SAWA ZUURKLONTJIE Februarie 2014 … · Kampe moet asb vroegtydig by Isstel bespreek word op...

4
SAWA Zuurfontein Bestuur: Voorsitter Ernie Janse Van Rensburg 072 134 6024 Onder-Voorsitter Hekkie de Beer 082 561 1621 Sekretaresse Isstel Broekman 082 877 7820 Penningmeester Anita Kruger 082 857 6657 Ass Penningmeester Alet Small 082 490 5296 Batehouer Pierre Coetzee 083 327 4134 Redaksie Hannes Roets Ledebelang Koenraad Stoltz SAWA ZUURKLONTJIE – Februarie 2014 Inspirasie vir die maand: “Dit is nie die SOORT WERK wat jy doen wat jou gelukkig maak nie, maar die hoeveelheid LIEFDE waarmee jy dit doen” Moeder Teresa ZUURKLONTJIE HOOGTEPUNTE VIR DIE MAAND Kamp Nuus: Vorige Kamp – Hartbeeshoek Algemeen: Zuurklontjie Maandelikse Nuusbrief Kamp Boetes en Sterretjies Inkopie hoekie Volgende Kamp Fondsinsameling Kamp reëlings vir 2014 Volgende Bestuursvergadering Finansiële state Lede Nuus: Lief en Leed Verjaarsdae Foto Blad: Hartbeeshoek Nuwe lede / bedankings Bank Besonderhede KAMP NUUS Vorige Kamp – Hartbeeshoek Hein en Alet het as kampkommandante opgetree vir die naweek en gesorg vir heerlike valentyn bederf cupcakes en sjokolade. Die ‘duitse’ hotdog verkope het vlot verloop en ‘n stewige wins is aangeteken Spesiale dank aan Hein wat die ‘duitse’ worsies geskenk het en Isstel wat die broodrolletjies geskenk het Vrydag aand het al die kampers saam gekuier om die vuur Saterdag het Koenraad homself tuisgemaak op ‘n opvoubed onder die koelteboom terwyl Anita haar ‘neus’ in die boeke gedruk het ter voorbereiding vir haar eksamens. Die manne het die dames bederf met ‘n gunsteling ontbyt, sjampagne was natuurlik op die spyskaart bygebring Oom Ernie en Tannie Corrie het die hele dag ‘verdwyn’ om hul nuwe lugversorger in hul karavaan uit te toets, wat hulle die kamper van die maand toekenning besorg het vir die skoonste kamp, aangesien hulle nie buite was om die plek vuil te maak nie. Saterdag aand het gesorg vir ‘n gesellige tyd om die potjiekos wat naby genoeg aan die TV was om te sien hoe die Cheetahs en die Blou Bulle sneuwel. Sondag is afgesluit met ‘n rekord boete toediening! Geen lid / gas het die oplettende oog van ons eie “Judge Alet” vrygespring nie. Kamp Boetes & Sterretjies Dankie vir elke lid se ‘stoute’ en ‘soet’ wat bydrae maak aan Zuurfontein se fondsinsameling. Boetes beloop @ R5 elk Zuurfontein se eie “Judge Alet” het die boetes waargeneem Die volgende Boetes was toegeken: Hekkie - Ongeduld met die swakker geslag terwyl tent op geslaan word en dit op Valentynsdag Hein - Spin sy splinternuwe tyres agv swak aanwysings deur kamp assistente dat stofwolke waai Koenraad - Gooi drank bottels en blikke die hele wereld vol Koenraad - Uit liefde van haar hart bied Anita happie tjoklit aan & hy byt amper haar hand by die pols af Paola - Vergeet haar kostuum by die huis nadat sy vele male herinner is om in te pak Hester - Sy gee verkeerde medisyne uit: melkerige medisyne werk nie vir Carel se verkoue neus nie Hester - Pierre kry 3 glase terwyl almal 1 drink, en hy wil afblaas en sy laat hom opblaas Hester - Sy sit en lag terwyl Willem & Hekkie tent opslaan sonder om te help Corrie - Hang aan paal en gesels met Hein terwyl arme Oom Ernie alleen moet sukkel met die tent Corrie & Ernie –maak gaai skoon terwyl Anita & Koenraad hulle skottelgoed moet was en gaan wegpak Hekkie - Stel die TV aanmekaar in, sonder 'n remote in sy hand, net om voor waaier te kan sit Estelle - Ons is hier om te kamp, nie om hele naweek naels te doen nie Magda - "Confuse" die lewende lig uit arme Andre deur suiker & tee om te ruil in die gemerkte houers Carel - Hy gooi Paola met haar droeë klere in die swembad nadat sy vir hom gesê het sy sal later swem Paola - Dit is sleg vir ou ooms se harte om skielik in die koue swembad gestamp te word André & Nicol - Magda mag nie eers opstaan en vinnig draaitjie loop nie dan vat hulle haar plek onder die aircon op die bed oor Pierre - Laat arme Hannes in bloedig son loop en soek na sy gasbottel wat hy weg gesteek het Pierre - Belowe heel naweek om saam met Paola fiets te ry en daar kom niks van nie Corrie - Haar span speel sleg sommer so met die wegspring en dan word Hekkie gedreig daaroor Magda - Magda wil nie haar dop hê nie dan moet Isstel dit uitdrink Pierre - Hy moet sy brand verander want hy backfire van daardie medisyne Robbie & Attie- Is regte bos bewoners vat die pad so kort kort in die bosse Thursa - Bring almal op dwaalspoor met haar sterrekunde les met bottel in die hand, het darem nie

