Malutima 20140430

12
TEL: 058 - 303 5411 WOENSDAG 30 APRIL 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE Koerant met hart The paper with heart I Nico Gous ’n SAKEMAN van Clarens glo hy en sy besighede is die teiken van die Dihlabeng-muni- sipaliteit. Volgens ’n kennisgewing wat Bruce Weyer op 11 April vanjaar ontvang het, skuld hy dié munisipaliteit R326 336,65 in belasting en dienste. Op 14 April is hy in kennis gestel die munisipaliteit gaan in Mei waterbeperkings instel wat sy watertoevoer tot 200 liter per dag sal beperk. Weyer, die eienaar van die Lake Clarens-gastehuis en die Artichoke-restaurant, sê dit is onmoontlik om dié besighede met slegs 200 liter water per dag te bedryf. “Ek sal gedwing word om my gastehuis en restaurant toe te maak,” sê hy. In November 2013 is ’n voorafbetaade watermeter geïnstalleer wat ander tariewe as die munisipaliteit gebruik. Ongeag hiervan is Weyer op sy munisipale rekening vir Janua- rie tot Maart 2014 op water gehef. “Dit is algehele onbe- kwaamheid.” Die munisipale watertariewe neem die hoeveel kiloliter (1 kF = 1 000 F) water wat ’n eiendom per maand gebruik en maal dit met die prysgleuf waarin jou verbruik val. “Ek dink die munisipaliteit moet pak slae kry, want dit is nie reg teenoor die ander belastingbetalers nie.” Dit is nie die eerste keer dat Weyer in ’n geskil met die munisipaliteit is nie. In Februarie 2013 het hy vier eiendomme verkoop, maar sê hy wag steeds vir die uitklaring- sertifikate van dienste en belasting van dié eiendomme. In 1994 het Weyer ’n vyfjaar- kontrak met die destydse Clarens-munisipaliteit, nou die Dihlabeng-munisipaliteit, vir die huur van ’n vervalle woonwapark gesluit. Volgens dié kontrak het Weyer tot 1999 gehad om dit af te betaal en sy eerste paaiement het hierdie kontrak bekragtig. Ná die 1994- verkiesing het die munisipaliteit egter gesê hy wil die grond terughê en die kontrak is gekanselleer. ) Teen druktyd het die Dihlabeng-munisipaliteit nog nie op Maluti se versoek op kommentaar gereageer nie. In Dihlabeng se visier Beperkings kan man dwing om besighede te sluit BRUCE WEYER met die kennisgewing wat hy van die Dihlabeng-munisipaliteit ontvang het. Foto: Nico Gous

description

Malutima 20140430

Transcript of Malutima 20140430

Page 1: Malutima 20140430

TEL: 058 ­ 303 5411 WOENSDAG 30 APRIL 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

Koerant met hart The paper with heartI

Nico Gous

’n SAKEMAN van Clarens glohy en sy besighede is dieteiken van die Dihlabeng-muni-sipaliteit.Volgens ’n kennisgewing wat

Bruce Weyer op 11 Aprilvanjaar ontvang het, skuld hydié munisipaliteit R326 336,65in belasting en dienste. Op 14April is hy in kennis gestel diemunisipaliteit gaan in Meiwaterbeperkings instel wat sywatertoevoer tot 200 liter perdag sal beperk.Weyer, die eienaar van die

Lake Clarens-gastehuis en dieArtichoke-restaurant, sê dit isonmoontlik om dié besighedemet slegs 200 liter water perdag te bedryf. “Ek sal gedwingword om my gastehuis enrestaurant toe te maak,” sê hy.In November 2013 is ’n

voorafbetaade watermetergeïnstalleer wat ander tarieweas die munisipaliteit gebruik.Ongeag hiervan is Weyer op symunisipale rekening vir Janua-rie tot Maart 2014 op watergehef. “Dit is algehele onbe-kwaamheid.”Die munisipale watertariewe

neem die hoeveel kiloliter (1 kF= 1 000 F) water wat ’neiendom per maand gebruik enmaal dit met die prysgleufwaarin jou verbruik val.“Ek dink die munisipaliteit

moet pak slae kry, want dit isnie reg teenoor die anderbelastingbetalers nie.”Dit is nie die eerste keer dat

Weyer in ’n geskil met diemunisipaliteit is nie.In Februarie 2013 het hy vier

eiendomme verkoop, maar sêhy wag steeds vir die uitklaring-sertifikate van dienste enbelasting van dié eiendomme.In 1994 het Weyer ’n vyfjaar-

kontrak met die destydse

Clarens-munisipaliteit, nou dieDihlabeng-munisipaliteit, vir diehuur van ’n vervalle woonwaparkgesluit.

