TEL: 058 303 5411 WOENSDAG 17 SEPTEMBER 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE
Koerant met hart The paper with heartTEL: 058 303 5411 WOENSDAG 17 SEPTEMBER 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE
Koerant met hart The paper with heartKoerant met hart The paper with heartI
EENDAG lank, lank gelede . . . is drome by die Laerskool Truida Kestellin Bethlehem gekweek. Daar was Tinkerbell en sowat 850 leerlinge wataan die sangfees deelgeneem het. Die sangfees is verlede Maadag totDonderdag aangebied. Dele uit Mary Poppins, Sneeuwitjie, Dreams,Broadway en Fame is opgevoer. Foto: Magic Photography
Eendag lank,lank gelede
2 MALUTI, WOENSDAG 17 SEPTEMBER 2014
29 November: Die Bergpragaftreeoordenversorgingseenheid bied van 09:00 tot 16:00’n Kerskunsmarksafari aan.Verskeie uitstallings deur die publiek en
inwoners met bruikbare, handgemaakteartikels (geskenke) van gehalte sal te koopwees.Daar sal ook pannekoek, worsbroodjies,
kerrieenrys en koeldrank te koop wees,asook ’n teetuin om in te ontspan.Indien iemand in ’n uitstalruimte, meestal
onder dak, belang stel, moet hulle plek voor1 Oktober by Elsie Odendaal by 0823752530 bespreek.
DIE N5 net buite Bethlehem in die rigtingvan Bloemfontein was Donderdag ’n heleruk gesluit weens die digte rook van ’nveldbrand wat in die omgewing gewoedhet.Personeellede van Thusa Fire, Razzma
tazz en inwoners van die Edenkleinhoeweshet die Bethlehembrandbeheer gehelp omdie vlamme te blus terwyl die munisipaleverkeersbeamptes verseker het dat voertuieop ’n veilige afstand bly. Die brand hetonder meer baie naby aan ’n huis metsleepwaens wat verhuur word, gekom.Gelukkig is die vlamme betyds geblus.Vlamme wat op pad was na Kobus van
Zyl se huis is gekeer. ’n Bees van Van Zylhet doodgebrand en ’n boerboel op ’nnaburige kleinhoewe is ook dood.
Pad gesluit weens brand se rookwolke
DIE N5 net buite Bethlehem was Donderdag geruime tyd weens ’n veldbrand gesluit.Foto: Verskaf
VROUE word allerweë as sagteteikens beskou en hulle salmoet leer om meer paraat tewees en op te tree.In Bethlehem is daar deesdae
baie misdaadneigings. Maakseker wie is by jou deur voordatjy dit oopmaak.Daar is nou twee netjies
geklede vroue en ’n man wat byhuise kom aanklop. Hulle komkyk óf na ’n huis wat te koop is,óf gaan klop by bure langs ’nhuis wat te koop is aan en vraoor die huis uit.Gewoonlik verleen die mense
toegang aan hulle en kry hulledie geleentheid om te kykwatter waardevolle artikels in diehuis is. Juwele en skootrekenaars is van die gewildstegoedere wat gesteel word.Kapt. Louisa van den Berg
van die polisie was die sprekerop die AsrivierVLUtak se
maandelikse vergadering.Sy het die vroue versoek om
hul huiswerkers in te lig oor diegevare en dat hulle mense watin die huise wil kom, die huismoet belet.’n Mens moet ook nie pakkies
in ’n voertuig laat nie. Daar isdie afgelope tyd by verskeievoertuie ingebreek. Daar isonder meer ’n pakkie met kleregesteel. Die strokie van dieaankope was nog in die pakkie.Die dief het die klere teruggeneem na die betrokke winkel endit vir ’n ander grootte geruil.“Wanneer inkopies gedoen
word, bêre eerder jou strokiesin jou beursie of handsak.”Vroue is voorspelbaar en
altyd haastig, moontlik omdathulle meer as een ding op ’nslag wil doen. Een ding wat hulby hul take kan voeg, is ommeer paraat te wees.
