N dag in antieke egipte

60
VISUELE KUNS GRAAD 10 ‘n Dag in Antieke Egipte

Transcript of N dag in antieke egipte

Page 1: N dag in antieke egipte

VISUELE KUNSGRAAD 10

‘n Dag in Antieke Egipte

Page 2: N dag in antieke egipte

Tydlyn TYDLYN 3000BC Vroeë dinastiese periode (3100 – 2649 BC) Egipte onder een farao, hierogliewe ontwikkel.     2500BC Ou koninkryk (2649 – 2150 BC) Trappiramides, piramides en sfinx. Koper word algemeen gebruik, papirus word

ontwikkel    

2000BC Middel koninkryk (1991 – 1700 BC) Vloede begin benut word vir besproeiing. Strydwaens wat deur perde getrek word

begin gebruik word.     1500BC Nuwe koninkryk (1550 – 1070 BC) Yster word algemeen gebruik, Moses en die Israeliete trek uit Egipte. Dood van

Tutankhamon.

Page 3: N dag in antieke egipte

Geografie

• Noord – Afrika

• Warm• Woestyn• Nylrivier =

grootste rivier in Afrika

• Antieke tye = opper en Benede Egipte

Page 4: N dag in antieke egipte

Kaart van EgipteKaart van Egipte

Egipte = nou strook vrugbare grond langs die oewers van die Nyl.

Grens aan beide kante aan woestyn.

Lente = groot reën na die winter, Nyl oorstroom sy oewers.

Oorstromings verryk die grond, dus goed vir landbou en oeste.

Swart grond en rooi grond.

Geografie

Page 5: N dag in antieke egipte

Vrugbare grond langs die Nyl: Vrugbare grond langs die Nyl: Arm woestyngrond:Arm woestyngrond:

Geografie

Page 6: N dag in antieke egipte

Daaglikse lewe Landbou

Handelmodderstene

Page 7: N dag in antieke egipte

Godsdiens en ritueleRa - Songod Osiris –god van die dood Horus –god van farao Isis-god van towerkuns

Page 8: N dag in antieke egipte

Gode en godinne het elk ‘n spesifieke rol.

Glo in lewe na die dood.Ka = onsigbare

ewebeeld van jou liggaam.

Onskeibaar in lewe en dood.

Dus kan jy slegs die ewige lewe hê solank as wat jou aardse liggaam beskerm word.

Godsdiens en Rituele

Page 9: N dag in antieke egipte

Godsdiens en Rituele

Gode verseker dat d harmonie heers en en dat Egipte

voorspoed beleef.

Page 10: N dag in antieke egipte

Sosiale Struktuur

Farao was die politieke en spi spirituele leier van die land land.

Werkersklas en adelstand.

Page 11: N dag in antieke egipte

adelstandadelstand werkersklaswerkersklas

Sosiale struktuur

Page 12: N dag in antieke egipte

TegnologieEgiptenare het

gevorderde tegnologie gebruik.

Besproeiing, sonhorlosie, waterhorlosie.

Gereedskap = koper, brons en yster.

Kalender

Page 13: N dag in antieke egipte

PapirusPapirus ProsesProses

Skil buite laag af.Sny in 40cm stroke.Pak 2 lae loodreg.Druk vas en droog.Poleer met harde

voorwerp.

Tegnologie

Page 14: N dag in antieke egipte

Papirus

Page 15: N dag in antieke egipte

Hierogliewe

Page 16: N dag in antieke egipte
Page 17: N dag in antieke egipte

OPDRAG:

SKRYF JOU NAAM OOR IN HIEROGLIEWE, DEUR DIE GEGEWE ALFABET TE GEBRUIK:

Page 18: N dag in antieke egipte

Vrae:

1. Beskryf hoe mens papirus maak? (5)2. Noem 2 Egiptiese gode en hul rol. (4)3. Hoekom was die Nylrivier so belangrik? (2)4. Wat was tipiese beroepe vir die werkersklas

in Antieke Egipte? (2)5. Hoekom het die Egiptenare lyke gebalsem?

(2)

TOTAAL: 15

Page 19: N dag in antieke egipte

Piramides

Daar is verskillende tipes piramiedes.Trappiramides

Page 20: N dag in antieke egipte

Geometriese piramides

Tradisionele idee van hoe ‘n piramide lyk.

Page 21: N dag in antieke egipte
Page 22: N dag in antieke egipte
Page 23: N dag in antieke egipte

Wat is ‘n Piloon?

Piloon = Griekse woord vir ʼn monumentale ingang tot ʼn Egiptiese tempel.

Page 24: N dag in antieke egipte

Kenmerke van Egiptiese styl

Geordende komposisies

Page 25: N dag in antieke egipte

Kenmerke van Egiptiese styl

Die arms is styf en selde vry langs die ligaam geskilder.

Belangrikheid is uitgebeeld deur die lengte van die figure

Die bene is verder uitmekaar vir mans as vir vroue.