Volgens dié kontrak het Weyertot 1999 gehad om dit af te betaalen sy eerste paaiement het hierdiekontrak bekragtig. Ná die 1994-

verkiesing het die munisipaliteitegter gesê hy wil die grondterughê en die kontrak isgekanselleer.

) Teen druktyd het dieDihlabeng-munisipaliteit nognie op Maluti se versoek opkommentaar gereageer nie.

In Dihlabeng se visierBeperkings kanman dwing om besighede te sluit

BRUCE WEYER met die kennisgewing wat hy van die Dihlabeng­munisipaliteit ontvang het. Foto: Nico Gous

Page 2: Malutima 20140430

2 MALUTI, WOENSDAG 30 APRIL 2014

DIE rocker Mel Botes boei die gehoor in Die Punt­koffiewinkel metsy musiek.

DIEPUNT­KOFFIEWINKELop die hoek vanMurray­ enVanDerMer­westraat bied ’n reeks optredes deur bekende musikante aan.

MEL BOTES Donderdagaand in Die Punt­koffiewinkel in Bethlehem op die verhoog. Foto’s: Nico Gous

Rocker Mel bekoor gehoor in koffiewinkelNico Gous

DIE rocker Mel Botes hetDonderdagaand in Die Punt op

die hoek van Murray- en VanDer Merwestraat in Bethlehemopgetree.Die konsert was deel van ’n

reeks optredes deur bekendeswat tot einde Junie in diékoffiewinkel aangebied gaanword.

Die volgende konserte opdie program is:) Rozelle op 13 Mei; en) Koos Kombuis op 29 Junie.

Weesseker jykan joukruisietrek’n IDENTITEITSDOKUMENT met ’nstrepieskode is in die komende verkiesingop 7 Mei kiesers se belangrikste doku-ment.Kiesers sal, soos met vorige verkiesings,

nie toegelaat word om met enigiets andersas ’n Suid-Afrikaanse identiteitsdokumentte stem nie.Luidens die Onafhanklike Verkiesings-

kommissie (OVK) se verkiesingshandleidingsal kiesers net mag stem as hulle in besitis van dié dokument, of as alternatief dienuwe identiteitskaart wat nou in die plekvan die groen identiteitsdokument uitgereikword.’n Tydelike identiteitsdokument sal ook

by die stembus gebruik kan word. Diédokumente is by die departement vanbinnelandse sake beskikbaar.Volgens Kate Bapela, woordvoerder van

die OVK, was daar vroeër kommer oor diegebruik van die nuwe identiteitskaart. Allevrae oor die gebruik van dié kaart is egternou beantwoord en dit sal gebruik kanword.Tydelike identiteitsdokumente sal ook

toegelaat word, omdat dit daarop dui datdie kieser wel om ’n permanente dokumentaansoek gedoen het.Om te stem op 7 Mei moet ’n kieser dus

’n Suid-Afrikaanse burger wees, op diekieserslys geregistreer wees, 18 jaar enouer wees en in besit van ’n groenidentiteitsdokument met ’n strepieskode, ’ntydelike identiteitsdokument of ’n nuweidentiteitskaart wees.Geen ander identiteitsdokumente sal

aanvaar word nie.Mense wat weens siekte of gestremd-

heid nie ’n verkiesingstempunt kan besoeknie, kan op die voorgeskrewe vormaansoek doen om op 5 of 6 Mei tuis testem.Die vorms is by die OVK te kry en moet

tussen 7 en 12 Mei vir oorweging ingehan-dig word. Die kantoor is op die boonstevlak van die Burgersentrum in Mullerstraat,Bethlehem.Rig navrae aan Pieter Olivier by 082-

293-0680.

