Wat wil jy hê moet ek vir jou gee?...2020/01/19  · moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou...

6
19 Januarie 2020 21 Jan: 19:00 Doopkategese 26 Jan: Preekreeks #24/7 26 Jan: 19:15 Gr. 7- 12 Groep- indeling & Ouerinligting 27 Jan: 18:30 Biduur leierskap 28 Jan: 9:30 Seniors Bybelstudie 28 Jan: 18:30 Narratiewe Pasto- rale Kursus 29 Jan: Ringsontbyt 30 Jan: 9:30 Seniors Opening 9 Gee my die gehoor- saamheid aan U dat ek u volk reg sal regeer en in alles insig sal hê 10 Die Here het dit goedgevind dat Salomo dít gevra het. 11 ”…omdat dit jou versoek is en jy nie vir jou n lang lewe, of rykdom of die dood van jou vyande ge- vra het nie, maar insig in wat reg is, 12 sal Ek aan jou versoek voldoen. Ek gee aan jou wysheid en insig soos niemand vóór jou gehad het of ná jou sal hê nie. Die jaar 2020, sal uit Sy hand geleenthede op vele terreine aan ons bied. Mag ons die krag uit Sy hand ontvang om dit in onthou- geleenthede te omskep. Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vas- berade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan. Josua 1:9 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp Deuroffer: Arbeidsbediening 18:00 @6 Diens Arno Mattheus 19 Januarie 2020, Jaartema loodsing: #24/7 LEEF MET WAAGMOED Wat wil jy hê moet ek vir jou gee? 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp Deuroffer: BADISA 18:00 @6 Diens Ds. Johan Els 26 Januarie 2020, Jaartema #24/7 LEEF MET WAAGMOED Preekreeks: #24/7 een wens

Transcript of Wat wil jy hê moet ek vir jou gee?...2020/01/19  · moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou...

Page 1: Wat wil jy hê moet ek vir jou gee?...2020/01/19  · moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan. Josua 1:9 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan

19 Januarie 2020

21 Jan: 19:00 Doopkategese

26 Jan: Preekreeks #24/7

26 Jan: 19:15 Gr. 7-12 Groep-

indeling & Ouerinligting

27 Jan: 18:30 Biduur leierskap

28 Jan: 9:30 Seniors Bybelstudie

28 Jan: 18:30 Narratiewe Pasto-

rale Kursus

29 Jan: Ringsontbyt

30 Jan: 9:30 Seniors Opening

9“Gee my die gehoor-

saamheid aan U dat ek u

volk reg sal regeer en in

alles insig sal hê … 10

“Die

Here het dit goedgevind

dat Salomo dít gevra het. 11

”…omdat dit jou versoek

is en jy nie vir jou ’n lang

lewe, of rykdom of die

dood van jou vyande ge-

vra het nie, maar insig in

wat reg is, 12

sal Ek aan jou

versoek voldoen. Ek gee

aan jou wysheid en insig

soos niemand vóór jou

gehad het of ná jou sal hê

nie.

Die jaar 2020, sal uit Sy

hand geleenthede op vele

terreine aan ons bied. Mag

ons die krag uit Sy hand

ontvang om dit in onthou-

geleenthede te omskep.

Ek self gee jou die opdrag.

Wees sterk, wees vas-

berade. Moenie skrik nie,

moenie bang wees nie,

want Ek, die Here jou

God, is by jou oral waar jy

gaan. Josua 1:9

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els

Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp

10:00 Informele diens

Ouditorium

Ds. Johan Els

Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp

Deuroffer: Arbeidsbediening

18:00 @6 Diens

Arno Mattheus

19 Januarie 2020, Jaartema loodsing: #24/7 LEEF MET WAAGMOED

Wat wil jy hê moet ek vir jou gee? 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els

Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp

10:00 Informele diens

Ouditorium

Ds. Johan Els

Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp

Deuroffer: BADISA

18:00 @6 Diens

Ds. Johan Els

26 Januarie 2020, Jaartema #24/7 LEEF MET WAAGMOED Preekreeks: #24/7 een wens

Page 2: Wat wil jy hê moet ek vir jou gee?...2020/01/19  · moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan. Josua 1:9 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Durbanville Kinderhuis

