NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 SENIOR...

25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye. GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcript of NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 SENIOR...

Page 1: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

PUNTE: 150 TYD: 2½ uur

Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye.

GRAAD 12

LANDBOUWETENSKAPPE V1

NOVEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

Page 2: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou

Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2.

Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en AFDELING B. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK.

3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie

vraestel gebruik is.

5. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 6. 7.

Toon ALLE berekenings, insluitend die formules, waar toepaslik. Skryf netjies en leesbaar.

Page 3: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou

Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING A VRAAG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.

Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 A.

A

B C D

Varke Hoenders Beeste Eende

1.1.2 Die metaboliese energiewaarde van 'n voer is gelyk aan die bruto

energie van die voer minus die energie wat in die … verlore gaan.

A

B C D

mis, urine en liggaamshitte gasse, urine en liggaamshitte mis, gasse en liggaamshitte mis, urine en gasse

1.1.3 Diffusie is die proses wat verwys na die beweging van molekules of

partikels ...

(i)

(ii) (iii) (iv)

vanaf 'n hoër na 'n laer konsentrasie. vanaf 'n laer na 'n hoër konsentrasie. saam met die konsentrasiegradiënt. teen die konsentrasiegradiënt.

Kies die regte kombinasie: A

B C D

(i) en (iv) (i) en (iii) (ii) en (iii) (ii) en (iv)

1.1.4 Diere kan water uit die volgende waterbronne kry: A

B C D

Omgeskakelde water, drinkwater en water uit voere Metaboliese water, drinkwater en water uit voere Essensiële water, omgeskakelde water en drinkwater Geforseerde water, drinkwater en water uit voere

1.1.1 Die soort diere wat hoofsaaklik op ruvoer voed:

Page 4: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou

Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.1.5 EEN van die volgende kombinasies van siektes kan as bakteriese

siektes geklassifiseer word:

A

B C D

Hondsdolheid en miltsiekte Rooiwater en Newcastle-siekte Klontwol en slenkdalkoors Mastitis en tuberkulose (TB)

1.1.6 Verkeerde hantering van plaasdiere kan bleek, pap en waterige

vleis, swak gradering van karkasse weens kneusing asook … na die slagproses tot gevolg hê.

A

B C D

geel vet versagting van die vleis sagter bene vertraagde rigor mortis

1.1.7 Die goedkoopste en volhoubaarste manier om produksielewering

in organiese diereproduksie te verhoog, is om … te gebruik.

A

B C D

geoutomatiseerde omgewingsbeheer in 'n skuiling 'n doeltreffende teelprogram groeistimulante chemikalieë om siektes te voorkom

1.1.8 Die hormoon verantwoordelik vir die ontwikkeling van sekondêre

manlike geslagskenmerke word deur deel ... vrygestel.

A

B C D

1 2 3 4

1

2

3 4

Page 5: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou

Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.1.9 … verwys na die heg van die embrio aan die endometrium van

'n sog.

A

B C D

Dragtigheid Sinchronisasie Implantasie Kopulasie

1.1.10 Die pasgebore kalf of lam word kolostrum gegee om … te verhoog. A

B C D

weerstand teen siektes melkproduksie die sametrekking van willekeurige spiere hormonale funksie (10 x 2)

(20)

1.2 Dui aan of elk van die beskrywings in KOLOM B van toepassing is op

SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM A nie. Skryf slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die vraagnommer (1.2.1–1.2.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.6 Slegs B.

Voorbeeld: 1.2.6 KOLOM A KOLOM B A: Mieliemeel 'n Voer met 'n hoë

proteïeninhoud B: Karkasmeel Antwoord: 1.2.6 slegs B

KOLOM A KOLOM B 1.2.1 A: Vitamien A 'n Tekort aan hierdie voedingstof

kan parakeratose veroorsaak B: Vitamien D 1.2.2 A: Diere word mak Gevolg van die regte en gereelde

hantering van diere B: Aggressiewe temperament 1.2.3 A: Bek-en-klouseer Voorbeeld van 'n virussiekte B: Slenkdalkoors 1.2.4 A: 90 dae Die droë periode van melkkoeie

voor hulle volgende kalwing B: 60 dae 1.2.5 A: Reproduktiewe kloning 'n Nuwe organisme word geskep B: Terapeutiese kloning

(5 x 2) (10)

Page 6: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou

Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.3 Gee EEN woord/term/frase vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs

die woord/term/frase langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.

