0904 Vrydag pretblaaie - cdn.24.co.za€¦ · Blokraai 1 uit 4 Pretblad 9 April 2021 Dwars 1....

11
Blokraai -PRET saamgestel uit vandag se koerante Maklik om uit te druk! 9 April 2021

Transcript of 0904 Vrydag pretblaaie - cdn.24.co.za€¦ · Blokraai 1 uit 4 Pretblad 9 April 2021 Dwars 1....

Page 1: 0904 Vrydag pretblaaie - cdn.24.co.za€¦ · Blokraai 1 uit 4 Pretblad 9 April 2021 Dwars 1. Opvatting (4) 3. Loskoppel (8) 9. Aanliggend (7) 10. Enig in sy soort (5) 11. Mees beskeie

Blokraai-PRET

saamgestel uit vandag se koeranteMaklik

om uit te

druk!9 April 2021

Page 2: 0904 Vrydag pretblaaie - cdn.24.co.za€¦ · Blokraai 1 uit 4 Pretblad 9 April 2021 Dwars 1. Opvatting (4) 3. Loskoppel (8) 9. Aanliggend (7) 10. Enig in sy soort (5) 11. Mees beskeie

Blokraai

Pretblad1 uit 4 9 April 2021

Dwars1. Opvatting (4)3. Loskoppel (8)9. Aanliggend (7)10. Enig in sy soort (5)11. Mees beskeie (12)14. Groot komberse met vere of dons gevul (6)17. Uiting van misnoeë (6)20. Iemand wat deelneem aan ’n opvoering (12)24. Aan die slaap raak (5)25. Na regte (7)26. Duidelik sigbaar (8)27. Skriftelike bewysstuk (4)

Af1. Insinuasie (8)2. Gelykmaak (5)4. Gewel met die hoofingang (6)5. Stuk voddelap (7)6. Oordadig (7)7. Traak-my-nie-agtig (4)8. Nulpunt (4)12. Misleidende (3)13. Toegetrek (8)15. Resiteer (7)16. Tempteer (7)18. Strepe in marmer (3)19. Sonder metgesel (6)21. ’n Trouring is een (4)22. Onooglik (5)23. Iemand wat steel (4)

69

Page 3: 0904 Vrydag pretblaaie - cdn.24.co.za€¦ · Blokraai 1 uit 4 Pretblad 9 April 2021 Dwars 1. Opvatting (4) 3. Loskoppel (8) 9. Aanliggend (7) 10. Enig in sy soort (5) 11. Mees beskeie

Crossword

Pretblad2 uit 4 9 April 2021

82Accross7. Substance that flows freely (6)8. Air expelled from the lungs (6)9. Large piece of chocolate (4)10. Stumbling block (8)11. Land for cultivating fruit trees (7)13. Colour coating on walls (5)15. Put in an application (5)17. Artist’s board on which paints are laid and mixed (7)20. Mexican pancake made from cornmeal (8)21. Level area of cultivated grass (4)22. Cook food just below boiling point (6)23. Put up with somebody unpleasant (6)

Down1. Upright supporting column (6)2. Raised edging to a pavement (4)3. Break o� a meeting (7)4. Very deep gorge (5)5. Stop being together as a couple (8)6. Taken without owner’s consent (6)12. Rest period in a football match (8)14. Corpse of a human being (7)16. Financial gain (6)18. Closer to (6)19. Say suddenly and involuntarily (5)21. Polite name for any woman (4)

Page 4: 0904 Vrydag pretblaaie - cdn.24.co.za€¦ · Blokraai 1 uit 4 Pretblad 9 April 2021 Dwars 1. Opvatting (4) 3. Loskoppel (8) 9. Aanliggend (7) 10. Enig in sy soort (5) 11. Mees beskeie

Breinknoop

Sudoku

Pretblad3 uit 4 9 April 2021

1. Wat is die naam van die Suid-Afrikaanse presidensiële orde wat vir “unieke en toegewyde diens aan die land” toegeken word?2. Wie het eerste berg Everest uitgeklim?3. Hoe word die Disa uniflora ook genoem?4. Watter getal is op ’n dobbelsteen teenoor die 5?5. ’n Moordwalvis is nie ’n walvis nie. Wat is dit?

