Web viewhoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel . NABETRAGTING: ... -Leë...

33
HUISTAAL FOKUSLES: KWARTAAL: 1 WEEK: 2 KONTEKS: Ek FOKUS VIR DIE WEEK: Luister na vrae en reageer gepas GROOTGROEP: STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNE: DAG: Gedeelde Lees: Ontluikende Lees Teks: Fotoplakkaat van nuwe leerders -Bespreek die plakkaat -Leerders beantwoord vrae oor plakkaat -Elkeen voeg sy simbool by sy foto -“Lees” die simbole -Kan jy jou eie/’n maat se simbool herken? En wat van jou naam? Plakkaat met foto’s van leerders Simbole daagli ks Luister & Praat -Leerders beantwoord vrae oor die plakkaat -Leerders soek nou vir ander plekke in die klas waar hul hul eie/maat se simbool sien(vind voorwerpe wat weggesteek is tussen ander) -Leerders benoem hul eie simbool, praat daaroor Plakkaat Simbole daagli ks Woord & Sinsbou (Klanke): -Speel oogbewegingspeletjie. Juffrou beweeg ‘n vingerpoppie van links na regs en op en af. Kinders hou hul koppe stil, maar volg die poppie met hul oë Ouditiewe Persepsie: -Sê eie naam. Klap die lettergrepe van jou naam asook jou simbool -Doen dieselfde met ‘n maat s’n Visuele Persepsie: -Identifiseer eie naam en simbool Vingerpoppie Ma. Wo. Vr. Ma. Di. Do. Vr. Wo. 1

Transcript of Web viewhoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel . NABETRAGTING: ... -Leë...

Page 1: Web viewhoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel . NABETRAGTING: ... -Leë bottels en ander houers wat gebruik word om onsself mee te versorg. NABETRAGTING:

HUISTAAL FOKUSLES: KWARTAAL: 1 WEEK: 2 KONTEKS: Ek

FOKUS VIR DIE WEEK: Luister na vrae en reageer gepas

GROOTGROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNE: DAG:Gedeelde Lees:Ontluikende Lees

Teks: Fotoplakkaat van nuwe leerders-Bespreek die plakkaat-Leerders beantwoord vrae oor plakkaat-Elkeen voeg sy simbool by sy foto-“Lees” die simbole-Kan jy jou eie/’n maat se simbool herken? En wat van jou naam?

Plakkaat met foto’s van leerdersSimbole

daagliks

Luister & Praat -Leerders beantwoord vrae oor die plakkaat-Leerders soek nou vir ander plekke in die klas waar hul hul eie/maat se simbool sien(vind voorwerpe wat weggesteek is tussen ander)-Leerders benoem hul eie simbool, praat daaroor

PlakkaatSimbole

daagliks

Woord & Sinsbou (Klanke):

-Speel oogbewegingspeletjie. Juffrou beweeg ‘n vingerpoppie van links na regs en op en af. Kinders hou hul koppe stil, maar volg die poppie met hul oë

Ouditiewe Persepsie:-Sê eie naam. Klap die lettergrepe van jou naam asook jou simbool-Doen dieselfde met ‘n maat s’n

Visuele Persepsie:-Identifiseer eie naam en simbool

Vingerpoppie Ma.Wo.Vr.

Ma.Di.Do.Vr.

Wo.

HUISTAAL FOKUSLES

KWARTAAL: 1 WEEK: 2 KONTEKS: Ek

BEGELEIDE GROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNEGedeelde Lees:Ontluikende Lees

Fotoplakkaat van nuwe leerders-Bespreek die plakkaat-Elkeen voeg sy simbool by sy foto-“Lees” die simbole-Kan jy jou eie/’n maat se simbool herken?

FotoplakkaatSimbole

Luister & Praat -Leerders beantwoord vrae oor die plakkaat-Leerders benoem hul eie simbool, praat daaroor

Simbole

1

Page 2: Web viewhoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel . NABETRAGTING: ... -Leë bottels en ander houers wat gebruik word om onsself mee te versorg. NABETRAGTING:

Woord & Sinsbou (Klanke):

Sê eie naam. Klap die lettergrepe van jou naam asook jou simbool-Doen dieselfde met ‘n maat s’n

Simbole

HUISTAAL FOKUSLES:

KWARTAAL: 1 WEEK: 2 KONTEKS: Ek

GROEPWERK:GROEP 1 GROEP 2 GROEP 3 GROEP 4 GROEP 5Teken jouself met ‘n swart kryt. Kyk in die spieel as jy wil sien hoe jy lyk. Kleur dit nou in met verf.(Handskrif: manipuleer gereedskap)

Kleispel. Maak jouself. Gebruik kraletjies, knopies, ens. om jouself mee te versier.(Handskrif: fyn motoriek – handspiere)

Soek jou naam in die bakkie. Kopieer nou jou naam op die blad voor jou en teken ‘n prent van jou eie keuse. Kleur in met vetkryt en sit kleursel bo-oor(Skryf: herken eie naam)

Papierketting: knip stroke papier op lyn. Versier met koki’s en plak 2 ente vas om ‘n ring te vorm. Plak ringe aanmekaar om ‘n ketting te maak(Handskrif: fyn motoriek en hantering van gereedskap)

Dooskonstruksie: maak jouself uit boksies. Plak boksies op ‘n agtergrondblad. Verf jou konstruksie.

