Pretblad 1409 Dinsdag - cdn.24.co.za

11
Blokraai -PRET saamgestel uit vandag se koerante Maklik om uit te druk! 14 September 2021

Transcript of Pretblad 1409 Dinsdag - cdn.24.co.za

Page 1: Pretblad 1409 Dinsdag - cdn.24.co.za

Blokraai-PRET

saamgestel uit vandag se koeranteMaklik

om uit te

druk!14 September 2021

Page 2: Pretblad 1409 Dinsdag - cdn.24.co.za

Blokraai

Pretblad1 uit 4 14 September 2021

Dwars1. Uitdoof of smoor (4)3. Sediment (8)9. Oomblik (7)10. Geldstraf, deur die gereg opgelê (5)11. Houertjies waarin munte en note opsy gesit word vir die toekoms (12) 14. Verlede tyd van dink(3)16. Seun van ’n monarg (5)18. Bolhoed (3)19. Wetenskap van gifstowwe (12)23. Reëlmatige beweging (5)24. Afgesnyde lootjie (7)25. Gemini (8)26. Pompon (4)

Af1. Verbinding van ’n metaal met twee suurstofatome (8)2. Vloeibare vulkaangesteente (5)4. Frankies (afk.) (3)5. Draderige delfstof wat ook garingklip genoem word (5)6. Groot vinvoetige dier van die Noordpoolsee (7)7. Iemand met gebrekkige kennis of ervaring (4)8. Met die verstand vat (6)12. Onvergelyklik (5)13. Hulle bly in die land van die Akropolis (8)15. Omvang of uitgestrektheid (7)17. Bêreplek tussen dak en plafon (6)20. Ontbreek (5)21. Towerkuns verrig (5)22. Spelonk (4)24. Betekenis (3)

178

Page 3: Pretblad 1409 Dinsdag - cdn.24.co.za

Crossword

Pretblad2 uit 4 14 September 2021

214Across1. Academic challenge (4)3. Unfortunate mishap, causing damage or injury (8)9. Sense of finality (7)10. Horrify (5)11. Not made as an o�cial statement (3, 3, 6)13. Bloodhound or boxer (6)15. Down the wrong path (6)17. Breathtaking (3-9)20. Punctuation mark separating items in a list (5)21. Fast Mediterranean sailing vessel (7)22. Polite (8)23. AK-47s and such (4)

Down1. Advance beyond the usual limit (8)2. Cool and distant (5)4. Bar “where everybody knows your name” (6)5. Unable to be reached (12)6. Andersen character with “new clothes” (7)7. After shower powder (4)8. Prove something to be genuine (12)12. Monocle (8)14. Anchor, perhaps (7)16. Handy to have (6)18. Bring upon yourself (5)19. Swindle or act of fraud (4)

Page 4: Pretblad 1409 Dinsdag - cdn.24.co.za

Breinknoop

Sudoku

Pretblad3 uit 4 14 September 2021

1. Hoeveel Golden Globes het Tom Cruise al ontvang?2. Watter gebou se Latynse naam was Amphitheatrum Flavium?3. Waar is die Jezerokrater?4. Watter kunstenaar het tot dusver die meeste liedjies op die Billboard Hot 100-lys gehad?5. Hoe hoog is berg Everest?

220Moeilikheidsgraad: KafdrafVoltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3-kassie die syfers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen. G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logika en beredenering op. Lees meer by http://wikipedia.org/wiki/Sudoku.

Page 5: Pretblad 1409 Dinsdag - cdn.24.co.za

Oplossings

Pretblad4 uit 4

Breinknoop1. Drie2. Die Colosseum in Rome3. Op die planeet Mars4. Drake5. 8 848,86 meter

14 September 2021

Sudoku [219 13 September]

Crossword [213 13 September]Across: 1. fare; 3. optimism; 9. peccary; 10. safes; 11. straight face; 13. impugn; 15. jigsaw; 17. bloodthirsty; 20. ninja; 21. run-down; 23. black eye; 24. thug. Down: 1. fop; 2. recur; 4. psycho; 5. insu�cient; 6. infects; 7. miss; 8. taking to task; 11. shin; 12. sway; 14. polenta; 16. storey; 18. sloth; 19. knob; 22. nag.

Blokraai [177 13 September]Dwars: 1. sade; 3. dodemars; 9. agteros; 10. drade; 11. kompensasies; 14. aar; 16. eende, 17. rye; 18. windmakerige; 21. roete; 22. aftrede; 23. perfekte; 24. Isis.Af: 1. skaakmat; 2. datum; 4. oos; 5. endossemente; 6. amateur; 7. sjef; 8. troeteldiere; 12. sanna; 13. Jesebels; 15. ruïneer; 19. items; 20. trop; 22. agt.

