Theewaterskloof Gazette 07-04-2015

8
www.bolandgazette.co.za Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier Year 5 • Tuesday 7 April 2015 | Tel. 028 214 1294 000000-LG070415 Mululami Tshaka (centre in red shirt), deputy mayor of Theewaterskloof Municipality, thanked officials of Theewaterskloof and Overstrand Municipality, the police and traffic officers for the Easter initiative that kicked off on Wednesday morning. He said: “I want to assure you that we as a council appreciate what you are doing and we support you because it’s not strangers that are using our roads – they are our people, our friends, our families.” Read the full article on p. 3. PHOTO: ANNETTE THERON Huisbraak in Bredasdorp neem toe ANNETTE THERON EN ORA LAUB- SCHER Die Bredasdorpse polisie waarsku inwo- ners en eienaars van besighede in Bredas- dorp en Arniston om waaksaam te wees aangesien gevalle van huisbraak en dief- stal in dié twee toeneem. In die nuutste voorval het ’n inbreker Maandag 30 Maart by OK-meubelwinkel aan die onderpunt van Kerkstraat, Bredasdorp, deur die dak geklim om toegang tot die winkel te kry. Volgens die polisiewoordvoerder was konst. Magiel Holtzhausen en sers. Morris Pa- tel om 01:15 op patrolliediens in die midde- dorp, toe hulle laat weet is van ’n alarm wat by dié winkel afgegaan het. Toe hulle by die perseel aankom, het een van die winkelperso- neel, wat ’n toegangsleutel het, reeds op hulle gewag. Die polisie het ’n gat in die plafon van die stoorkamer opgemerk en terselfdertyd voetstappe op die dak gehoor. Sers. Patel het buite toe gehardloop en ge- sien hoe ’n man van die dak af na ’n aangren- sende erf spring. Konst. Holtzhausen het by die erf ingehardloop en die man op sy rug sien lê. Die man (39) is in hegtenis geneem. Die verdagte het Woensdag 1 April in die Bredasdorp-hof verskyn op aanklag van in- braak en diefstal. Die ondersoekbeampte in die saak is ao. Charles Pick. Kapt. Nico Laubscher sê daar is ’n geringe toename in huisbrake in Bredasdorp. Die aan- tal voorvalle is egter kommerwekkend. In Ar- niston is dit veral vakansiehuise, wat leeg staan, wat geteiken word deur diewe. Volgens kapt. Gerritt Botes van die Cale- don-polisie is daar ’n toename in huisbrake teenoor Januarie, Februarie en Maart verle- de jaar in Caledon. Botes sê die diewe teiken meestal skootre- kenaars en selfone met huisbrake en dit word al hoe moeiliker om hulle vas te trek “want hulle los nie maklik vingerafdrukke nie. Die inbrekers raak al hoe slimmer.” Daar is wel ’n afname in inbrake by besighede in Caledon. Volgens Botes was daar inbrake by plaassto- re, maar nie op die dorp nie. Hy voer aan dat mense hulself beter kan be- veilig deur diefwering, veiligheidsdeure of -hekke, lemmetjiesdraad, loergaatjies in deu- re, veiligheidskettings op deure en interkom- stelsels tussen die huis en die hek aan te bring. Botes vra ook dat inwoners op die uitkyk moet wees vir verdagte persone en voertuie, veral in die aand, en indien hulle onraad ver- moed dit aan die polisie te rapporteer by 028 214 3900 of 10111. Of bel kapt. Botes per- soonlik by 082 469 1015. ROLA GM CALEDON | 028 214 3560 | [email protected] | www.rolagm.co.za Terms & conditions: Excludes on the road fees DEMO USED NEW VAT REG BUSINESSES ONLY 2015 KB 250 LEED Base R 187 995.00 2015 KB 250 LEED F/Side R 207 995.00 2015 Chev Utility 1.4 R 124 995.00 2015 Chev Utility 1.4 A/C R 137 995.00 2010 Opel Corsa 1.4 Essentia R 108 995.00 2013 Chev Utility 1.3D R 152 995.00 2014 Toyota Etios 1.5 XS R 116 995.00 2015 KB 300 4x2 LX R 407 995.00 2015 Opel Adam 1.4L MT R 186 995.00 2014 Utility Base 1.4 A/C R 139 995.00 2015 Chev Spark Black & White R 139 995.00 000000-LG070415

description

Theewaterskloof Gazette 07-04-2015

Transcript of Theewaterskloof Gazette 07-04-2015

Page 1: Theewaterskloof Gazette 07-04-2015

www.bolandgazette.co.za

Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier

Year 5 • Tuesday 7 April 2015 | Tel. 028 214 1294

000000-LG070415

Mululami Tshaka (centre in red shirt), deputy mayor of Theewaterskloof Municipality, thanked officials of Theewaterskloof and Overstrand Municipality, the police and traffic officers for the Easter initiativethat kicked off on Wednesday morning. He said: “I want to assure you that we as a council appreciate what you are doing and we support you because it’s not strangers that are using our roads – theyare our people, our friends, our families.” Read the full article on p. 3. PHOTO: ANNETTE THERON

Huisbraak in Bredasdorp neem toeANNETTE THERON EN ORA LAUB-SCHER

Die Bredasdorpse polisie waarsku inwo-ners en eienaars van besighede in Bredas-dorp en Arniston om waaksaam te weesaangesien gevalle van huisbraak en dief-stal in dié twee toeneem.

In die nuutste voorval het ’n inbrekerMaandag 30 Maart by OK-meubelwinkel aandie onderpunt van Kerkstraat, Bredasdorp,deur die dak geklim om toegang tot die winkelte kry. Volgens die polisiewoordvoerder waskonst. Magiel Holtzhausen en sers. Morris Pa-

tel om 01:15 op patrolliediens in die midde-dorp, toe hulle laat weet is van ’n alarm watby dié winkel afgegaan het. Toe hulle by dieperseel aankom, het een van die winkelperso-neel, wat ’n toegangsleutel het, reeds op hullegewag. Die polisie het ’n gat in die plafon vandie stoorkamer opgemerk en terselfdertydvoetstappe op die dak gehoor.

Sers. Patel het buite toe gehardloop en ge-sien hoe ’n man van die dak af na ’n aangren-sende erf spring. Konst. Holtzhausen het bydie erf ingehardloop en die man op sy rugsien lê. Die man (39) is in hegtenis geneem.

Die verdagte het Woensdag 1 April in dieBredasdorp-hof verskyn op aanklag van in-

braak en diefstal. Die ondersoekbeampte indie saak is ao. Charles Pick.

Kapt. Nico Laubscher sê daar is ’n geringetoename in huisbrake in Bredasdorp. Die aan-tal voorvalle is egter kommerwekkend. In Ar-niston is dit veral vakansiehuise, wat leegstaan, wat geteiken word deur diewe.

Volgens kapt. Gerritt Botes van die Cale-don-polisie is daar ’n toename in huisbraketeenoor Januarie, Februarie en Maart verle-de jaar in Caledon.