85Moeilikheidsgraad: KopkrapVoltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3-kassie die syfers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen. G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logika en beredenering op. Lees meer by http://wikipedia.org/wiki/Sudoku.

Page 5: 0904 Vrydag pretblaaie - cdn.24.co.za€¦ · Blokraai 1 uit 4 Pretblad 9 April 2021 Dwars 1. Opvatting (4) 3. Loskoppel (8) 9. Aanliggend (7) 10. Enig in sy soort (5) 11. Mees beskeie

Oplossings

Pretblad4 uit 4

Breinknoop1. Die Orde van die Kremetart2. Tenzing Norgay en Edmund Hillary3. Die Trots van Tafelberg4. Die 25. ’n Dolfyn

Sudoku [84 8 April]

9 April 2021

Crossword [81 8 April]Across: 1. plastic; 5. sharp; 8. tutor; 9. uniform; 10. liquor; 11. hijack; 12. meet; 13. open; 17. rabbit; 19. aurora; 22. chateau; 23. drown; 24. extra; 25. surgery.Down: 1. petal; 2. antique; 3. terror, 4. clue; 5. spirit; 6. aroma; 7. pumpkin; 12. miracle; 14. propose; 15. cinema; 16. murder; 18. beast; 20. annoy; 21. fuss.

Blokraai [68 8 April]Dwars: 7. skater; 8. mooier; 9. grap; 10. onaardse; 11. aspekte; 13. ivoor; 15. aksie; 16. akteurs; 18. wanhopig; 19. dose; 21. medici; 22. eerlik.Af: 1. skor; 2. stiptelikheid; 3. grootte; 4. ambag; 5. woordvoerders; 6. verstoor; 12. Sokrates; 14. skugter; 17. opdis; 20. stil.

Page 6: 0904 Vrydag pretblaaie - cdn.24.co.za€¦ · Blokraai 1 uit 4 Pretblad 9 April 2021 Dwars 1. Opvatting (4) 3. Loskoppel (8) 9. Aanliggend (7) 10. Enig in sy soort (5) 11. Mees beskeie

Blokraai-PRET

saamgestel uit vandag se koeranteMaklik

om uit te

druk!4 April 2021

Page 7: 0904 Vrydag pretblaaie - cdn.24.co.za€¦ · Blokraai 1 uit 4 Pretblad 9 April 2021 Dwars 1. Opvatting (4) 3. Loskoppel (8) 9. Aanliggend (7) 10. Enig in sy soort (5) 11. Mees beskeie

Blokraai

Naam......................................................................... Tel...................................... Faks of e-pos.............................................................Vul jou naam en adres in, neem ’n foto van jou voltooide raaisel en e-pos dit na [email protected]. Skryf asseblief die nommer van die blokraaisel in die onderwerpveld.

Pretblad1 uit 5

468Twee kanse om R500 te wenVersteek in die sirkels, afwaarts gespel, is die naam van ’n sekere gebied in die Tuinroete. SMS die woord BLOK gevolg deur jou antwoord na 34581. Die lyn sluit op 10 April om 12:00, en elke SMS kos R1,50. Gratis SMS’e geld nie, en foutiewe SMS’e word verreken. Die wenner word op 25 April aangekondig.

4 April 2021

Page 8: 0904 Vrydag pretblaaie - cdn.24.co.za€¦ · Blokraai 1 uit 4 Pretblad 9 April 2021 Dwars 1. Opvatting (4) 3. Loskoppel (8) 9. Aanliggend (7) 10. Enig in sy soort (5) 11. Mees beskeie

BlokmakierieIn die geel blokkies is ’n koddige sin versteek wat op die rooster sal verskyn nadat jy die Blokmakierie korrek voltooi het (jy lees die sin van bo af ondertoe).

