Malutima 20140604

8
TEL: 058 - 303 5411 WOENSDAG 4 JUNIE 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE Koerant met hart The paper with heart I RESIDENTS of Dihlabeng (Bethlehem, Clarens, Paul Roux, Fouriesburg and Rosendal) have to pay 7,39% more for electricity and 6% more for water, refuse removal, sewerage and assessment rates. The Dihlabeng Municipality’s budget and IDP for 2014-’15 was approved at a council meeting on Thursday in the new community hall in Bohlokong. The proposed revenue is R602 996 362 in the 2014-’15 financial year representing a 5,72% increase from last year’s adjust- ment of R570 375 047. The proposed total expenditure is R602 996 362 which represents a decrease of 10,5% from last year’s budget. This is due to a decrease in the provision of doubtful debts from R102 million in the adjustment budget to R16 million in the new budget. Tjhetane Mofokeng, the executive mayor, commented on the 150 years of growth in Bethlehem and highlighted the monument that had been unveiled recently. The two mega-litre reservoirs, pressure tank and pump station and the bulk pipeline from Bethlehem to Paul Roux have been completed. The Paul Roux waste water treatment plant is under construction and will be completed in June. Roads in Bohlokong and Kgubetswana (R17,7 million) were completed and repairs and maintenance of roads and storm water infrastructure were done in all the Dihla- beng towns to the value of R9,5 million. Two high-mast lights were installed in Mashaeng and switch gears at the sub-sta- tions were upgraded to the tune of R2,5 million. This coming year the Bohlokong Stadium will be upgraded. It is a multi-year project and R5 million was set aside for it. The total cost is R13,6 million. Another R5 million was allocated for the development of new cemeteries across all towns. The water and sewerage reticulation pipes for 2014 at the Old Bohlokong Hostel have been installed and the sites are ready for development. Currently there are 23 000 names on the waiting list. Mofokeng said negotiations were taking place which should see the development of phase two of the Dihlabeng Mall. ) To read more about projects in the various departments for the coming year, visit www.malutinews.co.za or visit Maluti’s facebook page. New budget approved Residents to pay more for services Lynda Greyling ALWYN VAN DER LINDE (11) is sy ouma Hanna de Klerk se held. Hy was saam met sy ma, Danien, en broers Mias (8) en Willie (1 maand) in ’n motorongeluk. Volgens ouma Hanna het Alwyn geslaap toe die ongeluk op die Paul Rouxpad plaasgevind het. Hy het aanvanklik gedink hy droom en toe besef sy ma en boetie lê baie stil. Hy het die selfoon geneem en hulp ontbied. Al vier die insittendes is in die Mediclinic Hoogland opgeneem. Alwyn en sy baba-boe- tie, Willie, is die volgende oggend ontslaan. Danien en Mias is ernstig beseer. Mias, wat hoofbeserings opgedoen het, is eers gestabiliseeer voordat hy na die Mediclinic Bloemfontein oorgeplaas is. Danien word steeds in die intensiewesorg-eenheid in Bethlehem versorg. Dit gaan al heelwat beter met haar en wanneer haar toestand stabiel is, sal sy ’n operasie ondergaan. Mias is Maandagoggend ontslaan. Sy pa, Willie, ouma Hanna van der Linde van Griekwastad en sy tannie moet nou verseker dat hy in isolasie bly totdat hy so herstel het dat hy weer skool toe kan gaan. Ma, boeties veilig danksy seun (11) se oproep DIE veld op die koppie agter die NG kerk Panorama het op die vooraand van Hemelvaartdag gebrand. Talle veldbrande het die afgelope week voorgekom. Grondeienaars word gemaan om gereed te wees vir brande wat oudergewoonte hierdie tyd van die jaar ontstaan. Foto: Lynda Greyling Raak nou ’n algemene gesig

description

Malutima 20140604

Transcript of Malutima 20140604

Page 1: Malutima 20140604

TEL: 058 ­ 303 5411 WOENSDAG 4 JUNIE 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

Koerant met hart The paper with heartI

RESIDENTS of Dihlabeng (Bethlehem,Clarens, Paul Roux, Fouriesburg andRosendal) have to pay 7,39% more forelectricity and 6% more for water, refuseremoval, sewerage and assessment rates.

The Dihlabeng Municipality’s budget andIDP for 2014-’15 was approved at acouncil meeting on Thursday in the newcommunity hall in Bohlokong.

The proposed revenue is R602 996 362in the 2014-’15 financial year representinga 5,72% increase from last year’s adjust-ment of R570 375 047.

The proposed total expenditure isR602 996 362 which represents a decreaseof 10,5% from last year’s budget. This isdue to a decrease in the provision ofdoubtful debts from R102 million in theadjustment budget to R16 million in thenew budget.

Tjhetane Mofokeng, the executive mayor,commented on the 150 years of growth inBethlehem and highlighted the monumentthat had been unveiled recently.

The two mega-litre reservoirs, pressuretank and pump station and the bulkpipeline from Bethlehem to Paul Rouxhave been completed. The Paul Rouxwaste water treatment plant is underconstruction and will be completed in June.

Roads in Bohlokong and Kgubetswana(R17,7 million) were completed and repairsand maintenance of roads and storm waterinfrastructure were done in all the Dihla-beng towns to the value of R9,5 million.

Two high-mast lights were installed inMashaeng and switch gears at the sub-sta-tions were upgraded to the tune ofR2,5 million.

This coming year the Bohlokong Stadiumwill be upgraded. It is a multi-year projectand R5 million was set aside for it. Thetotal cost is R13,6 million.

Another R5 million was allocated for thedevelopment of new cemeteries across alltowns.

The water and sewerage reticulationpipes for 2014 at the Old Bohlokong

Hostel have been installed and the sitesare ready for development. Currently thereare 23 000 names on the waiting list.

