GRAPEVINE Uitgawe 42, Junie 2015 - karsten.co.za · Alvarado Koopman is met ingang 1 Mei 2015 as...

11
Karsten UK is old! Volume 42, June 2015 Uitgawe 42, Junie 2015 Congratulations to Andy (Finance, Karsten UK) & Sophie! A healthy Alice Juliette Bonarius was born at 9.46 weighing 8 pound 10 oz. Baby has arrived A very happy and wide awake ba- by. ATKV/Rapport Suidoosterfees Sangkompetisie De Hoop plaas se Jeug en Volwasse kore het hierdie jaar vir die eerste keer deelgeneem aan die ATKV/Rapport Sui- doosterfees Sang- kompetisie. Al twee groepe het 3de plek in hulle onderskeie afdelings gekry. Ons is baie trots op wat hulle vermag het. GRAPEVINE On 1 September 2005 Karsten UK officially opened its doors – a small office with 2 rented tables, 2 telephones, a printer (that was still used by Emma and Charleen recently!) and a coffee machine. The subsequent 10 years have been challenging, but very rewarding … for which we can only be grate- ful. A week end of celebrations is planned for the August Bank Holiday this year – more details will be communicated over the next few weeks: Saturday evening, 29 August – a formal function in St Ives (Cambridgeshire) for senior staff and invited guests (customers, suppliers and service providers that supported Karsten UK over the last 10 years) Monday afternoon, 31 August – a family day in Spalding for all staff and their families Regards, Herman Engelbrecht THE VISION, THE PEOPLE, THE PRODUCTS

Transcript of GRAPEVINE Uitgawe 42, Junie 2015 - karsten.co.za · Alvarado Koopman is met ingang 1 Mei 2015 as...

Page 1: GRAPEVINE Uitgawe 42, Junie 2015 - karsten.co.za · Alvarado Koopman is met ingang 1 Mei 2015 as Voor-raadbeheerklerk aangestel by Newgro. Hy het ‘n Nasionale Di- ... Dra die tipe

Karsten UK is old!

Volume 42, June 2015 Uitgawe 42, Junie 2015

Congratulations to Andy (Finance, Karsten UK) &

Sophie!

A healthy Alice Juliette

Bonarius was born at 9.46 weighing 8

pound 10 oz.

Baby has

arrived

A very happy and wide awake ba-

by.

ATKV/Rapport Suidoosterfees Sangkompetisie

De Hoop plaas se

Jeug en Volwasse

kore het hierdie jaar

vir die eerste keer

deelgeneem aan die

ATKV/Rapport Sui-

doosterfees Sang-

kompetisie.

Al twee groepe het

3de plek in hulle

onderskeie afdelings

gekry. Ons is baie

trots op wat hulle

vermag het.

GRAPEVINE

On 1 September 2005 Karsten UK officially opened its doors – a small office

with 2 rented tables, 2 telephones, a printer (that was still used by Emma

and Charleen recently!) and a coffee machine. The subsequent 10 years

have been challenging, but very rewarding … for which we can only be grate-

ful.

A week end of celebrations is planned for the August Bank Holiday this year

– more details will be communicated over the next few weeks:

Saturday evening, 29 August – a formal function in St Ives (Cambridgeshire)

for senior staff and invited guests (customers, suppliers and service providers

that supported Karsten UK over the last 10 years)

Monday afternoon, 31 August – a family day in Spalding for all staff and

their families

Regards,

Herman Engelbrecht

THE VISION,

THE PEOPLE,

THE PRODUCTS

Page 2: GRAPEVINE Uitgawe 42, Junie 2015 - karsten.co.za · Alvarado Koopman is met ingang 1 Mei 2015 as Voor-raadbeheerklerk aangestel by Newgro. Hy het ‘n Nasionale Di- ... Dra die tipe

Personeel nuus / personnel news

Appointments

Newgro Alvarado Koopman has been appointed as Stock Control Clerk at Newgro from 1 May 2015. He obtained his National Diploma in Internal Audit from the Cape Peninsula University for Technolo-gy. Alvarado previously worked at Aveng Moolmans in Kathu.