Botes sê die diewe teiken meestal skootre-kenaars en selfone met huisbrake en dit wordal hoe moeiliker om hulle vas te trek “wanthulle los nie maklik vingerafdrukke nie. Die

inbrekers raak al hoe slimmer.” Daar is wel’n afname in inbrake by besighede in Caledon.Volgens Botes was daar inbrake by plaassto-re, maar nie op die dorp nie.

Hy voer aan dat mense hulself beter kan be-veilig deur diefwering, veiligheidsdeure of-hekke, lemmetjiesdraad, loergaatjies in deu-re, veiligheidskettings op deure en interkom-stelsels tussen die huis en die hek aan te bring.

Botes vra ook dat inwoners op die uitkykmoet wees vir verdagte persone en voertuie,veral in die aand, en indien hulle onraad ver-moed dit aan die polisie te rapporteer by028 214 3900 of 10111. Of bel kapt. Botes per-soonlik by 082 469 1015.

ROLA GM CALEDON | 028 214 3560 |[email protected] | www.rolagm.co.za Terms & conditions:

Excludes on the road fees

DE

MO

US

ED

NE

W

VAT REG BUSINESSES ONLY2015 KB 250 LEED Base R 187 995.00

2015 KB 250 LEED F/Side R 207 995.00

2015 Chev Utility 1.4 R 124 995.00

2015 Chev Utility 1.4 A/C R 137 995.00

2010 Opel Corsa 1.4 Essentia R 108 995.00

2013 Chev Utility 1.3D R 152 995.00

2014 Toyota Etios 1.5 XS R 116 995.00

2015 KB 300 4x2 LX R 407 995.00

2015 Opel Adam 1.4L MT R 186 995.00

2014 Utility Base 1.4 A/C R 139 995.00

2015 Chev Spark Black & White R 139 995.00

000000-LG070415

Page 2: Theewaterskloof Gazette 07-04-2015

Theewaterskloof Gazette News - Nuus Tuesday 7 April 20152

KENNISGEWING VAN GOEDGEKEURDE KONSEP BEGROTING ENGOP OPENBARE DEELNAMEVERGADERINGS

Openbare Vergaderings: Die plek waar jou inset oorweeg kan word!

Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 34 van die Wet op Munisipale Stelsels (Wet 32van 2000), dat die Theewaterskloof Munisipaliteit sy Konsep GOP/ Begroting vir die 3deHersiening van die 2015/ 2016 Geintegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) goedgekeurhet.

Ooreenkomstig die goedgekeurde Konsep GOP/Begroting, beoog die Munisipaliteit om'n Openbare Deelnameproses van stapel te stuur, wat verskeie gemeenskapskakelingsin die vorm van GOP Vergaderings met gemeenskappe wat in die 13 Wyke in onsRegsgebied woonagtig is, behels.

Die insette van individue, groepe en organisasies word versoek. Vir nadere inligting kanu met u dorpsbestuurder in aanraking tree. Hierdie is die gemeenskap se geleentheidom hul insette rakende hul onderskeie wyke te lewer.

Die Openbare Vergaderings is as volg geskeduleer:

H S D WallaceMUNISIPALE BESTUURDER

000000-LG070415

23 April) Ondersteun om 19:00 die ACVV-geldinsa-meling - Ian Wessels RSG Loslip kom kuierin Caledon. Lekker ontspanne aand – Cale-don Casino, Hotel en Spa.

1 Mei) All Saints Kerk Bredasdorp se karnavalom 8:00 byGlaskasteel-sportterrein. NavraeEksteen Lourens 079 491 8406.

29 en 30 Mei) Namaqua-Weskus landbou, verbruikers-en sport-ekspo 09:00 tot 17:00 by Vredendal-sportterrein. Navrae: Pikkie Louw by

082 566 5880/[email protected]

1 - 4 Julie)MegaPetEX09:00 tot 17:00.Nasionalehuis-en plaastroeteldier-ekspo by Mega Park,Bredasdorp. Navrae: Pikkie Louw by082 566 5880/[email protected]

24 en 25 Julie)Tip of Africa Perde-uithourit 2015, 07:00 –16:00. Tip of Africa FEI/ERASA Internasio-nale Perde-uithourit (160 km, 120 km,80 km, 60 km, 40 km – beginners). MegaPark, Bredasdorp.Navrae: Esther Möller by 028 424 2890 / [email protected]

On Friday 27 March Club 911 was the venue for the Miss Villiersdorp pageant. From left areDonay Botha, first princess, Ronel Kedama, the organiser, Maralize Germishuys, Miss Villiersdorp,Petronel Jansen, Miss Personality and Eljoza Muggels, second princess. Many thanks to VillageKitchen and Charms Hair Salon for the sponsorship and to Club 911 for the use of the venue.

Win two tickets to the TwoOceans AquariumThe fifth annual PenguinPromisesWaddle for a Week will be takingplace from 13 to 18 April.

The group of Waddlers will be set-ting off from Gansbaai, walking theirway to Simon’s Town, while raisingmuch needed awareness about theplight of the endangered African pen-guin. The group of 16, tackling the120 km walk, consists of animal keep-ers from around the country as wellas other animal penguin enthusiastsand environmental supporters.The endangered African penguin is

onlyfoundalongtheSouthernAfricancoastline. They occur nowhere else inthe world. Their distribution stretch-es from Namibia in the west, to AlgoaBay in the east. These enigmatic birdsface extinction in the wild as theirnumbers continue to decline dramati-cally. Loss of food sources due to over-fishing, climate change and habitatdestructionarejustsomeof thefactorstaking their toll.HowcanSouthAfricanshelp theAf-

rican penguin and the Waddlers? It isquiteeasy tobecomeinvolved.Bysim-ply making a promise to make achange in their daily lives, SouthAfri-can can positively effect change in theenvironment.Thesepromisesare fun-neled through the Penguin Promisescampaign and need to be submitted [email protected] should be kept simple and

do-able. So, why notmake an environ-mental promise to stop using plasticbags and straws? Or how about swap-ping your water guzzling bath for a

quick shower? Other promises in-clude eating only sustainable sourcesof seafood, planting indigenous plantsin your garden, adhering to the waterby-laws and teaching others about thePenguin Promises campaign and theplight of the African penguin.These changes can have an im-

mensepositive impact on the environ-mentwhentheyaremadecollectively.The Waddle for a Week and the Pen-guin Promises campaign are not fundraisers, instead they aim to facilitatelong-term behaviour change.On the final day of the Waddle, Sat-

urday 18 April, the group will departfrom Muizenberg and will walk to Si-mon’s Town. On this leg, they wouldlove to see as many Capetonians andvisitors as possible joining them.Dress in black and white and showyour love and support of the Africanpenguin – leave Muizenberg (Surfer’sCorner) at 9am and reach Simon’sTown at approximately 13:00.For further information about the

Penguin PromisesWaddle for aWeek,visit www.penguinpromises.com oremail Hayley McLellan on [email protected].

Two tickets are up for grabs. Simply answer this easy question: are African penguinsendangered? SMS your answer, yes or no, to 33675. The competition is not open toAquarium staff, volunteers and their families. Tickets are valid for three months after issue.SMS cost R1,50. The winner will be phoned.

