Theewaterskloof gazette 26 aug 2014

8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier Year 4 • Tuesday 26 August 2014 | Tel. 028 214 1294 Dwelms by skole skaars ANNETTE THERON Die onlangse inhegtenisneming van ’n leerder van Hoërskool Overberg vir die besit van dwelms, blyk nie op ’n groot dwelmprobleem in die area te dui nie. Volgens plaaslike skoolhoofde is dwelmverwante voorvalle skaars, en volgens ’n beampte van die onder- wysdistrikskantoor is daar bestaan- de maatreëls om te voorkom dat die probleem uitbrei. ’n Leerder van Hoërskool Over- berg is op Donderdag 7 Augustus in hegtenis geneem vir die besit van dwelms, maar vrygelaat met ’n boete en waarskuwing. Volgens kapt. Ger- rit Botes, woordvoerder van die Cale- don-polisie, het die hoof ’n klopjag versoek, en is ’n halwe stop dagga in ’n leerder se koshuiskamer gevind nadat aanvanklik geen dwelms by die skool self gevind is nie. Eddie Labuschagne, skoolhoof, sê die klopjag is versoek in belang van hul leerders, en dat dit onderhewig aan die SA Skolewet uitgevoer is. “In die hedendaagse lewe is daar soveel euwels. Ons kan nooit seker wees dat dit wat ons doen om ons en ons jeug te beskerm, voldoende is nie.” Muller Retief, hoof van Hoërskool Bredasdorp, sê geen dwelms is al by dié skool by ’n leerder gevind nie. “’n Paar leerders is al wel getoets vir die gebruik daarvan.” Ook die hoofde van Laerskool Overberg, Swartberg Primêr en Kingsway Christelike Skool in Grabouw sê hulle het nog nie probleme ondervind nie. “Ons kinders word baie beskermd grootgemaak weens die klein getalle in ons klaskamers,” sê Kobus van Vuuren van Kingsway. “Ons leer ons kinders God se waardes, maar kin- ders moet eendag in die samelewing kan keuses maak en benodig dus al die kennis van wat tans in die wêreld gebeur.” Van Vuuren sê hulle maak daarom van enige geleentheid ge- bruik om leerders in te lig oor die ge- vare van die wêreld. Marius Koekemoer van Laerskool Overberg sê in sy 12 jaar by die skool was daar een ongewenste persoon op die skoolterrein. “Maar dit was sewe jaar gelede en die persoon was van Kaapstad. Ons het intussen die skool omhein en iemand sal oor die hei- ning moet klim om by die leerders uit te kom. En gelukkig is ek in ’n laerskool, kleintjies kom vertel dade- lik as iets leliks gebeur!” Chris Delport, hoof by Kosie de Wet Primêr in Villiersdorp, sê hulle het ’n probleem met leerders wat gom snuif. “Dit gebeur nie tans op die skoolgronde nie, maar dit is leerders vanaf gr. 2 tot gr. 7 wat dit glo doen in beboste areas of by maatjies se huis waar die ouers laat huis toe kom. “Ons het nie klinkklare bewyse nie, maar nadat ons die leerders inge- roep het wat gom snuif, het van hulle erken hulle het al met dagga geëkspe- rimenteer en kan dit maklik koop vir ’n R1 of R2 per stop. “Ons het ’n vermoede maar geen bewys van een of twee leerders wat tik gebruik.” Delport sê hulle werk nou saam met die Overberg-onderwysdistrik, Badisa en die polisie om dwelmmis- bruik te stuit, en roep ook leerders wat dwelms gebruik het se ouers in. “Ons doen alles in ons vermoë om be- wusmaking te skep. By ’n onlangse oueraand het ons die ouers vertel van die insidente en hulle was ge- skok. Met die gemeenskap en ouers en polisie se samewerking hoop ons om die euwel te stuit.” Al die skole het na verneem word voorkomingsmaatreëls, soos die be- handeling van dwelm- en ander geva- re in die leerplan, en praatjies deur die polisie. Skole het ook protokol wat gevolg moet word as ’n probleem opduik. Bertram Loriston , direkteur van die Overberg-onderwysdistrik, hulle verskaf opleiding vir veilig- heidsbeamptes by al hul skole, soos oor die gebruik van dwelmtoetse vol- gens WKOD-voorskrifte. In same- werking met die polisie en ander ge- meenskapleiers vergader die ampte- nare ook met skoolbeheerliggame om strategieë en programme in spe- sifieke areas te ontwikkel. Loriston sê individuele leerder-on- dersteuning word gebied om versla- wing teen te werk. “Die Overberg-on- derwysdistrik het ook voorkomende en ondersteunende programme in plek wat op versoek by skole aange- bied word. Skole word ook onder- steun om hul gedragskodes toe te pas wanneer sulke insidente voorkom.” Kapt. Botes waarsku kinders om nie dwelms te gebruik nie. “As hulle gevang word, bou hulle ’n misdaad- rekord op en dit kan niks goed vir hul loopbaanrekord inhou nie.” Hy sê ook ongure karakters naby skole moet dadelik aangemeld word. Hoërskool Overberg se o. 19A-rugbyspan het Saterdag tydens die interskole teen Hoërskool Hermanus met 16-12 gewen. Hier word die skoolhoof, Eddie Labuschagne, vasgehou deur spelers in die span. FOTO: MANIE THERON Die sewende jaarlikse interskole tussen die Akkedissies van Laerskool de Villiers Graaff en die Gansies van Laerskool Gansbaai het Saterdag plaasgevind. Na baie reën die afgelope week was dit Saterdag ’n heerlike sonskyndag. Hier is die o. 11A-rugbyspan wat Gansbaai met 12-5 geklop het.

description

Theewaterskloof gazette 26 aug 2014

Transcript of Theewaterskloof gazette 26 aug 2014

Page 1: Theewaterskloof gazette 26 aug 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier

Year 4 • Tuesday 26 August 2014 | Tel. 028 214 1294

Dwelms by skole skaarsANNETTE THERON

Die onlangse inhegtenisnemingvan ’n leerder van HoërskoolOverberg vir die besit vandwelms, blyk nie op ’n grootdwelmprobleem in die area te duinie.

Volgens plaaslike skoolhoofde isdwelmverwantevoorvalleskaars,envolgens ’n beampte van die onder-wysdistrikskantoor is daar bestaan-de maatreëls om te voorkom dat dieprobleem uitbrei.’n Leerder van Hoërskool Over-

berg is op Donderdag 7 Augustus inhegtenis geneem vir die besit vandwelms,maar vrygelaatmet ’n boeteen waarskuwing. Volgens kapt. Ger-ritBotes,woordvoerdervandieCale-don-polisie, het die hoof ’n klopjagversoek, en is ’n halwe stop dagga in’n leerder se koshuiskamer gevindnadat aanvanklik geen dwelms bydie skool self gevind is nie.