Pretblad2 uit 5 4 April 2021

Dwars1. “O, larwe daar in die moerbeiboom, jy klee my nooientjielief!” Vraag: Wat word met die “larwe” bedoel in hierdie parodie op die ou liedjie?4. Wat volgens iemand werklik die geval is (of dit nou waar is of nie)10. Lofliedere in die ou Rhodesië!11. Een twaalfde van ’n gros12. Met dapper en stapper aanstryk13. Insake14. Ongekultiveerde jafel18. Hoflike en fatsoenlike gedragswyses21. Rumatoïede artritis (afk.)22. Eventueel (afk.)23. Afkorting vir die land van die kiwi’s24. ’n Perd of ’n bruinrooi kleur, vir ou digters25. Nie vertrou nie26. Word deur 1 Dwars gespin28. . . . Deco is ’n dekoratiewe styl in die boukuns29. Skakelkomitee (afk.)30. Toestel waarmee swaar goed opgelig en digby neergelaat word31. Suid-Afrikaanse Musiekprys (afkorting soos uit die Engelse naam geskep)33. SM staan vir . . . Mag35. Insake die onvermoë om woorde uit te spreek37. Anonieme of onbekende persoon (afkorting vir Latynse uitdrukking)38. Van vrolikheid kom . . .-heid40. Iemand . . . en skenkel slaan (hom heeltemal verslaan)42. Mees afstandelike45. Byplanete 46. Wat ooreenkomstig die eise en beginsels van die boukuns is

Af1. Ten einde dit so te bewerk dat2. Aantoon wie soos Salomo is?3. Deelnemers aan Formule 14. Stuk gereedskap vir die draai van gate5. Hidropsie6. Dit is iets van Mede en Perse7. Geursel, byvoorbeeld van vanielje8. Iemand wat oor iets gis, maar nie werklik weet nie9. Rakende die mense van ’n bepaalde volk of stam en hul tradisies15. Noag se ark het uiteindelik op die . . . -berge tot rus gekom16. ’n Flank in die skrum17. Murgagtige en peervormige tropiese vrug19. Die digter se nooi is in ’n nartjie, maar “iemand, iemand” is hierin!20. Milddadige of oorvloedige25. Gewone woord vir natriumkarbonaat (nie te verwar met natriumbikarbonaat of koeksoda nie)26. Rivier wat in ’n hoofrivier invloei27. Wisselvorm van die woord uraan32. Met ’n voertuig aanbring, bv. kiesers na die stembus34. Woordjie voor Alamein, Greco, Niño en Salvador36. Warm tyd van die jaar39. ’n Bydrae tot ’n bespreking40. Weg van hier af41. Die sap van druiwe uitdruk43. Nie hard of grof nie44. Sluimer

Page 9: 0904 Vrydag pretblaaie - cdn.24.co.za€¦ · Blokraai 1 uit 4 Pretblad 9 April 2021 Dwars 1. Opvatting (4) 3. Loskoppel (8) 9. Aanliggend (7) 10. Enig in sy soort (5) 11. Mees beskeie

Junior blokraaiKompetisieHet jy die junior blokraai geniet? Stuur vir ons ’n selfoonfoto van jou met jou voltooide blokraai (sowel as jou naam en jou ouderdom) na [email protected] en jy kan ’n kontantprys van R250 wen. Die antwoorde van jou blokraai hoef nie alles sigbaar te wees nie.

Pretblad3 uit 5 4 April 2021

Page 10: 0904 Vrydag pretblaaie - cdn.24.co.za€¦ · Blokraai 1 uit 4 Pretblad 9 April 2021 Dwars 1. Opvatting (4) 3. Loskoppel (8) 9. Aanliggend (7) 10. Enig in sy soort (5) 11. Mees beskeie

