SAAWK Gehalte of Kwaliteit Onderwys

13
1 1 Die Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) - Mini-Simposium Tema : Die toepaslikheid van ‘n ‘drie stappe’ benadering tot kwaliteit-onderrig in Suid-Afrika Aanbieder: Dr Muavia Gallie (PhD) Universiteit van Pretoria – Fakulteit Opvoedkunde (09h30-10h15) 17 Oktober 2009 www.slideshare.net - search ‘muavia’ 2 Inhoud 1. Inleiding; 2. Kwaliteit Onderrig (KO); - Hoe belangrik is die KO debat? - ‘Drie stappe’ benadering tot KO - Kwaliteit en Gelykheid - Bou ‘n brug tussen Kwaliteit en Gelykheid 3. Om wyer te dink - Kwaliteit onderwysers by Agtergeblewe skole - 10 Onwaarhede in disfunksionele skole 4. Gevolgtrekking

Transcript of SAAWK Gehalte of Kwaliteit Onderwys

Page 1: SAAWK Gehalte of Kwaliteit Onderwys

1

1

Die Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskapen Kuns (SAAWK) - Mini-Simposium

Tema: Die toepaslikheid van ‘n ‘drie stappe’benadering tot kwaliteit-onderrig in Suid-Afrika

Aanbieder: Dr Muavia Gallie (PhD)

Universiteit van Pretoria – Fakulteit Opvoedkunde

(09h30-10h15) 17 Oktober 2009

www.slideshare.net - search ‘muavia’

2

Inhoud1. Inleiding;2. Kwaliteit Onderrig (KO);

- Hoe belangrik is die KO debat?- ‘Drie stappe’ benadering tot KO- Kwaliteit en Gelykheid- Bou ‘n brug tussen Kwaliteit en Gelykheid

3. Om wyer te dink- Kwaliteit onderwysers by Agtergeblewe skole- 10 Onwaarhede in disfunksionele skole

4. Gevolgtrekking

Page 2: SAAWK Gehalte of Kwaliteit Onderwys

2

3

Inleiding• Onderwyser in die klaskamer, Departemenshoof, Hoof van

‘n sekondêre skool – wat in die skole aangaan;• Geonderrig in ‘township’ – 15 jaar;• Opgelei in Worcester – plattelandse lewe;• Provinsiale & Nasionale professionele ontwikkelings-

amptenaar - professionele behoeftes van onderwysers;• Vir 10 jaar ‘n Senior lid van SADTU - unionisme;• Vir 7 jaar ‘n Direkteur van SARO – etiese en professionele

ontwikkeling van die professie;• Deeltydse en voltydse dosent by UWC, Wits & UP –

teoretiese en praktiese debat;• Betrokke vir 15 jaar in die beleidsmakings proses -

professionele beleide .

4

Gespreksfokus

Onderwysers

•Department of Education•Departement van Onderwys

Page 3: SAAWK Gehalte of Kwaliteit Onderwys

3

5

2. Kwaliteit Onderrig

• Google- Nasionale en provinsiale parlement,- Ministers tot LURs van Onderwys,- Presidente van unies,- Dekane van Opvoedkunde Fakulteite;

6

2.1 Hoe relevant is die KOdebat?

• 1,2 Miljoen leerlinge in Gr 1 - 0,55miljoen in Matriek (net 45%);

• 66% Matrieks slaag die eksamen;• 1/3 verlaat skool met ‘n volwaardige

sertifikaat ;• Net 10% sukseskoers.

Page 4: SAAWK Gehalte of Kwaliteit Onderwys

4

7

Success rate = 8,1%

•Sukseskoers van die sisteem = 8,1%•Vir elke 12 leerlinge wat met Graad 1begin, bereik slegs 1 leerling wat diesisteem hulle belowe het - data 2005!

8

Different Perspectives

Understanding the situation well

Page 5: SAAWK Gehalte of Kwaliteit Onderwys

5

9

Waar is ons nou?

