PROGRAM 25 Augustus 2019 W E L K O M! - SonstraalTeks: Gen 2:1-4; Eks 20:8-11; 31:12-18...
Transcript of PROGRAM 25 Augustus 2019 W E L K O M! - SonstraalTeks: Gen 2:1-4; Eks 20:8-11; 31:12-18...
' 'Wilma Hesse, Bon Esperance 19
' 'Surita Weyers, Villa Malinda 7
' 'Aubrey Thomas, Simonberg 1
' 'Heinrich Neethling, Nerinastraat 8, Tulbagh
' 'Stephanie de Villiers, Bon Santé 24
' 'Eeden Swart, Beethovensingel 8
' 'Chrismyn Stoop (dogter van Joeye van
' Heerden)
'Frans Cilliers, High Treesweg 19 'Thys Kotze, Hebronpark 1
'Sarie Visser, Merlot 1
'Halcyone Rautenbach, Welverdiend aftreeoord
'Frans du Toit, Bon Esperance 50
'Alex de Kock, Klaradyn aftreeoord
'Dorette Germishuys, Marisapark 2
'Vanessa Smith, Bon Esperance 62
Janet Deel-Smith, La Boheme Private Estate 22
Mary Barnard, Vygeboom Aftreeoord
Cedelle Lochner, Belliniclose 17
Celest Venter, Picardistraat 8
Elra Krynauw, Ibisstraat 62
Rees John, Hebronstraat 20
Miriam Boll, Hawkstraat 14
Myrna Basson, voorheen van Sonstraal
'Rina Kirsten, Legato 227
'Gert Nel, Minuet Ridge 74
'Lulie Smith, Koringsingel 10
'Gerhard Visagie (3jr), Leerdamweg
'Jeanne Maritz, Soeteweide 9
'Susan Joubert, Olienhoutstraat 32
Volg ons op Facebook: Ÿ NG Gemeente SonstraalŸ Ignite at- Sonstraal
Kerkkantoor: tel 021-976 1236 Kantoor ure: 08:00 - 16:00
Kommunikasie epos: [email protected]: www.sonstraal.org.za
ONS BID VIR MEKAAR...
Welkom aan nuwe lidmate. Meld asseblief by die kerkkantoor aan na die diens.
25 Augustus 2019PROGRAM VIR DIE WEEK
Maandag, 26 Augustus
18:30 Kooroefening
Dinsdag, 27 Augustus
Sean Esterhuizen
06:00 Kingsman
Sondag, 1 September (DOOP)
(SORGverbintenisdiens)
09:00 Feesdiens -
09:00 Mosaïekdiens - Carika Hanekom
17:30 Koffiekroeg
18:00 Ignitediens - Carika Hanekom
18:00 LaVie - Johan Conradie
10:00 BOTTELARY
BEDIENING
W E L K O M !
Betaal jou Sondag kollekte of
Maandelikse dankoffer met
SnapScan
Kooroefening KOOROEFENING OP MAANDAG,26
AUGUSTUS 2019 IN DIE
KONSISTORIE OM 18:30.
Ons soek mans en dames-stemme
09:00 Feesdiens Eugene Malan Kerksentrum09:00 Mosaïekdiens CurroJohan Conradie18:00 Ignitediens Hanro Vorster Kerksentrum17:30 Legato-erediens Johan Conradie
Tema: Ons sien ‘n aarde wat sugTeks: Gen 2:1-4; Eks 20:8-11; 31:12-18
SONSTRAAL/MOSAïEK SENIORSLede en nie-lede wat graag vanjaar wil
saamgaan na Swartriet (29-30 Okt) moet asb bespreek by die kantoor. Die
deposito, R300 moet asb voor einde Augustus betaal wees en die res
einde Sept (R350). Navrae: Sam of Tina Nel
021 981 6285/ 072 382 9525/ 082 374 1358
OGGEND KATEGESE:
DEURKOLLEKTE: BADISA TRIO
09:00 3-5 jariges Kleinkerkie - bo-lokaal
09:00 Gr R Verdaag na kindertyd na blou klas
09:00 Gr 1-6 Verdaag na kindertyd na hul klassies
Conspirito Koor bied aan:
Lofprysaand met koor, solis, orrel en koperblaasensemble
Vrydag 30 Aug, 19h30Gereformeerde Kerk Cherriestraat,
BellairR60 by die deur
Vervolgde kerk: CHINA
Die Kommunistiese Party oefen meer beheer uit in China en die regering het die
dophou van burgers verskerp. In ʼn toenemende getal voorvalle is Bybels gekonfiskeer, klopjagte op kerke uitgevoer, en pastore beboet en gearresteer. Sommige sendelinge is selfs uit die land gesit. Die
groeiende invloed van materialisme en ʼn
verbruikersgesindheid is ook as ʼn gevaar vir die Kerk in China geïdentifiseer.