Karsten Western Cape Pieter Vorster has been appointed from 1 May 2015 as a Pur-chaser for the Western Cape companies. Pieter previously worked at Citrusdal Cellars. We would like to welcome these personnel and trust that they will enjoy a happy and long working relationship with the Karsten Group.

Resignations

Blouputs Huibré Smit, Production Clerk has resigned with her last day of service 29 May 2015. Huibré was employed since 14 July 2014. Karsten Western Cape Partnership Tharia van Tonder, Senior Financial Clerk has resigned with her last day of service 29 May 2015. Tharia was employed since 1 July 2012. Altus van Lill, Junior Production Manager has resigned with his last day of service 29 May 2015. Altus was employed since 1 November 2013. We would like to thank these personnel for their contributions and services rendered and we wish them prosperity and suc-cess in their new careers.

Transfers

Roepersfontein Marlize Grové was transferred from the position of Junior Credi-tors Clerk to the position of Reception/Switchboard on 1 May 2015.

Promotions

Klein Pella Melkim Bock has been promoted from Senior Production Fore-man to Junior Production Manager from 1 May 2015 after ob-taining the National Diploma in Farm Management. Blouputs Herman Vermeulen, apprentice, has successfully passed his trade test and has been promoted to the position of Electrician from 1 May 2015. We would like to congratulate these two young men with their promotions and we trust that they will grab the challenges associated with the new positions with the same diligence and dedication as in the past. Louis Janse van Rensburg. Group Human Resource Manager

Page 2 Volume 42, June 2015

Aanstellings

Newgro Alvarado Koopman is met ingang 1 Mei 2015 as Voor-raadbeheerklerk aangestel by Newgro. Hy het ‘n Nasionale Di-ploma in Interne Oudit aan die Kaap Peninsula Universiteit vir Tegnologie verwerf en was voorheen werksaam by Aveng Moolmans in Kathu. Karsten Boerdery Wes-Kaap Pieter Vorster is met ingang 1 Mei 2015 aangestel as Aankoper by Karsten Boerdery Wes-Kaap. Pieter was voorheen werksaam by Citrusdal Kelder. Ons wil hierdie personeel verwelkom en dit word vertrou dat hulle ‘n lang en gelukkige werkverhouding saam met die Karsten Groep sal geniet.

Diensbeëindiging

Blouputs Huibré Smit, Produksie Klerk het haar dienste beëindig met haar laaste werksdag 29 Mei 2015. Sy was sedert 14 Julie 2014 in ons diens. Karsten Western Cape Partnership Tharia van Tonder, Senior Finansiële Klerk, het haar dienste beëindig met haar laaste werksdag 29 Mei 2015. Sy was sedert 1 Julie 2012 in ons diens. Altus van Lill, Junior Produksiebestuurder, het sy dienste beëin-dig met sy laaste werksdag 29 Mei 2015. Hy was sedert 1 No-vember 2013 in ons diens. Ons wil hierdie werknemers bedank vir hulle bydraes en dienste gelewer en voorspoed toewens met hul onderskeie loopbane.

Oorplasings

Roepersfontein Marlize Grové is met ingang 1 Mei 2015 oorgeplaas vanaf die pos van Junior Krediteure Klerk na die pos van Ontvangsdame/Skakelbord.

Bevorderings

Klein Pella Melkim Bock is na die verwerwing van die Nasionale Diploma in Boerdery Bestuur met ingang 1 Mei 2015 bevorder vanaf Senior Produksievoorman na Junior Produksie-bestuurder. Blouputs Herman Vermeulen het sy vaktoets geslaag en is hy met ingang 1 Mei 2015 bevorder en aangestel in die pos van Elektrisiën. Ons wil hierdie twee werknemers gelukwens met hul bevorder-ing en word dit vertrou dat hul die nuwe uitdagings verbonde aan die onderskeie poste met dieselfde ywer en toegewydheid as in die verlede sal aanpak. Louis Janse van Rensburg. Groep Menslike Hulpbron Bestuurder

Page 3: GRAPEVINE Uitgawe 42, Junie 2015 - karsten.co.za · Alvarado Koopman is met ingang 1 Mei 2015 as Voor-raadbeheerklerk aangestel by Newgro. Hy het ‘n Nasionale Di- ... Dra die tipe

