Malutima 20140723
-
Upload
maluti-news -
Category
Documents
-
view
311 -
download
13
description
Transcript of Malutima 20140723
TEL: 058 303 5411 WOENSDAG 23 JULIE 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE
Koerant met hart The paper with heartI
Lynda Greyling
’n VRAGMOTORBESTUURDERis Saterdagmiddag in ’n ongelukop die kruising van die Senekal-en Marquardpad dood.Na verneem word, het die
vragmotor oor die eiland gery,die padtekens omgery en met ’ntenkwa gebots. Die bestuurdervan die tenkwa is nie beseer nie.In Bethlehem het ’n Volkswa-
gen-motor en ’n ligte vragmotormet ’n kompressor agterop bydie kruising van Muller- enLindleystraat gebots. Die VW hetdie pad verlaat en ’n petrolpompvan die vulstasie op die hoekomgery.Kapt. Hennie Labuschagne sê
die veiligheidsklep van diepetrolpomp het gelukkig gewerken die brandstof het nie geleknie.Jean Snyman, ’n tegnikus:
gevaarlike goedere van Hazquip,was aan diens op die Bethlehem-lugskou.Die vulstasie is ook een van die
onderneming se kliënte en hy isdadelik na die ongelukstoneel omondersoek in te stel en diegebied te beveilig.Die plaaslike brandweer was
gou op die toneel om byderhandte wees sou ’n brand ontstaan.Labuschagne sê mense besef
nie om te rook kan ’n brandstof-damp aan die brand laat slaannie.“Selfs ’n voertuig se battery,
statiese elektrisiteit soos selfoneen truie kan in so ’n geval ’nbrand veroorsaak.”Mense besef nie die gevaar nie.
Vir hul eie veiligheid moesmense ten minste 300 m na600 m wegstaan.Dit was die tweede keer dat ’n
brandstofpomp by die betrokkevulstasie omgery is.Niemand is in die ongeluk
dood nie.
Kruising: Botsing eis 1Nog ’n motor ry brandstofpomp in ongeluk in dorp om
’n VRAGMOTOR en tenkwa het op die Senekal- en Marquardkruising gebots. Foto: Lynda Greyling
’n SWART VW-motor het Saterdag nadat hy met ’n ligte vragmotor gebots het, ’n brandstofpomp van ’n vulstasie in Mullerstraat omgery.
2 MALUTI, WOENSDAG 23 JULIE 2014
THE ARC-Small Grain Institute (SGI) thisyear identified the Bethlehem Hospice asthe place where SGI-employees wouldspend their 67 minutes of communityservice for Mandela Day on Friday.
This hospice (close to Baken Park)houses ten patients. There are four menand six women between 40 and 60 yearsof age. They are all terminally ill, withthree of them being bedridden.
Although the hospice is supposed to be
funded by the Department of Health, thishas not been the case for the last threemonths and it is therefore completelyreliant on donations.
The employees contributed bags offood, and cash contributions enabled themto buy extra food. They spent 67 minuteswith patients, entertaining them with songsand everyone also had cake and tea.
A water pipe was fixed and the foodpacked away.
SGI helps hospice
FROM the left are Agnes Mothibedi, director of the Bethlehem Hospice, Lucy Mofokongof human resources: SGI, and Elri Burger of public relations: SGI.
ELSABÉ STOFBERG, Maluti se Spontaanfinalis, tydens haar optrede in dieBlêrkas op die Vryfees. Damaris Godoy,Vrystaat se finalis, is as vanjaar se wenner aangewys. Nog foto’s en video’s opwww.malutinews.co.za. Foto: Lynda Greyling
SEDERT die jaarlikse Bethle-hem-lugskou die eerste keergehou is, het mense daaraangewoond geraak dat vliegtuieop die bestaande aanloop-baan opstyg en land.Vanjaar is die lugvertonings
aan die agterkant van dievliegtuigloodse op die gras-aanloopbaan gehou.Die verandering was
noodsaaklik, omdat vliegregu-lasies verander het nadat ’nvliegtuig ’n ruk gelede op ’nander lugskou neergestort enwrakstukke toeskouersbeseer het.Maluti verneem toeskouers
het aanvanklik gekla die son
pla hulle, maar later die daghet die verskeidenheidtoertjies van die vlieëniershulle gaande gehad.Daar was meer ruimte vir
vlieëniers om waaghalsiger tewees.Brian Emmenis van Capital
Radio het soos gebruiklik metsy kennis oor vlieg envliegtuie met sy uitsendingkleur aan die lugskou verleen.Vir Ruan van den Werf (10)
van Heidelberg was die heellekkerste van die Bethlehem-lugskou dat hy in die Airwolf-helikopter kon sit. Vir dievolwassenes was die BoeingB737-200 iets om te aanskou.
