LEEF IN SY TEENWOORDIGHEID
5Sy danksegging
Ware liefde wil altyd op ’n manier uitgedruk wordDanksegging help ons om uitdrukking te gee en in Sy teenwoordigheid te leefAanbidding en danksegging loop hand aan hand
Lukas 17:11-1911Op sy reis na Jerusalem toe het Jesus al met die grens tussen Samaria en Galilea langs gegaan.12Net toe Hy 'n sekere dorpie wou binnegaan, kom tien melaatse mans Hom tegemoet, maar hulle bly op 'n afstand staan 13en roep hard: “Jesus, Here, ontferm U oor ons!”
14Toe Hy hulle sien, sê Hy: “Gaan wys julle vir die priesters.” Op pad daarheen het hulle gesond geword. 15 En een van hulle het, toe hy sien dat hy genees is, omgedraai en God hardop geprys.
Lukas 17:11-19
16 Hy het voor die voete van Jesus neergeval en Hom gedank. Hierdie man was 'n Samaritaan. 17 Toe sê Jesus: “Was daar nie tien wat gesond gemaak is nie? Waar is die ander nege dan?
Lukas 17:11-19
18 Is daar niemand anders wat omgedraai het om God die eer te gee behalwe hierdie man wat nie eers 'n Jood is nie?” 19 En vir hom sê Hy: “Staan op en gaan huis toe. Jou geloof het jou gered.”
Lukas 17:11-19
Aanbidding is danksegging
Jy is nou deel van ’n familie wat dankie sê ! ’n Manier hoe jy uitdrukking kan gee aan jou liefde
Aanbidding is danksegging
7 Dominante woorde vir aanbidding: Todah = “A thanksgiving choir” Barak = “To kneel in thanksgiving” Tehilla = “To sing a song of thanksgiving” Halal = “To give thanks by being glamorously foolish” (Waar die woord “haleluja” vandaan kom)
Aanbidding is danksegging
7 Dominante woorde vir aanbidding: Yadah = “To give thanks with extended hands” Zamar = “To give thanks with a musical instrument”Shabach = “To give thanks in a loud tone” (“Shout to the Lord”)
Aanbidding is danksegging
Jy kan nie ’n aanbidder wees sonder dankbaarheid nie!Ps.100:4: “Gaan sy poorte in met lof (“thanksgiving” = todah), sy voorhowe met lofgesang (praise” = tehilla); loof Hom(“be thankfull = yadah), prys( “bless” = barak) sy Naam 4 uit die 7 woorde uit 1 vers!
Aanbidding is danksegging
Parafrase: “Gaan Sy poorte in met ‘n koor wat danksegging bring en Sy voorhowe met liedere wat Sy lof besing. Strek jou hande uit om Hom te eer en kniel voor Sy Groot Naam!Uitdrukkings van aanbidding wat baie keer ’n stretch is vir mense wat jou lewe kan verander.
Wonderwerke loop dankbaarheid vooruit
1 melaatse het dankie gesê toe hy sien hy is gesondWas dit toepaslik/appropriate om op sy gesig te val en God te loof met ‘n harde stem? Melaatse het groot rede gehad om dankbaar te wees
Wonderwerke loop dankbaarheid vooruit
Ons het ook meer as genoeg rede om dankbaar te wees !Is dit toepaslik/ maak dit sin as ons God (soms self uitbundig) loof en prys?
Gehoorsaamheid loop wonderwerke vooruit
Hulle word gesond as hulle doen wat Jesus sê’n Patroon wat hom oor en oor herhaal in die Bybel Eerste 10 verse van die hoofstuk vorm deel van vers 11-19Luk.17 :1—10 Jy het nie meer geloof nodig nie, jy het gehoorsaamheid nodig.Wat moet jy doen om jou wonderwerk te kry?
Is dit toepaslik vir ons om ons dankbaarheid
te wys as ons in Sy teenwoordigheid
kom?
Leef in sy teenwoordigheid
met dankbaarheid!
Top Related