1.3.1 Strategiese plan vir veeboere om te verseker dat daar genoeg voer

op die plaas is om vir 'n tydperk van een jaar aan al die behoeftes van diere te voldoen

1.3.2 'n Permanente hanteringsfasiliteit wat gebruik word om 'n bul aan

sy kop te bedwing

1.3.3 'n Paar globulêre kliere wat soos 'n tros druiwe lyk en wat die

grootste sekondêre geslagskliere van 'n bul is

1.3.4 Die proses wat lei tot die vorming van eierselle of ova 1.3.5 'n Inflammatoriese bakteriese siekte wat akuut of chronies kan

wees en wat die uier van 'n koei aantas (5 x 2)

(10) 1.4 Verander die ONDERSTREEPTE WOORD(E) in elk van die volgende

stellings om hulle WAAR te maak. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (1.4.1–1.4.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.

1.4.1 Die kouproses is 'n chemiese vorm van vertering wat die

oppervlakarea van voedsel vir effektiewe ensiemaktiwiteit vergroot.

1.4.2 'n Voedingsbenadering waar diere onbeperkte toegang tot 'n

aanvulling kry en hulle kan vreet wanneer en soveel hulle wil, word hooivoeding genoem.

1.4.3 Kwarantyn behels die bestuurspraktyk en -strategie wat die

ontstaan en verspreiding van siektes deur kontak beheer.

1.4.4 Die verf van sôe se spene met 'n sinkoplossing verminder die kans

van bloedarmoede in klein varkies.

1.4.5 Oorplanting is 'n tegniek wat op vroulike diere gebruik word om

hulle ongeveer op dieselfde tyd te laat bronstig word. (5 x 1)

(5)

TOTAAL AFDELING A: 45

Page 7: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou

Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING B VRAAG 2: DIEREVOEDING Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 2.1 Die diagram hieronder toon die roete van voedsel deur die maag van 'n

plaasdier.

2.1.1 Identifiseer die soort dier wat 'n maag soos in die diagram hierbo

het.

(1) 2.1.2 Identifiseer die prosesse wat deur pyltjies A, B en C

verteenwoordig word.

(3) 2.1.3 Die proses wat deur pyltjie B voorgestel word, is voordelig vir

hierdie plaasdier. Motiveer hierdie stelling deur DRIE voordele te noem.

(3)

C A

C

C A

A

B

B

B B

B

B

Slukderm

Dunderm

Slukderm

Dunderm

Page 8: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou

Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.2 Die tabel hieronder dui die gehalte van weivelde en voedingswaardes oor 'n

tydperk van drie seisoene aan.

SEISOEN GEHALTE VAN WEIVELD VOEDINGSWAARDE Somer Hoog Hoë proteïene en energie

Winter Laag Lae gehalte proteïene, droë weiveld

Lente Goed (nuwe groei) Verhoogde proteïeninhoud

2.2.1 Beskryf kortliks hoe die bevolkingsgrootte van die volgende mikro-

organismes in die retikulorumen van diere wat op hierdie weivelde wei met die seisoene sal verskil, met verwysing na: (a) Amilolitiese bakterieë in die somer

(b) Proteolitiese bakterieë in die winter

(2) (2)

2.2.2 Beskryf die gehalte van 'n aanvullende voer wat in die winter op

hierdie weivelde voorsien sal word.

(2) 2.2.3 Noem die vitamien wat waarskynlik gebrekkig is by diere wat op

droë weivelde wei.

(1) 2.3 'n Dier vreet 24 kg hooi met 'n voginhoud van 12%. Dit skei 7,3 kg droë

mis uit.

