Mandaat - Doxa Deo Kids | Kids Ministry | Children's...

16
BOODSKAP 3 Mandaat Assosiasie; waarheid Uitkomste • Om kinders aan die grootheid en almag van God voor te stel. • Om weer by kinders ‘n ontsag vir wie God is te kweek. • Om saam met die kinders tyd te maak vir lofprysing. Kernvers Soos waters die seebodem bedek, so sal die magge teenwoordigheid van die Here oral op die aarde geken word. Hab 2:14 Benodighede KERNGEDAGTE: (bylaag 1) KERNVERS: Inleidende DVD (server: 2010; kwt 1; L3a & b) DEKOR: Sit die ‘God is ... – sterre (bylaag 5) op, oral oor die lokaal of teen ‘n muur BOODSKAP: o Powerpoint met “blog” bladsy (bylaag 3 o Verskaartjies - fotostateer genoeg dat elke kind drie kan kry. (bylaag 4) o God is ... -sterre - fotostateer genoeg vir elke kind drie bypassend tot hul verskaartjies (bylaag 5) o A4 flitskaarte met die woorde: ‘water’ en ‘see bodem’ en ‘aarde’ op (bylaag 4 van les 1) o A4 flitskaarte met die woorde: ‘Here” en ‘magge’ (bylaag 6) Kleingroep VIR ELKE KIND 1 o ‘n “God is ... ”-boekie vir elke kind. (bylaag 7) o Uitdeelstuk met kernvers. (bylaag 8) Gen 14:22 Ek hef my hand op tot die HERE, God, die Allerhoogste, die Skepper van hemel en aarde. Ps 33:5-9 Die hele wêreld is vol van die HERE se troue liefde. Deur die Woord van die HERE is die hemele gemaak, deur Sy bevel al die hemelliggame. Hy versamel die waters van die see soos ‘n hoop; Hy bêre die wêreldvloede weg in skatkamers. Laat die hele aarde vir die HERE vrees; laat al die bewon- ers van die wêreld vir Hom ontsag hê, want Hy het gepraat, en dit was; Hy het beveel en dit was daar. Kol 1:16 Want in Hom is alle dinge geskape wat in die hemele en op die aarde is, wat sienlik en onsienlik is, trone sowel as heerskappye en owerhede en magte--alle dinge is deur Hom en tot Hom geskape. Rom 11:36 Want uit Hom en deur Hom en tot Hom is alle dinge. Syne is die heerlikheid tot in ewigheid. Amen. Skrif O m d i e w ê r e l d G o d i s . . . 3

Transcript of Mandaat - Doxa Deo Kids | Kids Ministry | Children's...

Page 1: Mandaat - Doxa Deo Kids | Kids Ministry | Children's Ministrydoxadeokids.org/wp-content/uploads/2017/12/ODW_Les... · “Indescribible” gaan speel. Wanneer dit uit’fade’ is

BOODSKAP 3

MandaatAssosiasie; waarheid

Uitkomste• Om kinders aan die grootheid en almag van God voor te stel.• Om weer by kinders ‘n ontsag vir wie God is te kweek.• Om saam met die kinders tyd te maak vir lofprysing.

Kernvers

Soos waters die seebodem bedek, so sal die magtige teenwoordigheid van die

Here oral op die aarde geken word.

Hab 2:14

Benodighede• KERNGEDAGTE: (bylaag 1)• KERNVERS:• Inleidende DVD (server: 2010; kwt 1; L3a & b) DEKOR: Sit die ‘God is ... – sterre (bylaag 5) op, oral oor die lokaal of teen ‘n muurBOODSKAP: o Powerpoint met “blog” bladsy (bylaag 3 o Verskaartjies - fotostateer genoeg dat elke kind drie kan kry. (bylaag 4) o God is ... -sterre - fotostateer genoeg vir elke kind drie bypassend tot hul verskaartjies (bylaag 5) o A4 flitskaarte met die woorde: ‘water’ en ‘see bodem’ en ‘aarde’ op (bylaag 4 van les 1) o A4 flitskaarte met die woorde: ‘Here” en ‘magtige’ (bylaag 6)

Kleingroep• VIR ELKE KIND

1

o ‘n “God is ... ”-boekie vir elke kind. (bylaag 7)o Uitdeelstuk met kernvers. (bylaag 8)