Die mens word nie as ‘n lewende wese uitgebeeld nie, maar as ‘n ewige wese in volkome rus met sy blik gevestig op die ewigheid.

Page 26: N dag in antieke egipte

Kenmerke van Egiptiese styl

Geordende komposisies Elke figuur staan op ‘n lyn wat die prentvlak in logiese

horisontale vlakke verdeel.Die doel daarvan?

is om duidelik die betekenis oor te dra, eerder as om realistiese illusies te skep of individuele beelde te skep.

Slegs drie aansigte word gebruik: reg van voor, streng profiel, of vertikaal van bo.

Om die mees omvattende weergawe van ‘n figuur te gee, is ‘n formule uitgewerk: die oog en skouers word van voor gesien terwyl die kop

en bene in profiel aangesien word.

Page 27: N dag in antieke egipte

Ou-Koningkryk

Hoër Egipte Laer Egipte OorwinningKoning NarmerGebeurte uitgebeeld

Page 28: N dag in antieke egipte

Pallet van Narmer

Page 29: N dag in antieke egipte
Page 30: N dag in antieke egipte

Eerste tablet:

Koning Narmer met die wit kroon van Hoër Egipte het die vyhand aan die hare vasgegryp en is gereed om hom om te bring.

Twee verslaande vyhande is in die onderste kompartement.

Regs bo staan ‘n falk op papirus met ‘n riem wat aan ‘n kop wat uit dieselfde grond as die plante groei. Die kop en papirus is simbolies van laer Egipte, en die falk is die god Horus van hoër Egipte wat laer Egipte oorwin.

Die slaaf in die agtergrond hou Koning Narmer se skoene vas, wat aan dui dat hy op heilige grond is en dat dit dus ‘n ritueel is, eerder as ‘n toneel op die slagveld.

Page 31: N dag in antieke egipte

Tweede tablet:

Die koning is weer kaalvoet en word steeds gevolg deur die sandaal draer, maar hy dra nou die rooi kroon van laer Egipte. Hy loop agter ‘n ry vlagdraers om die lyke van die onthoofde gevangenes te inspekteer.

Die onderste kompartement stel die Farao as ‘n bul voor wat die vyhand en ‘n vesting vertrap.

In beide tablette dra Narmer ‘n bul se stert wat van sy belt af hang.

Die betekenis van die leus met gevlegde slang-nekke is nie duidelik nie maar is soortgelyk aan vrugbaarheids simbole en mag verwys na die integrasie van die twee dele van Egipte en die vrugbare toekoms.

Page 32: N dag in antieke egipte

Derde Dinastie

MastabasWaar is dit gebou?

Dit is belangrik om kennis te neem dat die tombes saam met die tempels in ‘n grafdistrik gebou is, en nie in die woongebiede nie.

Page 33: N dag in antieke egipte
Page 34: N dag in antieke egipte

Die kapel binne die mastaba is gebruik vir offers aan ka.

Daar was ook ‘n aparte afskorting vir ‘n standbeeld van die afgestorwene.

Aan die westelike kant van die kapel was ‘n skyndeur met ‘n reliëf van die afgestorwene.

In die middel van die van die gebou is ‘n geheime kamer, die serdab of kelder, waarin die ewebeeld van die afgestorwene bewaar is.

Op die mure is alledaagse tonele en die lewensverhaal uitgebeeld ter wille van die Ka.

Page 35: N dag in antieke egipte

Vierde Dinastie

Die piramides van GizaDie trap-piramide is vinnig hierna

aangepas na die bekende gladde piramides.

Die klimaks van hierdie era is die drie groot piramides in Giza.

Die grootste en oudste van die drie is deur Khufu gebou.

Page 36: N dag in antieke egipte
Page 37: N dag in antieke egipte

Piramides van Giza

Was aan die begin gladBo-punt was ook met goud bedekWaar was die grafkelder in die trappiramide?Hier is die grafkleder in die middelHoekom sou hulle dit verander?

Page 38: N dag in antieke egipte

Dieper verbintenis

Word vereenselwig met RaVerbind met die melkwegOsiris was eers verbind aan die NylLater word hy die ondergrondse god van

vrugbaarheid, en dood en opwekking uit die dood.

Volgens die tradisies is hy deur sy broer, Seth, vermoor en sy liggaam verdeel, geseel in kiste en in die Nyl gewerp

Page 39: N dag in antieke egipte

Dieper verbintenis

Isis, Osiris se metgesel, het uiteindelik sy oorblyfsels ingesamel en aanmekaargesit om die eerste mummy te word, van wie sy haar seun, Horus ontvang.

Horus neem wraak oor sy pa se dood op Seth in ‘n reeks veldslagte wat 80 jaar duur.

So word Osiris heerser van die ondergrond, Horus van die lewende, en Seth die god van chaos en euwel wat oor die woestyn heers.

