellede versorg.

Oord vier 20 besige jare

DIE Vroueklub vandie Bethlehem-af-treeoord het Vrydag(06/03) ’n Wêreld-biddag by die sorg-eenheid aangebied.Van links is Anettevon Caues (ope-ning), Suzanne Les-sing (vioolspel), Ly-le Mahon (agter-grondmusiek),Hettie Coetsee (ver-welkoming) en Dali-ze Pelser (spreker).

Foto: Lynda Greyling

Houbiddag

www.profreeze.co.za

CURVED GLASS CABINETS

BEVERAGE COOLERS

DELIVERY VEHICLES

WALL CHILLERS

SUMMER SPECIAL OFFERS!

OFFICE: 051 5233510/11CELL 082 413 3369 • FAX 051 523 3509

Plot 4/7 Marjolein Street Kwaggafontein Bloemfontein

FIND US ON

Martin du Preez - [email protected]

WEMANUFACTURE, SUPPLY ANDINSTALL THE FOLLOWING:• Cold and freezer rooms• Mortuary coldrooms• Afri-Safari portable cold, freezerrooms

• Insulated panels for temperaturecontrolled areas, storerooms andlaboratories

• Insulated and refrigerated boxes ondelivery vehicles and trailers

• Ice machines• Refrigerated cabinets forsupermarkets

• Beverage coolers• Polystyrene sheets

Etienne Pienaar - [email protected]

Antionette Swanepoel – [email protected]

Charl Pienaar - Afri-Safari [email protected]

GLASSDOOR COLDROOMS

AFRI SAFARI PORTABLE RANGE

PRO FREEZETM

QUALITY PRODUCTS

ICE MACHINESX1PTPM31-KN030315

Tobie MyburghAFSLAERS BK

bied namens Black Ginger 200 PTY'n VERHURINGSTENDER aan vir dieplaas Mooipan, Ventersburg-distrik

SluitingsdaSluitingsdatum:tum:DonderDonderdagdag, 26 Maar, 26 Maart 2015 om 13:00t 2015 om 13:00

Plase word gesamentlik verhuur:Mooipan 721, Ged. 1 – 417,7139 ha en Mooipan 721. Ged. 2 – 417,7139 ha

Totale grootte: 835,4278 haDie saai- en veeplaas bestaan uit +/- 668 ha droë lande en 167 ha veld.Netjiese doringdraadheinings verdeel in 5 kampe, almal met water.

Goeie beeskrale.Netjiese 4-slaapkamer-woning met nodige

buitegeboue en skuur.

Navrae en besigtiging:Jaco Hamman 082 990 8600Nelis van Tonder 082 807 7227

Voorwaardes:·Voetstoots·Kontant/bankgewaarborgde tjeks/EFT·Bekragtiging Vrydag 27 Maart 2015om 15:00·Volledige tendervoorwaardesbeskikbaar by kantoorwww.tobiema.co.za

Roete+/- 12 km buite Ventersburg,rigting Kroonstad, draai regs bygroot bord 'Mooipan', +/- 8 km opgrondpad. Plaas op linkerkant27°59'55.44”S 27°13'55.56”E

X1PVCYB1-KN170315

X1PVDWNW-KN170315

X1PVHLUD-MA180315

Page 3: Malutima 20150318

MALUTI, WOENSDAG 18 MAART 2015 3

IZAK DAVEL, bekende Suid-Afrikaanse sanger en akteur, het Saterdag (14/3) in Beth-lehem se Kansa-relay for Life gepraat oor sy vrou, Mericke, se stryd met kanker.Hy het later die aand opgetree. Van links is Izak, Sonette Kruger, bestuurslid virRelay for Life wat vir die vermaak verantwoordelik was, en Mericke.

Foto: Lynda Greyling

BO: Deon van Rensburg van Nashua Bethle-hem, wat die hoofborg van die Relay for Lifewas, bedank almal wat vanjaar deelgeneemhet. Met Nashua se leuse het Van Rensburg ge-sê: “Together we can hammer cancer.”

