HUISTAAL FOKUSLES: KWARTAAL: 1 WEEK: 2 KONTEKS: Ek
FOKUS VIR DIE WEEK: Luister na vrae en reageer gepas
GROOTGROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNE: DAG:Gedeelde Lees:Ontluikende Lees
Teks: Fotoplakkaat van nuwe leerders-Bespreek die plakkaat-Leerders beantwoord vrae oor plakkaat-Elkeen voeg sy simbool by sy foto-“Lees” die simbole-Kan jy jou eie/’n maat se simbool herken? En wat van jou naam?
Plakkaat met foto’s van leerdersSimbole
daagliks
Luister & Praat -Leerders beantwoord vrae oor die plakkaat-Leerders soek nou vir ander plekke in die klas waar hul hul eie/maat se simbool sien(vind voorwerpe wat weggesteek is tussen ander)-Leerders benoem hul eie simbool, praat daaroor
PlakkaatSimbole
daagliks
Woord & Sinsbou (Klanke):
-Speel oogbewegingspeletjie. Juffrou beweeg ‘n vingerpoppie van links na regs en op en af. Kinders hou hul koppe stil, maar volg die poppie met hul oë
Ouditiewe Persepsie:-Sê eie naam. Klap die lettergrepe van jou naam asook jou simbool-Doen dieselfde met ‘n maat s’n
Visuele Persepsie:-Identifiseer eie naam en simbool
Vingerpoppie Ma.Wo.Vr.
Ma.Di.Do.Vr.
Wo.
HUISTAAL FOKUSLES
KWARTAAL: 1 WEEK: 2 KONTEKS: Ek
BEGELEIDE GROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNEGedeelde Lees:Ontluikende Lees
Fotoplakkaat van nuwe leerders-Bespreek die plakkaat-Elkeen voeg sy simbool by sy foto-“Lees” die simbole-Kan jy jou eie/’n maat se simbool herken?
FotoplakkaatSimbole
Luister & Praat -Leerders beantwoord vrae oor die plakkaat-Leerders benoem hul eie simbool, praat daaroor
Simbole
1
Woord & Sinsbou (Klanke):
Sê eie naam. Klap die lettergrepe van jou naam asook jou simbool-Doen dieselfde met ‘n maat s’n
Simbole
HUISTAAL FOKUSLES:
KWARTAAL: 1 WEEK: 2 KONTEKS: Ek
GROEPWERK:GROEP 1 GROEP 2 GROEP 3 GROEP 4 GROEP 5Teken jouself met ‘n swart kryt. Kyk in die spieel as jy wil sien hoe jy lyk. Kleur dit nou in met verf.(Handskrif: manipuleer gereedskap)
Kleispel. Maak jouself. Gebruik kraletjies, knopies, ens. om jouself mee te versier.(Handskrif: fyn motoriek – handspiere)
Soek jou naam in die bakkie. Kopieer nou jou naam op die blad voor jou en teken ‘n prent van jou eie keuse. Kleur in met vetkryt en sit kleursel bo-oor(Skryf: herken eie naam)
Papierketting: knip stroke papier op lyn. Versier met koki’s en plak 2 ente vas om ‘n ring te vorm. Plak ringe aanmekaar om ‘n ketting te maak(Handskrif: fyn motoriek en hantering van gereedskap)
Dooskonstruksie: maak jouself uit boksies. Plak boksies op ‘n agtergrondblad. Verf jou konstruksie.
HUISTAAL FOKUSLES: P3
KWARTAAL: 1 WEEK: 2 KONTEKS: Ek
ONAFHANKLIKE SPEL:LEESHOEKIE OPVOEDKUNDIGE
SPELKREATIEWEWERK
HUISTAALFOKUSTAFEL
FANTASIE-HOEKIE
Fotostateer foto’s van al die nuwe leerders. Maak ‘n boekie daarvan en sit dit in leeshoekie vir hulle om te ‘lees’. Plak ook name en simbole by
-Dressing Myself-Barney Memory Game-Rygwerk
-Speeldeeg en stokkies-Verfesel
Name van leerders en hul simbole: hulle pas dit bymekaar. Sit ook foto by indien moontlikGelamineerde vel met ‘n gesiggie op. Kinders verbind die kolletjies om die gesiggie te voltooi. Gebruik witbordkoki wat kan afvee
Ou klere, skoene en hoede, asook maskers waarmee kinders kan dramatiseer
NABETRAGTING:
2
HUISTAAL FOKUSLES: KWARTAAL: 1 WEEK: 3 KONTEKS: My liggaam
FOKUS VIR DIE WEEK: Gebruik taal om konsepte te ontwikkel
GROOTGROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNE: DAG:Gedeelde Lees:Ontluikende Lees
Grootboek: My lyfie-Gebruik taal om konsepte te ontwikkel, bv. kleur, vorm, ouderdom, tyd, volgorde(Bespreek die voorkoms en ontwikkelingsfases vanaf geboorte tot 5jr bv. lê, dan rol, kruip, loop, hardloop.)-Moedig leerders aan om vrae te vra-Hulle moet luister na eenvoudige opdragte en dit dan uitvoer.(Rigting: Lees) Bv. beweeg kop van L na R.