Kontantvloei is die lewensbloed van 'n welsynsorgani-sasie soos Durbanville Kinderhuis. Tans ervaar ons groot finansiële uitdagings. Ek neem die vrymoedigheid om jou ondersteuning te vra om 'n spesifieke kind te borg vir die duur van sy of haar verblyf by die Durbanville kinderhuis deur 'n maan-delikse, jaarlikse of eenmalige bydrae van jou keuse te maak. As 'n borg sal jy die geleentheid kry om 'n persoonlike verhouding met die betrokke kind te vorm, deur aan hom of haar te skryf. Jy sal terugvoering ontvang oor die kind se vordering en eerstehands ervaar dat jou bydrae ons kinders se lewens verbeter. Jy sal ook erkenning ontvang op ons donateursbord en kwalifiseer vir n 18 A sertifikaat. Op jou versoek sal ons ook jou maandelikse aftrekorder, met onmiddellike effek, kanselleer. Jou ondersteuning sal baie waardeer word. Kontak Lizette by [email protected] of 021 975 6822 vir meer inligting.

Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke

wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]

ONS DAAGLIKSE BROOD

Koninkryksveldtog (Okt Koninkryksveldtog (Okt ‘19 ‘19 -- Febr Febr ‘20)‘20)

DOELWITDOELWIT R750 000R750 000 INGESAMELINGESAMEL R565 641R565 641 BENODIGBENODIG R184 358R184 358

Kontant / Koevert / EFT / Debietorder / Zapper / SnapscanKontant / Koevert / EFT / Debietorder / Zapper / Snapscan

Algemene Sinode 2019

Selfdegeslagverhoudinge

Tydens die Kerkraadsvergadering van 18 November

2019 is besluit dat die Kerkraad, in samewerking met

Leer en Aktuele Sake, ‘n proses gaan volg om die Alge-

mene Sinode 2019 se besluit oor selfdegeslagver-

houdinge te hanteer en dat ons die gemeente ingelig

sal hou.

Die Kerkraad se besluit van 2015/2016 is steeds van

krag en is op ons webruimte beskikbaar:

www.bergsigdv.co.za - kyk by die skakel Algemeen en

klik op Aktuele Sake.

Peter Montgomery

Kerkraadsvoorsitter

Durbanville-Bergsig

ISRAEL PELGRIMSTOG met Ds. Philip

26 Maart - 5 April 2021

Dagboek nou reeds!

KOM WORD DEEL

Word deel van ‘n Kleingroep in 2020.

Individue, egpare, gesinne, vriendegroepe

ensovoorts, kan hier registreer om deel te

word van ‘n kleingroep by Durbanville-Bergsig NG Kerk. Die indeling

sal vroeg in 2020 plaasvind.

Kliek op hierdie skakel of scan die QR code: http://bit.do/registreer

KLEINGROEPE 2020

NUUT HIER?

Onseker hoe om in te ska-

kel? Vul ‘n kaartjie in by die

Nuwe Lidmaat toonbank of

gebruik die skakel:

http://bit.ly/nuwelidmate

of skandeer die QR kode

of

Tik dit in die “search bar” van

enige “search engine” soos

bv. Google. Dit sal jou na ‘n

vorm neem waar jou be-

sonderhede ingevoeg kan

word.

Die kerk sal jou spoedig kon-

tak om beter te leer ken.

Om vrywillig deel te word

van die kerk se algemene

WhatsApp ‘broadcast’ groep

stuur jou naam en van na:

071 529 9491

Page 3: Wat wil jy hê moet ek vir jou gee?...2020/01/19  · moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan. Josua 1:9 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan

God ons Vader in U hand plaas ons 2020

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap

Bergsig het ’n gebeds-whatsapp-groep waarop ons gebedsversoeke van individue en die gemeente deel en dan saam daaroor bid. Indien jy deel wil wees van Bergsig se GEBEDSGROEP stuur asb. jou naam en nommer vir ds. Mizelle by 083 394 1101. Indien daar iets in jou lewe, die gemeente of die samelewing gebeur waaroor ons ernstig moet bid, stuur asb die gebedsversoek ook na ds Mizelle en sy plaas dit op die groep. Om ’n lewe te leef sonder gebed is net so onmoontlik soos om te lewe sonder om asem te haal.

