Parys gazette 24 jul 2014

download Parys gazette 24 jul 2014

If you can't read please download the document

  • date post

    01-Apr-2016
  • Category

    Documents

  • view

    317
  • download

    62

Embed Size (px)

description

Parys gazette 24 jul 2014

Transcript of Parys gazette 24 jul 2014

  • Gemeenskapkoerant vir die NoordVrystaat. Word versprei in Parys, Viljoenskroon en Vredefort.

    Tel: (056) 817 2267Faks: 086 613 2160

    Waterstraat 32, Posbus15, Parys 9585 Donderdag 24 Julie 2014Gratis

    MEENTHUISE:R495 000 2 Slpk, vol badk, sitk/eetk/kombuis. Lekker kuier area onderdak!!R1.5M 3 Slpk, 2 badk, sitk/eetk/kombuis. 1 M/h & afdak. Mooi rivierfront!!HUISE: R560 000 Nuut oorgedoen!! 3 Slpk. Mooi badkamer & 1 woonstel met eie ingang en goeie huur inkomste!!R788 000 3 Slpk, sitk/eetk, 2 m/h. Baie plaveisel rondom die huis. Baie netjies!!VREDEFORT:R432 000 WEGGEE PRYS!! Meenthuis met 2 slpk, sitk/eetk/kombuis. Tandem m/h. In veilige kompleks!!PLASE:R1.75M 25 ha Plasie. Spilpunt met kanonkop. Besproeiingsregte. Alle vee en imple-mente ingesluit.R6.48 M 512 ha Weidingsplaas. 3 Boorgate. 2 Woonhuise. +-275 Ha aangeplante weiding. 25km buite Potchefstroom (Viljoenskroon pad).

    SALES: Brian 082 924 8249 Marie 082 827 8283 Majorie 084 709 2195RENTALS: Nina 071 213 8162 FARMS: De Wet 082 727 3015

    Property 24E-pos: majorie.holl@gmail.com

    Specials from 10 October 16 2013OctoberKILLER SPECIALSTel: (056) 811 2202/3 Specials FROM 24 JULY 2014 30 JULY 2014

    R289.90

    THERMALINSOLATION ISOTHERM10m x 1.2m

    BUILD IT CEMENT 32.5 (Cash & Carry)

    R73.90 R279.90

    PARAMOUNT ACRYLIC PVA (White) 20L

    Parysenaars het vanjaar weer hul harte en beursies oopgemaak om n verskil in mensese lewens temaak, toedaar verledeVrydagmet talle projekte in die gemeenskapuitgereikis op Mandela Dag. Fotos van die projekte verskyn op bl. 8,9,10 & 11. Di foto is geneemvan inwoners van Epilepsie SuidAfrika se Vrystaat/Noordwessentrum in Parys wat nienet aan die ontvangkant was vir van hierdie omgeeprojekte nie, maar self ook ingespringhet om die ingang na die dorp by die Potchefstroombrug skoon te maak. Motoriste sevriendelike reaksie waarmee die inwoners gegroet is, het die poging verseker die moeitewerd gemaak.

  • 2 PARYS GAZETTE DONDERDAG 24 JULIE 2014

    Dagboek nou reeds die datums van bloed-skenk-klinieke vir vanjaar:

    Parys - Hervormde kerksaal 13:00-19:0012 Augustus9 September7 Oktober

    11 November9 DesemberVredefort-biblioteek 10:00-13:008 September10 November

    Jou bloed kan n lewe red

    Deur Hannetjie PieterseTant Bettie soos sy alombekend in Parys

    is, het nuwe wiele gekry. Battery-aangedre-we wiele.

    Die bejaarde 72-jarige witkop-tannie watnog haar hele lewe harde klipperige grond-pad moes stap, en haar verweerde rolstoelwat sy so met die hande op die wiele en voeteop die grond aanhelp, is n bekende gesig indie dorp. Sy stop by almal en gesels n bietjievoordat sy verder ry. Soms is daar n stuk-kie brood langs haar, soms niks.