What to tune into this weekon Radio OverbergFirstofall, if youhaven’t caughtLadumo doing his thing at 19:00on Wednesdays, then it’s timeyou tuned in. Not only will thelittle scandal monger keep youup to date with what’s going onin the showbiz world, he’ll hap-pily give you the benefit of hisopinion too!Interspersed with the latest

music tracks, you’ll find your-self highly entertained for sixtyminutes of high energy enter-tainment from Overberg’s slicktongued DJ.Not to bemissed either is Jac-

ques Viljoen. You’re probablymore likely to hear him gettingcredit for his behind the sceneswork at the station, but the

smooth-voiced lad is no meanshakes behind the mic either.

Apart from steering youhome on Mondays’ Overdrive,Jacques presents a world classlocal music programme onTuesdays at 21:00. It’s reallyworth a listen.AsishisWednesdayslotatthe

same timewhenhewanders thesands of time to bring you an ec-lectic mix of rocks’ great era ofmusic. Some you’ll remember,some you won’t but either wayyou’re going to love it.Radio Overberg will be host-

ing anOuWaenhuis dance soonand space is going to be at a pre-mium. So, call 028 424 2877 nowto secure your place!

Page 3: Theewaterskloof Gazette 07-04-2015

Theewaterskloof GazetteNews - NuusTuesday 7 April 2015 3

Veldtog fokus op veilige Paasverkeer op paaieANNETTE THERON

Die Paasfees-verkeersveldtog het Woens-dagoggend by FreshwoodGrabouw op dieN2 afgeskop.

Die Theewaterskloof-munisipaliteit asookOverstrand-munisipaliteit in samewerkingmet SAPD en provinsiale verkeersdienstevorm deel van dié inisiatief. Raadslid PearlStanfliedt het die amptenare bedank vir hulhardewerk gedurende die feesseisoen. “Hullespandeer tyd weg van hul geliefdes ten einde

die publiek te dien.”Volgens Saul Jacobs, die verkeershoof van

Theewaterskloof-munisipaliteit, behels diePaasprogram diehouvanpadblokkadesopal-le hoofroetes.“Daar sal veral gelet word op bestuurders

wat onder die invloed bestuur, spoedwetstoe-passingsaltoegepaswordenopenbarevervoermiddels (taxi’s en busse) sal gestop word virpadwaardigheidondersoeke.Daarsalookhoë-sigbaarheid- patrollies wees en ’n fokus op be-wegende oortredings.”Hysêdaarsalverderopdiepadwaardigheid

van voertuie, geldige bestuurderslisensies endie bediening van uitstaande lasbriewe geletword.Jacobs wil motoriste maan om nie te drink

enbestuurnie,bydiespoedgrenstehou,tealletye’nsitplekgordeltedraensekertemaakkin-ders wat in die voertuig sit is vasgegordel.Hy sê, ry liewer stadiger as jy nie bekend

ismetdie gebieden toestandeopdiepaaienie.Stop gereeld om te strek of te rus oor lang af-stande.

Hy doen ook ’n beroep opmotoriste om niete stop by vrugtesmouse langs die N2 nie

Polisie hou terugvoeringsessieANNETTE THERON

Op 11 Maart het die Caledon-polisie ’n kli-entediens-terugvoeringsessie in die Vlei-view- saal aangebied.Kapt. Gerritt Botes, woordvoerder van

Caledon-polisie, sê hierdie sessies wordaangebied om die gaping tussen die SAPD

se speurders en klaers te oorbrug.“Soms bel die speurder die klaer, maar

kry hul nie in die hande nie.” Volgens Bo-tes was daar twintig klaers en nege speur-ders wat terugvoering gegee het.Die sessie is deur die kluster-bevelvoer-

der, brig. M.M. Manci, bygewoon en deurstasiekommissaris, kol. N.P. Pete.

Speurders en klaers praat met mekaar in die Vlei View saal tydens die terugvoeringsessie.

TB the focus of Surf Walk in S’baaiANNETTE THERON

TheOpenWindowsCampaign,aheadofWorld TBDay on 24March, was of-ficially launched in Cape Town byMinister of Health, NomafrenchMbombo on Monday 23 March.In a statement issued by her office

she said this launch was specificallydesigned to take the message of pre-venting the spread of TB directly topeople who are public transport us-ers.

Minister and MEC Donald Granttargetedpeople getting onandoff tax-is, buses and trains, speaking to them

about the importanceof openingwin-dows in public transport to create ad-equate ventilation and help preventthe spread of TB.Natasha Peterson, communica-

tions officer for the Overberg Dis-trict, said there are alsomany peopletravelling in lift clubs in the Over-berg; “they also need to ensure thatthere is sufficient ventilation.” Sherecommends toremember topractisecough etiquette by covering yourmouth and nose when you cough orsneeze.

“Ifyoudonothaveatissueorhand-kerchief–sneezeorcoughintothetop

or elbow part of your sleeve and donot sneezeorcoughintoyourhands.”Petersonalsourgesthoseattending

a local hospital or clinic, to pleasewear a mask, “as there are masks inthe waiting areas for your conve-nience.”On Tuesday a Surf Walk was held

in Struisbaai. Peterson says the tar-get for the walk was children.“Children from Struisbaai made

their own posters with Stop TB mes-sages. We shared information withthem,sothat theycanspreadthemes-sage in the community, their homesand school.”

Children from Struisbaai ea-gerly waiting to start the SurfWalk. They made their ownStop TB posters.

Brand verswelg Wendy-huis met inhoudANNETTE THERON

MelanieAdamsvanVilliersdorp seWen-dy-huishetDinsdagaandomstreeks22:30inProteastraat inViliersdorpafgebrand.Sy vermoed dis brandstigting. “Ons

was vas aan die slaap in my ma se huisen die bure het ons kom wakker maaken gesê die Wendy-huis brand.”Adams het al haar aardse besittings in

die brand verloor. “My ma se voorhuishet ook in die slag geblywant dieWendy-huis het teen dié muur gestaan.”Hulle het probeer om die vuurmet die

tuinslang te blus, maar hul pogings wasonsuksesvol.

As enige iemand bereid is om te helpmet huisware of klere vir die kinders –Adams het twee kinders, ’n vierjarigeseun, drie-en-twintigjarige dogter en ook’n kleinseun van drie, kan sy by072 724 9761 gekontak word.Villiersdorp-brandweer het by na-

vraag bevestig die oproep is om22:34 ont-vang enhullewas om22:49 op die toneel.“Die brandweerman op die toneel het

die eienaar aangeraai om ’n saak vanbrandstigting by die polisie te open.”

’n Brand in Proteastraat in Villiersdorp hetDinsdagaand alMelanie Adams se aardse be-sittings geëis.

We stock veterinary approved brands and loads ofaccessories for pets, big and small.

Victoria Mall Caledon

Trading hours:Mon - Fri 9H00 - 17h30

Sat 9h00 - 14h30

Tel: 028 214 1112

Whatever your pet's need – let us know and we will source it for you!

