SKELETALE FLIKKERGRAFIE (BEEN...
Transcript of SKELETALE FLIKKERGRAFIE (BEEN...
INLEIDING
• SUBRAMANIAN het 99m Tc- gemerkte komplekse vir beenflikkergramme in 1971-1972 bekend gestel.
• Tans word METHILEEN DIFOSFONAAT (= MDP) gemerk met 99mTc, gebruik.
• 99mTc = 140KeV, maklik beskikbaar, lae bestralings dosis.
• Gee ook goeie been flikkergram beelde aangesien die laer bloed : weefsel verhouding, „n hoër been : weefsel verhouding tot gevolg het.
ANATOMY
MEGANISME VAN
OPNAME IN DIE BEEN:
REAGEER VIA DIE FOSFOR GROEP
EN DIE DIFOSFONAAT GROEP
ADSORBEER AAN DIE BEEN OPP.
DIT WORD DAN UITGERUIL VIR IONE IN DIE BEEN SELF
BEEN SOEKENDE RADIONUKLIEDE LOKALISEER OOK IN
SAGTEWEEFSEL EN WORD DEUR DIE NIERE UITGESKEI
DAAROM IS DIE NIERE EN BLAAS GEWOONLIK SIGBAAR OP „N
SKELETFLIKKERGRAM
• BEEN is DINAMIES en word dwarsdeur die lewe ge-hermoduleer.
i) ossifikasie selle = die osteoblaste(opbou)
ii)de-ossifikasie selle = is die osteoklaste(afbreek)
BEEN VORMING (osteogenese) en
BEEN AFBRAAK (been resorpsie)
- word deur HORMONE gekontroleer
- normaalweg bestaan balans tussen die
twee prosesse en is dit krities vir die
funksie en sterkte van die skelet
SIEKTE PROSESSE wat die balans versteur word sigbaar op „n flikkergram, weens die veranderding in die normale funksie.
• STRESS STIMULI is OOK belangrik in die modulering en her-modulering van been.
• DIE SKELETFLIKKERGRAM
i)TOON DIE METABOLIESE REAKSIE VAN DIE BEEN AAN tov DIE SIEKTE PROSES - bv neoplasties, inflammatories, traumaties ens.
ii)FUNKSIONELE VERANDERINGE wat ontstaan agv die siektes, vind baie gouer plaas as die Strukturele veranderinge
iii) Is baie meer sensitief vir veranderinge as gewone radiologiese studies .
iV)MAAR die bevindinge is egter baie meer NON-SPESIFIEK aangesien meeste siektes veranderinge veroorsaak in die
a)osteoblastiese aktiwiteite en die
b)skeletale vaskulariteit (bloedvloei)
• FAKTORE WAT DIE ADSORPSIE VAN
MDP MOLEKULE OP DIE BEEN OPP.
i)Been bloedvloei / vaskulariteit
ii)Been produksie/osteoblastiese
aktiwiteit/sel proliferasie
[Lokalisie van die been soekende radio-
nukliede hang af van bg 2 faktore]
VERHOOGDE OPNAME
“DONKERDER AREA‟S” **Ontstaan agv
i)Versnelde been produksie/selomset
ii)Verhoogde bloedvloei
Word genoem
OSTEOBLASTIESE letsels
Ontstaan agv verhoogde 99m-Tc –MDP konsentrasie in die been
AGV neoplastiese, inflammatoriese, metaboliese, en traumatiese letsels , ASOOK normaalweg in die GROEIPLATE van kinders
**
VERLAAGDE OPNAME
“KOUE AREA‟S”
• Dit ontstaan agv
i)Ingekorte bloedvloei
ii)afbraak/verplasing van die been deur tumorselle, inflammatoriese massa of bestraling.
OSTEOLYTIESE LETSELS word gevorm
Sien dit as fokale area‟s met verlaagde opname
BV agv mieloom letsels , sekere tipes been mets, of die osteolitiese eosinofiele granuloom
SAGTEWEEFSEL OPNAME
• In „n normale skeletflikkergram wys die niere asook uriene uitskeiding in die blaas, op.
• Verhoogde opname in die niere dui op
swak nierfunksies
obstruktiewe uropatie
Sagteweefsel verkalkings of weefsel nekrose na brandwonde of bestraling van bv mamma ca, kan ook opwys.