CALLEN BINDER was een van die talle kinderswat die Relay for Life, wat Saterdag (14/3) opBethlehem se skouterrein gehou is, terdeë ge-niet het.

Stap vir Kansa

(BVHS) het puik gepresteer opdie jaarlikse Vrystaat­atletiek­kampioenskap die naweek inBloemfontein.

BVHS het die byeenkoms,waaraan 160 skole Vrydag(13/03) deelgeneem het, boonopoortuigend gewen.

Voortrekker kon altesaam 42medaljes verower, waarvan 17goud, 14 silwer en 11 bronswas.

Een van die skool se topatle­te, Hernu van Vuuren, kon dieVrystaatse o.17­spiesgooirekordverbeter, terwyl Willie Naudé dieSuid­Afrikaanse rekord geëwe­naar het met ’n sprong van4,7 m in die o.16­paalspring­nommer. Hiermee het Willie danook vir die Wêreld­jeugspelegekwalifiseer.

Drie atlete, Willie (o.16­paal­spring), Danco Claasen(300 m­stap, o.14) en ChristoffJanse van Vuuren (o.17­hamer­

topatlete op die byeenkoms.Voortrekker­atlete wat goue

medaljes ontvang het, is: BiancaEngelbrecht (300 m­hekkies enaflos, o.14), Margaux le Roux(paalspring, o.14), Ané van derMerwe (400 m en aflos, o.14),Janeli de Jager (paalspring,o.15), Helen Wessels (hoog­spring, o.16), Solly Cronjé(400 m en 400 m­hekkies, o.19),Nkosinathi Ndaba (100 m, o.14),Danco (3 000 m stap, o.14),Hannes Kruger (gewigstoot endiskusgooi, o.14), Carlo vanWyk (300 m­hekkies, o.15),Willie (paalspring, o.16),Christoff Janse van Vuuren(paalspring, o.17) en Hernu vanVuuren (spiesgooi, o.17).

Altesaam 20 van BVHS seatlete is in die Vrystaatseatletiekspan ingesluit wat van 25tot 28 Maart aan die Suid­Afri­kaanse kampioenskap inRustenburg gaan deelneem.

DIE Hoërskool Voortrekker (BVHS) het puik gepresteer op

gooi) was onder die 50 topatlete op die byeenkoms.

BVHS-atlete skitter

BO: SOLLY CRONJÉ het ’n goue medalje in die 400 m en 400 m-hek-kies (o.19) tydens die Vrystaatse atletiekkampioenskap behaal.

LINKS: Willie Naudé het die Suid-Afrikaanse rekord geëwenaar toehy op 4,7 m oor die paal in die o.16-paalspringnommer geseil het.

HENRU VAN VUUREN van die HoërskoolVoortrekker het die o.17-paalspringrekordtydens die Vrystaatkampioenskap verbeter.

HENRU VAN VUUREN (links) en Willie Naudé.

DARRYL ALLWRIGHT • Tel. 058 303 1572• Cell: 083 414 2937

31A High Street, PO Box 835,BETHLEHEM 9700

Darryl seDienssentrum* Diens van voertuie* Herstelwerk* ‘Oordoen’ vanenjins en nogbaie meer

* Diens van voertuie* Herstelwerk* ‘Oordoen’ vanenjins en nogbaie meer

X1PVHLEW-MA180315

Page 4: Malutima 20150318

4 MALUTI, WOENSDAG 18 MAART 2015

X1PUNUWH-KN100315

Leef vir ditwat saak maakJY mag maar jou koffie slurp of in jou pieringgooi . . . Jy mag met vuil voete uit diekomposhoop oor ons wit mat loop . . . Jy magjou naels byt, vals sing, swak groente huistoe bring, die badkamer omkrap, die nat vloeropdroog met my waslap . . . Jy mag snagshard snork, oor koue voete brom . . . As jy netkan terugkom. – Die lewe het nie ’n “rewind”knoppie nie – Hester Heese

Iemand sê vroeër die week hoe die matonder haar uitgeruk is toe iemand na aanhaar skielik oorlede is. Sy sê sy het algewens die lewe het ’n rewind­knoppie, datons die kans kan kry om óór te leef, omterug te gaan op ons spore en dinge anderste doen. Dan sou ons meer begrip toon,meer luister, geduld hê, meer omgee, beterverhoudings bou en meer liefhê.