Page 6: Pretblad 1409 Dinsdag - cdn.24.co.za

Blokraai-PRET

saamgestel uit vandag se koeranteMaklik

om uit te

druk!12 September 2021

Page 7: Pretblad 1409 Dinsdag - cdn.24.co.za

Blokraai

Naam......................................................................... Tel...................................... Faks of e-pos.............................................................Vul jou naam en adres in, neem ’n foto van jou voltooide raaisel en e-pos dit na [email protected]. Skryf asseblief die nommer van die blokraaisel in die onderwerpveld.

Pretblad1 uit 5

491Twee kanse om R500 te wenVersteek in die sirkels, afwaarts gespel, is die naam van ’n groot stad in Suid-Amerika wat “gunstige winde” beteken, dus ’n plek wat vir seilskepe voordelig sou wees (twee woorde). SMS die woord BLOK gevolg deur jou antwoord na 34581. Die lyn sluit op 18 September om 12:00 en elke SMS kos R1,50. Gratis SMS’e geld nie en foutiewe SMS’e word verreken. Die wenner word op 3 Oktober aangekondig.

12 September 2021

Page 8: Pretblad 1409 Dinsdag - cdn.24.co.za

BlokmakierieIn die geel blokkies is ’n koddige sin versteek wat op die rooster sal verskyn nadat jy die Blokmakierie korrek voltooi het (jy lees die sin van bo af ondertoe).

Pretblad2 uit 5 12 September 2021

Dwars1. Iets vir die tafel, die skilder of ’n baba4. Woord wat soos ’n ander gespel, maar anders uitgespreek word en iets anders beteken (appel – appèl, bv.)11. Husse se lang goed12. Lang, dun vis waarop die prinsipaal uitgaan!13. Tydelike hoofstad van Jemen14. Mense met dik en woeste hare wat herinner aan die eertydse klapper- haargoed op beddens16. Een van jou sibbe laat kalmeer deur haar te wieg?17. Let wel, uit Latyn (afk.)18. Rede om ’n sambreel te gebruik19. Nie stout, sout of bitter nie20. Die . . . Dolorosa is die Lydensweg21. Stad waar jy die Suikerbroodberg sal vind22. O�sier in rang bo generaal24. Onses insiens (afk.)25. Die hele boksemdais28. Die leuse op ons landswapen in ’n uitgestorwe San-taal is !ke e: /xarra /. . .29. Tokkelinstrumente van die ou Grieke30. Populêr33. Soort kas vir al die ministers saam?35. Ma van die ram se lam36. Kos aan die hoek om vis mee te vang38. Die slot van iets39. Hier word die erts van ’n sagte rooibruin metaal uitgehaal41. Ek soek na my . . . (word saam met ou volksdans gesing)42. Gewyde liedere, bv. van Dawid

44. Vrou wat jy glo vir ’n eendvoël kan aansien45. Kort, vermaaklike vertelling oor ’n bekende46. Het iets wie weet waar gelos sodat dit skoonveld is

Af1. Glad nie skrander nie2. Afrikanerdorp aan die Oranje3. Wat geskik is om as kos gesluk te word4. “Neefs” van konyne5. Geweidiere6. Piets7. Konsert- of operagebou8. Is dit nou nie so nie?9. Wat op toebehore of implemente betrekking het10. Sagte beskuite wat met mos as suurdeeg gebak is12. Opperste werksku skepsel15. Te voorskyn laat kom20. Verenigde Munisipale Bestuur (afk.)23. Informele foto25. Toestand van ’n gebrek aan kleurstof in die vel te hê26. Getal weke in Julius Caesar se jaar?27. Hulle is in jou en deur die blare ook31. Uitbarsting32. Twaalfde van ’n gros34. Nee, ek wil of sal nie!37. . . .-suur is ’n boublok wat proteïene vorm40. Mense word by hierdie goed van hulle genoem43. Een van 27 Af

Page 9: Pretblad 1409 Dinsdag - cdn.24.co.za

Junior blokraaiKompetisieHet jy die junior blokraai geniet? Stuur vir ons ’n selfoonfoto van jou met jou voltooide blokraai (sowel as jou naam en jou ouderdom) na [email protected] en jy kan ’n kontantprys van R250 wen. Die antwoorde van jou blokraai hoef nie alles sigbaar te wees nie.