Transcript of SAWA ZUURKLONTJIE Februarie 2014 … · Kampe moet asb vroegtydig by Isstel bespreek word op...

Page 1: SAWA ZUURKLONTJIE Februarie 2014 … · Kampe moet asb vroegtydig by Isstel bespreek word op cbroekman@vodamail.co.za / Isstel.Broekman@sasfin.com Betalings moet asseblief gemaak

SAWA Zuurfontein Bestuur: Voorsitter Ernie Janse Van Rensburg 072 134 6024 Onder-Voorsitter Hekkie de Beer 082 561 1621 Sekretaresse Isstel Broekman 082 877 7820 Penningmeester Anita Kruger 082 857 6657 Ass Penningmeester Alet Small 082 490 5296 Batehouer Pierre Coetzee 083 327 4134 Redaksie Hannes Roets Ledebelang Koenraad Stoltz

SAWA ZUURKLONTJIE – Februarie 2014 Inspirasie vir die maand:

“Dit is nie die SOORT WERK wat jy doen wat jou gelukkig maak nie, maar die hoeveelheid LIEFDE waarmee jy dit doen” Moeder Teresa

ZUURKLONTJIE HOOGTEPUNTE VIR DIE MAAND

Kamp Nuus: Vorige Kamp – Hartbeeshoek Algemeen: Zuurklontjie Maandelikse Nuusbrief Kamp Boetes en Sterretjies Inkopie hoekie Volgende Kamp Fondsinsameling Kamp reëlings vir 2014 Volgende Bestuursvergadering Finansiële state

Lede Nuus: Lief en Leed Verjaarsdae Foto Blad: Hartbeeshoek Nuwe lede / bedankings Bank Besonderhede

KAMP NUUS

Vorige Kamp – Hartbeeshoek

Hein en Alet het as kampkommandante opgetree vir die naweek en gesorg vir heerlike valentyn bederf

cupcakes en sjokolade.

Die ‘duitse’ hotdog verkope het vlot verloop en ‘n stewige wins is aangeteken

Spesiale dank aan Hein wat die ‘duitse’ worsies geskenk het en Isstel wat die broodrolletjies geskenk het

Vrydag aand het al die kampers saam gekuier om die vuur

Saterdag het Koenraad homself tuisgemaak op ‘n opvoubed onder die koelteboom terwyl Anita haar

‘neus’ in die boeke gedruk het ter voorbereiding vir haar eksamens.

