Afbakening en leerwerk - Wonnies · PDF fileii. Weet dat seriestroombane spanningsverdelers...

21
Afbakening en leerwerk 1. Vaardighede vir wetenskap. a. Afronding. b. Wetenskaplike notasie. c. SI-eenhede en kombinasies daarvan. d. Voorvoegsels van eenhede e. Formule verandering f. Tempo, eweredighede en verhoudings. 2. Materie en materiale. a. Ses eienskappe van materie. i. Definieer en identifiseer elke eienskap. b. Heterogene en homogene mengsels. i. Definisies en identifisering. c. Suiwer stowwe, elemente en verbindings. i. Definisies en identifisering. d. Name en formules van stowwe. i. Kat-ioon en an-ioon. ii. Kan formules uit name aflei. iii. Kan name uit formules aflei. iv. Ken ioon name en ladings. v. Verstaan voorvoegsels e. drie tipes elemente i. identifiseer op periodieke tabel ii. gee eienskappe en gebruike. f. Geleiers en nie geleiers. i. Kan identifiseer op periodieke tabel. ii. Kan eienskappe van albei deurgee. iii. Kan hulle identifiseer in daaglikse lewe. g. Termiese geleiers. i. Kan voorbeelde noem van goeie en slegte termiese geleiers. h. Magnetiese en nie-magnetiese elemente en stowwe.

Transcript of Afbakening en leerwerk - Wonnies · PDF fileii. Weet dat seriestroombane spanningsverdelers...

Page 1: Afbakening en leerwerk - Wonnies  · PDF fileii. Weet dat seriestroombane spanningsverdelers genoem word omdat die

Afbakening en leerwerk

1. Vaardighede vir wetenskap.

a. Afronding.

b. Wetenskaplike notasie.

c. SI-eenhede en kombinasies daarvan.

d. Voorvoegsels van eenhede

e. Formule verandering

f. Tempo, eweredighede en verhoudings.

2. Materie en materiale.

a. Ses eienskappe van materie.

i. Definieer en identifiseer elke eienskap.

b. Heterogene en homogene mengsels.

i. Definisies en identifisering.

c. Suiwer stowwe, elemente en verbindings.

i. Definisies en identifisering.

d. Name en formules van stowwe.

i. Kat-ioon en an-ioon.

ii. Kan formules uit name aflei.

iii. Kan name uit formules aflei.

iv. Ken ioon name en ladings.

v. Verstaan voorvoegsels

e. drie tipes elemente

i. identifiseer op periodieke tabel

ii. gee eienskappe en gebruike.

f. Geleiers en nie geleiers.

i. Kan identifiseer op periodieke tabel.

ii. Kan eienskappe van albei deurgee.

iii. Kan hulle identifiseer in daaglikse lewe.

g. Termiese geleiers.

i. Kan voorbeelde noem van goeie en slegte termiese geleiers.

h. Magnetiese en nie-magnetiese elemente en stowwe.

Page 2: Afbakening en leerwerk - Wonnies  · PDF fileii. Weet dat seriestroombane spanningsverdelers genoem word omdat die

i. Klassifisering van stowwe.

ii. Voorbeelde deurgee.

iii. Gebruike.

i. Fases van materie

i. Eienskappe van elke fase deurgee.

ii. Brownbeweging definisie en beskrywing

iii. Definieer faseverandering (sublimasie ens.)

iv. Definieer smeltpunt/vriespunt en kookpunt/kondensasiepunt.

v. Identifiseer die fase van stof by spesifieke temperatuur as

smelt en kookpunt gegee word.

vi. Kan ’n verhitting/verkoelings –kurwe teken en interpreteer.

vii. Kan met behulp van die kinetiese molekulêre teorie elke fase

bespreek.

3. Die Atoom.

a. Die atoom model

i. Sleutel ontdekkings en hipotese kan deurgee word met eksperiment en persoon wat betrek word. (Grieke wat gesê het materie bestaan uit atome, verby die elektriese eksperimente van die 19de eeu, tot die ontdekking van radioaktiwiteit, Rutherford se goudblad eksperiment en die Bohr model.)

ii. Kan die belangrikheid van die atoom model verstaan. b. Atoommassa en Atoomradius.

i. Kan periodieke tabel gebruik om atoommassa te identifiseer. ii. Kan ’n ruwe skatting gee van atoom radius.

iii. Kan toon dat die atoom meestal groot ruimte is met soliede kern.

iv. Beskryf gebruik en begrip van relatiewe atoom massa. c. Struktuur van atoom.

i. Definieer atoomgetal. ii. Kan atoom en massa getal toepas om protone en neutrone te

bereken.

