Sing: Ps. 40-1:4 Sing: Sb. 12-3:1,2 en Sb. 12:1,4,5 Amen ... · 9/22/2013  · Skriflesing: Psalm...

6
22 September 2013 Jaargang 2 #30 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Vertel (vir jou kinders) van die roemryke dade van die Here Dr Raymond Potgieter Theme: Summing up the law and the prophets Scripture reading: Matthew 7:1-14 Focus verses: Matthew 7:12 11:30 International Service Lofpr�ing Prof Francois Muller Tema: Maak dit regtig saak wat jy glo as jy oënskynlik die regte dinge doen? 18:00 Aanddiens Sing: Ps. 98-2:1,2,3 Geloofsbelydenis (12 Artikels) Sing: Ps. 89-1:1 (Geen Kinderbegeleiding) Sing: Ps. 103-2:4,7 Skriflesing: Psalm 78:1-8 Teks: Psalm 78:3,4 Sing: Ps. 66-1:2,7 Doop Sing: Ps. 105-1:5 Sing: Ps. 71-2:6,7,8 Amen: Sb. 13-2 Vinnige nuus • Die Kerkkantoor is gesluit vir die skoolvakansie. • Ons vier die Heilige Nagmaal DV tydens die aanddiens van 6 Oktober. • Ds Fanie gaan DV oorsee van 11 Oktober tot 4 November. Sing: Ps. 92-2:1,2,5 Skriflesing: Matteus 7:12-23 en Jakobus 2:14-26 Teks: Matteus 7:17a Sing: Ps. 119-2:14,22,27 Sing: Sb. 12-3:1,2 en Sb. 12:1,4,5 Sing: Ps. 40-1:4 Amen: Sb. 13-2 Lied 184:1-4 Sb 14-4:1-4

Transcript of Sing: Ps. 40-1:4 Sing: Sb. 12-3:1,2 en Sb. 12:1,4,5 Amen ... · 9/22/2013  · Skriflesing: Psalm...

Page 1: Sing: Ps. 40-1:4 Sing: Sb. 12-3:1,2 en Sb. 12:1,4,5 Amen ... · 9/22/2013  · Skriflesing: Psalm 78:1-8 Teks: Psalm 78:3,4 Sing: Ps. 66-1:2,7 Doop Sing: Ps. 105-1:5 Sing: Ps. 71-2:6,7,8

22 September 2013Jaargang 2 #30 09:30 OggenddiensDs Fanie Coetzee

Tema: Vertel (vir jou kinders) van die roemryke dade van die Here

Dr Raymond PotgieterTheme: Summing up the law and the prophets

Scripture reading: Matthew 7:1-14 Focus verses: Matthew 7:12

11:30 International Service

Lofpr�ing

Prof Francois MullerTema: Maak dit regtig saak wat jy glo as jy oënskynlik die regte dinge doen?

18:00 Aanddiens

Sing: Ps. 98-2:1,2,3Geloofsbelydenis (12 Artikels)

Sing: Ps. 89-1:1 (Geen Kinderbegeleiding)Sing: Ps. 103-2:4,7

Skriflesing: Psalm 78:1-8 Teks: Psalm 78:3,4Sing: Ps. 66-1:2,7

DoopSing: Ps. 105-1:5

Sing: Ps. 71-2:6,7,8Amen: Sb. 13-2

V innige nuus • Die Kerkkantoor is gesluit vir die skoolvakansie.• Ons vier die Heilige Nagmaal DV tydens die aanddiens van 6 Oktober.• Ds Fanie gaan DV oorsee van 11 Oktober tot 4 November.