GrootboekPrente van ontwikkelingsfases van 0-5
daagliks
Luister & Praat -Hulle moet luister na eenvoudige opdragte en dit dan uitvoer, bv. stap na L/R, spring op/af.-Luister na ‘n liedjie: Handjies handjies klap klap klap. Memoriseer dit.-Herhaal die liedjie. Sit aksies by-Luister vir bekende/onbekende woorde-Identifiseer geluid
Liedjie: Handjies handjies klap klap klap
Ma.Di.
Wo.Do.Vr.
Woord & Sinsbou (Klanke):
-Onderskei tussen vorm: voorwerpe wat dieselfde is/prentjies met een wat verskil. Bv. twee prente van kinders wat feitlik dieselfde is, maar net hier en daar is daar ‘n klein verskil
Voorwerpe en prentjies wat dieselfde is/verskil
Ma.
Ouditiewe Persepsie:-Maak geluide op instruksie: bv. klap hande, stamp voete, ens. (Handjieklap liedjie)-Luister vir bekende en onbekende woorde in die liedjie
-Luister en identifiseer klanke in die klas asook buite. Gesels oor die klanke wat gehoor kan word.
Ma.Di.Wo.
Do.Vr.
HUISTAAL FOKUSLES
KWARTAAL: WEEK: 3 KONTEKS: My liggaam
3
BEGELEIDE GROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNEGedeelde Lees:Ontluikende Lees
Klein boekies: My lyfie.-Gebruik taal om konsepte te ontwikkel, bv. kleur, vorm, ouderdom, tyd, volgorde(Bespreek die voorkoms en ontwikkelingsfases vanaf geboorte tot 5jr bv. lê, dan rol, kruip, loop, hardloop.)-Moedig leerders aan om vrae te vra-Hulle moet luister na eenvoudige opdragte en dit dan uitvoer.(Rigting: Lees)
6 Klein boekiesPrente van kind se ontwikkelingsfases van 0-5 om in volgorde te rangskik
Luister & Praat Hulle moet luister na eenvoudige opdragte en dit dan uitvoer, bv. stap na L/R, spring op/af.
Leerders
Woord & Sinsbou (Klanke):
-Onderskei tussen vorm: voorwerpe wat dieselfde is/prentjies met een wat verskil. Bv. twee prente van kinders wat feitlik dieselfde is, maar net hier en daar is daar ‘n klein verskil
Voorwerpe/prente wat byna dieselfde is/verskil
HUISTAAL FOKUSLES:
KWARTAAL: 1 WEEK: 3 KONTEKS: My liggaam
GROEPWERK:GROEP 1 GROEP 2 GROEP 3 GROEP 4 GROEP 5Collage: Elke groep kry ‘n groot blad waarop fotoraampies geteken is. Elkeen moet nou homself in ‘n fotoraampie teken en sy naam byskryf. Versier jou raampie met gom en blinkertjies
Borrelblaas ‘n agtergrondblad vir ‘n volgende keer se gebruik
Knip en plak klere uit ‘n tydskrif. Teken die kop by en kleur dit in met uitdraaikryte. Teken ‘n agtergrond by
Opvoedkundige Speletjie: “What’s the difference”. Bespreek jou bevindinge met jou maatjie langs jou
Maak jouself met soutklei. Gebruik collage-items om jou skepping mee te versier. Verf dit.
HUISTAAL FOKUSLES: p3
KWARTAAL: 1 WEEK: 3 KONTEKS: My liggaam
ONAFHANKLIKE SPEL:LEESHOEKIE OPVOEDKUNDIGE
SPELKREATIEWEWERK
HUISTAALFOKUSTAFEL
FANTASIE-HOEKIE
“Lees” selfstandig en vir die genot boeke in die
-“Spot the difference”-Skaduprente:
-Verf : eie keuse-Bordkryt en suikerwater op
-“Spot the difference”-Skaduprente:
Klere, hoede, skoene, sonbrille, grimering
4
leeshoekie.(Lees en Klanke)
vind die prentjie wat in die skaduwee pas.-Parts of my body
swart papier vind die prentjie wat in die skaduwee pas.
NABETRAGTING:
5
HUISTAAL FOKUSLES: KWARTAAL: 1 WEEK: 4 KONTEKS: My nuwe skool en boeke
FOKUS VIR DIE WEEK: Verduidelik verskille en ooreenkomste in eie woorde
GROOTGROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNE: DAG:Gedeelde Lees:Ontluikende Lees
Teks: ‘n Resep (Mariebeskuitjie gesiggie)-Gesels oor die resep. Vra vrae en beantwoord vrae.-“Lees” die resep van bo na onder deur na die prentjies te kyk. -Skommel nou die prentjies en probeer om dit weer in die regte volgorde te plaas
ResepAparte prentjies van bestanddele
daagliks
Luister & Praat -Praat oor die resep. Kyk na ‘n verskeidenheid prentjies. Watter van die , bv. sand, kan jy nie in ‘n resep gooi nie? Waarom nie? Hoe verskil dit van die bestanddele wat mens wel in die resep kan gooi? (Identifiseer en beskryf ooreenkomste en verskille)-Neem beurte om te praat-Vertel van eie bak-en-brou ondervindinge
-Luister na en herhaal ritmiese patrone, bv. klap klap-klap, klap
ResepAparte prentjies van bestanddele
daagliks
Di.Wo.