Die ontwikkeling van ‘n meer professionele beeld

Of jy nou daarvan hou of nie, elkeen van ons het ‘n openbare beeld, en as jy dit nie doelbewus ontwikkel nie, sal daar, in die afwesigheid daarvan, vir jou een geskep word. Die regte roete om dus te volg is om te verseker dat die beeld wat jy uitstraal ‘n aanwins is, en nie ‘n las nie. Die begrip van watter beeld jy verteenwoordig, en hoe om dit te verbeter, is makliker gesê as gedaan. Die voorstelle wat hier volg is daarop gemik om jou persoonlike beeld te versterk, en daardeur, ‘n positiewe invloed te hê op hoe ander mense jou ervaar. Onthou altyd dat dit is eerste indrukke wat mense bybly, grootliks omdat mense se persepsies nie maklik verander word nie, en ook omdat jy voortdurend dieselfde beeld sal projekteer. Hoe jy lyk, en wat dit oordra, vorm alles deel van jou optrede. Kom tot die besef dat hoe jy lyk, ook ‘n invloed het op jou werk, asook hoe ander mense dit insien. Fokus daarop om geloof-waardig en opreg op te tree, en om nie kunsmatig te wees nie.

Weet watter beeld jy wil uitstraal

Watter persoonlike beeld wil jy projekteer? Wil jy mense beïndruk as ‘n kreatiewe, energieryke, innoverende en gees-driftige leier? Of as ‘n kalm, wat-moet-gebeur-kan-maar-gebeur, doeltreffende bestuurder? Of as ‘n sensitiewe, bedagsame mens-persoon? Ander mense evalueer die seine wat jy uitstuur, en daarom moet jy die beeld wat jy wil on-twikkel, analiseer, sodat jou seine wel by die beeld sal pas.

Gee aandag aan jou persoonlike voorkoms

Klee jouself toepaslik, so asof jy alreeds die toppunt van jou sukses leer bereik het. Dra die tipe klere wat, jy meen, sal vol-doen aan wat ander mense sal verwag ‘n suksesvolle bestu-urder sal aanhê. Stel vir jou ‘n lys op van jou persoonlike drag vereistes, en evalueer jouself daarteen om te bepaal of jy daaraan voldoen.

Wees ‘n positiewe kommunikeerder

Wat jy sê, en hoe jy dit sê, is belangrike faktore in die opbou van jou beeld. ‘n Praktiese oefening is om ‘n opname te maak van jouself gedurende ‘n gesprek, en dan om die volume, toonhoogte, toon, artikulasie en spoed van jou stem te ontleed. Die opname kan die volgende foute vir jou uitwys:

Of jou stemtoon vervelig en eentonig is.

Of jy te binnemonds, en onduidelik, praat.

Of jou stem te hoog en skril is.

Oor gebruik van Um, Ah en Jy weet.

Al bogenoemde kan bydrae tot ‘n negatiewe persoonlike beeld. Werk daaraan om ‘n goeie luisteraar te wees, terwyl jy ook verseker dat jou werknemers en kollegas opdatum gehou word oor wat in jou departement aangaan. Kombineer die vaardigheid om net soveel te luister, as wat jyself praat, en maak van jou mondelingse en geskrewe kommunikasie ‘n positiewe ervaring.

Gee aandag aan jou nie-verbale boodskappe

Jou liggaamstaal kan jou kanse, om ‘n suksesvolle bestuurder te wees, belemmer. As jy vol selfvertroue is, dan moet jou lig-gaamstaal dit weerspieël. Jou liggaamshouding, en gedrag, onthul baie oor die persoon se innerlike gemoedstoestand. Vergelyk iemand wat met ‘n regop houding en selfvertroue loop, met iemand wat met geboë skouers, en ‘n onsekere voorkoms, aangeloop kom.

Ontwikkel daardie essensiële vaardighede

Hou die volgende ingedagte wanneer met ander persone in kontak gekom word:

Groet eerste. Jou handgreep moet ferm wees, sonder om te hard te druk.

Jou groet moet opreg en betekenisvol wees.