2 x Ostrich long bonesonly R40For the month of April

000000-LG070415

SE

EF

F10X

23914

LT

Vir alle

Verkope en

Verhuringsvan

Residensiële,

Kommersiëleen

Industriële

Eiendomme.

Christelle082 668 9882 /028 212 1471

X1PXM3PR-LG070415

Tired of debt?Tired of debt?Have you been threatenedwith legal action?Have you been threatenedwith legal action?

We can help!We can help!

CALEDON - 028 212 2537 / 072 442 0491

Branches: Bloemfontein - Welkom - Ceres

Worcester - Caledon - Viljoenkroon

000000-LG070415

Optometrists / Oogkundiges

Philip ObermeyerPhilip Obermeyer

• Gekontrakteer met alle mediese fondse,

insluitend

Discovery Netwerk min 20%.

• Gems pasiënte – opsie geen bybetaling.

GRABOUW ROSEMALL CALEDON KLEINMONDTel.021 8593475 Tel. 021 8595196 Tel. 028 2121691 Tel. 028 2713119

Pr: 7020961 Pr: 7020961 Pr: 7010818 Pr: 7020961

*Terme en voorwaardes geld.

Afslag op Rametot

40%40%

000000-LG070415

Page 4: Theewaterskloof Gazette 07-04-2015

Theewaterskloof Gazette News - Nuus Tuesday 7 April 20154

Briefie aan my bergBriefie aan my bergLiewe berg,toe die wolke en misvanoggend van jou lig,was dit soos’n gordyn wat oopskuifen jou ruwe skoonheidblootlê;’n panoramavan pragwaarop ekure kon sit en wag.Jy priem my droefheidmet jou stille krag –net God kan skoner wees.Van jou grootste fan

FRED BOSHOFF, Riviersonderend

Jesus het opgestaanJesus het opgestaanPaasnaweek is verby en baie Christene regoordie land het die dood en opstanding van JesusChristus herdenk. Die goeie nuus van hierdiegebeurtenis is dat Jesusuit die dood opgestaanhet en dat ons as wedergebore Christene indaardie opstandingskrag kan lewe. Jesus waspresies drie dae en drie nagte in die graf soosHy voor Sy dood bekend gemaak het in Matt.12:40. Hy het gesterf om ongeveer 3 nm dieWoensdag en het opgestaan ongeveer 6 nm dieSaterdag. Die gebruik van “Goeie Vrydag” asJesus se sterfdag is onskriftuurlik.As gevolg van Jesus se dood en opstanding

het Hy dit vir ons moontlik gemaak om as oor-winnaars hier op aarde te wandel en om teheers oor alle omstandighede in Sy opstan-dingskrag.Hy het dit vir ons moontlik gemaak om die

werke van Satan te vernietig en ons opdrag isom siekes gesond te maak en die gebrokenesvan hart te herstel, om duiwels uit te dryf enommensewat gebonde is vry temaak. Al hier-diedingeismoontlikasons indieregteverhou-ding met Hom staan en in geloof wandel.Die magte van die duisternis is wêreldwyd

hard aan die werk om die Evangelie-boodskapdood te druk, maar die uiteinde van hierdiemenseisskrikwekkend.DiegenewataanJesusenSyopstandingskragvashou,salbeloonwordmet die ewige lewe – verewig in die teenwoor-digheidvandieAlmagtigeGod. JesusChristusis die Weg, die Waarheid en die Lewe.Seënwense.PASTOOR GERT VISSER, Every Nation - Caledon

Hoërskool Over-berg het Maan-dagaand enDinsdagaand hulbekende Koes-terklanke aange-bied.Die aand isgekenmerk deurpuik sang, film-en dramaproduk-sies en is met diehoofproduksieAround the worldin 60 minutes af-gesluit.Hier is dieOvie-personeel –wat ook deel wasvandieproduksie– in aksie op dieverhoog. FOTO:BEN CLAASSENS

The high-flying fly is streetsahead of the drudging antEver watched a fly going about its busi-ness?The Bible commends the lowly ant as

exemplary for its unquestioning dedica-tion to a life that is repetitive and brief.Is this what we should be striving for?Consider the fly: it isn’t much bigger

than an ant, but this high-flying scaven-ger is streets ahead of the terrestrialdrudger: it is a free agent, goes whereit likes, makes its own decisions andleads a life which, although as brief asthat of the ant, appears incomparablyricher.The ant’s life is not all wine and roses:

to start with, it uses formic acid, a pun-gent and corrosive substance, to laydown tracks for other ants in its tribeto follow to food sources.Imagine spending your already brief

lifewith your nose to the ground, blindlyfollowing your peers to unknown desti-nations along a trail like that.The fly has about fifty neurons in its

brain, but this modest amount of com-puting power allows it to observe theworld as a place of variety, with food-stuffs clearly identified; it recognises fel-low flies (and their gender!), reacts to avariety of threats (of which the rolled-upnewspaper is just one) and can performflying tricks awesome to observe and ex-ceeding the versatility of the man-madeaeroplane and helicopter.Aeronautical engineers build huge

airliners, but have as yet been unable todesign a flying machine that refuels it-self on low-energy hydrocarbons, cannavigate with microscopic accuracy, in-stantly change direction and speed, yetis small enough to hide behind a pea.The flyhasnot evolvedquickly enough

to cope with a variety of man-made trapsand obstacles yet, but an unarmed hu-man is still hard put to corner and slayone of these little wonders. We have

started recognising its evasive tacticsand with practice a fly can be felled bythe same tacticts used byhunters aimingat moving targets, namely to aim wherethe animal is likely to be in half-a-secondbefore it actually gets there and sosquash it.In the case of the fly, one of its most

effective evasive tactics is to take offbackwards, then veer off in unexpecteddirections. The real sporting fly-hunterwill eschew the flay swatter; instead, hedowns his prey by hand.The trick is to clap them behind the

fly, who having observed two hundredimages of you bearing down on him,takes off in reverse as he is programmedto do, but then suddenly finds himself be-ing squashed between your palms.No doubt the fly is already evolving to

counter this treacherous tactic, as he isadapting to the variety of poisons beingused to kill him, but will he do it in timeto avoid extinction?More importantly, will we humans al-

so evolve fast enough to survive the le-thally toxic environment we have creat-ed in our manic efforts to rid the worldof every single germ, ant, bug and fly?Will we really be the survivors of this

manic process? [email protected]

Koesterklanke by Ovies

ColumnColumn

Enjoy a peaceful EasterEnjoy a peaceful EasterWe trust you all enjoyed a peaceful and restfulEaster weekend.May the goodwill continue aswe start afresh in this newweek. Support yourlocal neighbourhood watch and our police bybeingalertandawareatall timesandreportingsuspicious people or vehicles. Let’s allwork to-gether towards a crime-free future.

NOTICE OF APPROVED DRAFT ANNUAL BUDGET AND IDP PUBLICPARTICIPATION MEETINGS

Public Meetings: The place where your input can be considered!

Notice is hereby given in terms of Section 34 of the Municipal Systems Act (Act 32 of2000), that the Theewaterskloof Municipality approved its Draft Annual IDP/ Budget for

rdthe 3 Revision of the 2015/ 2016 Integrated Development Plan (IDP).