Eddie Labuschagne, skoolhoof, sêdie klopjag is versoek in belang vanhul leerders, en dat dit onderhewigaandieSASkolewetuitgevoer is. “Indie hedendaagse lewe is daar soveeleuwels.Onskannooit sekerweesdatdit wat ons doen om ons en ons jeugte beskerm, voldoende is nie.”Muller Retief, hoof van Hoërskool

Bredasdorp, sê geen dwelms is al bydié skool by ’n leerder gevindnie. “’nPaar leerders is al wel getoets vir diegebruik daarvan.” Ook die hoofdevan Laerskool Overberg, SwartbergPrimêr en Kingsway ChristelikeSkool in Grabouw sê hulle het nognie probleme ondervind nie.“Ons kinders word baie beskermd

grootgemaak weens die klein getallein ons klaskamers,” sê Kobus vanVuurenvanKingsway. “Ons leeronskinders God se waardes, maar kin-ders moet eendag in die samelewingkan keuses maak en benodig dus aldie kennis vanwat tans indiewêreldgebeur.” Van Vuuren sê hulle maak

daarom van enige geleentheid ge-bruik om leerders in te lig oor die ge-vare van die wêreld.Marius Koekemoer van Laerskool

Overberg sê in sy 12 jaar by die skoolwas daar een ongewenste persoon opdie skoolterrein. “Maar ditwas sewejaar gelede en die persoon was vanKaapstad.Onshet intussen die skoolomhein en iemand sal oor die hei-ning moet klim om by die leerdersuit te kom. En gelukkig is ek in ’nlaerskool,kleintjieskomverteldade-lik as iets leliks gebeur!”Chris Delport, hoof by Kosie de

Wet Primêr in Villiersdorp, sê hullehet ’n probleem met leerders watgomsnuif. “Ditgebeurnie tansopdieskoolgronde nie,maar dit is leerdersvanaf gr. 2 tot gr. 7 wat dit glo doenin beboste areas of by maatjies sehuis waar die ouers laat huis toekom.“Ons het nie klinkklare bewyse

nie,maarnadatonsdie leerdersinge-roephetwat gomsnuif, het vanhulle

erkenhullehetalmetdaggageëkspe-rimenteerenkanditmaklikkoopvir’n R1 of R2 per stop.“Ons het ’n vermoede maar geen

bewys van een of twee leerders wattik gebruik.”Delport sê hulle werk nou saam

met die Overberg-onderwysdistrik,Badisa en die polisie om dwelmmis-bruik te stuit, en roep ook leerderswat dwelms gebruik het se ouers in.“Onsdoenalles inonsvermoëombe-wusmaking te skep. By ’n onlangseoueraand het ons die ouers vertelvan die insidente en hulle was ge-skok. Met die gemeenskap en ouersen polisie se samewerking hoop onsom die euwel te stuit.”Al die skole het na verneem word

voorkomingsmaatreëls, soos die be-handelingvandwelm-enandergeva-re in die leerplan, en praatjies deurdie polisie. Skole het ook protokolwat gevolgmoetword as ’n probleemopduik.Bertram Loriston , direkteur van

die Overberg-onderwysdistrik, sêhulle verskaf opleiding vir veilig-heidsbeamptes by al hul skole, soosoor die gebruikvandwelmtoetse vol-gens WKOD-voorskrifte. In same-werking met die polisie en ander ge-meenskapleiers vergader die ampte-nare ook met skoolbeheerliggameom strategieë en programme in spe-sifieke areas te ontwikkel.Loristonsê individuele leerder-on-

dersteuning word gebied om versla-wing teen tewerk. “DieOverberg-on-derwysdistrik het ook voorkomendeen ondersteunende programme inplek wat op versoek by skole aange-bied word. Skole word ook onder-steunomhul gedragskodes toe te paswanneer sulke insidente voorkom.”Kapt. Botes waarsku kinders om

nie dwelms te gebruik nie. “As hullegevang word, bou hulle ’n misdaad-rekord op en dit kan niks goed virhul loopbaanrekord inhou nie.” Hysê ook ongure karakters naby skolemoet dadelik aangemeld word.

Hoërskool Overberg se o. 19A-rugbyspan het Saterdag tydens die interskole teen Hoërskool Hermanusmet 16-12 gewen. Hier word die skoolhoof, Eddie Labuschagne, vasgehou deur spelers in die span.

FOTO: MANIE THERON

Die sewende jaarlikse interskole tussen die Akkedissies van Laerskool de Villiers Graaff en die Gansiesvan Laerskool Gansbaai het Saterdag plaasgevind. Na baie reën die afgelope week was dit Saterdag’n heerlike sonskyndag. Hier is die o. 11A-rugbyspan wat Gansbaai met 12-5 geklop het.

Page 2: Theewaterskloof gazette 26 aug 2014

Theewaterskloof Gazette General - Algemeen Tuesday 26 August 20142

27 Augustus) Algemene Jaarvergadering van die Vriendevan die Museum in Konstitusiestraat. Messe-laarslosie om 18:00. Navrae :028 212 1511.

28 - 31 Augustus) Cape Floral Kingdom Expo: Mega Park, Bre-dasdorp. Grootste binnenshuise fynbos-ekspoin diewêreld. Bespreeknouvir spesiale buite-dagveldtoere. Navrae: [email protected] / 021 863 0397.

30 Augustus) Heidehof Gholfdag. Navrae: Rika by028 214 1755.)Wroxeter tree op om 19:00 in 1854 RestaurantinGreyton. Klanke vanEagles, James Taylor,Nash&Young en nog legendes uit die 70’s. Bel072 306 4168 of 028 254 9639.

4 September

) VLVKoppie vir Kanker en Gesondheidsver-gadering om 15:00 by die N G kerk Caledon-Wes. Navrae: Retha Skein by 028 2121432.

6 September) Caledon-rugbyklub speel wegwedstryd teenVillagers te Montagu.

9 September)Algemene Jaarvergadering van KindersorgSAGenadendal om 17:00 in die Karl Schieffer-saal, Genadendal. Alle komiteelede, organisa-sies, individue en belangstellendes welkom.Navrae: 028 251 8111.

17 - 20 September) Agri Mega Week Mega Park, Bredasdorp.Grootsteagri-ekspo indiesuidevanSuid-Afri-ka met fokus op Afrika, landbou en landelikegemeenskappe. Jersey en Dorper Wêreldkon-ferensies, SA Kampioenskap. Kaartjies: R50,R30,R10bywww.computicket.co.za. Inligting:[email protected] / 021 863 0397.