Vroue gemaantot paraatheid
KAPT. LOUISA VAN DEN BERG (links, voor) was die spreker opdie Asrivier-VLU-tak se maandelikse vergadering. Die vroue moesiets wat met die letter “s” begin, dra om verdere kleur aan die dagte verleen. Silwerware en serpe was die gunsteling-artikels om tedra. Een vrou het selfs slippers aangehad. By Van den Berg is vanlinks, voor: Esmé le Roux, Elize Pieters, Georgie Naudé en MartieKruger; agter: Chanelle Naudé, Martie Bondesio, Sanet Dorfling,Alda van der Merwe en Alta Steyl. Foto: Lynda Greyling
MALUTI, WOENSDAG 17 SEPTEMBER 2014 3
’n PAAR uur voordat ’nvergadering oor die omstredespoedhobbels in Commissionerstraat plaasgevind het, isdit afgebreek.Inwoners wat naby die
spoedhobbels bly, het sowat ’njaar gelede ’n klagskrif by dieDihlabengmunisipaliteitingedien waarin hulle versoekhet dat die spoedhobbelsafgebreek word.Op ’n raadsvergadering
verlede Woensdag is besluitom die spoedhobbels teverwyder. Inwoners het gekladie geraas van voertuie plahulle snags en dat hulle uitdie slaap gehou word.Frik Bonthuys, DAraadslid,
het besluit om Donderdagaand met die vergaderingvoort te gaan.Op die vergadering het
menige teenwoordige dit
beaam die eerste vragmotorsty omstreeks 02:00 oor diespoedhobbels en daarvandaankortkort. Baie bestuurders hetnie die spoedhobbels gesiennie, te laat gerem of daaroorgery en hul voertuie beskadig.Bonthuys het gevra inwo
ners moet met voorstellevorendag kom sodat motoristenie in die pad jaag nie. Tallevoorstelle is gelewer, maareindelik is besluit om diestadsraad te ondersteun in sybesluit om ’n verkeersingenieur te kry. ’n Kundigebehoort met ’n langtermynoplossing vorendag te kom.Voorstelle is ook gelewer
om ’n afrigter wat atlete in diegebied afrig, te verbied om indie besige straat en die parkop die hoek van Commissioner en Cambridgestraat teoefen.
Omstrede spoedhobbels afgebreek
DIE omstrede spoedhobbels in Commissioner-straat is Donderdagoggend verwyder. Hier isFrik Bonthuys (links), DA-raadslid, en ’n klom-pie van die inwoners.
TE MIDDE VAN swak ekonomiese tye het die personeel vanWesbank in Bethlehem huldoelwit oorskry.Chris de Kock, uitvoerende
hoof van Wesbank, het op ’ngeselligheid by Lavender Hillgesê Wesbank se begrotingsword 18 maande voor die tydbepaal. Wat Bethlehem sepersoneel so besonders maak,is dat hulle te midde van swakekonomiese tye so goedgepresteer het, meen hy.“ ’n Mens sou dink Bethlehem
is ’n klein, plattelandse dorp endat die mense nie van tegnologie gebruik maak nie. MaarBethlehem se personeel het97% van hul sake volgens dieicontractsstelsel gedoen. Dit isbaie meer as in enige van diestedelike gebiede.”De Kock het aan Werner
Martin, die bestuurder van dieWesbanktak in Bethlehem, die
CEOeerbewys as die besteklein tak in SuidAfrika oorhandig. De Kock het gesê dit is virhom ’n bewys dat die personeelin Bethlehem en die handelaars’n goeie werkverhouding het.Hy het gesê dit is moeilike
ekonomiese tye.Weens die stakings in die
myn en motorbedryf het dieekonomie verder versleg. Chinase ekonomie is ’n bietjiestadiger, terwyl Amerika sy kopoptel. SuidAfrika dryf baiehandel met Europa. Sake iseffens beter, maar die SuidAfrikaanse ekonomie trek nogswaar.SuidAfrikaners bestee meer
geld as wat hulle verdien.Wesbank se onafhanklike
ondersoek waarin verskeiemotorhandelaars gekontak is,dui daarop dat motorverkopeietwat verbeter het en handelaars positiewer is.
Banktak in dorpland se beste
WERNER MARTIN (links), bestuurder van Wesbank in Bethlehem,ontvang die trofee vir die beste klein tak in Suid-Afrika. Saam methom is Pieter van Niekerk (middel) en Chris de Kock, uitvoerendehoof van Wesbank.
