Writing is not hard. Just get pen and paper, sit down and write as it occurs to you.
description
Transcript of Writing is not hard. Just get pen and paper, sit down and write as it occurs to you.
Writing is not hard.Just get pen and paper,
sit down and write as it occurs to you.
The writing is easy – it’s the occurring
that’s hard.(SL)
FOUTE WAARUIT ANDERE DALK KAN LEER
En nee, ek het hul nog nie almalbaasgeraak nie!
EK HET MYSELF NIE GEKEN NIE Doen moeite om jouself te leer ken Wees dankbaar vir die sterkpunte,
maar moenie op jou louere rus nie Werk aan die swakpunte – moenie
dink hulle is ongeneeslik nie “Sê eerstens vir jouself wat jy wil
wees, en dan wat jy dus moet doen.” (Epictetus – 55-135)
EK HET NIE IN MYSELF GEGLO NIE
‘n Mens vermors energie deur twyfel en angs
Omring jouself met mense wat in jou glo
"If you can dream it, you can do it.”
EK HET VERSTAND-BESLUITE
PROBEER UITLEEF ... En die hart probeer ignoreer Dit het nie gewerk nie! Maar natuurlik moet jy jou
verstandook gebruik – hartsbesluite kan dwasebesluite wees
EK HET NIE AANHOU SKRYF NIE
Moenie skryf net vir publikasie nie Skryf enigiets – moenie heeltyd
beoordeel nie Practice makes perfect “The more I practice, the luckier I
get.” - Gary Player
“You must protect yourwriting time –
the easiest thing on earthis NOT to write!”
EK HET TYD LAAT VERLORE GAAN
Maar dis nooit te laat nie! Dit help nie om daaroor te mopper
nie Pas die BOS-beginsel toe: BAS OP
STOEL!
EK HET NIE REALISTIESE DOELWITTE GEHAD NIE
Doelwitte gee jou iets om na te streef
Te groot – oorweldigend Te klein – vervelig Kry wat vir JOU werk
EK HET TEEN DIE GROOTTE
VAN MY DOELWITTE VASGEKYK As die taak te groot lyk,
oorweldig dit jou Breek af in kleiner stukkies Beloon jouself! “Straf” jouself Die wêreld vergaan nie as jy
soms nie jou doelwit bereik nie! Begin eenvoudig môre weer van
vooraf
EK HET MYSELF NEGATIEWE
KOMMENTAAR GEVOER Binne-gesprek bepaal jou dade Ek dink ek kan … ek vermoed ek
kan …ek WEET ek kan!
Negatiwiteit versmoor kreatiwiteit
EK HET DIE WIEL WEER PROBEER UITVIND
Het die genre (romanse) se grenseprobeer skuif
Dit het nie gewerk nie!
ALLES PROBEER DOEN Spesialiseer Moet op een ding fokus om dit
goed te kan doen Anders weet jy ‘n bietjie van
allesen alles van niks!
EK HET SOWAAR SOMS IETS
REG GEDOEN OOK!
VOLG JOU HART Maar onthou jy het verstand ook “The universe steps aside for him
who knows where he is going.”
ALLES VERLOOP MET ‘N PLAN Moenie karring oor die verlede nie AS ek maar net ... As is verbrande hout! “As die dokter vir my sê ek het net
ses minute om te leef, sal ek net ‘n bietjie vinniger tik.” (Isaac Asimov)
BEGIN BY WAT JY KEN En beweeg aan wanneer die tyd
ryp is Kortverhale romanses
liefdesroman Romanse kan ‘n goeie plek wees
om te begin
WEES WAKKER EN SIEN KANSE RAAK
Kursus vir kortverhale lei na HG Elize Parker verwys my na Lapa Lapa lei my na Romanza Romanza lei my na liefdesroman Maar dis nie die einde nie – nuwe
doelwitte
KRY ‘N ONDERSTEUNINGSTELSEL
Familie en vriende Skryfkringe Skrywerontwikkeling blog –
www.madelie.wordpress.com
LEER BY DIE KENNERS Doen kursusse, lees boeke, gesels
met skrywers Maar êrens is dit genoeg ... dan
moet jy toepas wat jy geleer het “Skrywers moet op hul skryfspiere
gaan sit en SKRYF!” (Willem Fransman)
LEES ... LEES ... LEES ... Lees enige taal wat jy kan lees Lees die taal waarin jy wil skryf -
Afrikaans Lees enige genre Lees die genre waarin jy wil skryf
– romanses Lees Romanza
WORD ‘N SPONS!
Absorbeer! Wees bewus van MENSE Wees bewus van WOORDE Hou jou boekie byderhand!
BESLUIT OP ‘N GENRE Bestudeer die vereistes vir daardie
genre Maak seker jy onderskryf dit Kan nie iets skryf waarvoor jy nie
respek het nie – lesers gaan dit agterkom
As die romanse nie vir jou is nie –hou aan met soek
LEER KEN JOU STERKPUNTE Sommige skrywers kan ‘n briljante
storie uitdink Sommige skrywers kan ‘n
doodgewone storie op besondere wyse vertel
Die werklik geseëndes kan albei doen
Werk voortdurend aan albei!
REAGEER OP WENKE ‘n Klein wenkie kan ‘n groot
resultaat lewer Dink mooi voor jy raad in die wind
gooi
LEER HANTEER KRITIEK Weet aan wie jy jou moet steur Oefen om dit nie persoonlik op te
neem nie Gee jouself kans vir herstel ‘n Mens leer bitter min uit
komplimente! SPRING AAN DIE WERK!
LEER HANTEER DIE VREES Vrees vir verwerping – ons
grootste vrees Probeer skei jouself van jou werk Feel the fear and go through it ... Leer die wagtye hanteer Die beste manier – BEGIN SOLANK
MET ‘N NUWE STORIE!
DIE DOELPALE VERSKUIF VOORTDUREND
Ons is nooit daar nie! Daar is ALTYD nog ‘n hekkie voor
Many people –women especially –
feel guilty about writing.They feel it is self-indulgent.
But it is not.It is a way of coming to grips
with the world,and it is also a way of making
money.(Hilary Mantel)
“Publication is the male equivalent
of childbirth.”(Richard Acland)
KOM KUIER VIR MY!
www.marilecloete.wordpress.com www.romanzalesers.wordpress.com