Woord & Sinsbou (Klanke):
-Verstaan dat skrif betekenis het: bv. ‘n woord kan ‘n bestanddeel voorstel: lekkers = Smarties, ens.
Name van resep-bestanddele
Di.Wo.
Visuele Geheue:Pak die bestanddele uit. Laat kinders dit besigtig, en gooi dit dan toe met ‘n doek. Wie kan onthou wat daar alles was?
Resep se bestanddeleDoek
Do.Vr.
HUISTAAL FOKUSLES KWARTAAL: 1 WEEK: 4 KONTEKS: My nuwe skool en boeke
BEGELEIDE GROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNEGedeelde Lees:Ontluikende Lees
Teks: Resep.-Almal “lees” die resep saam
6 ResepkaarteAparte prentjies van
6
-Pak nou die prentjies van die bestanddele in die regte volgorde
bestanddele (een stel per kind)
Luister & Praat -Praat oor die resep. Kyk na ‘n verskeidenheid prentjies. Watter van die , bv. sand, kan jy nie in ‘n resep gooi nie? Waarom nie? Hoe verskil dit van die bestanddele wat mens wel in die resep kan gooi? (Identifiseer en beskryf ooreenkomste en verskille)-Neem beurte om te praat-Vertel van eie bak-en-brou ondervindinge
ResepAparte prentjies van bestanddele
Woord & Sinsbou (Klanke):
-Wie kan onthou watter woordjie beteken “Smarties”, ens.
Name van bekende bestanddele
HUISTAAL FOKUSLES:
KWARTAAL: 1 WEEK: 4 KONTEKS: My nuwe skool en boeke
GROEPWERK:GROEP 1 GROEP 2 GROEP 3 GROEP 4 GROEP 5Resep: Gesiggies“Lees” jou resep versigtig en volg dit van bo na onder in die regte volgorde.
Teken ‘n prent van jou eie keuse met vetkryt. Kleur dit in met verf(Oog-hand Koord. – gebruik ‘n verskeidenheid skryfgereedskap)
Skeur-en-plak ‘n dun raampie rondom ‘n blad. Hou dit as agtergrondblad vir ‘n volgende takie
Knip ‘n verskeidenheid gekleurde vorms uit. Plak dit op agtergrondpapier om jou skool voor te stel. Teken by met vetkryte en kleur in met kleursel(Fyn motoriese beheer: knip)
Opvoedkundige Spel:-Rygwerk- Soek die prentjie wat nie pas nie
HUISTAAL FOKUSLES: KWARTAAL: 1 WEEK: 4 KONTEKS: My nuwe skool en boeke
ONAFHANKLIKE SPEL:LEESHOEKIE OPVOEDKUNDIGE
SPELKREATIEWEWERK
HUISTAALFOKUSTAFEL
FANTASIE-HOEKIE
-Reseptekaarte-Resepteboeke-Tydskrifte met resepte in-Boeke oor skool
-Watter prentjie pas nie?-Plaas prente in die regte logiese volgorde
-Speeldeeg: eie keuse
-Trek die buitelyne van die skoolgebou-Sjabloon af. Teken nou by met
-Gelamineerde vel met prentjies. Drie prentjies pas bymekaar, maar een pas nie. Kan jy sien watter een dit is?
-Bak-en-brou gereedskap-Voorskote-Ou mengers-Stofie-Resepteboeke
7
kryte en kleur in. -Maak eie plakboek
NABETRAGTING:
8
HUISTAAL FOKUSLES: KWARTAAL: 1 WEEK: 5 KONTEKS: Sintuie (1)
FOKUS VIR DIE WEEK: identifiseer voorwerpe in agtergrond, Vertel storie/gediggie oor in eie woorde Teken prent om ‘n boodskap oor te dra
GROOTGROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNE: DAG:Gedeelde Lees:Ontluikende Lees
Teks: Gediggie-‘Lees’ vergrote teks saam met juffrou-Juffrou knip prent van gediggie op in 5 groot dele. Laat kinders dit weer saamvoeg tot ‘n geheel-Vra kinders om bekende voorwerpe in prent te identifiseer
GediggiePrent van gediggie(opgesny in 5 legkaartdele)
Daagliks
Luister & Praat -Laat kinders stories vertel n.a.v. die gediggie, en laat hul ook wat in die gediggie gebeur, in hul eie woorde oorvertel-Luister sonder om te onderbreek-Dramatiseer die gediggie
Daagliks
Vrydag
Woord & Sinsbou (Klanke): -“Lees” die volgorde van die gediggie vanaf
‘n reeks prentjies.