TER illustrasie. Foto: currencies.co.uk

Spontaan gooi die net wyerHET jy ’n spesiale talent? Die Volks-blad-groep se gewilde jaarlikse sang-kompetisie, Spontaan, trek vanjaar ’nwyer baadjie aan.Inwoners van Bethlehem kan nou wys

die dorp skitter nie net met sangers nie,maar ook met mense met ander talente.Die Spontaan-kompetisie is van

vanjaar af nie meer net ’n sangkompeti-sie nie, maar ’n algemene talentkompe-tisie.Enigiemand wat ’n besonderse talent

het, kan dus deelneem. Jy moet net 16jaar of ouer wees.Deelnemers moet alles wat hulle vir

die optrede nodig het, self verskaf.Om jou in te skryf is gratis.Die datum en plek van die oudisies

en die pryse wat vanjaar op die spel is,sal binnekort aangekondig word.Die beoordelaars behou die reg voor

om nie ’n streekwenner te kies as daarnie ’n geskikte kandidaat is nie.Indien jy as streekwenner aangewys

word, moet jy op Saterdag 19 Julie virdie eindronde in die Blêrkas op dieVryfees op die Universiteit van dieVrystaat-kampus in Bloemfontein wees.As jy nie van Bloemfontein is nie, moetjy jou eie vervoer en verblyf reël.FOTO ter illustrasie. Foto: freeimages.com

Vir meer foto’s ennuus gaan na

www.malutinews.co.za

Page 3: Malutima 20140430

MALUTI, WOENSDAG 30 APRIL 2014 3

DIE pragtige kosmos op die Sandstone Estate naby Ficksburg met die grens van Lesotho op die agtergrond. Foto: Nico Gous

Gee kleur aan die Oos­Vrystaat

Page 4: Malutima 20140430

4 MALUTI, WOENSDAG 30 APRIL 2014

Christenskap wat brandend isDs. Manie Colyn

’n PAAR dekades geledewas omstandighede in Mid-de-Afrika uiters primitief enarmoedig. ’n Jong inboorling-vrou, wat ’n aaklige lewe vansonde en boosheid geleef het, hetmet ’n Chris-telike sendingstasie in aanraking gekom. Dieevangelie het haar donker hart binnegedringen sy het tot bekering gekom. ’n Nuwe lewevan lig en goedheid het vir haar aangebreek.Vrygemaak van donker bygeloof en bose

vrees het sy dieHeremet oorgaween blydskapgedien. Op Kersdag het die inboorling-Christe-ne offergawes vir die Here gebring in antwoordop God se groot gawe van Sy Seun wat Hy ge-gee het en wat Sy hemelse heerlikheid prysge-gee en aarde toe gekom het.Weens hul uiterse armoede het die gawes

meestal uit ’n bossie blomme of ’n hand volgroente bestaan. Die bekeerde, jong inboor-lingvrou het ’n silwermuntstuk, ongeveer ’n dol-lar werd, as haar offergawe gebring. Vir Midde-Afrika se mense was dit ’n fortuin. Die sende-lingwas verstomoor so ’n buitengewone gawe.Eers wou hy dit nie aanvaar nie. Dit was te kos-

baar. Die vrou het vreugde-vol daarop aangedring dathy dit neem. Waar kom sydaaraan, wou hy weet.Met ’n stralende glimlag

het sy geantwoord: “Ek hetmy as slaaf aan die planta-

sie se voorman verkoop. Ek wou aan Jesus ’noffer gee wat my hart tevrede sou maak.”Dit is wat haar lewe vir haar werd was en

dit is die offer wat sy gebring het vir haar Herewat Sy lewe vir haar afgelê het. Hy wat in diegestalte van God was . . . het Homself verne-der deur die gestalte van ’n slaaf aan te neemen aan mense gelyk te word. (Fil.2:6-7).Christenskap wat ontstaan uit ’n hart wat

deur die Heilige Gees met liefde vir Christusaan die brand gesteek is, is ’n oorvloedige, oor-winnende Christenskap. Vir iemand soos sywat uit ’n stukkie duisternis gekom het, was Je-sus die lig en vreugde van haar lewe. Haar helelewe het aan Hom behoort.“Here, vandag bring ek my lewe as ’n offer

aanUvoete.Ontsteek deurUHeiligeGees ookin my ’n liefde wat my hele lewe vir U ’n offermaak.”) Lees meer op www.kragvirvandag.co.za.