HUISTAAL FOKUSLES: P3

KWARTAAL: 1 WEEK: 2 KONTEKS: Ek

ONAFHANKLIKE SPEL:LEESHOEKIE OPVOEDKUNDIGE

SPELKREATIEWEWERK

HUISTAALFOKUSTAFEL

FANTASIE-HOEKIE

Fotostateer foto’s van al die nuwe leerders. Maak ‘n boekie daarvan en sit dit in leeshoekie vir hulle om te ‘lees’. Plak ook name en simbole by

-Dressing Myself-Barney Memory Game-Rygwerk

-Speeldeeg en stokkies-Verfesel

Name van leerders en hul simbole: hulle pas dit bymekaar. Sit ook foto by indien moontlikGelamineerde vel met ‘n gesiggie op. Kinders verbind die kolletjies om die gesiggie te voltooi. Gebruik witbordkoki wat kan afvee

Ou klere, skoene en hoede, asook maskers waarmee kinders kan dramatiseer

NABETRAGTING:

2

Page 3: Web viewhoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel . NABETRAGTING: ... -Leë bottels en ander houers wat gebruik word om onsself mee te versorg. NABETRAGTING:

HUISTAAL FOKUSLES: KWARTAAL: 1 WEEK: 3 KONTEKS: My liggaam

FOKUS VIR DIE WEEK: Gebruik taal om konsepte te ontwikkel

GROOTGROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNE: DAG:Gedeelde Lees:Ontluikende Lees

Grootboek: My lyfie-Gebruik taal om konsepte te ontwikkel, bv. kleur, vorm, ouderdom, tyd, volgorde(Bespreek die voorkoms en ontwikkelingsfases vanaf geboorte tot 5jr bv. lê, dan rol, kruip, loop, hardloop.)-Moedig leerders aan om vrae te vra-Hulle moet luister na eenvoudige opdragte en dit dan uitvoer.(Rigting: Lees) Bv. beweeg kop van L na R.

GrootboekPrente van ontwikkelingsfases van 0-5

daagliks

Luister & Praat -Hulle moet luister na eenvoudige opdragte en dit dan uitvoer, bv. stap na L/R, spring op/af.-Luister na ‘n liedjie: Handjies handjies klap klap klap. Memoriseer dit.-Herhaal die liedjie. Sit aksies by-Luister vir bekende/onbekende woorde-Identifiseer geluid

Liedjie: Handjies handjies klap klap klap

Ma.Di.

Wo.Do.Vr.

Woord & Sinsbou (Klanke):

-Onderskei tussen vorm: voorwerpe wat dieselfde is/prentjies met een wat verskil. Bv. twee prente van kinders wat feitlik dieselfde is, maar net hier en daar is daar ‘n klein verskil

Voorwerpe en prentjies wat dieselfde is/verskil

Ma.

Ouditiewe Persepsie:-Maak geluide op instruksie: bv. klap hande, stamp voete, ens. (Handjieklap liedjie)-Luister vir bekende en onbekende woorde in die liedjie

-Luister en identifiseer klanke in die klas asook buite. Gesels oor die klanke wat gehoor kan word.

Ma.Di.Wo.

Do.Vr.

HUISTAAL FOKUSLES

KWARTAAL: WEEK: 3 KONTEKS: My liggaam

3

Page 4: Web viewhoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel . NABETRAGTING: ... -Leë bottels en ander houers wat gebruik word om onsself mee te versorg. NABETRAGTING:

BEGELEIDE GROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNEGedeelde Lees:Ontluikende Lees

Klein boekies: My lyfie.-Gebruik taal om konsepte te ontwikkel, bv. kleur, vorm, ouderdom, tyd, volgorde(Bespreek die voorkoms en ontwikkelingsfases vanaf geboorte tot 5jr bv. lê, dan rol, kruip, loop, hardloop.)-Moedig leerders aan om vrae te vra-Hulle moet luister na eenvoudige opdragte en dit dan uitvoer.(Rigting: Lees)

6 Klein boekiesPrente van kind se ontwikkelingsfases van 0-5 om in volgorde te rangskik

Luister & Praat Hulle moet luister na eenvoudige opdragte en dit dan uitvoer, bv. stap na L/R, spring op/af.

Leerders

Woord & Sinsbou (Klanke):

-Onderskei tussen vorm: voorwerpe wat dieselfde is/prentjies met een wat verskil. Bv. twee prente van kinders wat feitlik dieselfde is, maar net hier en daar is daar ‘n klein verskil

Voorwerpe/prente wat byna dieselfde is/verskil

HUISTAAL FOKUSLES:

KWARTAAL: 1 WEEK: 3 KONTEKS: My liggaam

GROEPWERK:GROEP 1 GROEP 2 GROEP 3 GROEP 4 GROEP 5Collage: Elke groep kry ‘n groot blad waarop fotoraampies geteken is. Elkeen moet nou homself in ‘n fotoraampie teken en sy naam byskryf. Versier jou raampie met gom en blinkertjies

Borrelblaas ‘n agtergrondblad vir ‘n volgende keer se gebruik

Knip en plak klere uit ‘n tydskrif. Teken die kop by en kleur dit in met uitdraaikryte. Teken ‘n agtergrond by

Opvoedkundige Speletjie: “What’s the difference”. Bespreek jou bevindinge met jou maatjie langs jou

Maak jouself met soutklei. Gebruik collage-items om jou skepping mee te versier. Verf dit.

HUISTAAL FOKUSLES: p3

KWARTAAL: 1 WEEK: 3 KONTEKS: My liggaam

ONAFHANKLIKE SPEL:LEESHOEKIE OPVOEDKUNDIGE

SPELKREATIEWEWERK

HUISTAALFOKUSTAFEL

FANTASIE-HOEKIE

“Lees” selfstandig en vir die genot boeke in die

-“Spot the difference”-Skaduprente:

-Verf : eie keuse-Bordkryt en suikerwater op

-“Spot the difference”-Skaduprente:

Klere, hoede, skoene, sonbrille, grimering

4

Page 5: Web viewhoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel . NABETRAGTING: ... -Leë bottels en ander houers wat gebruik word om onsself mee te versorg. NABETRAGTING:

leeshoekie.(Lees en Klanke)

vind die prentjie wat in die skaduwee pas.-Parts of my body

swart papier vind die prentjie wat in die skaduwee pas.

