GEBEDSBRIEF - NGK Wonderboom...Dit is lekker om aan ‘n gemeente te behoort waar ons mekaar en ons...
Transcript of GEBEDSBRIEF - NGK Wonderboom...Dit is lekker om aan ‘n gemeente te behoort waar ons mekaar en ons...
GEBEDSBRIEF Wonderboom Ned. Geref. Gemeente
21 Augustus 2016 WEBTUISTE: www.ngkwonderboom.co.za
Welkom aan elkeen wat vandag saam aanbid!
Mag die Here ons in ons liefde vir Hom en mekaar seën! Kom geniet na die oggenddiens koffie/tee in die binnehof en deel so in mekaar se vreugde en hartseer. Baie geluk aan dié wat die afgelope of komende week verjaar (het). Ons ontmoet graag nuwe intrekkers na die diens voor die kansel.
E R E D I E N S T E
Bid asseblief dat ons eredienste ware ontmoetings met die lewende God en met mekaar sal wees!
LERAAR TEMA TEKS
Dr Nelius Steyn
09:00
Op die Rots of in die
pad?
Matteus 16b en 23b ”...op hierdie rots sal Ek my kerk bou...Moenie in
My pad staan nie...”
Prop Ronél Coertzen
09:00 Soetdoring
Lewenslange bootreis
Filippense 3:16 In elk geval, laat ons koers hou op die pad waarmee
ons tot hiertoe gekom het.
Dr Nelius Steyn
18:00 – 19:00
Gr 7 – 10 en die Belydenisgroep kom
in die Jeuglokaal bymekaar.
Debeon
Kategese
Junior Kategese 10:15 – 11:00 Seniors 18:00 – 19:00
Belydenisgroep 18:00 – 19:00
Woordgroei
Donderdagaand 25 Augustus om 19:00 in die kameel. Almal is
welkom.
Senior Koor
Die Senior Koor oefen Dinsdag 23 Augustus om 16:00 by Soetdoring in
die saal. Almal is welkom.
Junior Kategese Kamp
Die Junior Kategese gaan 23–24 Sept 2016 kamp by die Hoekie kampterrein. Die koste beloop R350 per kind. Indien u enige
bydrae in die verband wil maak of ‘n kind kan borg, skakel gerus met
Elize Steyn by 061 234 5750.
Omgeegroepe
Omgeemateriaal is by die deure beskikbaar. Dit kan ook vir
persoonlike stiltetyd gebruik word. Omgeegroepe vergader soos
gereël.
SORG VIR MEKAAR!
Siekes
Lettie de Bruin (079 044 7705), Miempie Vorster (072 212 3771 - Hetica), Ria van Heerden, Willem Jansen van Vuuren, ds. Johannes Scholtz, Blackie Swart (083 289 1792), Roelie Olivier (Rika - 082 326 0667), Rolaine van der Walt (079 737 6903), tannie Ina Strydom (082 897 0873) se sussie Gerty, Martie Haupt (073 132 3866),
Bert Prinsloo (082 781 3429) en Johannes Chauke (werker - 072 204 9542).
Bedroefdes Nadia (083 520 1879), Marcel, Keegan en Aidan Fourie en haar familie met die
afsterwe van haar moeder Esbé Meyer. Johann van Niekerk (082 788 1421) en sy gesin met die afsterwe van sy vader ds.
Kerneels van Niekerk. Lucia Dannhauser (082 681 5533) en haar familie met die afsterwe van haar vader
ds. Danie Dannhauser. Pieter (079 744 4502) en Zelna en hulle moeder Elma Schutte en hulle familie met
die afsterwe van oom Piet Schutte (vroeer van ons gemeente).
Dankie Ons neem afskeid van tannie Hettie Smit (Soetdoring 28) wat ‘n jarelange lidmaat van ons gemeente was. Sy verhuis na ‘n versorgings-eenheid in Jeffreysbaai wat
naby haar familie is. Baie dankie vir tannie se toewyding, meelewing en gebede en seën vir tannie se verblyf in Jeffreys toegebid.
