Noordkaap 31 julie 2013

16
Tel (053) 831 2331 Woensdag 31 Julie 2013 www.noordkaap.co.za GRATIS Die Diamantstad se koerant Petroljoggie nie ’n vloerlap bl. 3 Voorste o.14- muurbalspeler bl. 15 Finaliste in kompetisie bl. 13 DIE Groot Gat het die naweek ’n wyle opsy gestaan as die grootste aanloklikheid in Kimberley. Mense het sedert Saterdagoggend sonder ophou voor Michael Calitz se huis in Meyerstraat in Hadisonpark stilgehou om foto’s te neem van ’n motor wat die vorige aand in sy erf tot stilstand gekom het. Die motoris van die Kia-sedan het beheer oor die voertuig verloor en sy heining disnis gery. Dit was op die dag presies ’n jaar sedert ’n ander voertuig teen die einste muur gebots het ... Intussen is twee van die motor se wiele afgesteel (inlas). Teen gisteroggend het die eienaar van die voertuig dit steeds nie voor Calitz se huis verwyder nie en het Kimberliete steeds sonder ophou daar stilgehou om hulle aan dié prentjie te verkyk. Foto’s: Ruan Bruwer Nog een raak pad byster . . . Ruan Bruwer A NEW and exciting era looms at Griquas cricket with the appoint- ment of a new CEO and coach last week. Eugene Jacobs’s appointment as the CEO of amateur cricket at the Griqualand West Cricket Board (GWCB) and JP Triegaardt’s appointment as new coach have been confirmed. Jacobs has been filling the posi- tion of commercial director as well as director of amateur cricket since Brian Kidson had resigned two months ago. According to Rihan Richards, president of the GWCB, the board is confident Jacobs will be able to do both jobs. “He has been doing both with very good results. “We also received some very good candidates who had applied for the job as coach. “JP comes with a very good CV. His vision of what he wants to achieve with the team impressed us.” The popular and humble Jacobs, a former teacher, said it had taken some convincing for him to accept the new title. “I’m very keen and excited for the challenge. You know, we spent our lives here. I am fortunate to have a lot of support. That’s probably the most comforting fact – the very com- mitted staff members we have. They are quality.” Jacobs said the fact that Trie- gaardt knew the system having play- ed for Griquas since 2005, played a big role in his appointment. “We have invested a lot of money and time in him as a coach. Because he is a Griqua man in heart, spirit and soul it counted in his favour,” Jacobs explained. Richards hopes to see growth in the profile of the Knights franchise in the coming season. The other big challenge is to secure a main spon- sorship. Unlike the previous two seasons, Griquas won’t get an international fixture in the coming season. According to Richards, their hopes are firmly set on getting a one- day international against the West Indies in the 2014-’15 season. “The fact is there are 12 stadiums in the country that can host interna- tionals. There are unfortunately just not enough games in a season to ca- ter for all of them.” Jacobs did, however, confirm the Diamond Oval will once more play host to seven franchise games. “Fur- thermore we were again awarded the Future Cup, in December the u.17 Rural Cricket Week will be staged here and in February the Senior Ru- ral Cricket Week also comes here. “It is important for us that Cricket South Africa sees us as a host city of choice.” Meanwhile, the oval is up for one of the rewards for Cricket South Af- rica’s prize-giving on 9 September. The oval will compete with Super- Sport Park and the Wanderers for the best grounds in the country. ) Another article and photo on p. 16. Exciting era ahead

description

Noordkaap 31 julie 2013

Transcript of Noordkaap 31 julie 2013

Page 1: Noordkaap 31 julie 2013

Tel (053) 831 2331 Woensdag 31 Julie 2013 www.noordkaap.co.za GRATIS

Die Diamantstad se koerant

Petroljoggienie ’n vloerlap

bl. 3

Voorste o.14­muurbalspeler

bl. 15

Finaliste inkompetisie

bl. 13

DIE Groot Gat het die naweek ’n wyle opsy gestaan as die grootste aanloklikheid in Kimberley. Mense het sedert Saterdagoggend sonderophou voor Michael Calitz se huis in Meyerstraat in Hadisonpark stilgehou om foto’s te neem van ’n motor wat die vorige aand in syerf tot stilstand gekom het. Die motoris van die Kia­sedan het beheer oor die voertuig verloor en sy heining disnis gery. Dit was op diedag presies ’n jaar sedert ’n ander voertuig teen die einste muur gebots het . . . Intussen is twee van die motor se wiele afgesteel (inlas).Teen gisteroggend het die eienaar van die voertuig dit steeds nie voor Calitz se huis verwyder nie en het Kimberliete steeds sonder ophoudaar stilgehou om hulle aan dié prentjie te verkyk. Foto’s: Ruan Bruwer

Nog eenraak padbyster . . .

Ruan Bruwer

A NEW and exciting era looms atGriquas cricket with the appoint-ment of a new CEO and coach lastweek. Eugene Jacobs’s appointmentas the CEO of amateur cricket at theGriqualand West Cricket Board(GWCB) and JP Triegaardt’sappointment asnewcoachhavebeenconfirmed.Jacobs has been filling the posi-

tion of commercial director as wellas director of amateur cricket sinceBrian Kidson had resigned twomonths ago.According to Rihan Richards,

president of the GWCB, the board isconfident Jacobs will be able to doboth jobs. “He has been doing bothwith very good results.

“We also received some very goodcandidates who had applied for thejob as coach.“JP comes with a very good CV.