17 - 19 Oktober)Mega Sport Classic (MSC)-naweek met dieVoet van Afrika-marathon en Sport, Gesond-heid en Fiksheid Ekspo. Navrae: Esther Möl-ler by 028 424 2890 / [email protected].

)Vyfdejaar- mediese studente van die Universi-teit vanKaapstad sal op 4 en 5 September ’n uit-reikdiens in die Kaap Agulhas-subdistrik aan-bied.Oor-, neus- enkeel- (ONK) sowel as derma-tologiedienste sal beskikbaar wees.Die dienste is oop vir die algemene publiek

hoewel mediese fonds-pasiënte slegs ’n voor-skrif sal ontvang wat hulle by enige privaat ap-teek kan gebruik. Staatspasiënte moet kennisneem dat medikasie nie op dieselfde dag uitge-reik sal word nie.Alle pasiënte word versoek om hul ID-doku-

ment sowel as enige medikasie wat hul tans ge-bruik, saam te bring.Die program sal op 4 September by die Elim-

kliniek inNapier afskopvanaf 14:00 tot 17:00 viroor-, neus- en keeldienste. Vanaf 14:00 tot 17:00by die Struisbaai-kliniek en Waenhuiskrans-kliniek sal dermatologiese dienste aangebiedword en op 5 September vanaf 07:30 tot 13:00 bydie Bredasdorp-kliniek sal oor-, neus- en keel-en dermatologiese dienste aangebied word. BelNatashaPetersonby028 214 5800virverderena-vrae.) The Overberg Youth and Children’s choirs

will be starting in 2015. If you are between theages of eight and 24 and love to sing, want theopportunity tobepartofsomethingworld-class,want tobe trainedby topchoirmasterandmusi-cians, want to tour the country and the worldperforming at festivals and competitions, orwant to develop as a musician or singer, [email protected] or call 0731446886and leave your name, age, contact email andphone number. Once there are sufficient num-bers, you will be contacted with the time, dateand venue of the auditions.

Dié pragtige stekelbaardjieis op soek na ’n liefdevollenuwe huis. Sy is vreeslikvriendelik en liefdevol en wilnet heeltyd soentjies uit-deel. As iemand bereid isom haar deel van hulle huis-gesin temaak, skakel vir Ca-ledon Dieresorg by078 109 8372.

Nuwe museumbestuurderANNETTE THERON

Caledon-museum se nu-we bestuurder was opsoeknaspoketoehy’noubottel in ’n geheimegangvan die Vrymesselaars-losie ontdek.

LeonVorster het op 1 Ju-lie as bestuurder by die Ca-ledon-museum diens aan-vaar en beskou homself as’n Overberger in wording.Vorster is ook by die Stel-lenbosch-museum betrok-ke waar hy veral bekend isas een van die toergidsevan diémuseum se immer-gewilde jaarlikse Historie-se Aandwandelings.Hy het op die geheime

gang in die museum afge-kom tydens sy navorsingoor Caledon se museumge-boue en ’noubierbottel cir-ca 1921 of 1922 gevind. Hy het ook op ’n paarou kisplanke afgekom. Vorster meen dié arte-fakte is na allewaarskynlikheid daar gelos ty-

dens die oprigting en uit-breidings aan die Vrymes-selaarslosie wat tans nogdeel is vandieCaledon-mu-seum.Die ou bottel en die kis-

planke is tansopuitstallingin die Vrymesselaarslosie.Vorster beplan om elke

maand ’nuitstalling te hou.Hierdie maand se uitstal-ling fokus opCaledon indieEerste Wêreldoorlog.Vorster het groot planne

vir die Vrymesselaarslosieen die Huismuseum uit dieVictoriaanse era en hetreeds met talle rolspelersgesels om hulle bewus temaak van sy poging om diemuseum ’n gewilde besoe-kersbestemming vir dietoekoms te probeer maak.Die museum is weeksdae

oop vir besoekers tussen09:00 en 15:00 en toegang is

R5 vir volwassenes en R2 vir kinders. Vir spe-siale funksies kan reëlings getref word by028 212 1511.

Leon Vorster is die nuwe museumbe-stuurder op Caledon. Leon het ’n passievir kultuur- en omgewingsbewaring, his-toriese geboue, historiese gebruiksarti-kels en plaaslike geskiedenis.

FOTO: ANNETTE THERON

Spesiale pryse in lente­promosieRadio Overberg 98.4 bied spe-siale lente-promosies aan viralleadverteerders indieOver-berg. Hulle het besluit om al-mal in die Overberg te bederfmet spesiale pryse. Bel van-dag nog vir Madelyn by028 424 2877.Soosgewoonlik isdaarweer

’n fees van lekker luisterpro-gramme.As jy wil deel word van die

trotse Radio Overberg-span,kontak Madelyn of Marné by028 424 2877.Onthou om in te skakel op

Hannes Smal van Caledon seprogramelkeSaterdagoggendvanaf 09:00 tot 12:00 vanuit dieCaledon-ateljee. Hy speelheerlikemusiek en saai graagversoeke uit. Stuur vir hom ’nsms na 33641 of e-pos [email protected]

Page 3: Theewaterskloof gazette 26 aug 2014

Theewaterskloof GazetteNews - NuusTuesday 26 August 2014 3

Munisipaliteit gedenk Justin’n Gedenkdiens is Donderdag virJustin Wildschut deur sy kollegasvan Theewaterskloof-munisipali-teit by die stadsaal in Caledon ge-hou.

Justin is Saterdag 16 Augustus kortvoor 20:00noodlottig beseer toe ’nbak-kie vanuit Ian Toerienweg in Bredas-dorpweg ingery en na bewering regvoor sy motorfiets ingery het. Hy wasná ’n wedstryd in Worcester op padhuis toe.Stan Wallace, munisipale bestuur-

der vanTWK,het gesê omvandaghiertestaanisbaiehartseerenomvanJus-tin afskeid te neem is nie wat hy ver-wag het nie.“Die Skepper het Justin Saterdag

kom haal en vir hom is dit die eindevan ’n lewe op aarde, maar die beginvan ’n lewe in die nabyheid van syHemelseVader.”Wallace het gesê die Here het geneem en

hoewel hulle daarin berus, het daar Maan-dag ’n bykans tasbare atmosfeer van hart-seer en verslaentheid in die dorp geheers.“Justin was ’n dierbaremens en by Thee-

waterskloof-munisipaliteit, waar hy ge-werk het, was daar Maandag ’n gevoel vangroot verlatenheid en verlies.”Wallace het gesê die inskrywings in die