Dit is lekker om aan ‘n gemeente te behoort waar ons mekaar en ons medemense ondersteun. Gaan kyk gerus op ons kerk se Facebook blad na fotos van die Winterhouerprojek asook die Gholfdag. Ons gee eers-daags terugvoer oor die uitreike na Madagaskar en Mosambiek. Ons bedank graag die reëlingskomitee van die Gholfdag, Andre Botha, Carel Hollenbach, Pepsi Wepener, Hennie van der Walt, Adriaan Botma, Nelius Steyn, Nico van Heerden, Alphons Theunissen, Ninette Barnard en An-Marie Swa-nepoel vir die reëlings, administrasie en hulp om van ons Gholfdag 28 Julie ‘n sukses te maak. Baie dankie aan Estie Wepener, Rolaine van der Walt en Ericka Mynhardt vir die opmaak van die pragtige ontvangstafel, aan Joseph Kidson wat as afslaer op-getree het en aan elkeen uit die gemeente wat saam gespeel het. Groot dank aan die borge vir die dag. Ons plaas graag ‘n lys van die borge sodat ons as gemeente hulle kan ondersteun: AD Botha (082 926 2412) Abcus Windows and Doors – Markus Venter (012 803 8791), Adriaan Botma - Tsepa Projects (083 412 6866), Annlin Bottle store – Tony (012 567 0377), Arrie Nel Apteek Annlin – Marelize de Klerk (012 543 0615), Autozone Wonderboom – Johan Matthysen (012 567 1073), Avon - Estie Wepener (084 554 4435), Bayede Wines – Antoinette Vermooten (083 650 3585), Boutique Investment Partners – Eugene Braak (012 460 9580)Bouwer Broers - Hennie Bouwer (012 335 0692), Cappucino’s Wonderboom Junction – Robbie (012 543 0771), Coffi on Wheels - Kitty Burger (072 488 4784) CLE Finansiële Dienste – Carel Hollenbach (082 901 2441), Compuhouse – Alphons Theunissen (012 567 2398), De Vette Mossel Harties – Neels Swart (060 671 1220), Deo Gloria Steakhouse – Rudi Birkenstock (082 351 6280), Dros Montana – Neels Claassen(012 548 1150), Frik van Heerden (082 334 3133), Glen Carlou Vineyards – Pieter Swanepoel (082 940 7769), Granite Endeavours – Jaco Basson (082 341 3213), Hennie Erwee (082 553 9291), Hokaai Vleismark Montana – Marius Roodt (012 548 9722/44), Johan Koegelenberg (072 235 7170), John Rodriguez (061 467 9709), Johnny’s Liquor Loftus (012 323 7868), Kruin Bou & Hardeware – Werner Rademan (012 567 1195), Liquor City Wonderboom – Manny (012 567 0204), Martins Begrafnisondernemers Brits – Gert Brynard(012 252 0613), Maryna se Kontrei Kombuis – Maryna Saaiman (012 567 6985), McCarthy Toyota Sinoville – Francois Viljoen (012 567 9600), Medihelp – Ettienne Benn (083 454 4401), Old Mutual – Hen-nie Janse van Rensburg (011 217 1145), Pick ‘n Pay Sinoville – Eugene (012 567 5174), Pêrel Skatkis - Ronel (012 548 4706), Rini se Kletskuil – Rini Prozesky (083 271 9686), Rosema Plaas – Dirk Rosema (083 263 8283), SA Batebestuur / SA Stockbrokers – André Botha (012 567 7657), Safari Centre – Nico van Heerden (082 892 3476), Saligna Meubels/ Furniture – Ian Muller (082 565 3609), Tergniet Vakansiehuis – Carel Hollenbach (082 901 2441), Uys & Associates Inc. Ouditeure – Piet Uys (012 567 7657), Waltons – Riaan de Jager (011 620 4000) en West Pack lifestyle centre - André (012 053 6000).