    Een aand, n paar weke gelede, bel sy virSakkie van der Schyff, stasiebestuurder byKoepel Stereo en vra: Ag man, speel tog virmy n mooi plaat, ek is tog so eensaam Sak-kie het bietjie met haar gesels en ges sy moetby die radiostasie kom kuier.

    Sommer net die volgende oggend was sydaar.

    Die dag toe tannie Bettie met haar rolstoelby die ateljee opdaag om te kom kuier, hetek besef - vir so n lojale luisteraar moet onsiets meer as luistergenot gee, vertel Sakkie.Ek het haar vlenters wiele so bekyk en ge-

    weet, wiele vir Ta Bettie.Tannie Bettie woon in n kamer, aangren-

    send aan die vervalle huisie wat haar susterhuur. Haar klere was in n ou stukkende yskasgepak. n Dubbelbed staan die grootste ge-deelte van die kamer vol, en daar is n kleintafeltjie met n ketel en net die nodigste omvir haar koffie en tee te maak. En stukkenderuite.

    En dis toe dat Koepel Stereo se personeelinspring om n algehele verandering te maak.Donasies van alle oorde het ingestroom toehulle die projek Tant Bettie se Wiele opdie lug en op die sosiale media bekendge-maak het. n Oprit is by haar voordeur ge-maak, talle lede uit die gemeenskap het krui-deniersware, klere, komberse en selfs splin-ternuwe gordyne geskenk.

    Binne 10 dae het die gemeenskap van Pa-rys, in samewerking met Koepel Stereo,

    R19 500 in kontant ingesamel.Onder leiding van Ella van der Schyff, die

    res van die radiostasie se damespersoneel enhul vriendinne, het hulle self moue opgerolen haar kamer uitgeverf, n aangrensende ka-

    mertjie wat vol rommel was, skoongemaaken ook uitgeverf. Een van die KSFM luiste-raars het boonop vir haar n hangkas ge-skenk.

    Van lede uit die gemeenskap het sy n en-kelbed, lakens, komberse en n duvet gekry,en alles wat nodig is om haar plekkie geselligen gerieflik te maak. Selfs gratis salonbehan-deling het vir haar gewag.

    Koepel Stereo het van die geld vir haar nsplinternuwe Shoprider gekoop, nogal methaar eie persoonlike pienk nommerplaat:Bettie se Wiele agterop.

    Hierdie nuwe wiele is Saterdag tydens nluisteryke geleentheid voor die radiostasieaan haar oorhandig. Na n dankgebed deurBarbara Winterbottom, het die voorsitter vandie stasie, Pieter Kemp, die gemeenskap be-dank wie hul harte en beursies oopgemaakhet vir n bejaarde in nood. En die mooiste- die gesindheid waarmee mense met vreugdegehelp het.

    En toe die groot oomblik. Langs n splin-ternuwe blinkrooi motorfiets, het n grootkartonhouer met n goue strik om, gestaan. Tannie Bettie kon kies, die rooi motorfietsof die kartonhouer het Sakkie ges. Teendaardie tyd was tant Bettie in trane, en meestevan die omstanders ook.

    Sy het die rooi motorfiets net een verwil-derde kyk gegee en met n bewende stemme-tjie ges: Ek sal maar liewer die boks vatdankie Die skok, die verwondering en dieblydskap op haar gesig was net t veel virhaar.

    Dome Riders, die plaaslike motorfietsklubwas daar om haar te wys hoe om met haarnuwe Shoprider te ry en saam met dieNgwathe Verkeersafdeling aan die voortou,is die groep die strate in. Met loeiende sirenesen flitsende blou ligte het die verkeersower-

    heid die strate om Parys Spar afgesper sodattant Bettie soos n koningin die winkel konbinnery. Dit was haar thirty minutes of fa-me. Die motorfietsklub het vir haar tweebosse rose gekoop, terwyl die bestuurder vanSpar haar persoonlik verwelkom het. Ledevan die motorfietsklub het haar genooi omhaar mandjie vol te pak met alles waarvoorsy lus was en hulle sou betaal.