NABETRAGTING:

5

Page 6: Web viewhoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel . NABETRAGTING: ... -Leë bottels en ander houers wat gebruik word om onsself mee te versorg. NABETRAGTING:

HUISTAAL FOKUSLES: KWARTAAL: 1 WEEK: 4 KONTEKS: My nuwe skool en boeke

FOKUS VIR DIE WEEK: Verduidelik verskille en ooreenkomste in eie woorde

GROOTGROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNE: DAG:Gedeelde Lees:Ontluikende Lees

Teks: ‘n Resep (Mariebeskuitjie gesiggie)-Gesels oor die resep. Vra vrae en beantwoord vrae.-“Lees” die resep van bo na onder deur na die prentjies te kyk. -Skommel nou die prentjies en probeer om dit weer in die regte volgorde te plaas

ResepAparte prentjies van bestanddele

daagliks

Luister & Praat -Praat oor die resep. Kyk na ‘n verskeidenheid prentjies. Watter van die , bv. sand, kan jy nie in ‘n resep gooi nie? Waarom nie? Hoe verskil dit van die bestanddele wat mens wel in die resep kan gooi? (Identifiseer en beskryf ooreenkomste en verskille)-Neem beurte om te praat-Vertel van eie bak-en-brou ondervindinge

-Luister na en herhaal ritmiese patrone, bv. klap klap-klap, klap

ResepAparte prentjies van bestanddele

daagliks

Di.Wo.

Woord & Sinsbou (Klanke):

-Verstaan dat skrif betekenis het: bv. ‘n woord kan ‘n bestanddeel voorstel: lekkers = Smarties, ens.

Name van resep-bestanddele

Di.Wo.

Visuele Geheue:Pak die bestanddele uit. Laat kinders dit besigtig, en gooi dit dan toe met ‘n doek. Wie kan onthou wat daar alles was?

Resep se bestanddeleDoek

Do.Vr.

HUISTAAL FOKUSLES KWARTAAL: 1 WEEK: 4 KONTEKS: My nuwe skool en boeke

BEGELEIDE GROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNEGedeelde Lees:Ontluikende Lees

Teks: Resep.-Almal “lees” die resep saam

6 ResepkaarteAparte prentjies van

6

Page 7: Web viewhoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel . NABETRAGTING: ... -Leë bottels en ander houers wat gebruik word om onsself mee te versorg. NABETRAGTING:

-Pak nou die prentjies van die bestanddele in die regte volgorde

bestanddele (een stel per kind)

Luister & Praat -Praat oor die resep. Kyk na ‘n verskeidenheid prentjies. Watter van die , bv. sand, kan jy nie in ‘n resep gooi nie? Waarom nie? Hoe verskil dit van die bestanddele wat mens wel in die resep kan gooi? (Identifiseer en beskryf ooreenkomste en verskille)-Neem beurte om te praat-Vertel van eie bak-en-brou ondervindinge

ResepAparte prentjies van bestanddele

Woord & Sinsbou (Klanke):

-Wie kan onthou watter woordjie beteken “Smarties”, ens.

Name van bekende bestanddele

HUISTAAL FOKUSLES:

KWARTAAL: 1 WEEK: 4 KONTEKS: My nuwe skool en boeke

GROEPWERK:GROEP 1 GROEP 2 GROEP 3 GROEP 4 GROEP 5Resep: Gesiggies“Lees” jou resep versigtig en volg dit van bo na onder in die regte volgorde.

Teken ‘n prent van jou eie keuse met vetkryt. Kleur dit in met verf(Oog-hand Koord. – gebruik ‘n verskeidenheid skryfgereedskap)

Skeur-en-plak ‘n dun raampie rondom ‘n blad. Hou dit as agtergrondblad vir ‘n volgende takie

Knip ‘n verskeidenheid gekleurde vorms uit. Plak dit op agtergrondpapier om jou skool voor te stel. Teken by met vetkryte en kleur in met kleursel(Fyn motoriese beheer: knip)

Opvoedkundige Spel:-Rygwerk- Soek die prentjie wat nie pas nie

HUISTAAL FOKUSLES: KWARTAAL: 1 WEEK: 4 KONTEKS: My nuwe skool en boeke

ONAFHANKLIKE SPEL:LEESHOEKIE OPVOEDKUNDIGE

SPELKREATIEWEWERK

HUISTAALFOKUSTAFEL

FANTASIE-HOEKIE

-Reseptekaarte-Resepteboeke-Tydskrifte met resepte in-Boeke oor skool

-Watter prentjie pas nie?-Plaas prente in die regte logiese volgorde

-Speeldeeg: eie keuse

-Trek die buitelyne van die skoolgebou-Sjabloon af. Teken nou by met

-Gelamineerde vel met prentjies. Drie prentjies pas bymekaar, maar een pas nie. Kan jy sien watter een dit is?