Pretblad3 uit 5 12 September 2021

Page 10: Pretblad 1409 Dinsdag - cdn.24.co.za

Vasvra

Woordslim met die WAT

MoeilikSudoku

Maklik

Pretblad4 uit 5 12 September 2021

1. Soek vir elke Amerikaanse president die tydverdryf of beroep wat hy beoefen het voordat hy tot president verkies is. (1) Gerald Ford; (2) Ronald Reagan; (3) Bill Clinton; (4) Jimmy Carter. (a) Grondboontjieboer; (b) Saxofoonspeler; (c) Manlike model; (d) Menseredder.2. Rangskik die volgende stede in die volgorde van die een naaste aan tot die een verste van die ewenaar. (a) Parys, Frankryk; (b) Toronto, Kanada; (c) Moskou, Rusland; (d) Kaapstad, Suid-Afrika; (e) Sydney, Australië.3. Soek vir elk van hierdie fiktiewe gesinne of karakters die regte adres. (1) Die Simpsons; (2) Die Dursleys (Harry Potter); (3) SpongeBob SquarePants; (4) Die Addams Family. (a) 0001 Cemetery Lane, VSA; (b) 4 Privet Drive, Little Whinging, Surrey; (c) 742 Evergreen Terrace, Springfield; (d) 124 Conch Street, Bikini Bottom, Stille Oseaan.4. Watter een van die volgende lande lê nie binne die Noordpoolsirkel nie? (a) Ysland; (b) Finland; (c) Swede; (d) Noorweë.5. Watter eenheid word gebruik om radioaktiwiteit te meet? (a) Kelvin; (b) Coulomb; (c) Pascal; (d) Curie.6. Soek vir elke wetenskaplike die virus waarteen hy ’n entstof uitgevind het. (1) Edward Jenner; (2) Louis Pasteur; (3) William Park; (4) Max Theiler; (5) Albert Sabin en Jonas Salk. (a) Geelkoors; (b) Pokke; (c) Hondsdolheid; (d) Polio; (e) Witseerkeel.7. Die VSA het net twee aktiewe vulkane wat buite Hawaii en Alaska lê. Die een is Lassenpiek in Kalifornië. Wat is die naam van die ander vulkaan? (a) Berg St. Helens; (b) Grand Volcano; (c) Denali; (d) La Palata-piek. 8. Watter land lê aan die Stille én die Atlantiese Oseane en grens aan Nicaragua en Panama? (a) Guatemala; (b) Costa Rica; (c) El Salvador; (d) Honduras.9. In watter land is die skiereiland Kamtsjatka, waar meer as 160 vulkane aangetref word? (a) China; (b) Japan; (c) Rusland; (d) Indonesië.10. Rangskik die volgende sosiale-media-platforms in die volgorde van die meeste na die minste maandelikse gebruikers. (a) Messenger; (b) WhatsApp; (c) Instagram; (d) Facebook; (e) YouTube.

Wat beteken die woord

obi?(a) meneer (b) band wat gedra word (c) soort voël

Page 11: Pretblad 1409 Dinsdag - cdn.24.co.za

Oplossings

Sudoku

Woordslim

Vasvra

MoeilikMaklik

Junior blokraai

Pretblad5 uit 5 12 September 2021

Blokmakierie Versteekte sin: Ek het ’n matraskop, maar almal wil net op my nek lê. Dwars: 1. Doek, 4. Heteroniem, 11. Ore, 12. Aal, 13. Aden, 14. Matraskoppe , 16. Sus, 17. NB, 18. Reën, 19. Soet, 20. Via, 21. Rio, 22. Maarskalk, 24. O.i., 25. Almal, 28. Ke, 29. Liere, 30. Gewild, 33. Kabinet, 35. Ooi, 36. Aas, 38. Einde, 39. Kopermyn, 41. Dina, 42. Psalms, 44. Ma, 45. Anekdote, 46. Verlê. Af: 1. Dom, 2. Orania, 3. Eetbaar, 4. Hase, 5. Elke, 6. Raps, 7. Odeon, 8. Nè, 9. Instrumenteel, 10. Mosbolletjies, 12. Aartsluiaard, 15. Ontlok, 20. VMB, 23. Kiekie, 25. Albinisme, 26. LII, 27. Are, 31. Erupsie, 32. Dosyn, 34. Aikôna, 37. Amino, 40. Name, 43. Aar.