huldigingsboek vertel die verhaal van ie-

mand wat deur die mense om hom respek-teer en gehuldig is.Dit vertel ookdie verhaal van ’n jongman

wat ten volle vir sy geliefdes gelewe het.“Vanu sienhom inugeestesoë opdie rug-

byveldwaar hy symerk gemaak het. Andersien hom by sy perde. By diemunisipaliteitsienonshomwaarhykollegasaangeporhetom hul bes te doen en blymoedig te werken te lewe.”Wallace het ook gesê sy kollegas onthou

hoe hy met hulle gekorswel het – hy het ’n

woord en grappie vir elkeen gehad.“Ons onthou hom as ons jong ikoon

wat voluit geleef het, maar ook nabyGod. Een van Justin se vriende verteldie week dat hy fisies sterkwas en datopponente op die rugbyveld groot ont-sag vir sy verdediging gehad het.“Hy was egter ook emosioneel en

geestelik sterk en het graag aan anderse laste en pyn help dra.“Justin was oneindig lief vir sy fa-

milie en ons harte gaan vandag uit nasy drie kinders: Reynaldo,Dominiqueen Zylie; asook na Jamie-lee.“Ons huil saammet sy ouers, Bren-

daenStephenWildschutenbiddatdieherinneringewaarmeehyhul laat, salhelpomhuldeurdiepynvansyaardsedood te dra.“Ons dink ook met deernis aan sy

broer, Steve, en suster, Janine.”Wallacehet virRencoTheunissen, sykol-

lega, en vriend van Justin, aangehaal watgesê het Pikkas was ’n wenner en dat hynou as oorwinnaar by sy Vader oor onswaak.“Hy sien ons pyn en sou wou hê dat ons

moet aangaan enhommet ‘n glimlag en bly-moedigheid onthou.“Ons dank God vir hom en neem swaar

afskeid, maar ook met die wete dat hy onsalmal aangeraak en beter mense gemaakhet. Rus in vrede, kollega.”

justin op sy motorfiets waarop hy tragies verongeluk het op 16 Augustus.

OpMaandag18Augustus is ’nwitToyota-bakkiemet ’n bruin tentseil agterop in die middedorpin Caledon gesteel. Die eienaar van die bakkiehet glo die oggend toe hy vir diens aangemeldhet die voertuig parkeer en toe hy etenstyd uit-gaan was die voertuig weg. Op hierdie stadiumis die voertuig nog steeds soek en kapt. GerritBotes van die Caledon-polisie sê ’n klag van dief-stal van ’n motorvoertuig word steeds onder-soek.Hydoen ’n beroep op die publiek omperso-newatverdagvoorkom,ofverdagtevoertuie,on-middellik aan die polisie te rapporteer by028 214 3900 of 10111 of direk by 082 469 1015.

Nuwe rekruteaangestelANNETTE THERON

Caledon se polisie is trots om vier nuwe polisie-rekrute aan die gemeenskap voor te stel. Hullehet reeds ’n strawwe keuringsproses deurloop,sêkapt.GerritBotes,woordvoerdervandieCale-don-polisie.Volgens Botes is hulle vuur en vlam en kan

nie wag om die gemeenskap te dien nie.

Van links is SinethembaMbewu vanUitsig, Johnine Esauvan Bergsig, Gaynor Abrahams van Bergsig en LizanoKortje, ook van Bergsig. FOTO: GERRIT BOTES

Woman from Bredasdorp missingBredasdorp police request the as-sistance of the community in find-ing forty-year-old Dorethea Europafrom Groot Uintjieskuil farm inElim, whowentmissing onMonday15 August.The husband of the missing per-

son last sawhiswifeathernephew’shouse in Bredasdorp on Sunday asshe was planning to go to a hospitalinWorcester by ambulance the nextmorning. It is believed thatDorethea Europa missed the ambu-lance at the pick-up point the nextmorning and decided to hike on the

Swellendam-Worces-ter Road. She was lastseen by her brother,who is a truck driver,getting into a greyToyota Fortuner witha Bredasdorp regis-tration number plate.The driver of the Toy-ota Fortuner appearsto be a white femalewith long blonde orgrey hair. They weredriving in the direc-tion of Bredasdorp

with the missing person sitting in the frontpassenger seat.The missing person was last dressed in a

blue jean, purple nylon T-shirt, blue baseballpet and black boots.The investigation officer, Warrant Officer

Swiegerskindlyrequests thedriverof theToy-ota Fortuner or anyone with information onthe whereabouts of Dorethea Europa, to con-tact him on 028 425 5400 or 028 425 5400.

Dorothea Europawentmissing on15August.

At the 2014 Absa Top 10 Competition that washosted at Landtscap in Stellenbosch on 15 Au-gust, Wildekrans was selected as one of thetop ten contenders for their Wildekrans Pino-tage Barrel Select Reserve 2012. From left areWilliam Wilkinson, the winemaker, AmandaHarlow, the owner and Braam Gericke, viticul-turist. Wilkinson said this wine was hand har-vested, destalked and cold soaked over-nightand aged in new French oak for 24 months.It is a rich complex though fresh, cool climatePinotage with great structure and depth. Ge-ricke said all the hard work is now paying divi-dends and it’s great to receive such rewardsafter five years of continuous hard work.

Page 4: Theewaterskloof gazette 26 aug 2014

Theewaterskloof Gazette Leader - Hoofartikel Tuesday 26 August 20144

Werk saam indwelm-strydDie inhegtenisneming van ’n leerder by ’nplaaslike hoërskool het die kollig op dwelm-misbruik onderkinders laat val, en ouersweerlaat wonder hoe groot die gevaar vir hul éiekinders is.Dit wil genadiglik voorkom asof dwelmmis-

bruik nie ’n baie groot probleem by diemeesteplaaslike skole is nie.Wat egter onrusbarend is, is hoe maklik dit

vir kinders is om dwelms in die hande te krywanneer die sosio-ekonomiese omstandighedevan so ’n aard is dat ouers afwesig is, en daarheelwat ongure karakters in hul omgewing be-weeg.Een skoolhoof het ook gesê dwelms soos dag-

ga is volgens die kinders goedkoop, en dat diejong gebruikers presies weet wie om te vra omdwelms te bekom.Dit is goed enwel dat onderwysers en ampte-

nare hard probeer om kinders in te lig en vandiegevarevandwelmmiddelswegtehou.Maarons kan ook nie ontken dat ouers hul kindersfaal nie.As ouers is dit ons plig om ons kinders te

beskerm en te alle tye te weet waar hulle is enwie hul vriende is.Ons kan slegs dié euwel hokslaan as ons al-

mal saamwerk en alle rolspelers ondersteunwat probeer om ’n verskil te maak.