Maar ons weet die lewe het nie ’n rewind­knoppie nie. Ons weet gister is verby en datmôre ons dalk nie beskore is nie. Tog hetons vandag. Leef vandag.

Albert Einstein het gesê dat nie alles watgetel kan word, tel nie. En nie alles wat tel,getel kan word nie.

Gaan leef vir die dinge wat werkliksaak maak.

Maak ’n verskil in ander se leweWAT IS JOU BESLUIT?Bethlehemiet:

HIER in die middedorpvan Bethlehem staan ’npragtige groot klipkerk wat in1911 deur ons voorvadersen stigters van ons dorpopgerig is.

Hierdie gebou is verlede jaar gerestoureeren pragtig omhein om ongewensde elemen­te uit te hou. Die koste is deur net eengemeente, naamlik Bethlehem­Wes, gedrawaarvoor ons innig dankbaar is.

Die Evangelie van Jesus Christus wordelke Sondag daar aan omtrent 50 menseverkondig. Ons stap daar uit en sê virmekaar hoe mooi het die dominee nievanmôre gepreek nie en ons gaan gelukkighuis toe.

Nou wil ek vra: Hoe het dit jou lewegeraak? Het jou lewe verander ná wat jydaar gehoor het? Het jy die preek op jou eielewe van toepassing gemaak?

Ek weet baie sal sê hulle weet nie hoeom ander na Jesus te lei nie. Het jy aldaaraan gedink om hierdie preek aaniemand anders oor te vertel? Deur aanander die preek oor te vertel kan jy hulbelangstelling prikkel om dalk volgendeSondag self kerk toe te gaan.

Het jy al gedink aan die groot arbeidsveldbuite die kerk? Wat van al die mense in dietalle woonstelle hier in die middedorp watnog nooit gehoor het van die liefde enverlossing wat Jesus bied nie?

Wat van al die mense watsnags om die kerk in hulvragmotors slaap, of selfs die“ongewensde elemente” watdaar in die parkie slaap. Hoemoet hulle weet van Jesus asniemand dit vir hulle vertelnie?

Nou wil ek vir die nageslag van diestigters van die eerste gemeente vra: Wathet julle al gedoen om die deure van hierdiekerk oop te hou sodat die Evangelie vanJesus Christus in die toekoms steeds hierverkondig sal word?

Ek glo nie die Here sal eendag vir onsvra hoeveel kerkdienste ons in ons lewebygewoon het nie, maar Hy sal wil weet hoeons gereageer het en wat ons gedoen hetom ander na Jesus te lei.

Is jy wat hier lees al seker van jou eieverlossing? Die Woord sê dat niemand indie Hemel sal kom sonder heiligmaking nie.Hoe gaan dit met jou geestelike lewe? Is joulewe ’n brief van Jesus Christus aan diemense met wie jy elke dag in verbindingkom?

Die Heilige Gees alleen kan ’n verande­ring in mense se lewe bring, maar Hygebruik mense soos ek en jy om te vertelen te getuig van wat Jesus al vir jou gedoenhet.

Met ’n groot krisis in my lewe het ek mynood die aand by my Here bekla en Hy hetbaie duidelik vir my gesê: Jy het ’n Vader indie hemel wat vir jou sorg en het niks omjou oor te bekommer nie, maar bid vir hulle

wat Hom nie ken nie, en bring aan hulle dieBlye Boodskap.

Mattheus 6:25 lui: “Moet julle nie bekom­mer oor julle lewe oor wat julle moet eet ofdrink nie, of oor julle liggaam, oor wat jullemoet aantrek nie.” En vers 33: “Nee, beywerjulle allereers vir die Koninkryk van God envir die wil van God dan sal Hy julle ook alhierdie dinge gee.”