2.3.1 Bereken die koëffisiënt van verteerbaarheid van hierdie hooi. (5) 2.3.2 Die hooi wat hierbo genoem word, kan nie vir melkkoeie as die

enigste bron van voer aanbeveel word nie. Regverdig hierdie stelling.

(2)

2.4 Die tabel hieronder dui die samestelling van twee dierevoere aan. VOER A VOER B

80% TVV 50% TVV 8% VP 4% VP

4 mg kalsium 2 mg kalsium 6% ruvesel 12% ruvesel

2.4.1 Identifiseer die voer wat heel waarskynlik aan nie-herkouende

diere gevoer sal word.

(1) 2.4.2 Motiveer die antwoord op VRAAG 2.4.1. (2) 2.4.3 Bereken die voedingsverhouding van VOER B. (3)

Page 9: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou

Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.5 Die grafiek hieronder illustreer 'n voervloeiprogram. Beantwoord die vrae

wat volg.

0

20

40

60

80

100

120

140

160

180

Jan. Feb. Mar. Apr. Mei Jun. Jul. Aug. Sep. Okt. Nov. Des.

Hoe

veel

heid

voe

r (to

n)

Tyd (maande)

Hoeveelheid voer in 'n voervloeiprogram in 'n tydperk van een jaar

Voer beskikbaar

Voer benodig

2.5.1 Vanaf die grafiek hierbo, lei die getal maande af waartydens daar

meer voer beskikbaar sal wees as wat die diere nodig het.

(1) 2.5.2 Dui 'n bepaalde maand aan waartydens die beskikbare voer die

mees onvoldoende vir die diere sal wees.

(1) 2.5.3 Bereken die voertekort in Oktober in kilogram (kg). (3) 2.5.4 Stel DRIE kostedoeltreffende maatreëls vir beter voerbenutting

voor wat in Januarie en Februarie toegepas kan word.

(3) [35]

Page 10: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou

Landbouwetenskappe/V1 10 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 3.1 Die produksiestelsel hieronder kom algemeen op klein skaal in plattelandse

gemeenskappe voor. Hoenders word met oorskietkos uit die huis en graan- gewasse van lande af gevoer.

3.1.1 Identifiseer die tipe pluimveeproduksiestelsel hierbo wat gewoonlik

deur landelike gemeenskappe beoefen word.

(1) 3.1.2 Noem DRIE voordele van die stelsel in VRAAG 3.1.1. (3) 3.1.3 Noem DRIE probleme wat met hierdie soort produksiestelsel

geassosieer kan word.

(3)

Page 11: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou

Landbouwetenskappe/V1 11 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.2 Die strukture, apparate en toestelle hieronder word in die hantering en

bestuur van plaasdiere in 'n diereproduksiestelsel gebruik.

• Doringdraadheining om plaasgrond te verdeel • 'n Aparte drukgang • Rooi vlae en waarskuwingstekens • Kraal met takke en stokke gemaak • 'n Skuiling met houtpale en seil gemaak

Dui aan watter van die strukture, apparate en toestelle hierbo die geskikste

sal wees om in elk van die volgende situasies te gebruik:

3.2.1 Die implementering van 'n wisselweidingstelsel (1) 3.2.2 Bestaansboere gebruik hierdie struktuur om diere snags te huisves (1)

3.2.3 Beskerming van jong lammers teen koue en wind (1)

3.2.4 'n Trop beeste wat 'n openbare pad oorsteek (1)

3.3 Die boere hieronder is by twee verskillende produksiestelsels betrokke.

BOER A BOER B

Boer in 'n 4 800 ha semi-ariede gebied met 2 werkers. Die plaas het 1 plaasstoor, 8 windpompe, 1 bees-hanteringsfasiliteit, 1 dipstasie en 400 beeste wat op natuurlike weiding aangehou word.

Boer in 'n 400 ha nat gebied met 20 werkers. Die plaas het 6 plaasstore, 25 voerkraalkampe, 3 beeshanteringsfasiliteite, 3 dipstasies en 3 500 beeste.