Mofokeng said negotiations were takingplace which should see the development of

phase two of the Dihlabeng Mall.) To read more about projects in thevarious departments for the comingyear, visit www.malutinews.co.za or visitMaluti’s facebook page.

New budget approvedResidents to pay more for services

Lynda Greyling

ALWYN VAN DER LINDE (11) is sy oumaHanna de Klerk se held.

Hy was saam met sy ma, Danien, enbroers Mias (8) en Willie (1 maand) in ’nmotorongeluk. Volgens ouma Hanna het

Alwyn geslaap toe die ongeluk op die PaulRouxpad plaasgevind het. Hy het aanvanklikgedink hy droom en toe besef sy ma enboetie lê baie stil. Hy het die selfoon geneemen hulp ontbied.

Al vier die insittendes is in die MediclinicHoogland opgeneem. Alwyn en sy baba-boe-

tie, Willie, is die volgende oggend ontslaan.Danien en Mias is ernstig beseer.

Mias, wat hoofbeserings opgedoen het, iseers gestabiliseeer voordat hy na dieMediclinic Bloemfontein oorgeplaas is. Danienword steeds in die intensiewesorg-eenheid inBethlehem versorg. Dit gaan al heelwat beter

met haar en wanneer haar toestand stabielis, sal sy ’n operasie ondergaan.

Mias is Maandagoggend ontslaan. Sy pa,Willie, ouma Hanna van der Linde vanGriekwastad en sy tannie moet nou versekerdat hy in isolasie bly totdat hy so herstel hetdat hy weer skool toe kan gaan.

Ma, boeties veilig danksy seun (11) se oproep

DIE veld op die koppie agter die NG kerk Panorama het op die vooraand van Hemelvaartdag gebrand. Talle veldbrande het die afgelopeweek voorgekom. Grondeienaars word gemaan om gereed te wees vir brande wat oudergewoonte hierdie tyd van die jaar ontstaan.

Foto: Lynda Greyling

Raak nou ’n algemene gesig

Page 2: Malutima 20140604

2 MALUTI, WOENSDAG 4 JUNIE 2014

5 JUNIE: Orrelkonsert om 18:30 indie NG kerk Bethlehem-Noord deurMartin Mans van Nederland.Toegang R100 per persoon.20 June: The South African

Institute for Occupational Healthand Safety (Saiosh) will present aworkshop on the new constructionregulations which were promulgatedon 14 February this year to beimplemented in August. Thisworkshop will be facilitated by oneof South Africa’s leading Constructi-on Health and Safety specialists,Neels Nortjé. The workshop will bepresented on 20 June from 09:00to 12:00 at the President Hotel,Bloemfontein. It is free for Saioshmembers. Non-members pay R525.For more information and

bookings go to www.saiosh.co.za. FOTO’S en ’n dankiesê-brief van dieMaluti-Hooglandskool het ’n Hollander sobeïndruk dat sy wens vir sy 50ste verjaar-dag was om geld te ontvang om vir diéskool toerusting te koop.Vir Bert Koopman van Waterland-Tafel-

ronde 60 en Graham Bishop van Bethle-hem-Tafelronde 60, wat ’n paar jaar gelededie Masechaba-projek begin het, was diedankiesê-briewe vir die tafels, stoele ennaaimasjiene wat verlede jaar aan dieskool geskenk is, so besonders datKoopman en sy twee dogters, Rosalie enIsabel, spesiaal Vrydag die skool besoekhet om aan hulle toerusting vir die skool sevaardigheidsbaan te skenk.Maluti het sowat ’n jaar gelede ’n berig

gepubliseer waarin vertel is van twee krattevol ware en geskenke wat deur dieMaseschaba-projek uit Holland aan Bethle-hem-Tafelronde 60 gegee is om waar nodiguit te deel.Annon Nel, ’n vriendin van Louise van

den Berg, departementshoof aan die

Maluti-Hooglandskool, het haar daarvanvertel. Sy het op haar beurt ’n brief aanTafelronde 60 geskryf waarna die skool kortdaarna naaimasjiene, tafels en stoele virdie vaardigheidsbaan ontvang het. VolgensVan den Berg is die vaardigheidsbaan virmeer gestremde kinders waar hulle 50%handwerk en 50% teorie leer.Van den Berg het kort-kort vir Koopman

dankie gesê vir die toerusting van sowatR40 000. “Die Groot Vader het dit op syhart gedruk om aan ons skool die skenkingte doen. Ons waardeer dit baie. Dankieaan hom en die lede van die Bethlehem-Tafelronde wat ons so help.”) Bethlehem-Tafelronde 60 se jare langevrienskapsbande met Waterland-Tafelronde60 van Nederland het daartoe gelei dat dieBishop Koopman Masechaba-gebou waarindie Golden Gateway-hospice se dagsorg-sentrum gehuisves word, in 2009 ingewyis. Sedertdien is nog ’n klaskamer gebouen is die kratte met geskenke en toerustingontvang en aan die gemeenskap uitgedeel.

Skenkings volg op brief

BERT KOOPMAN van Waterland-Tafelronde 60 in Holland het aan die Maluti-Hooglandskooltoerusting vir die vaardigheidsafdeling geskenk. Van links isGrahamBishop (Masechaba-projek),Piet Smith (hoof), Rosalie, Isabel en Bert Koopman, Louise van den Berg (departementshoof)en Pierre Viljoen (onderwyser). Foto: Lynda Greyling

’n BOEREDANSPARTY is Vrydagaand ten bate van dieCharlotte Theron-kinderhuis (CTK) gehou. Die kleredragwas uit toeka se dae. Hier is Frikkie en Margaret Bru-wer. Nog foto’s is op www.malutinews.co.za.