Ek het nog nooit een dag gebrek gehadnie, inteendeel, ek kry so oorvloedig dat ekook vir ander kan gee. God is getrou as onsHom net wil vertrou.

Die Here alleen kan ons land red teenalgehele ondergang, maar dan moet ons niehandjies oormekaar sit nie. Ons moet onslewe volkome in die hande van die Hereoorgee, maar nie net ons lewe nie, ook alleswat ons besit, sodat Hy ons kan gebruik.

Die tekens van die tyd is duidelik. Jesusse koms is naby, maar die Evangelie moetnog aan so baie verkondig word sodatelkeen ’n keuse kan maak. Ons moet niealles aan ander oorlaat om te doen nie enons moet bid.

Ons moet aanhou bid. Bid ook vir onspredikante, want die bose fokus op hulle.Bid ook vir ons kerk, want daar is soveelvalse leraars. Maak seker dat jy jou Bybelken, want anders kan jy nie die valse leringeraaksien nie.

Gaan jy nou begin om daadwerklik iets tedoen?

Wat gaan jy doen? Die tyd is besig om uitte loop. Aanstons kan dit te laat wees.

Begin nou!

deur

Lynda Greyling

Briewe /

Letters

X1PTHU1W-MA180315

VEILING VAN HUISBehoorlik daartoe gelas deur Dr. Sonja Serfontein, sal ons die ondergemeldevaste eiendom per publieke veiling verkoop op die perseel by:

TOBIE MULLERSTRAAT 15, PHILIPPOLIS,OP DINSDAG

24 MAART 2015 OM 11:00EIENDOM: Die eiendom wat verkoop word is geleë op Gedeelte 1 van Erf 44 en Gedeelte 2 van Erf 43,Philippolis, grootte 196 m². Die verbeterings bestaan uit 3 slaapkamers, badkamer met 'ndubbelwasbak en muurverwarmer, woonkamer met kaggel, kombuis met ingeboude gasstoof. Dievolgende artikels word ingesluit: Houtkas in kombuis, houtkas in hoofslaapkamer, watertenk, allegordyne en blinders.Ellenberger & Kahts voer alle veilings in ooreenstemming met beide die FICA-wet van 2001 en die Wet opVerbruikersbeskerming van 2008 (CPA) uit. Hierdie wette is beskikbaar op www.gov.zaTERME: 10% deposito op toeslaan van die bod en 'n aanvaarbare waarborg vir die balans koopprys binne 14 dae. Volledige verkoopsvoorwaardes sal net voordie veiling in die openbaar uitgelees word.

VIR VERDERE BESONDERHEDE SKAKEL DIE AFSLAERS:051 430 1511/082 567 1718 Ons gee die pas aan!

X1PVCX5H-KN170315

Page 5: Malutima 20150318

MALUTI, WOENSDAG 18 MAART 2015 5

MPHO TSHABALALA en Ilana van den Hee-ver het elk al 25 eenhede bloed geskenk.Hulle het elk op die Suid-Afrikaanse Nasio-nale Bloeddiens (SANBD) se medaljepleg-tigheid ’n medalje ontvang.

MARTIN BIDDULPHhet by die SANBD ’nmedalje ontvang vir75 eenhede bloedgeskenk.

GEORGE BROWNhet ’n medalje ont-vang vir 125 een-hede bloed ge-skenk.

MANIE GEYER van Bethlehem het op dieSuid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens(SANBD) se medaljeplegtigheid ’n medaljeontvang vir 150 eenhede geskenk.

Vereer vir hulgereelde skenkings

1190880_390x198

In Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo and Northern Cape. Excludes Expressand Northam Local store.Buy-aid cards not accepted at the following stores: Vanderhof, Northmead, Rosettenville, Elspark,Hoedspruit, Dobsonville and Sharon Park. Promotional stocks are limited. Prices include VAT, whereapplicable. smart shopper terms and conditions apply. No traders. E&OE. Selected products may not beavailable at all stores. Visitwww.picknpay.co.za, or call 0800112288.Cellphone rates apply.