Page 3: Afbakening en leerwerk - Wonnies  · PDF fileii. Weet dat seriestroombane spanningsverdelers genoem word omdat die

iii. Toon die verandering van ’n atoom aan as elektrone bygevoeg word of weggeneem word.

iv. Bepaal lading met verlies of surplus van elektrone. v. Definieer isotoop.

vi. Bereken die massa getal van ’n isotoop. vii. Kan relatiewe atoommassa bereken met persentasie

voorkoms van elke isotoop. viii. Gebruik spesifieke notasie om element met atoomgetal en

atoommassa voor te stel.

d. Elektronkonfigurasie. i. Kan elektronkonfigurasie van eerste 20 elemente gee.

ii. Beskryf atoom orbitale en vorms van s en p orbitale iii. Kan Hund se reël en Pauli se uitsluitings beginsel deurgee en

verduidelik.

e. Die Periodieke tabel. i. Verstaan rangskikking van elemente volgens atoomgetal.

ii. Verstaan en waardeer die sistematiese rangskikking. iii. Definieer groep en periode nommer van periodieke tabel. iv. Dui verband aan tussen elektron struktuur en posisie op

periodieke tabel. v. Begryp periodisiteit.

1. Kyk spesifiek na elemente van Lithium tot Argon i.v.m. digtheid, smeltpunte en kookpunte, atoomradius, periodisiteit in die formules van die haliede, periodisiteit in die vorming van oksiede, en ionisasie-energie.

vi. Definieer atoomradius, ionisasie-energie, elektronaffiniteit en elektronegatiwiteit.

vii. Beskryf wat is die invloed op elektron negatiwiteit en elektron affiniteit m.b.t. periodisiteit.

f. Ooreenkomste in groepe (groep 1, 2, 17 en 18) i. Verbande in elektron rangskikkings

ii. Verbande en verskille van reaktiwiteit.

Page 4: Afbakening en leerwerk - Wonnies  · PDF fileii. Weet dat seriestroombane spanningsverdelers genoem word omdat die

iii. Voorspel eienskappe van onbekende elemente waarvan groep bekend is.

4. Chemiese binding.

a. Teken lewis diagramme van elemente

b. Kovalente bindings

i. Definieer kovalente bindings ii. Kan enkel, dubbel en driedubbel/triple bindings teken en

identifiseer. iii. Name en formules van kovalente bindings.

c. Ioniese bindings

i. Definieer en beskryf ’n ioniese binding. ii. Weet wat is katione en anione.

iii. Eenvoudige elektron diagramme van ioniese bindings kan teken.

iv. Ionies struktuur verstaan en verduidelik.

d. Metaalbinding. i. Ken definisie en verduideliking.

e. Relatiewe atoommassa i. Verstaan relatiewe formule massa i.v.m. groot struktuur

molekules( metaalbinding, ioniese kristalrooster ens.) ii. Relatiewe formule massa i.v.m. ioniese bindings.

5. Golwe klank en lig

a. Transversale puls. i. Definieer ’n puls

ii. Definieer ’n transversale puls. iii. Definieer amplitude.

b. Superposisie van pulse.

i. Verduidelik superposisie.

Page 5: Afbakening en leerwerk - Wonnies  · PDF fileii. Weet dat seriestroombane spanningsverdelers genoem word omdat die

ii. Definieer konstruktiewe en destruktiewe interferensie. iii. Deur gebruik van diagramme verduidelik konstruktiewe en

destruktiewe interferensie.

c. Transversale golwe. i. Definieer transversale golwe as ’n opeenvolging van

transversale pulse. ii. Definieer golflengte, frekwensie, periode, kruin en trog van ’n

golf. iii. Kan ’n golfdiagram interpreteer. iv. Ken die verwantskap tussen frekwensie en periode en kan die

formule toepas in ’n probleem. v. Definieer golfsnelheid.

vi. Kan die golfsnelheid formule toepas in ’n probleem.

d. Longitudinale golwe. i. Kan ’n longitudinale golf grafies voorstel met verwysing na

beweging van deeltjies en beweging van die golf. ii. Definieer en verduidelik die golflengte en amplitude van ’n

longitudinale golf. iii. Definieer verdigtings en verdunnings. iv. Tref onderskeid tussen longitudinale en transversale golwe. v. Pas frekwensie-periode formule toe op longitudinale golwe.

vi. Pas golfsnelheid formule toe op longitudinale golwe.

e. Klank. i. Definieer en verduidelik klank.

ii. Beskryf ’n klankgolf i.t.v. longitudinale golwe. iii. Verduidelik hoe beïnvloed die ’n medium die spoed van klank. iv. Verstaan weerkaatsing van klankgolwe. v. Verstaan wat is ’n eggo.

vi. Gebruik golfsnelheid formule om klank probleme op te los. vii. Kan golfsnelheid formule toepas op eggo’s, sonar en sensors

van vlermuise. viii. Dui die verband tussen toonhoogte en frekwensie.

ix. Dui die verband tussen klank hardheid en amplitude.