Foto: Cené van der Walt

Page 3: Malutima 20140604

MALUTI, WOENSDAG 4 JUNIE 2014 3

Lynda Greyling

VRA is vry . . . Samuel Mhlambi,oudskoolhoof van die Spitskrans-Openbare Skool op die plaasSpitskrans van JG en LouriaBlignaut, het ’n kans gevat. Hy het’n brief aan die Frontier Inn-Dihla-beng-gemeenskapstrust geskryfwaarin hy vir ’n nuwe klaskamerge-bou vir die skool gevra het.Dié skool met 107 leerlinge het

nie net ’n nuwe klaskamer vir diegr. O-leerlinge gekry nie, maar ooktafels, stoele en toerusting sodatdie leerlinge na behore onderrigkan word.Mhlambi sê die aanvanklike

skoolgebou was meer in die rigtingvan Bethlehem. Sowat 12 jaargelede het die Blignauts besluit omdie skool te verskuif omdat diemeeste kinders op hul plaas en diévan die Viljoens gewoon het.

Andries Tsotetsi, wat van diebegin van die jaar af die hoof is, sêsowat die helfte van die kindersstap skool toe. Sommige woon12 km van die skool af en moetreeds om 05:00 begin stap ombetyds te wees. Daar is ’n skoolbuswat van die plaas Sterling af beginom die leerlinge op te laai, maardaar is dae dat die bus glad nieopdaag nie en dié kinders ookmoet stap.Benewens die hoof is daar vier

onderwysers en ’n administratieweamptenaar. Die hoof, amptenaar endie gr. O-leerlinge moes lank ’nklaskamer deel, maar met die nuweklaskamer, wat sowat R85 000gekos het, kan hulle gehalte-onder-rig ontvang. Die leerlinge het totdusver goed gepresteer en maklikin die hoërskool aangepas. “Ons istrots op die kinders wat so goeddoen,” sê Louria.

Klaskamer bring vreugde

DIE plaasskool Spitskrans spog met ’n nuwe klaskamer, danksy die FrontierInn-Dihlabeng-gemeenskapstrust wat die gebou aan die skool geskenk het.Op die amptelike ingebruikneming van die klaskamer is van links AnthonyOliver (Frontier Inn-Dihlabeng-gemeenskapstrust), Mike Kgwatlhela (FrontierInn-Dihlabeng-gemeenskapstrust), Andries Tsotetsi (hoof), Tjhetane Mof-okeng (burgemeester, Frontier Inn-Dihlabeng-gemeenskapstrust), WimpieWagner (Frontier Inn-Dihlabeng-gemeenskapstrust), Samuel Mhlambi (voor-malige hoof) en Louria Blignaut (Spitskrans). Foto: Lynda Greyling

LEERLINGE van die Hoërskool Witteberg het Vrydag aan Tekkie Tax-dag deelgeneem en só hul bydrae totverskeie welsynsinstansies gelewer. Van links is Brittany Rawlinson, Nicolene Vorster, Leandré Nieman, Mari-zaan van den Heever, Nell-Marie Hillis, Danél Vandeventer, Joanette van Eeden en Daleen van den Bergh.Nog foto’s op www.malutinews.co.za.

VERSKEIE Oos-Vrysta-ters is die afgelope tyddeur ’n SMS-slenterarmer.Andries Stone,

bestuurder van MortimerToyota, sê hy ontvangdaagliks ’n hele paaroproepe van opgewon-de mense wat sê hullehet klaar hul administra-sie- en registrasiegeldbetaal en wil weetwanneer hulle hul nuweToyota, wat hulle gewenhet, kan gaan haal.Na bewering dui die

SMS aan dat hulle ’nkompetisie gewen heten hul naaste Toyota-handelaar moet kontakom hul motor te gaan

haal. Hulle moet egtereers ’n bedrag vanR1 500 betaal om dieadministrasie- enregistrasiegeld te betaal.Hulle moet dan ’n

SMS stuur om tebevestig dat die geldoorbetaal is, voordat dienuwe motor afgehaalkan word.Stone sê Toyota het

glad nie so ’n kompeti-sie nie en hy wil alleOos-Vrystaters waarskuom nie sommer openige SMS te reageernie.Volgens ’n woordvoer-

der van die polisie ishulle bewus van dieslenter.

Oppas vir SMS-slenter

DOENHULDEEL: Die personeellede van die departe-ment van landbou in Bethlehemhet Vrydag aan TekkieTax-dag deelgeneem. Van links is, voor: ManneneMa-thibela, Paulina Mokhuoa, Marlize Nel, Agnes Noha,Ria Scheun, Dina Mosia en Lizzie Motlaung; agter:Tshediso Seitshiro, Tsepo Motingoe, Johannes Twalaen John Mofokeng. Foto: Lynda Greyling

Page 4: Malutima 20140604

4 MALUTI, WOENSDAG 4 JUNIE 2014

DAT verlede week Kinderbesker-mingsweek was, het vir partymense net mooi niks beteken nie.

Hulle het doodluiters voortgegaanom kinders te mishandel, te verkragen selfs te vermoor.

Verlede week is die land sebeeld as een waarvan die waarde-stelsel aan die taan is, ’n verdereknou toegedien deur ’n pa wat syvrou en vyf kinders vir jare lankaangehou en gemartel het.

Sy 11-jarige seun het daaringeslaag om te ontsnap en by diebure om hulp aan te klop. Die burehet die kind teruggeneem na syouerhuis, maar wel die polisieontbied. Die pa het hierna die kindso erg aangerand en selfs sy koplank in hul swembad onder watergehou. Hierna is die kind in ’n

plafon in ’n buitekamer versteek.Die polisie het die vrou en vier

kinders bevry, maar eers ’n paardae later op die 11-jarige seunafgekom. Hulle is erg getraumati-seer. Die kinders is na familiegeneem en die ma na anderfamilie.

