Sondag , 21 April 2013

24
Sondag, 21 April 2013 Luistersessie Liedere uit die Liedboek Cantica Nova -olv Marie Conradie

description

Sondag , 21 April 2013. Luistersessie Liedere uit die Liedboek Cantica Nova -olv Marie Conradie. Met woord en akkoord. Toetrede/aanbidding: Lied 157:1&2 Lied 163 (2x) Oor die Woord van God: Lied 253:1&2 Lied 258:1&3 Vonkk 104:1-3 Dankie aan Michael Maas & Johann Nefdt. - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of Sondag , 21 April 2013

Page 1: Sondag , 21 April 2013

Sondag, 21 April 2013

Luistersessie

Liedere uit die Liedboek

Cantica Nova-olv Marie Conradie

Page 2: Sondag , 21 April 2013

Met woord en akkoord....Toetrede/aanbidding:

Lied 157:1&2 Lied 163 (2x)

Oor die Woord van God: Lied 253:1&2 Lied 258:1&3

Vonkk 104:1-3Dankie aan Michael Maas & Johann Nefdt

Page 3: Sondag , 21 April 2013
Page 4: Sondag , 21 April 2013
Page 5: Sondag , 21 April 2013
Page 6: Sondag , 21 April 2013
Page 7: Sondag , 21 April 2013

Sondag, 21 April 2013

God het nie my en jou aanbidding nodig nie. Dit is ons wat ons dankbaarheid moet bewys vir dit wat ons ontvang het. Eintlik het óns

aanbidding nodig om ons regte plek voor God te vind.

Thomas Aquinas

Page 8: Sondag , 21 April 2013

Votum Seëngroet

Lofsang: 205:1&3Gebed vir Suid-Afrika

Dankie Joanne Momsen

Skriflesing: 1 Tim 2:8-15Scripture reading

Dankie Lauraine Rossouw

Page 9: Sondag , 21 April 2013

Sondag, 21 April 2013

Dis nie aldag.....Nie probleme ignoreer

nie.....

Hoe moet ons die Bybel verstaan?

Page 10: Sondag , 21 April 2013

Hier word mooi dinge gesê: (:8) Mans: benut elke kans om te

bid. (:8) ....met ‘n skoon gewete! (:9) Vroue: wees waardig, beskeie

en ingetoë, veral tov kleredrag. (:10) Goeie dade moet versiering

wees. (:11) Vroue moet hul laat leer..... (15) Vroue volhard in geloof, liefde,

‘n heilige lewe en bly beskeie!

Page 11: Sondag , 21 April 2013

Maar, hier is ook probleme....

(:12) Vroue mag nie (in die erediens) onderrig gee nie....

(:12) Vroue mag nie oor die man heers nie.....

(:12) Vroue moet (in erediens) stil wees.

(:13) Adam is eerste gemaak..... (:14) Adam is nie verlei nie..... (:15) Vroue se redding is

moederskap!

Page 12: Sondag , 21 April 2013

Hoe moet ons die Bybel verstaan? Hoekom is dit belangrik om

hierdie vraag te vra? “Ons glo sonder twyfel alles wat

in die Bybel vervat is.....” Art 5 NGB

“Ons glo dat die leer wat in die Bybel vervat is heeltemal volmaak en volledig is......” Art 7 NGB

Ons glo die Bybel is die “onfeilbare” Woord van God is.....

Page 13: Sondag , 21 April 2013

Hoe moet ons die Bybel verstaan?

Maak seker van die agtergronds- en tydsomstandighede waarin ‘n gedeelte geskryf is.....

Verstaan die Bybel in sy geheel..... Hou die deurlopende boodskap vd

Bybel in gedagte: Sentrale temas: God, mens, aarde... Sentrale waardes: liefde, vergifnis,

geregtigheid.....

Page 14: Sondag , 21 April 2013

Hoe moet ons die Bybel verstaan?

“Most people are bothered by those passages of Scripture

which they cannot understand, but as for me, I have always noticed that the passages in Scripture which trouble me most are those which I do

understand”Mark Twain

Page 15: Sondag , 21 April 2013

Hoe moet ons die Bybel verstaan?

Met ‘n gelowige hart! Met ‘n verwagting dat die Here met

my wil praat! Met die wete dat daar GEEN twyfel bestaan oor die belangrike geloofsake

nie. Benut gebed, mans & vroue!

Werk aan ‘n skoon gewete..... Wees beskeie.....

Versier jou lewe met goeie dade.....

Page 16: Sondag , 21 April 2013

Ek glo in die één God,Vader, Seun en Heilige Geeswat vir my sorg:my onverdeelde toewyding vra:my daarvoor toerus deur die

Gees,en verlos het in Jesus Cristus,die Hoof van sy gemeente,na wie se wederkoms ek uitsien.Ek glo die Bybel as die Woord van God

Page 17: Sondag , 21 April 2013

Hoe moet ons die Bybel verstaan?

Skuldbelydenis: Vonkk lied 180:1-5

Page 18: Sondag , 21 April 2013
Page 19: Sondag , 21 April 2013
Page 20: Sondag , 21 April 2013
Page 21: Sondag , 21 April 2013
Page 22: Sondag , 21 April 2013
Page 23: Sondag , 21 April 2013

Hoe moet ons die Bybel verstaan?

Genadeverkondiging Voorbidding Offergawes

Gebed Bulletin

Deuroffer: Alta du Toit sentrum Slotlied: 255:1&2

Seën

Page 24: Sondag , 21 April 2013

Hoe moet ons die Bybel verstaan?

The Bible is alive, it speaks to me.

It has feet, it runs after me.It has hands, it lays hold of me.

Martin Luther