Uriene kontaminasie
Opname in
mamma
Verskillende tipes
skeletflikkergramme• I) DRIE FASE SKELETFLIKKERGRAM:
begin met die dinamiese vloeifase
bloedpoelfase volg 10 min na die inspuiting,
is die sagteweefsel fase
laat benige opname volg 2h00 post
inspuiting
24h00 na inspuiting kan „n 4de fase gebeeld word
DIE STUDIE GEE EKSTRA INLIGTING OOR „N LETSEL SE VASKULARITEIT EN MOONTLIKE SAGTEWEEFSEL AANTASTING
• II) HEELLIGGAAM FLIKKERGRAMME:
Word 2h00 na die inspuiting gebeeld
Planare ant en post heelliggaam beelde word met die dubbelkop gamma kamera gebeeld
Hoofsaaklik om skeletale mets te soek
Aksiale en appendikulere skelet kan so gebeeld word
OF
III) HEEL LIGGAAM “SPOTS” word gedoen met oorvleueling van die beelde sodat geen patologie gemis word nie. Meestal met die enkelkop gamma kamera gebeeld.
• IV) 360 GRADE TOMOGRAFIESE BEELDE/ SPECT
Kry drie dimensionele inligting ivm verdagte letsels.
(transvers, sagitaal and koronale beelde)
• V) VERGROTINGS BEELDE MET DIE PINHOLE KOLLIMATOR
Vergrotings beelde van „n klein letseltjie vir beter beeld resolusie
• VI)”SIT (met “stert” )OP KOLLIMATOR” BEELDE
Pasiente sit op die kollimator (tult sy lyf)
Onderskei tussen uriene in die blaas en die abnormale bene van die pelvis bv pubiese rami
VERWORWE BEENSIEKTES
• NEOPLASTIES: i) benigne been tumore
ii)primere been tumore
iii) metastatiese been siektes
• TRAUMATIES: i) stress frakture/sport beserings
ii) okkulte frakture
• INFLAMMATORIES: i) sellulitis/osteomielitis
ii) diabetiese voete
iii) prostese evaluering
• METABOLIES: i)Paget‟s
ii) osteoperose
iii) RSD
iv) Fibrouse displasie
• DEGENERATIEF eg gewrig siektes: osteoartritis
rumatoide artritis
pseudo artrose
• VASKULERE ABNORMALITEITE: avaskulere nekrose/ Legg-
Perthe‟s
BENIGNE BEEN TUMORE
• TIPES:
i) siste
ii) ostoied osteome
iii) nie – osteogeniese fibrome
OSTOIED OSTEOME:
-erge nagtelike beenpyne
-jong volwasse mans(<30jr)
-pyn net verlig met aspiriene
Onderskei van stress frakture of genesende frakture
In femurs, werwels of tibia‟s
Skeletflikker handig in die post operatiewe opvolg van die pasiente om onvolledig verwyderde tumore op te spoor
OSTOIED OSTEOOM
PRIMERE
BEEN TUMORE
• TYPES: i) Osteogene sarkoom
ii) Ewing sarkoom
iii) chondro-sarkoom
iv)neuroblastoom in kinders
Waarde van die skeletflikkergram:
• Die prim tumor word gewoonlik met x-strale opgespoor
• Soek na skeletale mets
• Gebruik die 3 fase skeletflikkergram om die verhoogde vaskulariteit van die primere tumor aan te toon
• Longmets word ook op die flikkergram gesien
X-strale is ook NB
• 90% van die tumore kom in langbene voor
• Gereelde opvolg met die skeletflikkergram is nodig
METASTATIESE BEENSIEKTE
Ondersoek pasiente met bekende primere maligniteite bv
• Mamma, Long. Prostaat en Niere
• Twee tipes beenletsels nl
• a) Lities of osteopenies – vullings defekte (been afbraak >> been vorming) bv mieloom/medullere tiroied ca
b) Blastiese letsels met verhoogde opname van die RN(meestal)
80% in aksiale skelet
10% in skedel
10% in lang bene
DIE ROL VAN SKELET FLIKKERGRAMME
IN MALIGNITEITE
• i)help met die stadiering van die pasient se
siekte
• ii)die respons op terapie word opgevolg
• iii)bepaal risiko faktore vir ontstaan van mets
• iv) “flare respons” in eerste 6 maande van
behandeling word waargeneem – die
geaktiveerde osteoblast reaksie word
waargeneem in die genesings proses.
