*UDDG - Microsoft · Wolf kry lus om skaapsklere te dra 112 116 121 Plaasmuis en Stadsmuis Olifant...

6
Graad 3 Inhoudsopgawe Laerskool Mikro Kopiereg ©

Transcript of *UDDG - Microsoft · Wolf kry lus om skaapsklere te dra 112 116 121 Plaasmuis en Stadsmuis Olifant...

  • Graad 3

    Inhoudsopgawe

    Laerskool Mikro Kopiereg ©

  • Inhoudsopgawe• ‘n Inhoudsopgawe is altyd heel voor in ‘n boek.

    • ‘n Inhoudsopgawe vertel vir ons wat alles in die boek staan.

    • Dit vertel ons ook op watter bladsye ons watter inligting kankry.

    • Kom ons gaan kyk na verskillende boeke se inhoudsopgawe.

  • Kyk na hierdie inhoudsopgawe en beantwoord die volgende vrae.

    • Waaroor dink jy gaan hierdie boek?

    • Op watter bladsy kan ons meer lees oor die Vrugtevlermuis?

    • Oor wat lees ons op bl. 44?

    • Dink jy, jy sal daarvan hou om hierdieboek te lees? Hoekom/Hoekom nie?