Panga - 201807caravanclubsa.org.za/Panga - 201807.pdfOns Augustus 2018 Rally word gehou by Penicuik...

13
JULY 2018 CHAIRMAN’S REPORT Goeie dag al ons Noordkus lede Voor ek my oë kon uitvee is die jaar verby en moes ek my Jaar verslag agtermekaar kry vir die Algemene Jaarvergadering wat die naweek van 20 – 22 Julie gehou is. It was such a good feeling to see how many of our members made an effort to join in for the weekend and to come and enjoy a lovely rally at the Richards Bay Caravan Park. Thanks also to the members who attended the meeting as well. It made me proud to see how many members have worn their club shirts – standing in front of the meeting and looking over the hall and just see blue, made me want to be part of this group. Die vergadering het baie suksesvol verloop en daar was geen ernstige kwessies wat moes bespreek of op- gelos word nie. Dit is ‘n riem onder my hart om te sien hoe ons Noordkus lede sake kan bespreek, mekaar kan spasie gee en dan saam besluite neem. Dankie aan Rene Stroebel wat ons President en Streeksverteenwoordiger kom verteenwoordig het. Sy het ook hulle verslae vir ons voorgelees. Die punt aangaande die strukturering van KSA sal ek met die komitee by ons volgende vergadering bespreek en dan terugvoering aan ons lede gee. Congratulations to all the Winners of Competitions and Milestones achieved. I hope that the next year will also be just as good as what we had last year. The rest of the weekend was full of laughter and good comrade amongst everyone. Thanks to the good chefs and their wives for the lovely food Saturday night. Unfortunately some of us had to go to work and could not stay a day or two longer…. Hope those privileged ones enjoyed their longer stay. Ons volgende Rally is by Penicuik – sien meer detail verder in die nuusbrief. Ek hoop om weer so ‘n lekker groot opkoms te kry. Sien julle binnekort Lourens

Transcript of Panga - 201807caravanclubsa.org.za/Panga - 201807.pdfOns Augustus 2018 Rally word gehou by Penicuik...

Page 1: Panga - 201807caravanclubsa.org.za/Panga - 201807.pdfOns Augustus 2018 Rally word gehou by Penicuik gedurende die naweek van 24 – 26 Augustus. Die park is opgeknap en ons was heel

JULY 2018

CHAIRMAN’S REPORT Goeie dag al ons Noordkus lede

Voor ek my oë kon uitvee is die jaar verby en moes ek my Jaar verslag agtermekaar

kry vir die Algemene Jaarvergadering wat die naweek van 20 – 22 Julie gehou is.

It was such a good feeling to see how many of our members made an effort to join in

for the weekend and to come and enjoy a lovely rally at the Richards Bay Caravan

Park. Thanks also to the members who attended the meeting as well. It made me

proud to see how many members have worn their club shirts – standing in front of

the meeting and looking over the hall and just see blue, made me want to be part of

this group.

Die vergadering het baie suksesvol verloop en daar was geen ernstige kwessies wat moes bespreek of op-

gelos word nie. Dit is ‘n riem onder my hart om te sien hoe ons Noordkus lede sake kan bespreek, mekaar

kan spasie gee en dan saam besluite neem.

Dankie aan Rene Stroebel wat ons President en Streeksverteenwoordiger kom verteenwoordig het. Sy het

ook hulle verslae vir ons voorgelees. Die punt aangaande die strukturering van KSA sal ek met die komitee

by ons volgende vergadering bespreek en dan terugvoering aan ons lede gee.

Congratulations to all the Winners of Competitions and Milestones achieved. I hope that the next year will

also be just as good as what we had last year.

The rest of the weekend was full of laughter and good comrade amongst everyone. Thanks to the good chefs

and their wives for the lovely food Saturday night. Unfortunately some of us had to go to work and could not

stay a day or two longer…. Hope those privileged ones enjoyed their longer stay.

Ons volgende Rally is by Penicuik – sien meer detail verder in die nuusbrief. Ek hoop om weer so ‘n lekker

groot opkoms te kry.

Sien julle binnekort

Lourens

Page 2: Panga - 201807caravanclubsa.org.za/Panga - 201807.pdfOns Augustus 2018 Rally word gehou by Penicuik gedurende die naweek van 24 – 26 Augustus. Die park is opgeknap en ons was heel

RALLY MASTER’S REPORT

Goeie dag mede kampers

Wow mens, wat ‘n lekker rally. Weereens was daar ‘n paar mense wat van die

naby park gebruik gemaak het om vroeër te gaan kamp om bietjie te rus. An-

der het sommer so op nr. 99 besluit om langer te bly - ai die lewe van ‘n pen-

sionares is darem lekker…… (ek’s amper daar, nog net 20 jaar ) .