3.3.1 Identifiseer die boerderystelsel wat deur BOER A beoefen word. (1)

3.3.2 Gee TWEE redes uit die tabel wat die antwoord op VRAAG 3.3.1

ondersteun.

(2) 3.3.3 Onderskei kortliks tussen die voedingstrategieë wat deur BOER A

en BOER B gevolg word.

(2) 3.3.4 Noem TWEE maatreëls wat BOER A kan tref om produksie te

verhoog.

(2)

Page 12: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou

Landbouwetenskappe/V1 12 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.4 Liggaamstemperatuur, die getal asemteue per minuut en die hartkloptempo

van die dier is hoofaanwysers van die gesondheid van 'n dier.

3.4.1 Noem die liggaamsdeel van 'n koei waar die termometer ingesteek

word om die liggaamstemperatuur te meet.

(1) 3.4.2 'n Dier ly aan 'n akute siekte. Wat sal die status van die volgende

gesondheidsaanwysers van hierdie dier wees: (a) Liggaamstemperatuur (b) Asemhalingstempo

(c) Hartklop

(1) (1) (1)

3.5 Die prentjie hieronder is op die beheer van eksterne parasiete gebaseer.

3.5.1 Identifiseer die soort en die naam van die bosluis wat met hierdie medikasie behandel word.

(2)

3.5.2 Dui EEN dieresiekte aan wat deur die bosluis in VRAAG 3.5.1

oorgedra word.

(1) 3.5.3 Die chemiese stof hierbo word as omgewingsvriendelik beskou.

Regverdig hierdie stelling deur TWEE redes uit die data in die prentjie te gee.

(2)

3.5.4 Stel 'n geskikte metode voor om hierdie chemiese stof toe te dien. (1)

Voorkom dit ...

With... met …

Delete ALL Reg. Nr. G2837 Wet 36/1947

Ox-pecker

Compatible

Vlieë Myte Luise

Renostervoël verenigbaar

9 Reg-om-te-gebruik – giet net oor

9 Residuele aksie 9 Niesistemiese aksie 9 Deltametrien

0,50% m/v 9 Amitrax 2,0% m/v 9 Piperoniel

Butoksied 2,0% m/v

Page 13: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou

Landbouwetenskappe/V1 13 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.5.5 Die rol van die staat is om beheer oor medisyne en middels soos

die een in die prentjie uit te oefen. Regverdig hierdie stelling deur TWEE aspekte uit die data hierbo te noem.

(2)

3.6 Boere moet bewus wees van plante wat 'n gevaar vir vee inhou omdat hulle

giftig is.

3.6.1 Noem TWEE plante wat gewoonlik in natuurlike weivelde gevind

word en wat vir diere giftig kan wees.

(2) 3.6.2 Dui DRIE maatreëls aan wat die boer kan tref om plantvergiftiging

te voorkom.

(3) [35] VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 4.1 Die diagram hieronder stel die vroulike voortplantingstelsel voor.

4.1.1 Identifiseer deel A, B, C en F. (4) 4.1.2 Dui die letter (A–G) en die naam van die deel aan wat normaalweg

tydens dragtigheid met 'n alkaliese slymprop geseël word.

(2)

A

C

B

D

E

F

G

Page 14: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou

Landbouwetenskappe/V1 14 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4.2 Die data hieronder stel hormoonvlakke tydens die bronstigheidskringloop voor.

DAE PROGESTEROONVLAK- KONSENTRASIE (mg/mℓ)

ESTROGEENVLAK- KONSENTRASIE (mg/mℓ)

0 3 2 4 3 2 8 32 2

12 32 2 16 32 2 20 3 30 24 3 2

4.2.1 Teken 'n lyngrafiek om die progesteroon- en estrogeenvlakke op

verskillende dae tydens die bronstigheidskringloop te illustreer.

(6) 4.2.2 Stel die rol van progesteroon vanaf dag 8 tot dag 16 voor. (1)

4.2.3 Lei die dag wanneer die follikels ten volle ontwikkel sal wees van die

data hierbo af.