27 Januarie 2020

18:30 BIDUUR

LEIERSKAP

Hermien Brown 063 349 5135 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Murray Steenkamp en gesin St Blaizestr. 16, 083 708 4235 Moeder oorlede Troos en bemoediging

Chris en Marietha Marais Kenjockity Cres. 13, 082 377 6651 Seun oorlede Troos en bemoediging

Frans Geyser en kinders Lobeliastr. 13, 082 325 9521 Vrou en ma oorlede Troos en bemoediging

Hennie Schoeman Serangetti 12, 083 283 7018 Vrou oorlede Troos en bemoediging

Marié Meyer Fairtrees 4, 021 975 8947 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Netta Verster Fairtrees 32, 072 267 4112 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Dirk Cornelissen Fairtrees 1, 083 415 1274 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Chaldin Bezuidenhoudt 076 497 0221 Been operasie Herstel en bemoediging

Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975

4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging

Luan Gous 2 Wild Olive Cres. 072 529 0207 Dat dokters Luan se

siekte sal kan diagnoseer Herstel en bemoediging

Alida Nel La Gratitude Siekeboek Hartomleiding Herstel en bemoediging

Charlotte Lingenfelder Constantiastr. 18, 021 976 8434 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Daar is kuur vir sy siekte

in Amerika.

Bid vir fondse en toeganklikheid

tot kuur verkry word.

Maans Goussard Villa Cortona 40, 083 546 0810 Kanker Herstel en bemoediging

Lettie Roode Waterbokstr. 26, 021 976 1794 Kankerdiagnose Herstel en bemoediging

Dirk Carstens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging

Danie en Alida Muller Zandkloofweg 10, 076 177 7626 Kanker Herstel en bemoediging

Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106

3-5 Feb 2020

WEEK VAN GEBED

Page 4: Wat wil jy hê moet ek vir jou gee?...2020/01/19  · moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan. Josua 1:9 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan

VROUEBEDIENING Navrae: Marelize Krige 083 352 5596

Like DURBANVILLE-BERGSIG Vrouebediening se facebook blad

Bergsig is ‘n makro-

gemeente en dit is nie altyd

moontlik vir die leraars om

almal te ken nie, partykeer

het hulle nog nie eers al die

lidmate ontmoet nie.

Ds. Philip is gemoeid met

geestelike versorging en ook

uitreike.

Ds. Johan is gefokus op

evangelisasie, kleingroepe,

manne, en seniorjeug.

Ds. Mizelle fokus op

gesinne, juniorjeug, vroue,

enkellopendes en gebed.

Dr. Kobus de Jager hanteer

die seniorbediening in die

gemeente.

Seniorjeug Bedienaar is:

Arno Mattheus

Juniorjeug

Bedienaar is:

Stephanie

Steenkamp

Vandag sê ons

dankie, ons

waardeer julle

en jul families.

Dankie vir die

opofferings!

Ons vra dat die gemeente

vir die leraars en jeug-

bedienaars sal

voorbidding doen.

Philip Johan Mizelle Kobus

Ons is dankbaar vir ons leraars

en Woordbedienaars!

05:45 Vrydagoggende Luister ook na getuienisse by www.tgifcape.co.za

Bladsy 4 Bergs ig Boodskap

3X SENIOR KATEGESELEIERS GESOEK

Bel Arno 072 955 0670

DURBANVILLE / BERGSIG SENIORS

Uitstappie na Kunste Kaap – 26 Januarie 2020

Vertoning – Peter Pan On Ice

Bus vertrek – 3:30 nm. Vanaf Bergsiggemeente

Ons openeningsvergadering vir 2020

Donderdag, 30 Januarie 2020

Tyd: 09:30

Plek: Bergsiggemeente

Alle seniors is welkom om aan te sluit. Ledegeld beloop

R50 per lid.

‘n Vriendelike versoek is dat almal vroegtydig sal kom

om te registreer sodat ons stiptelik 09:30 met die verga-

dering kan begin.

SENIORS BYBELSTUDIE Alle seniors (60+) word genooi na die Seniors Bybel-studie wat in die kerkgebou deur dr. Kobus de Jager gelei word.

Datums: Dinsdae soos op Gemeenteprogram.

Tyd: 09:30-10:30.