Vrydag het almal by Richardsbaai in gestoom vir die naweek se verrigtinge. Vrydagaand is

almal weer soos ouder gewoonte deur die Voorsitter verwelkom by Pay-in. Almal het hulle

name op die raffle lys probeer kry om een van die lekker pryse te kon wen. Daarna is daar lek-

ker gebraai en tot laat toe weer saam gekuier. ‘n Paar brawe laat nag uile het later verskuif na

‘n oop plek om die ‘bloed maan’ te sien – ‘n verskyning wat net 1 keer elke 15 tot 17 jaar

gebeur. Die koue het die mense se spoed bietjie gebreek - toe die verduistering mooi en op sy

volste was toe verdwyn almal na hulle karavane toe vir n goeie nag rus.

Saterdag more is almal weer van vroeg af aan die skarrel om alles reg te kry vir die AGM.

En 10h30 is almal gereed vir die groot vergardering. Die vergadering is ge-open met gebed

deur Wilma, en daarna het ons ‘n minuut stilte gehou ter nagedagtenis van enige familie lid van

ons lede wat gedurende die afgelope jaar oorlede is. Dankie Rene wat ons Provinsiale Komitee

verteenwoordig het en aan ons Russell Gibbens, KSA se President asook Stephan Spieker,

ons Natal Streeks Verteenwoordiger se verslae voorgelees het. Geluk aan al ons lede wat

toekennings ontvang het asook spesiale mylpale bereik het.

Saterdag middag het almal rond gekuier tusen die karavane en waar die varkie op die spit deur

die ‘Drie Musketeurs’ so mooi gaargemaak is. Later is daar so groot sirkel deur die lede gevorm

waar daar slaaie, aartappels en brode uitgepak is en almal saam om die kampvuur geëet en

gekuier het tot laat. Die paar lede wat gedink het hulle kan rustig gaan slaap moes maar

noodgedwonge wakker lê en luister na almal se gelag en gebabbel…. Party van ons was lekker

op hulle stukke en vol grappe.

Sondag was meeste maar lui-lui besig om op te pak en terug te gaan na hulle tuistes terwyl die

gelukkiges langer kon bly. Ons het soos ouder gewoonte ons friendlies gehad en rustig ‘n soet

dingetjie of twee geniet terwyl die manne ‘n Stoutetjie geniet het.

Ons volgende Rally is by Penicuik, net so oor die bult van Richardsbaai. Hoop om weer so

groot groep daar te sien.

Tot weer sien - laat dit goed gaan

Page 3: Panga - 201807caravanclubsa.org.za/Panga - 201807.pdfOns Augustus 2018 Rally word gehou by Penicuik gedurende die naweek van 24 – 26 Augustus. Die park is opgeknap en ons was heel

SECRETARY’S SCRIBBLE En die langverwagte Algemene Jaar Vergadering met al die voorbereiding het aangebreek en net so vinnig verby gegaan ook. Weke voor die vergadering maak ek seker dat alle vorms van die lede ontvang is, afskrifte van die notule van verlede jaar se Vergadering gemaak word, al die toekennings plaatjies gemaak is, die trofees almal gegrafeer is en die eet en drink goed tafel reg is vir die dag van die Vergadering. Alles net om ‘n uur later weer op te pak, maar met ’n groot sug van verligting dat ons Algemene Jaar Vergadering weer,soos elke jaar, goed ondersteun is en sonder probleme afgehandel is. Geluk aan almal wat welverdiende toekennings gekry het. Thanks to everyone who brought a plate of eats to enjoy after the meeting.