Gen 14:22 Ek hef my hand op tot die HERE, God, die Allerhoogste, die Skepper van hemel en aarde.Ps 33:5-9 Die hele wêreld is vol van die HERE se troue liefde. Deur die Woord

van die HERE is die hemele gemaak, deur Sy bevel al die hemelliggame. Hy versamel die waters van die see soos ‘n hoop; Hy bêre die wêreldvloede weg in skatkamers. Laat die hele aarde vir die HERE vrees; laat al die bewon-ers van die wêreld vir Hom ontsag hê, want Hy het gepraat, en dit was; Hy het beveel en dit was daar. Kol 1:16 Want in Hom is alle dinge geskape wat in die hemele en op die aarde is, wat sienlik en onsienlik is, trone sowel as heerskappye en owerhede en magte--alle dinge is deur Hom en tot Hom geskape. Rom 11:36 Want uit Hom en deur Hom en tot Hom is alle dinge. Syne is die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.

Skrif

Om die wêreld

God is...3

Page 2: Mandaat - Doxa Deo Kids | Kids Ministry | Children's Ministrydoxadeokids.org/wp-content/uploads/2017/12/ODW_Les... · “Indescribible” gaan speel. Wanneer dit uit’fade’ is

BOODSKAP 3

Boodskapaanbieding:

(Daar is ‘n tik geluid soos iemand wat op ‘n mikrofoon tik.)

Stem: Hallo, ha . . .l. . .lo! (Nog geen beeld op die skerm nie. Dan kom daar so suis ge-luid met ‘n beeld van iets wat ingestem word, oor die skerm).... daar’s hy nou!

(Die beeld is helder en duidelik. Willem staan met ruimtepak aan, sy stem is “distorted” asof hy deur die ruimtepak praat.)

Willem: Hi, julle! Dis lekker om julle weer te sien! Vir dié wat my nog nie ontmoet het nie .... my naam is Willem die Waaghalsige en ek gaan om en om die wye woeste wêreld! Ek ondersoek alles, van die sanderige seebodem tot die kruin van Kilimanjaro! Is julle reg vir ‘n splinter nuwe avontuur vandag?

Ek staan hier by NASA se ruimte navorsingsentrum in Orlando. Orlando is ver van julle af, in Amerika. Ons het sopas terug gekom van die mees ongelooflikste reis, wat ek nog ooit onderneem het. Dit was soooooo asemrowend mooi! Ek kan dit amper nie beskryf nie, daarom het ek vir julle ‘n paar fotos saamgebring wat ek daar in die buitenste ruimte geneem het!

(Fotos gaan in die agtergrond gewys word terwyl Willem maak asof hy dit verduidelik)

Willem: As ons net na ons eie sonnestelsel kyk, kan ons nie anders om uit te roep: “God is só groot!” nie. My asem en woorde is te min om te beskryf wat ek vandag gesien het en om te dink: God het net ‘n wóórd gesê en alles wat ons sien was net daar! Uit niks! WOW! Dis net amazing!

Ek wil julle nou eers gou groet want ek het net ‘n oomblik nodig om stil te word voor hierdie GROOT EN ALMAGTIGE GOD! Hey, maar dalk kan julle saam met my ‘n rukkie stil word! Ek het vir julle ‘n spesiale liedjie saamgebring. Terwyl ons hierdie liedjies saggies speel, raak bewus dat hierdie groot en almagtige God by jou is!

“Indescribible” gaan speel. Wanneer dit uit’fade’ is die DVD ook klaar en neem die aan-bieder oor, verkieslik deur onmiddelik oor te gaan in gebed van lofprysing.

Inleidende DVD

AanbiederDoen ‘n gebed van lofprysing.

2

Page 3: Mandaat - Doxa Deo Kids | Kids Ministry | Children's Ministrydoxadeokids.org/wp-content/uploads/2017/12/ODW_Les... · “Indescribible” gaan speel. Wanneer dit uit’fade’ is

BOODSKAP 3

Belangrike notas:

3

Inleiding• Ons wil vandag werklik die Here vertrou om Sy grootheid en almag aan ons kinders te openbaar. Wees sensitief vir die leiding van die Hielige Gees. Ons gaan ons bes probeer om God se almag te omskryf, maar slegs Hy kan dit aan ons kinders se harte openbaar!