His vision of what he wants toachieve with the team impressedus.”The popular and humble Jacobs, a

former teacher, said it had takensome convincing for him to acceptthe new title.“I’m very keen and excited for the

challenge. You know, we spent ourlives here. I am fortunate to have alot of support. That’s probably themost comforting fact – the very com-mitted staff members we have. Theyare quality.”Jacobs said the fact that Trie-

gaardt knew the system having play-ed for Griquas since 2005, played a

big role in his appointment.“We have invested a lot of money

and time in him as a coach. Becausehe is a Griqua man in heart, spiritand soul it counted in his favour,”Jacobs explained.Richards hopes to see growth in

the profile of the Knights franchisein the coming season. The other bigchallenge is to secure a main spon-sorship.Unlike the previous two seasons,

Griquas won’t get an internationalfixture in the coming season.According to Richards, their

hopes are firmly set on getting a one-day international against the WestIndies in the 2014-’15 season.“The fact is there are 12 stadiums

in the country that can host interna-tionals. There are unfortunately just

not enough games in a season to ca-ter for all of them.”Jacobs did, however, confirm the

Diamond Oval will once more playhost to seven franchise games. “Fur-thermorewewereagainawarded theFuture Cup, in December the u.17Rural Cricket Week will be stagedhere and inFebruary theSeniorRu-ral Cricket Week also comes here.“It is important for us that Cricket

South Africa sees us as a host city ofchoice.”Meanwhile, the oval is up for one

of the rewards for Cricket South Af-rica’s prize-giving on 9 September.The oval will compete with Super-Sport Park and the Wanderers forthe best grounds in the country.) Another article and photo onp. 16.

Exciting era ahead

Page 2: Noordkaap 31 julie 2013

2 NOORDKAAP, WOENSDAG 31 JULIE 2013

*RICA IN-STORE. Offers valid 1 August - 31 August 2013. All prices are inclusive of VAT. Once-off SIM and connection fee of R114 applies. Limitations apply to these products and promotions. For these limitations and full terms and conditions, please visitwww.cellc.co.za or ask in-store.

WE’VE GOT THESEAWESOME NOKIA DEALS.

GO IN-STORE OR CALL 084 145 FOR A NEW DEAL OR UPGRADE.

JHB

427

55

Nokia Lumia 920Smartphone

on Straight Up 100*R389PM

x24

100SMS/MMS

100MINUTES

100MB DATA

99c per min. on per second billing

Features: Windows Phone 8, 4.5”Puremotion HD+ display, 8.7MPCamera & Optical Image Stabilisation.

Nokia Lumia 720Smartphone

on Straight Up 100 TopUp*R279 PM

x24

100SMS/MMS

100MINUTES

100MB DATA

99c per min. on per second billing

Features: 4.3” ClearBlack display, 6.7MPCamera with f/1.9 aperture, Mix radio with15 million tracks.

Nokia Lumia 520Smartphone

on Straight Up 50*R149PM

x24

50SMS/MMS

50MINUTES

50MB DATA

99c per min. on per second billing

Features: 4” Super-sensitive display,Perfect shot always with Smart Shoot,Free voice guided navigation.

cellc.co.za

Available at the following Cell C stores:New Park 084 828 0319 • Northern Cape Mall 084 828 0353 • Maxcell-Kimberley 084 828 0353

1. Praat julle baie netbal en bespreekjulle wedstryde as julle saam is?2. As jy op die baan sou gly en val, kykjy eerste of jou sussie jou gesien het?3. Het julle al ooit gestry oor wie diebeste wedstryd gehad het?4. As julle vir netbal reis, sal julle langsmekaar in die bus sit?5. Wie oefen die hardste?6. Wie praat die meeste op die veld?7. Hoe spreek jy jou suster op die baanaan?8. Wat is die lekkerste daarvan omsaam met jou sussie te speel?9. Wat is die slegte deel om jou sus as’n spanmaat te hê?10. Watter netbaleienskap of -talentvan jou suster wens jy het jy gehad?

Sussies praat prontuit oor mekaar

Bethenie:JaJaNeeJaEkAlbei, seker maar ek.Rika of Mikka.Jy kan op haar staat-maak.As ek ’n foutmaak, salsy my wil help en ekhou nie daarvan nie.Haar doelvermoë.

Mariska:JaNeeNeeNeeSyDalk ekBuksieSy sal my moti-veer.Ons wys maklikervir mekaar op dieander se foute.Haar onderskep-pingsvermoë.

Annarike:PartykeerJaNeeJaAlbeiEkKleinsusSy ondersteunmyen vang my balle.Sy sê my eerlik asek drooggemaakhet.Haar spoed.

TWEE pare susters, Maris-ka (doel) en Bethenie (AV,senter en VV) du Raan, so-wel as Annarike (HV) enMarmari (senter) Pienaar,bevind hulle vanjaar in dieeerste netbalspan van dieHoërskool Diamantveld.Marika en Annarike isvanjaar in matriek en hulsussies albei in gr. 10. Dit isvanjaar die eerste keer datalbei pare susters saam indieselfde span speel. RuanBruwer het die volgendevrae aan almal gestel:

Marmari:Net ná wedstryde.Ja, sy sal my ophelp.NeeJaAl tweeSyRikeSy sal my aanmoe-dig en glimlag.Die bekommernisdat sy weer ernstigbeseer kan word.Haar vermoë om ’nbal te onderskep.

Page 3: Noordkaap 31 julie 2013

NOORDKAAP, WOENSDAG 31 JULIE 2013 3

KOBUS WIESE, eie­naar van WiesenhofCoffees, het verledeweek ’n draai by sytak in die NorthernCape Mall gemaaken as spreker op ’nontbytgeleentheidby diewinkel nie netoor rugby geselsnie, maar ook oor syliefde vir koffie enhoe hy in hierdie on­derneming beginhet. Saam met homis die plaaslike takse eienaar, JuanitaBadenhorst.

Foto: Reneé Rademeyer

Praat oorkoffie

Zanri Kotzé

SUID-AFRIKA is een van diemin lande ter wêreld watpetroljoggies tot hul beskik-king het, maar nietemin worddie nederige werk dikwels niegewaardeer nie.

Abednego Paulus (32) werkal ongeveer tien jaar aspetroljoggie by Ranch-motorsen erken hy word soms deurklante soos ’n vloerlapbehandel.

Vir hom is dit baie sleg asmense met hom ongeskik is.“Ons gereelde klante is ons algewoond, maar ’n mens krymaar diegene wat ongeskik is.Ek staan maar daar en sê niksnie of ek roep die toesighoueras die mens nou regtig moeilikraak.

“Mense dink ons het nieskoolgegaan nie, is oningeligen onopgevoed,” vertel hy ensê mense is dikwels verbaaswanneer hulle met hom geselsen besef hy het meer kennisas wat hulle dink.

Hy werk meestal bedags.“Ek hou nie van aandskof nie.Veral in die winter is dit baieerg. Die kortste skof is 7 uuren die langste 14 uur.”