Die man het intussen in die hofverskyn.

Die bure het nooit eens agterge-kom dat daar kinders langsaan isnie.

Kyk ’n mens na foto’s van diemense se huis, is dit ’n pragtigeplek in ’n goeie woonbuurt. ’n Menssou nie kon sê sulke gruweldade isdaar gepleeg nie. ’n Neef van dieman sê hy is ’n goeie ou en hy glonie aan skool nie – glo die redehoekom die kinders nooit skool toegestuur is nie. As ’n ouer of iemandna aan ’n kind hom of haar leedaandoen, is die kanse goed dat dittelkens gaan gebeur. Hierdie vyfkinders is so getraumatiseer. ’nMens wonder of hul emosioneleletsels ooit sal herstel sodat hulle ’nnormale, gelukkige lewe kan lei.

Week beteken virparty mense niks

deur

Lynda Greyling

DIT gaan goed met die mens . . .wat in die woord van die Here syvreugde vind, dit dag en nagoordink. – Psalm 1

’n Man van Kansas City hetalbei sy hande in ’n mynontploffingverloor. Sy gesig is geskend en hykon feitlik nie meer sien nie. Hywas ’n jong Christen toe dieongeluk gebeur het. Die beproe-wing het sy geloofslewe verdiep.Sy grootste hartseer was hy konnie meer die woord van God leesnie. Hy het nie sig gehad om dieBybel te kon lees nie en niehande waarmee hy die Bybel inBraille kon lees nie. Toe hoor hyvan ’n vrou in Engeland wat ookhaar hande en sig verloor het,maar geleer het om met haar lippeBraille te lees. Tot sy bittereteleurstelling moes hy vind dieontploffing het sy gesigsenuweesso beskadig dat hy nie genoeggevoel in sy lippe gehad het omdie Braille-tekens te identifiseernie. Terwyl hy so met sy mondwanhopig teen die bladsy gedruklê, raak sy tong aan die bladsy. Hy

kon een van die opge- hewelettertekens duidelik voel. Opge-wonde het hy met sy Braillelessebegin en die skrif vinnig met sytong leer lees. In sy verminkingwas die Bybel vir hom so ’n troosen was hy so gretig om in dieeen- saamheid van sy blindheid enge- breklike lewe God se woord teken dat hy die Bybel vier keer metsy tong deurgelees het. Weens diemens se sondige aard wat hom somaklik van God af laat wegdraai,moet ’n mens die Bybel met dissi-pline lees. Deur die lees van dieWoord werk die Heilige Gees in ’nmens se hart. Hoe meer ’n mensdie Here se Woord lees, hoe ster-ker word die dors na die Woord.Uit die Bybel raak die ewigheid jouaan, beïnvloed liefde jou en wordjy van goddelike krag bewus.“. . . vandag nog bly hulle

verstand met dieselfde sluiertoegemaak as hulle die OuTestament lees, maar die sluierword deur Christus weggeneem viriemand wat in Hom glo . . . enwaar die Gees van die Here is, isdaar vryheid . . . want die sluier isvan ons gesig weggeneem. Onsword ál meer verander om aan diebeeld van Christus gelyk teword . . . dit doen die Here wat dieGees is.” – 2 Kor.3:14-19– www.kragvirvandag.co.za

Dors naWoord gelesGeesgenoot

Wen pragkoekEDITH MUNNIK van Bethlehem het diépragtige troukoek op die Metropolitan-sentrum se trou-uitstalling gewen. Deel-nemers moes raai wat die koek weeg.Een deelnemer het gesê 80 kg, maar ditwas 5,1kg. Foto’s van die trou-uitstallingis te sien op www.malutinews.co.za.

SUZETTE VAN ZYL, ’n oudperso-neellid van Vrystaat, en haar man,Willie, verhuis binnekort naHobhouse. Lynda Greyling vanMaluti, ’n oudkollega van Suzette,het aan haar ’n paar vrae gevra.

Hoe lank het jy by Vrystaatgewerk? Ek het 24 jaar, waarvandie meeste as boekhouer, daargewerk.

Watter herinnering aan dié tyd isvir jou die lekkerste? Dit is beslisdie dae toe Antje van Zyl dieeienaar en redakteur van Vrystaatwas.

Hoewel ons hard gewerk het, isdaar Donderdagoggende, wanneerdie koerant gedruk het, saamgekuier. Daar was ’n sitkamer enmev. Van Zyl het geglo almalmoes tee drink en ontspan voordatmet die nuwe uitgawe begin is.

Hier het ons in mekaar se liefen leed gedeel, vriendinne geworden selfs geleer om te brei.

Het Vrystaat van eienaarskapverwissel? Mev. Van Zyl het diekoerant aan PC Groenewald enWian Bonthuyzen verkoop. Hullehet van hul aandele aan die

eertydse Perskor verkoop wat laterCaxton geword het. Later isVrystaat deur Media24 oorgeneem.

Was jy toe steeds die boekhou-er? Nee, ek het administratiewewerk gedoen.

Het jy jou lewe lank in Bethle-hem gebly? Nee, in my skooljarewas ons ’n rukkie weg. Ons hetteruggekom, waarna ek myskoolopleiding aan die ou Handel-

skool voltooi het.

Het jy jou hele getroude lewe inBethlehem gewoon? Ja. Trouens,ek en Willie het tot nou toe nog indieselfde huis gebly – dit is diehuis waarin my ouers ook geblyhet. Ons was al die jare indieselfde kerk, die NG kerkBethlehem-Oos. Ons is in dié kerkgetroud, ons kinders is daargedoop, ensomeer.

Julle het besluit om julle inHobhouse te vestig. Hoekom?Ons dogter, Corlene, en haar man,Chris, boer in die distrik en onssal nader wees aan ons seun ensy gesin wat in Bloemfonteinwoon. Ons kan dan ook gehaltetydsaam met ons kleinkindersdeurbring.