‘n Vriendelike glimlag bevorder die beeld van vertroue.

Gebruik die ander persoon se naam gedurende die gesprek.

Doen huiswerk voor jy die persoon ontmoet. Maak jou kennis van die persoon deel van die gesprek.

Wys dat jy geïnteresseerd is in wat die ander persoon sê.

Pas die basiese reëls van hoflikheid en etiket toe.

Evalueer jou werksomgewing

Die netheid van jou kantoor, of werksplek, sê baie oor jou. ‘n Deurmekaar tafel byvoorbeeld, kan ander laat dink dat jy onnet, en ongeorganiseerd, is. Besoekers word beïndruk deur werksdokumente wat netjies op mekaar geplaas is.

Projekteer ‘n professionele houding te alle tye

Maak seker dat jou naam, te alle tye, gekoppel kan word aan eerlikheid en etiese gedrag. Werk daaraan om goeie, persoon-like verhoudinge op te bou. Openbaar integriteit, begrip, sen-sitiwiteit, vertroue, respek en bevoegdheid. Lig jou mede-kollegas in dat jy ambisieus is, maar moet nie die indruk wek dat jy bereid is om ander te benadeel, net om die ambisies te vervul nie. Gebruik takt om jou vaardighede, en prestasies, te openbaar. Erken jou foute, en moet nooit, in die openbaar, ‘n kollega of meerdere kritiseer nie. Gebruik elke geleentheid om te bewys dat jy ‘n uitstekende spanlid is.

Wees te alle tye bewus van jou beeld

Die sleutel tot ‘n suksesvolle opbou van jou persoonlike beeld, is om vroeg te begin. Dit is makliker om ‘n positiewe beeld op te bou, voordat een, in die oë van ander gevorm is, as om een te verander wat alreeds gevestig is. Ongelukkig is dit ook so dat min mense die geleentheid het om met ‘n skoon lei te begin. As jy egter vermoed dat jou huidige beeld nie die bevordering van jou loopbaan aanhelp nie, dan sal jy ve-randeringe moet aanbring. Hierdie veranderinge kan ook tyd vat, want ‘n goed gevestigde gedrags partroon is moeilik om oornag te verander. Wees bewus daarvan dat die manier hoe jy jouself oordra aan ander, is een van die belangrikste fasette van ‘n bestuurder. Daar moet daagliks daaraan gewerk word. Samevattend kan gesê word dat jy altyd soos ‘n professionele persoon moet optree, en ook moet lyk of jy in die rol tuishoort.

Selfbestuur - Eerste Artikel in die reeks

Page 3 Volume 42, June 2015

Page 4: GRAPEVINE Uitgawe 42, Junie 2015 - karsten.co.za · Alvarado Koopman is met ingang 1 Mei 2015 as Voor-raadbeheerklerk aangestel by Newgro. Hy het ‘n Nasionale Di- ... Dra die tipe

Volume 42, June 2015

NAMPO TOER 2015

Kromhout en Koekoeb het die jaar

besluit om die jaarlikse Nampo uitstalling

te gaan bywoon buite Bothaville. Met

groot opgewondenheid het die toergroep

hier vertrek na die koue Vrystaat. Hulle

kon nie wag om die groot Nampo park

met die groot trekkers en die groot bulle

te sien nie en dan praat ons nie eers van

die groot planne wat die manne maak by

die boere patente afdeling nie.

Ten spyte daarvan dat hulle Nampo baie leersaam en interessant gevind het was almal se

hoogte punt die besoek aan die leeu plaas. Dis darem nie elke dag dat jy die geleentheid kry

om so na aan koning leeu te kom dat jy sy tande kan tel nie of om „n welpie vas te hou nie.

Hulle was ook bevoorreg om wit leeus te sien. Daarna het hulle „n vinnige draai gemaak by

„n grondboontjie fabriek en darem gesien hoe lyk Parys ook. In die aande was daar gesellig

om die vuur gekuier en gebraai waar die dag se stories uitgeruil was.

Page 4

Onder die indruk dat sy „n vergadering moes bywoon het Thea Bekker, met haar gewone breë glimlag, niks ver-

moedend ingestap by haar afskeid. Ten spyte van die koel winters windjie om ons blaaie, was die atmosfeer hartlik.