Mens broos en feilbaarDIE aanval tydens diePaasnaweek op ’nfamilie wat vir dielangnaweek op ’ngasteplaas naby Harris-mith gekuier het, hetSuid-Afrikaners geskok.Die wreedheid waarmee ’n egpaar om

middernag – met die aanbreek vanOpstandingsondag – koelbloedig in hul beddoodgeskiet is, gaan die verstand te bowe.Die aanval op Brian (62) en Tillie (46)

Pope se familielede spreek van brutaliteitwat ’n mens nie kan begryp nie. Dat ’nvuurwapen, ’n tuinvurk en koevoet gebruikis, is skokkend.Min mense is weerloser as vakansiegan-

gers. Stedelinge wat van die gejaag engevare in die stad wil wegvlug na dieveiligheid op ’n plattelandse plaas is vandie sagste teikens denkbaar.Wat ’n mens verder bekommer, is

wanneer die moordverdagte ’n uitersbetroubare werknemer is wat deur die jare’n onbesproke werkrekord opgebou het.Hoeveel van ons vertrou ons lewe en

die veiligheid van onskinders nie toe aanmense wat vir ons werken wat ons deur diejare as betroubaar leerken het nie?’n Mens kan jou

maar net die skok en ontnugtering van diegasteplaaseienaars indink wat hul gastetoevertrou het aan iemand wat uiteindelikgeblyk het nie betroubaar te wees nie.Wat beteken dit alles?Dat ’n mens nooit meer jou waaksaam-

heid kan verslap nie, dat daar nêrens ’nveilige wegbreekplek meer oor is nie, datjy niemand durf vertrou nie, dat jy jouselfen jou geliefdes maar in jou huis agter sloten grendel moet toesluit om julle tebeskerm?Dalk moet ’n mens maar steeds voluit

probeer leef, maar met die voortdurendebesef van menslike feilbaarheid en ver-ganklikheid in jou agterkop.En met ’n permanente gebed op jou

lippe vir beskerming teen die bose watsoms op onverwagse plekke kan toeslaan.

Watter soort lekkergoed-mens is jy?Karin Muller

MENSE vergelyk soms ander mense metdiere of met vrugte. Jy kry jou buffels oftrapsuutjies, jou hardekoejawels of suurprui-me.Ek dink die mensdom kan met lekker-

goed vergelyk word. Daar is ’n oneindigheidin kleur, smaak, tekstuur en verpakking.Jou malvalekker-mense is sag van binne

en buite. Jou jellielekkergoed-mense enPaaseier-mense val ook in die kategorie.Hulle is egter die soort lekker wat jy metekstra versigtigheid hanteer. Los jy hulle indie son, raak hulle raak hard van buite,maar dalk nog effens sag van binne. Ashulle te lank buite lê, raak hul binnekanteeindelik ook oneetbaar hard.Dan kry jy jou niekerbol- en gekooktelek-

ker-mense, so hard van binne soos vanbuite. Onwrikbaar. Jy is mal oor hulle of jyvermy hulle. Hulle verrig die onmoontlike inmoeilike tye. Hulle is wie hulle is en maak

gewoonlik geen geheim daarvan nie. ’nMens wonder soms hoe hulle voorberei-dingsproses moes gewees het om so hardaan die ander kant uit te kom.Ons kry ook die witeier-mense. Jy het

amper ’n mes nodig om die buitenste dopte breek, maar dit is waar die hardheidophou. Binne wag ’n soet sjokoladelaag watin jou mond smelt. Die geheim is om nieop te gee met die mense nie. Al lyk dit opdie oog af nie so nie, smag hulle daarnadat jy deur die klipharde dop breek enuitvind wat werklik in hul binneste aangaan.Jy kry ook die teenoorgestelde — die sagtesjokoladelaag buite en ’n harde neut binne:op die oog af sag, maar jy vind vinnig uitdit is waar die sagtheid ophou.Natuurlik is daar jou sjokolade-mense.

Mense wat jy opsoek wanneer jy troosnodig het. Dit is gewoonlik iemand na aanjou. Wanneer jy hulle in die son los, verloorhulle hul vorm, maar nie hul smaak nie.Gee jy hulle ’n tydjie om af te koel is hulle

weer eetbaar.Dan is daar die legio ander lekkergoed-

mense. Die toffies en die suigstokkies. Diekougom en die suursuiker . Die suurwurmsen die sout-drop.Soos alles in die lewe moet ’n mens

versigtig wees om nie lekkergoed op dieverpakking te beoordeel nie. Soms is ditdie aangenaamste lekker wat uit dieonopvallendste verpakking te voorskynkom. Soms is daar die teleurstelling van ’nongelooflike verpakking met ’n nie sosmaaklike lekker daarin nie.Volgens my, wat al in vier provinsies

gewoon het, is die mense van Sentraal-Suid-Afrika my gunstelinglekkergoed-mense.Hul gasvryheid en omgee in moeilike tyeoortref dié van enige ander provinsie selekkergoed-mense.Almal van ons is uniek. Ons verskille

maak die lewe interessant en ons vulmekaar aan, al voel dit nie altyd so nie.Watter soort lekkergoed-mens is jy?