In accordance with the approved Draft Annual IDP/Budget, the Municipality plans toembark on a Public Participation process, which entails several communityengagements in the form of IDP Meetings with communities residing in the 13 Wards ofour Jurisdiction.

The input of individuals, groups and organisations is invited. For further information,your town manager can be contacted. This is the opportunity for the community to givetheir input in terms of their respective wards.

The Public meetings are scheduled as follows:

H S D WallaceMUNICIPAL MANAGER

000000-LG070415

Page 5: Theewaterskloof Gazette 07-04-2015

Theewaterskloof GazetteNews - NuusTuesday 7 April 2015 5

Join Easter holiday programmes at librariesGrabouw and Pineview Libraries were ahive of activity from23 to 27March as theystarted their Easter celebrations.

The libraries teamedup tovisit surroundingschools, which included Kingsway College,Kathleen Murray Primary and Pineview Pri-mary. Various grades were visited and the li-braries invited the children to join the libraryas well as to partake in the upcoming holidayprogrammes.Thechildreneachreceivedgood-iebags fromthe librariescontaining funactivi-ties, bookmarks, colouring-in pictures andEaster eggs.Groenland Retirement Home was also visit-

ed and the senior library users were given anEaster box treat. The libraries currently havea colouring-in competition that runs until 13April. Children arewelcome to visit the librar-ies to get their entry form and stand a chancetowinEastergoodies.Bothlibrarieswouldliketo invite children this holiday to join them forthe Easter Holiday Programme that runs from7 to 9 April at 10:00.

Kingsway College gr. R-3 learners with Prinsess Lesesafrom the Grabouw Library.

The Kathleen Murray Primary gr. 1 class with teachers and far left, Pauline Adonis from Pineview Libraryand Siphosethu Mto from the Grabouw Library on the right.

Prinsess Lesesa from Grabouw Library with senior li-brary users at Groenland Retirement Home.

Skape skeer hul forteOpSaterdag14Maarthetdie jaar-likse Suid- en Weskaapstreekskeerkampioenskappe op SchalkViljoen se plaas Verdwaalskloof,naby Riviersonderend, plaasge-vind.Vyfennegentigdeelnemershet

ingeskryf. Twintig inskrywingswas vir wolhantering en 15 in-skrywings was in die junior ma-sjienskeer-kategorie wat 0 tot 50skape per dag skeer. In die inter-mediêre afdeling is 20 inskry-wings ontvang enhulle skeer tus-sen 50 en 119 skape per dag. In dieope afdeling is 40 inskrywingsontvang en dié groep skeer meeras 119 skape per dag.In elke afdeling dring die top-

vier deelnemers deur na die nasi-

onale kampioenskap.Dié kompetisie word jaarliks

deur die Nasionale Wolkwekers-vereniging (NWKV) aangebieden word ondersteun deur dieskeerkontrakteurs BKB enCMW, sowel as privaat skeerkon-trakteurs.Daarvind ’nreeks skeerkampi-

oenskappe reg oor die land plaaswaar die wenners van elke kate-gorie deurdring na die nasionalekampioenskap wat gedurendedie Bloemfontein Skou op 24 en25 April gaan plaasvind. ’n Bele-wenis om te kan bywoon indienjy in die omgewing is! By hierdiekampioenskap word die span ge-kies wat Suid-Afrika internasio-naal gaan verteenwoordig.

In die opeklas-afdeling vir meer as 119 skape skeer per dag, was MohloloPonose eerste, Makhala Mceba tweede, Phatlekile Qoka derde en MorenahabueJokoene vierde. Die skeerder wat die toekenning ontvang het vir die beste gehalteskeer in die afdeling, was Makhala Mceba. Die pryse is oorhandig deur FransHugo.

New wintermenu at DinerANNETTE THERON

On Wednesday evening the Black Sheep Dinerspoilt several invited guests with tasty foodvariations on offer on the new winter menu.The Black SheepDiner is closed on aMonday

and Tuesday but open the rest of the week.

From left are Derri and Linda Farenham from Rivierson-derend and Erieka and Chris Punt, the mayoral coupleof Theewaterskloof municipality.

Die Better Tomorrow Book-span is tans besig met ’n boekinsamelings-projek om boeke in te samel vir Kathleen Murray Primêre Skool inGrabouw. Dié projek het in Februarie afgeskop en die groep wat allesorganiseer is van links Leone Beekman, James Sinclair, Chris Mulleren Zynique Muller. Hulle hou hier die bokse vas waarin die boekegeplaas kan word by Superspar, Peregrine en die Red Tractor Cafein Grabouw. Afrikaans en Engelse boeke is welkom. Hulle vra ookvir isiXhosa-boeke omdat baie van die leerders Xhosa-sprekend is.Boeke gemik op die ouderdomsgroep ses tot veertien is ideaal. Virnie-fiksie boeke en naslaanwerk moet die boeke verkieslik binne dieafgelope 20 jaar uitgereik wees. Alle fiksieboeke, nuut of tweede-hands,maar steeds in ’n goeie toestand, is egterwelkom.Skryfbehoef-tes sal ook waardeer word. Vir meer inligting besoek hul Facebookblad by https://www.facebook.com/bettertomorrowbookrun.

BELANGRIKEKENNISGEWING

12047M/A

Die Departement van Gemeenskapsveiligheid nooi godsdienstige organisasies (geregistreerde OSW’s)uit om voorstelle in te dien vir veiligheidsbevorderingsprogramme vir jeug wat in gebiede met hoëmisdaadsyfers woon. Die Department onderneem om hierdie aktiwiteite te ondersteun teen ’n tariefvan tot R50 per dag per deelnemer. Die enigste voorwaarde is dat hierdie aktiwiteite ten minste 8uur per programdag in beslag moet neem en ten minste een maaltyd moet elke programdag aan elkedeelnemer voorsien word.

Aansoeke moet op die voorgeskrewe aansoekvorm ingedien word en vergesel word van ’n PowerPoint-aanbieding (maksimum 5 skyfies). Hierdie aanbieding moet jou organisasie, sy prestasies totdusver in gemeenskapsveiligheid, die program wat jy beplan, programdoelwitte, ’n begroting en ’ngedetaileerde skedule van voorgestelde aktiwiteite bekendstel. Aansoekers moet hul voorstelle voorlêby ’n Departementele Evalueringspaneel-vergadering. Die Departement mag versoek dat aansoekersdeelneem aan verdere veiligheidsbevorderingsaktiwiteite. Organisasies wat daarin belangstel omveiligheidsbevorderingsaktiwiteite te fasiliteer tydens die Junie- en Desembervakansies moet ’n aparteaansoek voltooi op die voorgeskrewe vorm vir elke tydperk. Aansoeke word ingewag vir die volgende:

• Junie-skoolvakansie, 27 Junie – 19 Julie 2015.• Desember-skoolvakansie, 10 Desember 2015 – 10 Januarie 2016.

Aansoekvorms kan afgelaai word by: http://www.westerncape.gov.za/dept/community-safety.