Toeskouers in die wolke oor vliegvertonings
TWEE van die vliegtuie wat aan die Bethlehemlugskou deelgeneem het.Foto: Lynda Greyling
Op die verhoogin eindronde 24 Julie: Sektorpolisiëringsvergadering vir
Sektors 10 en 11. Inwoners van Panorama,Hospitaalheuwel, Jordania, La Provence enMôrelig word genooi om die vergadering om17:30 in die Sederhofgebou by te woon.25 Julie: Die Ed-U-College bied ’n
koorfees saam met die Laerskool TruidaKestell by die skool aan. Daar gaan alte-saam agt kore, asook ’n massakoor aan dieeinde van die aand, optree.1 en 2 Augustus: Dr. Johan Nel, pastora-
le terapeut en geregistreerde berader vanBloemfontein, bied ’n interkerklike verry-kingsgeleentheid in die NG kerk Bethlehem-Wes aan. Plekbespreking is noodsaaklik.Rig navrae aan Nel by 083-400-0267.6 tot 9 Augustus: ’n Laerskoletennistoer-
nooi word deur die Laerskool Truida Kestellaangebied. Rig navrae aan André Barendsby 083-267-4357.
MALUTI, WOENSDAG 23 JULIE 2014 3
LEDE van sektor 1 se polisië-ringsforum, wat deesdae metglimbaadjies spog om hulle teidentifiseer, het nie Vrydag hulwoonbuurt gepatrolleer nie, maarpolisievoertuie in Mmetlaparkgewas.
Dit was deel van hul poging omvir 67 minute goed te doen enterselfdertyd die polisielede vir hulharde werk te bedank.
Daarby het ’n ander groep insamewerking met die departementvan welsyn huisnommers op dieplakkershuise in die CaptainCharlie-plakkerskamp gaan verfom die polisielede se taak teverlig wanneer hulle ’n misdaadto-neel in die gebied soek. Lede vandie forum het ook kos en klere
aan die behoeftiges uitgedeel.) Olly Mlamleli, LUR vir same-werkende regering en tradisionelesake, was Vrydag in Mashaeng,Fouriesburg, waar sy deel wasvan ’n afvaardiging wat tweebejaarde inwoners, Tefo Mofokeng(64) van Mashaeng 1039, ’npensioentrekker wat alleen woon,en Nondlela Maseko (56) vanMashaeng 609, se huise skoon-gemaak en later die dag ’nonwettige vullishoop gaan skoon-maak het.
Polisiëringsforum helppolisie vir Mandela-dag
DIE lede van sektor 1 se polisiëringsforum in Bohlokong het Vrydag polisievoertuie gewas.
PROF. MICHAEL HERBST, hoofvan gesondheid van Kansa, sêkanker is aan die toeneem.
Om te verstaan wat kanker is,het Herbst tydens ’n Kansa-streekvergadering in Bethlehemaan Kansa-personeel envrywilligers gesê selle verdeelen soms word abnormale sellegevorm wat op hul beurtsaamgroepeer om ’n gewas tevorm.
Sekere selle bly lank in dieliggaam en dit is juis dié sellewat veroorsaak dat ouer mensekanker kry.
Hoe gouer kanker gediagno-seer word, hoe beter is die kansop herstel.
Herbst het hom sterk teentabak uitgespreek. Dit beïnvloedselfs die liggaam se hormone enveroorsaak kanker. Viraleinfeksies, bakteriële infeksies,parasitiese siektes soos bilhar-zia, leefstylfaktore soos oorge-wig en alkoholmisbruik, asook
oorerflike faktore, kan kankerveroorsaak.
Statistieke toon dat vrouehoofsaaklik borskanker kry,mans prostaatkanker en kindersleukemie.
Vir Kansa is kanker van ’nonbekende oorsprong ’n grootbron van kommer. Dit is wan-
neer ’n dokter by ’n pasiëntkanker diagnoseer, maar nie kanbepaal waar die oorsprongdaarvan is nie. Verskeie toetsemoet gedoen word om dieoorsprong te bepaal sodat diégedeelte behandel kan word.Gewasse word gewoonlik deur’n operasie verwyder.
Personeel leer oor kanker
PROF. MICHAEL HERBST,hoof: gesondheid van Kansa, was die spreker op ’nstreekvergadering van Kansa. Van links is Carien Hamman (uitvoerende bestuurder: Kansa), MagdaleneSegvin (waarnemende hoof:aanbeveling), Herbst (hoof:gesondheid van Kansa), Carel de Bruin (streekbestuurder: OosVrystaat: Kansa)en Frans van Aswegen(Kansastreekvoorsitter).
Foto’s: Lynda Greyling
VRYWILLIGE werkers van Kansa in die OosVrystaat het Woensdag diegeleentheid gehad om na prof. Michael Herbst, hoof: gesondheid vanKansa, te luister. Van links is ds. Francois Venter, Sharon Venter, ValFourie, Richard Nel (Kansa), Kobie Beneke, Herbst en Frances Taylor.
4 MALUTI, WOENSDAG 23 JULIE 2014
Mense kan Hom wat Sy lewe vir hulle gegee het, vertrouGALASIËRS 1:1-4 EN 18:18-30
. . . Die Here Jesus Christus, watHomself vir ons sondes gegee hetom ons te verlos uit hierdiegoddelose wêreld.
’n Huis het aan die brand ge-raak. Onder die geloei van diebrandweerwaens en die geskreeuen geroep van die groter worden-de skare deur het die gesiggie van’n klein kindjie in ’n boonstevenster verskyn. So verskriklikwoes het die vuur gebrand datselfs nie ’n brandweerman dit niein die vlamme wou waag nie.