TEN aanskoue van dieleerlinge moes KobusPelser, hoof van dieLaerskool Truida Kes-tell, Vrydagoggendgedweë gaan sit ommet yswater natge-gooi te word. Hy is uit-gedaag vir die ice-bucket challenge in-dien die veiling ná dieSangfees R50 000 souhaal. Sy vrou, Thea,was darem naby met’n handdoek terwyl diekinders ná die tyd virhom ’n drukkie gaangee het.
Foto’s: Lynda Greyling
Betaaldie prys
4 MALUTI, WOENSDAG 17 SEPTEMBER 2014
LEERLINGE aan die LaerskoolJordania het aan ’n lewensoriënte-ringprojek deelgeneem. SaléOpperman het hierdie berig virMaluti geskryf om van haarervaring te vertel.
MY lewensoriëntering (LO)projek help die seuns in dieskuiling. Mnr. Johan vanRooyen, onderhoof van Jordaniaen my LOonderwyser, het gesêons moet ’n gemeenskapdienstaak doen.Dieselfde middag het ek en
my ma iemand by die skuilinggaan besoek. Ek sien toe agtseuns wat met ’n plastieksaksokker speel. Ons gaan toe ’nbietjie dieper ondersoek instel.Ons was in een van diekamers, dit was so mooi. Diekamer was heelwat groter asmy kamer. Kinders slaaptweetwee in ’n kamer. Diekamer het ’n badkamer met ’nbad, ’n wasbak en ’n toilet.Daar is ook ’n groot groentetuin.Ek vra toe ’n paar vriende om
goed te gee wat ek vir hulle
kan vat. Ek het dit in pakkiesverdeel en Sondagmiddag virhulle gevat. Toe ek die pakkiesvir hulle gee, was hulle so blyen hulle het vir Esther elkeen ’npakkie koekies gegee omdankie te sê dat sy so mooi nahulle kyk. Sy werk al nege jaardaar. Elke seun het in sy pakkierondgekyk en elkeen het ietsspesiaals gevind.Ek wil net baie dankie vir die
volgende mense wat goedgegee het: tannie Brenda(handdoeke), oom Bjorn(tennisballe), tannie Annemarie(koekies), juffrou Erika (koekies), tannie Marna (sokkerbal),juffrou Heleen (geld), tannie Ina(klere), tannie Ronel, Boetie enMamma vir die hulp en ry.Ek het soveel met die projek
besef. Ek het soveel om voordankie te sê. Ek was ook soverbaas oor mense se reaksie.Die mense wat so graag gee,die seuns wat so opgewondewas oor die geskenkies maardie meeste toe hulle vir Esthervan hul skatte gee.
Projek leervan die lewe
SALÉ OPPERMAN deel hier pakkies aan die straatkinders by dieskuiling uit. Foto: Verskaf
THE Phaphama YouthDevelopment in conjunctionwith the TransCaledonTunnel Authority (TCTA)hosted an engineeringcareer day and exhibition.A total of 250 gr. 12’s of
ten public high schools inDihlabeng who take Mathsand Science attended theday.The event was held at
the Ash River Outfall whichis situated about 15 kmoutside Clarens.“The objective of the
outing was to entice young
people to consider a careerin the engineering industryand also to get informationon bursaries and how toreceive them,” said NtsebeMofokeng, director of thePhaphama Youth Development.“This has been the most
life changing experienceever.“The information I gath
ered here will benefit me inmy future endeavours,” saidNtsoaki Motlokoa, a learnerof the Moriting wa ThutoSecondary School.
Career day informative
LEARNERS visited one of the stalls at the career exhibitionfor information about bursaries.
MISS TSETSEG
BRIAN BOSWELL’SCIRCUS has an all-newlook and new show thisyear and children andadults alike are assuredof an entertaining outingto the circus.Trained horses, camels
and ponies prance intothe ring with trainers Jane
and Georgina Boswell,while perky poodles delightthe crowds with theirenergetic antics. Come andmeet the cheeky goats and
friendly alpacacalledNuzzle.