Page 6: Afbakening en leerwerk - Wonnies  · PDF fileii. Weet dat seriestroombane spanningsverdelers genoem word omdat die

x. Is bewus van gevare van harde klank op sensitiewe menslike oor.

f. Ultraklank i. Weet wat is die spektrum van ultraklank.

ii. Verduidelik hoe ultraklank werk. iii. Kan voorbeelde deurgee waar ultraklank gebruik word.

g. Elektromagnetiese straling. (EM-staling)

i. Kan die tweeledige aard van EM straling verduidelik. ii. Weet wat is die oorsprong van EM straling.

iii. Kan die voortplanting van EM straling verduidelik met behulp van ’n diagram.

iv. Ken die spoed van EM straling en weet dit is konstant. v. Kan EM straling rangskik volgens energie, golflengte en

frekwensie. vi. Kan die golfsnelheid formule toepas op EM golwe.

vii. Kan toepassings en gebruike gee van EM-straling. viii. Kan penetrasie vermoë van elke soort EM-straling aandui.

ix. Ken die verband tussen frekwensie en energie van EM straling.

x. Beskryf gevare van EM straling (UV, X-strale, Gamma-strale) xi. Bespreek die effek van EM straling van selfone op die

menslike liggaam. xii. EM straling as ’n deeltjie

1. Definieer ’n foton. 2. Kan die energie van ’n foton bereken met formule

h. Golwe, legendes en volksoorlewerings.

i. Bespreek diere gedrag m.b.t. EM straling ii. Bespreek hoe kultuurgroepe EM straling verkeerd kan

interpreteer en dit deel van geloof en legendes geword het. iii.

6. Magnetisme (Fisika : bl. 69 -73) a. Magneetveld van permanentemagnete

Page 7: Afbakening en leerwerk - Wonnies  · PDF fileii. Weet dat seriestroombane spanningsverdelers genoem word omdat die

i. Verduidelik dat ’n magneetveld 'n gebied in die ruimte is waar 'n ander magneet of ferromagnetiese materiaal 'n krag sal ondervind (niekontak).

ii. Weet dat 'n elektriese veld 'n gebied in die ruimte is waar 'n elektriese lading ’n elektriese krag sal ondervind. Weet dat die gravitasieveld 'n gebied in die ruimte is waar 'n massa 'n gravitasiekrag sal ondervind. Vergelyk die magneetveld met die elektriese veld en die gravitasieveld.

b. Pole van permanente magnete, aantrekking en afstoting, magneetveldlyne.

i. Beskryf 'n magneet as 'n voorwerp wat 'n paar teenoorgestelde pole

het, naamlik noord en suid. Selfs as die voorwerp in klein stukkies gesny word, sal elke stukkie steeds 'n N-pool en 'n S-pool hê.

ii. Pas die feit dat gelyksoortige magneetpole mekaar afstoot en ongelyksoortige magneetpole mekaar aantrek toe, om die gedrag van magnete te voorspel wanneer hulle naby aan mekaar gebring word.

iii. Toon die vorm van die magneetveld rondom ’n staafmagneet en 'n paar ander staafmagnete wat naby aan mekaar geplaas is aan, bv. deur gebruik te maak van ystervylsels of kompasse. Skets magneetveldlyne om die vorm, grootte en rigting van die magneetvelde van verskillende rangskikkings van die staafmagnete te wys.

c. Die aarde se magneetveld, kompas

i. Verduidelik hoe 'n kompas die rigting van 'n magneetveld aandui. ii. Vergelyk die magneetveld van die aarde met die magneetveld van 'n

staafmagneet deur gebruik te maak van woorde en diagramme. iii. Verduidelik die verskil tussen die geografiese noordpool en die

magnetiese noordpool van die aarde.

Page 8: Afbakening en leerwerk - Wonnies  · PDF fileii. Weet dat seriestroombane spanningsverdelers genoem word omdat die

iv. Gee voorbeelde van verskynsels wat beïnvloed word deur die aarde se magneetveld, bv. Aurora Borealis (Noorderlig), magneetstorms.

v. Bespreek kwalitatief hoe die aarde se magneetveld beskerming bied teen sonwinde.