Skielik het ’n man uit die skareverby die brandweermanne en dieveiligheidslyn gestorm. In diehardloop het hy sy baadjieuitgetrek en oor sy kop gegooi.Sonder om te weifel het hy in dieverstikkende rook en vlammegespring. Hy het die kleintjiegegryp, haar met sy baadjie, arms
en hande beskerm, in die gangafgenael, by die deur uit in diewagtende arms van die brand-weermanne. Etlike weke hetverloop en toe het die inwonersvan die dorp in die plaaslikehofsaal bymekaargekom. Voor,naby die regter, het die ligtekop-meisie gesit. “Almal ken dieomstandighede van die kind seouers se dood. Hulle was arm.Geen voorsorg is vir haar gemaaknie. Wie is bereid om haar as kindaan te neem? vra die regter.Dadelik het van die mense gevraom haar te mag aanneem.Welgestelde ouers wat net eenkind het, kinderlose egpare, ookander mense met goeie huise, hetaangebied om haar ’n ouerhuis tegee. ’n Man het met verbande omsy arms, hande en kop agter indie saal opgestaan. “Mag ek haarkry om haar as my eie kindjie
groot te maak?” Almal het geweethoe hy sy lewe gewaag het omhaar te red. Sy letsels was diebewyse van sy reg op haar. “Isdaar enige beswaar teen JohnBrown se versoek? Ons ken hom.Ons weet hy is in staat om haargoed groot te maak, te laat leer enlief te hê,” het die regter die saakgestel. ’n Doodse stilte het sywoorde begroet. Een ná die anderhet die ander mense hul versoekom haar aan te neem teruggetrek.Sy is onder die sorg van die mangeplaas wat bereid was om testerf om haar lewe te red.
’n Man het een aand na ’npreek oor “ ’n lewe van oorgaweaan die Here” geluister. Een sin indie prediker se slotgebed het in sykop en hart vasgesteek. Dit het ’nomwenteling in sy Christenskapgebring. “Here, U weet ons kandie Man wat vir ons gesterf het,vertrou.” Hy was nog altyd bangvir die eise van ’n lewe vanvolkome oorgawe. Hy het getuig:“Ek kon die beter dinge wat Godvir my sal gee as my hart geheelaan Hom behoort nie raaksien nie.En toe het die gedagte met grootoortuiging in my siel ont- staan:‘My kind, jy kan die Man wat virjou gesterf het, vertrou. As jy Homnie kan vertrou nie, wie kan jy danvertrou?’ Hiermee het ek geweetek kan die Man wat my liefgenoeg gehad het om vir my testerf vertrou om my te lei op ’nweg wat vir my in die wêreld die
beste is. Hiermee het my hart, totmy ewige blydskap, geheel naGod gegaan.”
In Efesiërs 3:17-21 bid Paulushiervoor: “Ek bid dat Hy deur syGees uit die rykdom van syheerlikheid aan julle die krag salgee om innerlik sterk te word, datChristus deur die geloof in julleharte sal woon en julle . . . (sal)begryp hoe wyd en ver en hoogen diep die liefde van Christusstrek . . . en mag julle vervul wordmet die volheid van God . . . deursy krag wat in ons werk (is Hy)magtig om oneindig meer te doenas wat ons bid of dink . . .”Niemand het dit nog ooit berou dathy of sy sy of haar hart vir Jesusgegee en Hom as Verlosser,Vriend en Koning aangeneem hetnie. In die sterfuur ’n blye wete:“Ek is deur Jesus gered.” –www.kragvirvandag.co.za
Trane vloei oorspesiale vriendinAAN ’n goeie vriendin het dielewe van kleintyd af suurlemoe-ne uitgedeel: ’n ma wat haarnie wou hê nie, ’n ouma wathaar moes grootmaak.
Sy en Ouma het in ’n baiearm woonbuurt gebly en het niealtyd genoeg kos gehad om teeet nie. Later van tyd was sy in’n kinderhuis.
Kort ná skool is sy getrouden het ’n pragtige seuntjiegekry. Weer het die lewe sy rugna haar toe gedraai. Die manhet haar fisiek en emosioneelaangerand. Toe sy wou skei,het hy gedreig hy sou haar enhul seun skiet. Bang, omdat sygeweet het dit is moontlik, hetsy in die ongelukkige verhou-ding uitgehou.
Sy het intussen elke maand’n bietjie gespaar en op ’n dagtoe die man haar weer ergaanrand het en met die doodgedreig het, het sy besluitgenoeg is genoeg. Sy het netmet ’n tas klere vir haar enhaar seun by die huis uitge-stap. Met die geld wat sygespaar het, het sy ’n woonstelgehuur. Vriende het aan haarhul oortollige gordyne enmeubels gegee. Sy het ’nhofbevel bekom sodat die mannie naby hulle kon kom nie enhulle is geskei. ’n Hele paarjaar was dit geldelik maarmoeilik. Sy het gestudeer en isgereeld by haar werk bevorder.
Oor die jare heen het sygeweet sy het ’n ouer suster en
’n broer. Sy en die suster hetmekaar gevind.
Sy het ook nuwe liefdegevind en is al etlike jaregelukkig getroud.
Sondagaand het sy gebel. Syhet deurmekaar gegiggel, gelagen gehuil. Toe sy einde- likbedaar het, was die eerstewoorde sy het nuus vir my,maar ek moet asseblief nie ’nstorie daaroor skryf nie . . .