Sing: Ps. 92-2:1,2,5 Skriflesing: Matteus 7:12-23 en Jakobus 2:14-26 Teks: Matteus 7:17aSing: Ps. 119-2:14,22,27 Sing: Sb. 12-3:1,2 en Sb. 12:1,4,5Sing: Ps. 40-1:4Amen: Sb. 13-2

Lied 184:1-4Sb 14-4:1-4

Page 2: Sing: Ps. 40-1:4 Sing: Sb. 12-3:1,2 en Sb. 12:1,4,5 Amen ... · 9/22/2013  · Skriflesing: Psalm 78:1-8 Teks: Psalm 78:3,4 Sing: Ps. 66-1:2,7 Doop Sing: Ps. 105-1:5 Sing: Ps. 71-2:6,7,8

2

Wil jy graag ‘n Almanak 2014 bestel? Hierdie boek het al die inligting oor die GKSA in, asook dagstukkies en baie meer. Dit kos R58. Skryf jou naam op die lyste in die portaal om jou bestelling te plaas.

Tydens die ouderlingvergadering van 8 Sep-tember is daar saam met die predikante be-sin oor hulle dienswerk in die gemeente. Daar is besluit om, wat die PASTORALE bediening betref, ʼn ander indeling in die gemeente te maak. Hiervolgens gaan ds Fanie voortaan hoofsaaklik vir lidmate bokant 50 jaar pasto-rale verantwoordelikheid neem en ds Willem hoofsaaklik vir lidmate onder 50 jaar. Hierdie indeling geld HOOFSAAKLIK en is nie absoluut nie.

Motivering:• Die indeling sal dit eenvoudiger maak vir predikante, lidmate en die admin bestuurder om te weet wie pastoraal verantwoordelik is vir wie;• Eensoortige pastorale bediening aan ouer lidmate kan plaasvind; • Toespitsing van bediening aan ouer lidmate in byvoorbeeld Groen Wilgers en Eikelaan kan plaasvind; (Tans het elke predikant bv. lidmate in Groen Wilgers)• Ds Willem se hande word losser gemaak om hom verder toe te spits op voorposbediening

Kerkraadsvergadering – Pastorale Indelingop die Bult en die Internasionale bediening. Tans doen hy dit maar die aard daarvan maak dit nie vir hom moontlik om intensief pastoraal by ouer lidmate betrokke te wees nie.

Wat ons nie hiermee wil bereik nie is om die gemeente in twee groepe te verdeel wat al hoe minder met mekaar te doen wil hê. Daarom is hierdie slegs ʼn pastorale indeling. Predikante gaan steeds in eredienste, wyksbyeenkomste, kleingroepbyeenkomste by al die lidmate be-trokke wees. Die verdeling is ook “hoofsaak-lik” wat beteken dat enige lidmaat met enige predikant kan skakel.

In tye wanneer die studente nie hier is nie, sal moeite gedoen word sodat ds Willem steeds tydens groepsbyeenkomste met die ouer lid-mate in die gemeente persoonlik kontak kan maak. Soortgelyk sal ds Fanie by veral klein-groepe van die studente en via die G5 bedie-ning by studente betrokke bly.

(Lidmate bo 50 = 297 en onder 50 = 331 Besoekpunte bo 50 = 188 en onder 50 = 168)

Prof. James White is een van die voorste Christen gespreksvoerders met Moslems in Amerika. Op Donderdagaand 3 Oktober debatteer hy met een van die voorste Moslem debatteerders, Adv. Yusuf Ismail, oor die betroubaarheid van die Nuwe Testamentiese weergawe van die leerstellings van Jesus Christus; asook die betroubaarheid van die Koran se weergawe van die leerstellings van Muhammed. Dit behoort baie leersaam te wees vir Christene oor hoe Moslems hieroor dink, asook oor hoe om met Moslems hier-oor te praat. Die debat vind om 18:30 in die Ouditorium van die Studentesentrum op die NWU-PUK-kampus plaas. Die gegewens is soos volg:18:30-20:30: Debat in Sanlam Auditorium, NWU:1. Is the N.T. a Reliable Record of Jesus’ Teachings?2. Is the Quran a Reliable Record of Muhammad’s Teachings?”