Sal jy Bethlehem en sy mensemis? Baie, maar ek sien uit na dienuwe fase in my lewe.

Gaan jy nie Bethlehem sewinkels mis nie? Ja, want daar isnet Oom Piet se winkel en diekoöperasie. Gelukkig is ons dannaby Bloemfontein en sal ek myinkopies daar gaan doen.

Van Zyls groet Bhm

SUZETTE VAN ZYL

DIE soektog na Suid-Afrika senommereen-boereworsmaker hetbegin. As jy dink jou resep verdien’n regmatige plek in as die volgen-de Championship-boerewors opShoprite en Checkers se vleismark-rakke is dit nou die tyd om jou virdie 2014-Shoprite CheckersChampionship-boereworskompetisiein te skryf.

Nege van Suid-Afrika senommereen-gemeenskapsper-soonlikhede is vanjaar ook opge-wonde oor die kompetisie en kan

nie wag om die resultate vanvanjaar se wenresep te proe nie.

Alle aspirant-kampioene worduitgedaag om te wys waartoe hullein staat is. ’n Splinternuwe ToyotaHilux 2,7-dubbelkajuit-Raised BodyRaider is op die spel en slegs diesmaaklikste, tradisionele boereworsvan die beste gehalte sal die paalhaal.

Om ’n kans te staan om met dieongelooflike eerste prys en diegesogte titel as boereworskampioenweg te stap moet belangstellendes

hul resepte voor die sluitingsdatum,Vrydag 13 Junie, inskryf. Dieinskryfvorms is in die vleismark-af-delings in Checkers-, CheckersHyper- en Shoprite-winkels beskik-baar, of aanlyn by www.champions-hipboerewors.co.za of cbw.mobi.

Enigiemand met ’n besonderse,tradisionele boereworsresep, en dievaardigheid om self hul eieboerewors te kan maak, kan homof haar inskryf. Die Suid-AfrikaanseSjefsvereniging (Saca), ’n instansievir professionele sjefs in Suid-Afri-

ka, behartig die beoordelingspro-sesse van die kompetisie.

Daar wag ’n opwindende pad opdeelnemers tot by die 2014-Cham-pionship-boereworskompetisie segrand finalé.

Deelnemers sal dit aanvanklik inlandwye streeksuitdunrondes opSaterdag 9, 16 en 23 Augustusuitspook en net diegene wat nádie kragtige stryd onoorwonne is,sal op Saterdag 13 Septemberteen hul provinsiale eweknieëkompeteer.

Net die tien topboereworsmakerswat as provinsiale wennersaangewys is, sal mekaar die strydaansê vir die 2014-Championship-boereworstitel in die eindronde op 4Oktober in Sun City.

Die benoemingsfunksie op diekompetisie se elektroniese plat-forms bied ’n geleentheid vir menseom hul gunsteling-boereworsmakerte benoem om hulle vir die kompe-tisie in te skryf en so ook die kanste staan om met een van vanjaarse groot pryse weg te stap.

Skryf jou resep vir kroon as 2014 se boereworskoning in

Page 5: Malutima 20140604

MALUTI, WOENSDAG 4 JUNIE 2014 5

FRESH

2380

Selati WhiteSugar 2.5kg

SAVE R3

1790

Spekko ParboiledRice 2kg

SAVE R5

3590

I&J Light & CrispyHake Fillet PortionsAssorted 500g Each

R31Renown Traditionalor Cheese PorkBangers 750g Each

R21Clover FullCream or2% Low FatFresh Milk2 Litre Each

SAVE 2.90

SAVE R9

R31Rama OriginalMargarine 500g Brick

BUY2

FOR

R20Simba Lay’s PotatoChips Assorted 125g

BUYANY 2FOR

3990

Sunlight HandwashWashing PowderAssorted 2kg Each

CC

Pick n Pay endeavours tomeet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Somestoresmaynotstocksomeoftheseproducts. Please check availability. We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors thatmay occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper terms andconditionsapply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.

PRICES VALID 3 - 8 JUNE 2014ATPICKNPAYSUPERMARKETSANDHYPERMARKETSIn Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo, Upington, Kimberley, Kuruman and Vryburg. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesothoand Express stores. smart shopper points will still apply in Express stores. Shop in store or online at www.pnp.co.za/shopCustomer Care 0800 11 22 88. Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply. www.picknpay.co.za

1185666_390X194

R34PnP Fresh ChickenBraaipak 8s or 16sPer kg

SAVE 11.90 950

PnP Cooked HamPer 100g

R35PnP WashedPotatoes 7kg R15

PnP Golden DeliciousApples 1.5kg

4990

Frisco InstantCoffee Assorted750g Each

1590

Coca-Cola Regular2.5 Litre

Selectedproducts on

this page havebeen styled for

photography

R49Bulk Oukraal Wors

Perkg R54

Bulk Stewing BeefBone in

Perkg

Price Cuts 6DAYSONLY

3990

Omo AutoWashingPowder 2kg,ConcentratedLiquid 750ml,LiquidDetergent1.5 Litre orCapsules16sEach

R105Cuddlers DisposableNappies Size 3 Midi 52s,Size 4 Maxi 50s, Size 4+Maxi Plus 48s or Size 5Junior 44s