Wel, ek kan nie anders nie.Ná 55 jaar het sy en haar
suster hul broer die eerste keerontmoet. Hy is die jongste en isnet ná geboorte aangeneem.
Maandagoggend het ek ’ne-pos met foto’s van dieontmoeting ontvang. Die foto’sis minute nadat die drie mekaardie eerste keer gesien het,geneem. Die twee susters hetaan hul broer gevat, homgeknyp om seker te maak hy isregtig daar. Ek het weer na diefoto’s gekyk en besef die drie isonmiskenbaar broer en susters.Onderaan haar e-pos het sygeskryf sy het al die suurle-moene wat sy oor die jare heenontvang het in limonadeomskep. En ek het trane in myoë oor ’n spesiale vriendin.
Broers deel van klub se ryke geskiedenisTHYS VAN TONDER, Bethlehem:
DIE berig in Maluti van 9 Juliedui daarop dat die drie broersKobie, De Villiers en Louis Ros-seau die eerste drie broers waswat saam vir Oud-Skoliere Iuitgedraf het.
Eerstens ons gelukwensing aandie broers vir die prestasie en aanOud-Skoliere vir die oorwinning
behaal oor Bethlehem Collegians.Dié drie is wel die eerstes wat
saam vir Oud-Skoliere in die eerstespan en in ’n halfeindstryd gespeelhet, maar op 16 Junie 2007 het diedrie Stander-broers, Derick, Nicoen Ryno, saam vir Oud-Skoliere IIteen Harrismith gespeel.
Met my navorsing vir die skryfvan die geskiedenis van Oud-Sko-liere is op interessante feite oor
broers wat saam gespeel het,afgekom. So het die Swart-broers,Harry en Hennie, op Saterdag 17Junie 1978 as slotpaar in ’nwedstryd teen Frankfort uitgedraf.
Die drie Swart-broers het op 8Julie 1978 al drie as slotte virOud-Skoliere teen Dorp gespeel:Harry in die eerste span, Hennie indie tweede span en Johan in diederde span.
deur
Lynda Greyling
Geesgenoot
Residents’ homes stolenMANDY PRIOR, DA councillor:
I WILL write a letter to the officeof the Public Protector to lodge acomplaint of an abuse of power bythe Dihlabeng Municipality.
This is after 37 families wereillegally evicted from the Hlokolozainformal settlement in Paul Roux on29 August 2013. The residentswere not given time to collect andremove their property. Their homeswere demolished and their propertywas seized by the Red Ants whowere hired by the DihlabengMunicipality. This equates to theftand an abuse of power.
The DA assisted the residents inlaying criminal charges of theftagainst the municipality. To date,nothing has been done. Thesepeople had to start from scratch tobuild their homes while the munici-pality is keeping their buildingmaterials and corrugated iron. Themunicipality has not been moved to
action by the plight of thesepeople. Residents have still notbeen informed of any progress withthe criminal case against themunicipality and whether they willget their property. I have askedquestions in the council and themunicipal manager said he wouldinvestigate the issue. Nothing hasbeen forthcoming since.
Hlokoloza residents have beenvictimised by the municipality. TheDA is committed to assist themwith the double tragedy of beingforcibly removed from their homesand having their property seized.We will ensure that justice isserved and that their dignity isrestored.
Briewe /
LettersDR. ROSEMARY ORPEN,Bethlehem:
EK skryf na aanleiding van dieberig oor tannie Tienie Oosthuizenwat op haar 100ste verjaardagoorlede is.
Gabriella Taumuller, ook ’ninwoner van die Bethlehem-aftreeoord, is verlede weekop haar 91ste verjaardag oor-lede.
Sy en haar man het in 1952met hul twee klein kindertjiesvan Duitsland na Bethlehemgekom.
Die Taumullers het baie jare diekwekery op die dorp gehad.
Hulle het altesaam sewe kindersgehad wat almal leerlinge vanVoortrekker was.
Gabriella is Woensdag uit dieKatolieke kerk begrawe.
IN Nell Gerber se brief in Malutivan 16 Julie staan kaptein
Belinda Nortje. Sy is adjudantoffisier (AO) Belinda Nortje.
Regstelling
DIE Oos-Vrystaat is nou op syvaalste. Om kleur in ’n mens sewintertuin te kry is ’n gousblomdie antwoord.’n Gousblom is meer as net ’n
versiering in ’n mens se tuin.Suzie Redelinghuys, eienaar
van ’n plaaslike kwekery, sêgousblomme kleur wel ’n vaalwintertuin in met hul helder,vrolike geel en oranje kleure,maar daar is soveel meer wat ’nmens uit hulle kan kry.Hulle kan vir kook-, kosmetiese
en genesingsdoeleindes gebruikword.
