Baie welkom by vanoggend se erediens 22ste Sondag in ... › wp-content › uploads › 2017 › 11...

4
Haarlemstraat 15, Worcester. 6850. Tel. 023 342 1776 Sel. 071 699 4866 Faks 023 342 2040 / 086 580 7993 E-pos : [email protected] Web: http://www.audenberggemeente.co.za Facebook - Audenberg NGK Baie welkom by vanoggend se erediens 22ste Sondag in Koninkrykstyd 5 November 2017 DEUROFFERS 29 Oktober - CLF: R1 074.00 Vandag: CAD Jan Nel ontvang behandeling Tonie Greeff sterk aan na operasie Johan Raath ontvang behandeling Gerrie van der Merwe ontvang behandeling November 6 - Dames Afsluiting 11 - Change Makers Gala aand 13 - Bestuurspan 18:00 16 - Blokleiers 18:30 (Tuis) 18 - Monster Brekkie & Veiling 19 - Kerssangdiens 19:00 23 - Kerkraadsvergadering 18:30 Vir kennisname: Ds Kobus Kriel neem sy drie-jaarlikse langverlof Sabbatsverlofvanaf Maandag 30 Oktober tot Dinsdag 28 November. Skakel asb met ds GP Kellermann indien u n leraar benodig gedurende die tyd. Teks: 1 Tess 2:9-13 Tema: Ons vier die vrug van die Evangelie Dit is die uitwerking wat die Goeie Boodskap op die gemeente het, wat bewys dat dit inderdaad van God Self kom; so redeneer Paulus met die gemeente in Tessalonika. Vroeër het Jesus ‘n soortgelyke boodskap oorgedra: “bome word aan hul vrug geken” - hoe ons as “gesin van God” lewe, bevestig die krag van die Woord van God. Die afgelope Dinsdag het ons die krag van die Evangelie in die Reformasie gevier. Te midde van die “dood en verwoesting”, onreg, geweld, bedrog ens, het ons steeds soveel van die eerste tekens van die Koninkryk om te vier. Wat sien jy? Die volgende persone sterk aan na operasies: Ronel van Eck Albert Crafford Ilse Hancke

Transcript of Baie welkom by vanoggend se erediens 22ste Sondag in ... › wp-content › uploads › 2017 › 11...

Page 1: Baie welkom by vanoggend se erediens 22ste Sondag in ... › wp-content › uploads › 2017 › 11 › … · • Die belydeniskamp word beplan vir 6-8 Desember. Indien enige iemand

Haarlemstraat 15, Worcester. 6850.

Tel. 023 342 1776 Sel. 071 699 4866

Faks 023 342 2040 / 086 580 7993

E-pos : [email protected]

Web: http://www.audenberggemeente.co.za

Facebook - Audenberg NGK

Baie welkom by vanoggend se erediens

22ste Sondag in Koninkrykstyd 5 November 2017

DEUROFFERS

29 Oktober - CLF: R1 074.00 Vandag:

CAD

• Jan Nel ontvang behandeling • Tonie Greeff sterk aan na operasie • Johan Raath ontvang behandeling • Gerrie van der Merwe ontvang behandeling

November

6 - Dames Afsluiting 11 - Change Makers Gala aand 13 - Bestuurspan 18:00 16 - Blokleiers 18:30 (Tuis) 18 - Monster Brekkie & Veiling 19 - Kerssangdiens 19:00 23 - Kerkraadsvergadering 18:30

Vir kennisname:

Ds Kobus Kriel neem sy drie-jaarlikse langverlof “Sabbatsverlof” vanaf

Maandag 30 Oktober tot Dinsdag 28 November.

Skakel asb met ds GP Kellermann indien u ‘n leraar benodig

gedurende die tyd.

Teks: 1 Tess 2:9-13

Tema: Ons vier die vrug van die Evangelie

Dit is die uitwerking wat die Goeie Boodskap op die

gemeente het, wat bewys dat dit inderdaad van God Self

kom; so redeneer Paulus met die gemeente in

Tessalonika. Vroeër het Jesus ‘n soortgelyke boodskap

oorgedra: “bome word aan hul vrug geken” - hoe ons as

“gesin van God” lewe, bevestig die krag van die Woord van

God. Die afgelope Dinsdag het ons die krag van die Evangelie in die Reformasie

gevier. Te midde van die “dood en verwoesting”, onreg, geweld, bedrog ens, het

ons steeds soveel van die eerste tekens van die Koninkryk om te vier. Wat sien jy?

Die volgende persone sterk aan na operasies:

Ronel van Eck

Albert Crafford

Ilse Hancke

Page 2: Baie welkom by vanoggend se erediens 22ste Sondag in ... › wp-content › uploads › 2017 › 11 › … · • Die belydeniskamp word beplan vir 6-8 Desember. Indien enige iemand

Webwerf: www.audenberggemeente.co.za

Gaan like ons facebook bladsye ~

Audenberg NGK en Audenberg Jeug

Ons visie: Familie van God

Gehoorsaam - Sorg-saam - Dien saam

Baie dankie vir al die bydraes wat ons sover ontvang het. Indien jy nog nie jou

koevertjie ontvang het nie, kontak asb jou ouderling, diaken of dienswerker.

Indien jy EFT wil doen:

NG Worcester Audenberg ABSA rek nr 0440 590 349;

Takkode 632 005 Verwysing: Jou naam en blok nr,

bv: A Smit B10

Koevertjies moet asb teen einde November terug wees

Christus het arm geword sodat ek en jy (ons) geestelik ryk kan wees.

