Lofpr ing Sing: Ps 95-1:1,3,4 Tema: Sing: Ps 2-1:6 Lofsing ... · ALMAL word uitgenooi om saam met...

6
9 Maart 2014 Jaargang 3 #9 09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Christus het reeds ons vyand oorwin Rev Willem Steyn Theme: One Saviour for all Scripture reading: John 3:1-7, John 4:1-19 Focus verses: John 4:13-14, John 3:5 11:30 International Service Ds Fanie Coetzee Lofpr�ing 18:00 Aanddiens Tema: Wanneer die Verbondsgod jou ontmoet Lied 184:1-4 Lofsing die Here Sb 14-4:1-4 Wat eers vir my ’n bate was Sing: Sb 12-3:1, 2 Sing: Ps 145-1: 1, 2, 10 Sing: Ps 89-2:1 (Kinderbegeleiding) Sing: Ps 18-1: 1, 14 Skriflesing: Eksodus 14 Teks: Eksodus 14: 13-14 Doop Sing: Sb 16-1:1 Sing: Ps 105-1:5 Sing: Sb 2-6: 1, 5, 7 Amen: Sb 13-2 Sing: Ps 95-1:1,3,4 Sing: Ps 2-1:6 Skriflesing: Genesis 28:10-22 Teks: Genesis 28:13a en 16 Sing: Ps 99-2:1,2,3,4 Amen: Sb 13-3

Transcript of Lofpr ing Sing: Ps 95-1:1,3,4 Tema: Sing: Ps 2-1:6 Lofsing ... · ALMAL word uitgenooi om saam met...

Page 1: Lofpr ing Sing: Ps 95-1:1,3,4 Tema: Sing: Ps 2-1:6 Lofsing ... · ALMAL word uitgenooi om saam met die nuwe intrekkers en belangstellendes te kom saampraat. Dalk bring dit vir jou

9 Maart 2014Jaargang 3 #9

09:30 OggenddiensDs Willem Steyn

Tema: Christus het reeds ons vyand oorwin

Rev Willem SteynTheme: One Saviour for all

Scripture reading: John 3:1-7, John 4:1-19 Focus verses: John 4:13-14, John 3:5

11:30 International Service

Ds Fanie Coetzee

Lofpr�ing

18:00 AanddiensTema: Wanneer die Verbondsgod jou ontmoet

Lied 184:1-4 Lofsing die HereSb 14-4:1-4 Wat eers vir my ’n bate was

Sing: Sb 12-3:1, 2Sing: Ps 145-1: 1, 2, 10

Sing: Ps 89-2:1 (Kinderbegeleiding)Sing: Ps 18-1: 1, 14

Skriflesing: Eksodus 14 Teks: Eksodus 14: 13-14Doop

Sing: Sb 16-1:1Sing: Ps 105-1:5

Sing: Sb 2-6: 1, 5, 7Amen: Sb 13-2

Sing: Ps 95-1:1,3,4Sing: Ps 2-1:6Skriflesing: Genesis 28:10-22Teks: Genesis 28:13a en 16Sing: Ps 99-2:1,2,3,4Amen: Sb 13-3

Page 2: Lofpr ing Sing: Ps 95-1:1,3,4 Tema: Sing: Ps 2-1:6 Lofsing ... · ALMAL word uitgenooi om saam met die nuwe intrekkers en belangstellendes te kom saampraat. Dalk bring dit vir jou

2

Teologiese Studentekas – Om studente wat aan die Teologiese Skool studeer, finansieel met beurse te help sodat die Gereformeerde leer uitgebou en verkondig kan word. Riglyn van die Admin Buro: R25 per belydende lidmaat per jaar. (Daar is ses kollektes hiervoor per jaar.)

Liefdegawesby die deure9 Maart

Oggend: Teologiese StudentekasAand: Meelewingsfonds 16 MaartOggend: EmeritaatsfondsAand: Meelewingsfonds23 MaartOggend: Viëtnam SendingAand: Meelewingsfonds

Waarvoor word vandag se Liefdegawes gebruik?

Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik.

Ouderlinge en Diaken aan diensOuderlinge: Braam PieterseJC Potgieter

Diaken: Willie Cloete

Meelewing

CHRISTENWEES 101Hierdie week gaan ons voort met ʼn kort drie-weke geleentheid waartydens ons oor die kernaspekte van die Christelike geloof met mekaar gaan praat. As gevolg van baie nuwe mense wat by ons gemeente in-skakel gaan ons die geleentheid DV elke semester aanbied.Ons wil regtig oor kern van die Christelike geloof met mekaar saampraat.