Behalwe vir petroltenksvolmaak, moet Paulus motor-ruite was en na die water- enolievlakke kyk.

“Dit is deel van ons werk.

Ons moet motoriste daaroorvra wanneer hulle kombrandstof ingooi.”

Paulus sê mense gee baieselde fooitjies.

“Die grootste fooitjie wat eknog by iemand gekry het, wasR100, maar dit was ’n uitson-dering. Aan die einde van ’ndag gaan jy gewoonlik huistoe met so R80 se fooitjies.”

Ondanks wat mense glo, isdit nie altyd ’n maklike werknie, meen hy. “Ek het al tweemaal per ongeluk vir iemanddie verkeerde brandstofingegooi. Die eerste keer wasdie man gelukkig vriendelik,maar die tweede voorval wasanders. Die man het mygevloek en gesê ek luister gladnie. ’n Ander keer het ’n manmy gevloek en geskel omdathy gedink het hy is eerste aandie beurt, maar hy was nie.”

Hy probeer egter altydprofessioneel en vriendelikwees. “Topbestuur is baiestreng hieroor.”

Paulus sê hy sou graag ’nander werk, verkieslik eenmet korter ure, wou hê.

“Ek sou graag van agt- totvyfuur wou werk en nawekeafhê. Dit is nie altyd lekkerom naweke te moet werk nie.

“Maar ’n mens is maardankbaar waar jy werk kankry,” sê Paulus wat sy gesingeldelik moet onderhou.

Hiérwerk jy hard

GEENEEN se vloerlap. Abednego Paulusby die petrolpomp. Hy erken dit is geenmaklike werk nie, veral omdat petroljog­gies soms soos ’n vloerlap behandelword. Foto: Ruan Bruwer

HARDY MILEHAM(regs), afrigter vandie Suid­AfrikaanseswaargewigbokserFrancois Botha, hetverlede week bok­sers by die Bushy’s­boksklub in Bea­consfield onder han­de geneem. Volgenshom (wat 52 jaar sebokservaring het)gaan dit nie oorhoue slaan nie,maar om jou teen­stander uit te oorlêen om skerp tewees.

Foto: Emile Hendricks

NÁ ’n jaar se voorbereiding is die dramagroep van die HoërskoolAdamantia slaggereed en sal dit goed gaan met hul toneelstuk,Desperate Huisvroue,wat môre op die ATKV­tienertoneelkompeti­sie in Potchefstroom opgevoer word. Sanet Gouws is die spelleier.VolgensGouws is die stuk verlede jaar opdie skool se talentkompe­tisie opgevoer en het die goeie terugvoer hulle oortuig om die stukvir die kompetisie in te skryf. Nege akteurs wat wissel tussen gr. 9­en gr. 12­leerlinge wys op die verhoog gesig. Marischa van Zyl isdie enigstematriekleerling en speel die hoofrol. ’nVerhoogbestuur­der en twee leerlingewat vir die beligting en klank verantwoordelikis, is saamPotch toe. Van links is Van Zyl,Wilsca Smith, SiwongiweMata en Caria van der Merwe tydens ’n toneel. Foto: Ruan Bruwer

Page 4: Noordkaap 31 julie 2013

4 NOORDKAAP, WOENSDAG 31 JULIE 2013

Tel. 053 831 2331Faks 053 831 2330

Johan Rossouw

Ruan Bruwer

Verkoopsbestuurder

Redakteur

Posbus 1583Kimberley 8300

Die Diamantstad se koerant

Feesgehoorverskil hiérSEDERT die Gariep Kunstefees seprogram bekend gemaak is, het die-gene wat waardering vir teaterstuk-ke het droogweg te kenne gegee diefees is aan die afneem.

Daar is verlede jaar en veral van-jaar heelwat gesny aan die teater-aanbod, veral wat musiekproduk-sies betref. Die feeskomitee is egterin twee kampe vasgevang – ietswaarvoor ’n mens begrip moet hê.

Daar is die lojale gehoor wat jaar-liks teaterproduksies ondersteun sebehoeftes, maar daar is nie sin omproduksies ten duurste te kontrak-teer, maar dan is die deurinkomstekarig nie.

Die werklikheid hier is nie ’n tea-tergehoor soos jaarliks na die teatersop die Vryfees stroom nie.

Selfs gehalte-sangers wat tydensdie fees in ’n plek soos die Whag ofBikers’ Church opgetree het, se op-voerings is in die verlede swak totmiddelmatig bygewoon.

Die rede hiervoor is dat daar ’nooraanbod bestaan het – te veel aan-biedinge vir ’n te klein teikengehoor.Die fees het baie jare die verliese vanproduksies gedra. Die argument dathulle vanjaar na hul eie belange om-sien (om geld te maak) en eerder aandie groter behoefte (topsangers indie tente) omsien, dra water.

GEBEURTENISSE op 31 Julie in diegeskiedenis:

1964 – Die gewilde Amerikaansecountry-sanger Jim Reeves (40) sterf in ’nvliegongeluk in Nashville.1986 – Die Britse kabinet steun die

premier, Margaret Thatcher, eenparig inhaar weerstand teen verskerpte sanksiesteen Suid-Afrika.1990 – Die hoof van die Suid-Afrikaan-

se Weermag, genl. Jannie Geldenhuys,kondig die ontbinding van die BurgerlikeSamewerkingsburo aan.1996 – Nelson Mandela kondig in ’n

televisie-uitsending aan hy gaan nie vir’n tweede termyn as president staan nie.1998 – Die openbare sittings van die

Waarheid-en-versoeningskommissie inSuid-Afrika eindig ná twee jaar.2012 – Die akteur Johan van der

Merwe (62) sterf aan ’n hartaanval. Hywas veral bekend as Jan in Nommerasseblief, een van die eerste AfrikaanseTV-reekse.2012 – Chad le Clos wen ’n goue

medalje in 200 m-vlinderslag tydens dieOlimpiese Somerspele.

