Module 3.3
description
Transcript of Module 3.3
1
Wat is die Internet?Wat word benodig om aan die Internet te koppel?
Die Wêreldwye WebKriteria om webtuistes te evalueer
Deurblaai en soekWoordelys
Wat is die Internet?Wat word benodig om aan die Internet te koppel?
Die Wêreldwye WebKriteria om webtuistes te evalueer
Deurblaai en soekWoordelys
InhoudInhoud
2
DefinisieDie Internet is ’n rekenaarnetwerk wat oor die hele wêreld strek en bestaan uit rekenaars en netwerke wat deur middel van telefoonlyne, ondersese kabels, mikrogolwe en satelliet
verbind is, met kommunikasie en die deel van hulpbronne as doel.
Elke rekenaar wat aan die Internet of ’n netwerk koppel, moet sy eie unieke IP (Internet Protokol) adres hê, wat uit 4 stelle syfers, geskei met ’n punte, bestaan.
Wat is die Internet?Wat is die Internet?
3
Wat word benodig om aan die Internet te koppel?Wat word benodig om aan die Internet te koppel?
Rekenaar / ander toestel wat aan die Internet kan koppel
Internetdiensverskaffer
Internetkoppeling
Koppel met kabels– ADSL
Kabelloos – Selfoon tegnologie3G
4
ADSL konneksies het twee spoedspesifikasies:
Wat word benodig om aan die Internet te koppel?Wat word benodig om aan die Internet te koppel?
512 Kbps / 128 Kbps
1 Mbps / 256 Kbps
Aflaai-spoedOplaai-spoed
5
Koste = maandelikse ISP koste + huur van lyn
Toegang tot Internet en oproepe op dieselfde tyd
Kyk of diens in area beskikbaar isISP’s bied verskillende datapakkette
aan
Wat word benodig om aan die Internet te koppel?Wat word benodig om aan die Internet te koppel?
ADSL
6
Vryheid van Internet-toegang, sonder om ADSL-lyn te laat installeer
Mobiele toegang 3G-Modem of selfoon word gebruik
om aan die selfoonnetwerk te koppel vir toegang tot die Internet
Wat word benodig om aan die Internet te koppel?Wat word benodig om aan die Internet te koppel?
Koordlose koppelings
7
Die Wêreldwye Web (WWW) Die Wêreldwye Web (WWW)
’n Diens wat op die Internet beskikbaar is en bestaan uit ’n groot versameling gekoppelde, interaktiewe
dokumente wat op rekenaars regoor die wêreld gestoor is.
Webtuiste –verwante webblaaieTuisblad– 1e bladsy van webtuiste
Webblad – elektroniese dokument op Web
Hiperskakel– ingeboude konneksie na ander webblad
Web server – website must be hosted here8
Die Wêreldwye Web (WWW) Die Wêreldwye Web (WWW)
URL of webadres
Uniform Resource Locator (URL)
Onthou dat ’n IP-adres ’n numeriese adres is wat ’n rekenaar in ’n netwerk
of op die Internet identifiseer.
Die woord protokol beteken ’n
kommunikasiereël. 9
Netwerk ProtokolleNetwerk Protokolle
10
11
Formaat van URLFormaat van URL
Soorte webtuistesPortaalwebtuiste
• ’n Verskeidenheid Internet-dienste van een plek af
• Baie portale is ook Internet-diensverskaffers wat sommige van hierdie dienste op hulle webtuistes aanbied
Die Wêreldwye Web (WWW) Die Wêreldwye Web (WWW)
Soorte webtuistesNuuswebtuiste• Aktuele gebeure, nuus, sport, die weer en die wisselkoers
The World Wide Web (WWW) The World Wide Web (WWW)
• Baie tydskrifte en koerante het webtuistes wat opsommings bevat van artikels wat in die gedrukte weergawe verskyn en selfs artikels wat nie in die gedrukte weergawe voorkom nie
Webtuiste wat inligting verskaf• Die meeste regeringsinstellings het webtuistes wat inligting verskaf.• Sensus- en belastinginligting, sowel as feitelike inligting wat vir navorsingsdoeleindes gebruik kan word
Soorte webtuistes
Die Wêreldwye Web (WWW) Die Wêreldwye Web (WWW)
Besigheids- of bemarkingswebtuiste• Inligting omtrent die verkoop van produkte of dienste
• Voorbeelde is Woolworths, Pick ’n Pay, Kulula, SAL, Kalahari.net en Telkom
Tipes webtuistes
Die Wêreldwye Web (WWW) Die Wêreldwye Web (WWW)
Persoonlike webtuiste• Enigeen kan ’n persoonlike webtuiste ontwikkel en in stand hou om belangstellings, stokperdjies en ervarings met ander te deel• Baie mense gebruik deesdae ’n webjoernaal of ’n sosiale netwerktuiste vir hulle persoonlike webtuiste
Soorte webtuistes
Die Wêreldwye Web (WWW) Die Wêreldwye Web (WWW)
Wiki’n Wiki is ’n webtuiste wat mense in staat stel om saam te werk om die inhoud van die webblaaie te skep en te redigeer
Soorte webtuistes
Die Wêreldwye Web (WWW) Die Wêreldwye Web (WWW)
Opvoedkundige webtuiste
Opvoedkundige webtuistes bied geleenthede vir formele en informele studie deur middel van tutoriale en simulasies
Soorte webtuistes
Die Wêreldwye Web (WWW) Die Wêreldwye Web (WWW)
VermaaklikheidswebtuisteDit bied verskillende vorme van vermaak soos aanlynvideo, musiek, sport, speletjies en nog baie meer.