• Hartlik geluk aan al die studente en hulle geliefdes wat in die tyd grade aan die NWU ontvang. Ons is dankbaar teenoor die Here vir die gawes wat Hy gee om dit moontlik te maak. Ons is tegelykertyd trots op julle harde werk.Vandag word die doop bedien aan drie verbondskinders. Baie geluk aan: Pieter en Chanta van der Walt met PetriMartin en Mari van Wyk met EmmahBertie en Roelien Werkman met RobertBaie geluk ook aan die grootouers!

Wat gee vir my hoop en troos in hierdie stukkende lewe? Hoe kan ek op ʼn kort en bondige manier die Christelike godsdiens ver-staan en aan ander verduidelik? Is vandag se mense regtig so verlore en sondig?Verstaan ek werklik wat Jesus Christus vir my gedoen het? Hoe wil die Here hê moet ek as Chris-ten IN, OP en OOR die Bult lewe?

ALMAL word uitgenooi om saam met die nuwe intrekkers en belangstellendes te kom saampraat. Dalk bring dit vir jou ʼn nuwe verstaan van jou huidige situasie mee. Bring gerus ook ander mense saam wat op die rant van die geloof staan.Om dit toeganklik te maak vir meer mense, vind dit op twee gelyklopende geleent-hede plaas. Dieselfde gesprek vind dus of op Maandagaande of Dinsdagmiddae in die Koffiekamer (aan die suidekant van die kerksaal) plaas. - Maandagaande vanaf 19:00 – Ds Fanie- Dinsdagmiddae vanaf 17:00 – Ds Willem

Selfs al kon jy verlede week nie bywoon nie kan jy met vrymoedigheid die week êrens inskakel.

Verwelkoming aan inwoners op die Bult Ons wil graag nuwelinge op die Bult ver-welkom. Neem asb van die groen kaartjies by die deure, en gee dit aan nuwe inwoners in jou omgewing.

Page 3: Lofpr ing Sing: Ps 95-1:1,3,4 Tema: Sing: Ps 2-1:6 Lofsing ... · ALMAL word uitgenooi om saam met die nuwe intrekkers en belangstellendes te kom saampraat. Dalk bring dit vir jou

3

KoningskindersKoningskinders is ‘n uitreik wat geloots word deur Gereformeerde Kerk Cachet. Daar is tans plus-minus 40 kinders be-trokke by die uitreik. Daar word eenkeer ‘n maand ‘n aksie gehou saam met die kinders en daar is aan die einde van die jaar ‘n week-lange kamp. “Koningskinders” is vir hierdie kinders ‘n baie belangrike deel van hulle lewe, en daarom doen ons soveel moontlik om vir hulle ‘n veilige omgewing te skep. Dra asb hierdie uitreik voortdurend op in julle gebede. Daar is baie fisiese, geestelike en emosionele uitdagings wat gepaardgaan met hierdie bedienning. Julle is ook welkom om betrokke te raak. Kon-tak Marida Coetzee by 084 678 3863.Hulp benodig:

Katkisasie: Kinders moet 08:45 gaan haal word by hulle huise en gevat word na Cachet se gemeente sentrum vir kat-kisasie voor kerk Sondae oggende. As iemand dalk daarmee kan help, kontak my asb. Ons benodig dringend iemand om Maandae tot Donderdae twee kinders vanaf ML Fick se nasorg tot hulle huis sal neem. Enige fondse sal baie waardeer word.Voorbidding vir hierdie evangelisasie projek, en ook vir al die kinders betrokke by die Koningskinders.

-

-

- -

Alle ingenieurs word na Woensdag se G5-aksie uitgenooi...

Meer inligting op bladsy 4.Teeskinkbeurte

Baie dankie!

9 MaartKG 10 (Petro Steyn) & Wyk 10 (Cora de Beer)

16 MaartKG 11 (Annemarie Schoeman) &

Wyk 11 (Mariette Fourie)

Geen teeskinkbeurte word geskeduleer

tydens die vakansie nie.

Verjaarsdae

21

Baie dankie vir die ruiker, en die besoek van die diakonie, ouderling en dominees.Daan Taljaard

Baie dankie

Vandag, 9 MaartLiez Rost 082-909-6057Alta Verster 082-447-0476Marié Wissing 082-924-8297

Maandag, 10 MaartAnneke du Toit 082-418-8499Ingrid van der Walt 076-304-9355

Woensdag, 12 MaartJohnry Ford 084-900-6267Johan Reynecke 083-703-9158Lusilda Schutte 082-725-1055Martha van der Walt 082-941-5190

Donderdag, 13 MaartElsje Werkman 082-320-4965

Saterdag, 15 MaartKoos Grobler 082-920-8277Carien Orton 071-881-2930Ben van der Schyff 083-415-9026

1921

Weet jy van iemand wat kosnood het? Ons gemeente het ‘n kosbank waaruit ons mense kan help – veral in ‘n nood-geval. Skakel gerus met die kerkkan-toor vir meer inligting. Die kerkkantoor is weeksdae van 08:00 tot 13:00 oop.