Geboortes op die dag:1885 – M.L. de Villiers, Suid-Afrikaan-

se komponis van Die Stem (sterf in 1977).1944 – Louis van Rensburg, Afrikaanse

sanger, komponis en liedjieskrywer (sterfin 2012).1953 – Jimmy Cook, Suid-Afrikaanse

openingskolwer wat op 39-jarige ouder-dom sy buiging vir die Proteas gemaakhet.1965 – J.K. Rowling, Britse skrywer,

bekend om haar Harry Potter-reeks.1970 – Eric Tinkler, lid van die Bafana

Bafana-span wat die Afrikanasiesbeker in1996 verower het.1980 – Mils Muliaina, tweede All Black

om 100 toetse te speel.1981 – Marguerite Wheatley, Suid-Afri-

kaanse aktrise en TV-persoonlikheid.

Vorige geslag beter af?Hannes Noëth

DIT was elf myl van die plaas af totop die dorp. Elke Maandag vroeg isdie donkies gevang en is daar na diekoshuis beweeg.

So het die donkies heelweek rond-om die koshuis geloop. Tot Vrydag.

Dan is hulle weer gevang en diepad terug plaas toe het begin. Maan-dagmoes jymaar hard slaan enmooipraat, fluit, fluister, skel en dreig,want die pad na die koshuis was virdie donkies nie so lekker nie. Vrydaeop pad terug plaas toe moes jy jou sitken, dan het hulle beweeg. Dit wasasof hulle dan eers Maandag se ge-soebat en gedreig gehoor het. Die elfmyl terug na die plaas toe was altydVrydae korter as die elf myl terug

dorp toe Maandae. Die donkies se ritna die koshuis is, soos tye en moont-likhede verander, darem later deur’n donkiekar vervang. Dit was ’nbietjie makliker toe die donkiekarvir ’n perdekar plek gemaak het.

Die elf myl het ál korter geword.Die herinnerings oor die elf mylskool toe is ’n ewigheid lank. Vandaghoor ons die ouers by die skool kla.Hulle bly ’n blok twee of drie van dieskool af. Die kinders kan nie alleenloop nie, dit het te gevaarlik geword.Fietsry is nie meer ’n uitweg nie.Kindersword onttrek van sosiale ak-

tiwiteite en sportbedrywighedeword afgeskaal. In ’n tyd dat skolemeer kinders as ooit vantevore het,word buitemuurse aktiwiteite dik-wels bedreig deur ouers wat niemeer raad het hoe om die kindersdaarvoor by die skool te kry nie.

Wat ’n ironiese toedrag van sake.Was die tyd van donkie ry tot by diekoshuis dalk tog ons tyd ver vooruit?Was die vorige geslag noodwendigswakker af? Dalk nie, hulle praatvandag met heimwee en mooi herin-nerings oor die tog tot by die skoolen die moeite wat daarmee gepaard-gaan het. Die uitdagings van ons tydis nie net omonskinders by die skoolen die buitemuurs te kry nie, maarook hoe ons kosbare herinneringsgaan bou.

BERIGTE oor Kimberley wat die afgelo-pe week nuus gemaak het:) ’n Kleuterskooleienaar in Diamantparken sowat 25 kinders het ternouernood aandie dood ontkom toe die sinkgebou waarindie kleuterskool bedryf word ná ’n verwoes-tende brand in puin gelê is. Die kinders isdeur die eienaar, Mieta Long, en haar neef,Klaas Long, gered.) In ’n skietongeluk by ’n plaasliketandheelkundepraktyk het ’n boer van dieJacobsdal-Perdeberg-omgewing homself perongeluk in die knie geskiet terwyl hy ’nrekening by die praktyk betaal het. Diepistool het in die man se drasak afgegaannadat hy dit van die toonbank afgehaal het.Nadat die koeël sy knie getref het, het ditin die rigting van die ontvangstoonbankgetrek.) Inwoners van Diamantpark het diehoofpad na Greenpoint met brandendebande, boomtakke en klippe versper terwylhulle oor swak dienslewering betoog het.Die inwoners is ontstoke omdat hulle nognie elektrisiteit het nie en omdat baiebrande daarom uitbreek. Hulle het ookgekla dat hulle nie oor basiese dienste sooswater en sanitasie beskik nie.) Die nuwe universiteit vir die Noord-Kaapwat volgende jaar open, sal die Sol Plaatje-universiteit heet. Die hoofkampus sal in

Kimberley wees. Die nuwe universiteit salvolgende jaar sy eerste inname van 150studente onderneem.Die vooruitsig is om studentegetalle oortien jaar tot 5 000 by die hoofkampus inKimberley te laat toeneem.Volgens dr. Blade Nzimande, minister vanhoër onderwys en opleiding, sal aanvankli-ke onderrig in bestaande ou geboue begin,terwyl in September of Oktober met dieamptelike bou van nuwe geboue beginword.) Nzimande moes hewig verskoning vra datsy departement nie die toestemming van dieSol Plaatje-familie en onderwystrust gehadhet om die nuwe universiteit na Sol Plaatjete noem nie.Dit kom nadat die woordvoerder van dietrust, Daniel Plaatje, deur die media moesverneem dat die nuwe Noord-Kaapseuniversiteit na sy oupa genoem word.

SKETS: Danie Cronjé

SO MAAK DIE WEER MINIMUM MAKSIMUMDONDERDAG 1°C 21°CVRYDAG 0°C 22°CSATERDAG 1°C 22°C

Page 5: Noordkaap 31 julie 2013

NOORDKAAP, WOENSDAG 31 JULIE 2013 5

Page 6: Noordkaap 31 julie 2013

6 NOORDKAAP, WOENSDAG 31 JULIE 2013

Skenk dierekosLEERLINGE en onderwysersvan die Laerskool Dutoit­span het ’n reuse­hoeveel­heid kos en ander benodigd­hede vir die plaaslike Diere­beskermingsvereniging(DBV) ingesamel. Die projekis deur Pauline Sebegilwe,onderwyser, gelei.Mario vander Westhuizen, inspekteurby die DBV, het dit in ont­vangs geneem. Hy is ’n oud­hoofseun van die skool. Vanlinks is, voor: die hoofleiersShauné Marais, ClementineSago en Nu­be Seekoei; ag­ter: Van der Westhuizen enSebegilwe by die stapel koswat ingesamel is.