Voeg die vars blomblare bybadwater of haarprodukte omhare weer lewe te gee.Gousblomme het ’n paar
medisinale eienskappe:) Strelende en antiseptieseeienskappe.) As die blom as aftrekselingeneem word, is dit baie goedvir die spysverteringstelsel.) ’n Aftreksel van die blomme is’n helende mondspoelmiddel.Hoe kan ons gousblomme in
kos gebruik?) Die blomme kan by rys (’n baiegoedkoop alternatief vir saffraan),
sop, kaas, omelette en nogverskillende voedselsoorte gevoegword om ’n geel kleur daaraan teverleen.) Gousblomme is ’n pragtigevrugteslaaiversiering, aangesiendit nie ’n sterk geur het nie.) Gousblomtee kan gemaak worddeur ’n eetlepel vars blomme in ’nkoppie warm water te gooi en ditvyf minute te laat trek.Onthou, hulle soek ’n sonkolle-
tjie en groei uitstekend saam metkopkool, winterboontjies en ertjies.Hul saad kan ook vir hergebruik
geoes word.
Gousblom het vele take
Sterf opverjaardag
Vir meer foto’s en nuus gaanna www.malutinews.co.za
MALUTI, WOENSDAG 23 JULIE 2014 5
TWEE vermeende vragmotorkapers is opheter daad betrap waar hulle ’n vragmotormet ’n vrag nuwe voertuie aan die steelwas.
Die voorval het verlede Maandag op dieN3 naby Harrismith plaasgevind.
Omstreeks 03:45 het die Villiers-polisiepatrolliewerk gedoen toe hulle ’n vragmotoren ’n BMW gewaar. Toe hulle ondersoekingestel het, het die vragmotor stilgehouwaarna die bestuurder uitgespring enweggehardloop het. Die man in die BMWhet ook weggehardloop. Die twee is deur
die polisie agternagesit en gevang.Volgens konst. Maselela Langa het die
polisie drie mense wat vasgebind was in dieBMW gekry. Hulle het toe verneem dievragmotor met voertuie daarop is gekaap.
Dit word vermoed die kapers wou dievrag Botswana toe neem. Die vragmotor isaan sy eienaar terugbesorg en daar is opdie BMW beslag gelê.
Given Makhanyaira (35) en SinelisaNgunela (27) van KwaZulu-Natal hetintussen op ’n aanklag van motorkaping indie hof in Harrismith verskyn.
Kapers in die wiele gery
DIE lede van die SuidAfrikaanse Nasionale Weermag (SANDF) het op verskeie plekkein Bethlehem vir 67 minute gewerk om ’n verskil vir Mandeladag te maak. Hulle het ondermeer die tuin by Phekolonghospitaal gaan skoonmaak.
DIE lede van die SuidAfrikaanse Nasionale Weermag (SANDF) het op verskeie plekkein Bethlehem 67 minute gewerk om ’n verskil op Mandeladag te maak. Hulle het ondermeer die tuin van Phekolonghospitaal skoongemaak.
LEDE van die DA, asook die provinsiale leier, Roy Jankielsohn, het Vrydagoggend hul 67 minuteop Mandeladag gebruik om kareebome aan inwoners in die Lane en Bergsig te skenk. Hullehet die bome vooraf in die vorm van die syfer 67 gepak. Hulle het ook van die bome geplantwaar inwoners nie kans gesien het om dit self te doen nie. Foto: Lynda Greyling
Doen hul plig vir hul land én liefdadigheid
PERSONEELLEDE van die Inkomstediens (SAID) inBethlehem hetVrydag aan diegene wat hul kantoorbesoek het, sopgegee. Dit was huldeel vir 67 minuteop Mandeladag.Van links is GraceMotsepe, PeggyMaseko, KoketoPhahlane, Liesbeth Mokoena enDavid Mokoena.
SAIDreik uit
DIE ATKVtak van Bethlehem het serpe enmussies vir Mandeladag by die Volksblad ingehandig. Hier brei Louise Venter aan ’n serp.
6 MALUTI, WOENSDAG 23 JULIE 2014
DIE Bethlehem-beheersen-trum is ’n sprekende voor-beeld van die voordeel watgoeie kommunikasie tussenboere en die polisie in ’nlandelike gemeenskap kanhê.
Dié sentrum bedien sowat400 boere, almal lede vanVrystaat Landbou (VL), metveiligheids- en brandbeheer-diens.
Die diens strek oor sowat320 000 ha wat Clarens,Bethlehem, Fouriesburg,Daniëlsrus, Paul Roux,Kestell, Kaallaagte enSlabberts insluit. Die sentrumbied vinnige kommunikasietussen belanghebbendes sou’n krisis ontstaan.
“Indien ’n boer die sentrumbyvoorbeeld weens ’nplaasaanval kontak, word diepolisie se plaaslike hoofdeen bevelvoerders van diegroeppolisiëring, ambulans-dienste en boere in die boerse onmiddellike omgewing
met SMS’e in kennis gestel.Die sentrum, wat reeds
sedert 1997 bestaan, word24 uur per dag deur vyfpersoneellede, wat deur diesentrum aangestel is, beman.Die beheersentrum is ’nnie-winsgewende instansieen die personeel word betaaluit die ledegeld van R800,wat boere jaarliks betaal. Diégeld word aangewend omdienste te lewer wanneerbrande voorkom. Betrokke-nes sê die stelsel is een vandie redes hoekom diesentrum suksesvol is.
“Die stelsel is ontwikkelterwyl die kommandostelselsteeds in plek was. Dit isbesluit om nie die wiel teherontwerp nie, maar omvoort te gaan met ’n stelselwat werk.”
Op maandvergaderingsword probleme en moontlikeoplossings in die distriktebespreek.