Geesgenoot

Foto ter illustrasie. Foto: freeimages.com

DIE lesersjoernalis Karin Muller. Foto: Verskaf

VOLKSBLAD, moederkoerant van Maluti, is vanjaar 110 jaar oud, wat dit die oudste Afri­kaanse dagblad in die land maak. Vanjaar 102 jaar gelede, dus in 1912, het dit só byDie Volksblad gelyk. Nou word die hele koerant en al sy plaaslike koerante digitaal opnet ’n paar rekenaars aanmekaargesit. ’n Rubriek, Volksblad se verlede, deur Jens Friisverskyn op weekdae op bl. 2 van Volksblad. Lees dié rubrieke om die afgelope eeu teervaar soos deur die oë van die Volksblad­joernaliste. Foto: Verskaf

Uit koerant se verlede

Page 5: Malutima 20140430

MALUTI, WOENSDAG 30 APRIL 2014 5

Shopsmart&saveR54Bulk StewingBeef Bone inPer kg

R28PnP NO NAMETM

FreshWhole ChickenPer kg

SAVE 7.95

TM

FRESH

1090PnP Low FatYoghurtAssorted 500gEach

1190PnPTunaChunks in Oilor SaltWater170g Each

990SparlettaSoft DrinkAssorted2 Litre Each

R47Bulk PorkBraai Chops

Perkg

R43PnPAvocado Ripe &Ready 2s,Baby Leaf Salad120g andMini Italian Tomatoes 250g

1950

PnP NO NAMETM

Large Eggs18s

750ProtexSoapAssorted175g Each

R77ColgateBase RangeToothpasteAssorted75/100mlEach

R44ListerineTotalCare Sensitive,Tartar Control,Teeth &GumDefence orTotal CareCleanMint500ml Each

SunfoilSunflower Oil2 Litre

2890

InflationBusterBetter than last year’s price

1184925_390x198

Selected productson this page havebeen styled forphotography

R69PoolbriteMonthMateSuper Plus orPink Drive1.5kg Each

R15PnPWashedPotatoes 2kg

TM

BUYALLFOR

Best CustomerLoyalty Programme2013*

errammmeme2012013*

BUTCHER’S

BESTBUYS

1490

All GoldTomato Sauce700ml

Ariel AutoWashingPowder 2kg, AutoWashing Liquid1.5 Litreor Power Capsules 14sEach

4490

PRICESVALID29APRIL-4MAY2014ATPICKNPAYSUPERMARKETSANDHYPERSIn Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo, Upington, Kimberley, Kuruman and Vryburg. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesotho and Express stores.smart shopper points will still apply in Express, Daily and Local stores. Shop in store or online at www.pnp.co.za/shop Customer Care 0800 11 22 88.Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply. www.picknpay.co.za

Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Some stores may not stock some of these products.Please check availability.We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liablefor any print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smartshopper termsandconditionsapply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, pleasesee in store or go online for more details.

DIE gr. O­leerlinge aan die Laerskool Jordaniahet gehelp om kruise vir Paasfees te maak.

Foto: Verskaf

VIER geslagte saam op Ouma se verjaardag.Hester Viljoen van Bethlehem het onlangs haar94ste verjaardag gevier. Van links is, voor: Ver­ne Burger (kleindogter), Hester en Lea Burger(dogter); agter: André Burger (kleinseun), Mie­ke Burger (agterkleindogter) en Jean Gouws(agterkleinseun).

Saam vir verjaardag

’n KWILTUITSTALLING is in Bethlehemgehou.Van die mense wat dit bygewoon het, is vanlinks Alaë Gräbe (Clarens), Dinkie de Villiers(Senekal), Liesl van Aswegen (Bethlehem) enSandra van Wyk (Ventersburg).