Vasvra

Woordslim met die WAT

MoeilikSudoku

Maklik

Pretblad4 uit 5 4 April 2021

1. Watter chemiese element se naam kom van ’n Griekse woord wat “vreemd” of “vreemdeling” beteken? (a) Xenon; (b) Neon; (c) Platinum; (d) Uraan.2. Watter Amerikaanse president het in die 20ste eeu ’n verkiesing teen ’n dienende president gewen en as die dienende president die volgende verkiesing verloor? (a) George Bush; (b) Jimmy Carter; (c) Ronald Reagan; (d) Bill Clinton.3. Watter boom se afbeelding verskyn op die nommerplate van motors in Limpopo? (a) Olyfboom; (b) Wildevyeboom; (c) Kremetartboom; (d) Knoppiesdoringboom.4. Watter soort natuurverskynsel word ’n föhn genoem? (a) Tornado; (b) Wind; (c) Reën; (d) Vulkaan.5. Wat word deur ’n horoloog bestudeer? (a) Astrologie; (b) Bloed; (c) Tydmeting; (d) Tuinbou.6. Watter klein Afrikaland is oorspronklik bewoon deur die Fenisiërs, wat deur die Bisantyne, die Spanjaarde en die Turke opgevolg is voordat die Franse dit in 1881 binnegeval het? (a) Algerië; (b) Libië; (c) Tunisië; (d) Marokko.7. Watter land bestaan uit eilande soos Viti Levu, Vanua Levu, Taveuni en Koro? (a) Vanuatu; (b) Fidji; (c) Die Maledive; (d) Papoea-Nieu-Guinee.8. Watter Franse woord, wat “uit” of “buite” beteken, kan gebruik word voor terme soos de combat, de pair, de prix en de saison? (a) Hors; (b) Déjà; (c) Bon; (d) Faux.9. Watter staat met die bynaam First State is die VSA se naaskleinste deelstaat? (a) Rhode Island; (b) Delaware; (c) Connecticut; (d) Hawaii.10. Watter Afrikaanse woord kom voor in die name van Suid-Afrika se enigste buistandige soogdier én van Suid-Afrika se grootste knaagdier? (a) Dier; (b) Bok; (c) Wildsbok; (d) Vark.

Wat beteken die woord

pleopode?(a) afgevaardigde (b) netwerk van bloedvate (c) uitsteeksel by krewe

Page 11: 0904 Vrydag pretblaaie - cdn.24.co.za€¦ · Blokraai 1 uit 4 Pretblad 9 April 2021 Dwars 1. Opvatting (4) 3. Loskoppel (8) 9. Aanliggend (7) 10. Enig in sy soort (5) 11. Mees beskeie

Oplossings

Sudoku

Woordslim

Vasvra

MoeilikMaklik

Junior blokraai

Pretblad5 uit 5 4 April 2021

Blokmakierie Versteekte sin: Sy beweer sy slaan haar man, want hy staan nie sy man nie! Dwars: 1. Sywurm, 4. Beweerde, 10. Odes, 11. Dosyn, 12. Voetslaan, 13. Re, 14. Takhaar, 18. Maniere, 21. RA, 22. Ev., 23. NS, 24. Ros, 25. Wantrou, 26. Sy, 28. Art, 29. Sk., 30. Hyskraan, 31. Sama, 33. Staande, 35. Afonies, 37. NN, 38. Olik, 40. Heup, 42. Afsydigste, 45. Mane, 46. Argitektoniese. Af: 1. Sodat, 2. Wys, 3. Renjaers, 4. Boor, 5. Edeem, 6. Wet, 7. Essens, 8. Raaier, 9. Etnies, 15. Ararat, 16. Kantman, 17. Avokado, 19. Anys, 20. Rojale, 25. Wassoda, 26. Sytak, 27. Uranium, 32. Aanry, 34. El, 36. Somer, 39. Inset, 40. Heen, 41. Pars, 43. Sag, 44. Dut.

(c) uitsteeksel by kreweDie woord pleopode verwys na ’n abdominale uitsteeksel by krewe, garnale en sommige ander skaaldiere wat as swempoot aangepas is en wat deur die wyfies gebruik word om eiers te dra. (WAT)