Ontevrede oorOntevrede oorvergaderingvergaderingEk wil my misnoeë uitspreek oor diemanier waarop Pearl Stanfliet (DA-raadslid van wyk 7) die vergaderingvan15AugustusbydieBotrivier-hostelbehartig het.Namens myself en sommige mense

van die gemeenskap wil ons net graaginligting hê oor wie die eienaar is aanwie die ou skema-huise behoort.Volgens die raadslid is dit in privaat

besit.Onswil egter net danweet nawie ons

klagtes moet verwys.Die manier waarop die raadslid na

onsmense se huise verwys het, dink envoel ek was vernederend en verkleine-rend.Dit was ook baie beledigend en baie

minagtend. Die raadslid manipuleerdie mense deur hulle te laat voel sy geedie huise en sy sal kies wie kry en wiekry nie.Haar gesindheid teenoor ons mense

laat ’n bitter smaak in die mond enmens wonder hoe gelykheid gaan ge-skied as dit die manier is waarop onsdemokrasie beweeg en dit die manieris waarop ons gemeenskap bedienword.

CYNTHIA ANDRIES, BotrivierStiffie Cronje, woordvoerder van die Thee-waterskloof-munisipaliteit, het by navraag

die volgende gesê:“Die skrywer is welkom om haar vrae oormunisipale funksies direk aan die munisi-

pale bestuurder, Stan Wallace, te rig waar-na ons daarop sal reageer.”

Jy moetJy moetweergebore wordweergebore wordNikodémus kon nie verstaan wat Jesus bedoeltoe Hy vir hom sê in Joh.3:3 en 5 “Voorwaar,voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer ge-bore word nie, kan hy die koninkryk van Godnie sien nie. (5) ....as iemand nie gebore worduit water enGees nie, kan hy in die koninkrykvan God nie ingaan nie.”In vers 7 sê Jesus vir hom: “Jy is die leraar

van Israel en jyweet hierdie dinge nie.” Sedertek self in 1982 ’n wedergebore kind van Godgewordhet, het ekbaiemensenadieHere geleiwatbyverskillendekerkeaangeneemenas lid-mate voorgestel is. Ekhet gevind dat baiemen-se net soos Nikodemus nie hierdie stelling vanJesus verstaan nie en in ’n verhouding metgodsdiens gestaan het en nie in ’n verhoudingmet JesusChristusnie.Godsdiens is gevaarliken kan jou ’n valse gevoel van vrede gee terwyljy inwerklikheidniewedergebore isnie.Gods-dienstigheid iswanneer iemandhomselfonder’n wet plaas deur sekere geestelike dinge tedoen met die hoop dat hy wel die hemel salmaak.Joh.1:12 noem twee dinge wat moet gebeur

om weergebore te word. Eerstens moet ek Je-sus Christus aanneem en tweedens moet ek inHomglo.Omdat ek in ’n sogenaamdeChristen-huis groot geword het, kan ek nie aanvaar datek ’n kind van God is nie – ek moet die tweestappe in Joh.1:12 nakom enwanneer ek Jesuswerklik in my lewe in nooi, sal wedergeboortein my gees plaasvind en ek sal ’n nuwe mensinChristuswees.Hierdie ismaardiebeginvan’n lewendige verhouding met God. Sonder we-dergeboorte en vernuwing van denke sal daargeen geestelike groei in jou lewe wees nie ensal jy ooknie in ’n verhoudingmet jouSkepperkan staan nie. Seënwense vir die week.

PASTOOR GER VISSER, Caledon Christen-sentrum

EFF succeeds better than DA in opposing our Big ManSet a thief...I must confess to enjoying listening to

Malema daring Zuma to hand back some ofthe cash spent on his private tax haven inthe wilds of Zululand. Of course, I admit myunderlying admiration for the Red Brigadeis tempered bywho andwhat they (or at leasttheir leadership) reallyare–unrepentant taxdodgers and tenderpreneurs, not to mentionOlympianparty-goers.Thesad fact is that theEFF succeeds far better than the effete DA,despite all their token Blacks, in opposingour own African BigMan, in this case for in-vesting poorer people’s money in his own re-tirement village.Thebestwecanhope for is that thepolitick-

ing style of Malema’s people will shock theANC into returning to what they were whenthey had real leaders: conciliatory demo-crats, egalitarians with enough moral stat-ure to treatSA’swhitesasequals,not toadoptthe bravado and excesses of people who stillfeel inferior and envious. Heaven help us ifthe Red Tide should ever wash over us: what

they will perpetrate will make us pray for areturn to ANC rule as the lesser of severalevils. But let’s not mope: in the meantimethere’s a lot to be grateful for.There is another, more insidious assault

on our society: South Africa is a bit like theUS, we also do harm at home and abroad, butwe are still freer countries thanmost. But incomparingourselves to theUSweshouldalsoworryabout thedisappearance of ourmiddleclass. We now imitate American practices ineverything from fast-food excesses (withNoakes taking centre stage), jurisprudence(Nel and Roux as soap stars despite dreadfulaccents and galumphing scripts), medicine(HolidayInnsasclinics)andbanking(payingfor everythingexcept theuseof the revolvingdoor).Thistendencyhasthebiggestpotentialfor conflict, especially now it has been dera-cialised. More and more of our money is be-ing forcedupwards toashrinkingpercentageof thepopulation,becauseallprofessionsandbusinessesuse“leverage”todivertcashfromthe people to their well-organised price-fix-

ing monopolies.The warnings are there,

with Marikana perhaps themost ominous. The seeds ofthis trend were there fromthe start of theNewSouthAf-rica, when the new genera-tion of politicians, in a raredisplay of unanimity, votedto propel themselves into thefinancial stratosphere withonly a token farewell wave tothe people on the groundwhoput them into their space-craft.Apropos of which: One of

the early moonwalkers hadapparently smuggled a golfclub and ball into his space-suit (!). When he teed off up there, the ballapparently travelled some 300 yards, as ex-pected in the thin air, but did not stay aloftfor the usual six seconds or so as on Earth;it justhunggracefullyagainst thepitch-black

sky for a full 36.My own airborne cup still hangs forlornly

against its greenery, ready fora resident owl,but still remains, alas, [email protected]

ColumnColumn

To reach out to a fellow womanORA LAUBSCHER

On February 28 this year,Ona Davids, Napier’s CPFchairlady and caregiver byprofession, launched theSuper Puma Strikers’“Reach out andTouch”-project in collabo-ration with members ofstaffof theCapeTownbasedTrauma Centre. They havebeen meeting at regular in-tervals since then. The aimof the project is to reach outto,uplift andempower localwomen who have experi-enced severe trauma andwho’s living conditions donot encourage a positiveand healthy lifestyle.Napier ladies,SharonKing,Bever-

leyBernstonePenderandother teammembers accepted the challenge toprepare shoe boxes full of goodies –

shoes, slippers, clothing, toiletriesand something pretty and special –to present to the ladies on Women’sDay.AccordingtoOnatheywerealsotreated to specialmeals prepared for