Foto: Ruan Bruwer

THE 11th David Wal-ters and friend cera-mics exhibition entit-led Legacy is current-ly on exhibition at theWilliam HumphreysArt Gallery.

The exhibitionpays tribute to the la-te Prof. Juliet Arm-strong and the Centrefor Visual Arts at theUniversity of KwaZu-lu-Natal.

Artonshow

Ruan Bruwer

DIE klub Kimberley-pitbulls bied weer hierdieSaterdag ’n skou by Yonder aan.

Die skou begin om 09:00.Die honde gaan in verskillende afdelings,

soos hoogspring en gewigtrek, meeding.Volgens Emmie la Grange, lid van die klub

Kimberley-pitbulls wat verlede jaar begin is,word gevegshonde gereeld as gevaarlike en ag-gressiewe honde beskou.

“Dit is baie ver van die waarheid. Dié hondeis wonderlike gesinshonde en ongelooflik lo-jaal teenoor hul eienaars. Hulle is gek na men-se en altyd reg vir ’n speletjie.

“Die ras is oorspronklik as ’n werkhond ge-teel.

“Hulle moes hul eienaars help om gevaarlikebulle te hanteer, help jag vir kos en help ompeste soos rotte en muise te bestry. Net sooskinders leer hulle ook van hul ouers se voor-beeld.

“Ongelukkig is mense geneig om hierdiedapper honde vir gevegte aan te moedig,” hetsy verduidelik.

Om honde in te skryf kos vir nie-federasiele-de R100 en lede R40.

Die publiek betaal net R15 vir toegang.

Hondeop skoute sien

MIKE MOORCROFT van Kimberley en syhond, Renegade Dozer, wys verlede jaar opdie gevegshondskou hul slag in die hoog­spring­afdeling. ’n Stuk vel word telkenshoër vasgemaak om te sien hoe hoog diehond spring om dit te vang. Foto: Charné Kemp

DIE Jeneka-vroueorganisasie se volgen-de bekende wat hy Kimberley toe bring,is Lindie Strydom, voormalige akteur,aanbieder, motiveringspreker en verle-de jaar Finesse se inspirasievrou. Diege-ne wat belang stel om môreaand (1 Au-gustus) om 19:00 op Hoffepark na haarte luister kan Marian van der Westhui-zen by 083-633-6446 bel. Kaartjies kosR150 per persoon en sluit ’n ete in.

Sý praat

KANSA se gewilde skouspelkonsert word hier-die Vrydag op die Tabernakel Dei Diamant-stad-kampus (voorheen die Diamantstad-ta-bernakel) gehou. Dit begin om 18:30. Kaartjiesvir volwassenes is R60 en kinders R30. Kaart-jies is by Kansa se kantoor en Dream Blindsbeskikbaar.

Konsert gehou

’n SPOG-AAND vir vroue word vir 8 Augustusdeur die Noord-Kaapse Kamer van Koophan-del en Industrie (Nokki) in die Horse-shoe Innse konferensiesentrum beplan. Dit kos R260per persoon of R2 600 vir ’n tafel van tien men-se. Cindy Pivacic, skrywer, asook Pippie Kru-ger, die meisie wat die land aangegryp het na-dat sy brandwonde opgedoen het, en haar ma,Anice Kruger, gaan daar wees. Plekbespre-king: Sharon: [email protected] of 053-831-1081.

Vroue byeen

Page 7: Noordkaap 31 julie 2013

NOORDKAAP, WOENSDAG 31 JULIE 2013 7

Page 8: Noordkaap 31 julie 2013

8 NOORDKAAP, WOENSDAG 31 JULIE 2013

Page 9: Noordkaap 31 julie 2013

NOORDKAAP, WOENSDAG 31 JULIE 2013 9

Page 10: Noordkaap 31 julie 2013

10 NOORDKAAP, WOENSDAG 31 JULIE 2013

AT a local restaurant a few months ago,my boyfriend, his family and I wereapproached by a rather intoxicated andso-called magician from Johannesburg.Brendan, or Mr B as he introducedhimself.His demeanour is cocky, self-assured

and manipulative. He rubs a fork on thehilt and the “magic” begins as the pieceof cutlery starts bending as if it were aStar Wars movie. All the people aroundthe table gasped, ooh-ed and aaah-ed,obviously taken by this intoxicated manunder the illusion that he is Dinamo orCriss Angel.He calls it mentalism and tries to

convince me that he can manipulate meto hook up with him just as he did withthe cocktail waitress (at least he admitsthat she’s out of his league).From this experience I’ve learnt that

we are gullible. Perhaps this is most

important as it illustrates the vulnerabil-ity and shakiness of one’s self-percep-tion, thoughts and ideas. It raised ahaunting question – how easily can webe manipulated? Are we really thateasily swayed by a drunken man with ablood-alcohol level higher than currentgas prices?Can our own self-doubt be to blame for

many of the problems we are facing?For instance, a young man who comes

from a difficult background who goes tosleep every night with feelings ofself-loathing and doubt meets someonewho seems to understand what he isgoing through.This person promises that he or she

can make everything go away and offershim that joint.A girl, new in town, feels out of place

and friendless. She decides to changeherself to suit the needs of society andloses herself along the way.Peer pressure, unwanted pregnancies,

substance abuse . . . the list goes on andon.Surely the latter can all be traced back

to one fatal flaw in the human psyche:doubt.That little seed is planted the minute

we are born. It is watered throughoutour lives by circumstance, emotions orpeople. It becomes a grotesque tree withbranches sticking into every aspect ofour lives and sowing its seeds into thelives of another.

‘I’ve learnt weare gullible’

From this experience I’velearnt that we are gullible.Perhaps this is most im­portant as it illustrates thevulnerability and shaki­ness of one’s self­percep­tion, thoughts and ideas. Itraised a haunting ques­tion – how easily can webe manipulated?

Page 11: Noordkaap 31 julie 2013

NOORDKAAP, WOENSDAG 31 JULIE 2013 11

1923-2013

Eskom Holdings SOC Limited Reg No 2002/015527/06

Mohlaleng_1453_E1

The reason we ask you to switch off your geyser between

5pm and 9pm, is that the country uses more electricity

during this time and supply is under severe pressure.