Ons eerste byeenkoms vir die jaar is Dinsdag, 28 Januarie. Ons doen een Bybelhoofstuk per byeen-koms. Lees Johannes 18 as voorbereiding.

Baie welkom. Lidmate wat dit bywoon getuig van

groot seën in geestelike groei en samesyn met medege-lowiges. Jy hoef nie by elke byeenkoms te wees om te kan deelneem nie. Ons verstaan dat seniors ‘n besige program het met kleinkinders en wegglip deur die kwartaal!

Die Coram Deo Narratiewe Pastorale kursus

Die Coram Deo-kursus is ʼn twee-jaar akademiese toerustingsgeleentheid in pastorale narratiewe terapie. Dit bied meer as net teoretiese kennis in pastorale tera-pie, dit waarborg ook persoonlik, emosionele- en geeste-like groei. Die Coram Deo-kursus in pastorale narratiewe terapie, is ʼn Tukkies geakkrediteerde sertifikaatkursus.

Die kursus word oor 33 weke vanaf 28 Januarie tot 1 Desember op Dinsdagaande

vanaf 18:30 – 21:00 aangebied. Navrae: Liezl Loubser

[email protected]

Ons is BAIE opgewonde dat

die Veritas Bybel-skool weer

hierdie jaar by Bergsig

aangebied word.

Dit word tans in 26 lande

aangebied en dra inter-

nasionale status. Die hoof-

fokus van Veritas is om lid-

mate toe te rus met die ba-

siese vaardigheid om die

Bybel verantwoordelik te

kan lees, van toepassing te

maak in jou alledaagse lewe

en bedieningsvaardighede

te leer.

Jy kan verwag om geweldig

te groei in jou verhouding

met Jesus omdat jy God se

stem baie duideliker leer

onderskei vanuit die Woord.

Module 1 & 2 word die jaar

by Bergsig aangebied op

Woensdagoggende om

09:00-11:00 en Module 1 &

4 Woensdagaande 19:00 –

21:00 vanaf 12 Februarie.

Module 4 word aangebied

op Dinsdag-oggende om

09:00 – 11:00 vanaf 11 Feb-

ruarie.

Die kursus strek tot Ok-

tober. (Hou kalender dop vir

af tye oor langnaweke en

vakansies.)

Die koste vir die hele jaar

R450 pp & R700 per paar.

Kontak Ds. Johan Els vir

verdere navrae by

[email protected]

Inligtingspamflet by deure

beskikbaar. Lees meer:

www.veritascollege.org

Let wel:

Die groep wat Veritas 1-4 by

Ds. Johan Els voltooi het se

Bybellees-sessies gaan

voort op ’n Dinsdag om 9:00

vanaf 11 Februarie 2020.

Daar sal per whatsapp

groep kommunikeer word.

Page 5: Wat wil jy hê moet ek vir jou gee?...2020/01/19  · moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan. Josua 1:9 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan

VERANDERINGE VAN ADRES, SELFOONNOMMER OF E-POS

Dit is ‘n groot gemeente. Laat weet asb. vir Elize, die

administratiewe beampte indien daar enige veranderinge in bogenoemde plaasvind. Om kommunikasie te vergemaklik sal

dit baie waardeer word as jy help. Veral e-pos-adresse verander baie. Laat weet by: [email protected] of

021-976 4106 x101 Indien u verhuis laat weet die kerkkantoor.

Koninkrykstyd-insameling tot Feb. 2019

Die gee van DANKOFFERS is ‘n …

BELYDENISDAAD Wie sy dankoffers gee, erken die heerskappy

van God oor sy ganse lewe.

AANBIDDINGSHANDELING Ons gee ons dankoffers as ‘n daad van dankbaar-

heid.

2 Kor 8:5 "… eers het hulle hulleself aan die Here gegee …"

Ps 54:8 "Dan sal ek offers aan U bring, selfs meer as wat U vra. Ek sal U Naam loof, Here, want U is goed."

Ons doelwit is R750,000. Hiermee word die kerk bedryf en is die kerk die boot met ‘n kruis op wat uitgaan na die wêreld deur ons be-dieninge soos jeug, kleingroepe, evangelisasie, gasvry-heid, kommunikasie ens.

Bid tot die Here oor helderheid vir jou bydrae.

Help ons om die mikpunt te bereik ons is amper daar.