(1) 4.2.4 Motiveer die antwoord op VRAAG 4.2.3 deur na die grafiek te verwys. (1)

4.3 Die diagram hieronder illustreer 'n spermsel.

4.3.1 Identifiseer deel B. (1)

4.3.2 Skryf die letter van die deel wat die akrosoom voorstel, neer. (1)

4.3.3 Noem EEN funksie van deel E. (1)

4.3.4 Onderskei tussen 'n spermsel en semen. (2)

4.3.5 Dui TWEE metodes om semen by bulle te versamel, aan. (2)

A B C D E

Page 15: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou

Landbouwetenskappe/V1 15 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou

4.4 Kunsmatige inseminasie (KI) maak dit vir boere moontlik om die meeste

vroulike diere op die plaas dragtig te kry. Om die gewenste resultate te verkry, moet die boer die bronstigheidskringlope van vroulike diere dophou om bronstigheid en gereedheid vir inseminasie vas te stel.

4.4.1 Definieer kunsmatige inseminasie. (2) 4.4.2 Noem DRIE hoofvereistes vir suksesvolle kunsmatige inseminasie

van plaasdiere.

(3) 4.5 Die stellings hieronder verwys na die hoofstadia van 'n voortplantingstegniek

wat op koeie uitgevoer word:

A. Spoel die embrio's uit die skenkerkoei

B. Die skenkerkoei word geïnsemineer C. Superovulasie van die skenkerkoei D. Plaas die embrio in die ontvangerkoei E. Sinchroniseer beide die skenker- en die ontvangerkoei

4.5.1 Identifiseer die voortplantingstegniek hierbo. (1) 4.5.2 Rangskik die stellings (A–E) hierbo in die korrekte volgorde. (5) 4.5.3 Noem TWEE voordele van hierdie voortplantingstegniek. (2) [35]

TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150

Page 16: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT

GRAAD 12

LANDBOUWETENSKAPPE V1

NOVEMBER 2014

MEMORANDUM PUNTE:150

Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

Page 17: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou

Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1

1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5 1.1.6 1.1.7 1.1.8 1.1.9 1.1.10

C 99 D 99 B 99 B 99 D 99 D 99 B 99 D 99 C 99 A 99 (10 x 2)

(20)

1.2 1.2.1

1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5

Geeneen 99 Slegs A 99 Beide A en B 99 Slegs B 99 Slegs A 99 (5 x 2)

(10)

1.3 1.3.1

1.3.2 1.3.3 1.3.4 1.3.5

Voervloei 99 Nek-/kopklamp 99 Seminale/vesikulêre klier 99 Oögenese/ovigenese/saadsakkies 99 Mastitis 99 (5 x 2)

(10)

1.4 1.4.1

1.4.2 1.4.3 1.4.4 1.4.5

Meganies/fisies 9 Kafeteriastyl/ad lib/vrye toegang 9 Isolasie/afsondering/skeiding 9 Yster/Fe/ystersulfaat 9 Sinchronisasie 9 (5 x 1)

(5)

TOTAAL AFDELING A: 45

Page 18: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou

Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/November 2014 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING B

VRAAG 2: DIEREVOEDING 2.1 Roete van voedsel deur die maag van die herkouer 2.1.1 Identifikasiedie soort dier

Herkouer/beeste/skape/bokke 9

(1) 2.1.2 Identifikasie van die proses geïllustreer deur A, B enC

A. Inname/ingestie/peristalse/insluk van voedsel 9 B. Opbring/retro-peristalse 9 C. Insluk/herinsluk/peristalse 9

(3)

2.1.3 Regverdiging van die voordele van proses B

• Voedsel word fisies in kleiner/fyner dele opgebreek 9 • Vergroot die blootstellingsoppervlakte van voedsel 9 • Stimuleer speekselafskeiding 9 • Verbeter die vermenging van voedsel 9 • Bolus vorming 9 (Enige 3)

(3)

2.2 Die gehalte van weivelde en voedingswaarde oor drie seisoene 2.2.1 Beskrywing van die grootte van die mikro-organisme bevolking