Switching off your geyser helps free up power for other

things and relieves the pressure on the grid.

Here’s an interesting fact, the huge demand for energy

during the evening between 5pm and 9pm is the equivalent

of one power station. There is an estimated 5,4 million

electric geysers in homes across South Africa.

3YV GSQFMRIH GSRXVMFYXMSR QEOIW E WMKRM½GERX HMJJIVIRGI

Switch off your geyser every day between 5pm and 9pm,

and help us beat the peak to keep SouthAfrica powered up.

For more information visit www.eskom.co.za/idm

Switch off your geyserbetween 5pm and 9pm.Here’s why:

Vaar goed in KaapstadDIE Noord­Kaapse o.18­seunshokkiespanwat in Kaapstad deelgeneem het, het tweevan sy ses wedstryde gewen, twee verlooren twee daarvan het gelykop geëindig omhom sewende uit 12 spanne te laat eindig.Die spelers is van links, voor: JasonMcAnda(HNK), PJ Goeieman (CBC), Rudolf Greyling(DHS), Byron McNally (CBC) en JeremyMcAnda (HNK); agter: LiamGrey (HNK), Ha­gan Seaward (CBC), Tshiamo Mashilo (HTSKby), Cameron du Plooy (HNK), Amien Ro­senburg (HTS Kby) en Brendon Gertse (HTSKby). Afwesig: Mthembu Sizwe (HNK), Lyn­den du Plooy (HNK), Aiden Brooker (HNK),Wazeed Alexander (HNK), Joshua Maya(HNK), Kyron Fortuin (HTS Kby) en MohauMocwaledi (CBC). Foto: Ruan Bruwer

Page 12: Noordkaap 31 julie 2013

12 NOORDKAAP, WOENSDAG 31 JULIE 2013

DIE Noord­Kaapse o.13­seunshok­kiespan wat aan die nasionaleo.13­toernooi in Kaapstad deelge­neemhet, kon nie een van sy sewewedstryde wen nie en het sewen­de geëindig. Vier van die sewewedstryde was wel gelykop. Diespelers is van links, voor: Nico duPlooy (Staats), Aidan Peters (Her­lear), AidenTun (CBC), LucianoOr­tell (Herlear), Timothy Motseme(CBC) en Lindre Atwell (Kby Ju­nior); agter: DianloStoltz (Eureka),Calin Hannie (Kby Junior), RyanIsaacs (Kby Junior), SibusisoMad­lala (Kby Junior) en Reece Jacobs(Kby Junior). Afwesig: OlebogengModise (Kby Junior), TlhalefangPharasi (Kby Junior) en Hernu Ek­kerd (Op die Voorpos).

Foto’s: Ruan Bruwer

DIE Noord­Kaapse o.14­seunshokkiespan wataan die nasionale o.14­toernooi in George deel­geneem het, kon net eenvan sy sewe wedstrydewen, het drie verloor endriewas gelykopomveer­tiende uit sestien spannete eindig. Die spelers isvan links, voor: ChaswinParker (HNK), ChadMpisi (HNK), Jarrod Goa(HNK), Shoaib Aysen(NCH), ClaytonTait (NCH),Bran­don Ralph (HNK) enKhumo Qomoyi (HNK);agter: Damien Kenny(HNK), Ebrahim Hassen(HNK), Jayesh Kanjee(HTS Kby), Morné Dlethu(Upington), Jaden Muller(Upington), Daniel Botha(DHS) en Daniel Saayman(DHS).

DIE Noord­Kaapse o.16­seunshokkiespan wataan die nasionale o.16­toernooi in Johannesburgdeelgeneem het, het drievan sy sewe wedstrydegewen, drie verloor eneen gelykop gespeel omsewende uit twaalf span­ne te eindig. Die spelers isvan links, voor: CameronHannie (HNK), Dondre Sa­muels (HNK), Luke Smith(HNK), Levert Koopman(HNK), Modiakgotlo Lese­di (CBC), Diego de Abreu(HNK) en Qiyaam Jardine(HNK); agter: Songese Bi­nase (Boys’ High), JulianScholtz (HNK), Divan Nie­wenhuizen (DHS), Katle­go Khumalo (CBC), Nielenvan Heerden (HNK), Ab­dul­Baasit Alexander(HTS Kby) en HaydenGrey (Boys’ High). Afwe­sig: Harms Jansen vanRensburg (Upington) enRiaan Badenhorst (Duine­veld).

Behaal plekke ophokkietoernooi

60% OFFSHOCKS

25% OFFBATTERIES

EXHAUSTS -FREE FLOW

FROM R150FIT&GO Kimberley14 Long Street, Kimberley |(T) 053 832 3706|[email protected]|

Continental Passenger Tyre Deals

ContiEcoContact 3 155/80 R13 79T R400ContiEcoContact 3 165/80 R13 83T R470ContiEcoContact 3 185/65 R14 82H R650ContiEcoContact 3 195/65 R15 91H R700ContiPremiumContact 2 195/50 R15 82H R680ContiPremiumContact 2 185/60 R15 84H R850ContiSportContact 3 MO# 225/45 R17 91W R1400

Continental 4X4 Tyre Deals

ContiWorldContact 4x4 205/70 R15 C R950ContiWorldContact 4x4 215 R15 C R999ContiWorldContact 4x4 245/75 R15 C R1370ContiCrossContact AT OWL 255/70 R15 R1750

CONTI PASSENGER CONTI SUV/4X4 BARUM

13”

155/80 R13 79T

R390Brillantis 2

14”

195 R14C

R750R750Vanis

14”

175/65 R14 82T

R525ContiEcoContact 3

245/70 R16C

R135016”ContiWorldContact 4x4

265/65 R17

R282017”ContiCrossContact AT

205/55 R16 91V

R85016”ContiPremiumContact 2

GREAT DEALS

STOREAT OURNEW

TERMS AND CONDITIONS APPLY • WHILE PROMOTIONALSTOCKS LAST • TYRE PRICES ARE QUOTED PER UNIT •TYRE PRICES INCLUDE VAT AND FITTING BUT EXCLUDESBALANCING • TREAD PATTERN MAY VARY FROM TYRE VISUALDISPLAYED IN THIS ADVERT • OFFERS MAY VARY FROM STORETO STORE • BATTERIES EXCLUDE LEAD SURCHARGE.