AanbiederWOW! Wat ‘n asemrowende prentjie! Dankie Willem dat jy dit met ons kom deel het vandag! Ons is besig om saam met Willem die Waaghalsige (wys na die kerngedagte, bylaag 1) om die wêreld gaan. Hier kry ons hom vandag in Orlando aan die punt van Amerika. Hier is dit op ons wêreldkaart. (Plaas ‘n Willem ‘cartoon’-mannetjie waar Orlando is.)

Vanoggend het Willem vir ons net ietsie kom wys van die grootheid van God se hele skep-ping. Ek dink ons moet net weer kyk na die vergelykking tussen hoe klein ons is en hoe groot die son is. (Bylaag 3, slide 1) As die son so groot is, hoe groot en almagtig is hierdie God wat die son dan gemaak het? Maak vir ‘n oomblik jou oë toe, vergeet van almal om jou en fokus op hierdie God wat nou by jou is. Begin met God te praat. Vertel Hom hoe “awesome”, hoe groot, hoe wonderlik Hy is!

Speel “Anthem of praise” – Hillsongs kids – Jesus my Superhero

Is dit nie wonderlik om te dink dat die sterre wat ons sien, die hele skepping, sing van God se Almag. Oral waar ons kyk kan ons nie anders as om te erken dat God groot en almagtig is nie. Het julle geweet dat ‘n ster amper net uit metaal bestaan? Al wat ‘n ster doen is om die strale van die son te weerkaats. Ons kan eintlik dan sê: die sterre weerkaats die almag van God se skepping, dit juig oor wie God is!

Hiervoor/op die tafels daar agter het vir julle kaartjies gemaak waarop versies staan. In die lokaal is daar sterre met woorde op. Terwyl ons nog ‘n aanbiddingsliedjie speel en ons nog-steeds op God fokus, gaan kry jy een kaartjie en lees jy jou versie en dan gaan soek jy ‘n ster wat jou versie die beste beskryf. Gaan sit êrens met jou kaartjie en ster en praat met God en loof Hom vir daardie eienskap. Raak ook stil en luister wat Hy vir jou wil sê. Wanneer ek dan so sê, dan hou jy daardie versie en ster, maar gaan haal nog ‘n versie, soek sy ster en gaan sit en prys God oor Sy volgende eienskap. Ons gaan dit drie keer doen.

Speel “For who You are” – Hillsong kids – Supernatural. Gee kinders geleentheid om tyd saam met God te spandeer.

Sodra die kinders klaar is, wys 2de deel van DVD. (server: 2010; kwt 1; L3b)(Die beeld is helder en duidelik. Willem staan met ruimtepak aan, sy stem is “distorted” asof hy deur die ruimtepak praat.)

DVD vervolg . . .

Page 4: Mandaat - Doxa Deo Kids | Kids Ministry | Children's Ministrydoxadeokids.org/wp-content/uploads/2017/12/ODW_Les... · “Indescribible” gaan speel. Wanneer dit uit’fade’ is

BOODSKAP 3 4

Willem: WOW! Ek hoop julle het ook so ‘n lekker tyd saam met God gehad soos ek! Ek is nou so “ge-charge” dat nie anders kan as om my kitaar te vat en te sing nie! Kom ons staan en Loof God vir wie Hy is! Hy is groot, Hy is almagtig, Hy is die skepper, Hy is die koning, Hy is heilig, God is liefde, Hy is goed, Hy is altyd daar, Hy is oral, Hy weet alles, Hy heers oor alles! Prys die Here!!! Loof Hom!!!

(Willem tel sy kitaar op en begin “speel” terwyl die prent skielik uitsny)

AanbiederDit lyk my daar’s weer fout met die sateliet daar aan Willem se kant! Maar hy kan darem nie alleen sing nie! Kom ons staan dan loof ons God met ons hele hart en met alles!

Sing twee lekker opgewekte lofprysingsliedjies, soos: Heilig, Heilig – Luidkids; Ons God is groot – Jacques. Gee kinders kans om dalk ‘n Jesus-kreet te doen. Sluit dan die lofprysing met ‘n lofgebed af.

AanbiederWie kan ons versie van verlede week onthou? Gee 2-3 kleingroepe kans op dit op te sê en dan almal saam. Hab 2:14 – Soos waters die seebodem bedek, so sal die magtige teenwoor-digheid van die Here oral op die aarde geken word.