Die program word geïmplementeer in hoë-prioriteit gemeenskappe. Hierdie gebiede is: Nyanga,Gugulethu, Khayelitsha, Mitchells Plain, Atlantis, Elsiesrivier, Kraaifontein, Manenberg, Belhar,Ravensmead, Wesbank, Delft, Retreat, Dysselsdorp, Vredenburg, Malmesbury, Villiersdorp, Paarl-Oost,Zwelethemba in Worcester, De Doorns, Touwsrivier, Laingsburg, Prins Albert, Hermanus, Kleinmond,Stanford, Heidelberg, Albertinia, Riversdale, Clanwilliam, Citrusdal, Paarl-Oost (Smartie-Town enChicago) Stellenbosch, Macassar, Strand en Lwandle/Nomzamo. Aansoeke vir veiligheidsprogrammevir jeug wat in ander gebiede woon, sal op meriete beoordeel word.

Aansoeke vir befondsing vir die Junie-skoolvakansie moet nie later as Dinsdag 15 April 2015ingedien word nie. Aansoeke vir die Desember/Januarie-vakansie moet nie later as 31 Julie 2015ingedien word nie. Tree asseblief in verbinding met Amelia Pieterse by 021 483 3971 [email protected] indien u enige navrae het.

DIE DEPARTEMENT VAN GEMEENSKAPSVEILIGHEIDNOOI GODSDIENSTIGE ORGANISASIES UIT

OM AANSOEK TE DOEN OM BEFONDSING VIRVEILIGHEIDSBEVORDERINGSPROGRAMME VIR DIE JEUGTYDENS DIE JUNIE- EN DESEMBER-SKOOLVAKANSIES

Page 6: Theewaterskloof Gazette 07-04-2015

Theewaterskloof Gazette News - Nuus Tuesday 7 April 20156

Atlantic Oil is a strategic roleplayer in the energy andpetroleum industry that operates within the Western CapeRegion. We are a wholesaler selling Main Fuels (Diesel,Petrol, Parafien), Lubricants and Gas. The following positionhave becomeavailable at ourCaledonDepot:

Caledon Depot :

Pack DriverLocal deliveries of Main Fuels, Lubricants and Gas inthe region. Also assist the depot manager with dailyoperational functions around the depot. Successfulapplicant must reside in Caledon andmust be availableimmediately. Further Requirements: Matric / Musthave Drivers Licenses for Code 10 & Code 14 ECLicense, Professional Drivers Permit inclusive of aDGP, 3 Years Driving Experience of Heavy DutyVehicles / Non-Smoker / Non-Drinker.

Closing date for all applications are Tuesday , 14 April2015. If you are interested in any of the abovepositions, please submit your detailed CV, ID andQualifications via email to [email protected] fax to0865680580.Please clearly indicate which position your are applying

for.

XXXXXXX-LG070415

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

IN MEMORIAM

1015

JOSEPH J APOLLIS06.04.2015Jolandy, Daddy my 3dehuweliksherdenking. Myman Zackary se verjaars-dag, jou oudste kleinkindMicaylla se verjaarsdag ennie die minste Daddy disjou 1ste verjaarsdag wegvan ons, wat jy vier by jouHemelse Vader in sywoning. Die verlange envermisting gaan nie verbysonder 'n traan, maar onsgun jou ewige rus Daddyduisend. Van vrou Lientjie,Kinders & Kleinkinders.

TROUDAGVIERINGS

1045

PAT & MAUREEN06.04.2015Baie geluk met jul 50stehuweliksherdenking. Godsrykste seën word julle toegebid. Van jul kinders,kleinkinders en agterkleinkinders.

VOERTUIE

VOERTUIE GESOEK

OM TE KOOP

3075

AANBOD AAN BAKKIEEN MOTOR eienaars.Lopend en nie-Lopendevoertuie welkom. Kon-tak/SMS/Pcm/Whatsapp084 844 0000.

EIENDOMME

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

1 SLAAPKAMERWOONSTEL te huur.R2500 pm. water ingesluit.Email met verwysings:[email protected]

HUISE TE KOOP

3275

CALEDONALLEENMANDAAT3 Slpk huis met 2

badkamers, 2 leefkamers,werkskamer en motorhuis.Mooi houtvloere en Fransestyl binnehof- R899 000.Kontak Mariaan0823307085

www.realnet.co.zaverw 752869

FOR SALE: 3 Bedroomhouse, 2 bathrooms &garage. Brand new. ShawsAvenue, Caledon. Contact079 110 4597. R485 000.

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

JONG MAN BENODIG.Vaardig wees met hand enkrag gereedskap.Bereidwees om op hoogtes tewerk.Bestuurs lisensiebenodig.Sober gewoontes.Kennis van rekenaars.Vorige verwysings.StuurCV na [email protected]

See the USA and get paid!!

FREE FLIGHTSAccommodation included.

Successful applicants must be hardworking, enjoy physical labour in anoutdoor environment and be between

21 and 32 years old.Minimum $300/week

Send your CV, valid SA Passport, ID anddrivers license to: [email protected]

P: 021 552 9183, F 021 552 9198

Apply online www.nuhorizon.co.za

USA MOBILE CARNIVAL

NOW RECRUITING

000000-LG070415

Laerskool Bredasdorp se gr. 3- en 6-leerders van 2014 het besonder goedgevaar in die Litnum-toetse wat landwyd deur die Onderwysdepartementafgeneem word. Werner van Huyssteen, skoolhoof en John Daniels, voorsittervan die Beheerliggaam, het Litnum-toekennings vir uitnemendheid inWiskun-de en Geletterdheid, vir beide grade, by ’n Toekenningsaand van die OverbergOnderwysdistrik ontvang. Hier is die personeel wat in 2014 vir die onderrigvan Wiskunde en Geletterdheid van die onderskeie grade verantwoordelikwas, van links: Reneé Belcher-le Grange, Alice Swart, Nandi du Rand, Delenevan den Berg, Werner van Huyssteen (skoolhoof), Anne Barnard, Di-Marévan Huyssteen, Johannes Adendorf en René October.

Die hokkiespelers van Hoërskool Overberg het deelgeneem aan ’n hokkie-kliniekgedurende die naweek van 27 Maart. Afgesien van ysige, nat weer die Vrydag,het die leerders die Ovies-naam gestand gedoen en die koue weer aangedurf.Na drie ure van fiksheid en sopnat klere en hare, is die leerders bederf met’n lekker eetdingetjie en koeldrank. Die aand is afgesluit met ’n hokkie-videowat die leerders gewys het wat in hokkie bereik kan word. Die leerders is Saterdagdeur ’n vreeslike hitte ontmoet, en na ’n lang dag van tegnieke oefen en ’npaar rondes speel, is die leerders bederf met lekker piesangs en ’n eetdingetjie.

Drie leerders van Laerskool Bredasdorpgaan gedurende die April-vakansie aan na-sionale byeenkomste deelneem. JacquesBotha (links) en Kerwin Davids (middel)is vir die Boland o. 19-rolbalspanne gekieswat in Bloemfontein aan ’n Interprovinsialetoernooi gaan deelneem, terwyl GabriellaScott (regs) lid is van die Boland-span watin Stellenbosch aan die SA-Tweekamp-kampioenskappe gaan deelneem. Baiesterkte aan hierdie drie leerders!