20% (5%)

50%30%

10

Logistiek van Onderrig en Leer

Skool Gereedsheids-komponente

30%

Onderrig40%

100%90%80%70%60%50%40%30%20%10%10%20%30%

Huidige Akademiese JaarVorige Jaar

Leer50%

Assesse-ring10%H

FSLF

SD

FS

Skool Gereedheids-komponente

30%

Skool Gereedheids-komponente

30%

Onderrig30%

Onderrig20%

Versteu-rings10%

Assessering20%

Leer virassesserings

20%

Leer20%

Versteurings en chaos

20%

Leer10%

90%

50%

30%Tyd aan taak spandeer

Page 6: SAAWK Gehalte of Kwaliteit Onderwys

6

11

KO Konferensie - 2002

12

Strewe na KO

Page 7: SAAWK Gehalte of Kwaliteit Onderwys

7

13

2.2 Drie-stap benadering na KO

14

2.3 Kwaliteit en Gelykheid• Kwaliteit vir Wie?- Verhoog die standaarde van Goeie

Presteerders - Ekonomiese Belangrikheid;- Verhoog die standaarde van Swak

Presteerders - Ekonomiese ‘league table’;- Verhoog die standaarde vir Spesifieke

Groepe - meisies, landelike gebiede, etc.;- Verhoog standaarde - Transformasie

Page 8: SAAWK Gehalte of Kwaliteit Onderwys

8

15

2.4 Bou ‘n brug tussenKwaliteit en Gelykheid

3 Essensiële elemente• Kern diens moet by die doel pas;• Fisiese omgewing (konteks) waarin

die diens gelewer word;• Verhouding tussen diegene wie die

diens verskaf en wie die diensontvang (gedeelde plan)

16

Inter-verbandhoudende netwerk

Page 9: SAAWK Gehalte of Kwaliteit Onderwys

9

17

3. Om wyer te dink• Ons kan dit doen!• Ek weet dit, want ek is ‘n lewende voorbeeld;• En so is die meerderheid van u in die gehoor;• Ons kom vanuit uitdagende omstandighede;• Die kuns is om ons sukesse te meervoudig

10, 100, 1000, 10 000, 100 000, 1 000 000,…

• Twee idees!!

18

3.1 Kwaleit onderwysers byAgtergeblewe skole

• Kwaliteit onderwysers – diegene wat uitdagendeomstandighede as geleenthede sien, nie nadelig;

• Nie maklik nie, benodig innerlike krag;• Om een leerling op ‘n slag te ‘red’;• Om leerlinge op 3 vlakke te laat presteer:- Socio-ekonomiese en Politieke prestasie;- Persoonlike prestasie;- Akademiese prestasie;

Pogings moet verdriedubbeld word, niegelykstaande wees nie!!

Page 10: SAAWK Gehalte of Kwaliteit Onderwys

10

19

3.2 Tien Onwaarhede in dieOnderwys

1. Demokratiese besluitneming in skole isbevorderlik vir die skool se kultuur-stemming;

2. Ouerbetrokkenheid is belangrik;3. UGO is hulpbron intensief;4. Hulpbronne (rekenaars en biblioteke) sal ‘n

groot verskil maak;5. Die Departement ondersteun nie onderwysers

nie en hulle is dus gedemotiveerd.

20

3.2 Tien onwaarhede in dieOnderwys

6. Swak dissipline van leerlinge lei tot ‘n tekort aanonderrig;

7. Klaskamers is oorvol – kleiner klasse sal ‘nverskil maak;

8. Dit is moeilik om leerder sukses te verkry inarmmoede geteisterde gemeenskappe;

9. Leerders is nie op die vlak waar hul moet weeswanneer hulle skooltoe gaan nie (geen voor- ofkleuterskool onderrig; kannie lees of skryf nie)

10. Onderwyser ontwikkeling sal die meestewerksverrigtingsprobleme oplos.

Page 11: SAAWK Gehalte of Kwaliteit Onderwys

11

21

4. Gevolgtrekking• Net onderwysers kan die situasie

verander (omdraai);• Dit gaan oor wat ons sê en doen:- Ek kan ‘n verskil maak;- Ek sal ‘n verskil maak;- Ek wil ‘n verskil maak; Begin om die 8 Skool Gereedheids-

Komponente moet in plek wees!!

22

1. Teenwoordigheid (beide onderwysers en leerlinge)2. Ken en verstaan ons onderwysers;3. Ken en verstaan ons leerlinge;4. Doen behoorlike Jaarlikse Beplanning en implementeer dit;5. Stel werkbare Tydsroosters op en gebruik onderwysers

effektief (geen voortrekkery);6. Kwartaalikse Onderrig Skedules hou ons elke dag

aanspreeklik;7. Ondersteunende Organogram om aanspreeklikheid te skets;8. Onderrig en Leer Ondersteunende materiaal vir elke

onderwyser en leerling op die 1ste skooldag van die jaar.

Page 12: SAAWK Gehalte of Kwaliteit Onderwys

12

23

Jy kan nie dingeanders doen tensy

jy dinge anderssien nie.

24

Essence of being a Teacher

Page 13: SAAWK Gehalte of Kwaliteit Onderwys

13

25

Baiedankie!