-Luister met genot na ‘n kort storie en neem op gepaste tyd deel aan refreine
Prente van gediggie wat logies op mekaar volg
Di.Wo.Do.
Vr.
Ouditiewe Persepsie:-Luister na slaginstrumente-Benoem die instrumente-Eksperimentee met die geluide wat instrumente maak-Volg visuele leidrade om instrument te identifiseer en te bespeel-Speel instrumente op die ritme van die rympie
SlaginstrumenteDi.Wo.Do.Vr.
HUISTAAL FOKUSLES p2
KWARTAAL: 1 WEEK: 5 KONTEKS: Sintuie (1)
BEGELEIDE GROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNEGedeelde Lees:Ontluikende Lees
Teks: Gediggie-‘Lees’ vergrote teks saam met juffrou-Juffrou knip prent van gediggie op in 5 groot dele. Laat kinders dit weer saamvoeg tot ‘n geheel
GediggiePrent van gediggie(opgesny in 5 legkaartdele)
9
-Vra kinders om bekende voorwerpe in prent te identifiseer
Luister & Praat -Laat kinders stories vertel n.a.v. die gediggie, en laat hul ook wat in die gediggie gebeur, in hul eie woorde oorvertel
-Dramatiseer die gediggieWoord & Sinsbou (Klanke):
-“Lees” die volgorde van die gediggie vanaf ‘n reeks prentjies.
Prente van gediggie wat logies op mekaar volg
HUISTAAL FOKUSLES:
KWARTAAL: 1 WEEK: 5 KONTEKS: Sintuie (1)
GROEPWERK:GROEP 1 GROEP 2 GROEP 3 GROEP 4 GROEP 5
Kleur ‘n prentjie van die gediggie in. Sny dit op in dele om ‘n legkaart te vorm. Plak dit nou weer langs mekaar op ‘n agtergrondblad om ‘n geheel te vorm. Krabbbel die gediggie se naam onderaan. “Lees” dit.
Gebruik ‘n prent om ‘n boodskap/persoon-like ervaring oor te dra. Het die dokter al jou ore/oë ondersoek. Teken ‘n prentjie daarvan en kleur dit in
Maak ‘n gesiggie met soutklei. Gebruik collage voorwerpe om dit mee te versier. Verf dit.
Verf ‘n agtergrond blad deur lyne vertikaal oor die blad te verf van L na R en bo na onder. Gebruik kleursel
Voorgrond/Agtergrond: Kleur net ‘n deel van die prent in, bv. kleur net die oog in en los die ander prentjies oop.
HUISTAAL FOKUSLES: p3
KWARTAAL: 1 WEEK: 5 KONTEKS: Sintuie (1)
ONAFHANKLIKE SPEL:LEESHOEKIE OPVOEDKUNDIGE
SPELKREATIEWEWERK
HUISTAALFOKUSTAFEL
FANTASIE-HOEKIE
Boeke oor die sintuieLegkaarte oor sintuieTydskrifte
-What comes next?-Same and Different-Skaduwees
Knip en plak gesigdele uit tydskrifte en voltooi die gesiggie templaat. Kleur in met fynverf
-Spot the difference prente-Fynspierkoor-dinasie: knypers en bolletjies
-Rig hoekie in soos dokter se spreekkamer waar oë/ore getoets kan word
10
NABETRAGTING:
11
HUISTAAL FOKUSLES:
KWARTAAL: 1 WEEK: 6 KONTEKS: Sintuie (2)
FOKUS VIR DIE WEEK: Letter ‘l’, Luister met genot en neem op gepaste tyd deel aan Refreine , Krabbel (Skryf), “Lees” eie skryfwerk
GROOTGROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNE: DAG:Gedeelde Lees:Ontluikende Lees
Ontluikende Skryf
Teks: Grootboek Storie-Gebruik visuele leidrade om betekenis te skep-Klassifiseer items wat by mekaar pas-Hou boek met regte kant na bo, blaai korrek-Bespreek en beskryf karakters in storie-“Lees” prenteboeke. Toon begrip dat prente en woorde verwant is, tog verskil
-Plak kolle op R-hande. Raak nou jou L skouer met jou R-hand, ens. (Kruis middellyn)-Vorm die letter”l”met jou liggaam
Grootboek
KolleLyfies
Lyfies
daagliks
Luister & Praat -Luister met genot na kort storie. Neem op gepaste tyd deel aan refreine-Vra vrae
Grootboek daagliks
Woord & Sinsbou (Klanke):
-Met watter klankie begin jou naam?-Watter klankie pas nie? Bv. bbkb
daagliks
Ouditiewe persepsie:-Herken die verskil tussen klank en geen klank nie, bv. Speel “Stuur die pakkie om” Stop as die musiek stop. Wie is uit?-Luister na harde/sagte geluide. Beskryf die konsepte hard en sag
Speletjie: “Stuur die pakkie om” Di.
Wo.Do.