7. Elektrostatika (Fisika : bl. 82 -91)

a. Twee soorte ladings

i. Weet dat alle materiale positiewe ladings (protone) en negatiewe

ladings (elektrone) bevat.

ii. Weet dat 'n voorwerp wat 'n gelyke aantal elektrone en protone

het, neutraal is (geen netto lading).

iii. Weet dat positief gelaaide voorwerpe 'n elektron tekort het en

negatief gelaaide voorwerpe 'n oormaat elektrone het.

iv. Beskryf hoe voorwerpe (isolators) gelaai kan word deur kontak (of

vryf) – triboëlektriese lading.

b. Behoud van lading

i. Weet dat die SI-eenheid vir elektriese lading die coulomb is.

ii. Stel die beginsel van die behoud van die lading as: Die netto lading

van 'n geïsoleerde stelsel bly konstant gedurende enige fisiese

proses, bv. as twee ladings kontak maak en dan skei.

iii. Pas die beginsel van die behoud van lading toe.

iv. Weet dat wanneer twee identiese geleidende voorwerpe met

ladings Q1 en Q2 op geïsoleerde staanders kontak maak, dat elkeen

dieselfde finale lading na skeiding sal hê.

𝑄 =𝑄1 + 𝑄2

2

c. Lading kwantisering

Page 9: Afbakening en leerwerk - Wonnies  · PDF fileii. Weet dat seriestroombane spanningsverdelers genoem word omdat die

i. Stel die beginsel van ladingkwantisering.

ii. Pas die beginsel van ladingkwantisering toe.

d. Krag uitgeoefen deur die ladings op mekaar

(beskrywend)

iii. Onthou dat soortgelyke ladings mekaar afstoot en teenoorgestelde

ladings mekaar aantrek.

e. Aantrekking tussen gelaaide en ongelaaide voorwerpe

(polarisasie)

iv. Verduidelik hoe gelaaide voorwerpe ongelaaide isolators kan

aantrek as gevolg van die polarisasie van molekules binne-in die

isolators.

8. Elektriese stroombane

a. Stroom (Fisika : bl. 116 -118)

i. Definieer die stroom, I, as die tempo waarteen lading vloei. Dit word

gemeet in ampère (A), wat dieselfde is as coulomb per sekonde.

ii. Bereken die stroom wat vloei deur gebruik te maak van die

vergelyking: 𝐼 =𝑄

𝑡

iii. Dui die rigting van die stroom in stroombaandiagramme aan.

(Konvensionele stroom)

b. emk, potensiaalverskil (pv) (Fisika : bl. 108 -112)

i. Definieer potensiaalverskil in terme van werk gedoen en lading:

𝑉 =𝑊

𝑄

ii. Weet dat die spanning gemeet oor die terminale van 'n battery,

wanneer daar geen stroom deur die battery vloei nie, die emk

genoem word.

Page 10: Afbakening en leerwerk - Wonnies  · PDF fileii. Weet dat seriestroombane spanningsverdelers genoem word omdat die

iii. Weet dat die spanning gemeet oor die terminale van 'n battery

wanneer daar stroom is wat deur die battery vloei, potensiaalverskil

(pv) genoem word.

iv. Weet dat die emk en PV gemeet word in volts (V)

v. Doen berekeninge

c. Meting van spanning (pv) en stroom (Fisika : bl. 105 -

106)

i. Teken 'n diagram om te wys hoe om 'n ammeter korrek te verbind om die

stroom te meet deur 'n gegewe stroombaanelement.

ii. Teken 'n diagram om te wys hoe om 'n voltmeter korrek te verbind om die

spanning te meet oor 'n gegewe stroombaanelement.

d. Weerstand (Fisika : bl. 124 -125)

i. Definieer weerstand.

ii. Verduidelik dat die weerstand die teenstand teen die vloei van elektriese

stroom is.

iii. Definieer die eenheid van weerstand: een ohm (Ω) is een volt per ampère.

iv. Gee 'n submikroskopiese beskrywing van weerstand in terme van

elektrone wat beweeg deur 'n geleier, bots met die deeltjies waaruit die

geleier (metaal) gemaak is en in die proses kinetiese energie oordra.

v. Stel en verduidelik faktore wat die weerstand van 'n stof beïnvloed.

vi. Verduidelik waarom 'n battery in 'n stroombaan uiteindelik pap word deur

te verwys na die energietransformasies wat plaasvind in die battery en die

weerstande in die stroombaan.

e. Weerstande in serie en parallel. (Fisika : bl. 132 -135,

140-143, 150-152)