SAVE R7Per Pack

DIE Maluti-A-Phofung-munisipaliteit –wat Kestell, Harrismith en Qwaqwabedien – sal nou die 111 opgeleidewerkers op dieselfde voorwaardes indiens moet neem as waarop hulle deurRural Maintenance en Rural Mainte-nance Free State (Edms.) Bpk. indiens geneem is.Die werkers is deur dié maatskappye

in diens geneem terwyl hulle ’n kontrakgehad het om die elektrisiteitsversprei-ding en -onderhoudwerk namens diemunisipaliteit te doen.Verder moet nog 16 werkers, wat

oorspronklik in diens van die munisipa-liteit was en wat na Rural oorgedra is,ook weer deur die munisipaliteit indiens geneem word. Dit ook opdieselfde voorwaardes as waarop Ruralhulle aangestel het.Die elektrisiteitskontrak tussen Rural

en die Maluti-A-Phofung-munisipaliteitwas vir 25 jaar, maar is ná slegs sewemaande op 1 April vanjaar beëindig.Waarnemende regter A.J. Tlhotlhale-

maje van die arbeidshof in Johannes-burg het in die arbeidsgeskil waarinRural Maintenance en Rural Mainte-nance Free State die aansoekers wasen die Maluti-A-Phofung-munisipaliteitdie eerste respondent, die Suid-Afri-kaanse Munisipale Werkersunie(Samwu) die tweede respondent, en al127 werkers die derde respondent,gelas dat dié 127 werkers deur diemunisipaliteit in diens geneem moetword.Die uitspraak was op 21 Mei en

geen kostebevel is gegee nie.Luidens die hofstukke het Maluti-A-

Phofung ongeveer 335 784 inwonerswat in sowat 121 095 huishoudings bly,met nog 597 sakeondernemings watmunisipale dienste moet kry.Volgens die aansoekers is die

munisipaliteit een van die armstes indie land en het sedert sy totstandko-ming in 2000 gesukkel om dienste telewer. Rural het in die stukke aange-voer dat hy spesialis-maatskappyebedryf wat munisipaliteite help omelektrisiteit aan sy verbruikers te lewer.Elektrisiteitsdienste word deur die

maatskappye opgeskerp met dieverskaffing van opgeleide arbeid,kundigheid en kapitaalbeleggings ininfrastruktuur. Rural Free State is dieadministratiewe deel van RuralMaintenance en die twee entiteite werkas sake-eenheid saam.Van die munisipaliteit se verwere is

dat hy nie begroot het om al diepersoneel in diens te neem nie.Hy voer ook aan die oorspronklike

kontrak met Rural was nie wettig nieen dat Rural sy voertuie en toerustinggevat het, maar al die personeel vir diemunisipaliteit gelos het.Regter Tlhotlhalemaje het sy

beslissing daarop geskoei dat diemunisipaliteit ’n “lopende besigheid” iswat verantwoordelik vir goeie diensle-wering is. Daarom is ’n goed opgeleidewerkmag nodig om behoorlik diens indie toekoms te kan lewer. Die 16werkers wat die munisipaliteit oor-spronklik gehad het om sy elektrisiteit-voorsiening te bedryf skiet ver te kort.Regter Tlhotlhalemaje het aangevoerdat die werkgewerskontrakte van diederde en verdere respondente met diebeëindiging van die elektrisiteitskontrakmet Rural vanjaar na die eersterespondent (die munisipaliteit) aslopende saak oorgedra is. Dit isingevolge die arbeidswetgewing seartikel 197(2). Adv. Paul Pretorius, SC,en adv. Andrew Snider het vir dieaansoekers opgetree.Webber Wentzel was die opdragge-

wende prokureurs.Vir die eerste respondent (Maluti-A-

Phofung) het adv. Kevin Hopkins enadv. Sandra Freese opgetree, terwyldie opdraggewende prokureurs MajavuIngelyf was.

MaP:Werkersmoet bly

Page 6: Malutima 20140604

6 MALUTI, WOENSDAG 4 JUNIE 2014

ELKE meisie het ’n rooi houertjie met hartjiesdaarop as geskenk ontvang.Marlize Rheynders, die verpleegkundige

aan die Maluti-Hooglandskool, het dié“geskenke” tydens haar praatjie oor MIV/vigsaan die gr. 8- tot gr. 10-meisies gegee. Diepraatjie was as deel van Kinderbeskermings-week wat die afgelope week by die skoolgevier is. Rheynders het vir die leerlinge

kaarte van Suid-Afrika gegee en gevra hullemoet kyk waar die roete van Pretoria naKaapstad is. Sy het dié roete met hul lewevergelyk – sommige se lewe is sonderafdraaipaaie, ander s’n vol ompaaie en anderverdwaal. Sy het met ’n skyfievertoninggewys wat die gevolge van MIV/vigs is.Die meisies het toe vol verwagting hul

geskenke oopgemaak, net om te sien dat dit

leeg is – ’n voorbeeld dat seuns somsbeloftes maak wat nie nagekom word nie.) Altesaam 35 miljoen mense oor die wêreldheen leef volgens dr. José Esparza, die hoofvan die Bill & Melinda Gates-stigting seafdeling vir wêreldgesondheid, met MIV/vigs.Elke jaar word 2,3 miljoen mense daarmeebesmet en gaan 1,6 miljoen aan vigsverwantesiektes dood.

Meisies leer oor MIV/vigs

MARLIZE RHEYN-DERS, ’n verpleeg-kundige aandieMalu-ti-Hooglandskool, hetin Kinderbesker-mingsweek ’n ge-sondheidspraatjie ge-lewer en die meisiesoor MIV/vigs gewaar-sku. Van links is Ma-riska Acker, MadieRamokhoahla,Rheynders, BiancaMyburgh en Adrikavan Dyk.