-Bak-en-brou gereedskap-Voorskote-Ou mengers-Stofie-Resepteboeke

7

Page 8: Web viewhoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel . NABETRAGTING: ... -Leë bottels en ander houers wat gebruik word om onsself mee te versorg. NABETRAGTING:

kryte en kleur in. -Maak eie plakboek

NABETRAGTING:

8

Page 9: Web viewhoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel . NABETRAGTING: ... -Leë bottels en ander houers wat gebruik word om onsself mee te versorg. NABETRAGTING:

HUISTAAL FOKUSLES: KWARTAAL: 1 WEEK: 5 KONTEKS: Sintuie (1)

FOKUS VIR DIE WEEK: identifiseer voorwerpe in agtergrond, Vertel storie/gediggie oor in eie woorde Teken prent om ‘n boodskap oor te dra

GROOTGROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNE: DAG:Gedeelde Lees:Ontluikende Lees

Teks: Gediggie-‘Lees’ vergrote teks saam met juffrou-Juffrou knip prent van gediggie op in 5 groot dele. Laat kinders dit weer saamvoeg tot ‘n geheel-Vra kinders om bekende voorwerpe in prent te identifiseer

GediggiePrent van gediggie(opgesny in 5 legkaartdele)

Daagliks

Luister & Praat -Laat kinders stories vertel n.a.v. die gediggie, en laat hul ook wat in die gediggie gebeur, in hul eie woorde oorvertel-Luister sonder om te onderbreek-Dramatiseer die gediggie

Daagliks

Vrydag

Woord & Sinsbou (Klanke): -“Lees” die volgorde van die gediggie vanaf

‘n reeks prentjies.

-Luister met genot na ‘n kort storie en neem op gepaste tyd deel aan refreine

Prente van gediggie wat logies op mekaar volg

Di.Wo.Do.

Vr.

Ouditiewe Persepsie:-Luister na slaginstrumente-Benoem die instrumente-Eksperimentee met die geluide wat instrumente maak-Volg visuele leidrade om instrument te identifiseer en te bespeel-Speel instrumente op die ritme van die rympie

SlaginstrumenteDi.Wo.Do.Vr.

HUISTAAL FOKUSLES p2

KWARTAAL: 1 WEEK: 5 KONTEKS: Sintuie (1)

BEGELEIDE GROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNEGedeelde Lees:Ontluikende Lees

Teks: Gediggie-‘Lees’ vergrote teks saam met juffrou-Juffrou knip prent van gediggie op in 5 groot dele. Laat kinders dit weer saamvoeg tot ‘n geheel

GediggiePrent van gediggie(opgesny in 5 legkaartdele)

9

Page 10: Web viewhoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel . NABETRAGTING: ... -Leë bottels en ander houers wat gebruik word om onsself mee te versorg. NABETRAGTING:

-Vra kinders om bekende voorwerpe in prent te identifiseer

Luister & Praat -Laat kinders stories vertel n.a.v. die gediggie, en laat hul ook wat in die gediggie gebeur, in hul eie woorde oorvertel

-Dramatiseer die gediggieWoord & Sinsbou (Klanke):

-“Lees” die volgorde van die gediggie vanaf ‘n reeks prentjies.

Prente van gediggie wat logies op mekaar volg

HUISTAAL FOKUSLES:

KWARTAAL: 1 WEEK: 5 KONTEKS: Sintuie (1)

GROEPWERK:GROEP 1 GROEP 2 GROEP 3 GROEP 4 GROEP 5

Kleur ‘n prentjie van die gediggie in. Sny dit op in dele om ‘n legkaart te vorm. Plak dit nou weer langs mekaar op ‘n agtergrondblad om ‘n geheel te vorm. Krabbbel die gediggie se naam onderaan. “Lees” dit.

Gebruik ‘n prent om ‘n boodskap/persoon-like ervaring oor te dra. Het die dokter al jou ore/oë ondersoek. Teken ‘n prentjie daarvan en kleur dit in

Maak ‘n gesiggie met soutklei. Gebruik collage voorwerpe om dit mee te versier. Verf dit.

Verf ‘n agtergrond blad deur lyne vertikaal oor die blad te verf van L na R en bo na onder. Gebruik kleursel

Voorgrond/Agtergrond: Kleur net ‘n deel van die prent in, bv. kleur net die oog in en los die ander prentjies oop.

HUISTAAL FOKUSLES: p3

KWARTAAL: 1 WEEK: 5 KONTEKS: Sintuie (1)

ONAFHANKLIKE SPEL:LEESHOEKIE OPVOEDKUNDIGE

SPELKREATIEWEWERK

HUISTAALFOKUSTAFEL

FANTASIE-HOEKIE

Boeke oor die sintuieLegkaarte oor sintuieTydskrifte

-What comes next?-Same and Different-Skaduwees

Knip en plak gesigdele uit tydskrifte en voltooi die gesiggie templaat. Kleur in met fynverf

-Spot the difference prente-Fynspierkoor-dinasie: knypers en bolletjies

-Rig hoekie in soos dokter se spreekkamer waar oë/ore getoets kan word

10

Page 11: Web viewhoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel . NABETRAGTING: ... -Leë bottels en ander houers wat gebruik word om onsself mee te versorg. NABETRAGTING:

NABETRAGTING:

11

Page 12: Web viewhoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel . NABETRAGTING: ... -Leë bottels en ander houers wat gebruik word om onsself mee te versorg. NABETRAGTING:

HUISTAAL FOKUSLES:

KWARTAAL: 1 WEEK: 6 KONTEKS: Sintuie (2)

FOKUS VIR DIE WEEK: Letter ‘l’, Luister met genot en neem op gepaste tyd deel aan Refreine , Krabbel (Skryf), “Lees” eie skryfwerk

GROOTGROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNE: DAG:Gedeelde Lees:Ontluikende Lees

Ontluikende Skryf

Teks: Grootboek Storie-Gebruik visuele leidrade om betekenis te skep-Klassifiseer items wat by mekaar pas-Hou boek met regte kant na bo, blaai korrek-Bespreek en beskryf karakters in storie-“Lees” prenteboeke. Toon begrip dat prente en woorde verwant is, tog verskil

-Plak kolle op R-hande. Raak nou jou L skouer met jou R-hand, ens. (Kruis middellyn)-Vorm die letter”l”met jou liggaam

Grootboek

KolleLyfies

Lyfies

daagliks

Luister & Praat -Luister met genot na kort storie. Neem op gepaste tyd deel aan refreine-Vra vrae

Grootboek daagliks

Woord & Sinsbou (Klanke):

-Met watter klankie begin jou naam?-Watter klankie pas nie? Bv. bbkb

daagliks

Ouditiewe persepsie:-Herken die verskil tussen klank en geen klank nie, bv. Speel “Stuur die pakkie om” Stop as die musiek stop. Wie is uit?-Luister na harde/sagte geluide. Beskryf die konsepte hard en sag

Speletjie: “Stuur die pakkie om” Di.