PRICESVALID17 -22MARCH2015AT PICK NPAY SUPERMARKETS ANDHYPERMARKETSSA E

Dinu2Ply Toilet TissueAssorted 9s Per Pack

4190SAVE R8

Maggi2-MinuteNoodles Assorted73g Each

290SAVE R12580

PnPPure Sunflower Oil 2 Litre

PnPTiramisuCake 20cm Each

8990

FRESH

PnP Four Seasons Salad 200g

R17

SpekkoParboiled LongGrain Rice 2kg1870

SAVE3.90

NestléMilo 500gTin

3990SAVE R6

NolaMayonnaiseAssorted 730g-780gEach

1790SAVE R5

SkipIntelligentWashingAuto Powder2kg orConcentratedLiquidDetergent900ml Each

3990SAVE R15

FloraMediumorLight 50%FatSpread 1kg Tub orPro-activ Low FatSpread 525g TubEach

3690

SimonsbergCreamCheeseAssorted 230g Each

R23

Also at HYPERMARKETS

OUTOF CASH?Spend your pointsSwitch points to cash back on your card atthe kiosk or on thePicknPayMobileAppTerms and conditions apply.

PnP Fresh ChickenBraaipack 8s or 16s

Per kg

R35PnPBulk Thick CutMatured Rump Steak VacuumPacked

Per kg

R89Selected products on thispage have been styled forphotography

Buyany6andget thecheapestone

FREEVALID1MARCH-6APRIL

Excluding candy coated or marshmallow eggs.For terms and conditionsvisit www.picknpay.co.za

Nescafé CaféMenuAssorted 10s

3990SAVE R10

Per Pack

Exclusiveto

Pick n Pay

WELCOMEBuyaid

EnterpriseBack Bacon 250g

Each 2590

SURRENDERHILL MARATHONBETHLEHEM

MARATHON CLUB

Bethlehm Marathon klub bedank graagdie volgende persone en instansies watdie Bethlehem Bricks Surrender Hill

2015 moontlik gemaak het.• Bethlehem Bricks• Clarens Xtreme

• ER24• ABI

Waterpunte:• Bhm Bricks• Crossfit Gym

• Francois Herbst Ortotiste• Nick Prinsloo van Clarens

• PG Glass (Die beste waterpunt 2015)• Bhm Rotariërs• Working on fire

• SaskoX1PVNCKM-MA180315

Page 6: Malutima 20150318

6 MALUTI, WOENSDAG 18 MAART 2015

THE Smiling TigerBoxing Club will behaving a lunch eventin the boardroom atthe Thabo ThokozaHigh School on 21March at 15:00.

It is a fundraiserto pay for boxerswho are participatingin events.

According to coachSmiley Mofokeng,most of the boxerscannot afford to go toother towns to partici­pate.

“If anyone is prepa­red to support theboxing club, theycan call me on072­866­8107,” saysMofokeng.

Eventraisesfunds

COWBOYS AND CROOKS tydens die vertoning. Hierdans Niché Odendaal en Craven van der Nest.

GR. 8-LEERLINGE van die Hoërskool Witteberg tydens hul weergawe van Dirty Dancing tydens hul vertoningNight at the Movies.

NICOLE BROWN tydens die nommer Thank you for themusic op die Hoërskool Witteberg se vertoning.

Wittes neem gehoor flieks toe

X1PVCXXH-KN170315

X1PVDX6H-KN170315

TUINBOU

1640

Flower Fun Kwekery.Wintersaailinge noubeskikbaar. 058 303 8423.Cambrigestr. 58, by silo's.Oop Ma. - Sa.

ALLERLEI

1655

185 vk m oregonplafon-planke en oregonkom-buiskaste te koop. Prysohb. Skakel 083 578 5363of 083 443 4158.

ALLERLEI

1845

SANDSTONE: Blocks,bricks, cladding,rivens, tiles, etc.Tel. 058 303 4840.

12 Archbell Street, BHM.

MOTORHERSTEL-

DIENSTE

3080

W & Z Hersteldienste:Ons herstel enige motors,bakkies, ens. Skakel ons by082 766 0472.