Die lekker warm koffie en heerlike ontbyt het ons sommer gou laat vergeet van die koue en almal het gesellig ver-

keer om die tafel.

Dit is nie altyd maklik om van „n geliefde kollega afskeid te neem nie, maar ons moes vir Thea Bekker groet en be-

dank vir al haar insette, ondersteuning en liefde deur die jare as ons Betaalrol administrateur. Sy het „n impak op ons

almal se lewens gemaak maand na maand na maand. Thea ons hoop die nuwe hoofstuk van aftrede wat jy nou betree

bring nuwe moontlikhede oor jou pad waarvoor jy voorheen nie tyd gehad het nie. Dankie vir alles en bly deel van

ons lewens.

Groete

Jou HR span

NOORD-KAAP HR SPAN NEEM AFSKEID

Page 5: GRAPEVINE Uitgawe 42, Junie 2015 - karsten.co.za · Alvarado Koopman is met ingang 1 Mei 2015 as Voor-raadbeheerklerk aangestel by Newgro. Hy het ‘n Nasionale Di- ... Dra die tipe

Page 5

Die twee dieselvakleerlinge van Roepersfontein Meganies, Francois Scheepers en Sean Malgas, oppad om op die bus te klim, van Upington na Pretoria, om hul Blok 1-opleiding by PREMOS te gaan deurloop. Tydperk van opleiding is van 28 April 2015 tot 17 Julie 2015.

Op 13 April 2015 het die volgende werknemers begin met die Leerling-skap in Plant Produksie NKV 4, aangebied deur Skills for Africa, en sal hulle op 28 Augustus 2015 klaarmaak:

Agter van links na regs:

Johan Bouwer (Opleidingsbeampte); Speelman Mahlangu (Fasiliteerder: SFA); Alex Gaseitsiwe (Klein Pella); Meschack Gaseimelwe (Kromhout); Reah Mampe (Roepersfontein); Jacob Matong (Koekoeb); Flep Kgalaje (Koekoeb)

Voor van links na regs:

Canneith Toto (Kromhout); Bart Nell (Klein Pella); Angelinah Modisaotsile (Koekoeb); Jeanette Gaeboe (Roepersfontein); John Tau (New Gro)

Johan Bouwer

Opleiding- en Ontwikkelingsbeampte

Roepersfontein

Op 22 Maart het ons hael gekry. Geluk-

kig het die Liewe Vader ons gespaar dat

dit nie in oestyd is nie. Ons het bietjie

skade gehad van nette wat geskeur het.

Baie geluk Luandra &

Emile met jul troudag

op 11 April.

KLEIN PELLA Vandag voel dit darem of die winter so wil, wil begin. Ons is

dankbaar vir ‘n dadel oes van 945 Ton. Ons snoei spanne het op

25 Mei begin, nou weet ons die nuwe seisoen is hier.

Ons wil vir

Michelle Wolmarans,

dogter van Wollie en

Esta baie geluk sê met

haar gradeplegtigheid

vir haar Grondslag-

fase in Onderwys.

Ons wil vir Oom Piet eerstens geluk sê

wat hy al bereik het en dankie sê vir die

geleentheid om deel te kan wees van die

boerdery. Met trots kan ons sê dat ons

werk vir Karsten Boerdery!!!!

Vir elke plaas sterkte met wat julle ook al mee

besig is!!!

Groete

KP

Page 6: GRAPEVINE Uitgawe 42, Junie 2015 - karsten.co.za · Alvarado Koopman is met ingang 1 Mei 2015 as Voor-raadbeheerklerk aangestel by Newgro. Hy het ‘n Nasionale Di- ... Dra die tipe

Volume 42, June 2015 Page 6

Blouputs Grapevine

The month of May is usually the start of our winter, but still we wait for the cold to arrive. So far no hot

soup nights or hot chocolate in front of the fire has happened for us.

Since the holiday everyone has been very busy. We have capital blocks that needs to be finished, we had

the Citrus harvest. Starting 1st of June Stofbakkies will have a new Production Manager.