Wo.Do.

Vry.HUISTAAL FOKUSLES KWARTAAL: 1 WEEK: 6 KONTEKS: Sintuie (2)

BEGELEIDE GROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNEGedeelde Lees:Ontluikende Lees

Ontluikende Skryf

Teks: Grootboek Storie-Gebruik visuele leidrade om betekenis te skep-Hou boek met regte kant na bo, blaai korrek-Bespreek en beskryf karakters in storie-“Lees” prenteboeke. Toon begrip dat prente en woorde verwant is, tog verskil

-Vorm die letter”l”met jou liggaam

6 klein boekies (dieselfde as Grootboek)Prente

12

Page 13: Web viewhoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel . NABETRAGTING: ... -Leë bottels en ander houers wat gebruik word om onsself mee te versorg. NABETRAGTING:

LyfiesLuister & Praat -Luister met genot na kort storie. Neem op

gepaste tyd deel aan refreine6 klein boekies (dieselfde as Grootboek)

Woord & Sinsbou (Klanke):

-Herken die verskil tussen klank en geen klank nie, bv. Speel “Stuur die pakkie om” Stop as die musiek stop. Wie is uit?-Luister na harde/sagte geluide. Beskryf die konsepte hard en sag

Speletjie: “Stuur die pakkie om”

HUISTAAL FOKUSLES:

KWARTAAL: 1 WEEK: 6 KONTEKS: Sintuie (2)

GROEPWERK:GROEP 1 GROEP 2 GROEP 3 GROEP 4 GROEP 5Plak die letter ‘l’ met kolletjies. Ryg nou ‘n raampie op jou blad se rand en teken iets mooi, bv. blommetjies, op die agtergrond

Teken prent om hoofgedagte in storie weer te gee. Gebruik permanente koki vir buitelyne en kleur in met fynverfSkryf kamma die storie se naam onderaan prent (Rolspel skryf deur te krabbel. “Lees” eie skryfwerk)

Collage: Elke groep kry ‘n groot blad met ‘n oog op. Hulle knip nou prentjies uit tydskrifte van dinge wat mens kan sien, en plak dit in die oog.

Maak ‘n spookprentjie deur met Jik op ‘n gekleurde agtergrond te teken. Teken iets van jou eie keuse(Kyk dat kind sy middellyn kruis)

Voorgrond/Agtergrondprent:Kleur net ‘n spesifieke deel daarvan in

HUISTAAL FOKUSLES: p3 KWARTAAL: 1 WEEK: 6 KONTEKS : Sintuie (2)

ONAFHANKLIKE SPEL:LEESHOEKIE OPVOEDKUNDIGE

SPELKREATIEWEWERK

HUISTAALFOKUSTAFEL

FANTASIE-HOEKIE

-Boeke oor sintuie-Prente van sintuie wat in groot legkaartstukke opgesny is. Leerders moet dit saamvoeg om geheelbeeld te vorm.

-Something’s Different-next up-Wat pas nie

-Teken met bordkryt op swartbord-Speeldeeg: eie keuse

-Voelsakkie: voel aan growwe/gladde/Sagte/harde, ens. voorwerpe in sakkie. Beskryf aan ‘n maatjie wat jy voel en kyk dan of jy reg was.

-Kosmaak-hoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel

NABETRAGTING:

13

Page 14: Web viewhoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel . NABETRAGTING: ... -Leë bottels en ander houers wat gebruik word om onsself mee te versorg. NABETRAGTING:

HUISTAAL FOKUSLES:KWARTAAL: 1 WEEK: 7 KONTEKS: Skoon en Gesond

FOKUS VIR DIE WEEK: Gee verduidelikings, Herken beginklank in naam, Identifiseer klank wat nie pas nie, Sing liedjies en voer bewegins uit

GROOTGROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNE: DAG:Gedeelde Lees:Ontluikende Lees

Teks: Bekende Liedjie-Identifiseer voorwerp in prent met ‘n besige agtergrond-Draai prentjie om. Juffrou vra leerders wat hul als in die prent gesien het

-Skep eie storie deur prente te ‘lees’-Plaas prente in die regte volgorde-Rolspeel lees deur ‘n ‘leesstem’ aan te neem-verstaan dat geskrewe woorde na gesproke woorde verwys

Bekende liedjiePrent met ‘n besige agtergrond

3 Prente wat logies opmekaar volg

Daagliks

Di.Wo.Do.

Luister & Praat -Identifiseer klank wat nie pas nie bv. kkmk

-Juf. vra vrae n.a.v. die liedjie, bv. wat dink jy gaan volgende gebeur? Hoekom? (Kinders gee verduidelikings)

-Sind eenvoudige liedjie en voer die bewegings uit

Bekende liedjie

Ma.Di.

Wo.Do.

Vr.

Woord & Sinsbou (Klanke):

-Herken beginklank in eie naam.-Kan jy ook die beginklank in ‘n maat se naam hoor?

-Luister na alledaagse geluide op CD. Watter klanke kan jy identifiseer?

CD met alledaagse geluide op

Ma.Di.Wo.

Do.