Women’s Day gatheringsby church groups over theweekend. The initiative ismuch appreciated and ac-cording to a spokespersonof theSuperPumaStrikers,they would very much liketo “make the circle of sup-port even bigger.”And in Napier the usual

Women’s Day gatheringpresented on a yearly basisby Beverley Doveton’sChildcare SA Cape Town’sAftercare facility, tookplace at the Aftercare Cen-tre on Saturday afternoon9 August. Alice in Wonder-land was the theme and asall participants and guests

were on their way to the centre,many an uninformed passer-bymight have wondered why so manyAlice in Wonderland characterswere on the loose inNapier’s streets.

The Women’s Day Outreach and Touch-project was facilitatedby Ona Davids PHOTO: JEREMY DAVIDS

Die Primary Science Programme, in die Overberg beter bekend as PSP, en RadioOverberg, het vanjaar hande gevat vir Nasionale Wetenskapweek. Vanaf 4 tot8 Augustus het PSP lekkerlees, kindervriendelike tydskrifte weggegee. Enigekind is welkom om dié gratis tydskrifte by Radio Overberg se kantoor te kry.Kontak gerus vir Sandra vir meer inligting by [email protected] of belhaar by 0735822502. Gaan loer na hul webwerf by www.psp.org.za. Hier isSandra Rossouw (links) en Marné Joubert besig om tydskrifte aan Bruce enMichael Heaney te oorhandig.

Page 5: Theewaterskloof gazette 26 aug 2014

Theewaterskloof GazetteGeneral - AlgemeenTuesday 26 August 2014 5

Alle fynbos- en blompaaie lei na OverbergVandeesweek lei alle blomkykersen blomliefhebbers se pad na diegrootste fynbosekspo op die pla-neet, wanneer die tweede CapeFloral Kingdom Expo Donderdag28 Augustus in die BKB-uitstal-sentrum by Mega Park, Bredas-dorp open. “Jy sal jou oë nie glonie,” sê Rudy Visser, voorsittervan die reëlingskomitee.

Die amptelike opening sal waarge-neemworddeurprof.EdithVries, di-rekteur-generaal van die nasionaledepartementvan landbou,bosbouenvisserye. Die uitstalling vanmeer as1 000 spesies fynbos duur tot Sondag31 Augustus.

Die ekspo, wat verlede jaar reedsbykans 6 000 besoekers van regoordie land en vanuit die buiteland ge-lok het, bied ’n asemrowende kykiena die veldblomprag van die KaapseBlommeryk. Die gebied wat oor553 000 ha strek is in 2004 deur Unes-cotot ’nWêreldbewaringsgebiedver-klaar.Die Kaapse Blommeryk is die

kleinste van slegs ses plantbiome opaarde, maar spog met die grootsteplantbevolking en die meeste ende-miese plantspesies van al ses die be-waringsgebiede. Dit is die enigsteplantbioom wat in geheel net binnedie grense van een land voorkom.Volgens Rudy Visser, voorsitter

van die reëlingskomitee, gaan van-jaar se ekspo nie net die aandag vannatuurliefhebbers trek nie, maar

ook dié van tuiniers en passievolleblommekykersvanregoorSuid-Afri-ka endie res vandiekontinent endiewêreld.As die grootste onderdak Fynbos

Ekspo ter wêreld, fokus hierdieasemrowende skouspel van kleureen geure op bewaring, verbouing,handel en leefstylprodukte en -dien-ste. Navrae kan gerig word aan [email protected] of aanTrushka Badenhorst by 021 863 0397.Alles om te weetCape Floral Kingdom Expo 2014Datum: Donderdag, 28 – Saterdag,

31 Augustus Tyd: 09:00 – 17:00 (Don– Sat) 08:00 – 16:00 (Son) Plek: MegaPark, Bredasdorp GPS: 34°31’24.61”S

20°03’02.33”E. Toegang: R100 (vol-wassenes); R70 (pensioenarisse); R30(skoliere) en R10 (kinders) Kamerasen foto’s: Welkom. Sosiale media:kom twiet, toet en Whats App joublommeprentjies. Aktiwiteite teenkoste: “Mad Hatter’s High Tea” metAntoinette Pienaar @ R250 pp (toe-gang, hoede vir foto’s, disse en tee in-gesluit) Aktiwiteite ingesluit by toe-gang: – 6 000 m² binnenshuise blom-me en uitstallings – Veldapteek metAntoinette en Oom Johannes –1000 m² blomrangskikkings – Bota-niese identifisering – Veldblomge-regte – Daaglikse Fynbos-staptogte –Binnenshuise versiering – Veldbio-skoopmetspringmielies, spookasem

Alle fynbos- en blompaaie lei na Overbergdié week.

Open Day brings hands­onexperience to studentsThe week of 4 to 8 Augustwas officially announced asFETOpenWeek by the Dep-uty Minister of the Depart-ment of Higher Educationand Training, Mr MduduziManana.Thisinitiativewasannounced in collaborationwith the launch of the Dec-ade of the Artisan. The aimof this week was to exposeand encourage learnersconsidering careers in theartisan and technical fields.Boland College supportedthis initiative wholeheart-edly and saw this as a greatopportunity to assist learn-ers to make informed deci-sions about their future ed-ucation.Boland College Caledon

campus hosted their Open Day on 6 Augustand it started off with a bang, where studentswere welcomed on campus and taken to theirfields of interest. Management Assistant stu-dents were shown a practical demonstrationin the computer classroom. Students interest-ed in the Safety in Society course were chal-lenged to a fitness test by former students andcurrent internship students of BolandCollegeCaledon campus, while the students interest-ed in Engineering were taken to a demonstra-tion where they could experience electrical

work on a hands-on basis. Business Manage-ment students of the campus made hot dogsand showed off their entrepreneurial skills byselling them to students whilst promotingtheir programme. Programmes all hostedtheir different stalls in the hall and balloonsfilled the space. Students could explore thedif-ferent career options and a lot of questionswere asked. Each student was given a greenbag with information and something sweet toremembertheCollegeby.Thankyoutoallwhocontributed to the success of this day.

Excited students gather around the Electrical Engineering exhibition forsome hands-on training at the Open Day.

