Nuusbrief - NG Nelspruit Suidngnelspruitsuid.co.za/Docs/Weekblad 14 Mei 2017.pdfIris Slabbert: 073...

2
Nuusbrief NG Nelspruit-Suid Knie - Aksie Lidmate met kanker: Awie du Plooy: 072 834 7913 Sarita du Plooy: 071 361 4394 Cherryl Schoeman: 082 259 3026 Willem Burger: 083 629 0010 Leon Brugman: 082 464 8001 Marietjie de Bruyn: 083 630 6149 Juan Schutte: 082 729 2559 Steve Meyer: 083 516 5830 Lidmate met langtermyn siekte: Michiel Loubser: 082 559 6248 Susan Jordaan: 084 900 8639 Helen Ellis: 062 277 0055 Maggie Lewarne: 072 391 2035 Lidmate hospitalisasie & operasie: Iris Slabbert: 073 241 0489 Hermas Coetzer: 082 538 5446 Kobus Craig: 082 808 9703 Familie van lidmate: Rhona Oosthuizen (084 504 3729) se skoonseun George Meyer, hy het beenmurg kanker Theo Boezaart (076 981 0924) se ma is ernstig siek Lourenza Holliday (082 552 2743) se man Norman ontvang tans kanker behandeling. 14 Mei (Sondag): 08:30 Erediens, Gesinsdiens (Moedersdag) Ds Carel se afskeid 18:00 Koinonia 15 Mei (Maandag): 17:30 Mosaiek diensgroep vergader in die konsistorie 18:00 Jeug diensgroep vergader in die lapa 16 Mei (Dinsdag): 10:00 Senior kuier 17:30 Uitreike diensgroep vergader in die saal 17:30 Kleingroepe diensgroep vergader in die konsistorie 17 Mei (Woensdag): 06:00 Broodbreek en Bid in die lapa 10:00 Bybelstudie in Koinonia 18:30 Kleingroep vir jong werkendes in die lapa 18 Mei (Donderdag): 18:30 Juventas jnr 18:30 Toerusting 19 Mei (Vrydag): Kinderkerk kamp 20 Mei (Saterdag): Kinderkerk kamp Gemeente Retreat 21 Mei (Sondag): 08:30 Erediens, Nagmaal 08:30 Kleuter, kinder en jeug 18:00 Koinonia Kantoor inligting E-Pos: [email protected] www.ngnelspruitsuid.co.za Kerkkantoor: 013 744 1925 Faks: 013 744 0543 Kantoorure: 07:30 - 12:30 Bankbesonderhede: NG Kerk Nelspruit-Suid; ABSA bank – Nelspruit; Takkode: 334-252; Tjekrekening; Rek no: 1070 580 051 L gdraers van God

Transcript of Nuusbrief - NG Nelspruit Suidngnelspruitsuid.co.za/Docs/Weekblad 14 Mei 2017.pdfIris Slabbert: 073...

Page 1: Nuusbrief - NG Nelspruit Suidngnelspruitsuid.co.za/Docs/Weekblad 14 Mei 2017.pdfIris Slabbert: 073 241 0489 Hermas Coetzer: 082 538 5446 Kobus Craig: 082 808 9703 Familie van lidmate:

NuusbriefNG Nelspruit-Suid

Knie - AksieLidmate met kanker:Awie du Plooy: 072 834 7913Sarita du Plooy: 071 361 4394Cherryl Schoeman: 082 259 3026 Willem Burger: 083 629 0010Leon Brugman: 082 464 8001Marietjie de Bruyn: 083 630 6149Juan Schutte: 082 729 2559Steve Meyer: 083 516 5830

Lidmate met langtermyn siekte:Michiel Loubser: 082 559 6248Susan Jordaan: 084 900 8639Helen Ellis: 062 277 0055Maggie Lewarne: 072 391 2035

Lidmate hospitalisasie & operasie:Iris Slabbert: 073 241 0489Hermas Coetzer: 082 538 5446Kobus Craig: 082 808 9703

Familie van lidmate:Rhona Oosthuizen (084 504 3729) se skoonseun George Meyer, hy het beenmurg kanker

Theo Boezaart (076 981 0924) se ma is ernstig siek

Lourenza Holliday (082 552 2743) se man Norman ontvang tans kanker behandeling.