HUISTAAL FOKUSLES p2

KWARTAAL: 1 WEEK: 7 KONTEKS: Skoon en Gesond

BEGELEIDE GROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNEGedeelde Lees:Ontluikende Lees

Teks: Bekende Liedjie-Skep eie storie deur prente te ‘lees’-Plaas prente in die regte volgorde-Rolspeel lees deur ‘n ‘leesstem’ aan te neem-verstaan dat geskrewe woorde na gesproke woorde verwys

Bekende liedjie3 Prente wat logies opmekaar volg

14

Page 15: Web viewhoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel . NABETRAGTING: ... -Leë bottels en ander houers wat gebruik word om onsself mee te versorg. NABETRAGTING:

Luister & Praat -Identifiseer klank wat nie pas nie bv. kkmk-Juf. vra vrae n.a.v. die liedjie, bv. wat dink jy gaan volgende gebeur? Hoekom? (Kinders gee verduidelikings)-Sind eenvoudige liedjie en voer die bewegings uit Eenvoudige liedjie

Woord & Sinsbou (Klanke):

-Herken beginklank in eie naam

-Luister na alledaagse geluide op CD. Watter klanke kan jy identifiseer?

CD met alledaagse geluide op

HUISTAAL FOKUSLES:

KWARTAAL: 1 WEEK: 7 KONTEKS: Skoon en Gesond

GROEPWERK:GROEP 1 GROEP 2 GROEP 3 GROEP 4 GROEP 5Knip die letters van jou naam uit ‘n tydskrif. Plak dit in die regte volgorde op ‘n lang blad. Versier die agtergrond. Vertel vir jou maatjie met watter klank begin jou naam.

Trek die buitelyne van ‘n vrug na. Verf dit met gom en strooi nou gekleurde sand bo-oor. Kleur die agtergrond met verf in (Trek buitelyne van eenvoudige prent na)

Maak ‘n inkopielysie van gesonde kos: knip prente uit tydskrif, plak dit op jou lysie en “skryf” langsaan elke item wat dit is. (rolspeel skryf in speelsitusasies, bv. inkopielyste)

Teken jouself in die stort. Kleur in met kryt. Drup warm kerswas bo-oor jou prent om waterdruppels voor te stel. Bedek prent met kleursel

Masker: maak ‘n gesigmasker. Knip die mond uit. Plak skoon, wit tande in die mond. Verf die res van die gesig

HUISTAAL FOKUSLES: p3

KWARTAAL: 1 WEEK: 7 KONTEKS: Skoon en Gesond

ONAFHANKLIKE SPEL:LEESHOEKIE OPVOEDKUNDIGE

SPELKREATIEWEWERK

HUISTAALFOKUSTAFEL

FANTASIE-HOEKIE

-Boeke oor selfsorg-Plakboek met prente van allerlei selfsorgproduk-te

-10 Rules-Ryg vierkante-Dressing Myself

-Kleur ‘n tandeborsel in. Knip dit uit. Spuit ‘n bietjie regte tandepasta op die borsel en laat in droograk droogword.-Spatverf die sjabloon van ‘n tandvorm.

-Werkvel: Vormherken-ning, rigting. Trek ‘n kring om die prentjies wat in ‘ ander rigting wys as die eerste een.

-Leë bottels en ander houers wat gebruik word om onsself mee te versorg

15

Page 16: Web viewhoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel . NABETRAGTING: ... -Leë bottels en ander houers wat gebruik word om onsself mee te versorg. NABETRAGTING:

NABETRAGTING:

16

Page 17: Web viewhoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel . NABETRAGTING: ... -Leë bottels en ander houers wat gebruik word om onsself mee te versorg. NABETRAGTING:

HUISTAAL FOKUSLES: KWARTAAL: 1 WEEK: 8 KONTEKS: Troeteldiere

FOKUS VIR DIE WEEK: “Skryf “in sandborde, Identifiseer dele van ‘n geheel

GROOTGROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNE: DAG:Gedeelde Lees:Ontluikende Lees

Ontluikende Skryf

Teks: plakkaat oor troeteldiere-Pas woorde by voorwerpe: pas name van troeteldiere by plastiekdiertjies-Herken eie naam en ten minste 5 maats s’n

Skryf in sandskinkborde: skryf eie naam. Skryf die ‘l’ klankie

Troeteldiere-PlakkaatPlastiekdiereSigwoorde vir diere

sandskinkborde

daagliks

Luister & Praat -Identifiseer dele van ‘n geheel, bv. wys na en benoem liggaamsdele van ‘n troeteldier-Praat oor prente

-Luister of twee gegewe klanke dieselfde is, bv. pp / pb

-Dra gediggies voor en voer bewegings uit met juffrou se hulp (gediggies voorheen aangeleer)-Praat oor prente

PlastiekdierjiesPrentjies van troeteldiere se liggaamsdele

Bekende gediggies

Ma.Di.Wo.

Do.

Vr.

Woord & Sinsbou (Klanke):

Ouditiewe Persepsie:-Identifiseer rymwoorde in gediggies.

-Luister na 2 eenvoudige klankpatrone wat dieselfde is en verduidelik die ooreenkomste-Luister na 2 eenvoudige klankpatrone wat verskil en verduidelik die verskille

Gediggies (rymwoorde)

daagliks

Di.Do.