In the beginning of May we had to say goodbye to colleagues.

Greeting great friends and colleagues of Stofbakkies:

Emile and Leighan joined us last year August, and although their stay

at Karsten was short, we have a life time of memories. Those two peo-

ple made a definite difference in our lives. Circumstances made that

they had to move back to their family farm, but will never be forgotten

in Blouputs. We wish them all of the best for the future!

Middle May Mario Denton visited us. Over a 2 day period he gave us something to chew on. You’re

strengths and not you’re weaknesses. It was helpful in many ways and I sincerely hope that each and every

one walked away with a newer brighter look on friends and colleagues. Friday evening we got together for

a braai to get to know each other better and also to greet another colleague Huibre. Huibre also joined us

last year August, due to her husband that got a promotion they will be leaving us in Blouputs. We also wish

her all of the best for the future. From now on if there is a position open for August my proposal would be

to appoint them in September.

Page 7: GRAPEVINE Uitgawe 42, Junie 2015 - karsten.co.za · Alvarado Koopman is met ingang 1 Mei 2015 as Voor-raadbeheerklerk aangestel by Newgro. Hy het ‘n Nasionale Di- ... Dra die tipe

Volume 42, June 2015 Uitgawe 42, Junie 2015

Sadly, we had to say good-

bye to one of our produc-

tion managers and friend,

Gielie de Villiers. We wish

you all the best for your

future on your family

farm.

Congratulations to Derik

and Janine Visser with the

birth of their first born

son. Christopher Visser

was born on 27 April at

08h03, weighed 2.71kg and

49cm.

The community and soup kitchens received fresh fruits and vegetables

twice during May. What a privilege it is to be able to help so many

people who rarely get the opportunity to taste fresh fruit!

CONTRIBUTION

Baie geluk aan Amelia

Conradie en Pieter Vor-

ster met jul verlowing.

Lourensford had their after harvest

function on 29 May, to thank all our

workers for their hard work during

the harvest season.

AFTER HARVEST

Lourensford welcomes our

new Farm Manager.

Corné Fourie

started on

1 June 2015.

We are looking

forward to

work with him,

LOURENSFORD

New Farm

Manager

Page 8: GRAPEVINE Uitgawe 42, Junie 2015 - karsten.co.za · Alvarado Koopman is met ingang 1 Mei 2015 as Voor-raadbeheerklerk aangestel by Newgro. Hy het ‘n Nasionale Di- ... Dra die tipe

Volume 42, June 2015

Uitgawe 42, Junie 2015

MOTHER’S DAY MOTHER’S DAY

SURPRISE AT SURPRISE AT

THE TOLHUIS THE TOLHUIS

ORGANISED BY ORGANISED BY

HOOGLAND HOOGLAND

LADIES CLUB LADIES CLUB

On an “adorable”

humorous note:

On Hoogland we

cater for all with

no exceptions.

We want to con-

gratulate Stephan

Laubscher on be-

coming the proud

new father (owner)

of these pretty Jack

Russell puppies.

It is with great pleasure to announce that Hoogland now have its own Clinic

and Computer Centre. The opening event took place on 07 May 2015 and was

well attended by our own Oom Piet Karsten, Senior Management and Hoo-

gland employees. A well deservingly tap on the back for the Creche Personnel

responsible for organising this great event. I also wants to take this opportunity

to thank the Western Cape Management Team for established these facilities

for the benefit of our Community.

OPENING OF CLINIC AND COMPUTER CENTRE

TRAINING:

With the Apple Season merely done and with

our employees’ training needs deservingly to

look at, Karsten Pome Fruit Partnership start-off

early with a few Training Programmes.

Training were conducted between 22 May and

27 May 2015 at Hoogland and was facilitated by

the Northern Cape’s Veronica van Schalkwyk.

Leadership & First-Aid

Karsten Pome Fruit Partnership-Gouda in co-

operation with the Waitrose Foundation are

currently running a Training Programme

(Packing & Grading) for the youth and

unemployed of Gouda. The Programme will run

for approximately 4 weeks. This is the first time

a programme like this is presented to

unemployed youth.

.