Vry.HUISTAAL FOKUSLES KWARTAAL: 1 WEEK: 6 KONTEKS: Sintuie (2)
BEGELEIDE GROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNEGedeelde Lees:Ontluikende Lees
Ontluikende Skryf
Teks: Grootboek Storie-Gebruik visuele leidrade om betekenis te skep-Hou boek met regte kant na bo, blaai korrek-Bespreek en beskryf karakters in storie-“Lees” prenteboeke. Toon begrip dat prente en woorde verwant is, tog verskil
-Vorm die letter”l”met jou liggaam
6 klein boekies (dieselfde as Grootboek)Prente
12
LyfiesLuister & Praat -Luister met genot na kort storie. Neem op
gepaste tyd deel aan refreine6 klein boekies (dieselfde as Grootboek)
Woord & Sinsbou (Klanke):
-Herken die verskil tussen klank en geen klank nie, bv. Speel “Stuur die pakkie om” Stop as die musiek stop. Wie is uit?-Luister na harde/sagte geluide. Beskryf die konsepte hard en sag
Speletjie: “Stuur die pakkie om”
HUISTAAL FOKUSLES:
KWARTAAL: 1 WEEK: 6 KONTEKS: Sintuie (2)
GROEPWERK:GROEP 1 GROEP 2 GROEP 3 GROEP 4 GROEP 5Plak die letter ‘l’ met kolletjies. Ryg nou ‘n raampie op jou blad se rand en teken iets mooi, bv. blommetjies, op die agtergrond
Teken prent om hoofgedagte in storie weer te gee. Gebruik permanente koki vir buitelyne en kleur in met fynverfSkryf kamma die storie se naam onderaan prent (Rolspel skryf deur te krabbel. “Lees” eie skryfwerk)
Collage: Elke groep kry ‘n groot blad met ‘n oog op. Hulle knip nou prentjies uit tydskrifte van dinge wat mens kan sien, en plak dit in die oog.
Maak ‘n spookprentjie deur met Jik op ‘n gekleurde agtergrond te teken. Teken iets van jou eie keuse(Kyk dat kind sy middellyn kruis)
Voorgrond/Agtergrondprent:Kleur net ‘n spesifieke deel daarvan in
HUISTAAL FOKUSLES: p3 KWARTAAL: 1 WEEK: 6 KONTEKS : Sintuie (2)
ONAFHANKLIKE SPEL:LEESHOEKIE OPVOEDKUNDIGE
SPELKREATIEWEWERK
HUISTAALFOKUSTAFEL
FANTASIE-HOEKIE
-Boeke oor sintuie-Prente van sintuie wat in groot legkaartstukke opgesny is. Leerders moet dit saamvoeg om geheelbeeld te vorm.
-Something’s Different-next up-Wat pas nie
-Teken met bordkryt op swartbord-Speeldeeg: eie keuse
-Voelsakkie: voel aan growwe/gladde/Sagte/harde, ens. voorwerpe in sakkie. Beskryf aan ‘n maatjie wat jy voel en kyk dan of jy reg was.
-Kosmaak-hoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel
NABETRAGTING:
13
HUISTAAL FOKUSLES:KWARTAAL: 1 WEEK: 7 KONTEKS: Skoon en Gesond
FOKUS VIR DIE WEEK: Gee verduidelikings, Herken beginklank in naam, Identifiseer klank wat nie pas nie, Sing liedjies en voer bewegins uit
GROOTGROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNE: DAG:Gedeelde Lees:Ontluikende Lees
Teks: Bekende Liedjie-Identifiseer voorwerp in prent met ‘n besige agtergrond-Draai prentjie om. Juffrou vra leerders wat hul als in die prent gesien het
-Skep eie storie deur prente te ‘lees’-Plaas prente in die regte volgorde-Rolspeel lees deur ‘n ‘leesstem’ aan te neem-verstaan dat geskrewe woorde na gesproke woorde verwys
Bekende liedjiePrent met ‘n besige agtergrond
3 Prente wat logies opmekaar volg
Daagliks
Di.Wo.Do.
Luister & Praat -Identifiseer klank wat nie pas nie bv. kkmk
-Juf. vra vrae n.a.v. die liedjie, bv. wat dink jy gaan volgende gebeur? Hoekom? (Kinders gee verduidelikings)
-Sind eenvoudige liedjie en voer die bewegings uit
Bekende liedjie
Ma.Di.
Wo.Do.
Vr.
Woord & Sinsbou (Klanke):
-Herken beginklank in eie naam.-Kan jy ook die beginklank in ‘n maat se naam hoor?
-Luister na alledaagse geluide op CD. Watter klanke kan jy identifiseer?
CD met alledaagse geluide op
Ma.Di.Wo.
Do.
HUISTAAL FOKUSLES p2
KWARTAAL: 1 WEEK: 7 KONTEKS: Skoon en Gesond
BEGELEIDE GROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNEGedeelde Lees:Ontluikende Lees
Teks: Bekende Liedjie-Skep eie storie deur prente te ‘lees’-Plaas prente in die regte volgorde-Rolspeel lees deur ‘n ‘leesstem’ aan te neem-verstaan dat geskrewe woorde na gesproke woorde verwys
Bekende liedjie3 Prente wat logies opmekaar volg
14
Luister & Praat -Identifiseer klank wat nie pas nie bv. kkmk-Juf. vra vrae n.a.v. die liedjie, bv. wat dink jy gaan volgende gebeur? Hoekom? (Kinders gee verduidelikings)-Sind eenvoudige liedjie en voer die bewegings uit Eenvoudige liedjie
Woord & Sinsbou (Klanke):
-Herken beginklank in eie naam
-Luister na alledaagse geluide op CD. Watter klanke kan jy identifiseer?