HUISTAAL FOKUSLES p2

KWARTAAL: 1 WEEK: 8 KONTEKS: Troeteldiere

BEGELEIDE GROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNEGedeelde Lees:Ontluikende Lees

Teks: plakkaat oor troeteldiere-Pas woorde by voorwerpe: pas name van troeteldiere by plastiekdiertjies-Herken eie naam en ten minste 5 maats s’n

Troeteldiere-PlakkaatPlastiekdiereSigwoorde vir diere

17

Page 18: Web viewhoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel . NABETRAGTING: ... -Leë bottels en ander houers wat gebruik word om onsself mee te versorg. NABETRAGTING:

Ontluikende Skryf Skryf in sandskinkborde: skryf eie naam. Skryf die ‘l’ klankie sandskinkborde

Luister & Praat -Identifiseer dele van ‘n geheel, bv. wys na en benoem liggaamsdele van ‘n troeteldier-Praat oor prente

PlastiekdierjiesPrentjies van troeteldiere se liggaamsdele

Woord & Sinsbou (Klanke):

-Identifiseer rymwoorde in gediggies. Bekende gediggies

HUISTAAL FOKUSLES:

KWARTAAL: 1 WEEK: 8 KONTEKS: Troeteldiere

GROEPWERK:GROEP 1 GROEP 2 GROEP 3 GROEP 4 GROEP 5Gebruik stokkies, papiervorms, plastiekdoppies, ens om ‘n troeteldieprent te collage. Kleur dit in met kleursel. Skryf (krabbel) jou troeteldier se naam onderaan en ‘lees’ dit vir juffrou

Speeldeeg: maak ‘n troeteldier

Herhaal patrone op pennetjiesborde

Teken ‘n groot visbak: knip vissies uit en plak dit in. Teken gras en klippies met koki’s by. Versier vissies met blinkers

Collage: Maak ‘n troetelhasie van geverfde toiletrol, ogies, wolbolletjiestert en 2 papierore. Gebruik swart papierstrokies vir snorbaarde.

HUISTAAL FOKUSLES: p3

KWARTAAL: 1 WEEK: 8 KONTEKS: Troeteldiere

ONAFHANKLIKE SPEL:LEESHOEKIE OPVOEDKUNDIGE

SPELKREATIEWEWERK

HUISTAALFOKUSTAFEL

FANTASIE-HOEKIE

Boeke oor troeteldiereNuusboekPlakboek oor troeteldiere

-Maxi-Who’s Part?-Animatch

-Sponsdruk-Werk op swart papier. Teken by met bordkryt wat in suikerwater gedoop is.-Verf op die esel

‘Skryf ‘in sandskinkborde

-Dieremas-ers-Diereklere

NABETRAGTING:

18

Page 19: Web viewhoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel . NABETRAGTING: ... -Leë bottels en ander houers wat gebruik word om onsself mee te versorg. NABETRAGTING:

HUISTAAL FOKUSLES: FOKUS VIR DIE WEEK: “Lees” sigwoorde, Lettergrepe, Voorgrond-Agtergrond Diskrimi- nasie

KWARTAAL: 1 WEEK: 9 KONTEKS: My familie

GROOTGROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNE: DAG:Gedeelde Lees:Ontluikende Lees

Teks: tradisionele storie bv. Rooikappie-Lees die storie-Voeg sigwoorde by-“Lees” die sigwoorde-Luister aandagtig-Reageer gepas op vrae

-Onderskei tussen die vorm van letters, soos sorteer voorwerpe wat identies is/kies een wat verskil, en verduidelik die rede

Storie: RooikappieSigwoorde

Voorwerpe wat identies is, asook een wat verskil van die res

Daagliks

Di.Do.

Luister & Praat -Identifiseer spesifieke geluid uit raserige agtergrond bv. Luister na ‘n liedjie. Wanneer jy ‘n spesifieke woord hoor, steek op jou hand

-Dramatiseer die storie.-Gebruik taal verbeeldingryk

Liedjie op CD

LeerdersOu klere, maskers

Daagliks

Ma.Di.

Woord & Sinsbou (Klanke):

Herken sin bestaan uit woorde: klap ‘n sin wat uit een lettergrepige woorde bestaan, bv, Jan kan sy boek lees.

daagliks

Ouditiewe Persepsie:Vul die ontbrekende woorde in in ‘n bekende rympie

Ma.Wo.

Visuele Persepsie:-Kyk na ‘n prent met versteekte items in-Identifiseer die versteekte items.(voorgrond/agtergrond)

Prent met versteekte items in

Di.Do.

HUISTAAL FOKUSLES

KWARTAAL: 1 WEEK:9 KONTEKS: My familie

BEGELEIDE GROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNEGedeelde Lees: Teks: tradisionele storie bv. Rooikappie Storie: Rooikappie

19

Page 20: Web viewhoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel . NABETRAGTING: ... -Leë bottels en ander houers wat gebruik word om onsself mee te versorg. NABETRAGTING:

Ontluikende Lees -Lees die storie-Voeg sigwoorde by-“Lees” die sigwoorde-Luister aandagtig-Reageer gepas op vrae

Sigwoorde

Luister & Praat -Dramatiseer die storie.-Gebruik taal verbeeldingryk

LeerdersOu klere, maskers

Woord & Sinsbou (Klanke):

Herken sin bestaan uit woorde: klap ‘n sin wat uit een lettergrepige woorde bestaan, bv, Jan kan sy boek lees.

HUISTAAL FOKUSLES:

KWARTAAL:1 WEEK:9 KONTEKS: My familie

GROEPWERK:GROEP 1 GROEP 2 GROEP 3 GROEP 4 GROEP 5Teken die hoofidee van die storie. Gebruik swart waskryt vir die buitelyne en kleur in met bordkryt en suikerwater(Gebruik ‘n verskeidenheid skryfgereedskap)

Visuele Diskriminasie: soek die versteekte items in ‘n prent en kleur dit in. Bespreek dit met jou maat

Dra idees by vir die klas se nuusboek deur jou nuus te teken. Kleur in met vetkryt/uitdraaikryte

Teken jou familie met permanente koki en kleur in met fynverf. Kleur die agtergrond in met kleursel

Maak jou eie geskenkpapier met bruinpapier en aartappeldrukwerk

HUISTAAL FOKUSLES: KWARTAAL: 1 WEEK: 9 KONTEKS: My familie

ONAFHANKLIKE SPEL:LEESHOEKIE OPVOEDKUNDIGE

SPELKREATIEWEWERK

HUISTAALFOKUSTAFEL

FANTASIE-HOEKIE

Vingerpoppies:My familie-Albums met familiefoto’s-Boeke oor die familie

-Veltbord met prente van die familie.-Amusement Park-Join Up

-Speeldeeg metkoekiedrukkers en rollertjies-Knip en plak prente van mense om in die familie-foto-album te plak. Juffrou voorsien “album” gemaak uit blaaie wat gebind is en

-Werkvel van gesinslede en items wat hulle sal gebruik. Middellynkrui-sing-Werkvel vir voorbereidende Skrif: Volg die paadjie sonder om aan die

-Klere, gereedskap en ander items wat deur familielede gebruik sal word.