Page 4: Lofpr ing Sing: Ps 95-1:1,3,4 Tema: Sing: Ps 2-1:6 Lofsing ... · ALMAL word uitgenooi om saam met die nuwe intrekkers en belangstellendes te kom saampraat. Dalk bring dit vir jou

4

Almal wat jonk van gees is en graag betrokke wil wees by die bediening op die Bult.

Wie is G5?

(Naby Champagne Castle in die Drakensberge)

vir werkende wesens en senior studente

Kont

ak Er

na D

reye

r by

011

866

0580

erna

@gk

rand

burg

.org

.za

Ek wil graag ‘n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

Naam: ..................................................................Telefoonnommer: ...........................................

@gkpotchBult #gkbult #potchG5

http://www.facebook.com../gkpotchbult../gkpotchbultG5../VenterskroonBediening../GKBultProjekte../BultInternationalChurch

G5 Geloof en werk #ingenieursOns nooi alle ingenieurs en ingenieurstudente uit om te kom saampraat oor hoe om ons geloof in ons werksplek uit te oefen. Woensdagaand 18:00 by die Koffiekamer

Plek: Die plaas Zorgvliet, net buitekant Tweeling in die Oos VrystaatKostes: R350 per persoon en sluit ’n middagete en 2 aandetes in.

Daar is net plek vir 60 mense. Sluitingsdatum: 16 Maart 2014.Kontak die kerkkantoor vir meer inligting, of gaan kyk op Facebook vir “Riviertoer vir jong werkendes”

Wil jy ook by ons gemeente inskakel? Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

Welkom hier!Stephan en Janien Linde

072-811-1665 / 084-823-8589Carli Grobler083-658-2162

Page 5: Lofpr ing Sing: Ps 95-1:1,3,4 Tema: Sing: Ps 2-1:6 Lofsing ... · ALMAL word uitgenooi om saam met die nuwe intrekkers en belangstellendes te kom saampraat. Dalk bring dit vir jou

5

6:11, 12: Nog ’n bietjie slaap, nog ’n bietjie sluimer, nog ’n bietjie handevou en bly lê, 11en daar oorval die armoede jou soos ’n rower, daar oorrompel die gebrek jou soos ’n inbreker.10:4 ‘n Mens wat nie sy hande uit sy mou steek nie, word arm; dit is vlyt wat ryk maak.21:17 Wie plesier voorop stel, word arm; wie lief is vir wyn en lekker kos, word nie ryk nie23:21,22 Moet jou nie ophou met suiplappe en vrate nie, want die suiplap en die vraat word arm; dronkenskap laat jou in vodde loop.11:24 Daar is mense wat vrylik uitdeel en tog steeds meer het, daar is ander wat suinig is en tog arm word.19:1 Liewer arm wees en opreg lewe as ’n leuenaar en boonop ’n dwaas.19:22 ’n Mens wy sy lewe aan wat hy begeer, maar dit is beter om arm te bly as om te be-drieg. 28:21 ’n Ryk man kan dink hy het die wysheid in pag, maar ’n arm mens met insig sien deur hom.28:6 Liewer arm wees en eerbaar lewe as

Vroeg in Mei, net voor die winter, maak ons geskenkpakkies vir die 35 mans, 50 vrouens, en 60 kinders van die Venterskroongemeente. Wat kan jy doen om ’n bydrae te lewer? Bring asb jou winter- en somersklere, skoene, komberse, tande-pasta, seep en byna alles wat jy nie meer nodig het nie. Fransa is so vriendelik om dit nou reeds by die kerkkantoor (soggens) bymekaar te maak.