Goeie verhoudings met die
polisie dra tot die sukses by.Daar was die afgelope paarjaar min voorvalle in diegebied. Ná voorvalle wordvergader sodat foutebespreek kan word om goeievoorbereiding in die toekomste verseker.
Boere gebruik ’n vraelyswanneer hulle navraag oorsake soos veediefstal wildoen. Dié lyste worddieselfde dag aan diebetrokke bevelvoerdersverskaf. Hulle volg dit op omdie boer binne enkele daeterugvoering kan gee.
Ná talle navrae vandorpinwoners om deel vandie sentrum te word is diediens nou ook in dorpebeskikbaar.
Chris Helm, voorsitter vandie Bethlehem-distriksboere-unie, sê dorps inwonersbetaal R250 per jaarledegeld.
Belangstellendes kan058-303-8011 skakel.
Sentrum bediennou ook dorpe
AFRIFORUM in Bethlehem se vrouelede het saam ’n oggendteeparty in Al Fresco gehou. Op die teeparty is besluit om ’n naam vir diegroep vroue te kies. Dié vroue wil graag alle dinamiese vroue in die dorp, asook plaasvroue, nader om hulle te help om ’n positiewe bydraein die gemeenskap te maak. Van links is Marie Humphreys, Nushka Naudé, Sonja Naudé en Nancy Eksteen. Foto: Lynda Greyling
Beywer hulle vir hulp aan gemeenskap
DIE Tyrannus- Apostoliese Kerk sal nie gouweer byeenkomste in die Wolhuterskop-na-tuurreservaat hou nie.
Dít is danksy AfriForum wat ingegryp enverskeie skrywes aan die Dihlabeng-munisi-paliteit gerig het om die kerk te verhinder omdie reservaat weer te gebruik.
Die gemeenskap het die hulp van dieburgerregte-organisasie gevra nadat dieterrein glo voorheen met byeenkomste vernielis. Die nasionaal verklaarde natuurreservaatwas die afgelope jare in die nuus nadat dieDihlabeng-munisipaliteit die Tyrannus-Apostoliese Kerk toegelaat het om massa-saamtrekke in die reservaat te hou.
AfriForum het ná vele skrywes aan diemunisipaliteit, waaronder ’n Paia-aansoek(kragtens die Wet op die Bevordering vanToegang tot Inligting), van die dokumenteontvang wat aangevra is.
Volgens CW Els, provinsiale koördineerdervir AfriForum in die Vrystaat, is dit kommer-wekkend dat van die belangrikste inligting niebeskikbaar was nie.
Volgens Els lyk dit nie asof daar aan al dievereistes voldoen is wat die kerk toelaat omdie perseel te gebruik nie. “Verskeie veld-brande het al tydens die kerk se byeenkom-ste uitgebreek en die terrein is daarna in ’nhaglike toestand gelaat. Indien die kerk weerin Wolhuterskop ’n saamtrek wil hou, sal diemunisipaliteit ons vroegtydig in kennis moetstel, aangesien ons die kans sal kry om so ’naansoek teen te staan,” sê Els.
Indien die munisipaliteit weer toestemminggee, sal hy dit in die hof moet regverdig.
Kerk vasgevat
Vir meer foto’s en nuusgaan na
www.malutinews.co.za
• Vehicles • Bakkies • Coupes • SUVs •• MPVs • Mini Busses • Salvage Vehicles •
VIEWING: 28 July from 8:00 - 16:30 GPS: S29°06.767’E026°16.567’ Jakoef Jacobs: 083 780 0055
Visit www.aucor.com:
BANK REPOSSESSIONVEHICLE AUCTION
Conditions: Each buyer has to register to bid. FICA - PROOF OF ADDRESS & ID. Registration deposit of R10 000 per bank or bank guaranteed cheque, debit or credit card or EFT.No Cash! Duly instructed, Aucor will supplement and sell by public auction. WesBank, a division of FirstRand Bank Limited. An Authorised Financial Services and Credit Provider.
NCRCP20. Terms and conditions apply. Finance subject to approval.. SUBJECTTO CHANGEWITHOUT PRIOR NOTIFICATION. Auctioneer: Jacques vd Linde
Date: Tuesday, 29 July @ 10h30 • Venue: 1 Kruger Avenue, Estoire, Bloemfontein
FORTERMS, CONDITIONS, FULL UPDATED LISTING & PHOTOS
• Kantoor- & Huishoudelike- Meubels &Toestelle •• Spysenieringstoerusting • Hardeware &Teëls • Voertuie •
BESIGTIGING: 30 Julie (8:00 - 16:30)
Besoek www.aucor.com:
MEUBELS-, SPYSENIERING- &VOERTUIGVEILNG
Voorwaardes: Elke koper moet registreer om te bie. FICA - BEWYSVAN ADRES & ID. Registrasiedeposito van R5 000 is betaalbaar per bank- ofbankgewaarborgde tjek, debiet-, kredietkaart of EFO. Geen kontant! Behoorlik gelas, sal Aucor die volgende aanvul en per publieke veiling verkoop.