Bladsy 5 Bergs ig Boodskap

BABA- EN KLEUTERFASILITEITE

Langs die damesbadkamer op-pad na die galery is ‘n

lokaal ingerig vir ouers met babas tot een jaar. Die erediens kan steeds gevolg word deur eenrigting-glas.

Vir ons peuters (1-3 jaar) het ons ‘n speellokaal agter die verhoog van die ouditorium. Die lokaal is

spesifiek ingerig vir peuters met ouderdomstoepaslike speelgoed en ‘n familiebadkamer met ‘n doekruilstasie (baba’s is ook welkom daar). Die diens word uitgesaai na hierdie lokaal. Ouers kan ook van ons oppasdiens gedurende die klassieke en informele diens gebruik

maak in die lokaal. Elke peuter sal ‘n nommer ontvang sodat, indien nodig, ‘n ouer gedurende die diens in

kennis gestel kan word sou sy/haar kind hom/haar be-nodig. Oppassers is vrywilligers uit die gemeente wat

op hierdie manier dien.

HOE MAAK EK NOU?

Vir registrasie van leiers vir 2020:

http://bit.do/glowkidzleiers

Vir registrasie van kinders vir 2020:

http://bit.do/glowkidz

Skakel na alle glowkidz videos:

http://bit.do/glowkidzvideos

Glow Kidz is die kinderbediening van Bergsig - baba

tot Gr. 6. Stephanie Steenkamp hanteer die bediening.

Kontak haar gerus by 083 278 7111 of epos na

[email protected]

As jy as leier wil help of wil registreer volg die inligting:

Page 6: Wat wil jy hê moet ek vir jou gee?...2020/01/19  · moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan. Josua 1:9 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan

NG Kerk Durbanville-Bergsig

021 976 4106 • [email protected]

www.bergsigdv.co.za

Facebook: Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

Straatadres: H/v. Boland- en Proteaweg, Durbanville 7550

Posadres: Posbus 479, Durbanville, 7551

Kantoor-ure: Ma tot Vry 08:00 - 14:00 Leraars en kantoorpersoneel kan daagliks by die kerkkantoor gebel word.

24 uur nood vir geestelike & emosionele ondersteuning [email protected]

S33 48.966 O18 39.728

Bankbesonderhede: NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

https://pos.snapscan.io/qr/ALS0527

GEMEENTEKAMP 2020 Ceres

Skop die vakansie op ’n hoë noot af!

20 - 22 Maart 2020

Navrae: Jolene Schoeman 083 444 3550 [email protected]

Gewone karre kan maklik tot by kampterrein ry.

Om 2020 met WAAGMOED in te gaan, het ons in die huidige klimaat in ons land en gemeenskap méér as net 'n brawe jaartema nodig. Ons het nodig om gereeld herinner te word aan waarheen ons so waagmoedig op pad is, om

gereeld aangemoedig te word deur ander waagmoediges en om aanhoudend te leer hoe mens waagmoedig volhou en aanhou.

Dis hoekom Bergsig jou nou in Januarie wil uitdaag om vir die volgende kwartaal by W+1 aan te sluit. W vir

WAAGMOED maar ook vir WYSHEID waartoe jy beide geïnspireer sal word in ons eredienste. Ons daag jou uit om vir die volgende kwartaal meer eredienste (W) by te Woon, elke Sondag as jy kan. Verder daag ons jou uit om by

een (+1) aktiwiteit binne die kerk betrokke te raak, enige uitreik, bediening of dienslewering.

Bergsig wil nie mense betrek om iets van hulle te kry nie maar eerder om hulle iets te laat ontvang. Waar die Here werk, stap ons nooit met minder weg nie. Kom ontdek wat die Here vir jou het.

Kom stap met waagmoed die pad saam met Hom.

Gebruik die skakel http://bit.do/waagmoed of skandeer die QR-kode om aan te meld vir W+1.

Dit is die begin van ’n nuwe dekade en jaar. As man wil jy

graag gerat wees hiervoor. Dit help natuurlik as mens se tenk

GEESTELIK bietjie vol getap kan word.

Jacques Malan en ander aanbieders van Father’s Voice gaan by

die mannekonferensie lekker gesels met die manne om hul te

aktiveer vir die jaar. Hou jou dagboek oop en bespreek.