Leef in god se teenwoordigheid5

16
LEEF IN SY TEENWOORDIGHEID 5 Sy danksegging

Transcript of Leef in god se teenwoordigheid5

Page 1: Leef in god se teenwoordigheid5

LEEF IN SY TEENWOORDIGHEID

5Sy danksegging

Page 2: Leef in god se teenwoordigheid5

Ware liefde wil altyd op ’n manier uitgedruk wordDanksegging help ons om uitdrukking te gee en in Sy teenwoordigheid te leefAanbidding en danksegging loop hand aan hand

Page 3: Leef in god se teenwoordigheid5

Lukas 17:11-1911Op sy reis na Jerusalem toe het Jesus al met die grens tussen Samaria en Galilea langs gegaan.12Net toe Hy 'n sekere dorpie wou binnegaan, kom tien melaatse mans Hom tegemoet, maar hulle bly op 'n afstand staan 13en roep hard: “Jesus, Here, ontferm U oor ons!”

Page 4: Leef in god se teenwoordigheid5

14Toe Hy hulle sien, sê Hy: “Gaan wys julle vir die priesters.” Op pad daarheen het hulle gesond geword. 15 En een van hulle het, toe hy sien dat hy genees is, omgedraai en God hardop geprys.

Lukas 17:11-19

Page 5: Leef in god se teenwoordigheid5

16 Hy het voor die voete van Jesus neergeval en Hom gedank. Hierdie man was 'n Samaritaan. 17 Toe sê Jesus: “Was daar nie tien wat gesond gemaak is nie? Waar is die ander nege dan?

Lukas 17:11-19

Page 6: Leef in god se teenwoordigheid5

18 Is daar niemand anders wat omgedraai het om God die eer te gee behalwe hierdie man wat nie eers 'n Jood is nie?” 19 En vir hom sê Hy: “Staan op en gaan huis toe. Jou geloof het jou gered.”

Lukas 17:11-19

Page 7: Leef in god se teenwoordigheid5

Aanbidding is danksegging

Jy is nou deel van ’n familie wat dankie sê ! ’n Manier hoe jy uitdrukking kan gee aan jou liefde

Page 8: Leef in god se teenwoordigheid5

Aanbidding is danksegging

7 Dominante woorde vir aanbidding: Todah = “A thanksgiving choir” Barak = “To kneel in thanksgiving” Tehilla = “To sing a song of thanksgiving” Halal = “To give thanks by being glamorously foolish” (Waar die woord “haleluja” vandaan kom)

Page 9: Leef in god se teenwoordigheid5

Aanbidding is danksegging

7 Dominante woorde vir aanbidding: Yadah = “To give thanks with extended hands” Zamar = “To give thanks with a musical instrument”Shabach = “To give thanks in a loud tone” (“Shout to the Lord”)

Page 10: Leef in god se teenwoordigheid5

Aanbidding is danksegging

Jy kan nie ’n aanbidder wees sonder dankbaarheid nie!Ps.100:4: “Gaan sy poorte in met lof (“thanksgiving” = todah), sy voorhowe met lofgesang (praise” = tehilla); loof Hom(“be thankfull = yadah), prys( “bless” = barak) sy Naam 4 uit die 7 woorde uit 1 vers!

Page 11: Leef in god se teenwoordigheid5

Aanbidding is danksegging

Parafrase: “Gaan Sy poorte in met ‘n koor wat danksegging bring en Sy voorhowe met liedere wat Sy lof besing. Strek jou hande uit om Hom te eer en kniel voor Sy Groot Naam!Uitdrukkings van aanbidding wat baie keer ’n stretch is vir mense wat jou lewe kan verander.

Page 12: Leef in god se teenwoordigheid5

Wonderwerke loop dankbaarheid vooruit

1 melaatse het dankie gesê toe hy sien hy is gesondWas dit toepaslik/appropriate om op sy gesig te val en God te loof met ‘n harde stem? Melaatse het groot rede gehad om dankbaar te wees

Page 13: Leef in god se teenwoordigheid5

Wonderwerke loop dankbaarheid vooruit

Ons het ook meer as genoeg rede om dankbaar te wees !Is dit toepaslik/ maak dit sin as ons God (soms self uitbundig) loof en prys?

Page 14: Leef in god se teenwoordigheid5

Gehoorsaamheid loop wonderwerke vooruit

Hulle word gesond as hulle doen wat Jesus sê’n Patroon wat hom oor en oor herhaal in die Bybel Eerste 10 verse van die hoofstuk vorm deel van vers 11-19Luk.17 :1—10 Jy het nie meer geloof nodig nie, jy het gehoorsaamheid nodig.Wat moet jy doen om jou wonderwerk te kry?

Page 15: Leef in god se teenwoordigheid5

Is dit toepaslik vir ons om ons dankbaarheid

te wys as ons in Sy teenwoordigheid

kom?

Page 16: Leef in god se teenwoordigheid5

Leef in sy teenwoordigheid

met dankbaarheid!