TERME & VOORWAARDES GELD. ONDERHEWIG AANVERANDERING SONDERVOORAFKENNISGEWING. Afslaer: Paul Portelas
Datum: Do., 31 Julie om10:30 • Adres: Krugerlaan, Estoire, BFN
VIR TERME & VOORWAARDES, VOLLEDIGE LYS & FOTOS
• •GPS: S 29°06.767’E 026°16.567’ Morné du Plooy: 083 634 6476
TE KOOP
KLERASIE
1615
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
ALLERLEI
1845
FOR ALL TOMB-STONES and repairs todamaged tombstones, aswell as epitaphs, etc.Phone 058 303 4840. BHM.
EIENDOMME
WOONSTELLE
TE HUUR
3250
1-slk-woonstel te huur.Beskikbaar 1 Augustus2014. R3 000 p.m.Skakel 082 578 7602.
Moderne twee-slaapka-mer-woonstel in Bethle-hem-Wes, met heerlikesonnige stoep en toesluit-motorhuis.Beskikbaar vanaf 1 Augus-tus 2014. R4 500 permaand. Skakel Marlene by083 401 6617.
KANTORE
3290
SHOP TO LET: 120 sq m,near long-distance taxirank. R4 000 p.m. plus keydeposit R4 000. Yolanda083 634 7158 / Maretha082 779 1694.
BETREKKINGS
3600
BETREKKINGS
GESOEK
3670
Pos beskikbaar by dag-sorgsentrum/kleuter-skool vir 2- tot 3-jariges.Opgeleide dame metondervinding gesoek. FaksCV na 086 766 2185.
Emily is op soek nawerk as huishulp.Maandag-Vrydag.Skakel 079 170 4559.
GEREGTELIKE
VEILING
4501
IN THE HIGH COURT OFSOUTH AFRICA, FREESTATE DIVISION,BLOEMFONTEINCASE NUMBER:4985/2013In the matter between:FIRSTRAND BANKLIMITEDPLAINTIFFandMOTEBANG FRANKMOKOENA1ST DEFENDANTMATSELISO MOKOENA2ND DEFENDANTNOTICE OF SALE IN EXE-CUTION BY WAY OF ANAUCTIONIn pursuance granted on 24April 2014 by the abovementioned Honourable Courtand under a writ of execu-tion issued thereafter, theimmovable property listedhereunder will be sold inexecution by way of an auc-tion on the 12th day ofAugust 2014 at 12:00 atUnit 2 Bethlehem Mini Fac-tories III, 5 Lindley Street,Bethlehem to the highestbidder:Description:1. Remainder of erf 450Bethlehem, district Bethle-hem, province Free State.2. Remainder of erf 1295Bethlehem, district Bethle-hem, province Free State.In extent: 52 (fifty two) and1326 (one thousand threehundred and twenty six)square metres held by theExecution Debtor underDeed of Transfer No.T18004/2007.Street Address: 45 and 45 AWessel Street, Bethlehem.Improvements: A commondwelling consisting of 1 unitwith: 1 lounge, 1 kitchen, 4bedrooms, 1 bathroom, 1 WC,1 servant's quarters, 1 storer-oom, 1 bathroom/WC.Zoning: residential.The details of improvementsand zoning are not guaranteed.The onus is on the purchaserto establish the correctnessthereof. The sale shall be sub-ject to the provisions of theHigh Court Act and rules. Theconditions of sale may beinspected at the offices of theSheriff, Unit 2, BethlehemMini Factory 3, 5 LindleyStreet, Bethlehem 9700 for aperiod of not less than 20 daysprior to the date of the Salein Execution as set out above.Registration as a buyer, sub-ject to certain conditions, isrequired and will be subject tothe Consumer Protection Act,No. 68 of 2008, and the regu-lations in terms thereof. (URL:http://www.info.gov.za/view/DownloadFileAction?id=99961andhttp://www.info.gov.za/view/DownloadFileAc-tion?id=145414); Compliancewith the relevant FICA legis-lation (i.r.o identity of thepurchaser and address particu-lars). Payment of registrationfees and acceptance of theauctioneer’s registration con-ditions. The auction will beconducted by the office of theSheriff of Bethlehem HighCourt andMM Broekmannwill act as auctioneer.Advertising costs at currentpublication tariffs and salecosts according to aforemen-tioned rules of court willapply.DATED at BLOEMFONTEIN on10 July 2014.JH CONRADIE(FIR50/1049/MN)ROSSOUWS ATTORNEYS119 President Reitz Ave,Westdene, Bloemfontein9300. Docex 31, Bloemfon-tein.Tel. 051 506 2500Fax 051 430 6079Service address:BREYTENBACH MAVUSO INCC/O UNION AND NAUDESTREETS, BETHLEHEM 9701.
V
E
I
L
I
N
G
S
V
E
I
L
I
N
G
S
MALUTI, WOENSDAG 23 JULIE 2014 7
SY is nie eens ’n jaar oud nie, maar Angelahet rede om kwaai te wees. Dié tier is in ’nklein hokkie deur haar eienaar in Mungano,Italië, aangehou.Sy is deur die polisie gekonfiskeer toe sy
vyf maande oud was. Hulle het die Italiaansedierewelsynsorganisasie, Lega Anti Vivisezio-ne (LAV), gekontak wat op sy beurt vir FourPaws om hulp genader het.Sy is intussen by die Ditellandia Leisure
and Aqua Park in Mondragone versorg. Hieris sy eers ondersoek voordat sy vervoer konword. Angela het verlede Saterdag by dieRüsselsheim-skuiling in Hessen, Duitsland,aangekom waar sy deur Harald Konrad en syseun Martin versorg gaan word totdat sy naLionsrock by Bethlehem verskuif sal word.Ioana Dungler, direkteur van projekte van
Four Paws, sê Angela het die lang reis goedgehanteer. In die Rüsselsheim-skuiling sal sysowat 250 vierkante meter ruimte hê om in tebeweeg. Die twee Konrads het van 2007 tot2012 twee tiere by ’n sirkus gekonfiskeer enna Lionsrock oorgeplaas.