Ons het al na drie van die woorde mooi gekyk, wie kan my sê wat was hulle? Soos kinders die woorde sê, sit jy les 1 se flitskaarte op. Water, seebodem en aarde! Kyk gou mooi na hi-erdie vers. Gaan hierdie versie net oor die water, die seebodem en die aarde? Oor wie gaan hierdie versie? Oor die Here (bylaag 6) Vandag het ons begin deur God te loof vir Sy groot-heid en almag! Watter woord in die vers beskryf God en Sy grootheid en Sy almag? Magtige (bylaag 6) sit die woorde ook op.

God is ... baie dinge! Daar is soveel woorde wat God beskryf, dat ons onmoontlik by almal op een Sondag kan stilstaan, maar julle het ‘n paar sterre en versies wat God beskryf!

In jou kleingroep, gaan elkeen nou ‘n beurt kry om sy versie en sy woord te lees. Vertel dan ook wat daardie versie vir jou beteken.

Gee kinders kans om in hul kleingroepe te gaan sit.

Gee kinders die geleentheid om elkeen minstens een van hul versies te deel. Vra ook of daar-die versie vir hom iets spesiaals beteken het.

Kleingroep

Page 5: Mandaat - Doxa Deo Kids | Kids Ministry | Children's Ministrydoxadeokids.org/wp-content/uploads/2017/12/ODW_Les... · “Indescribible” gaan speel. Wanneer dit uit’fade’ is

BOODSKAP 3 5

Gee aan elke kind die God is... –boekie (bylaag 7) en verduidelik dat hulle dit huis toe neem om elke dag ‘n versie te lees en dan vir mamma of pappa te vra om hulle te help om die woord te kry wat God die beste beskryf. Hulle skryf dan daardie woord in die getekende ster langs die vers, sowel as in die lofgebed daarna. Hulle kan dit volgende week saam bring en weer kom deel wat hulle beleef het.

Sluit af met gebed deurdat die kinders een van die eienskappe kies wat op hulle sterre is en God daarvoor loof!

Bylaag vir voorberiedingBylaag 4: Die verskaartjies het die volgende versies op

Ps 34:4 – Sing saam met my oor die grootheid van die HerePs 40:17 – Laat almal wat by U hulp soek, sê: “Die Here is groot!”Ps 24:10 – Die Here, die Almagtige, Hy is die magtige KoningPs 84:2 – Hoe lief het ek U woning, Here, Almagtige!Ps 95:6 – Kom ons buig voor die Here ons Skepper!Ps 77:14 – Alles wat U doen, is heilig, o God.Ps 47:2 – Juig tot eer van God. Hy is die Groot Koning oor die hele aardePs 93:1 – Die Here is Koning; Hy is omgord met kragPs 86:12 – Met my hele hart sal ek U prys, my God, want U liefde vir my was grootPs 106:1 - Loof die Here, want Hy is goed, aan Sy liefde is daar gee einde nie!Ps 118:1 – Loof die Here want Hy is goed!Ps 34:9 – Kom ondervind en sien self dat die Here goed is!

Bylaag 5: Die volgende staan op die God is ... –sterre

God is... grootGod is... almagtigGod is... skepperGod is... koningGod is... heiligGod is... liefdeGod is... goed

Ps 118: 1 – Loof die Here want Hy is goed! “Ek wil U loof omdat U ............. is”Ps 104:1 – Ek wil die Here loof want U is baie groot! “Ek prys U omdat U so .............. is”Ps 24:10 – Die Here, die Almagtige, Hy is die magtige Koning “Loof God, my magtige ............... ”Ps 34:4 – Sing saam met my oor die grootheid van die Here

Page 6: Mandaat - Doxa Deo Kids | Kids Ministry | Children's Ministrydoxadeokids.org/wp-content/uploads/2017/12/ODW_Les... · “Indescribible” gaan speel. Wanneer dit uit’fade’ is

BOODSKAP 3 6

“Ek wil sing oor U ................. ”Ps 95:6 – Kom ons buig voor die Here ons Skepper! “My ......................., ek loof U!”Ps 77:14 – Alles wat U doen, is heilig, o God. “Ek eer U omdat U .............. is”Ps 47:2 – Juig tot eer van God. Hy is die Groot Koning oor die hele aarde “U is die beste, grootste ............. in die wêreld!”Ps 106:1 - Loof die Here, want Hy is goed, aan Sy liefde is daar gee einde nie! “Loof die Here, want Hy is ................!”