VIGS ontstaan in ’n MIV-positiewe menswanneer sy liggaam – en nie die MI-virusnie – sy eie witbloedselle vernietig.Dít is die bevinding van navorsers aan die

Universiteit van Kalifornië se Gladstone-insti-tuut wat hul ontdekking in die nuutsteuitgawes van Nature en Science gepubliseerhet.Alle volwassenes met MIV kry dadelik

anti-retrovirale (ARV-) middels wanneer hulCD4-tellings (wat dui op immuniteit) onder350 selle/mm³ daal.Wetenskaplikes was tot nou toe onder die

indruk MIV besmet en vernietig die liggaamse witbloedselle, bekend as CD4-T-selle.Luidens ’n verklaring deur die Gladstone-

instituut het dr. Gilad Doitsh, hoofnavorser,bevind MIV probeer, en misluk, om die

oorgrootte meerderheid CD4-T-selle teinfekteer.Dié selle pleeg dan “sellulêr selfmoord”

om die liggaam teen verdere verspreidingvan die virus te beskerm. Gevolglik word dieimmuunstelsel vernietig en ontstaan vigs.Doitsh en ander wetenskaplikes het na

maniere gesoek om die proses te keer deurte bestudeer hoe die selfmoordreaksiefunksioneer.Deur met die menslike milt en mangel- en

limfklierweefsel van MIV-positiewe pasiëntete werk, het hulle bevind die sogenaamdeabortiewe MIV-infeksies los fragmente vandie virus in die DNS van die witbloedselleagter.Doitsh het in Nature beskryf hoe die

DNS-fragmente ’n hoogs inflammerende

soort seldood bekend as piroptose veroor-saak.Gedurende die proses bars die witbloed-

selle en stuur dit inflammerende seine uitwat nog witbloedselle aanlok en tot ’nherhaling van die doodsiklus lei.Die navorsers het bevind ’n bestaande en

veilige anti-inflammerende medisyne kan diéinflammasie en piroptose in MIV-positiewemense keer.’n Proefneming word beplan om hul

bevindinge te toets.Dr. Kathryn Monroe, een van die navor-

sers, het gesê: “Ons kan nie ’n proses keertotdat ons al sy stappe verstaan nie. Hierdieontdekking is dus van uiterste belang ommaniere te bedink om die liggaam se eievernietigende reaksie tot MIV te verhinder.”

Nuwe bevinding oor MIV

THE Department of Correctional Servic-es in Bethlehem has a monthly fund-rais-ing exercise in the form of a personnelbraai.Through a few of these personnel

functions money was raised for povertyalleviation, and personnel decided to useit to make a difference in the lives ofchildren.Five winter jackets were bought for

R675 and donated to the Khanyeng

Intermediate School.Khula Ngozo, the principal of the

Khanyeng Intermediate School, and hispersonnel identified needy learners towhom the jackets were donated.Other non-governmental organisations

who have also benefitted through the2013-’14 project were the BohlokongHospice, Free State Care in Action,Bethlehem Hospice and the Purple HeartFoundation.

Jackets donated tokeep learners warm

THE personnel of Correctional Services in Bethlehem gave winter jackets to the principal of theKhanyeng Intermediate School for him to give to needy learners. From the left are Piet Mabe(Correctional Services), Mpoetsi Mokoena (Khanyeng SBST), Khula Ngozo (principal: Kha-nyeng), Tsepiso Nzimande (teacher) and Malerato Miya (Correctional Services).

MEMBERS of the Golden Gate JuniorRanger and Eco Club recently visitedthe Thekolohelong Welfare Centre.The 25 children spent some time

with the elderly.The girls helped in the kitchen and

also with cleaning the floors andwindows in the centre hall.The boys helped to clean the yard,

as well as the pavement, as it waslittered.They also helped staff members

with other daily duties.

Kids helpout atcentre

SOME of the children who cleaned theyard at the Thekolohelong Welfare Cen-tre. Foto: Supplied

ALGEMENEKENNISGEWINGS

VERLORE/VERMIS

1225

Hond weggeraak Sater-dagmiddag. Bruin SharPei-reun, genaamd Tiger.Skakel asb. 082 470 3066.

TE KOOP

BOUMATERIAAL

1610

Second-hand buildingmaterial for sale in Beth-lehem. Steelframe win-dows with glass, oregonpine door frames, doors,Univa antrasite stove andmuch more. Call 082 3700021.

KLERASIE

1615

TROETELDIERE

1660

Uitstekende klein Boer-boel-hondjies te koop .Beskikbaar einde Junie2014. Skakel:Ludi: 082 377 0484.

ALLERLEI

1845

SANDSTONE: Blocks,bricks, cladding,rivens, tiles, etc.Tel. 058 303 4840.

12 Archbell Street, BHM.

BETREKKINGS

3600

BETREKKINGSGESOEK

3670

Alinah soek werk ashuishulp, kinderoppasser2-5 dae per week.Skakel 073 321 6287.

Alinah is op soek nawerk as huishulp.Maandae en Donderdae.Skakel: 073 292 6629.

ALGEMEEN

3680

FMCG Representative:Bethlehem

- Residing in Bethlehemarea.

-2 years experience.Fax CV to:051 432 4539.

HARE/SKOONHEID

3685

Gekwalifiseerdehaarkapster benodig!Bethlehem. Reedsingerigte haarsalon tehuur op perseel. SkakelChristel vir meer inligting:058 303 3116.

Is jy 'n gekwalifiseerdeskoonheidsterapeut?Wil jy vir jouself werk?

Bethlehem.Skakel my gerus, Christel

by 058 303 3116.