Bekyk kwilte

Maak kruise vir Pase

Vir meer foto’s ennuus gaan na

www.malutinews.co.za

Page 6: Malutima 20140430

6 MALUTI, WOENSDAG 30 APRIL 2014

Winterwenke vir die tuinierDIE laaste somerbolle se blarevrek nou en baie tuiniers wil weetwat om nou te doen.As jy amarillis-bolle het, kan jy

hulle net so in die grond los.Sodra die blare ongeveer tweederdes of meer teruggevrek het,kan jy dit afsny.Die meeste van die bol se

voeding, wat in die blare was, salnou na die bol gaan.Wat jy wel moet doen, is om

jou bolle en meerjarige plante temerk waar hulle staan sodat jy ofjou tuinier nie die bolle onwetenduithaal of seermaak nie.Gekleurde varkore kan binne ’n

maand of so gelig en verdeelword. Moet dit nie te gou doen nieanders sal die plante te vinnig indie winter begin ontwikkel engroei.JJ van Rensburg, ’n tuinboukun-

dige, sê plante gaan nou in ’nrusperiode in en dit is dus ’ngoeie tyd om plante wat geskuifmoet word te verplant. Herbeplanjou beddings en kyk waar enwatter plante geskuif moet word.Daar is ’n paar goue reëls wat

jy in gedagte moet hou as jyplante suksesvol wil verplant. Diebeste is om jou plante binne ’ndag te skuif. Merk die oriëntasievan die plant en verplant dit indieselfde rigting. Dit sal keer datdie blare en takke brand omdathulle nie gewoond aan dienoordelike son is nie.Snoei die plante wat jy wil

verplant ongeveer ’n derde terug.Onthou, jy verminder en versteurdie wortels, so jy kan nie diebogrondse groei net so los nie.Die verhoudings moet dieselfdebly.Dit is belangrik om die grond

van die plante wat jy wil verplantgoed te deurweek.Jy moet ontslae raak van al die

lug in die grond sodat die wortelsweer in aanraking kan kom metdie grond en nie uitdroog nie ensodat dit water uit die grond kanopneem.Ondersoek jou aalwyne en kyk

of dit wit word. Dit is gewoonlikblare wat deur dopluise aangevalword en die insekte sit teenme-kaar op die buiterand van die

blare wat die blare dan ’n witskynsel gee.Die ou manier om van dié

probleem ontslae te raak is omoleum te spuit (sien aanwysingsop die houer). Onthou egter omjou aalwyne minstens drie keer tespuit, met ’n wagperiode van

minstens twee weke. As dieplante klein is, kan jy selfs dieoleum-mengsel aan die planteverf. Herhaal die behandeling elketwee weke totdat die dopluismaklik loskom as jy daaraan vryf.Complete is ’n sistemiese gifdoderwat op die wortels van die plante

gegooi kan word. Dié gifstof worddeur die plant se wortels opge-neem en dan deur die plantversprei. Indien jy Completegebruik, sal jou plante tot sesmaande teen insekte beskermwees.Nou is die regte tyd om Nama-

kwalandse madeliefies in volson tesaai. Onthou, die geheim is omdie saad die eerste twee wekeversigtig met ’n fyn sproeier nat telei. Daarna kan jy die saad los omaf te hard. Een of twee keer ’nweek se watertoediening is meeras voldoende.

NAMAKWALANDSE MADELIEFIES. Foto: hdwallpapers.in

Prepare for the silent epidemic – osteoporosisCathy Findley

COMPARING bucket lists hasbecome a favourite dinner tableconversation.There is, however, another list

that is not as much fun to share.This is the list of scary things thatcan or may happen to us as weage and osteoporosis is certainlyon that list.Osteoporosis means “porous

bones”. It is a systemic and prog-ressive bone disease characteri-sed by a decrease in bone massand density that can lead to bonefractures, especially in the spine,hips or wrists.“Osteoporosis is often referred

to as the ‘silent epidemic’ becausethere are usually no visiblesymptoms until a bone fractures,”says Peter Jordan, the principalofficer of Fedhealth. “Most peopleassociate osteoporosis with olderwomen, but it can also affectyoung people and men. Statisticsshow that one in three womenand one in five men in SouthAfrica will develop this diseasewithin their lifetime,” he says.It is not all bad news, however.

Osteoporosis is a preventabledisease and recent advances intreatment options have alsoreduced the rate of osteoporoticfractures by 50% to 70%.