(b) band wat gedra wordDie woord obi verwys na ’n breë band wat bo-oor ’n kimono gedra en agter met ’n groot, plat strik vasgemaak word as deel van die tradisionele drag van Japannese vroue. (WAT)

1. (1c) Gerald Ford – Manlike model; (2d) Ronald Reagan – Menseredder; (3b) Bill Clinton – Saxofoonspeler; (4a) Jimmy Carter – Grondboontjieboer. Ford het in sy twintigerjare modelwerk gedoen en selfs op die voorblad van die tydskrif Vanity Fair verskyn. Hy was ook ’n goeie voetbalspeler, maar het kontrakte van die Green Bay Packers en die Detroit Lions van die hand gewys om regte te gaan studeer. Reagan was nie net ’n bekende akteur nie, maar ook iemand wat 77 mense uit die water gered het by die Lowell Park-strand in Dixon, Illinois. Clinton is ’n bedrewe saxofoonspeler, en Carter het op sy familie se grondboontjieplaas by Plains in Georgia geboer.2. (d) Kaapstad, Suid-Afrika – 3 772 km; (e) Sydney, Australië – 3 766 km; (b) Toronto, Kanada – 4 856 km; (a) Parys, Frankryk – 5 433 km; en (c) Moskou, Rusland – 6 200 km. Die twee wêreld- stede wat die verste van die ewenaar lê, is Helsinki in Finland (6 691 km) en Reykjavík in Ysland (7 132 km). 3. (1c) Die Simpsons se adres is 742 Evergreen Terrace, Springfield. (2b) Die Dursleys, Harry Potter se familie, woon in 4 Privet Drive, Little Whinging, Surrey. (3d) SpongeBob SquarePants se adres onder die Stille Oseaan is 124 Conch Street, Bikini Bottom. (4a) Die Addams Family woon in 0001 Cemetery Lane in die VSA.4. (a) Ysland. Die hele land lê suid van die Noordpoolsirkel, wat op 66°33’ noorderbreedte loop. Die enigste deel van Ysland se grondgebied wat in die Noordpoolgebied lê, is die klein eiland Grímsey. Ysland word daarom gewoonlik nie as deel van die Noord-poolgebied beskou nie. Lande met gedeeltes in die Noordpoolsirkelis Noorweë, Swede, Finland, Rusland, die VSA (die noorde van Alaska), Kanada (Yukon, die Noordwestelike Gebiede en Nunavut) asook Groenland (’n selfregerende gebied van Denemarke).5. (d) Curie is die eenheid wat gebruik word om radioaktiwiteit te meet. Dit is genoem na die Poolse wetenskaplike Marie Curie (gebore Sklodowska, 1867-1934), wat in 1895 met Pierre Curie getroud is. Hulle het saam die elemente radium en polonium ontdek. Marie en Pierre het in 1903 die Nobelprys vir Fisika gekry. In 1911 het Marie die Nobelprys vir Chemie ontvang. Haar dogter Irène Joliot-Curie het haar ouers se werk saam met haar man, Frederic Joliot, voortgesit, en hulle het in 1935 die Nobelprys vir Chemie gekry.6. (1b) Edward Jenner – Pokke; (2c) Louis Pasteur – Hondsdolheid; (3e) William Park – Witseerkeel; (4a) Max Theiler – Geelkoors; (5d) Albert Sabin en Jonas Salk – Polio.7. (a) Berg St. Helens, ’n piek in die Cascadereeks in die suidweste van die deelstaat Washington, is 2 549 m bo seevlak. Dit het in 1857 uitgebars en toe meer as ’n eeu geen teken van lewe getoon nie. Die volgende uitbarsting was op 18 Mei 1980, toe 400 m van die bergspits vernietig en 57 mense dood is. Daar is ook 200 huise, 47 brûe en meer as 300 paaie vernietig. Tonne vulkaniese as het etlike dae ná die uitbarsting nog oor die omliggende deelstate neergesif.8. (b) Costa Rica is ’n Sentraal-Amerikaanse republiek met meer as 5 miljoen inwoners. Sy hoofstad is San José. Die eiland se naam is Spaans vir Ryk Kus, ’n naam wat Cristophorus Columbus daaraan gegee het toe hy op sy vierde reis goud daar ontdek het. Costa Rica het in 1821 onafhanklik van Spanje en in 1838 van die Federale Republiek Sentraal-Amerika geword.9. (c) Rusland. Kamtsjatka, wat ongeveer 1 250 kilometer lank is, lê in die verre ooste van Rusland aan drie watermassas: die Beringsee, die Stille Oseaan en die See van Ochotsk. Oos van die skiereiland in die Stille Oseaan is die Koeril-Kamtsjatka-trog, wat 10 500 meter diep is. Die skiereiland word “die land van vuur en ys” genoem, want dit het ’n gordel met meer as 300 vulkane, waarvan 29 aktief is.10. (d) Facebook – 2,895 miljard; (e) YouTube – 2,291 miljard; (b) WhatsApp – 2 miljard; (c) Instagram – 1,386 miljard; (a) Messenger – 1,3 miljard. Facebook het in Julie vanjaar ongeveer 2,895 miljard aktiewe gebruikers per maand gehad. Dit is meer as die inwoners van China (1,398 miljard) en van Indië (1,366 miljard) saam. Ook WhatsApp en Messenger behoort aan Facebook.

Blokraai [487 15 Augustus]