Die manne het die dames bederf met ‘n gunsteling ontbyt, sjampagne was natuurlik op die spyskaart

bygebring

Oom Ernie en Tannie Corrie het die hele dag ‘verdwyn’ om hul nuwe lugversorger in hul karavaan uit te

toets, wat hulle die kamper van die maand toekenning besorg het vir die skoonste kamp, aangesien

hulle nie buite was om die plek vuil te maak nie.

Saterdag aand het gesorg vir ‘n gesellige tyd om die potjiekos wat naby genoeg aan die TV was om te

sien hoe die Cheetahs en die Blou Bulle sneuwel.

Sondag is afgesluit met ‘n rekord boete toediening! Geen lid / gas het die oplettende oog van ons eie

“Judge Alet” vrygespring nie.

Kamp Boetes & Sterretjies

Dankie vir elke lid se ‘stoute’ en ‘soet’ wat bydrae maak aan Zuurfontein se fondsinsameling. Boetes beloop @ R5 elk

Zuurfontein se eie “Judge

Alet” het die boetes

waargeneem

Die volgende Boetes was toegeken:

Hekkie - Ongeduld met die swakker geslag terwyl tent op geslaan word en dit op Valentynsdag Hein - Spin sy splinternuwe tyres agv swak aanwysings deur kamp assistente dat stofwolke waai Koenraad - Gooi drank bottels en blikke die hele wereld vol Koenraad - Uit liefde van haar hart bied Anita happie tjoklit aan & hy byt amper haar hand by die pols af Paola - Vergeet haar kostuum by die huis nadat sy vele male herinner is om in te pak Hester - Sy gee verkeerde medisyne uit: melkerige medisyne werk nie vir Carel se verkoue neus nie Hester - Pierre kry 3 glase terwyl almal 1 drink, en hy wil afblaas en sy laat hom opblaas Hester - Sy sit en lag terwyl Willem & Hekkie tent opslaan sonder om te help Corrie - Hang aan paal en gesels met Hein terwyl arme Oom Ernie alleen moet sukkel met die tent Corrie & Ernie –maak gaai skoon terwyl Anita & Koenraad hulle skottelgoed moet was en gaan wegpak Hekkie - Stel die TV aanmekaar in, sonder 'n remote in sy hand, net om voor waaier te kan sit Estelle - Ons is hier om te kamp, nie om hele naweek naels te doen nie Magda - "Confuse" die lewende lig uit arme Andre deur suiker & tee om te ruil in die gemerkte houers Carel - Hy gooi Paola met haar droeë klere in die swembad nadat sy vir hom gesê het sy sal later swem Paola - Dit is sleg vir ou ooms se harte om skielik in die koue swembad gestamp te word André & Nicol - Magda mag nie eers opstaan en vinnig draaitjie loop nie dan vat hulle haar plek onder

die aircon op die bed oor Pierre - Laat arme Hannes in bloedig son loop en soek na sy gasbottel wat hy weg gesteek het Pierre - Belowe heel naweek om saam met Paola fiets te ry en daar kom niks van nie Corrie - Haar span speel sleg sommer so met die wegspring en dan word Hekkie gedreig daaroor Magda - Magda wil nie haar dop hê nie dan moet Isstel dit uitdrink Pierre - Hy moet sy brand verander want hy backfire van daardie medisyne Robbie & Attie- Is regte bos bewoners vat die pad so kort kort in die bosse Thursa - Bring almal op dwaalspoor met haar sterrekunde les met bottel in die hand, het darem nie

Page 2: SAWA ZUURKLONTJIE Februarie 2014 … · Kampe moet asb vroegtydig by Isstel bespreek word op cbroekman@vodamail.co.za / Isstel.Broekman@sasfin.com Betalings moet asseblief gemaak