Page 11: Afbakening en leerwerk - Wonnies  · PDF fileii. Weet dat seriestroombane spanningsverdelers genoem word omdat die

i. Weet dat die stroom konstant is deur elke weerstand in ’n

seriestroombaan.

ii. Weet dat seriestroombane spanningsverdelers genoem word omdat die

totale potensiaalverskil gelyk is aan die som van die potensiaalverskille oor

al die individuele komponente.

iii. Bereken die ekwivalente (totale) weerstand van die weerstande wat

in serie verbind is: 𝑅𝑡𝑜𝑡 = 𝑅1 + 𝑅2 + 𝑅3 … … …. iv. Weet dat spanning konstant is oor die weerstande wat in parallel verbind

is.

v. Weet dat 'n parallelle stroombaan bekend is as 'n stroomverdeler omdat

die totale stroom in die stroombaan gelyk is aan die som van die

takstrome.

vi. Bereken die ekwivalente (totale) weerstand van die weerstande wat in

parallel verbind is deur gebruik te maak van:

1

𝑅𝑡𝑜𝑡=

1

𝑅1+

1

𝑅2+

1

𝑅3

9. Fisiese en Chemiese Verandering

a. Skeiding van deeltjies in fisiese verandering en chemiese

verandering. (Chemie : bl. 173 -179)

i. Definieer 'n fisiese verandering as '’n verandering wat nie die chemiese

aard van die stof verander nie (geen nuwe chemiese stowwe word gevorm

nie).

ii. Beskryf dat herrangskikking van molekules plaasvind gedurende fisiese

verandering, bv. Beskryf:

molekules as geskei wanneer water verdamp om waterdamp te vorm.

die skep van wanorde soos wanneer die watermolekules wegbeweeg

wanneer ys smelt a.g.v. die verbreking van intermolekulêre kragte.

Page 12: Afbakening en leerwerk - Wonnies  · PDF fileii. Weet dat seriestroombane spanningsverdelers genoem word omdat die

energie verandering gedurende fisiese verandering as klein in

vergelyking met die energie verandering gedurende chemiese

verandering.

behoud van massa, behoud van getalle van atome en behoud van

molekules gedurende hierdie fisiese veranderings.

iii. Definieer chemiese verandering as ’n verandering waarin die chemiese

aard van die stowwe betrokke verander (nuwe chemiese stowwe word

gevorm).

iv. Beskryf voorbeelde van ’n chemiese verandering, wat kan insluit:

Die ontbinding van waterstofperoksied om water en suurstof te vorm.

Die sintesereaksie wat plaasvind wanneer waterstof brand in suurstof

om water te vorm. (Waarom beskou ons hierdie reaksies as chemiese

veranderings?)

v. Beskryf

die energie betrokke in hierdie chemiese veranderings as baie groter as

die energie nodig tydens fisiese verandering (bv. waterstof word

gebruik as brandstof vir ruimtetuie).

Die behoud van massa en behoud van atome gedurende hierdie

chemiese veranderings, maar die getal molekules bly nie behoue nie.

Dui hierdie begrip aan met diagramme van die deeltjies.

b. Behoud van atome en massa (Chemie : bl. 187 -191)

i. Illustreer die behoud van atome en die nie-behoud van molekules

gedurende chemiese reaksies deur gebruik te maak van modelle van

reagerende molekules

ii. Teken diagramme wat molekules by submikroskopiese vlak voorstel om

aan te toon hoe deeltjies herrangskik in chemiese reaksies en atome

behoue bly.

c. Wet van konstante verhouding (Chemie : bl. 192 -193)

Page 13: Afbakening en leerwerk - Wonnies  · PDF fileii. Weet dat seriestroombane spanningsverdelers genoem word omdat die

i. Stel die wet van konstante verhoudings (samestelling).

ii. Verduidelik dat die verhouding van atome in 'n spesifieke verbinding is vas

soos voorgestel deur sy chemiese formule.

d. Gebalanseerde chemiese vergelykings. (Chemie : bl. 200 -

206)

i. Stel chemiese veranderings voor deur gebruik te maak van

reaksievergelykings bv. vertaal woordvergelykings na chemiese

vergelykings met formules met naskrifte om fases aan te dui (s), (ℓ), (g) en

(aq)

ii. Balanseer reaksievergelykings deur

gebruik te maak van modelle van reagensmolekules en herrangskik

die atome (in die reagense) om die produkte te vorm met behoud

van atome.

molekules by ’n submikroskopies vlak voor te stel deur die gebruik

van gekleurde sirkels en eenvoudig die sirkels te herrangskik om die

produkmolekules te vorm terwyl atome behoue bly.

inspeksie van die reaksievergelykings.