Page 40: N dag in antieke egipte

Dieper verbintenis

n Skag het in die antieke tyd die graf opgelyn met die die ster Orion

Dien as ‘n pad waardeur die siel van die Farao na die hemele kan ontsnap en sy plek neem as ‘n ster.

Page 41: N dag in antieke egipte

Die Sfinks

Page 42: N dag in antieke egipte

Die Sfinks

19.8mSimbool van magBewaarder- leeugodRuty

Page 43: N dag in antieke egipte

Drie-dimensionele Kuns

Beelde, asook kleinere afbeeldings van farao’s en gode.

Maskers op die gesigte van die mummies.Juweliersware.Sarkofae

Page 44: N dag in antieke egipte

Hoe is dit gemaak?

In die tombes en tempels was portret beelde van die afgestorwenes gevind.

Die beeldhouer sou ‘n blok klip aan die vier kante met blokke uitgeteken het en inwaards vanaf die vier kante gewerk het.

Die metode gee die figuur ‘n soliede immobilliteit.

Die figuur is onpersoonlik en geidialiseer.

Page 45: N dag in antieke egipte

Die figure van Menkaure en sy koniging, Khamerernebty

Page 46: N dag in antieke egipte

Die figure van Menkaure en sy koniging, Khamerernebty

Beide figure is staande, tipies met die linker voet na vore sonder enige teken van beweging.

Die geidialiseerde portrette is ewe lank en ‘n goeie vergelyking van die ideale van manlike en vroulike figure.

Die koniging is nie naak nie maar haar rok is baie styf gespan om die anatomie te wys.

Die man se voet is verder na vore as die vrou.

Page 47: N dag in antieke egipte

Prins Rahotep en sy vrou

Page 48: N dag in antieke egipte

Prins Rahotep en sy vrou

Watse gevoel skep die helder kleure?Die oë is ingelegde kwarts om dit meer

lewendig te laat lyk.

Page 49: N dag in antieke egipte

Middel Koningkryk

Die sentrale mag van die Farao’s het verval 700 jaar van politiese onrus en ongelukGedurende hierdie tydperk is daar baie

eksperimentering op die vlak van die kunste. Vir die eerste keer is daar individualiteit in

die beelde, diepte word getoon deur die oorvleuling van objekte, en daar is oor die algemeen ‘n gemakliker en meer natuurlike houding in die figure.

Page 50: N dag in antieke egipte

Nuwe koningkryk (18 – 20ste dinastie)

Egipte is weer verenig onder die magtige Farao, en die koningkryk loop oor tot in Palistyne en Sirië.

Page 51: N dag in antieke egipte

Die tempel van Hatshepsut

Page 52: N dag in antieke egipte

Die tempel van Hatshepsut

Nou wat is die doel van die tempel?Begrafnis tempelIn Thebes geleë

Page 53: N dag in antieke egipte

Akhenaten

Akhenaten beeld

Uit Karnak, 1375 vC. Sandsteenongeveer 4m hoog.

Page 54: N dag in antieke egipte
Page 55: N dag in antieke egipte

Akhenaten familie.

Begin van

Amarna tydperk

Page 56: N dag in antieke egipte

Akhenaten familie.

Die son skyn strale wat lewe gee. Dit identifiseer die koning en sy vrou as die lewende ekwawalente van Aten. Die gesigte is minder beheersd en sterk omlyn.

Die drie prinse se koppe is vreemd eier-vormig en hulle verteenwoordig die tema van lewe en kreatiwiteit.

Die Prinse se handgebare weer bose geeste af Die figure het ‘n informele en naturalistiese

houding en is meer beweeglik en minder geometries.

Page 57: N dag in antieke egipte

Borsbeeld van Nefertiti

Page 58: N dag in antieke egipte

Borsbeeld van Nefertiti

Die styl is meer gemaklik as voorheen om ‘n meer elegante, realistiese effek te gee.

Die vorms is meer naturalisties.Haar naam beteken ‘Die mooi een is hier’.Die sukses van die werk is in die subtiele

geometriese presisie: die gesig is perfek simmetries.

Die beeld is onvoltooi gelaat, die linker oog se klip is nooit ingelê nie.

Page 59: N dag in antieke egipte

Tutankhamen

Page 60: N dag in antieke egipte

Tutankhamen

Koning toe hy ongeveer 9 of 10 jaar oud Hy was met Akhenaten se neef en getroud met sy dogter, en hy sterf op die ouderdom van 18, waarskynlik van tuberkulose. Hy is eenvoudig bekend omdat se tombe die enigste is wat naas-ongeraak ontdek is. Sy soliede goue kis weeg ongeveer 113Kg!

Tutankhamen se raadgewers en sy opvolgers het weer teruggekeer na die ou geloof en gepoog om alle tekens van die Amarna revolusie uit te wis. Die effek wat dit egter op die kunste gehad het was nie totaal uitwisbaar nie.