SAWA Zuurfontein Bestuur: Voorsitter Ernie Janse Van Rensburg 072 134 6024 Onder-Voorsitter Hekkie de Beer 082 561 1621 Sekretaresse Isstel Broekman 082 877 7820 Penningmeester Anita Kruger 082 857 6657 Ass Penningmeester Alet Small 082 490 5296 Batehouer Pierre Coetzee 083 327 4134 Redaksie Hannes Roets Ledebelang Koenraad Stoltz

gemors nie Robbie & Attie - Besluitloosheid word nie "getolerate" nie, kom kamp nou net en kry klaar Hester - Suster kan nie boegoe vir jou gee as jy nie siek is nie, krap jou maag erg om Louis - Hoe kan jy jou Amarok verkoop vi r'n Mazda? Hoe, hoe, hoe????? Estelle - Druk kamma-lielies Hekkie se swembroek se sak terug maar intussen trek die ding af voor

almal! Nicol - Vertel vir almal sy het haar pantie verloor by vorige kamp en vreemde man tel dit op en gee dit

vir André om vir haar terug te gee - in die vreemdeling se teenwoordigheid. Nee Nicol krummels sou beter gewerk het om pad terug na tent te kry

André & Louis - "Bribe" van potjiekos "judge" is onaanvaarbaar Lucas - Mens lê nie en slaap tot 10 uur as jy kom kamp nie Thursa - Sy hol net gou badkamer toe dan word sy koppie koffie in hand gestop half 6 in oggend net toe

sy wou terug klim in die bed Robbie & Attie - Baie ongeskik om heel voor bo-op TV te gaan sit en alles op te kyk sodat niemand

anders kan sien nie en net omdat hulle bang is hulle span verloor - wat toe ook gebeur het Robbie - Traumatieseer die kinders deur sy kostuum af te rem net omdat sy span verloor Ernie - As voog van Zeno doen hy nie sy plig deur te verseker dat Zeno kom kamp nie Pierre - Uitgevang terwyl hy sy "bakkie" probeer "was" Robbie - Dis 'n groot boete om die ref te blameer as jou span verloor Paola - Sy sluit nie haar fiets as sy gaan slaap nie, en dan moet Pierre met dubbel visie dit probeer doen Carel - Mens sê nag wanneer jy gaan slaap, verdwyn nie net nie Isstel - Bestuur moet goeie voorbeeld stel en nag sê wanneer hulle gaan slaap Alet - 10 boetes omdat daar nie merk tape was vir die plaatjies - hou genoeg voorraad in plek volgende

keer Die volgende Sterre was toegeken:

Hester - Arme Suster hardloop haar kaput om almal medisyne te gee, en niemand is dankbaar daarvoor nie

Louis & Carel - As gelykop wenners van die potjiekos, vir lekker potjie wat betyds gaar was Louis - Omdat hy sy woord gestand gedoen het en met pienk onnie deur kamp geloop het nadat sy span

verloor het Isstel - Vir die netjiese kamp boekies wat sy vir elke lid gemaak het van die kampe vir 2014 Estelle - Vir die oulike kampkommadant flag

Volgende Kamp: Hartbeeshoek

Kampe moet asb vroegtydig by Isstel bespreek word op [email protected] / [email protected]

Betalings moet asseblief gemaak word op bespreking om plek te verseker. Geen kansellasies sal aanvaar word nadat betalings gemaak is.