WILD@HEART - MANNEKAMP
Op 16 - 18 September 2016 word ‘n Wild@heart Mannekamp by Sediba Kwele gehou vanaf Vrydag 07:30 teen R895 per persoon. Die kamp is vir seuns en manne 16 jaar en ouer en is ‘n moet vir elke man. Skakel Pepsi Wepener (084 602 7044) of Hendrik van Schalkwyk (083 429 3571) vir meer inligting of kyk op ons webtuiste. Gedeeltelke borge is beskikbaar indien die finansies knyp.
Wiskunde Gr 8 - 12
Ekstra Wiskundeklasse vir leerlinge aan die hand van die plaaslike Hoërskole se sillabusse.
Henro Steyn 079 314 6012
Vakansie-huis
Luukse, ruim vakansiewoonstel (Doonside naby Winkelspruit) teen strand (70m). Pragtige see uitsig. 3 Slaapkamers, 2¼ badkamers, veilige sekuriteits-
beheerde parkering onder die gebou. Billike tariewe.
Petro Nel
082 412 0999
ALL 'n MORE
TRANSPORT
MEUBELVERVOER klein & groot vragte Skakel ons vir vinnige en flinke diens e-pos adres [email protected]
012 567 4430 076 217 9519 082 865 0020
ALL STORAGE
Veilige en maklike stoorplek vir alles. Huisgoedere, motors, bote en karavane. Verskeie groottes beskikbaar
vanaf R400. Ons het 3 takke in Annlin/Wonderboom. Vervoer en trekke beskikbaar. Afslag vir pensioenarisse.
012 543 3222
079 512 7401
CW Timber Projects
Bou van kombuiskaste, meubels en soliede hout deure. Skakel vir 'n
gratis kwotasie.
Corné 084 887 8762
Werner 073 552 7704
CLE Finansiële
Dienste FSP 12700
Beskerming, versekering, spaar, beplanning ens. Kontak ons vir enige raad en bystand rakende
sakeversekering, pensioenfondse, voorsorgfondse, lewensversekering, testamente, effektetrusts, aftree
beplanning, beleggings beplanning ens.
Carel Hollenbach 082 901 2441
PKM Transport
Algemene Meubelvervoer en langafstand. Bokse en verpakkings-materiaal te koop.
Skakel Kassie 0861 111 129.
012 803 0470 086 558 7927
(faks)
Groei jou Spaargeld
Analitiese navorsing van jou beleggings. Laat ons kyk of jy reg belê!
Van Risiko-vrye- tot Hoë-risiko beleggings.
SA Batebestuur
012 567 7657
Eiendom in-standhouding
Enige bou- pleister- verf- staalwerk waterdigting, afdakke, pallisades ens. 19 jaar ondervinding.
Skakel vir 'n gratis kwotasie.
Adriaan 083 412 6866
Bome Tree care / Tree felling www.treecarepta.co.za. Ernst
083 656 4992
Combo Projects
Alles onder een dak. Staalwerk: hekke, motor-afdakke. Siviel: beton– en steenwerk asook
plaveisel. Elektrisiteit - huisbedrading en elektriese hekke. Grasdakke oprig en kam. Loodgieterwerk.
Geen werk te groot of te klein.
Dawie
073 388 0861
My Home
My Home eiendomsagentskap wil graag jou eiendom/woonstel verhuur of verkoop. Ons spesialiseer reg oor Pretoria. Kontak proponent Carli Fourie ‘n predikant van die NHKA) of epos [email protected]
Carli Fourie 074 137 7971
Rommelver-wydering
Rommelverwydering, ligte vervoerwerk, boom-sloping, restourasie en herspan van
riempiesmeubels. Alle prentraamwerk.
Dawie Fourie 082 556 4451