We, once again had such a good crowd of people and the idea of having the spit was an excellent suggestion. Thanks to our 3 Musket-eers and their Assistants (their wives) who prepared and made all food and side dishes. Everybody thoroughly enjoyed the get-together on Saturday afternoon and evening. Baie geluk aan Schalk en Desire Nel wat die naweek hulle 75ste Nasionale Rally gevier het. Dit is omtrent ‘n mylpaal. Ons hoop julle gaan sommer nog lank saam ons Rallies hou. Chatting to Nico Snyman and Allan & Laura Kennedy we discovered that they are actually our Region’s longest members of CCSA. Nico joined in 1998 - 20 years now and Allan & Laura joined CCSA in 1986 – 32 years now. I think that is about a milestone to be proud of. Our condolences are given to Andrew and Zelda Porteous with Andrew’s grandfather who passed away on Saturday morning. We pray for your comfort during this sad time. Ons het nie die naweek ‘n ‘Boete Betsie of Basie’ gehad nie en glo my…… almal het van die geleentheid gebruik gemaak om behoorlik te ontspan. Ons Voorsitter het besluit dat die 3 Musketeers die vleise so goed gaargemaak het, hulle verdien het om as Marshalls vir die naweek gekroon te word en vir hulle elkeen ‘n Marshall plaatjie gegee. We had a double draw of the puzzle piece competition and Johnny Venter and Jacques Otto won the 2 pieces. Please be reminded that you have to bring your puzzle piece to our last Rally for the year which will be the Rally at the end of November to qualify for the free weekend at Bahati as winning prize. Carina het die R200 voucher van Skin International gewen en klein Jaco die vastrap blok wat gebruik word om jou karavaan gelyk te laat staan. Baie geluk aan ons wenners – ek hoop julle kan die pryse handig gebuik. Ons Augustus 2018 Rally word gehou by Penicuik gedurende die naweek van 24 – 26 Augustus. Die park is opgeknap en ons was heel beindruk met hoe dit daar lyk. Ons soek natuurlik nog steeds lede wat vir ons Marshalls vir die naweek sal wees….. kontak my as julle kans sien daarvoor… is regtig niks ernstig nie en ek is altyd daar om te help. Tariewe: Die Bestuurder van die park het gesê hulle bied die naweek vir ons aan teen die goedkoop tarief van R60-00 vir almal – kinders tot en met 12 bly gratis. Hierdie is werklik ‘n baie goedkoop naweek en slegs 16kms vanaf Richardsbaai af. Ons hoop dat sommer baie lede gaan kom saam kamp. Hulle het ook chalets wat baie oulik is vir diegene wat meer gemaklik wil kamp en kuier. Die tariewe is soos volg: 5 slaap chalet = R600 per nag en 2 slaap chalet = R250 per nag. Elke chalet is toegerus met ‘n yskas, mikrogolf en ketel. Daar is ook ‘n gesamentlike kombuis met kombuisware wat gebruik kan word. September we will Rally at Queensburgh Caravan Park during the weekend of 21 – 24 September 2018. Management of the Park offers Thursday night free if we book 10 and more caravans. If anybody would like to stay until the Monday, 24 Sept. which is a Public Holiday, the same rate of R120pppn will be charged. Johan and Alta Botha will be our Marshalls for that weekend. Tariffs are: Members and member pensioners: R120 pppn, children: 0 - 12yrs : R75 pcpn. NOTICE / KENNISGEWING:

Lourens het by ons Algemene Jaarvergadering bekend gemaak dat die komitee besluit het om lede aan te spoor om meer gereeld te Rally deur nie net die toekennig te gee vir 10+ of 12 Rallies wat verlede jaar bygewoon is nie, maar ook die lede te ‘vergoed’ deur R10-00 terug te gee vir elke Rally wat hulle meer as 10 vir die jaar van 1 Julie 2017 tot 30 Junie 2018 bygewoon het. Die idee is om die ver-goedings bedrag van jou lede hernuwingsgelde af te trek, maar aangesien ons ledegelde reeds almal betaal was voor die finale besluit geneem was, is daar besluit dat die 5 lede wat vir verlede jaar gekwalifiseer het, se geld afgetrek kan word van hulle eerste Rally wat hulle bywoon. GOOD NEWS is that at our meeting held on 6 August, the Committee has decided to offer this incentive again to our members for this year as well – 1 July 2018 to 30 June 2019. This is an opportunity to at the end of the year not only get your disk for a milestone reached, but also to benefit financially by enjoying 10 or more Rallies with your caravan families and friends. If you qualify for this incen-tive and you re-new your subscriptions again for the following year by end of June 2019, your qualifying value can be deducted from your renewal fee on your subs. The Committee wishes to encourage our members to make use of the opportunity and Rally more – you can even challenge your best friend to see who will attend 12 Rallies for the year!!!!!! Tot volgende maand… lekker lees… Thea

