Antieke egipte verkort

Post on 14-May-2015

3.165 views 6 download

Transcript of Antieke egipte verkort

VISUELE KUNSGRAAD 10

‘n Dag in Antieke Egipte

Tydlyn TYDLYN 3000BC Vroeë dinastiese periode (3100 – 2649 BC) Egipte onder een farao, hierogliewe ontwikkel.     2500BC Ou koninkryk (2649 – 2150 BC) Trappiramides, piramides en sfinx. Koper word algemeen gebruik, papirus word

ontwikkel    

2000BC Middel koninkryk (1991 – 1700 BC) Vloede begin benut word vir besproeiing. Strydwaens wat deur perde getrek word

begin gebruik word.     1500BC Nuwe koninkryk (1550 – 1070 BC) Yster word algemeen gebruik, Moses en die Israeliete trek uit Egipte. Dood van

Tutankhamon.

Geografie

• Noord – Afrika

• Warm• Woestyn• Nylrivier =

grootste rivier in Afrika

• Antieke tye = opper en Benede Egipte

Kaart van Egipte

Egipte = nou strook vrugbare grond langs die oewers van die Nyl.

Grens aan beide kante aan woestyn.

Lente = groot reën na die winter, Nyl oorstroom sy oewers.

Oorstromings verryk die grond, dus goed vir landbou en oeste.

Swart grond en rooi grond.

Geografie

Vrugbare grond langs die Nyl:

Arm woestyngrond:

Geografie

Daaglikse lewe Landbou

Handelmodderstene

Godsdiens en ritueleRa - Songod Osiris –god van die dood Horus –god van farao Isis-god van towerkuns

Godsdiens en Rituele

Gode verseker dat d harmonie heers en en dat Egipte

voorspoed beleef.

Sosiale Struktuur

Farao was die politieke en spi spirituele leier van die land land.

Werkersklas en adelstand.

adelstand werkersklas

Sosiale struktuur

TegnologieEgiptenare het

gevorderde tegnologie gebruik.

Besproeiing, sonhorlosie, waterhorlosie.

Gereedskap = koper, brons en yster.

Kalender

Papirus Proses

Skil buite laag af.Sny in 40cm stroke.Pak 2 lae loodreg.Druk vas en droog.Poleer met harde

voorwerp.

Tegnologie

Papirus

Hierogliewe

OPDRAG:

SKRYF JOU NAAM OOR IN HIEROGLIEWE, DEUR DIE GEGEWE ALFABET TE GEBRUIK:

Groepwerk1. Verdeel in groepe van 52. Elkeen van julle groepe moet oor die

volgende onderwerpe terugvoer gee in die volgende klas (5-8 min).

- Gode van die Egiptenare- Simboliek- Piramiedes- Mitologie- Interessante feite ONTHOU OM 1-2 BL AANTEKENINGE IN

TE HANDIG…

Piramides

Daar is verskillende tipes piramiedes.Trappiramides

Geometriese piramides

Tradisionele idee van hoe ‘n piramide lyk.

Wat is ‘n Piloon?

Piloon = Griekse woord vir ʼn monumentale ingang tot ʼn Egiptiese tempel.

Kenmerke van Egiptiese styl

Geordende komposisies

Kenmerke van Egiptiese styl

Geordende komposisiesDie doel daarvan?Slegs drie aansigte word gebruik:

reg van voor, streng profiel, of vertikaal van bo.Om die mees omvattende weergawe van ‘n

figuur te gee, is ‘n formule uitgewerk: die oog en skouers word van voor gesien terwyl die

kop en bene in profiel aangesien word.

Ou-Koningkryk

Hoër Egipte Laer Egipte OorwinningKoning NarmerGebeurte uitgebeeld

Pallet van Narmer

Derde Dinastie

MastabasWaar is dit gebou?

Dit is belangrik om kennis te neem dat die tombes saam met die tempels in ‘n grafdistrik gebou is, en nie in die woongebiede nie.

Die kapel binne die mastaba is gebruik vir offers aan ka.

Daar was ook ‘n aparte afskorting vir ‘n standbeeld van die afgestorwene.

Aan die westelike kant van die kapel was ‘n skyndeur met ‘n reliëf van die afgestorwene.

In die middel van die gebou is ‘n geheime kamer, die serdab of kelder, waarin die ewebeeld van die afgestorwene bewaar is.

Op die mure is alledaagse tonele en die lewensverhaal uitgebeeld ter wille van die Ka.

Vierde Dinastie

Die piramides van GizaDie trap-piramide is vinnig hierna

aangepas na die bekende gladde piramides.

Die klimaks van hierdie era is die drie groot piramides in Giza.

Die grootste en oudste van die drie is deur Khufu gebou.

Piramides van Giza

Was aan die begin gladBo-punt was ook met goud bedekWaar was die grafkelder in die trappiramide?Hier is die grafkleder in die middelHoekom sou hulle dit verander?