(a) Verhoging/styging in die amilolitiese bakteriebevolking 99 (as gevolg van die hoër energiewaarde van die weiding)

(b) Daling/verlaging in die proteolitiese bakteriebevolking 99 (as gevolg van die lae proteïenwaarde van die weiding)

(2) (2)

2.2.2 Gehalte van die voeraanvulling in die winter

• Hoë kwaliteit/ryk aan proteïen/aminosure/NPN 99 • Ryk aan koolhidrate/energie 99 • Aanvulling van minirale/vitamiene 99 (Enige 1)

(2)

2.2.3 Vitamien wat waarskynlik onvoldoende is in die winter

Vitamien A/retinol 9

(1) 2.3 Koëffisiënt van verteerbaarheid van hooi 2.3.1 Koëffisiënt van verteerbaarheid

DM van hooi: 24kg x 12 = 2,88kg of 24kg x 0,88 = 21,1kg 100 24kg – 2,88kg = 21,1kg 9 = Droëmateriaalinname(kg) – Droëmassa in die mis (kg) x 100 9 Droëmateriaalinname(kg) 1 = 21,1kg – 7,3kg x 1009 21,1kg 1 = 65,49%9

(5)

Page 19: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou

Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/November 2014 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.3.2 Regverdig waarom hooi nie aanbeveel word nie

• Verteerbaarheid is 65,4% 9 • daarom is aanvulling nodig 9

(2)

2.4 Samestelling van voere 2.4.1 Voer vir nie-herkouers aanbeveel

Voer A 9

(1) 2.4.2 Motivering vir Voer A

• Bevat 'n lae persentasie ruvese/6%l 9 • Hoë % TVV/80% 9 • Hoë % VP/8% 9 • Daarom is dit makliker verteerbaar 9 (Enige 2)

(2)

2.4.3 Berekening van die voedingsverhouding (VV) Voer B

VV = 1: TVV – VP 9 VP = 1: 50% – 4% 9 4% Of = 1: 46% 9 4% = 1: 11.5/1:12 9

(3)

2.5 Voervloeiprogram 2.5.1 Maande met oorskot/te veel voer

2/twee maande 9

(1) 2.5.2 Maand met voertekorte

September/Sep. 9

(1) 2.5.3 Bereken die voertekort tydens die maand van Oktober

120 ton – 80 ton = 40 ton 9 40 ton x 1000 9 of 40 ton x 1000kg 9 1 ton = 40 000 kg 9

(3)

2.5.4 DRIE kostedoeltreffende maatreëls gedurende Jan en Feb

• Deur die voer te sny 9 • Baal/die maak van hooi/kuilvoer 9 • Stoor 9

(3) [35]

Page 20: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou

Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/November 2014 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER 3.1 Boerderystelsels 3.1.1 Identifiseer die produksiestelsel

Agterplaas/skrophoenders/bestaans/free-range 9

(1)

3.1.2 DRIE voordele van die agterplaassisteem vir landelike gemeenskappe • Goedkoper 9 • Maklik om te bestuur 9 • Geen gespesialiseerde toerusting word benodig nie 9 • Geen gespesialiseerde kennis/kundigheid is nodig 9 • Meer omgewings vriendelik 9 (Enige 3)

(3)

3.1.3 Drie probleme met agterplaassisteem

• Siektes versprei maklik 9 • Swak voedingstoestande/kombuisafval is minder voedsaam9 • Hoë risiko weens predatore 9 • Diefstal 9 • Energie/nutriënte word gebruik vir nie-produksie doeleindes/

lae produksie uitsette 9 • Blootgestel an ekstreme omgewings kondisies 9 (Enige 3)

(3)

3.2 Strukture, apparate en toebehore wat gebruik word vir die hantering van

diere in 'n diereproduksie stelsel

3.2.1 Doringdraadheining om landbougrond te verdeel 9 (1) 3.2.2 Kraal van takke en stokke 9 (1) 3.2.3 'n Skuiling van houtpale en seil 9 (1) 3.2.4 Rooivlae en waarskuwingstekens 9 (1) 3.3 Produksiestelsels 3.3.1 Produksiestelsel deur BOER A