Prof. James White vs Adv. Yusuf Ismail

Page 3: Sing: Ps. 40-1:4 Sing: Sb. 12-3:1,2 en Sb. 12:1,4,5 Amen ... · 9/22/2013  · Skriflesing: Psalm 78:1-8 Teks: Psalm 78:3,4 Sing: Ps. 66-1:2,7 Doop Sing: Ps. 105-1:5 Sing: Ps. 71-2:6,7,8

3

Groot dankie nou al vir almal wat die jaar die projek so mooi ondersteun. Ons is goed voorbereid en wag nou nog net vir die mense om te kom.

Oggendtee vir 70-plussersDie Omgeegroep vir Seniors nooi jou hartlik uit om op Donderdagoggend, 17 Oktober, om 10 vm. saam te kom kuier in ons kerksaal. Almal wat reeds 70 jaar oud is, of vanjaar nog word, is welkom! Indien jou man / vrou reeds dié myl-paal bereik het, word jy ook genooi!Kom ons maak dit ‘n vrolike oggend en sit el-keen ‘n hoed / kappie / kopdoek / pet / helmet / mus op – wat dalk net ‘n vonkel in die oog of ‘n glimlaggie om die mond, sal bring.Die Onthaalkomitee gaan sorg vir heerlike eet-goed! Teken solank die datum aan. Jy sal nog jou uitnodigingskaartjie kry.Bring asseblief nou al ekstra hoede na die Kerkkantoor om te leen aan dié wat nie meer het nie. (Ans Geertsema)

Opslaan

Die KUIERKOMBUIS word Maandag vanaf 8 uur opgeslaan. Soveel hulp as moontlik is nodig om plakkate op te sit, die stoele en tafels reg te skuif, die opskeppunte voor te berei ens.

RekeningDie Kuierkombuis het nie sy eie rekening nie, maar die finansies word deur die kerkraad se rekening hanteer. Enige bydrae of inbetalings kan dus in die kerkraadsrekening gedoen word met ʼn duidelik aanduiding dat dit vir die KUIERKOMBUIS of AARDKLOP gemaak word.

Kuierkombuis

Diensbeurtlys

Die lys van diensbeurte vir die Kuierkombuis is vandag weer beskikbaar. Skryf asb julle name in die oop spasies. Met die byvoeging van die Boereontbyt gaan ons die jaar regtig die hele gemeente se ondersteuning nodig hê. Die lys sal in die week by die Kuierkombuis beskik-baar wees.

Ondersteun ons!Hier is ʼn uitdaging. Kom eet ten minste een van jou etes tydens AARDKLOP by die Kuierkom-buis en bring jou vriende saam. Ons nooi die gemeente om DINSDAGOGGEND veral saam ONTBYT te kom eet. Maak dit sommer ʼn ge-meentefunksie op die vakansiedag.

Page 4: Sing: Ps. 40-1:4 Sing: Sb. 12-3:1,2 en Sb. 12:1,4,5 Amen ... · 9/22/2013  · Skriflesing: Psalm 78:1-8 Teks: Psalm 78:3,4 Sing: Ps. 66-1:2,7 Doop Sing: Ps. 105-1:5 Sing: Ps. 71-2:6,7,8

4

Teeskinkbeurte

Baie dankie!

Geen teeskinkbeurte word geskeduleer tydens die vakansie nie.

6 OktoberWyk 28 (Retha van Wyk) & Wyk 30 (Jacoba van Rooy)

13 OktoberWyk 31 (Elsa Reinecke) & Wyk 33 (Wilma Herbst)

Verjaarsdae

Ek wil graag ‘n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

Naam: ..................................................................Telefoonnommer: ...........................................

...elektroniesHet jy geweet dat die OnderOnsie (boekie met lidmaat-info) elektronies beskikbaar is?En het jy geweet dat jy elke week die Lan-tern al Vrydag per e-pos kan kry?Stuur ‘n e-pos na [email protected] as jy dit elektronies wil hê.

Die Internasionale diens bedien sap in die Somermaande. Dit is dus nie nodig om meer die teekoppies na

afl oop van die Oggenddiens vir hulle te los nie.