FLIKKERGRAFIESE PATRONE
VAN METASTATIESE SIEKTE
• i) verskeie fokale letsels
• ii) enkel fokale letsel
• iii) diffuse aantasting van die skelet bv
superscan
• iv)koue/litiese letsels
• v)normale beeld
• vi)”flare respons” = tydelike verergering v letsels
na behandeling
• vii)sagte weefsel opname in die tumor self
SUPERSCAN
agv WYDVERSPREIDE SKELETALE
METASTASES• INTENS verhoogde opname
van MDP
Vind dwarsdeur die skelet plaas
Geen niere word gesien nie
Bykans geen agtergronds aktiwiteit is teenw nie
AGV:
i)Prostaat en mamma ca
ii)Sekondere hiperparatiroiedisme
iii) Minder alg oorsake bv
primere hiperparatiroiedisme
osteomalasie
Mielofibrose
METABOLIESE BEENSIEKTE
• DIE HELE SKELET WORD GEAFFEKTEER DEUR ONGEBALANSEERDE BENIGE RESORPSIE/AFBRAAK EN BEEN PRODUKSIE
• TIPES: I) OSTEOPEROSE
II)HYPERTIROIEDISME, HYPERPARA-
TIROIEDISME, RENALE OSTEODISTROPIE,
OSTEOMALASIE / RAGITIS ens
III) PAGET‟S
IV) RSD = REFLEKS SIMPATIESE DISTROFIE
V) FIBROUSE DISPLASIE
ELKEEN VAN DIE SPESIFIEKE SIEKTES HET „N SPESIFIEKE VERSPREIDINGS PATROON VAN DIE RADIO-NUKLIED
INFEKSIES
• AKUTE BEENINFEKSIES WORD GEASSOSIEER MET:
• a) Versnelde/verhoogde been metabolisme verhoogde vaskulariteit en sel omset
• b) Verhoogde konsentrasie van die radionuklied in die letsels .
• Die beenflikkergram is binne 24h00 positief - lank voor enige veranderinge op die X-straal sigbaar is. (10-14 dae voor die x-straal veranderinge)
• Beelde bly steeds positief tydens die herstel fase
• Voorbeelde van infeksies:
osteomielitis sellulitis
diskitis infeksie van „n los prostese
diabetiese voet
VASKULêRE SIEKTE
• Die bloedvoorsiening van been kan nadelig beskadig/beinvloed word deur verskeie faktore of patologiese prosesse: bv trauma, metaboliese abnormaliteite, vet embolisme, steroied terapie, vaskulitis and hematologiese probleme.
• Al bg kan ASEPTIESE NEKROSE veroorsaak.
• VROEG: verlaagde opname van aktiwiteit op flikkergram
• LAAT: nuwe been word gevorm met her-vaskularisasie en dit veroorsaak verhoogde opname op die been flikkergram
• Affekteer veral die Femurkop of die Hoof Femorale epifise in Legg Perthe se siekte asook die scafoied indien daar „n fraktuur is.
• ASEPTIESE NEKROSE VAN DIE FEMURKOP: die diagnose moet gemaak word voor ‘n heupvervanging gedoen kan word)
• VROEE OPSPORING IS BAIE BELANGRIK!!
-veanderinge vat maande voor dit op X-strale sigbaar is
-sien verlaagde opname agv been nekrose in die femurkop
- later is daar verhoogde opname agv her vaskularisasie van die geaffekteerde gebied
-DOEN OOK BEENMURG BEELDINGS: = „n fotopeniese/litiese letsel in die femurnek dui op vaskulere inkorting.
• BEEN INFARKSIE EN OSTEO-NEKROSE:
-HOE DIE BEENFLIKKERGRAM LYK WORD BEPAAL DEUR DIE TYDPERK WAT DIE ABN TEENW IS bv
- NUWE INFARKSIE: fotopeniese/litiese letsel
-TYDENS DIE HERSTEL FASE: verhoogde opname op die infarksielyn/grens
LEGG –PERTHE SIEKTE: (seuns van 5-9 jaar)
- osteochondrose met nekrose van die femorale epifise agv besering en vaskulere inkorting van die femurkop se bloedvloei
- verlaagde opname in die femorale epifise met verhoogde opname in in die asetabulum agv geassosieerde sinovitis
(pinhole beelde is belangrik)
DEGENERATIEWE GEWRIG SIEKTE
(ARTRITIS)• ALLE ARTRITIS TIPES VEROORSAAK VERHOOGDE OPNAME
VAN DIE RN IN DIE BENE VAN DIE AANGETASDE GEWRIGTE
–> sinovitis met verhoogde bloedvloei OF
direkte been betrokkenheid
Kan nie onderskei tussen die verskillende tipes artritisse nie, maar spesifieke patrone van gewrigs aantasting kan dui op sekere tipes.
