LEEU IN DIE DIERETUIN

13
LEEU IN DIE DIERETUIN SJ PRETORIUS

description

LEEU IN DIE DIERETUIN. SJ PRETORIUS. Agtergrond : ‘n dogtertjie besoek die dieretuin en ontferm haar oor die ingehokte leeumannetjie. Grou beton = beklemtoon koue , harde , onnatuurlike omgewing. Onnatuurlike omstandighede. Stomp ore = nie gepunt of gespits nie - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of LEEU IN DIE DIERETUIN

Page 1: LEEU  IN DIE  DIERETUIN

LEEU IN DIE DIERETUINSJ PRETORIUS

Page 2: LEEU  IN DIE  DIERETUIN

Agtergrond: ‘n dogtertjie besoek die dieretuin en ontferm haar oor die

ingehokte leeumannetjie

Page 3: LEEU  IN DIE  DIERETUIN

Onnatuurlike omstandighede

Grou beton = beklemtoon koue, harde, onnatuurlike omgewing

Page 4: LEEU  IN DIE  DIERETUIN

Stomp ore = nie gepunt of gespits nieStomp ore = leeu het dom/ongevoelig geword – kan nie meer geluide van natuur hoor nie

Page 5: LEEU  IN DIE  DIERETUIN

Sy ore stompHerrinner die leeu se ore haar dalk aan haar teddie se bekende oortjies? Voel sy daardeur gerusgestel?

Page 6: LEEU  IN DIE  DIERETUIN

sy lang stert spitsgekwas

En daardie stert? Lyk dit nie soos die verfkwassies waarmee sy by die huis verf nie?

Page 7: LEEU  IN DIE  DIERETUIN

Geel flikkerende oë = rusteloosheid

Page 8: LEEU  IN DIE  DIERETUIN

Sou hy nie graag in die gras wou speel nie?

Page 9: LEEU  IN DIE  DIERETUIN

Sy voel jammer vir die leeu in aanhouding – dis wreed om hom

so in te perk tussen mure

Page 10: LEEU  IN DIE  DIERETUIN

Sy voel sy wil hom troos en vat onskuldig aan die tralies

Page 11: LEEU  IN DIE  DIERETUIN

Met ‘n luide gebrul storm hy op haar af!

Page 12: LEEU  IN DIE  DIERETUIN

Genadeloos en instinktief byt hy deur die weefsel en vlees dat die bloed soos

‘n stroom vloei

Page 13: LEEU  IN DIE  DIERETUIN

Hierdie natuurlike optrede bring vir die leeu sy vryheid terug en in sy geestesoog is hy terug in die graslande van sy oorsprong