Packing & Grading

WESKAAP

Page 9: GRAPEVINE Uitgawe 42, Junie 2015 - karsten.co.za · Alvarado Koopman is met ingang 1 Mei 2015 as Voor-raadbeheerklerk aangestel by Newgro. Hy het ‘n Nasionale Di- ... Dra die tipe

CONNECT WITH DREAMERS Karsten/Albert Heijn en-

courages people to „see‟

with their „hearts‟. One

of the leaders shared his

motivation on the soccer

field. His wisdom can be

applied in the work

place. “Planning before

a game is very important.

Blouputs leaders had the

opportunity to connect

with other dreamers and

protect themse lves

against „dream killers.‟

They received training

regarding motivation and

conflict management.

Sight is a function of the

eyes, but vision is a function

of the heart.” Anonymous

Motivational voices from

the past and positive vi-

sions of the future were

shared.

Every team member must

have a specific position

and know what to do.

Members must develop

pride in what they do.

Feedback is very im-

portant.”

“Vision isn’t a goal, it is a

picture – a canvas on which

you paint your future.”

Henning Gericke.

A canvas and a paint-

brush for all those that still

dare to dream… for all

those that dare to be

more than robots colour-

ing inside the lines…

Volume 42, June 2015

Busy building a tower

with marsh-

mellows and

spaghetti

Develop the leader within Learners play a vital part in the future of their school. To empower them for this important role as

leaders, Karsten Albert Heijn staff facilitated training for thirty four learners from Boesmanland

High. Through experiential learning activities learners could discover and develop the leaders that

are within them. Rather than listening to speeches regarding working together, learners had to

practice co-operation and apply leadership skills.

Leaders

of Boesmanland

High

Having fun during

an ice breaker.

A leader recalling

motivational voices from

the soccer field.

Blouputs leaders received

Life Skill training

Page 10: GRAPEVINE Uitgawe 42, Junie 2015 - karsten.co.za · Alvarado Koopman is met ingang 1 Mei 2015 as Voor-raadbeheerklerk aangestel by Newgro. Hy het ‘n Nasionale Di- ... Dra die tipe

Karsten/Albert Heijn computer facilitators received Sisanzani training at the Vodacom

centre. More than only knowledge regarding Microsoft Word and Excel were gained.

Exciting practical skills were learned like designing a logo, drawing maps, writing a news-

letter and managing money. Computer facilitators are empowered to send the message

to the community: “Here I am” to encourage, to share computer skills and to build a

better future… to change lives for the better.

Be a “beyonder!”

Volume 42, June 2015

Of course the word

„beyonder‟ does not

exist, but it is a good

word to explain the

opposite of ordinary.

„Beyonder‟ is a crea-

tion of Kobus Neeth-

ling – world known

speaker and writer of

more than 90 books.

Karsten/Albert Heijn

aims to develop teach-

ers beyond „ordinary.‟

Therefore 50 teachers

were funded to be

inspired by Kobus

Neethling to function

above the separation line, to be passionate and courageous. “The two most important

days in your life are the day that we were born and the day you find out why.” - Mark

Twain Kobus Neethling stated that adults encourage children to colour inside the lines, to sit still,

to be quiet and become ordinary without creativity. “There is no doubt that creativity is

the most important human resource of all. Without creativity, there would be no pro-

gress, and we would be forever repeating the same patterns.” - Edward de Bono Teachers have to teach with passion. “One person with passion is better that 40 people

merely interested.” - EM Vorster According to Neethling there are eight dimensions of

the brain that should be involved in the teaching process.

“The opposite of courage in our society is not cowardice. It is conformity.” - Rollo May. If

you copy your neighbour you will die with the music in yourself. Be courageous to be cre-

ative.

Edwina Theron,

Jacobus Mienies

and Andus Assegaai

raising their hands.

Teachers received training by

dr Kobus Neethling.

“Here I am”

Page 11: GRAPEVINE Uitgawe 42, Junie 2015 - karsten.co.za · Alvarado Koopman is met ingang 1 Mei 2015 as Voor-raadbeheerklerk aangestel by Newgro. Hy het ‘n Nasionale Di- ... Dra die tipe

Page 11 Volume 42, June 2015