Ekstensiewe stelsel 9

(1) 3.3.2 TWEE redes

• Minder werkers/2 werkers 9 • Beperkte fasiliteite/1 hanterings fasiliteit/1 plaasstoor/8

windpompe/1 dipstasie 9 • Minder diere op 'n groot oppervlakte/400 beese op 4800Ha 9 • Maak gebruik van natuurlike weiding 9 (Enige 2)

(2)

3.3.3 Verskille in voedingstrategieë.

• BOER A. Diere loop op natuurlike weidings/ekstensief 9 • BOER B. Diere is in 'n voerkraal/intensief 9

(2)

Page 21: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou

Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/November 2014 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.3.4 TWEE maatreëls om BOER A se produksie te verhoog

• Aanvulling/aanvullende voere/voeding 9 • Beheer uiterste omgewingstoestande d.m.v. skuilings 9 • Goeie gesondheidsbeheerstelsels/program 9 • Regte teelmetodes/beleid 9 • Effektiewe weidingstelsel/wisselweiding stelsel 9 (Enige 2)

(2)

3.4 Die gesondheid van 'n dier 3.4.1 Deel van die liggaam waarin die termometer geplaas word

Rektum/anus 9

(1) 3.4.2 Gesondheidsaanduiders vir akute toestande

(a) Hoër liggaamstemperatuur 9 (b) Hoër/vinniger asemhalingstempo 9 (c) Hoër/vinniger polstempo/hartklop 9

(1) (1) (1)

3.5 Bosluise en beheer 3.5.1 Tipe en naam van die bosluis

• Eengasheerbosluis 9 • Bloubosluis 9

(2)

3.5.2 Siektes oordra

• Rooiwater 9 • Anaplasmose/galsiekte 9 (Enige 1)

(1) 3.5.3 Regverdiging van chemiese stof as ekologies vriendelik

• Residuele aksie 9 • Nie-sistemiese aksie 9 • Renostervoël vriendelik 9 (Enige 2)

(2)

3.5.4 Metode van toedienning

Opgiet 9

(1) 3.5.5 Bewyse van die rol van die staat in die beheer van

gesondheidsmiddels en medisyne • Registrasie nommer/Reg. No. G2837 Wet 36/1947 9 • Aktiewe bestanddele en hoeveelhede/Deltrametrin 0.50% m/v,

Amitraz 2,0% m/v, Piperonyl Butoxide 2,0% m/v 9

(2)

Page 22: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou

Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/November 2014 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.6 Plantvergiftiging 3.6.1 TWEE plante wat giftig is

• Gifblaar 9 • Stinkblaar/gifappel 9 • Datura spesies 9 • Lantana camara 9 • Slangkop 9 • Tulpe 9 • Seneciosis 9 • Gousiekte 9 • Diplodiosis 9 • Geeldikkop 9 • Vermeersiekte 9 • Vuursiektebossie 9 • Lupins 9 • Blou-groen alge 9 • Buffelsgras 9 • Duiwelsdoring 9 (Enige 2)

(2)

3.6.2 DRIE voorkomingsmaatreëls vir die beheer van gifplante

• Verwyder gifplante uit weidings/brand geaffekteerde dele/behandel met onkruiddoders/chemiese middels 9

• Verwyder diere uit kampe wat met gifplante besmet is 9 • Verskaf genoeg voer/water aan diere/voldoende

voedingswaarde/moenie diere laat honger lei nie 9 • Vermy oorbeweiding 9 • Pas 'n wisselweidingstelsel toe 9 • Ondersoek hooi wat in stalle gehou word 9 • Kennis van gifplante 9 • Moenie gemufte hooi/in dele gesny waar gifplante voorkom aan

diere voer nie 9 (Enige 3)

(3)

[35] VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE 4.1 Vroulike reproduksieorgane 4.1.1 Identifikasie van die dele van die vroulike dier