Sondela: 20 – 23 Maart 2014 (langnaweek 3 nagte)

o Die langnaweek tarief beloop R1480 en sluit 4 persone en 1 voertuig in.

o Addisionele voertuie beloop R70 per nag ekstra

o Kamp kommidante is Willem en Hester Venter

o Alle staanplekke is reeds bespreek

o Geen troeteldiere

o Opsionele aktiwiteite op die oord sal aan die lede deurgegee word voor die kamp

Kamp reëlings vir 2014

Graag wil ons belangrike inligting deurgee vir die volgende paar kampe en vra lede se insette asseblief

30 Mei – 1 Junie = Buffelspoort (Sitrusfees)

Ons wag nog op inligting. Die jaar se reelings word deur Roodekruin behartig

13 – 16 Junie = Silver Rocks / Warmbad vir Gebied Saamtrek (Lang naweek = 3 nagte)

Lede word versoek om besluite te neem vir Streek kamp @ Silver Rocks / Gebied kamp @ Warmbad:

Zuurfontein het reeds bespreek by Silver Rocks en is dieselfde naweek wat die Gebied kamp gehou word by Aventura Warmbad. Let asb daarop dat ons die lede versoek om ‘n besluit te neem tussen die kampe.

Die volgende inligting rakende die Gebied kamp is deurgee:

Warmbad is ten volle bespreek vir 2 klubs (SAWA & KSA) +/-300 staanplekke. Die dagbesoekers tariewe is aangepas na R150 per persoon oor langnaweke. Die nuwe tariewe verskyn reeds op Aventura se webblad.

Die Gebied bestuur nooi die Streke om die gebied kamp by te woon en beplan ‘n opwindende naweek.

Hiermee ‘n opsomming van Silver Rocks vs. Warmbad: Silver Rocks (Nylstroom)

Die oord is tussen Bela-Bela & Nylstroom

Lang naweek tarief is R780 en sluit 4 persone en 1 voertuig in

+/- 30km verder as Warmbad

addisionele tolhek betaalbaar by Kranskop van R32 (x 2 = R64)

Slegs ‘n koue swembad beskikbaar

Page 3: SAWA ZUURKLONTJIE Februarie 2014 … · Kampe moet asb vroegtydig by Isstel bespreek word op cbroekman@vodamail.co.za / Isstel.Broekman@sasfin.com Betalings moet asseblief gemaak

SAWA Zuurfontein Bestuur: Voorsitter Ernie Janse Van Rensburg 072 134 6024 Onder-Voorsitter Hekkie de Beer 082 561 1621 Sekretaresse Isstel Broekman 082 877 7820 Penningmeester Anita Kruger 082 857 6657 Ass Penningmeester Alet Small 082 490 5296 Batehouer Pierre Coetzee 083 327 4134 Redaksie Hannes Roets Ledebelang Koenraad Stoltz

baie mooi staanplekke, grasperk

Ablusies is modern, skoon en familie badkamers ook beskikbaar met bad en stort.

Speelpark vir kinders

Geen troeteldiere toegelaat

Kroeg en restaurant by hoof-oord beskikbaar, moet vooraf bespreek

Klein winkel vir nood voorraad

Putt-putt of wandeling langs die spruit Forever Resort Warmbad (Bela-Bela)

Die oord is in Bela-Bela

Lang naweek tarief is +/- R900 en sluit 4 persone en 1 voertuig in

Warm & koue swembad & onderdak Hydro

Ablusies is skoon

Speelpark vir kinders

Water geriewe vir jonk en oud

Geen troeteldiere toegelaat

Kroeg en restaurant beskikbaar

Nood winkel op die oord beskikbaar, of Spar Suppermark & Pick ‘n Pay net buite die oord

Lede moet asb hulle keuses voor einde Maart 2014 aan Isstel deur gee. 25 – 27 Julie – Geheime Kamp

1ste Leidraad............. Die naam is ‘n ongewone kombinasie 2de Leidraad.......... Die oord is naby die Februarie kamp geleë Die oord sal bekend gemaak word in Junie by die Silver Lake / Warmbad kamp waar die wenner aangewys sal word. Die wenner sal ‘n 10% korting op die verblyf geniet, die prys is nie oordraagbaar nie.