Webtuiste vir menings en opinies Dit beskryf ‘n idee, opinie of saak en verteenwoordig gewoonlik die sienings van ’n spesifieke groep of vereniging.
Soorte webtuistes
Die Wêreldwye Web (WWW) Die Wêreldwye Web (WWW)
Webtoepassing-webtuiste.Enige program waartoe jy via die Internet
toegang kan verkry en wat nie op jou rekenaar gestoor word nie.
Tipes webtuistes
Die Wêreldwye Web (WWW) Die Wêreldwye Web (WWW)
Inhoudversamelaar’n Webtuiste of webtoepassing wat verskillende soorte inhoud (soos nuus, weer, resensies van flieks en aandelepryse) vanaf verskeie aanlynbronne bymekaarmaak. • vertoon dit op hulle eie webtuistes OF• versprei dit ( RSS-dokumente word ook news feeds, channels, web feeds of net feeds genoem)
Soorte webtuistes
Die Wêreldwye Web (WWW) Die Wêreldwye Web (WWW)
RSS
RSS staan vir Real Simple Syndication
23
Aktiwiteit 1
.
Kriteria om webtuistes te evalueerKriteria om webtuistes te evalueer
Die belangrikste is om te
kyk of dieselfde inligting
ook op ander webblaaie
gevind kan word.
Wat is ’n webblaaier (web browser)?
’n Webblaaier is ’n toepassingsprogram wat jou in staat stel om na webblaaie op die Internet te kyk en hulle te verken deur óf skakels (hyperlinks) te gebruik, of in gevalle waar die URL reeds bekend is, die adres in die adresbalkie van die webblaaier in te tik
Deurblaai en soekDeurblaai en soek
Die meeste webblaaiers het die volgende kenmerke:
adresbalkie
soekbalkie
back-knoppie forward-knoppie
stop-knoppie
home-knoppie
tabbed-deurblaai
favoritesprint refresh, reload
Deurblaai en soekDeurblaai en soek
Wat is ’n soekenjin (search engine)?
’n Soekenjin (search engine) is ’n program wat na dokumente op die WWW soek deur van sleutelwoorde of frases, wat deur die gebruiker ingetik word, gebruik te maak.
diamond
Deurblaai en soekDeurblaai en soek
Wenke vir suksesvolle soektogte
Stap 1: Sê presies watter inligting jy wil hê.Stap 2: Identifiseer sleutelwoorde.Stap 3: Gebruik sinonieme.Stap 4: Kontroleer jou spelling.Stap 5: Gebruik gevorderde soekopsies (advanced search options)
Deurblaai en soekDeurblaai en soek
OnthouGee erkenning indien nodig
Erken ’n webtuiste as bron
Meevis, Hans. Jewellery Gallery. April 2011. [http://www.meevis.com/jewelry-gallery-0601.htm] 21/05/2011.
Outeur se van, naam (indien bekend). Titel van webtuiste
Datum waarop die webtuiste opgelaai of aanpas/aanvul/bywerk is.
[URL]
Datum waarop jy webtuiste besoek het.
Deurblaai en soekDeurblaai en soek
Soek na grafika
Om grafika te stoor
Save Picture As en kies dan die plek waar die grafika gestoor moet word.
OFcopy die grafika en paste dit in ’n toepassing
Deurblaai en soekDeurblaai en soek
31
Aktiwiteit 2
32
Aktiwiteit 3Verstaan en pas toe
WoordelysWoordelys