CD met alledaagse geluide op
HUISTAAL FOKUSLES:
KWARTAAL: 1 WEEK: 7 KONTEKS: Skoon en Gesond
GROEPWERK:GROEP 1 GROEP 2 GROEP 3 GROEP 4 GROEP 5Knip die letters van jou naam uit ‘n tydskrif. Plak dit in die regte volgorde op ‘n lang blad. Versier die agtergrond. Vertel vir jou maatjie met watter klank begin jou naam.
Trek die buitelyne van ‘n vrug na. Verf dit met gom en strooi nou gekleurde sand bo-oor. Kleur die agtergrond met verf in (Trek buitelyne van eenvoudige prent na)
Maak ‘n inkopielysie van gesonde kos: knip prente uit tydskrif, plak dit op jou lysie en “skryf” langsaan elke item wat dit is. (rolspeel skryf in speelsitusasies, bv. inkopielyste)
Teken jouself in die stort. Kleur in met kryt. Drup warm kerswas bo-oor jou prent om waterdruppels voor te stel. Bedek prent met kleursel
Masker: maak ‘n gesigmasker. Knip die mond uit. Plak skoon, wit tande in die mond. Verf die res van die gesig
HUISTAAL FOKUSLES: p3
KWARTAAL: 1 WEEK: 7 KONTEKS: Skoon en Gesond
ONAFHANKLIKE SPEL:LEESHOEKIE OPVOEDKUNDIGE
SPELKREATIEWEWERK
HUISTAALFOKUSTAFEL
FANTASIE-HOEKIE
-Boeke oor selfsorg-Plakboek met prente van allerlei selfsorgproduk-te
-10 Rules-Ryg vierkante-Dressing Myself
-Kleur ‘n tandeborsel in. Knip dit uit. Spuit ‘n bietjie regte tandepasta op die borsel en laat in droograk droogword.-Spatverf die sjabloon van ‘n tandvorm.
-Werkvel: Vormherken-ning, rigting. Trek ‘n kring om die prentjies wat in ‘ ander rigting wys as die eerste een.
-Leë bottels en ander houers wat gebruik word om onsself mee te versorg
15
NABETRAGTING:
16
HUISTAAL FOKUSLES: KWARTAAL: 1 WEEK: 8 KONTEKS: Troeteldiere
FOKUS VIR DIE WEEK: “Skryf “in sandborde, Identifiseer dele van ‘n geheel
GROOTGROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNE: DAG:Gedeelde Lees:Ontluikende Lees
Ontluikende Skryf
Teks: plakkaat oor troeteldiere-Pas woorde by voorwerpe: pas name van troeteldiere by plastiekdiertjies-Herken eie naam en ten minste 5 maats s’n
Skryf in sandskinkborde: skryf eie naam. Skryf die ‘l’ klankie
Troeteldiere-PlakkaatPlastiekdiereSigwoorde vir diere
sandskinkborde
daagliks
Luister & Praat -Identifiseer dele van ‘n geheel, bv. wys na en benoem liggaamsdele van ‘n troeteldier-Praat oor prente
-Luister of twee gegewe klanke dieselfde is, bv. pp / pb
-Dra gediggies voor en voer bewegings uit met juffrou se hulp (gediggies voorheen aangeleer)-Praat oor prente
PlastiekdierjiesPrentjies van troeteldiere se liggaamsdele
Bekende gediggies
Ma.Di.Wo.
Do.
Vr.
Woord & Sinsbou (Klanke):
Ouditiewe Persepsie:-Identifiseer rymwoorde in gediggies.
-Luister na 2 eenvoudige klankpatrone wat dieselfde is en verduidelik die ooreenkomste-Luister na 2 eenvoudige klankpatrone wat verskil en verduidelik die verskille
Gediggies (rymwoorde)
daagliks
Di.Do.