The acrobatics teamQuantum Leap will performaerial acrobatics – includinga blindfolded pirouette –high above the circus ring.Miss Tsetseg will do hercontortions on the aerialhoop, spinning metres abovethe sawdust while holdingon by her teeth. Mademoi-selle Zaya will astound thecrowds as she walks thetight rope on ballet pointsand flies through the air onthe single trapeze.Book early to avoid
disappointment – 083-629-7799 or www.boswell.co.za.
Circus fun for all
Thys van Tonder
OOR die jare heen(1961 – 2010).1961:DieOudSko
liererugbyklub is op24 Februarie 1961amptelik gestig metJohn Ferreira (die vader van Nancy Breytenbach) as voorsitter,Marius Wessels sekretaris en Kotie Bishop (Graham Bishopse oupa) afrigter.Die ledegeld was
destyds R1 per speler.Wedstrydgewys hetOudSkoliere redelikgoed gevaar. Hy hettwee wedstryde verloor en is in die eindronde om die bekeruitgeskakel. Kasterolie Lourens het dieeerste drie gedruk.1962: Dokter Piet
van der Merwe is asvoorsitter gekies wathy tot in 1972 was. In1962het die klubse ledetal begin styg.1963: Die jaar kan
as OudSkoliere seeerste groot jaar beskou word. CharlieMeyer is in 1961 oorreed omweer rugby tespeel. Hy het onderneem om te bly speeltotdat OudSkoliere aldie ligaswen.Dit het in1963gebeur.Nadat hyopgehou speel het,het hy hom jare hiernaas bestuurslid, keurder, afrigter en skeidsregter onderskei. Ditwasdie jaar dat die bekende Willie Crowtherhom by die klub aangesluit het; iemandwat diep spore in diegeskiedenis van OudSkoliere getrap het.OudSkoliere het indie jaar die eerste,tweede en derde ligagewen en in die eindronde vir die Bondbeker gespeel.1964: Gert Venter
het die eerste spelergeword wat vir dieVrystaat gekies is. Hyhet ook die jaarSpringbokproewe gespeel. In die jaar hetOudSkoliere die eerste en tweede liga gewen en die derde ligamet Dorp gedeel.
Klub het’n rykeverlede
MALUTI, WOENSDAG 17 SEPTEMBER 2014 5
Gerard de Boer
DIE lente is hier en dit is dieregte tyd om ná die lang, kouewinter in Bethlehem buite tebegin werskaf.
Ons het in ons tuin by Solo-mons Mica aan die werk gespringen besluit om aan ’n fokusmuurnuwe lewe te gee.Spieëls is altyd net binnenshuis
gebruik, maar spieëls werk net sogoed buite in die tuin. Veraltussen mooi groen plante kan ditdie illusie van meer plante skepen verdere diepte aan die tuin
verleen.Dikwels sukkel ’n mens om
teen ’n muur hoogte te kry,daarom het ons houtbokse ge-bruik om potplante in te plaas.
Skep nuwe lewemet fokusmuur
ONS wou die spieëls in ’n vensterraam ge-bruik sodat dit lyk asof daar ’n venster indie muur is. Ons het ’n staal-vensterraamgevat wat ons roomkleurig met Colour Cose Pure Satin geverf het. Meet die ruimtewaar die spieël moet inpas en laat sny diespieëls by ’n glashandelaar. Gebruik hand-skoene wanneer jy met die spieëls werk so-dat die glas nie jou hande sny nie. Laat ven-ster-stopverf eers ’n bietjie in die son sagword sodat dit buigsamer is en maak diespieëls stewigmet die stopverf vas. Ons hetou houtbalke gevat enmet ’n bandskuurderafgeskuur tot die verlangde voorkoms.Meet die raam sodat die balke om die ven-ster sal pas. Gebruik ’n staalboorpunt omgate indie vensterraam teboorwaarmeedieraam met houtskroewe aan die houtbalkegeheg kan word. Boor op elke hoek van dieraam ’n gat waarmee die hele raam methilties aan die muur geheg kan word.
OM die fokusmuur verder vol te maak het ons houtbokse van herwonne palethout gemaakwaarin potplante of enige ander dekorartikels geplaas kanword. Maak seker al die spykersis uitgehaal en skuur die hout met ’n bandsaag tot die verlangde afwerking. Gebruik ’nsirkelsaag om die hout die regte lengte te sny.