Geskenkpakkies vir Venterskroon

oneerlik lewe en ryk wees. 14:31 Wie ’n arm mens verdruk, beledig sy Maker; wie hom oor ’n arm mens ontferm, eer God.17:5 Wie met ’n arm mens spot, beledig sy Maker21:13 As jy jou ore sluit vir die hulpgeroep van ’n arm mens, sal jý ook nie antwoord kry as jý roep nie.22:22 Moenie ’n arm mens te kort doen om-dat hy arm is nie; moenie die hulpelose ver-trap in die regspraak nie. 22:9 Wie mededeelsaam is, word geseën, want hy gee van sy kos vir arm mense.28:27 Wie vir ’n arm mens iets oor het, sal self niks kortkom nie, maar wie anderpad kyk, sal baie verwensings hoor. 19:7 Wie hom oor ’n arm mens ontferm, gee ’n lening aan die Here, en Hy sal hom ten volle vergoed.30:8,9 moet my nie arm maak of ryk nie, gee my net die kos wat ek nodig het, sodat ek nie te veel het en U verloën en sê: “Wie is die Here?” nie, en sodat ek nie arm word en steel en my God se Naam oneer aandoen nie.

Bybelse wysheid oor armoede en rykdomOp versoek plaas Ds Fanie graag ʼn paar kernspreuke wat oor armoede handel.

• ADVERTENSIES • ADVERTENSIES • ADVERTENSIES •

Is jy opsoek na ‘n gekwalifiseerde au-pair of oppasser? Kontak gerus vir Hanri Pelser by 082 303 8709 of [email protected]

Woonstel te koop (Inni Hartjie)• 2 Slaapkamer / 1 Badkamer • Onderdak parkering • Goeie sekuriteit • Baie ruim –groot leefarea• Moderne afwerking • Sentraal Potchefstroom (Walter Sisulu st) • Kontak Dalize Pelser by 076 810 6622 of [email protected]

1 Slaapkamer studentewoonstel te huur vanaf einde Maart 2014. Vinkel en Koljander II nr 31 – reg oorkant die PUK. TV en lugversorger in woonstel, huurgeld R3800 per maand. Skakel 082-320-4965.

Vakansieverbly in Oegstgeest, Nederland beskikbaar vanaf 1 Mei 2014. Volledig toegeruste 2 slaapkamer woonstel te huur op busroete na Leiden en Den Haag. Vir meer besonderhede e-pos asb. [email protected] of skakel 082-320-4965.

Page 6: Lofpr ing Sing: Ps 95-1:1,3,4 Tema: Sing: Ps 2-1:6 Lofsing ... · ALMAL word uitgenooi om saam met die nuwe intrekkers en belangstellendes te kom saampraat. Dalk bring dit vir jou

6

Skribas: Ig Vorster: 082-788-5902 Jaap Verhoef: 018-294-6502Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Annatjie Verhoef: 072-391-2552Kosters (Molenstraat): Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: 082-965-7525Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204Internasionale diens: Ray Everson: 018-290-6782Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881Kleuterbediening: Marida Coetzee: 084-678-3863Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843

Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00 - 13:00) vir:

Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.

Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.za

Kontakons

Ds Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]

Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939Susters: Judie Coetzee: 082-619-4620Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570Finansiële kommissie: Carools Reinecke: 082-568-5652Eiendomskommissie: Johan van Dijk: 076-383-9150Liturgiese Werkgroep: Lou van Wyk: 084-520-1086Saalverhurings: Molenstraat: Kerkkantoor: 018-297-4843Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: 082-965-7525Breekware: Molenstraat: Elma de Kock: 083-302-5282Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: 082-965-7525

Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die BultABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening)

Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

Bankbesonderhede

• Vir ons as gelowiges is ’n sleutelvraag in hierdie tyd: Wat eis God van die owerheid? En wat kan ons daar-om ook van die owerheid eis? Prof. Callie Coet zee skryf hieroor in “Redaksioneel”.• Ds. Cassie Aucamp skryf oor die roeping om aan die politiek deel te neem.• Regeringslui in Suid-Afrika vandag is nogal lief daar-voor om ’n direkte verband tussen politiek en gods-diens/kerk te lê. Prof. Amie van Wyk skryf oor die misbruik van godsdiens vir politieke gewin.• “Kan so ’n eenvoudige ding soos ’n lat die katali-sator wees wat die Suid-Afrikaanse Christendom tot gesa-mentlike sosiale aksie bring – daardie apatiese groep wat skynbaar tevrede is (meestal) om Sondae

Lees ... in hierdie uitgawe van Die KerkbladHierdie uitgawe fokus op die nasionale verkiesing wat in Mei vanjaar plaasvind.

kerk toe te gaan en (blykbaar) in die week hulle Bybelstudies te hou en te bid?” So begin ds. Chris Coetsee sy artikel “Om te tug of nie te tug nie ... dis die vraag!”EN NOG BAIE MEER

Teken in op Die Kerkblad! Skakel Angie Mokobi by (018) 297 3986 vir meer besonderhede; e-pos [email protected]