Jong tier binnekortop Lionsrock versorg
ANGELA, ’n jong tier wat onwettig in Italië aangehou is, word nou inDuitsland versorgwaarnasy Lionsrock toe sal kom. Foto: Stefano Renna
DIE lede van die Bethlehem-hengelaars-vereniging het op 5 Julie aan ’n klubkam-pioenskapsbyeenkom by die Appeldamdeelgeneem.Hengelaars het onder moeilike omstan-
dighede gehengel. Die wind het sterkeras 40 km/h gewaai en die weer was diehele dag lank guur. Tog is meer vis as indie vorige klubkompetisie gevang.Altesaam 18 hengelaars kon daarin
slaag om nette in te kry.Die uitslae is soos volg: senior mans
met getal vis gevang en gewig tussenhakies: Francois Spyer (11; 14,727), KoosVenter (8; 10,530), Frikkie van Jaarsveld(6; 6,955), Robin van der Walt (7; 5,340),Thys Booyens (6; 4,573), Christo Kriek (5;5,128), Estefan Spyer (5; 4,891), HansKleynhans (3; 4,463), Rassie Vermaak (2;3,221), Phillip Lawrence (2; 2,458), Bielie
van der Walt (2; 1,354) en Dion Smit (1;0,733).Vroue met getal vis gevang en gewig
tussen hakies: Cherise Mostert (14;14,035), Ilonke Lawrence (11; 11,699),Nanette Jonker (4; 3,724), Ernesta vander Walt (3; 2,311) en Marietjie Kleynhans(2; 2,822).Juniors met getal vis gevang en gewig:Jano Karelsen (2; 2,941).
Vangs goed ondanks weerROBIN VAN DER WALTTHYS BOOYENS NANETTE JONKER
met fopaangeë gedruk.Al hierdie spelers het verdien om, liewer as
om die toernooi onoorwonne af te sluit, hultalente teen een van die sogenaamde groothonde van die toernooi op die proef te stel.Die Griffons het op die laaste vier Craven-
weke nog net een keer verloor.Die enigste nederlaag was in 2012 in Port
Elizabeth op die eerste dag teen die Pumas(28-48).Die span het nou agt wedstryde agtereen-
volgens op die toernooi gespeel sonder omte verloor.Die Griffons het in sy ander twee wedstry-
de in Middelburg vir Grens (47-20) enOostelike Provinsie-platteland (33-15)verslaan.Die span en Griekwas was die enigste
twee spanne wat ná die eerste vier dae vandie toernooi met ’n onoorwonne rekord envier of meer drieë in elk van sy tweewedstryde kon spog.
SportSportKoerant met hart The paper with heartI
hoofveld, die toernooi se B-veld, diehoofwedstryd op die laaste dag teendie Luiperds te speel nie.Dié span het verdien om sy
opwindende spel op die hoofveld van dietoernooi by die HTS Middelburg ten toon testel.Die Luiperds was ook voor sy nederlaag
op die laaste dag teen die Perses (44-24)nog onoorwonne.Die span se skrumskakel, Jay-winn Juries,
was die beste skrumskakel op die toernooi,wat met uitstekende skrumskakels besaaiwas.Die heelagter Ezrick Alexander se drie van
sy eie halfgebied teen Grens was seker eenvan die mooiste drieë tydens die week.Dan het die senter Boeta Vermaak saam
met nog drie ander spelers die meeste drieëtydens die toernooi gedruk.Vermaak het vyf keer agter die doellyn ’n
draai gaan maak. Hy was agterlangs ’n rotsvir die span van die Noord-Vrystaat.Die slot Erik Knoetze en die kaptein en
agtsteman Francois Stemmet was voorlangsysters. Knoetze het twee drieë teen Grens
OUDSKOLIERE I het Saterdag in die eindstryd van die OosVrystaat se Willie Crowtherkompetisie die span van Harrismithmet 3024 geklop. Foto’s: Chantelle Cotty
REGS: Werner Maree, voorsitter van Bethlehem se OudSkoliere (links), en NicoNieuwenhuyzen, kaptein, hou hier die trofeevas nadat OudSkoliere Harrismith in dieeindstryd om die Willie Crowthertrofee geklop het.
Glimlag breed oorsege oor Harrismith
Spanhouaanwen
Hannes Nienaber
DIE Griffons se o.18-rugbyspan van2014 het beter verdien.Die Perses het die tweede agter-
eenvolgende jaar die Cravenweek virhoërskole onoorwonne afgesluit.Die span van 2014 het nie verdien
om op die Hoërskool Middelburg sehoofveld, die toernooi se B-veld, die
TOKKIEVANZYL van dieHoërskool Voortrekker in eenvan die Griffons se wedstryde op die o.18Cravenweek.