iii. Interpreteer gebalanseerde reaksievergelykings in terme

iv. van

Behoud van atome

Behoud van massa (gebruik relatiewe atoommassas)

10. Reaksies in waterige oplossing (chemie bl. 213 – 244)

Chemiese reaksies kan ondersoek en beskryf word deur hulle stoïgiometriese, kinetiese, ewewigs-, en termodinamiese eienskappe. Baie reaksies in Chemie en die reaksies in lewende sisteme word uitgevoer in waterige oplossing. Ons sal chemiese reaksies bestudeer wat in waterige oplossings plaasvind waar water die oplosmiddel is.

a. Ione in Wateroplossing: hulle interaksies en effek. (chemie bl. 213-214)

Page 14: Afbakening en leerwerk - Wonnies  · PDF fileii. Weet dat seriestroombane spanningsverdelers genoem word omdat die

Verduidelik (met behulp van diagramme wat interaksies op die submikroskopies vlak verteenwoordig) hoe water in staat is om ione op te los. Verwys na die polêre aard van die watermolekule .

Stel die oplosproses voor deur gebruik te maak van gebalanseerde reaksievergelykings met behulp van die afkortings (s) en (aq) waar toepaslik bv. wanneer sout opgelos word in water en ione vorm, volgens die vergelyking: NaCl(s) → Na+(aq) + Cl-(aq)

Definieer die oplosproses (soliede ioniese kristalle breek in water op in ione).

Definieer die proses van hidrasie waar ione omring word met watermolekules in waterige oplossing. (Moenie intermolekulêre kragte bespreek nie. Gebruik die polariteit van die watermolekule en die lading van die ione in die definisie.)

b. Elektroliete en die omvang van ionisasie soos gemeet deur elektriese

geleiding (chemie bl. 217-218)

Beskryf 'n eenvoudige stroombaan om die geleiding van oplossings

te meet.

Dui die verband aan tussen elektriese geleidingvermoë en:

Die konsentrasie van ione in oplossing en dit op sy beurt met

die oplosbaarheid van spesifieke stowwe;

Die soort stof, aangesien sommige stowwe, soos suiker, oplos,

maar dit het geen invloed op die geleiding nie (elektriese

geleiding is nie altyd '’n aanduiding van die mate van

oplosbaarheid nie).

c. Neerslag reaksies /Presipitaat reaksies (chemie bl. 227- 230)

Skryf gebalanseerde reaksievergelykings om die neerslag van

onoplosbare soute te beskryf.

Verduidelik hoe om te toets vir die teenwoordigheid van die

volgende anione in oplossing:

Chloried - met die gebruik van silwernitraat en

salpetersuur

Bromied - met die gebruik van silwernitraat en

salpetersuur

Page 15: Afbakening en leerwerk - Wonnies  · PDF fileii. Weet dat seriestroombane spanningsverdelers genoem word omdat die

Jodied - met die gebruik van silwernitraat en salpetersuur

Sulfaat - met die gebruik van bariumnitraat en salpetersuur

Karbonaat - met die gebruik van bariumnitraat en

salpetersuur (neerslag los op in salpetersuur)

Identifiseer 'n ioon of ione in 'n oplossing vanaf '’n beskrywing

van die reagense wat gebruik is en deur die waarnemings van die

produkte.

d. Ander chemiese reaksietipes in waterige oplossing (chemie bl. 233 –

235):

Ioon uitruilings-reaksies

Neerslagreaksies

Gasvormingsreaksies

Suur-basis-reaksies

Redoksreaksies wat elektronoordragreaksies is.

(Gebruik die lading van die atoom as 'n aanduiding van

elektronoordrag. Geen redoksreaksieterminologie word hier

benodig nie.)

Gebruik die lading van die atoom om te demonstreer hoe die

verlies of wins van elektrone 'n invloed het op die totale

lading van die atoom.

Kwantitatiewe aspekte van chemiese verandering bl. 245-290

a. Atoommassa en die Molbegrip. (chemie bl. 245-249)

Beskryf die mol as die SI-eenheid vir die hoeveelheid van die stof.

Dui die verband aan tussen die hoeveelheid van die stof en sy

relatiewe atoommassa.

Beskryf die verhouding tussen die mol en Avogadro se getal.

Vorm 'n begrip van die grootte van Avogadro se getal deur

gebruik te maak van geskikte analogieë.

Page 16: Afbakening en leerwerk - Wonnies  · PDF fileii. Weet dat seriestroombane spanningsverdelers genoem word omdat die

Skryf Avogadro se getal neer met al die nulle om '’n beter begrip

te kry van die hoeveelheid.

Definieer molêre massa.