Baie dankie vir Jacoba, Retha en Elsa vir die eetgoed wat hulle verlede Donderdag vir ons gebring het, ons het dit baie waardeer. Gereformeerde Senior burgers van Groen Wilgers

Vandag, 22 SeptemberAngelique Jv Rensburg 083-391-4423Erna Jooste 072-519-3986

Maandag, 23 SeptemberElsabe Weyer 083-287-6437

Dinsdag, 24 SeptemberHanlie Steyn 083-654-8652Daan Taljaard 082-705-1295Petro Venter Aucamp 083-253-3558

Donderdag, 26 SeptemberCorita du Plooy 076-683-8965Jakkals Reinecke 082-465-8405Cobus van der Walt 083-768-0474Pieter-Jacob van Zyl (Cecile) 072-389-3450

Vrydag, 27 September Emma Sterkenburg 082-495-8971

Maandag, 30 SeptemberIngrid de Jong 082-821-0766

Dinsdag, 1 OktoberEsmé van der Merwe 082-321-9119

Woensdag, 2 OktoberChristi de Beer 084-019-8597Ina Everson 082-786-0814Ina Kruger 082-335-8738

Donderdag, 3 OktoberJohan de Klerk 082-884-7061Tienie van der Merwe 018-293-1903

Vrydag, 4 OktoberHester Kruger 082-556-2361Alma Robinson 083-235-7546

5 jaar oud!

85 jaar oud!

Baie dankie!

Die katkisasie is na die vakansie steeds na die diens (10:30).

Page 5: Sing: Ps. 40-1:4 Sing: Sb. 12-3:1,2 en Sb. 12:1,4,5 Amen ... · 9/22/2013  · Skriflesing: Psalm 78:1-8 Teks: Psalm 78:3,4 Sing: Ps. 66-1:2,7 Doop Sing: Ps. 105-1:5 Sing: Ps. 71-2:6,7,8

5

Liefdegawesby die deure22 September

Oggend: VenterskroonAand: Meelewingsfonds29 SeptemberOggend: Klassis SustentasieAand: Meelewingsfonds 6 OktoberOggend: Teologiese Studente HulpfondsAand: Meelewingsfonds

BORG ’N BYBEL PROJEKOns het sover skenkings vir 241 Bybels gekry. Baie dankie aan elkeen wat reeds R50 gegee het om ‘n Bybel te borg.Ons wil 500 Bybels borg, en die fondse dan aan die Bybelgenootskap gee vir By-belverspreiding, vertaling, ens.Plaas asb jou bydrae in ‘n duidelik gemerkte koevertjie, en gooi dit in die Bydrae-blikke (naby deure). Jy kan ook ‘n elektroniese inbetaling maak, maar maak asseblief die verwysing “Borg ‘n Bybel”.Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die BultABSA Tomstraattak670-264-661 (Tjekrekening)Ons wil graag die projek afhandel op Sondag 13 Oktober. Die kinders moet asseblief tydens dié oggenddiens hul Borg-’n-Bybel-spaarblikkies ingee.

MeelewingVanoggend bring twee ouerpare hul dog-tertjies om gedoop te word:- Hennie en Belinda Coetzee vir Carli

(072-111-0615)- Carlo en Liezl Granzier vir Taylor

(083-501-2005)Baie geluk ook aan die grootouers!Lucas Venter (082-684-9087) is terug na sy operasie en herstel nou mooi. Ons is dankbaar en bid vir volle lewenskrag.Mari Mostert (083-273-5587) verduur steeds baie pyn en daar is nog nie uitsluit-sel oor verdere behandeling vir haar nie. Ons bid dat daar uitkoms en verligting van die pyn sal kom.Elmarie Kruger (083-462-1953) en ds Dirk Kruger van Zeerust word DV op 28 Sep-tember in die huwelik bevestig. Mag die nuwe lewenspad vol seën wees!