Page 4: Panga - 201807caravanclubsa.org.za/Panga - 201807.pdfOns Augustus 2018 Rally word gehou by Penicuik gedurende die naweek van 24 – 26 Augustus. Die park is opgeknap en ons was heel
Page 5: Panga - 201807caravanclubsa.org.za/Panga - 201807.pdfOns Augustus 2018 Rally word gehou by Penicuik gedurende die naweek van 24 – 26 Augustus. Die park is opgeknap en ons was heel
Page 6: Panga - 201807caravanclubsa.org.za/Panga - 201807.pdfOns Augustus 2018 Rally word gehou by Penicuik gedurende die naweek van 24 – 26 Augustus. Die park is opgeknap en ons was heel
Page 7: Panga - 201807caravanclubsa.org.za/Panga - 201807.pdfOns Augustus 2018 Rally word gehou by Penicuik gedurende die naweek van 24 – 26 Augustus. Die park is opgeknap en ons was heel
Page 8: Panga - 201807caravanclubsa.org.za/Panga - 201807.pdfOns Augustus 2018 Rally word gehou by Penicuik gedurende die naweek van 24 – 26 Augustus. Die park is opgeknap en ons was heel
Page 9: Panga - 201807caravanclubsa.org.za/Panga - 201807.pdfOns Augustus 2018 Rally word gehou by Penicuik gedurende die naweek van 24 – 26 Augustus. Die park is opgeknap en ons was heel
Page 10: Panga - 201807caravanclubsa.org.za/Panga - 201807.pdfOns Augustus 2018 Rally word gehou by Penicuik gedurende die naweek van 24 – 26 Augustus. Die park is opgeknap en ons was heel
Page 11: Panga - 201807caravanclubsa.org.za/Panga - 201807.pdfOns Augustus 2018 Rally word gehou by Penicuik gedurende die naweek van 24 – 26 Augustus. Die park is opgeknap en ons was heel

NORTH COAST REGION COMMITTEE

Chairman:

Lourens Lemmer 082 577 9128 [email protected]

Vice-Chairman: Willem Arlow 083 269 5596 [email protected]

Chief Rally Master: Leon Jacobs 076 044 6296 [email protected]

Secretary: Thea Lemmer 083 655 6758 [email protected]

Treasurer: Monese Minnie 076 462 4567 [email protected]

Additional Member Ernst Bohm 083 417 1366 [email protected]

CCSA NORTH COAST REGION

BANKING DETAILS:

Bank Institution: First National Bank Type Account : Current Account No. 52160044478 Branch: Empangeni Branch No. 220130 PO Box 3901, MEERENSEE 3901

MAIN WEBSITE:

www.ccsa.co.za go to REGIONS, click on NORTH COAST icon Website: www.northcoastregion.co.za

VERJAARSDAE: AUGUST 1 Matthew Cartens 3 Japie Bezuidenhout 10 Nico Snyman 10 Rochelle Carstens 12 Leon Jacobs 24 Jacqui Nel 29 Laura Kennedy 30 Alta Botha SEPTEMBER 20 Johan Fourie

ANNIVERSARIES:

AUGUST Nothing SEPTEMBER 4 Jan & Carina Erasmus 24 Francois & Monese Minnie

Page 12: Panga - 201807caravanclubsa.org.za/Panga - 201807.pdfOns Augustus 2018 Rally word gehou by Penicuik gedurende die naweek van 24 – 26 Augustus. Die park is opgeknap en ons was heel

24 – 26 AUGUST

Everybody, all members & visi-

tors: Adults & Pensioners: R60

pppn & Children (13-18yrs) R60

pcpn. Chalets; sleep 5= R600 per

night & sleep 2 = R250 per night.

21 – 24* SEPTEMBER (Monday extra p/

holiday)

Members: Adults & Pensioners:

R120ppn &

Children (0-12yrs) R75 pcpn

Non-members/visitors: Adults :

R280 per person per night or 2

people per night = R320

Pensioners R252 per person per

night or 2 people = R288 per night

26 – 28 OCTOBER

23 – 25 NOVEMBER

NO RALLY IN DECEMBER

Page 13: Panga - 201807caravanclubsa.org.za/Panga - 201807.pdfOns Augustus 2018 Rally word gehou by Penicuik gedurende die naweek van 24 – 26 Augustus. Die park is opgeknap en ons was heel

25 – 27 JANUARY

22 – 24 FEBRUARY

15 – 17 MARCH

26 - 28 APRIL

24 – 26 MAY

28 - 30 JUNE

19 – 21 JULY

AGM

23 – 25 AUGUST

20 – 22 SEPTEMBER

* (Tuesday, 24 Sept. P/Hol)

18 - 20 OCTOBER

01 – 03 NOVEMBER

29 NOVEMBER – 01 DECEMBER