HOU die vier kante van die boks met dieklampe in plek en boor dan gitsgate waar-aan die planke geheg gaan word. Gebruikhoutlym en dan houtskroewe omdie plankete heg. Laat oornag om goed droog te word.Verf die bokse met houtvernis, of as kleurgebruikwordmetColourCoPureSatin.Hegdie bokse met hilties aan die muur.
ENIGE potplant kan in die bokse geplaasword, maak dit net gereeld nat.
6 MALUTI, WOENSDAG 17 SEPTEMBER 2014
± 180 HA FARMWITH IMPROVEMENTS -30 KM FROM VREDEFORT, PARYS
REMAINING EXTENT OF THE FARM ZONNEBLOEM 769, RD VREDEFORT, FREESTATEGPS:27°01'18.3"S And 27°14'14.6"E
Extent: 179,8674 ha
Improvements:
lounge, entertainment area, kitchen, scullery, garage, milking stall,
handling facilities for small and large livestock. Capacity: 7 ha/ livestock unit.
Other: ± 120 ha grazing land, ± 60 ha planted grazing land, 9 enclosures,
6 with cribs, 3 boreholes,windmill, submersible pump, 3 earth
dams, cement dam and good fencing and Eskom power.
Dwelling: ± 243 m² with 5 bedrooms, 2 bathrooms,
TUESDAY 30 SEPTEMBER 2014
WEB6390
10% Deposit: Bidders to register & supply proof of identity and residence.
Regulations to Consumer Protection Act: www.vansauctions.co.za
Rules of Auction to be viewed at 1006 Jan Shoba Street, Brooklyn, Pretoria.
Tel 086 111 8267 | Auctioneer: Gerard Harding
Download our App on Apple App Store or Android Play store and scan QRCode
In liquidation: NH Clusters CC
Masters Ref: T1069/12
11:0
0
TUINBOU
1640
KRAALMIS beskikbaar.Afgelewer, Bethlehem.Skakel 083 381 5856.
Heerlike lente, die winteris nou verby, somer is nouhier, dis nou planttyd.Nuwe voorraad beskikbaar,kom besoek ons gerus.Flower Fun Kwekery058 303 8423. Cambrige-straat 58, by silo's.
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
ALLERLEI
1845
SANDSTONE: Blocks,bricks, cladding,rivens, tiles, etc.Tel. 058 303 4840.
12 Archbell Street, BHM.
MOTORS TE KOOP
3025
DATSUN STANZA, 1983model. Good condition. Allpaperwork in order. Withroadworthy certificate,R22 000.Herman 076 299 0370.
GESOEK
3601
Benodig die dienste van'n reaksiebeampte metGraad C en rybewys. Posbehels skofte. Faks ver-korte CV na 058 303 4422of e-pos na:[email protected]
DORPS-
BEPLANNING
4025
AANSOEK OM VERGUN-NINGSGEBRUIK:NG WELSYN, VRYSTAATAansoek om vergunningsge-bruik, Erf 370, Kestell.Kennis geskied hiermeekragtens die bepalings vanKlousule 30 van die Dorp-aanlegskema, dat NG Wel-syn, Vrystaat, van voorne-mens is om by die Stadsraadvan Maluti-a-Phofung aan-soek te doen vir toestem-ming om Erf 370, Cillier-straat 28, Kestell, vir diedoeleindes van 'n JEUG-SORGSENTRUM te gebruik.Nadere besonderhede vandie beoogde gebruik lê gedu-rende kantoorure ter insaeby Walter Sisulu- (Haldon-)weg 16, Bloemfontein, vir 'ntydperk van veertien (14)dae vanaf die eerste ver-skyning van hierdie kennis-gewing op 10 September2014.Behoorlik gemotiveerde be-sware teen die beoogdegebruik moet skriftelik binneveertien (14) dae na dielaaste verskyning van hier-die kennisgewing op 24 Sep-tember 2014 by die appli-kant asook die MunisipaleBestuurder, Privaat sakX805, Witsieshoek 9870. Viraandag: Die Hoofstadsbe-planner ingedien word.Applikant:Besturende DirekteurNG Welsyn: VrystaatPosbus 12552Brandhof9324.