1. (a) Xenon kom van die Griekse woord xenos, wat “vreemd” of “vreemdeling” beteken (soos in xenofobie oftewel “vrees vir vreemdelinge”). Xenon (Xe) is ’n kleur-, reuk- en smaaklose edelgas. William Ramsay en Morris Travers het dit in 1898 ontdek. Xenongas word gebruik in xenonlampe (sogenaamde gasontlad-ingslampe wat ’n lig uitstraal wat baie soos daglig lyk) en in kameraflitse.2. (b) Jimmy Carter het in 1976 die verkiesing teen pres. Gerald Ford (1974-1977) gewen en toe eweneens ’n eentermyn-president geword, want Ronald Reagan het hom in 1980 geklop. In 1888 het Benjamin Harrison die dienende pres. Grover Cleveland verslaan en ná een termyn (1889-1893) die volgende verkiesing verloor. Harrison se teenstander in 1892 was wéér Cleveland, die enigste Amerikaanse president wat twee nie-aaneenlopende termyne gedien het. Hy was dus die VSA se 22ste én 24ste president.3. (c) Die kremetartboom of baobab kom op Limpopo se nommer-plate as deel van die provinsiale wapen voor. Dié bladwisselende tropiese boom, wat ook (ape)broodboom, bobbejaanbroodboom, kalbasboom en limonadeboom genoem word, kom veral noord van die Soutpansberge voor. Dit is baie groot (14 meter en hoër) en het ’n baie dik stam (tot 12 m in deursnee). Dit dra groot wit blomme en groot eiervormige vrugte. Die hout is sag en sponsagtig, en die bas word gebruik om tou en matte te vervaardig.4. (b) Wind. ’n Föhn is ’n warm wind wat aan die windaf- oftewel lykant van bergreekse waai. Die oorspronklike naam het na ’n warm, droë wind in die Alpe verwys. Ander winde wat nou dié beskrywing het, is die Chinook van die Amerikaanse Rotsgebergte en die Aspre in Frankryk. Föhnwinde kan die temperatuur binne enkele minute met ’n hele paar grade laat styg.5. (c) Tydmeting is ’n horoloog se vakgebied. Dit sluit die vervaar-diging van klokke en horlosies in. Die Griekse woord hora beteken tyd (van die dag). ’n Hortoloog daarenteen is ’n tuinboukundige. Dié woord kom van die Latynse hortus, wat tuin beteken.6. (c) Tunisië is ’n klein land in die noorde van Afrika, tussen Libië en Algerië. Die verdrag van La Marsa (1882) het van Tunisië ’n Franse protektoraat gemaak. Frankryk het dié status op 1 September 1955 opgehef, en Tunisië het in 1957 ’n republiek geword met Habib Bourguiba as eerste president.7. (b) Fidji bestaan uit meer as 300 eilande in die suidwestelike Stille Oseaan. Suva, die hoofstad, lê op Viti Levu, die grootste eiland. Fidji was ’n Britse besitting, maar het in 1970 onafhanklik en die 30ste lid van die Statebond geword. Die Nederlandse ontdekker Abel Tasman was in 1643 by Fidji, en in 1774 het die Brit James Cook dit besoek.8. (a) Hors is ’n woord wat “uit” of “buite” beteken en word gebruik in uitdrukkings soos hors de combat (letterlik “uit die geveg” of “uit die stryd”); hors de pair (“sonder gelyke”); hors de prix (“buite die prys”, dus baie duur); hors de saison (“buite die seisoen”, bv. vrugte); hors d’oeuvre (’n aptytwekker wat aan die begin van ’n maaltyd voorgesit word, dus “buite die hoofgereg”); en hors de prise (“buite bereik” of “buite gevaar”).9. (b) Delaware was op 7 Desember 1787 die eerste deelstaat wat die VSA se nuwe grondwet aanvaar het. Dit is die naaskleinste deelstaat, ná Rhode Island. Dit lê aan die Atlantiese Oseaan, tussen Pennsilvanië en Maryland, en het drie distrikte: Kent, Sussex en New Castle. Die hoofstad is Dover, die leuse is “Liberty and Indepen-dence”, en die staatslied is “Our Delaware”. Delaware is genoem nasir Thomas West, baron De la Warr, Virginië se eerste goewerneur.10. (d) “Vark” kom in die name yster- en erdvark voor. Yster- en erdvarke is lede van verskillende soogdierfamilies wat geen verwantskap met mekaar het nie – en nie een van die twee families is varke nie. Die ystervark, Suid-Afrika se grootste knaagdier, is ’n plantvretende nagdier wat wortelgewasse, vrugte en boombas vreet. Die erdvark behoort tot die orde buistandiges, omdat sy tande buisvormig is en geen emalje bevat nie.

Blokraai [464 7 Maart]