KAMERS TE HUUR

3315

Kamer in woonhuis, eiebadkamer en sitkamer.Deel kombuis. Slegs damemet sober gewoontes, nie-roker. Bethlehem.Erika 078 912 9309.

BETREKKINGS

3600

Benodig die diens van 'nkontrolebeheerdame metrekenaarondervinding. Posbehels skofte. Stuur ver-

korte CV na086 520 9418 of na

[email protected]

Benodig die dienste van'n reaksiebeampte metGraad C en rybewys.Pos behels skofte.Faks verkorte CV na086 520 9418 of e-pos na:[email protected]

Vo

rig

eu

itg

awes

van

Mal

uti

kan

dig

itaa

lg

elee

sw

ord

by

ww

w.m

alu

tin

ews.

co.z

a

Page 7: Malutima 20150318

MALUTI, WOENSDAG 18 MAART 2015 7

WAAR kan jy melk, ei­ers, vars groente enselfs slaptjips teen ’nsakpas­prys koop?

By Iceland, ’n nuwebesigheid, is al diéprodukte X en nogmeer X beskikbaar énbekostigbaar.

Dit is in Malanstraatnaby die Bethlehem­droogskoonmakersgeleë.

Hier kos ’n litermelk slegs R6, mits jyjou eie houer saam­bring.

Amasi kan ooksommer in grootmaatgekoop word.

’n Pakkie met 30 ei­ers kos R32,99.

By Iceland is daarook verskeie suiwel­produkte om van tekies en te keur.

Van die verskei­denheid kase is hulColchester­kaas be­slis iets om aan teskaf. Dit is heerlik.

Daar is ook bevrorehoender.

Hier word nie­be­derfbare kos, asookallerlei ware, aange­hou. Selfs lugtyd kanhier gekoop word.

Daar is heerliketuisgebakte pasteieen koeksisters, bil­tong en droëwors.

By Iceland is daarletterlik iets van alleste kry. Besoek hullegerus.

Alles en nog wat híér

ICELAND is ’n nuwe besigheid wat in Malanstraat geopen het.

BRING jou eie houer om grootmaatmelk en amasi by Iceland, ’nnuwe besigheid in Malanstraat, te koop.

Nelson Mandelarylaan 23, Potch Industria

LIGGING: Perseel 236 is geleë van Jan Kempdorp af ± 23 km op Delportshoop-pad (R370). Net duskant afdraaibord naWarrenton, draai regs. Volg grondpad, perseel aan linkerkant. Sien wegwysers.

EIENDOM:1. PERSEEL 236 GROOT : 96,0651 ha

'n Gedeelte van Perseel 1 Vaalharts-nedersetting B. Bekend as perseel 26 (B3/1).Goeie bewoonbare woonhuis met buitegeboue, afdakke, werkswinkel en groot voerstoor.Verbeterings:

Die geboue is hoofsaaklik van steen, staal en sink en vertoon goed.Die eiendom is ingelys vir 25,7 ha uit die Vaalharts-waterskema. Daar is tans ± 50,3 ha lusern en ditInlysting en indeling:

word besproei met 2 x 3-toring-spilpunte, 2 x 1-toring-spilpunte, 1 x 6-toring-spilpunt (½- sirkel). Die water word opgegaarin 'n 24-uur-opgaardam en gepomp met 'n elektries aangedrewe sentrifugale pomp. Toegeruste boorgat. Dierestantgedeelte, naamlik ± 45,8 ha bestaan uit uitvalgrond en veldweiding.

2. PERSELE 233 en 234: GROOT: 67,305 ha.Die persele vorm 'n eenheid en word as 'n eenheid verkoop.'n Gedeelte van Perseel 1, Vaalhartsnedersetting B. Bekend as perseel 26 (B9/7).LIGGING: Ongeveer 3 km noord-wes van perseel 236 aangrensend aan wildkamp.

'n Bewoonbare woonhuis met woonstel, garages en store. Verder is daar 'n groot sink-/staalvoerstoor,Verbeterings:± 900 m².