APPLICATION FOR CON-SENT USE: NG SOCIALSERVICES, FREE STATE.Application for consent touse Erf 370, Kestell. Noticeis hereby given in terms ofClause 30 of the Town Plan-ning Scheme, that the DutchReformed Social Services,Free State (Messrs ENGO)intends to apply to the CityCouncil of Maluti-a-Phofungfor consent to utilise Erf370, 28 Cilliers Street,Kestell, for the purpose of aYouth Care Centre.Further particulars of theintended use can be foundduring office hours at 16Walter Sisulu (Haldon)Road, Bloemfontein, for aperiod of fourteen (14) daysafter the first publication ofthis notice on 10 September2014.Properly motivated objec-tions to the intended use,must be made in writing,within fourteen (14) daysafter the last publication ofthis notice on 24 September2014, to both the applicantand the Municipal Manager,Private Bag X805, Witsies-hoek 9870, for attention ofThe Chief Town Planner.Applicant:Managing DirectorNG Social Services: FreeStatePo Box 12552Brandhof9324.
GEKLASSIFISEERD
MALUTI, WOENSDAG 17 SEPTEMBER 2014 7
SportSportKoerant met hart The paper with heartI
NIE eens OudSkoliere se gedugte eerstenetbalspan kon Saterdag Heilbron sespan stuit nie.Die halfeind en eindronde van Oud
Skoliere se vriendskaplike liga is op dieLaerskool Truida Kestellbaan beslis.Spanne van OudSkoliere, Lindley, Dihlabeng, Winburg, Harrismith, Senekal enHeilbron het deelgeneem. Dieselfdespanlede van Heilbron het vooraf aantwee wedstryde deelgeneem om na dieeindstryd teen OudSkoliere I deur tedring.OudSkoliere moes weer sonder sy
hoofdoel, Chanél Maartens, wat weenswerkverpligtinge nie aan die eindstrydkon deelneem nie, ’n plaasvervanger kry.
Van die begin was Heilbron op dieaanval om binne minute eerste punte aante teken.Teen rustyd het hy voorgeloop. Oud
Skoliere het in die volgende kwartrondevasgeskop en ingehaal. In die laastekwartronde kon enige span wen. Heilbronhet verbete aangeval en verdedig omOudSkoliere met 2520 te klop.Die uitslae is: halfeindronde: Aliga:
OudSkoliere 1 klop Lindley 1 met 3910;Heilbron 1 klop Dihlabeng met 2726;Bliga: Heilbron 2 klop Oudskoliere 2 met2410; Harrismith klop Lindley met 252.Eindronde: Aliga: Heilbron 1 klop
OudSkoliere 1 met 2520; Bliga:Harrismith klop Heilbron met 2812.
SportSport
Heilbron bo
HEILBRON se netbalspan het die vriendskaplike liga in Bethlehem gewen nadat hy dietweede agtereenvolgende jaar teen Oud-Skoliere se eerste span te staan gekom het.Van links is, voor: Leandrie Cilliers en Annari Combrinck; agter: Lydia Qibi, Julia Stem-met, Rose Motsiri, Sirietha Underhay en Corika Rochat. Foto’s: Lynda Greyling
DIE eindronde van die Oud-Skoliere-netbalklub se vriendskaplike liga is Saterdag inBethlehembeslis. Oud-Skoliere se eerste spanwas die naaswenner. Van links is CornelMuller, Natasha Meiring, Mareli de Beer, Giselle D Alebout, Arista Badenhorst, Mariskadu Preez en Adri Viljoen.
JULIA STEMMET (links) van Heilbron en Mariska du Preez van Oud-Skoliere se eerstespan in aksie in die eindronde van die vriendskaplike liga.
OUD-SKOLIERE se hokkiespan het die netbalspan uitgedaag omaan die Ice Bucket-uit-daging deel te neem sou hy die netballiga verloor. Hier is spelers in aksie tydens dieuitdaging. Die netbalspan het op sy beurt Heilbron, Harrismith en Oud-Skoliere se krie-ketspan uitgedaag.
Besoek Maluti se Face-book-blad engesels saam oornuus en sport injou omgewing.