20

Page 21: Web viewhoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel . NABETRAGTING: ... -Leë bottels en ander houers wat gebruik word om onsself mee te versorg. NABETRAGTING:

klaar getekende fotoraampies in het.

buitelyne te raak.(Lamineer die velle en gebruik ‘n witbordkoki sodat velle meermale gebruik kan word)

NABETRAGTING:

21

Page 22: Web viewhoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel . NABETRAGTING: ... -Leë bottels en ander houers wat gebruik word om onsself mee te versorg. NABETRAGTING:

HUISTAAL FOKUSLES:

KWARTAAL: 1 WEEK: 10 KONTEKS: My Huis

FOKUS VIR DIE WEEK: Hersiening

GROOTGROEP:STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNE: DAG:Gedeelde Lees:Ontluikende Lees

Teks: Resep-“Lees” die resep-Bespreek dit-Deel eie ervaringe-Voeg sigwoorde by-“Lees” sigwoorde

-“Lees Hoë Frekwensie woorde, bv. Edgars, ABSA, ens.

-Luister na ‘n kort rympie. Reageer op rympie d.m.v. bewegings en drama aktiwiteite of kringe

ResepSigwoorde

Hoë Frekwensie woorde

Kort rympie

Daagliks

Di.Do.

Wo.Vr.

Luister & Praat -Ouditiewe Geheue: herhaal 3 of meer woorde

-Identifiseer geselekteerde inliging uit ‘n beskrywing bv. Watter vertrek beskryf ek: jy kan daarin eet en daar sal ‘n tafel in wees.

-Rangskik 3 prente in die regte volgorde en vertel die storie wat geskep is

3 Prente om in logiese volgorde gerangskik kan word

Daagliks

Di.Wo.

Do.Vr.

Woord & Sinsbou (Klanke):

-Groepeer woorde wat met dieselfde klank begin, bv. bad, bed, braaiplek

-Speel ‘n rym-speletjie: Dink aan ‘n woord wat rym met ....

-Identifiseer die woord, uit 3 woorde, wat nie rym nie, bv. huis, muis, by

woorde Ma.Di.

Wo.Do.

Vr.

HUISTAAL FOKUSLES p2

KWARTAAL: 1 WEEK: 10 KONTEKS: My Huis

BEGELEIDE GROEP:

22

Page 23: Web viewhoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel . NABETRAGTING: ... -Leë bottels en ander houers wat gebruik word om onsself mee te versorg. NABETRAGTING:

STUDIE-AREA: AKTIWITEIT: HULPBRONNEGedeelde Lees:Ontluikende Lees

Teks: Resep-“Lees” die resep-Bespreek dit-Deel eie ervaringe-Voeg sigwoorde by-“Lees” sigwoorde

ResepSigwoorde

Luister & Praat -Rangskik 3 prente in die regte volgorde en vertel die storie wat geskep is

3 Prente om in logiese volgorde gerangskik kan word

Woord & Sinsbou (Klanke):

-Groepeer woorde wat met dieselfde klank begin, bv. bad, bed, braaiplek

-Speel ‘n rym-speletjie: Dink aan ‘n woord wat rym met ....

woorde

HUISTAAL FOKUSLES:

KWARTAAL: 1 WEEK: 10 KONTEKS: My Huis

GROEPWERK:GROEP 1 GROEP 2 GROEP 3 GROEP 4 GROEP 5Resep:-Bak-en-brou.

Bokskonstruksie: bou jou huis. Verf dit wanneer jy klaar is

Spatverf sjabloon van huisie. Gebruik sponsdrukkers om ‘n mooi raampie rondom jou prent te druk

Maak ‘n agtergrondblad vir ‘n volgende keer se gebruik: sit wit papier op ‘n growwe voorwerp neer en krap die patroon af met waskryt. Bedek met kleursel

Opvoedkundige Speletjie:Wat pas nie (stroke)

HUISTAAL FOKUSLES: p3

KWARTAAL: 1 WEEK: 10 KONTEKS: My Huis

ONAFHANKLIKE SPEL:LEESHOEKIE OPVOEDKUNDIGE

SPELKREATIEWEWERK

HUISTAALFOKUSTAFEL

FANTASIE-HOEKIE

-Boeke van huise-Boeke oor die boubedryf-Boeke oor dierehuise

-Living & Non-Living-Memory card game-Join Up

-Vingerverf-Weef ‘n matjie vir jou huis met stroke papier

-Fynspierkoordi-nasie: prent van Rooikappie wat na ouma se huis stap. Volg die

-Allerlei voorwerpe wat mens in jou huis sal gebruik, bv. potte met

23

Page 24: Web viewhoekie: pak items uit wat kinders kan proe en ruik en voel . NABETRAGTING: ... -Leë bottels en ander houers wat gebruik word om onsself mee te versorg. NABETRAGTING:

paadjie tussen die lyne deur sonder om aan lyne te raak.

blomme in, stofsuier, tv, bed, kombuisgoed, strykplank, ens.

NABETRAGTING:

24