(Sien Matt 6: 20 – 21)

• Die belydeniskamp word beplan vir

6-8 Desember. Indien enige iemand

‘n strandhuis het wat hul vir ons

kan beskikbaar stel sal ons dit baie

waardeer! Ons is 12 mense.

• Indien jy kan help met die Sondag-

skool vir volgende jaar, kontak asb

vir Irenke. Ons kort leiers vir

Graad 5, 6, en 7.

• Plaaslike Uitreik vind plaas vanaf

27-30 November. Inligting op die

oranje blaadjie wat vandag in die

bulletin is. Inskrywingsvorms is by

die kerkkantoor beskikbaar.

Nasionale Biddag

Woensdag 8 November

Kom bid saam vir die situasie in ons

land!

19:00 in die kerk

NOVEMBER IS ONS MAAND VIR FEESVIERING! 5 Nov - Ons vier die vrug van die Goeie Nuus 12 Nov - Ons vier die wonder van nuwe beginne en heling: Annalize Wiid saam met die Changemakers 19 Nov - Ons vier groei - Prediker: Dr Pieter Barnard Aand: Ons vier die Christuskind: Kerssangdiens om 19:00 26 Nov - Ons vier die katolisiteit (omvattendheid) van God se liefde en sorg. Dit is ook die afsluiting van die kategese met gepaardgaande verrassings.

(Bring of stuur foto’s van die familie, sendelinge en gelowiges wat ver is)

Page 3: Baie welkom by vanoggend se erediens 22ste Sondag in ... › wp-content › uploads › 2017 › 11 › … · • Die belydeniskamp word beplan vir 6-8 Desember. Indien enige iemand

Monster

Brekkie &

Veiling

18 November 2017

Kaartjies beskikbaar by jou ouderling

of die kerkkantoar.

Skenkings vir die veiling

kan na die kerkkantoor

gebring word.

Baie dankie!

Volwassenes - R45.00

Kinders - R35.00

Dames Afsluiting 2017

Maandag 6 November

19:00 Plek: Blindiana

Barista (Kerkstraat)

Onthou:

Bring asb eie alkoholiese drankies

Kom geniet ‘n feesmaal saam met ons!

Wanneer: Donderdag 30 November

Waar: Kerksaal

Tyd: 11:30 vir 12:00

Koste: R70 per persoon

Bring asb eie drinkgoed

Bespreek jou plek voor of op 24 November

Hannes van Wyk ~ 023 342 4180

SPYSKAART:

Beef Stroganoff, Hoenderfillet gestop met spinasie & fetakaas,

Gammon met mosterdsous,

Gebakte aartappel, Gegeurde rys, Geroosterde groente,

Griekse slaai en Driebone slaai

Gebakte Sjokoladepoeding met roomys

Heerlike Tuisgebakte Beskuit @ kosprys!

Fondse ten bate van boere in die karoo wat gebuk gaan onder erge droogte.

Karringmelk (500g) R33-00 Semelkarringmelk (500g) R36-00

Gesondheidsbeskuit (500g) R37-40

Kontak Hanlie de Waal 078 746 0211

Saterdag 11 November

Laaste geleentheid om hulle te ondersteun.

Kontak asb vir Ds GP indien u belangstel.

Kaartjies ook by die kantoor beskikbaar.

Worcester-Oos Kerssangdiens

met Die Broers (Christo, Kobus & Nic Stevens)

Sondag 5 November om 18:30

Gratis Toegang

Page 4: Baie welkom by vanoggend se erediens 22ste Sondag in ... › wp-content › uploads › 2017 › 11 › … · • Die belydeniskamp word beplan vir 6-8 Desember. Indien enige iemand

Verjaarsdae ~ Baie geluk aan almal wat hierdie week

hul verjaarsdag vier!

Van Noemnaam Verjaar Kortadres Landlyn Selfoon

Ellmann Cecile 11/05 Classic Close 14 023 347 8867 084 580 2525

Olivier Elsa 11/05 Carinusstraat 11 023 347 3878 072 697 1108

Du Toit Christiaan 11/06 Retiefstraat 06

Fourie Wian 11/06 Vreugdelaan 4 023 342 0776

Jourdan Ben 11/06 Kliphoutslot 31

Chambers Debbie 11/07 Nick Prinsloostraat 04 072 820 2900 083 302 1157

Boonzaaier Boontjie 11/08 Rouxweg 105 023 342 0359 072 386 3936

Greyling Corrie 11/08 Fairway Heights Drive 14 023 342 5541 082 787 9566

Lingenfelder Stefan 11/08 Van Arckelstraat 24 023 342 8422

Leslie Lizaan 11/09 Culemborgstraat 15 082 922 2103

Von Bentheim Günther 11/09 Nerinastraat 25 023 347 1748

Du Toit Lizane 11/10 Nassaustraat 09 082 264 1763 072 602 4349

Van Greunen Susan 11/10 Tullekenstraat 06 082 925 8321

Van Wyk Hannes 11/11 Drommedarissingel 52 023 342 4180 073 620 0763

Wright Henry 11/11 Hendrik Boomstraat 17 023 342 3797 082 612 2338

Ons het elke dag ‘n keuse. Ons kan kyk na die stukkende

dinge in ons lewens en daaroor frons, of ons kan kies om op te kyk en in

dankbaarheid te glimlag omdat God se genade alles oortref.