Drie Bredasdorpers vir Boland-atletiekspan gekiesHoërskool Bredasdorp is baietrotsopdriemannewathuluitste-kend van hul taak gekwyt het dieafgelope atletiekseisoen.

TristanFaroahetbydieWes-Kaap-byeenkoms’nbronsmedaljeverowerin die o. 14-verspring met ’n mooi af-stand van 6.81m.Hierdie jong sportman het so pas

verneem dat hy opgeneem is in dieASA-atletiekspan wat vanaf 9 tot 11

April in Bloemfontein aan die ASAJeug Atletiekkampioenskap gaandeelneem.Christian Oosthuysen het ’n sesde

plekbehaal indie1 500 mviro.19met’n tyd van 4:06.8.Niel Zondagh het tweede plek be-

haal in die spiesgooi o. 19 met ’n af-stand van 55.75 m. Hy is gekies omasdeelvandieWes-KaapspanaandieSuid-Afrikaanse Hoërskole Atle-tiekkampioenskap deel te neem.

Van links is Tristan Faroa, Christian Oost-huysen en Niel Zondagh.

Page 7: Theewaterskloof Gazette 07-04-2015

Theewaterskloof GazetteNews - NuusDinsdag 7 April 2015 7

Hierdie drie leerders van Diepgat Pimêr ingr. 3 het toekennings ontvang vir goeie vorde-ring in Wiskunde. Van links is Lee-Ann Sater-dag, hul opvoeder, Johanna Brikkels en Kee-gan Potberg en Franco Adonis. .

Leerders vanB’dorp presteerDie leerders van Laerskool Bredasdorpwas die afgelope tyd besig met talle akti-witeite.

Twee leerders van Laerskool Bredasdorp het op Gra-bouw aan die Totalsports XTERRA-byeenkoms deel-geneem en het baie goed gevaar. Minke du Toit(links) in gr. 3 en Jané-Mari du Toit, in gr. R, hetdie uithouvermoë gehad om die driekamp, swem,bergfietsry en hardloop in goeie tye te voltooi.

Helena Kriel (links) en Benjamin Seimons het opSwellendam aan die Jeugskou deelgeneem en hetbaie goedgevaar in dieBeeslei-afdeling. Baie geluk!

Die Engelse toerspan se o. 13-krieketspan het teen’n gekombineerde span van Laerskool Bredasdorp,sowel as Napier-leerders, wat deur Frank Hawks af-gerig word, te staan gekom. Hulle het die wedstrydop Napier gespeel en het ongelukkig ook teen dietoerspan verloor, maar het die wedstryd baie geniet.Hier is Willie Brooks, afrigter van Laerskool Bredas-dorp (tweede van links, agter), by die twee spanneen Cheam se afrigters.

’n Toerspan van Cheam in Engeland het Bredasdorpmet hul netbal- en krieketspanne besoek en hetteen Laerskool Bredasdorp kragte gemeet. Hier isCheam se o. 13-netbalspan by Laerskool Bredas-dorp se span. Alhoewel die span hulle geklop het,het hulle aan die begin van hul seisoen waardevolleondervinding opgedoen en was dit lekker om diespelers van die Noordelike Halfrond te ontmoet.

1191781_390x198

Excluding Beaufort West, George, Jeffreys Bay, Knysna, Mossel Bay, Oudtshoorn, Plettenberg Bay, Camps Bay, Express,Franschhoek Daily and Pick n Pay Local stores. Buy-aid cards not accepted at Strand Street. Promotional stocks are limited.Prices include VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. No traders. E&OE. Selected products may notbe available at all stores. Visitwww.picknpay.co.za, or call 0800112288. Cellphone rates apply.

PRICESVALID7-12APRIL 2015AT PICK N PAY SUPERMARKETS ANDHYPERMARKETS INWESTERN CAPE

Also at HYPERMARKETSSelected products on this page have been styled for photography

CELEBRATESA’s21stWITHPRICESTHATWILLHAVEYOUDANCING INTHEAISLES

SeaHarvest HakeMedallions 450g

3490

NescaféGold200g Jar

7290

PnP 2PlyWhite ToiletTissue 18s

7490

BokomoWeet-Bix 900g

3290

Fatti’s&Moni’sMacaroni or Spaghetti500g Each

850

Bakers Eet-Sum-Morand Tennis BiscuitsAssorted 200g

Cadbury DairyMilkChocolate SlabAssorted 80g(Excluding Bubbly)

Koo Baked Beansin Tomato Sauce410g

740

Flora Fat SpreadAssorted 500g Tub

BUYBOTHFOR

BUYANY 2FOR

BUYANY 3FOR

+

1990

R39

2550

Crosse&BlackwellMayonnaise orSalad CreamAssorted 750g-790gEach

BESTBUYR65

Per kg

PnP Topside orSilverside Roast

PnPUltimate Boerewors orHalaal Ultimate BoereworsPer kg

R54

PnP Golden DeliciousApples 1.5kg

R15

JungleCrunchalotsChocolate or Honey375g Each

1990

County Fair FreshChicken PartyBraaipack Per kg

FRESH

3695

1890

OUTOF CASH?Spend your pointsSwitch points to cash back on your card atthe kiosk or on thePicknPayMobileAppTerms and conditions apply.

WELCOMEBuyaid

Omo AutoWashing Powder2kg Flexi Bag, Liquid Detergent1.5 Litre or Ultra ConcentratedLiquid 900ml Each

4390

Page 8: Theewaterskloof Gazette 07-04-2015

Theewaterskloof | Bredasdorp | Napier

Year 5 • Dinsdag 7 April 2015 | Tel. 028 214 1294

SPER

TY

ES

PER

TY

E

REDAKSIE:

Donderdae 12:00

REDAKSIE:

Donderdae 12:00

TThheeeewwaatteerrsskklloooof Bredasdorf Bredasdorp Napierp Napier| |

RREEAAD ITD IT, LIV, LIVE IE IT | LEET | LEES DITS DIT, BELEE, BELEEF DITF DIT

ADVERTENSIES:

Vrydae 10:00

ADVERTENSIES:

Vrydae 10:00

Tel. 028-214 1294Tel. 028-214 1294

000000-LG070415

Gholf Classicweer ’n wennerCaledon-gholfklubhet28Maarthul jaarlikseClassicgholfdagaangebied.Hierdiedagisdiehoogtepunt van Caledon-gholfklub se jaar-programen isweereensgeborgdeurCaledonCasino Hotel & Entertainment, ’n afdelingvan Tsogo Sun (Pty) Ltd.