GESOEK

3601

Page 7: Malutima 20140604

MALUTI, WOENSDAG 4 JUNIE 2014 7

Page 8: Malutima 20140604

SportSportKoerant met hart The paper with heartI

property|

wheels

|m

ovables

Massiewe Konstruksie-& Trokveiling

Trokke &Voorhakers- 2008 Mercedes Atego 1528 Valkant-trok

-2002 Mercedes Actros 2648 Dubbel-as-Voorhaker

- 2001 Nissan UD 430 Dubbel-as-Voorhaker

- Nissan UD90 Dubbel-as-Betomenger- Ford Dubbel-as-Betonmenger- 4x Toyota DA Wipbaktrokke- 7x Nissan UG780 Kraan-, Wipbak- enValkanttrokke

- Mercedes 1729 Platbaktrok- Samag 16000L Watertrok- Nissan CW45 16000L Watertrok- Erf Dubbel-as-Watertrok- Mercedes 1513 (Bullnose) Watertrok- Hino 14-177 FG WatertrokKonstruksie &Trekkers- 2010 Bell 772G Padskraper- 3x 2009 Bell 315 SJ Turbo 4x4 TLT- 2009 Terex 860SX 4x4 TLT- 2006 Volvo EC240B LC Masjiengraaf- 2x 1997 Galion T500D Padskrapers

Behoorlik gelas deur die Eienaars van Mnqayana Konstruksie, sal Aucor die volgende aanvul en per publieke veiling verkoop:

Viewing: Wed. 13 Oct. 08h30 - 16h30

met padbrekers- Bomag BW212 D-40 Gladdedrom-roller

- 2x Ingersoll Rand ED100 Gladdedrom-rollers

- 2005 New Holland TS120 4x4 Trekker- 2001 & 1997 Massey Ferguson 8160,4240 & 290 Trekkers

- 4x 1997 Bell 1756 TL4C & 754 TrekkersVragmotors vir Parte- 8x Nissan UG780 Watertrokke- 3x Nissan UG780 Onderstelkajuit

- 6x Nissan UG780 Wipbaktrokke- 5x Toyota DA Wipbaktrokke- Toyota DA Onderstelkajuit- Mercedes 911 Valkanttrok- Mercedes 1512 Watertrok- Mercedes 1113 Onderstelkajuit- 6x Betonstortbakke- BetonmengersSkrootmetaal & Parte- 2x 5m Valkantbakke- 6m Onderstelle met Laaibakke

& BAIE MEER!

Datum: Donderdag, 12 Junie om 10h30Perseel: Setsingsingel 10, Phuthaditjhaba, Qwa-Qwa

•Trokke •Trekkers •Konstruksietoerusting •Parte •Skrootmetaal •

Besigtiging:Woensdag, 11 Junie 2014 (08h30 - 16h30)

Simon: 082 444 [email protected] | 051 433 2872

VOORWAARDES: Elke koper moet registreer om te bie. ‘nTerugbetaalbare registrasiedeposito vanR20000 is betaalbaar per bank- of bankgewaarborgde tjek, debiet- of kredietkaart of EFO. GEEN KONTANT!! Alle aanbiedinge sluitBTW uit. Aucor mag bie namens die verkoper tot die reserweprys. StrengFICA-reëls is van toepassing. ‘n Dokumentasiefooi van R2 000 (BTW ingesluit) is betaalbaar op elke voertuigl ONDERHEWIGAANVERANDERINGSONDER

VOORAFKENNISGEWING. Vir reëls van die veiling besoek: www.aucor.com Afslaer: Jacquesvander Linde

BESOEK: www.aucor.comVir volledige lyste en Fotos

GPS: S28° 32.0’, O028° 49.0’

Rolbalkampioenskap hier

WENNERS van die Max-o-Meats-Mei-toernooi van die Bethlehem-buiteklub se rolbalklub is vanlinks Susan Fourie, Hannie Young, James Craven en Peet van Rooyen. Daar het 20 spannevan so ver as Kroonstad deelgeneem. Foto: Verskaf

Wen toernooi

JUNIOR gholf gedy in Bethlehem en isook by die heel jongstes ’n gewildeaktiwiteit.Hoe vroeër kinders begin gholf speel,

hoe beter, reken die gholfafrigter RolfBusch. Hy sê sy jongste spelers is driejaar oud en hulle vaar uitstekend metindividuele afrigting.Die kinders oefen een keer per week.Busch, ’n gekwalifiseerde PGA-speler

en -afrigter, rig die kinders volgens diePGA-program af. Voordele hiervan isdat dit die kind se balvaardighede,

asook koördinasie- en balansvaardighe-de, bevorder. Dit is al bewys diéspelers het ’n voorsprong bo hulmaatjies wanneer hulle in die laerskoolaanland.Die Rolf Busch-gholfakademie gaan

in die vakansie ’n gholfkliniek oor driedae aanbied. Belangstellendes kanBusch hieroor bel.

Spelers vroeg vaardig

DRIE- TOT SESJARIGES wat aan die Rolf Busch-gholfakademie by Rolf Busch les neem, is van links Michiel Veldman, Hanco Steyn,Oskar Busch, Ewan Barnard, Theuns Fourie, Christiaan Venter, Dillon Taute en Peter Provis. Agter hulle is Rolf Busch.

LINKS: Nichelle Delport reg om af te slaan.Sy is een van die kleuters wat aan die Beth-lehem-gholfklub leer gholf speel.

DIE Suid-Afrikaanse gemengdepare-rol-balkampioenskap word van 10 tot 14Junie die eerste keer in Bethlehemgehou. Sover bekend is dit ook die eerstekeer dat die toernooi op die plattelandgehou word.Spel sal op die Bethlehem-rolbalklub se

bane beslis word. Spanne van 20 strekesal teen mekaar deelneem.Jan-Albert du Preez, die president van

die Bethlehem-rolbalklub, sê die toernooibegin Woensdag om 08:15 nadat almal

Dinsdag kon opdaag en oefen. Drie spellevan 15 koppe sal gespeel word. Die aandtree Marius van Wyk, ’n plaaslike sanger,op. Mense is welkom om te kom luister.Donderdag en Vrydag begin spel om

09:00. Daar sal weer drie spelle van 15koppe gespeel word. Vrydagaand is daar’n kabaretvertoning.Die eindronde word Saterdag om 09:00

beslis. Spelers sal 21 koppe speel.Die afsluiting en prysuitdeling van die

toernooi is om 13:30.