Page 13: Noordkaap 31 julie 2013

NOORDKAAP, WOENSDAG 31 JULIE 2013 13

NÁ die gewildheid van die Dia-mond Pavilion Shopping Mall se fo-tokompetisie vir kleuters, in same-werking met Louis Botha-fotogra-fie en Noordkaap, word dit weervanjaar gehou.

Ouers kon hul spruite verledeweek in die winkelsentrum laat af-neem. Die finaliste, soos deur diebeoordelaars gekies, verskyn hier-naas.

Jy kan nou vir jou gunsteling perSMS stem. Die topdrie in elke ou-

derdomsgroep dring deur na dieeindronde en sal in volgende weekse koerant aangewys word. Metongelooflike pryse op die spel is ditbeslis die moeite werd om te SMS.

In elke ouderdomsgroep wendie topdrie plekke elkeen reuse-pryse. Die eerste prys in elke ou-derdomsgroep is byvoorbeeldpryse van meer as R2 000.

Almal wat SMS, staan ook ’nkans om ’n R350-geskenkbewysvan die inkopiesentrum te wen.

Stemvir gunstelingOM te stem is baie maklik.Stuur net ’n SMS na 45527. Begin die SMSmet

die sleutelwoord “Kleuter”, gevolg deur die ko-de van die kleuter van jou keuse, byvoorbeeldC7.Jy kan jou tot Maan-

dag om 10:00 vir diekompetisie inskryf. Jykan jou soveel keer in-skryf soos jy wil. ElkeSMS kos R1,50.

Drietotv

ierjaar

HOSANNA, C1. DRIAAN, C2.

MISCHA, C3. NIKA, C4.

RORY, C5. DECODA, C6.

Eentottweejaar

JUANDRÉ, A1. SURI, A2.

MARNÉ, A3. JOHANÉ, A4.

CARA, A5. LIAN, A6.

DANIEL, A7. MARKUS, A8.

AALIYAH, A9. ERICH, A10.

Tweetotd

riejaar

GEVANDRÉ, B1.Foto’s: Louis Botha-fotografie

PEYTON, B2. CASIDY, B3.DEHAN, B4.

ANÉ, B5. ANDRÉ, B6.SKYLA, B7.

JUVANDRE, B8. EJ, B9.ADEN, B10.

wenwenwenwenwenwenwenwen

Page 14: Noordkaap 31 julie 2013

14 NOORDKAAP, WOENSDAG 31 JULIE 2013

BRIDGING CASHwhile waiting for

PENSION/PACKAGE

payout(lump sum only)

086 1101 388083 6700 788

Cash same day

TOYPOMS: 1 bruin tefie,2 Room Reuntjies, R1500(ingeent en ontwurm)082 682 7974

PLAFONISOLERING:THERMGUARD LITE NKKoel in somer, warm in win-ter. SABS. Gratis kwotasies.082 388 0307 of 053 832 9194.

ROSE SNOEI: SKAKELJACO (N.Dip.Tuinbou).Tel. 082 447 2458. 053 861 1469Vir gratis kwotasie en pro-fessionele diens. Slegs Kim-berley.

UTILITY RUBBERSTAMPS: SAME-DAYSERVICE. TEL./FAKS

053 832 1951

HARTENBOS: Netjiese ak-kommodasie. Heeljaar be-skikbaar. Lae tariewe buiteseisoen. Ook eiendom tekoop. Skakel 083 236 1294 of044 695 0682

KONTANT VIR MOTORS,bakkies, 4x4's, lorries, kom-bi's, busse, trekkers enkaravane. 072 472 8686/053 963 1409.

JOIN A LEGITIMATEREGISTERED COPY &

PASTE COMPANY.Earn R800 from home.Guaranteed success!

SMS name & full address to:(084 254 1653.

UITNODIGING OM TE TENDERVERKOOP VAN BATES

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap SOC Beperk,verteenwoordig deur die Manco-Aurecon Gesamentlike

Onderneming

Tender No: RDS35907: Aankoop van tweedehandsesinkdam en windpomp

Die Manco-Aurecon Gesamentlike Onderneming (MANCO) is deurdie Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap SOC Bpk (SANRAL)

aangestel om ’n omvattende eiendomsdiens te verskaf.Belangstellende partye word hiermee genooi om aanbiedinge in te dien omdie volgende bates te koop: Die suksesvolle tenderaar sal verantwoordelikwees vir die uitmekaar haal en verwydering van die bates

• ’n SinkdamAfmetings: 1.8m hoog en 3m in deursnee

Toestand: Swak• Windpomp

Spesifikasies: Aermotor 1.8m hoog. Slegs toring enlemme

Toestand: SwakDie bates is geleë in die padreserwe van die N8-snelweg tussen Campbellen Griekwastad op Deel 2 van die plaas Campbell No. 421, AdministratieweDistrik Hay. GPS-koördinate: S28° 49 271 en E23° 32 299.Die reserweprys is R4 000.00 (vier duisend rand). Aanbiedinge laer as diereserweprys sal nie oorweeg word nie.Huidige beleide en wetgewing ten opsigte van verkryging is van toepassing.Alle navrae oor die bates kan gerig word aan Louis Siemsen, tel.082 9277 831 of e-pos: [email protected] MANCO en SANRAL verbind hulleself nie om die hoogste of enigeaanbod te aanvaar nie. Geen korrespondensie sal in hierdie verbandgevoer word nie.INDIENING VAN AANBIEDINGEIndien u ’n aanbod vir die aankoop van hierdie bates wil indien, e-pos dieaanbod aan [email protected] asseblief seker dat alle besonderhede, insluitend telefoon- enselfoonnommers, e-posadresse, volle name, ens vir verwysingsdoeleindesop u aanbod verskyn.Die sluitingsdatum en -tyd vir aanbiedinge is met besigheidsluiting op23 Augustus 2013.

Human Communications D101175A

SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES

Die gebruik van die letter

, leestekens soos

of of die gebruik van

syfers met die doel om dieadvertensie na die bopuntvan die klassifikasie-lys teskuif, is streng verbode.