Page 6: Theewaterskloof gazette 26 aug 2014

Theewaterskloof Gazette Geklassifiseerd Tuesday 26 August 20146

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

STERFGEVALLE

1005

LIONEL RICHARD GEL-DENHUYS03.01.40 - 22.08.14Met groot hartseer en kos-bare herinneringe groetons 'n baie spesiale pa enoupa. U het ons saggiesverlaat, maar soet herin-neringe bly by ons. Ons salU altyd liefhê en onthou.Rus in vrede Charlton,Rene, Tracey, Megan &Matthew.

IN MEMORIAM

1015

STANLEY CLIVE JULIES25.08.55Dis jou eerste verjaarsdagweg van ons. Laasjaar hetons dit saam met jou ge-vier, maar ons berus ditwas Gods wil.Julies Familie

BEGRAFNIS-

DIENSTE

1025

DOVES-Begrafnisdien-ste/Funeral Services.Giving comfort. Takingcare. Caledon: 18 Pleinstr;028 212 3054. 09 Argonst,Hermanus Business Park,028 313 1741. Kleinmond:27 Main Rd, 028 271 4971.Gansbaai: 61 Main Rd, 028384 3344. Bredasdorp:Overberg Sentrum shop12, 087 630 2011.

PERSOONLIKE

DIENSTE

KINDERVERMAAK

1405

SPRINGKASTELE tehuur. Skakel Virginia 082321 4395.

FUNKSIES &

KONFERENSIES

1425

GABBIANO RESTAU-RANT CALEDON. Confe-rence room 16-20 peoplefor birthdays/meetingsetc. Phone 028 212 3671for more information.

PADSTAL/RESTAU-RANT,DASSIESFON-TEIN: Vir etes, funksiesen vele meer! Skakel 028214 1475.

GESONDHEID &

SKOONHEID

1430

PEDIKUUR VIR R75. Kry'n voetroom gratis. Vir R5ekstra, kom ek na u huis.Skakel Celia by 028 2849612 of 083 457 9008.

KRUIEKENNER

1435

REGSDIENSTE

1440

FINCK PROKUREURSCALEDON. Skakel gerusRonnie Finck by 073 4950998/028 212 1030 om 'nkonsultasie te reël. Onsbeskerm u belange.

OP SOEK NA

1485

PUPPIES WANTED:Pedigree Bulldogs / Boxer/ Doberman. Call 028 2141792.

TE KOOP

ALLERLEI

1655

CHEST OF DRAWERSR499; Klerekas R550; Sit-kamerstel R1200; Compu-ter screen R100; BMX 12R120; Baba cot R200;Enkelbed kopstuk R200;Lessenaar R299. Skakel072 466 6900.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

TE HUUR

1820

KRAGGEREEDSKAP. Virdie huur van hoëdruk-spuite en kraggereedskap.Skakel Gabriël van derMerwe by Overberg Diens-sentrum 083 551 5406 alleure.

VAKANSIE

& REIS

REISAGENTE

2605

LG2 TRAVEL AGENCY.Online bus bookings. Call028 212 2740.

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

PART TIME BOOKKEE-PER required. Preferably alady. Call 028 214 1792.

GROEN

DIENSTE

4605

CALEDON KEYS &LOCKS. Ons sluit die wegvir u oop. Skakel 028 2121775/082 969 0975.

Page 7: Theewaterskloof gazette 26 aug 2014

Theewaterskloof GazetteSchools - SkoleDinsdag 26 Augustus 2014 7

Brandweer besoek Swartberg PrimêrOp Vrydag 15 Augustus hetSwartberg Primêr ’n baie ge-slaagde noodplan-oefening ge-had.

Na afloop van die deursoek vangeboue deur die brandweerlede, isdie leerders deur die beampte vandie brandweer toegespreek.Terwyl die res van die leerders

verdaag het na hul klasse, het diegr.R-leerders enopvoeders ’ndraaiby die brandweerwa gemaak waarhulle ’n demonstrasie gehad het, ’nbaie opvoedkundige en geslaagdesessie.Baie dankie aan Caledon Brand-

weer. Elizma ArendseLeerders van Swartberg Primêr by personeel van CaledonBrandweer. FOTOS: ELIZMA ARENDSE Die gr. R-leerders luister aandagtig na die inligtingsessie.

Klein Ovies se o .13­spanne presteerLaerskool Overberg se o. 13-sewes-rugbyspan het op Saterdag 16 Au-gustus aan Curro Hermanus se na-sionale sewes-rugbytoernooi opHermanus deelgeneem. KleinOvies was in ’n sterk afdeling ge-loot. Laerskool Overberg het in dieeerste wedstryd teen De Heide Pri-mêr gespeel, wat vroeër vanjaarLaerskool Bredasdorp se o. 13-se-wes-rugbytoernooi gewen het.Klein Ovies het die wedstryde teenDeHeidePrimêr12–7, teenMeridi-an Primêr 42 – 5 en teen LaerskoolGansbaai 36 – 0 gewen. Klein Ovieskwalifiseer toeomindieCupbeker-afdeling in die semi-finale rondeteen Laerskool Worcester-Oos tespeel. Hulle was gedugte teenstan-ders, aangesienhierdie span ook alhulle wedstryde in hulle afdelinggoed gewen het. Daar was baie opdie spel aangesien die verloordervan die wedstryd uit die kompeti-sie souwees.KleinOvieshet skitte-rende rugby gespeel en LaerskoolWorcester-Oosmet 35 – 0 geklop. Indie finaal van die Cupbeker-afde-ling speel klein Ovies teen Bonte-bok Primêr en klop die spanmet 28– 0.Volgens die afrigters van Laer-

skool Overberg, was die sportdagvan Curro Hermanus uitstekendgeorganiseer.

Agter van links is Juandré van Wyk, Jannie Fourie, Ronaldo Pretorius, Danel Franse, Jean de Villiers, Daneel van Niekerk,Van Zyl Strauss, Adriaan Hendricks en Adrian Swart. Voor is Ronaldo Abrahams, Vicky Meyer, afrigter, Floor Brand, kaptein,Jacques Vos, afrigter en Ethan Sewan.

Die o. 13-netbalspanwat aan die sportdagdeelgeneem het. Hullehet een wedstryd gelyk-op gespeel en nie eenwedstryd verloor nie.

Nege leerders van Laerskool Bredasdorp het aan’n skaak-kompetisie by Curro Privaatskool in Herma-nus deelgeneem. Baie geluk aan Harold de Wet(links) wat ’n bronsmedalje ingepalm het en ShirayGiewelaar wat ’n silwermedalje gewen het.

Tineke van Zyl, ’nleerder vanLaerskool Bredas-dorp, het onlangsaan die skou opLutzville deelge-neem en het baiegoed gevaar. Sy enhaar perd het sewepryse ingepalm.