14 Mei (Sondag):08:30 Erediens, Gesinsdiens (Moedersdag) Ds Carel se afskeid18:00 Koinonia

15 Mei (Maandag):17:30 Mosaiek diensgroep vergader in die konsistorie18:00 Jeug diensgroep vergader in die lapa

16 Mei (Dinsdag):10:00 Senior kuier17:30 Uitreike diensgroep vergader in die saal17:30 Kleingroepe diensgroep vergader in die konsistorie

17 Mei (Woensdag):06:00 Broodbreek en Bid in die lapa10:00 Bybelstudie in Koinonia18:30 Kleingroep vir jong werkendes in die lapa

18 Mei (Donderdag):18:30 Juventas jnr18:30 Toerusting

19 Mei (Vrydag):Kinderkerk kamp

20 Mei (Saterdag):Kinderkerk kampGemeente Retreat

21 Mei (Sondag):08:30 Erediens, Nagmaal08:30 Kleuter, kinder en jeug18:00 Koinonia

Kantoor inligting

E-Pos: [email protected] www.ngnelspruitsuid.co.zaKerkkantoor: 013 744 1925 Faks: 013 744 0543 Kantoorure: 07:30 - 12:30

Bankbesonderhede: NG Kerk Nelspruit-Suid; ABSA bank – Nelspruit;

Takkode: 334-252; Tjekrekening; Rek no: 1070 580 051

L gdraers van God

Page 2: Nuusbrief - NG Nelspruit Suidngnelspruitsuid.co.za/Docs/Weekblad 14 Mei 2017.pdfIris Slabbert: 073 241 0489 Hermas Coetzer: 082 538 5446 Kobus Craig: 082 808 9703 Familie van lidmate:

Aktiwiteite

Huisbesoek, siekte & hospitalisasie - skakel gerus u leraar•Dr Jean Strydom: 083 572 4886 •Ds Louis Pienaar: 082 878 1743

1. TEESKINKBEURT

21 Mei: Prins Ferreira selgroep28 Mei: Erediensbediening

As daar enige persone is wat graag wil help met Sondae se teeskink, kontak vir Belinda by 083 635 5480

2. MPUMALANGA FRAIL CARE BIED AAN PIET SMIT Datum: Vrydag 26 MeiTyd: 18:00Kostes: R100 p pPlek: By Hervormde Kerk Belladonna straatKaartjies beskikbaar by NG Suid kerkkantoor

3. PINKSTER 2017 - 28 MEI TOT 1 JUNIE “WEES LIGDRAERS VAN GOD”

Aangebied deur dr Tertius ErasmusGeskep - 28 Mei 08:30 Gerat - 30 Mei 18:30Gevorm - 28 Mei 18:00 Gestuur - 31 Mei 18:30Geroep - 29 Mei 18:30 Gehoorsaam - 1 Junie 18:30

4. PINKSTER 2017: SOP EN BROODJIES Dames dit is Pinkster en weer tyd vir lekker Sop en Broodjies na die Pinksterdienste. Ek benodig 60 potte sop en 60 brode vir die week. Ek vra groot asseblief jul hulp, indien u kan help skakel my asseblief.

Daar is ‘n naamlys beskikbaar net na die oggend eredienste by die deure en nagmaaltafel. Skakel vir Annatjie Maré by 082 589 9922 / 013 744 9436

Seniors verjaarsdae vir die maand

Huwelikherdenkings 50 jaar en langer vir die maand

03 Mei: Esther Cronje04 Mei: Kinna Boshoff06 Mei: Susan Greeve09 Mei: Joey Crous13 Mei: Veronica Huyser13 Mei: Danie Minnaar15 Mei: Sus Struwig15 Mei: Lucille Venter16 Mei: Anna du Toit

16 Mei: Bob Malan17 Mei: Lex Bester19 Mei: Liefie du Plessis21 Mei: Paul Venter22 Mei: Jos van Dyk25 Mei: Ria Liebenberg25 Mei: Ina Potgieter26 Mei: Elaine Martins30 Mei: Bernie Jordaan

Geen vir Mei maand

VERJAARSDAGWENSE 75 JAAR EN OUER

Hartlik geluk en ons dra u in liefde op aan ons Hemelse Vader

Indien daar iemand is wat uitgelaat is kontak asseblief die kerkkantoor