Beskryf die verwantskap tussen molêre massa en relatiewe

molekulêre massa en relatiewe formulemassa.

Bereken die molêre massa van 'n stof as die formule gegee word.

b. Molekulêre en formulemassas (chemie bl. 251 – 255)

Redeneer kwalitatief en proporsioneel die verwantskap tussen die

getal mol, massa en molêre massa.

Bereken die massa, molêre massa en getal mol volgens die

verhouding 𝑛 = 𝑚

𝑀

Bepaal die empiriese formule vir 'n gegewe stof vanaf persentasie

samestelling.

Bepaal die getal mol van die water van kristallisasie in soute soos

AlCl3. nH2O.

c. Die bepaling van die samestelling van stowwe. (chemie bl. 261 -264)

Bepaal persentasie samestelling van 'n element in 'n verbinding.

Definieer en bepaal konsentrasie as mol per volume.

d. Hoeveelheid stof (mol), molêre volume van gasse, konsentrasie van

oplossings. (chemie bl. 271 – 275)

Bereken die aantal mol van 'n sout as die massa gegee word.

Definisie van molêre volume word gestel as: 1 mol van 'n gas

beslaan 22, 4 dm3 by 0oC (273 K) en 1 atmosfeer (101,3 kPa)

Bereken die molêre konsentrasie van '’n oplossing.

e. Basiese stoïgiometriese berekeninge.

Page 17: Afbakening en leerwerk - Wonnies  · PDF fileii. Weet dat seriestroombane spanningsverdelers genoem word omdat die

Doen berekeninge gebaseer op konsentrasie, massa, mol, molêre

massa en volume.

Bepaal die teoretiese opbrengs van 'n produk in '’n chemiese

reaksie, wanneer jy begin met 'n bekende massa van die reagens.

11. Vektore en skalare en beweging

a. Inleiding tot vektore en skalare (fisiska bl. 160 – 165)

Maak 'n lys van fisiese hoeveelhede byvoorbeeld tyd, massa, gewig,

krag, lading ens.

Definieer 'n vektor- en '’n skalaarhoeveelheid.

Onderskei tussen vektor- en skalaarhoeveelhede.

Verstaan dat →F verteenwoordig die kragvektor, terwyl F

verteenwoordig die grootte van die kragfaktor.

Grafiese voorstelling van vektorhoeveelhede.

Eienskappe van vektore soos gelykheid van vektore, negatiewe

vektore, addisie (optel) en aftrekking van vektore deur die gebruik

van die kragvektor as '’n voorbeeld.

NB Vektore word net in een dimensie gedoen.

Definieer resultante vektor.

Vind die resultante vektor grafies met behulp van die stert-aan-kop-

metode sowel as berekening vir 'n maksimum van vier kragvektore

net in een dimensie.

Beweging in een dimensie. Bl. 169-250

Page 18: Afbakening en leerwerk - Wonnies  · PDF fileii. Weet dat seriestroombane spanningsverdelers genoem word omdat die

a. Verwysingsraamwerk, posisie, verplasing en afstand. (fisika bl.

169-171)

Beskryf die begrip van '’n verwysingsraamwerk.

Verduidelik dat '’n verwysingsraamwerk 'n herkoms en 'n stel

aanwysings het, bv. oos en wes of op en af.

Definieer eendimensionele beweging.

Definieer posisie relatief tot 'n verwysingspunt en verstaan dat die

posisie positief of negatief kan wees.

Definieer afstand en weet dat afstand '’n skalaarhoeveelheid is.

Definieer verplasing as '’n verandering in posisie.

Weet dat verplasing '’n vektorhoeveelheid is met rigting vanaf

aanvanklike posisie na finale posisie.

Ken en illustreer die verskil tussen verplasing en afstand.

Bereken afstand en verplasing vir eendimensionele beweging

b. Gemiddelde spoed, gemiddelde snelheid, versnelling (Fisika 177-185)

Definieer gemiddelde spoed as die afstand gereis gedeel deur die

totale tyd en weet dat die gemiddelde spoed '’n skalaarhoeveelheid

is.

Definieer gemiddelde snelheid as die verplasing (of verandering in

posisie), gedeel deur die tyd wat dit neem en weet dat die

gemiddelde snelheid '’n vektorhoeveelheid is. Gebruik v as simbool

vir gemiddelde snelheid.

Bereken die gemiddelde spoed en gemiddelde snelheid vir

eendimensionele beweging.

Herlei tussen verskillende eenhede van spoed en snelheid, bv. m·s-1,

km·h-1.

Definieer gemiddelde versnelling as die verandering in snelheid

gedeel deur die tyd wat dit neem.