LEDE NUUS

Lief en Leed

Laat asb ‘n lid van bestuur weet van enige Lief & Leed - Elke lid het Saterdag by Boekevat self terugvoer gegee:

Ouma Westcott – Dit gaan sleg met Ouma Westcott, haar gesondheid gaan vinnig agteruit.

Klein Lea – Flip en Leana is terug van Kaapstad af en die dokters is baie tevrede met Lea’tjie se

vordering, sover word daar geen operasies vir 2014 verwag nie.

Anita – Baie sterkte met jou eksamen wat voorlê

Verjaarsdae – Februarie 2014

Hartlike verjaarsdag wense aan die volgende lede

6 – Anne-Marie Vaughan

20 – Marina Chalmers

26 – Willem Venter

29 – Christa Small

Nuwe Lede / Bedankings

Ons verwelkom nuwe lede by die Zuurfontein familie en wens hulle vele kamp plesier

Ons verwelkom vir Pieter, Roelien, Nalize en Reinhard Duvenhage. Hulle welkom pak sal by Sondela

oorgehandig word.

Ons verwelkom vir Robbie en Attie Botha. Hulle welkom pak is by Hartbeeshoek aan hul oorhandig.

Ons verwelkom vir Lucas en Thursa Bosch. Hulle welkom pak sal by Sondela oorgehandig word.

Bank Besonderhede

Alle kampgelde moet asb verkieslik per internet oorbetaal word

Stuur bewys van betalings na Anita Kruger per e-pos na [email protected]

Betalings moet asseblief gemaak word na

SAWA Zuurfontein

ABSA Bank

Rekening # 260174738

Takkode – 632005

Verwysing – Naam en van

ALGEMEEN

Zuurklontjie Maandelikse Nuusbrief

Die Zuurklontjie is ‘n maandelikse nuusbrief om lede deurentyd bewus te maak van gebeurtenisse in

ons Streek asook die Gebied.

Indien daar enige nuus is wat lede graag wil sien op die maandelikse Zuurklontjie, kontak asb vir Isstel

by [email protected]

Page 4: SAWA ZUURKLONTJIE Februarie 2014 … · Kampe moet asb vroegtydig by Isstel bespreek word op cbroekman@vodamail.co.za / Isstel.Broekman@sasfin.com Betalings moet asseblief gemaak

SAWA Zuurfontein Bestuur: Voorsitter Ernie Janse Van Rensburg 072 134 6024 Onder-Voorsitter Hekkie de Beer 082 561 1621 Sekretaresse Isstel Broekman 082 877 7820 Penningmeester Anita Kruger 082 857 6657 Ass Penningmeester Alet Small 082 490 5296 Batehouer Pierre Coetzee 083 327 4134 Redaksie Hannes Roets Ledebelang Koenraad Stoltz

Inkopie hoekie

SAWA het nuwe voorraad ingekry, die volledige lys is by Isstel beskikbaar

Lede wat iets op die Inkopie Hoekie wil plaas, moet asb vir Isstel kontak

Fondsinsameling

Die kompetisie is geloots op Marula kamp vir die boula @ R20 per kaartjie

Lede kan die lootjie vorms by Alet Small kry

Die trekking sal plaasvind op die AJV in Augustus 2014.

Volgende Bestuursvergadering

25 Februarie 2014 @ 19h00 by Koenraad se huis.

Lede is welkom om die vergadering by te woon, bevestig asseblief teenwoordigheid met Isstel.

Finansieële state

Die finansieële state sal beskikbaar wees op elke kamp by Anita of Alet indien enige lid dit wil nagaan.

Rig asseblief enige navrae direk aan hulle oor Zuurfontein se fondse en waarvoor dit aangewend word.

FOTO BLAD

Sluit gerus aan by ons “SAWA Zuurfontein” Groep Blad op Facebook.

Alle kamp-foto’s van lede wat kampe bywoon kan op die groep-blad geplaas word.