HUISTAAL FOKUSLES p2
KWARTAAL: 1 WEEK: 8 KONTEKS: Troeteldiere
BEGELEIDE GROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNEGedeelde Lees:Ontluikende Lees
Teks: plakkaat oor troeteldiere-Pas woorde by voorwerpe: pas name van troeteldiere by plastiekdiertjies-Herken eie naam en ten minste 5 maats s’n
Troeteldiere-PlakkaatPlastiekdiereSigwoorde vir diere
17
Ontluikende Skryf Skryf in sandskinkborde: skryf eie naam. Skryf die ‘l’ klankie sandskinkborde
Luister & Praat -Identifiseer dele van ‘n geheel, bv. wys na en benoem liggaamsdele van ‘n troeteldier-Praat oor prente
PlastiekdierjiesPrentjies van troeteldiere se liggaamsdele
Woord & Sinsbou (Klanke):
-Identifiseer rymwoorde in gediggies. Bekende gediggies
HUISTAAL FOKUSLES:
KWARTAAL: 1 WEEK: 8 KONTEKS: Troeteldiere
GROEPWERK:GROEP 1 GROEP 2 GROEP 3 GROEP 4 GROEP 5Gebruik stokkies, papiervorms, plastiekdoppies, ens om ‘n troeteldieprent te collage. Kleur dit in met kleursel. Skryf (krabbel) jou troeteldier se naam onderaan en ‘lees’ dit vir juffrou
Speeldeeg: maak ‘n troeteldier
Herhaal patrone op pennetjiesborde
Teken ‘n groot visbak: knip vissies uit en plak dit in. Teken gras en klippies met koki’s by. Versier vissies met blinkers
Collage: Maak ‘n troetelhasie van geverfde toiletrol, ogies, wolbolletjiestert en 2 papierore. Gebruik swart papierstrokies vir snorbaarde.
HUISTAAL FOKUSLES: p3
KWARTAAL: 1 WEEK: 8 KONTEKS: Troeteldiere
ONAFHANKLIKE SPEL:LEESHOEKIE OPVOEDKUNDIGE
SPELKREATIEWEWERK
HUISTAALFOKUSTAFEL
FANTASIE-HOEKIE
Boeke oor troeteldiereNuusboekPlakboek oor troeteldiere
-Maxi-Who’s Part?-Animatch
-Sponsdruk-Werk op swart papier. Teken by met bordkryt wat in suikerwater gedoop is.-Verf op die esel
‘Skryf ‘in sandskinkborde
-Dieremas-ers-Diereklere
NABETRAGTING:
18
HUISTAAL FOKUSLES: FOKUS VIR DIE WEEK: “Lees” sigwoorde, Lettergrepe, Voorgrond-Agtergrond Diskrimi- nasie
KWARTAAL: 1 WEEK: 9 KONTEKS: My familie
GROOTGROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNE: DAG:Gedeelde Lees:Ontluikende Lees
Teks: tradisionele storie bv. Rooikappie-Lees die storie-Voeg sigwoorde by-“Lees” die sigwoorde-Luister aandagtig-Reageer gepas op vrae
-Onderskei tussen die vorm van letters, soos sorteer voorwerpe wat identies is/kies een wat verskil, en verduidelik die rede
Storie: RooikappieSigwoorde
Voorwerpe wat identies is, asook een wat verskil van die res
Daagliks
Di.Do.
Luister & Praat -Identifiseer spesifieke geluid uit raserige agtergrond bv. Luister na ‘n liedjie. Wanneer jy ‘n spesifieke woord hoor, steek op jou hand
-Dramatiseer die storie.-Gebruik taal verbeeldingryk
Liedjie op CD
LeerdersOu klere, maskers
Daagliks
Ma.Di.
Woord & Sinsbou (Klanke):
Herken sin bestaan uit woorde: klap ‘n sin wat uit een lettergrepige woorde bestaan, bv, Jan kan sy boek lees.
daagliks
Ouditiewe Persepsie:Vul die ontbrekende woorde in in ‘n bekende rympie
Ma.Wo.
Visuele Persepsie:-Kyk na ‘n prent met versteekte items in-Identifiseer die versteekte items.(voorgrond/agtergrond)
Prent met versteekte items in
Di.Do.
HUISTAAL FOKUSLES
KWARTAAL: 1 WEEK:9 KONTEKS: My familie
BEGELEIDE GROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNEGedeelde Lees: Teks: tradisionele storie bv. Rooikappie Storie: Rooikappie
19
Ontluikende Lees -Lees die storie-Voeg sigwoorde by-“Lees” die sigwoorde-Luister aandagtig-Reageer gepas op vrae
Sigwoorde
Luister & Praat -Dramatiseer die storie.-Gebruik taal verbeeldingryk
LeerdersOu klere, maskers
Woord & Sinsbou (Klanke):
Herken sin bestaan uit woorde: klap ‘n sin wat uit een lettergrepige woorde bestaan, bv, Jan kan sy boek lees.
HUISTAAL FOKUSLES:
KWARTAAL:1 WEEK:9 KONTEKS: My familie
GROEPWERK:GROEP 1 GROEP 2 GROEP 3 GROEP 4 GROEP 5Teken die hoofidee van die storie. Gebruik swart waskryt vir die buitelyne en kleur in met bordkryt en suikerwater(Gebruik ‘n verskeidenheid skryfgereedskap)
Visuele Diskriminasie: soek die versteekte items in ‘n prent en kleur dit in. Bespreek dit met jou maat
Dra idees by vir die klas se nuusboek deur jou nuus te teken. Kleur in met vetkryt/uitdraaikryte
Teken jou familie met permanente koki en kleur in met fynverf. Kleur die agtergrond in met kleursel
Maak jou eie geskenkpapier met bruinpapier en aartappeldrukwerk
HUISTAAL FOKUSLES: KWARTAAL: 1 WEEK: 9 KONTEKS: My familie
ONAFHANKLIKE SPEL:LEESHOEKIE OPVOEDKUNDIGE
SPELKREATIEWEWERK
HUISTAALFOKUSTAFEL
FANTASIE-HOEKIE
Vingerpoppies:My familie-Albums met familiefoto’s-Boeke oor die familie
-Veltbord met prente van die familie.-Amusement Park-Join Up
-Speeldeeg metkoekiedrukkers en rollertjies-Knip en plak prente van mense om in die familie-foto-album te plak. Juffrou voorsien “album” gemaak uit blaaie wat gebind is en
-Werkvel van gesinslede en items wat hulle sal gebruik. Middellynkrui-sing-Werkvel vir voorbereidende Skrif: Volg die paadjie sonder om aan die
-Klere, gereedskap en ander items wat deur familielede gebruik sal word.