Hoërskool-aksie...Hillbrow uitreik

As deel van ons gesamentlike jeugbediening met Oos- en Mooi-rivier gemeentes, gaan ons DV op Donderdag 3 Oktober ’n besoek aflê by Middestad Evangeliese Sorg(MES) in Hillbrow. Ons beplan om 14:30 te vertrek en behoort weer teen ongeveer 22:00 terug te wees in Potch. Ons besef dis ‘n “skoolaand”, maar terselfdetyd beloof hierdie om goeie blootstelling vir ons kinders te wees. Gaan besoek gerus MES se webwerf vir meer inligting oor hulle bediening.Laat weet vir Willem as jy kan saamgaan! Dit is gratis.

KLEINBOS GALERY Mooivallei Hoewe no: 12

Uitstalling van ~ GOEDVOEL ~ skilderye.

Tydens Aardklop, 25 – 28 September tussen 10.00vm – 16.00nm

Potchefstroom tonele, stoomtreine, Oos-Vrystaat en figure in ‘n opwindende nuwe styl.

“Ry in, parkeer en geniet!”

Annemarie Coetzee www.annemariec.co.za

Page 6: Sing: Ps. 40-1:4 Sing: Sb. 12-3:1,2 en Sb. 12:1,4,5 Amen ... · 9/22/2013  · Skriflesing: Psalm 78:1-8 Teks: Psalm 78:3,4 Sing: Ps. 66-1:2,7 Doop Sing: Ps. 105-1:5 Sing: Ps. 71-2:6,7,8

6

Tydens Aardklop 2013 gaan ons vanaf 23 tot 29 September die geleentheid aangryp om die liefde van ons Here Jesus Christus te doen. Daar is geen fondsinsameling, uitdeel van traktaatjies en uit-gerekte opleiding nie. Hier gaan gegee word: liefde, iets te drinke, iets te ete, jouself! Aardklop word bygewoon deur feesgangers uit elke staat van die lewe, maar ook deur mense wat deel vorm van die logistieke: sekuriteitspersoneel, koerantverkopers, skoonmakers, vragmotorbe-stuurders. Voeg daarby die groeiende hoeveelheid mense wat hulle vergryp aan die begeertes van die liggaam: drank, dwelms, seks ens. en jy het werklik ‘n veelkleurige samestelling. Ons HarT is om hierdie mense op verskillende maniere te bedien met die liefde van ons Here. Kom gee saam. Jy kan nou al begin mense vra om jou te ondersteun met koffie, koekies, beskuit, suiker of ‘n donasie om hierdie dienswerk te kan doen.As jy ook wil gee, gaan registreer sommer by http://projekte.kruispad.net/hartklop.htmlDie skoftye is daagliks: 10:00 - 15:00 / 15:00 - 20:00 / 20:00 - 00:00 / 00:00 - 05:00 / 05:00 - 10:00

Handelinge 20:35: “Onthou die woorde van die Here Jesus. Hy het self gesê: Om te gee, maak ‘n mens ge-lukkiger as om te ontvang.”

HARTKLOP

GetuienisOns moet ons predikante aanmoedig soos Paulus dit vir Timoteus in 2 Tim 1 ge-doen het. Gee om vir hom (gee hom ’n drukkie), bid vir hom gedurig (elke dag), herinner hom aan sy geloof, moenie hom met ander vergelyk nie en herinner hom om te fokus op die gawes wat die Here aan hom gegee het.

(Annatjie Verhoef)

Skribas: Ig Vorster: 082-788-5902 Jaap Verhoef: 018-294-6502Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Annatjie Verhoef: 072-391-2552Kosters (Molenstraat): Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: 082-965-7525Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204Internasionale diens: Ray Everson: 018-290-6782Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881Kleuterbediening: Marida Coetzee: 084-678-3863Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843

Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00 - 13:00) vir:

Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.

Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.za

Kontakons

Ds Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]

Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939Susters: Judie Coetzee: 082-619-4620Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570Finansiële kommissie: Carools Reinecke: 082-568-5652Eiendomskommissie: Johan van Dijk: 076-383-9150Liturgiese Werkgroep: Lou van Wyk: 084-520-1086Saalverhurings: Molenstraat: Kerkkantoor: 018-297-4843Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: 082-965-7525Breekware: Molenstraat: Elma de Kock: 083-302-5282Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: 082-965-7525

Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die BultABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening)

Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

Bankbesonderhede