Die persele vorm 'n eenheid en is gesamentlik ingelys vir 25,7 ha. Aanplantings bestaan uitInlysting en indeling:± 49,5 ha lusern, onder 'n 4-toring- en 'n 5-toring-spilpunt. Restant gedeelte is uitval en opstal.Water word opgegaar in 'n 24-uur-opgaardam en gepomp met 'n elektries aangedrewe sentrifugale pomp. Verder isdaar 'n sterk toegeruste boorgat.

3. PERSEEL 231 GROOT: 54,837 ha'n Gedeelte van Perseel 1, Vaalhartsnedersetting B. Bekend as Perseel 26 (A11).LIGGING: Skuins oorkant persele 233 en 234 (sien noordekant)

'n Standaard woonhuis van steen en sement met buitegeboue.Verbeterings:Die eiendom is ingelys vir 25,7 ha uit die Vaalharts- waterskema. Tans is daar ± 34,09 ha lusern enInlysting en Indeling:

dit word besproei met 'n 5-toring-spilpunt. Daar is ook infrastruktuur vir 'n 2-toring-spilpunt. Verder is daar ± 275pekanneutbome op uitvalgrond aangeplant. ± 18 maande oud. Die water word opgegaar in 'n 36-uur-opgaardam engepomp met 'n ETA 100 – 315- sentrifugale pomp met elektriese motor. Gedeelte van die uitvalgrond nie bewerkbaar nieen baie klipperig.NOTA: Pompe, elektriese motors en toerusting by damme vorm deel van die persele en word nie apart verkoop nie. Diespilpunte word egter apart verkoop .

SPILPUNTE: 1 x 6-toring-Agrico, 1 x 3-toring-Agrico, 1 x 3-toring-Senter, 1 x 1-toring- Senter 360, 1 x 1-toring.Onbekend, 1 x 4-toring-Agrico, 2 x 5-toring-Agrico.

IMPLEMENTE: 2008 Case 89 – 20-4x4-trekker (nie-lopend), Piket-koringplanter (goeie toestand), 13-tand-skeurploeg('ripper'), 2 Vetsak- en 1 Hartland-sleepwaens.

AFSLAERS/AUCTIONEERS

THOMASVAALHARTS

BESPROEIINGSPLASEIn opdrag van die likwidateurs in die insolvente boedel

SALANIQUE BOERDERY BK (In Likwidasie)CK 2006/125123/23/K18/2012 SAAK NR: 757/2013 word per

openbare veiling die onderstaande bates verkoop.Op DINSDAG 24 MAART 2015 om 10:00op PERSEEL 236, BEKEND AS 26 B3 (1)

BESPROEIINGSPERSELESPILPUNTE -IMPLEMENTE

VERKOOPSVOORWAARDES NAVRAE1. BTW is betaalbaar. Sertifikaat en ID-dokument. GERRIT THOMAS 082 859 72322. FICA-dkumentasie: Bewys van adres. ROBERT THOMAS 083 626 92163. Volledige verkoopsvoorwaardes op die dag van veiling. KANTOOR: 018 294 56164. Onderhewig aan veranderings FAKS: 018 297 62405. Kontant, tjek, internet. (Internetfasiliteite beskikbaar) Webwerf: www.thomasautioneers.co.za

X1PV6GG9-KN170315

NOW OPEN!

Cnr Richter and Malanstreet • TEL. 082 332 9873

And lots lots more…

Biltong, Droëworsonly R160 /kg

Biltong, Droëworsonly R160 /kg

• Cheese • Chicken leg quarters• Chicken drumsticks • Mixed portions etc

at low low prices

Eggs (18)Pasteurised milk (1l)

only R6only R6 R19,95R19,95

X1PVHM7W-MA180315

OFFICE SPACE TO LET• 3 Offices

* Office 1: 25 m²* Office 2: 16 m²* Office 3: 9 m²

• Male and Female bathrooms

• Kitchen (with all appliances)

R90 / m²Water and Electricityincluded

Phone: 058 303 5411• Immediately available

BETHLEHEM

X1PVNCRW-MA180315

Page 8: Malutima 20150318

SportSportKoerant met hart The paper with heartI

JUKSKEISPELERS van die Oos­Vrystaatsejukskei­distrik het behoorlik die skeie op dieB&C­toernooi in Kroonstad laat klap.