20
klaar getekende fotoraampies in het.
buitelyne te raak.(Lamineer die velle en gebruik ‘n witbordkoki sodat velle meermale gebruik kan word)
NABETRAGTING:
21
HUISTAAL FOKUSLES:
KWARTAAL: 1 WEEK: 10 KONTEKS: My Huis
FOKUS VIR DIE WEEK: Hersiening
GROOTGROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNE: DAG:Gedeelde Lees:Ontluikende Lees
Teks: Resep-“Lees” die resep-Bespreek dit-Deel eie ervaringe-Voeg sigwoorde by-“Lees” sigwoorde
-“Lees Hoë Frekwensie woorde, bv. Edgars, ABSA, ens.
-Luister na ‘n kort rympie. Reageer op rympie d.m.v. bewegings en drama aktiwiteite of kringe
ResepSigwoorde
Hoë Frekwensie woorde
Kort rympie
Daagliks
Di.Do.
Wo.Vr.
Luister & Praat -Ouditiewe Geheue: herhaal 3 of meer woorde
-Identifiseer geselekteerde inliging uit ‘n beskrywing bv. Watter vertrek beskryf ek: jy kan daarin eet en daar sal ‘n tafel in wees.
-Rangskik 3 prente in die regte volgorde en vertel die storie wat geskep is
3 Prente om in logiese volgorde gerangskik kan word
Daagliks
Di.Wo.
Do.Vr.
Woord & Sinsbou (Klanke):
-Groepeer woorde wat met dieselfde klank begin, bv. bad, bed, braaiplek
-Speel ‘n rym-speletjie: Dink aan ‘n woord wat rym met ....
-Identifiseer die woord, uit 3 woorde, wat nie rym nie, bv. huis, muis, by
woorde Ma.Di.
Wo.Do.
Vr.
HUISTAAL FOKUSLES p2
KWARTAAL: 1 WEEK: 10 KONTEKS: My Huis
BEGELEIDE GROEP:
22
STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNEGedeelde Lees:Ontluikende Lees
Teks: Resep-“Lees” die resep-Bespreek dit-Deel eie ervaringe-Voeg sigwoorde by-“Lees” sigwoorde
ResepSigwoorde
Luister & Praat -Rangskik 3 prente in die regte volgorde en vertel die storie wat geskep is
3 Prente om in logiese volgorde gerangskik kan word
Woord & Sinsbou (Klanke):
-Groepeer woorde wat met dieselfde klank begin, bv. bad, bed, braaiplek
-Speel ‘n rym-speletjie: Dink aan ‘n woord wat rym met ....
woorde
HUISTAAL FOKUSLES:
KWARTAAL: 1 WEEK: 10 KONTEKS: My Huis
GROEPWERK:GROEP 1 GROEP 2 GROEP 3 GROEP 4 GROEP 5Resep:-Bak-en-brou.
Bokskonstruksie: bou jou huis. Verf dit wanneer jy klaar is
Spatverf sjabloon van huisie. Gebruik sponsdrukkers om ‘n mooi raampie rondom jou prent te druk
Maak ‘n agtergrondblad vir ‘n volgende keer se gebruik: sit wit papier op ‘n growwe voorwerp neer en krap die patroon af met waskryt. Bedek met kleursel
Opvoedkundige Speletjie:Wat pas nie (stroke)
HUISTAAL FOKUSLES: p3
KWARTAAL: 1 WEEK: 10 KONTEKS: My Huis
ONAFHANKLIKE SPEL:LEESHOEKIE OPVOEDKUNDIGE
SPELKREATIEWEWERK
HUISTAALFOKUSTAFEL
FANTASIE-HOEKIE
-Boeke van huise-Boeke oor die boubedryf-Boeke oor dierehuise
-Living & Non-Living-Memory card game-Join Up
-Vingerverf-Weef ‘n matjie vir jou huis met stroke papier
-Fynspierkoordi-nasie: prent van Rooikappie wat na ouma se huis stap. Volg die
-Allerlei voorwerpe wat mens in jou huis sal gebruik, bv. potte met
23
paadjie tussen die lyne deur sonder om aan lyne te raak.
blomme in, stofsuier, tv, bed, kombuisgoed, strykplank, ens.
NABETRAGTING:
24
Top Related