Page 8: Theewaterskloof gazette 26 aug 2014

Theewaterskloof | Bredasdorp | Napier

Year 4 • Dinsdag 26 Augustus 2014 | Tel. 028 214 1294

Johan reël plaastoer vir toergeldANNETTE THERON

JohanduToit (11) is ’n gr5 leer-der by klein Ovies en hy is ’njong seun propvol inisiatief.Ten einde fondse te bekom

vir ’nkultuurtoernaSingaporevolgende jaar in Junie, het hynoureedsbeginplanneberaamom genoeg geld in te samel omdie toer tekanmeemaak.Syou-paHaddondeWaal het homge-leerhoeomhout-plekmatjies temaak en dié verkoop hy nouook vir ekstra geld.SygrootplanisegterdieTour

de Farmswat op 4 Oktober om09:00 op sy familieplaas Rem-kuil net buite Caledon begin.

“Kom ry deur onsmooi graanlande engenietdieskoonheiden vars lug van dieOverberg,” sê hy.Die dag is gemik

op gesinne wat diebuitelug geniet enook graag fietsry.Die ritte is 15 km of8 km en daar wordook ’n pretstap vanagt km en ’n grannystroll van een kilo-meteraangebied.Jo-han sê daar gaan ’nsnoepie beskikbaarwees–allerhande lekkernyeenpiekniekmandjies kan be-

spreek word by: [email protected] gaan vrolike

waterpunte weeswaar waterbottelsopgevul kan wordterwyl musiek ge-speel word. Onthounet om eie waterbot-tels saam te bring.Deelname vir vol-

wassenes is R50 envir kinders R30. In-skryfvorms is aan-lyn beskikbaar byhulle bostaandee-posadres, by Kon-

trei Printing of by die kantoorvan die Gazette in Caledon.

Johan du Toit nooi al-ma uit om te komdeelneem aan syheel eerste Tour deFarms. FOTO:

ANNETTE THERONNight walk and trail runat Bot River ChallengeKeep your neon lighting and flash lightsready for the 10th anniversary of the BotRiver Challenge on 25 October.

Known for a great vibe – this is a very popu-lar racewhich is presented by the communityin aid of funding for the Bot River EducationFoundation (BEF) and Bot River PrimarySchool. From a mere 80 athletes 10 years ago,1 550 athletes entered during 2013. The 5 kmnight runorwalkonFriday24Octoberat 19:00promises to be great fun. Neon lighting willbe on sale from 15:00 the same day and theroute will follow the Van der Stel Pass. Newto theChallenge isa15 kmtrail runwhichwillfollow the exact path of the 15 km MTB. Run-ners however will have one hour advantageahead of the cyclists. The other events are a60 km, and 40 kmMTB race and 21 km, 10 kmand 5 km run or walk.“This is more than a race” says Anthony

Hes, chairpersonofBEFandYusufHaas,prin-cipal of Bot River Primary. “Success hasproved to ordinary members of the Bot Rivercommunity what they can achieve throughunity and hard work. Poor people from BotRiver dug deep into their pockets during theinfant years of the race. As the race grew itwasmore andmore professionally organised.The growth of the event is manifested in the2014 race budget ofR124 000,with prizemoneyclose toR35 000.This is aprovenhumandevel-opment exercise which has brought pride tothe people of Bot River. However, we cannotdo thiswithout the financialhelpof themayorChris Punt, and Theewaterskloof municipali-ty, Worcester Coca Cola and the many other

businesses and individuals who support us fi-nancially.More important, our success showsthat the same can be achieved in other townsin the Overberg.”The professional nature of the race is an-

chored in a well deliberated marketing cam-paign. Many community organisations takepart in the form of hosting awater table, help-ing with registration or time keeping. Closeto 150 marshals service the various MTB andrunning routes. Various schools have takenup the challenge of competing for themost en-tries and a chance for a cash prize of R5 000.Athletes usually echo the true communityspirit of the race based on the above organisa-tional participation in the hosting of the Bot-rivier Challenge. Anthony says a businessman fromGauteng flies downevery end ofOc-tober to come and participate in the 60 kmMTB.The funds raised during the event are for

projects at Bot River Primary and the BEF ed-ucational programme. For online entries andmore information on the eigth Bot River vander Stel Pass Challenge, visit the BEFwebsiteat www.bef.org.za or call Wilfred at083 324 1846 or Yusuf at 084 022 3640. If anyschoolwishes to enter for theR5 000prize thencontact Yusuf.Close to100marshallswill serve theathletes

on the station and on the route. The venue isnot short of traditional food and entertain-mentand theR1 000 luckydrawisahugedrawcard for the athletes and spectators.Visit www.bef.org.za for further informa-

tion or contact Wilfred at 083 3241 846 orColeen at 079 856 1995.

Athletes with their neon and headlights setting off for the night race.

Moeilike week vir CaledonNá ’n week wat Caledon-rugbyvoetbalklubnie gou weer wil beleef nie, ná hul eerste-span-senter,JustinWildschut (Pikkas),op16Augustus in ’nmotorfietsongelukoorlede is,moes die span Saterdag ná die begrafnis diespanvanCeres (Hamlets) aandurfaangesiendie wedstryd nie na ’n ander datum geskuifkonwordnie. IvanPekeur(presidentvanBo-land-rugbyunie)hetinsykortbemoedigings-boodskap Dinsdagaand gesê dis ’n tyd vanrou en ons moet saam rou oor die ontslapese lewe, enagternavereeronshomenditwathy aan ons nalaat.Met hierdiewoorde het die eerste span op-

gestap en eers eenminuut stil geword op diemiddellyn voor hy Hamlets aangedurf het.Die wedstryd is in goeie gees gespeel – baiedankieHamlets – endie eindtellingvan 32-29

wasniediebesteofgrootstenie,maarditwatons vermag het gister na ons vroeër eers onsontslape speler te rustemoes lê, spreekboek-dele van ons klub en spelers se karakter. Dieemosieswasbaiegrootmetdieererondtewatdie spelers afgelê het en die wen met bonus-punt is aan Pikkas opgedra. Arno Fisher(slot) het die wedstryd van sy lewe gespeelen was oral waar die bal was en het op diedag die meeste duikslae uitgevoer.Caledon se manne het in die tweede helfte

moeg voorgekom, wat verwag kon word náhul vir ure op hul voete was. Tiaan Adamsse drie was die verskil, nadat die telling virlankop29-29was.Diederdespanverloor35-0.Die tweede span wen 10-7. Caledon reis ko-mende week na Montagu en vra ondersteu-ners om te kom. Renco Theunissen