Onderskei tussen positiewe versnelling, negatiewe versnelling en

vertraging.

Page 19: Afbakening en leerwerk - Wonnies  · PDF fileii. Weet dat seriestroombane spanningsverdelers genoem word omdat die

Verstaan dat versnelling geen inligting oor die rigting van die

beweging verskaf nie, dit dui slegs op hoë die beweging (snelheid)

verander het.

c. Oombliklike spoed en snelheid en die bewegingsvergelykings Bl. 177 -185

i. Oombliklike snelheid, oombliklike spoed

Definieer oombliklike snelheid as die verplasing (of verandering in

posisie), gedeel deur 'n infinitesimale (baie klein) tydinterval.

Weet dat oombliklike snelheid '’n vektorhoeveelheid is.

Definieer oombliklike spoed as die grootte van die oombliklike

snelheid.

ii. Beskrywing van beweging in woorde, diagramme, grafieke en

vergelykings.

Beskryf in woorde en onderskei tussen beweging met 'n uniforme

snelheid en uniforme versnelde beweging.

Beskryf die beweging van 'n voorwerp as sy posisie

teenoor tyd-, snelheid

teenoor tyd- en versnelling

teenoor tyd-grafiek gegee

word.

Bepaal die snelheid van '’n voorwerp vanaf die gradiënt van die

posisie teenoor tydgrafiek.

Weet dat die helling van 'n raaklyn aan 'n posisie teenoor tydgrafiek,

die oombliklike snelheid op daardie spesifieke tyd gee.

Bepaal die versnelling van '’n voorwerp vanaf die gradiënt van die

snelheid versus tydgrafiek.

Bepaal die verplasing van '’n voorwerp deur die bepaling van die

oppervlakte onder '’n snelheid versus tydgrafiek.

Gebruik die bewegingsvergelykings om probleme op te los vir

beweging in een dimensie (slegs horisontaal).

Page 20: Afbakening en leerwerk - Wonnies  · PDF fileii. Weet dat seriestroombane spanningsverdelers genoem word omdat die

Demonstreer begrip tussen die beweging van 'n voertuig en

veiligheidskwessies, soos die verwantskap tussen spoed en stilhou

afstand.

Energie bl. 251 -268

a. Gravitasie-potensiële energie

Definieer gravitasiepotensiële energie van '’n voorwerp as die

energie wat dit het as gevolg van sy posisie in die gravitasieveld met

betrekking tot '’n verwysingspunt.

Bepaal die gravitasiepotensiële energie van '’n voorwerp deur

gebruik te maak van: EP = mgh

b. Kinetiese energie

Definieer kinetiese energie as die energie wat '’n voorwerp besit as

gevolg van sy beweging.

Bepaal die kinetiese energie van 'n voorwerp deur gebruik te maak

van:

𝑬𝒌 =𝟏

𝟐𝒎𝒗𝟐

c. Meganiese energie

Definieer meganiese energie as die som van die gravitasie-

potensiële en kinetiese energie.

Gebruik vergelyking:

EM Ek EP

d. Behoud van meganiese energie (in die afwesigheid van verkwistende

('dissipative') kragte).

Page 21: Afbakening en leerwerk - Wonnies  · PDF fileii. Weet dat seriestroombane spanningsverdelers genoem word omdat die

Stel die wet van die behoud van energie.

Stel dat in die afwesigheid van lugweerstand, die meganiese energie

van '’n voorwerp wat in die aarde se gravitasieveld beweeg,

konstant (behoue) is.

Pas die beginsel van die behoud van meganiese energie toe in

verskillende kontekste, nl. Voorwerpe word laat val of vertikaal

opwaarts gegooi, die beweging van 'n skietlood, tuimeltrein (“roller

coasters”) en skuinsvlakprobleme.

Gebruik vergelyking:

EM1 EM2

Ek1 EP1 Ek2 EP2

12. Die hidrosfeer bl. 291 – 300 (Selfstudie)

Die hidrosfeer bestaan uit die Aarde se water. Dit word gevind as vloeibare water

(oppervlak- en ondergrondse water), ys (poolys, ysberge en ys in bevrore

grondlae genoem ysgrond) en waterdamp in die atmosfeer.

Identifiseer die hidrosfeer en gee 'n oorsig van die interaksie daarvan met

die atmosfeer, litosfeer en biosfeer. Water beweeg deur:

lug (atmosfeer)

gesteentes en grond (litosfeer)

plante en diere (biosfeer)

deur op te los en neer te stort, te verkoel en te verhit.

Verduidelik hoe die bou van damme die lewens van die mense en die

ekologie in die streek beïnvloed.