Dieper verbintenis

Word vereenselwig met RaVerbind met die melkwegOsiris was eers verbind aan die NylLater word hy die ondergrondse god van

vrugbaarheid, en dood en opwekking uit die dood.

Volgens die tradisies is hy deur sy broer, Seth, vermoor en sy liggaam verdeel, geseel in kiste en in die Nyl gewerp

Dieper verbintenis

Isis, Osiris se metgesel, het uiteindelik sy oorblyfsels ingesamel en aanmekaargesit om die eerste mummy te word, van wie sy haar seun, Horus ontvang.

Horus neem wraak oor sy pa se dood op Seth in ‘n reeks veldslagte wat 80 jaar duur.

So word Osiris heerser van die ondergrond, Horus van die lewende, en Seth die god van chaos en euwel wat oor die woestyn heers.

Dieper verbintenis

n Skag het in die antieke tyd die graf opgelyn met die ster Orion

Dien as ‘n pad waardeur die siel van die Farao na die hemele kan ontsnap en sy plek neem as ‘n ster.

Die Sfinks

Die Sfinks

19.8mSimbool van magBewaarder- leeugodRuty

Drie-dimensionele Kuns

Beelde, asook kleinere afbeeldings van farao’s en gode.

Maskers op die gesigte van die mummies.Juweliersware.Sarkofae

Hoe is dit gemaak?

In die tombes en tempels was portret beelde van die afgestorwenes gevind.

Die beeldhouer sou ‘n blok klip aan die vier kante met blokke uitgeteken het en inwaards vanaf die vier kante gewerk het.

Die metode gee die figuur ‘n soliede immobilliteit.

Die figuur is onpersoonlik en geidialiseer.

Die figure van Menkaure en sy koniging, Khamerernebty

Die figure van Menkaure en sy koniging, Khamerernebty

Beide figure is staande, tipies met die linker voet na vore sonder enige teken van beweging.

Die geidialiseerde portrette is ewe lank en ‘n goeie vergelyking van die ideale van manlike en vroulike figure.

Die koniging is nie naak nie maar haar rok is baie styf gespan om die anatomie te wys.

Die man se voet is verder na vore as die vrou.

Prins Rahotep en sy vrou

Prins Rahotep en sy vrou

Watse gevoel skep die helder kleure?Die oë is ingelegde kwarts om dit meer

lewendig te laat lyk.

Middel Koningkryk

Die sentrale mag van die Farao’s het verval 700 jaar van politiese onrus en ongelukGedurende hierdie tydperk is daar baie

eksperimentering op die vlak van die kunste. Vir die eerste keer is daar individualiteit in

die beelde, diepte word getoon deur die oorvleuling van objekte, en daar is oor die algemeen ‘n gemakliker en meer natuurlike houding in die figure.

Nuwe koningkryk (18 – 20ste dinastie)

Egipte is weer verenig onder die magtige Farao, en die koningkryk loop oor tot in Palistyne en Sirië.

Die tempel van Hatshepsut

Die tempel van Hatshepsut

Nou wat is die doel van die tempel?Begrafnis tempelIn Thebes geleë

Akhenaten

Akhenaten beeld

Uit Karnak, 1375 vC. Sandsteenongeveer 4m hoog.

Akhenaten familie.

Begin van

Amarna tydperk

Akhenaten familie.

Die son skyn strale wat lewe gee. Dit identifiseer die koning en sy vrou as die lewende ekwawalente van Aten. Die gesigte is minder beheersd en sterk omlyn.

Die drie prinse se koppe is vreemd eier-vormig en hulle verteenwoordig die tema van lewe en kreatiwiteit.

Die Prinse se handgebare weer bose geeste af Die figure het ‘n informele en naturalistiese

houding en is meer beweeglik en minder geometries.

Borsbeeld van Nefertiti

Borsbeeld van Nefertiti

Die styl is meer gemaklik as voorheen om ‘n meer elegante, realistiese effek te gee.

Die vorms is meer naturalisties.Haar naam beteken ‘Die mooi een is hier’.Die sukses van die werk is in die subtiele

geometriese presisie: die gesig is perfek simmetries.

Die beeld is onvoltooi gelaat, die linker oog se klip is nooit ingelê nie.

Tutankhamen

Tutankhamen

Koning toe hy ongeveer 9 of 10 jaar oud Hy was met Akhenaten se neef en getroud met sy dogter, en hy sterf op die ouderdom van 18, waarskynlik van tuberkulose. Hy is eenvoudig bekend omdat se tombe die enigste is wat naas-ongeraak ontdek is. Sy soliede goue kis weeg ongeveer 113Kg!

Tutankhamen se raadgewers en sy opvolgers het weer teruggekeer na die ou geloof en gepoog om alle tekens van die Amarna revolusie uit te wis. Die effek wat dit egter op die kunste gehad het was nie totaal uitwisbaar nie.