Normale gewrigte is gewoonlik simmetries aangetas
Kinders se epifisies toon hoër peri-artikulere opname as in
volwassenes s‟n
Skouers en sterno-klavikulere gewrigte van bv regshandiges, toon gewoonlik normaalweg hoër opname ivm die anderkant.
TIPES:
i) osteo-artritis
ii) rheumatoiede arthritis and rheumatoiede variante bv ankyloserende spondilitis
iii) pseudo-artrosis
Osteo-artritis• Nie-inflammatoriese vernietiging van gewigdraende
gewrigs oppervlaktes en distale gewriggies van die hande en voete.
• Meeste pasiente (veral die ouer as 40jr) toon gewrigs veranderinge in een of meer gewrigsbene.
• Hoofsaaklik in die heupe, werwels, kniee, hande voete, SI gewrigte en skouers.
• Tipe veranderinge sluit oa in:
= subchondrale her-modullering
= sist formasie
= erosie van die gewrigs kraakbeen
= osteofiet vorming (spoor vorming in werwels)
Rumatoide artritis• Is „n inflammatoriese reaksie van die sinoviale membrane en die
geassosieerde hipervaskulariteit van die gewrigs kapsel, tendon skede en die bursa van die gewrig.
• Verhoogde bloedvloei na die naasliggende bene
• later ook sub-kondrale en peri-artikulêre been erosie en hermodullering.
• Betrek gewoonlik die hande, kniee, voete, servikale werwels , TM gewrigte
• SI gewrigs profiele kan getrek word om te help met die diagnose van sakro-ileitis
Pseudo-artrhosis-verhoogde opname 6 maande post spinale fusie, dui op pseudo-
artrose
-SPECT beelde van die aangetasde dele is baie van waarde om die spes diagnose te kan maak.
TRAUMA ( sport beserings, stress
frakture en okkulte frakture)
• STRESS FRAKTURE: 4 STADIUM IS OP FLIKKERGRAM SIGBAAR VOOR X-STRALE
ENIGE VERANDERINGE TOON
a)Benigne hipertrofie van oorgebruik = been hermodulering vind plaas met kortikale verdikking (gering nie-homogene opname)
b)peri-ostitis/ shintz plintz = is muskulo – tendineuse beserings geassosieer met pyn langs die spieraansluitings gebiede op die tibia of fibula
=> liniere letsels langs die post tibiale oppervlakte
c) vroee stress frakture = intens verhoogde opname in slegs een korteks van die geaffekteerde been.
d) Volledige stress frakture = intens verhoogde opname in beide kortikale oppervlaktes van die aangetasde been.
ONDERBEEN PYNE
• Is „N BAIE ALGEMENE
KLAGTE in atlete, dansers en
skaatsers
• Belangrik om die regte
diagnose te maak.
• Onderskei tussen slegs
sagteweegsel aantasting en
benige betrokkenheid.
Positiewe
beenflikker
Negatiewe
beenflikker
artritis Arteriele
Betrokken-
heid
Shins plintz Komparteme
nt sindroom
Stress # „e spier
hernia
Benigne
oorgebruik
Tendinitis
FRAKTURE
• OKKULTE FRAKTURE:Beenflikker raak + binne 7-24h00 nadat die fraktuur
opgedoen is
Binne 2 dae is 100% van die okkulte #‟e sigbaar op die been flikker
Binne 72h00 is verhoogde opname sigbaar in die fraktuur area
In ouer persone kan dit effe later sigbaar raak, bv eers na 5 dae post trauma
Kan skeletflikkergrafie ook gebruik waar kinder mishandeling vermoed word!!
• Toon verskeie letsels in verskillende stadium van besering aan.
• GENEESDE FRAKTURE
Herstel van „n fraktuur begin binne 24h00 na die trauma
Genesing word gesien as „n area van intens verhoogde
opname
Die verhoogde opname bereik sy piek eers na „n paar
maande
Na 6-9 maande begin die verhoogde opname afneem en
60-80% van ongekompliseerde frakture sal normale
opname toon binne 1 jaar.
Strukturele abnormaliteite en post traumatiese artritis is
die redes vir verlengde verhoogde opname in die
beserings gebied.
360 o grade tomografiese beeldings
(SPECT)• WORD GEBRUIK VIR
i) Avaskulere nekrose van die femurkop
ii) Heupe
iii) Kniee
iv) TM gewrigte
v) Laer rugpyn
Verbeter die “anatomiese” posisie van die letsel, en verwyder alle oorliggende weefsel en verminder attenuasie, kan beter beoordeling van die letsels doen