    Stadig en doelgerig het sy na die vrugterakgery, n pakkie met twee papajas, n pak aar-beie, n pak druiwe en n pakkie avokadoperegeneem, haar hande so oor ander pakke metvrugte laat gaan en ook n pakkie piesangsgeneem. Alles weelde artikels waarvoor synog nooit geld gehad het nie.

    Sondagoggend baie vroeg was sy weer bydie radiostasie met haar nuwe wiele. Net omweer te kom dankie s.

    Ta Bettie kry haar wieleTa Bettie kry haar wiele

    Tant Bettie word hier bietjie touwysgemaak hoe om die Shoprider te ry.

    En sy het tot haar eie persoonlike nommerplaat.

    TantBettie ewe trots ophaar splinternuweShoprider,waar sySaterdagdeur die verkeersafdeling en die Dome Riders deur die strate van Parys begelei is.

  • 3PARYS GAZETTEDONDERDAG 24 JULIE 2014

    After suffering for a long period of time with bankruptcy after I lost my job. I decided to play lotto

    and other gambling games ,couldnt win I went to priests & spiritual healers for opening my luck, nothing

    worked it was just waste of money.

    Then I read about this DR MARK In news papers & magazines

    I paid R100 consultation fee, he told me my problems without me mentioning a word , he used water in the bowl to show me where my luck was being blocked.

    Dr Mark performed a special- ritual for me, which cleansed me , and opened my luck.

    He gave me a special muthi, special ring , a bangle for protection & fixing my financial problems.

    After visiting Mark Im Living a happy life, doing a good business.

    I Dont Know how to thank him but to recommend people to seek help

    4 Appointment Call :078 412 6135PARYS

    MANDLA / FLORAPARK

    Het u kontant nodig? Lenings beskikbaar !! ITC Welkom!!!

    BenodIg voerTuIg?FAKS voLgende:* Payslips, Identiteitsdokument * Bewys van adres * 3 Maande bankstate * Rybewys indien nodig

    Skakel: Hanlie 082 356 4343 Zelda 079 133 1188

    Faks: 086 226 3285email: hanlielombard.motor@gmail.com

    The International Association for Dental Re-search (IADR) has recently bestowed theprestigious 2014 IADR Distinguished Servi-ce Award on Professor Francois de Wet,Head of the Department of Odontology andDeputy Chairperson of the School of Dentis-try at the University of Pretoria.

    Prof de Wet was head boy of the ParysHigh School in 1969, and is the first SouthAfrican ever to receive the award.

    Since its establishment in 1998 this presti-gious award has been granted only eighteentimes and is reserved for members of theIADR who have performed outstanding ordistinguished service to the Association overa period of time.

    The recipients of this award are nominatedfrom the membership at large (about 12 000).

    As the 2014 Distinguished Service Awardrecipient, Prof de Wets contributions toIADR and its mission are regarded to be

    highly valued and recognised by membersof the Association. Prof de Wet received hiscommemorative plaque during the openingceremony of the IADR World Congress heldat the Cape Town International ConventionCentre on 25 June 2014.

    Prof de Wet was acknowledged for his va-rious contributions to the IADR over morethan 35 years, including:

    IADR President (SA Division) from1996 1998

    Member of the Executive Committee formore than 10 years

    Dental Materials Group President (foun-der member of the SA Chapter)

    SA representative on the IADR Interna-tional Committee for the Promotion of Re-search in Developing Regions of the World(of which he became the International Chair-person)

    Chairperson of the Distinguished Scien-

    tist Awards Commi