Page 7: Mandaat - Doxa Deo Kids | Kids Ministry | Children's Ministrydoxadeokids.org/wp-content/uploads/2017/12/ODW_Les... · “Indescribible” gaan speel. Wanneer dit uit’fade’ is

BOODSKAP 3 - bylaag 1

Page 8: Mandaat - Doxa Deo Kids | Kids Ministry | Children's Ministrydoxadeokids.org/wp-content/uploads/2017/12/ODW_Les... · “Indescribible” gaan speel. Wanneer dit uit’fade’ is

BOODSKAP 3 - bylaag 4

Page 9: Mandaat - Doxa Deo Kids | Kids Ministry | Children's Ministrydoxadeokids.org/wp-content/uploads/2017/12/ODW_Les... · “Indescribible” gaan speel. Wanneer dit uit’fade’ is

BOODSKAP 3 - bylaag 5

Page 10: Mandaat - Doxa Deo Kids | Kids Ministry | Children's Ministrydoxadeokids.org/wp-content/uploads/2017/12/ODW_Les... · “Indescribible” gaan speel. Wanneer dit uit’fade’ is

BOODSKAP 3 - bylaag 5

Page 11: Mandaat - Doxa Deo Kids | Kids Ministry | Children's Ministrydoxadeokids.org/wp-content/uploads/2017/12/ODW_Les... · “Indescribible” gaan speel. Wanneer dit uit’fade’ is

BOODSKAP 3 - bylaag 5B

Page 12: Mandaat - Doxa Deo Kids | Kids Ministry | Children's Ministrydoxadeokids.org/wp-content/uploads/2017/12/ODW_Les... · “Indescribible” gaan speel. Wanneer dit uit’fade’ is

BOODSKAP 3 - bylaag 5B

Page 13: Mandaat - Doxa Deo Kids | Kids Ministry | Children's Ministrydoxadeokids.org/wp-content/uploads/2017/12/ODW_Les... · “Indescribible” gaan speel. Wanneer dit uit’fade’ is

Here

BOODSKAP 3 - bylaag 6

Page 14: Mandaat - Doxa Deo Kids | Kids Ministry | Children's Ministrydoxadeokids.org/wp-content/uploads/2017/12/ODW_Les... · “Indescribible” gaan speel. Wanneer dit uit’fade’ is

mag

tige

BOODSKAP 3 - bylaag 6

Page 15: Mandaat - Doxa Deo Kids | Kids Ministry | Children's Ministrydoxadeokids.org/wp-content/uploads/2017/12/ODW_Les... · “Indescribible” gaan speel. Wanneer dit uit’fade’ is

Lief

de

God

is...

Juig

tot e

er v

an G

od. H

y is

die

Groo

t Kon

ing

oor

die

hele

aar

de

God

is...

Ps 4

7:2

“U is

die

bes

te, g

root

ste

......

......

. in

die

wêre

ld!”

Loof

die

Her

e, w

ant H

y is

goed

, aan

Sy

liefd

e is

daar

gee

ein

de n

ie!

“Loo

f die

Her

e, w

ant

Hy is

.....

......

.....!

God

is...

Ps 1

06:

1

BOODSKAP 3 - bylaag 7

Page 16: Mandaat - Doxa Deo Kids | Kids Ministry | Children's Ministrydoxadeokids.org/wp-content/uploads/2017/12/ODW_Les... · “Indescribible” gaan speel. Wanneer dit uit’fade’ is

BOODSKAP 3 - bylaag 7

Loof

die

Her

e wa

nt

Hy is

goe

d!“E

k wi

l U lo

of o

mda

t U

......

......

. is”

God

is...

Ps 1

18: 1

Ek w

il di

e He

re lo

of

want

U is

baie

gro

ot!

God

is...

Ps 1

04:

1

“Ek

prys

U o

mda

t U

so ..

......

......

is”

Sing

saam

met

my

oor d

ie

groo

theid

van

die

Her

eGo

d is.

.. Ps

34:

4

“Ek

wil s

ing

oor

U ...

......

......

.. ”

Die

Here

, die

Alm

agtig

e, H

y is

die

mag

tige

Koni

ng“L

oof G

od, m

y m

agtig

e ...

......

......

God

is...

Ps 2

4:10

Kom

ons

bui

g vo

or

die

Here

ons

Ske

pper

!“M

y ...

......

......

......

..,

ek lo

of U

!”

God

is...

Ps 9

5:6

Alle

s wat

U d

oen,

is

heilig

, o G

od.

God

is...

Ps 7

7:14

“Ek

eer U

om

dat

U ...

......

.....

is”