Dié toernooi is van 23 tot 27 Februariegehou.

Die Oos­Vrystaters het skoonskip gemaakdeur al die spanafdelings te wen en gouemedaljes te verower.

Die A­span het bestaan uit Jorrie Jor­

daan, Lena van der Sandt, Danie Biermanen Kobus van der Wath.

Daar is ook in die dubbel­ en driespel­af­delings deelgeneem. Van die spelers hetook hierin medaljes ontvang.

Hulle het die hoogste punte gehad vir diealgehele toernooi tydens die spanwedstryde.

Asof dit nie genoeg eerbewyse was nie,het hulle ook die trofee vir netheid ontvang.

Oos-Vrystaters laatskeie in toernooi klap

DIE Oos-Vrystaatse A-jukskeispan wat tydens die B&C-toernooi in Kroonstad ’n goue me-dalje ontvanghet, is van links Jorrie Jordaan, Lena vander Sandt, DanieBiermanenKobusvan der Wath. Foto’s: Verskaf

OOS-VRYSTAATSE jukskeispelers wat aan die B&C-toernooi deelgeneemhet, is van links,voor: Rudolf Rossouw, Sarie Taljaard, Annelie van Zyl, Annemarie Louw, Linda van Nie-kerk, Nok van Niekerk, Retha Oosthuizen en Koos Marais; middel: Faan Louw, Kotie vanDeventer, Piet van Niekerk, Dawie van Niekerk, Debora van der Walt, Hennie van Zyl, Pietvan Niekerk, Seppie Dowling en Hennie Oosthuizen; agter: Lena van der Sandt, DanieBierman, Jorrie Jordaan en Kobus van der Wath.

SportSport

TWEE karatekas van die Bethlehem­ka­rateklub het op die Suid­Afrikaansekampioenskappe gepresteer en gaanmoontlik in die Proteaspan ingesluitword.

Die Suid­Afrikaanse kinder­, kadette­en junior kampioenskap is verledenaweek (7 tot 8 Maart) by die Universi­teit van die Witwatersrand in Johannes­burg gehou.

Karate Suid­Afrika (KSA) het bekendgemaak dat dit die meeste inskrywingsdie afgelope vyf jaar was.

Daar was ’n gemiddeld van tussen 20en 36 deelnemers per groep.

Die kinderafdeling is Saterdag beslisen die kadette­ en junior afdeling

Sondag. Albei geleenthede het met ’noptog van deelnemers van al negeprovinsies begin.

Rickus Weihmann het goud verwerfin die kadette­ en kata­afdeling en WianViljoen het in die kumite­afdeling virseuns 12 tot 13 jaar in sy eie gewigs­groep silwer verwerf.

Indien Rickus en Wian in die Protea­span ingesluit word, gaan hulle eindeMei aan die sone­ses­kampioenskap inDurban deelneem.

Thomas Map en Benjamin Prinsloogaan aan die KSA­ Nasionale Kampi­oenskap vir o.21’s, seniors en veteranedeelneem wat op 20 en 21 Maart inPotchefstroom plaasvind.

Protea-kleurewink vir klublede

REG VIR AKSIE: Van links is Rickus Weihmann, sensei Gerhard Wächter en WianViljoen van die Bethlehem-karateklub. Foto: Kosie Weihmann

Vir meer foto’s en nuus gaanna www.malutinews.co.za

X1PVHPCM-MA180315

24 High Street, Bethlehem • Tel. 058 303 1160Pr No. 0416363

Z.AsmalZ.AsmalOptometristsOptometrists

Edgars and Jet accountcards are accepted.

Get a FREE Levis or ConverseSUNGLASSES

When you purchase a Levis orConverse Optical frame, spectacle

lenses and a consultation

X1PVKW71-MA180315