Bid: Dat godsdiensbeperkinge nie veroorsaak dat die Kerk terugkrimp nie – eerder dat dit sal groei in getalle en waagmoed.
4 September: Lentelof - Praise en
Worship want dis lente
8 September: Potjiekosdag: Mosaïek
verjaar
20 - 27 September: Zithulele uitreik
Datums om te onthou
BADISA TRIO is ‘n nie-winsgewende welsynsorganisasie NPO 011 891 wat kinderbeskerming en familie diense in die noordelike voorstede van Kaapstad aanbied, insluitend
het ons dienste gebied aan 10 905 individue, meer as 46% op individuele gebied, en 54% deur gemeenskap- en groepwerk.Kontak details: Sjean Smit, Tel: 021 9872940, epos: [email protected]
Durbanville, Bellville, Brackenfell, Kraaifontein and Scottsdene.Ons visie is “omgee in aksie”. Ons missie is om individue, families en gemeenskappe te bemagtig, deur omvattende gemeenskapsgebaseerde programme. In 2017/18
Augustus is SORGmaandOns wil jou graag uitnooi om deel te neem aan ons
aktiwiteite gedurende hierdie maand van sorg.
25 Augustus
Ons sien ‘n aarde wat
sug. Ons word bewus
van ons deelwees
van die aarde.
Bring ‘n steggie/plantjie/
plantsaadjies na die
erediens om
met ander te deel.
Bewaring
DAMESOGGEND
SORGOFFERBring asseblief 'n sorgoffer in die vorm
van kontant in die koevert
of maak 'n elektroniese betaling
in die kerk se bankrekening met verwysing: Sorg
Absa (Durbanville: 334 810), rek.no.:1410580329
of gebruik SnapScan (kies “Sorg” opsie)
Alle bydraes word vir Sorgprojekte aangewend.
Bring asseblief gedurende die
maand die volgende items na die
eredienste of na die kerkkantoor
(kinders kan artikels na kategese/
klein dissipelkerk neem):Ÿ Nie-bederfbare kos;Ÿ Badkamerbenodigdhede
(seep, tandeborsels, tandepasta, sjampoo, waslappies, sanitêre doekies, ens.);
Ÿ Klere & skoene;Ÿ Komberse, musse & serpe;Ÿ Boeke & legkaarte;Ÿ Speelgoed.
Uit die Beek: 2020Uit die Beek-dagboek vir 2020 is by die kerkkantoor beskikbaarteen R165.
2020 Kalender
R1 200 per bladsy of R600 vir ‘n halwe bladsy sal ons help om die drukkoste te betaal. Skakel
Belinda by die kerkkantoor, tel: 021 976 1236 of epos:
Wil u graag 'n bladsy van ons kalender vir 2020 borg?
Ons volgende uitreik vir Sorgmaand:
Jeug uitreik na Bottelary / speletjies oggend
Sondag, 1 September
Ons nooi ons tieners uit om op 1 September saam te gaan
na Bottelary vir ‘n speletjies oggend
Almal wat wil deelneem, kontak asseblief vir Liezel (072 597 2902)
om aan te dui dat jy/julle saamgaan!