• A - Baarmoederhoring 9 • B - Fallopiesebuis 9 • C - Ovarium 9 • F - Vagina 9

(4)

4.1.2 Letter en naam van die gedeelte met 'n slymprop

• G9 • Serviks 9

(2)

Page 23: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou

Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/November 2014 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4.2 Hormoonvlakke gedurende bronstigheid 4.2.1 Grafiek van die hormoonvlakke

Kriteria/rubriek/merkriglyne:

• Korrekte opskrif 9 • Y-as – Korrekte indelings/skaal en byskrifte (Konsentrasie) 9 • X-as – Korrekte indelings/skaal en byskrifte (Dae) 9 • Korrekte eenhede 9 • Akkuraatheid 9 • Lyngrafiek 9

(6)

4.2.2 Rol van progesteroon

Inhibeer die afskeiding/funksionering van estrogeen 9

(1) 4.2.3 Tyd van volle ontwikkeling van die follikel

Dag 20 9

(1) 4.2.4 Motivering/rede

Estrogeen is op sy hoogste vlakke/30mg/ml 9 of Progesteroon is op sy laagste vlak/3mg/ml 9

(1)

4.3 Skematiese voorstelling van 'n spermsel 4.3.1 Identifikasie van deel B

Nukleus/kern 9

(1) 4.3.2 Gemerkte gedeelte wat die akrosoom verteenwoordig

A 9

(1)

0

5

10

15

20

25

30

35

4 8 12 16 20 24

Kon

sent

rasi

e (m

g/m

l)

Dae

Hormoonvlakke

Estrogeen

Progesteroon

Page 24: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou

Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/November 2014 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4.3.3 Funksie van gemerkte gedeelteE

Maak beweging van die spermsel moontlik 9

(1) 4.3.4 Onderskei tussen 'n spermsel en semen.

• Spermsel - Die manlike gamete/geslagsel/reproduksieselle 9 • Semen - Mengsel van spermselle en afskeidings van die

aanvullendegeslagskliere 9

(2)

4.3.5 TWEE metodes van semen versameling

• Kunsvagina 9 • Elektriese stimulator/elektro-ejakulator 9

(2)

4.4 Kunsmatige inseminasie by plaasdiere 4.4.1 Omskryf KI

• Tegniek waar die semen kunsmatig van bulle getap word en 9 • kunsmatig in die geslagskanaal van koeie geplaas word 9

(2)

4.4.2 DRIE vereistes vir KI

• Korrekte bronstigheids/hitte waarneming 9 • Korrekte/goeie tydsberekening 9 • Gebruik lewenskragtige semen 9 • Korrekte tegniek 9 • Gebruik slegs kundige/ervare insemineerders 9 • Handhaaf hoë higiëniese standaarde 9 (Enige 3)

(3)

4.5 Stadia van embrio-oorplasing 4.5.1 Identifiseer die tegniek

Embrio oorplasing 9

(1) 4.5.2 Korrekte volgorde van die embrio-oorplantingsproses

• E/Sinchroniseer beide die skenker- en die ontvangerkoeie 9 • C/Superovuleer die skenkerkoei 9 • B/KI die skenkerkoei 9 • A/Spoel die embrio's uit die skenkerkoei 9 • D/Plaas die embrio's na die ontvangerkoeie oor 9

(5)

Page 25: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou

Landbouwetenskappe/V1 10 DBE/November 2014

NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4.5.3 TWEE voordele van embrio-oorplasings

• Meer nageslag word geproduseer van goeie koeie 9 • Genereer winste vanuit die verkope van goeie genetika 9 • Koste-effektiewe metode om die genetika van bestaande

kuddes te verbeter 9 • Kan die produktiewe lewe van ou maar goeie koeie verleng 9 • Hou die genetika van die kudde instand 9 • Diere word geteel om siekteweerstand/melk/vleis produksie te

verbeter 9 (Enige 2)

(2) [35]

TOTAAL AFDELING B: 105

GROOTTOTAAL: 150