"A" "!"

"*"

SMALLS NOTICE

AANDAGALLE

ADVERTEERDERS

Page 15: Noordkaap 31 julie 2013

NOORDKAAP, WOENSDAG 31 JULIE 2013 15

Ruan Bruwer

JENNY PREECE (14) is the number-oneranked u.14 squash player in the country. Thisshe achieved after she hadwon all hermatchesat the recent Interprovincial Tournament(IPT) where she represented the Country Dis-tricts side – the only member of the NorthernCape in this team.This achievement makes her the Let’s Play

Sports Star of the Month for July.In order to get a ranking she had to partici-

pate in three specific tournaments – theBloem-fontein open where she was seeded 14th, butsurprised all by finishing first; the South Afri-can Schools ClosedChampionships (where shewon again) and the IPT.According to her, this was the highlight of

her young squash career thus far. She hasn’treceived her national colours yet. Thatwill on-ly happen if she represents South Africa.According to her dad and coach, Darryl, the

chances of touring this year are very slimthough.Preece, a gr. 8 learner of Kimberley Girls’

High, was introduced to the sport at a youngage because of her elder sister, Casey, anddad’s involvement. Mom Alison is also in-volved in the administration of youth squashin the province.) The Let’s Play Sports Star of theMonthwinsa gift pack from Let’s Play. An overall winnerfrom themonthlywinnerswill be chosen at theend of the year.

Jenny ranked number one

JENNY PREECE, the number­one rankedu.14 squash player in the country and theLet’s Play Sports Star of the Month for July.

Photo: Ruan Bruwer

Page 16: Noordkaap 31 julie 2013

16 NOORDKAAP, WOENSDAG 31 JULIE 2013

SportSportDie Diamantstad se koerant

Ruan Bruwer

HAVING played at Griquas for a num-ber of years and even having tasted so-me franchise cricket last year, JP Trie-gaardt has the right credentials for thecoachingpositionof the senior side thathas been handed to him.

The 29-year-old Jean-Pierre might beon the young side as a coach, but hasimpressed last season as Wendell Bos-senger’s understudy. When Bossengerwas part of the South African A side,JP took over the full responsibility ofthe team and excelled in that.

Hewon’t be following in the footstepsof his predecessor (also awicketkeeper-batsman) who played the role as play-er/coach.

“No, I’ll just be coaching. We have atalented keeper in Gihan Cloete who ispart of our plans,” Triegaardt spoke

down thepossibility of continuingplay-ing.

Should Cloete not be available due tofranchise cricket, the Griqualand-WestCricket Board (GWCB) would have aPlan B in place, ensured Eugene Ja-cobs, new CEO.

According to him they are busy nego-tiating with another keeper-batsman.

Although he’s only been appointedfrom 1 August, Triegaardt has been gi-ven the go-aheadwith his plans the lastnearly two months.

“When all the players are back fromoverseas commitments early Septem-ber we will have a sit-down and planahead. I can tell you now that our aimwill be to end in the top three.”

Rihan Richards, president of theGWCB, added that Griquas has chan-ged theway theywanted toplaycricket.

“We’ll rather lose in the effort to win,

instead of playing for the draw. We re-ceived very good feedback about that.We often play on seemingly difficultwickets here and the squad leans to-wards a team attack.

“This helps the players prepare forthe step-up to a higher level.”

Triegaardt, who made his debut forthe Knights in Kimberley last yearwhen regular keeper Morné van Wykwas injured, is confident he’ll have acouple of senior heads in the team.

“Most of the players are seniors. Welook to placemore responsibility on theshoulders of these guys to guide usthrough the season. “There are also so-me exciting youngsters like PatrickKruger and GM Bruwer who might geta chance.

“We are looking to filter and streng-thenour systemfromthebottom,”Trie-gaardt mentioned.

JP haswhat it takesFAMILIAR faces, but in new roles. Eugene Jacobs (left, new CEO of amateur cricket at the Griqualand­West CricketBoard) and JP Triegaardt (newly­appointed head coach) with Rihan Richards (president, middle). Photo: Ruan Bruwer

Sportredaksie

DIE Curriebeker-reeks se Premierligabegin aanstaandeVrydag met die Grie-kwaswatweg teendieSharks speel. Hier is ’n paar interessanthede:) Nog net sewe spanne kon al die Curriebekeromhoog hou. Die huidige kampioen, dieWeste-like Provinsie, het dit die meeste keer vermag(32 keer waarvan 4 keer gedeel is). Die Bulleis tweede met 23 titels (laas in 2009 gewen),daarna die Leeus (tien titels, laas in 2011 ge-wen), Sharks (ses bekerseges, laas in 2010 ge-wen), Vrystaat (vier titels, laas in 2007 gewen),Griekwas (drie keer, laas in 1970 gewen) enGrens (twee keer, albei gedeel in 1932 en1934).) Die meeste punte deur ’n span in ’n Currie-bekerreeks is die Sharks se 792 punte in 15wed-stryde in 1996. Die Griekwas se rekord is 489punte in 14 wedstryde in 1998.) Die meeste spandrieë is 112, ook deur dieSharks, in 1996. Die Griekwas se rekord is 86vyfpunters in 21 wedstryde in 2003.) Die meeste punte deur ’n individu is JohanHeunis (BlouBulle) se 268 in 1989. NaasOlivierhou die Griekwas se rekord (173 in 2010).) Diemeeste drieë deur ’n enkele speler in diereeks is deur Bjorn Basson in die Poublou-truiin 2010 behaal. Hy het 21 keer gaan druk.)Hier is jou kans om ’n prysmet jou sport-kennis los te slaan.

Beantwoord die volgende vraag korrek en jystaan ’n goeie kans ommet die geskenkpakvanR250vanSuperSportweg te stap:Hoeveel span-ne het die Curriebeker al gewen? Dit is maklikom vir die prys in aanmerking te kom. Stuurnet ’n SMS na 45527. Begin die SMS met diesleutelwoord “Sporttrivia”, gevolg deur jounaam, van en antwoord. Jy kan jou tot Maan-dag om 10:00 inskryf. Jy kan jou soveel keer in-skryf soos jy wil. Elke SMS kos R1,50.

Toets kennis