Die toernooi het 19 spanne gelok met inskry-wings van so ver as Kaapstad. Die formaat was’n Stableford-samespel met spanne wat bestaanhetuitvierspelers,maarafgeslaanhetasverdeel-de pare. Die spelers het die perfekte weer en dieuitnemende toestand van die baan tot hul voor-deel gebruik en baie goeie tellings is aangeteken.Die wenspan het bestaan uit Hennie van Deven-ter, JandrévanDeventer,HJFourieenDirkFou-rie, wat 89 punte aangeteken het.Die spelers is trakteer op ’n ontbyt, geskenk-

pak, ’nnatgat, ’ndriegang-aandeteenskitterendepryse vir elke span. Rudi Coetzee, operasionelebestuurderbyCaledonCasino,hetbydieprysuit-deling onderneem dat hulle volgende jaar weerdiédagsalborg.Ditsaldiesesdejaaragtereenvol-gens wees dat Caledon Casino dan as hoofborgoptree.

Die wenspan van die 2015 Caledon Classic-gholfdag is van links HJ Fourie, Jandrévan Deventer, Hennie van Deventer en Dirk Fourie.

Rudi Coetzee, operasionele bestuurder van Caledon Casino (heel regs), by die eienaarvan Bike Boutique, Charles de Jager, wat as medeborg opgetree het (tweede van regs).Hul spanmaats was die welbekende Springbok sewesrugbyspeler Marius Schoeman(heel links) enWarren Adams, kondisionering-afrigter van die Springbok sewesrugbyspannaas hom. Die span het vyfde geëindig.

Villiersdorp hou krieketdagPIETER DU PLESSIS

Die Villiersdorp-krieketklub het Sa-terdag 21Maart ’n klub-uitnodigingsdag gehad as geldinsameling vir dieklub en De Villiers Graaff Skole.Daar was vier spanne, VilliersdorpSocial Cricket Club –VSCC,Villiers-dorp sixes, Swartland Swingers enGansbaai Sosiale Krieketklub wataan die dag deelgeneem het.Wedstryde is gespeel in ’n rondom-

talie formaat op die A- en B-velde enhet die middag om 15:00 begin en dieaandom22:00 onderdie spreiligte ge-eindig. Die span wat ‘DieDwerg”-trofee gewen het was Gans-baai SKK. Die “baba dwerg”-trofeeis gewen deur Swartland Swingers.Die eerste vier rondes was redelikgelykopmet elke spanwat eengewenen een verloor het.VSCC en De Villiers Graaff Skole

gaan in die Septembervakansie ’nkrieket-akademie aanbied, met ver-skeie afrigters en Boland-spelers,vir leerders vanaf o. 13- tot o. 19-vlak.Skole en spelers word genooi om

hulle leerders vanaf Julie in te skryfvir dié geleentheid. Die wenspan van Gansbaai-krieketklub met hul trofee.

Oud-Ovie Darren de Bruin (18) is tans ’n matriekleerder by Hoër-skool Jeugland in Kemptonpark. By die S.A. Skolekampioenskapin Rustenburg het hy ’n nuwe rekord van 10.34 in die 100 mopgestel. Hy het in 2014 groot opskudding gemaak toe hy asSuid-Afrika se vinnigste atleet aangewys is by die S.A. Kampioen-skap met ’n tyd van 10.42 in die 100 m. Behalwe atletiek, isDarren ook ’n kranige rugbyspeler. Sy ouers, Anthoney en Phyllidade Bruin van Caledon, is baie trots op hul seun en spreek huldank uit teenoor persone en instansies wat bereid is om Darrente help om sy drome te bewaarheid.

Badenhorst-rolbaltoernooi ’n suksesYVONNE PRETORIUS

Op Saterdag 28 Maart is die jaarlikse Badenhorst-rol-baltoernooi weer in Caledon gespeel.James Badenhorst en sy twee seuns, Arno enMilne,

het weereens hierdie toernooi geborg.DiewennerswasdieCaledon-spanvanGavieduToit,

metBossieBoshoff, Unis vanderWesthuizen enRianaVolschenk.Villiersdorp was tweede met Hendre de Wet, Isak

Erasmus,TinusEsterhuyseenTienieBoshoff en indiederde plek nóg ’n Caledon-spanmetWynand Pool, IanHerbst, Johan Wentzel en Lat Lategan.Jean Burgerwas die wenner van die gelukkige trek-

king en het ’n smullekker mandjie eetgoed gewen.Marianne Caithness en haar span was verantwoor-

delik vir die heerlike verversings vir die dag.Van links is Bossie Boshoff, Gavie du Toit, skip, Riana Volschenk en Unisvan der Westhuizen. FOTO: YVONNE PRETORIUS

EIA PUBLIC PARTICIPATION PROCESS - FIRST ROUND PUBLIC PARTICIPATION PERIODDEA&DP reference number: 16/3/1/1/E4/27/2070/14

GNEC Reference: 70069

Proposed Construction of Low-Cost and GAP housing clusters development on Portions 1, 22, 32 and 72 of Farm No. 72,Villiersdorp, Western Cape.

Project Proposal: The Theewaterskloof Municipality is proposing the construction and establishment of a Low- Cost and GAP housingdevelopment, with associated infrastructure on Portions 1, 22, 32 and 72 of FarmNo. 72, Villiersdorp,WesternCape

Location:Portions 1, 22, 32 and 72 of FarmNo. 72, Villiersdorp,WesternCape -Adjacent toMainRoad (R45) in Villiersdorp

Application for environmental authorization toundertake the followingactivities:

EIAactivities: GNNo. 544 - ListingNotice 1 (2010NEMAEIAREGS) -Activities: 9, 11, 18, 22, 23GNNo. 545 - ListingNotice 1 (2010NEMAEIAREGS) -Activities: 15GNNo. 546 - ListingNotice 1 (2010NEMAEIAREGS) -Activities: 2, 4, 13, 16

GNNo. 983 - ListingNotice 1 (2014NEMAEIAREGS) -Activities: 9, 10, 12, 19, 24, 27, 28GNNo. 984 - ListingNotice 1 (2014NEMAEIAREGS) -Activities: 15GNNo. 985 - ListingNotice 1 (2014NEMAEIAREGS) -Activities: 2, 4, 12, 14

Opportunity to participate: Individuals Interested and/or affected by the proposed project are invited to register and provide comments (if any) toGuillaume Nel Environmental Consultants as an Interested and Affected Party (I&AP). I&APs should refer to the relevant Department ofEnvironmental Affairs and Development Planning (DEA&DP) reference number above in all correspondence, and must provide their detailsincluding:Name, contact details, preferred method of correspondence (e.g. e-mail address or fax number) and an indication of any direct business, financial,personal or other interest which they have in the application to the contact person indicated below. The deadline to provide comments is 25 May2015.Acopy of the draft BasicAssessmentReport will bemade available for viewing at theVilliersdorpPublic Library from10April 2015 until 25May2015.

PleaseContact: VilliersdorpPublic Library (Tel) 028 840 1130,Contact Person: Lynn deBeerAddress: 59MainRoad, Villiersdorp, 6848

For more information contact: Mr. Dietmar de Klerk, Guillaume Nel Environmental Consultants, PO Box 2632, Paarl, 7620, (Tel): 021-870 1874(Fax) 021-870 1873, e-mail:[email protected]: www.gnec.co.za

000000-LG070415