There are three vital elementsto prevent osteoporosis:) Sufficient calcium intake: Menand women between the ages of18 and 50 need 1 000 mg ofcalcium a day and this dailyamount increases to 1 200 mg forwomen over 50 and men over 70.Good sources of calcium

include: low-fat dairy products,dark green leafy vegetables,canned salmon or sardines withbones, calcium-fortified cereals,orange juice and soy productssuch as tofu. Calcium supple-ments can also be used. However,do not take too much calcium as itcan cause heart problems andkidney stones.) Sufficient vitamin D intake:Getting enough vitamin D isanother important preventativemeasure. Vitamin D is necessaryfor your body to absorb calcium.Many people get adequate

amounts of vitamin D fromsunlight, but if you live in highlatitudes, you are housebound,you regularly use sunscreen or ifyou avoid the sun entirely, youmay need to look to anothersource for getting this importantvitamin.) Exercise: Exercise helps tobuild strong bones and to slowbone loss. Your bones will benefitfrom exercise no matter when you

start, but you will benefit the mostif you start exercising when youare young and continue toexercise throughout your life.Combine strength-training exerci-

ses with weight-bearing exercises.Swimming, cycling and exercisingon machines such as ellipticaltrainers provide a good cardiovas-cular workout, but because these

exercises are low impact, they arenot as helpful as weight-bearingexercises for better bone health.) Information provided byFedHealth.

THE difference between a healthy bone and one with osteoporosis.

Page 7: Malutima 20140430

MALUTI, WOENSDAG 30 APRIL 2014 7

Page 8: Malutima 20140430

8 MALUTI, WOENSDAG 30 APRIL 2014

Kom koop deli-produkte op markAnnalize Doubell

VOLKSBLAD se gewilde Kos-en-kunsmark vind Saterdag ouderge-woonte van 09:00 tot 15:00 in dieBotaniese Tuin in Bloemfonteinplaas.Vandeesmaand se tema is deli-,

kaas- en wynprodukte. Kom koop ’nlekker vars gebakte brood virSaterdagaand se braaigeselligheid.Daar sal oudergewoonte ook

gebottelde produkte, meubels, klere,kuns en mooi artikels vir die huiswees.Vir die koffieliefhebbers is daar

weer verskillende soorte koffies omte proe en heerlike fyngebak om

daarmee saam te nuttig.In die lapa is weer ’n volledige

kroeg om die dors te les en soosgewoonlik word ook tuisgebroudebier verkoop.Dié keer is daar meer kosstalle-

tjies om van te kus en te keur.Die jongspan is nie vergete nie

en hulle sal op ’n springkasteel kanbaljaar, terwyl Ma hulle op spook-asem, roomys en springmielieskan trakteer.Besoekers kan rustig onder die

bome saamkuier terwyl hulle napragtige musiek op die oop verhoogluister.’n Mobiele bank op die terrein sal

inkopies vergemaklik.Lootjies sal ten bate van Volks-

blad se projek Ons Gee Om(voorheen die Volksblad-Kersfonds)verkoop word en diegene wat R20vir die fonds skenk, staan ’n kansom lekker pryse te wen.Gholfkarretjies is ook weer

beskikbaar om diegene wat verparkeer te vervoer.Toegang is R11 vir volwassenes

en R6 vir kinders.) Rig navrae aan Bianca Prins [email protected].

DIE House of Froggit, wat voorheen onder die naam Elbow’s Up op dieKos­en­kunsmark sake gedoen het, is ook weer met sy verskillendesoorte kaas en gebottelde produkte op die mark. Foto: Verskaf

DIE Kos­en­kunsmark Saterdag beloof hope vermaak. Hier swaai Ka­trien van Zyl gekleurde linte. Foto: Conrad Bornman/Foto24

VOLKSBLAD se Kos­en­kunsmark word Saterdag in die Vrystaatse Botaniese Tuin in Bloemfontein gehou.Foto: Conrad Bornman/Foto24

Page 9: Malutima 20140430

MALUTI, WOENSDAG 30 APRIL 2014 9

FROM a little spark may burst aflame. — Dante AlighieriDie projek Vir Ons Kinders ten

bate van Engo se behoeftigekinders in die Vrystaat beginvandeesweek op die Bloemskou.Die projek word vanjaar die

sesde keer aangepak.’n Chevrolet Spark Campus

van R112 400 is op die spel.Deur slegs ’n R20-skenking

te doen, staan jy ’n kans omdie eienaar van die Spark tewees.Nóg belangriker – jou R20-by-

drae is een van die vonke watdie vuur van omgee aansteek.Die vuur maak ’n verskilin die lewe van duisendekinders.Kaartjies kan van 24 April tot

3 Mei teen R20 per kaartjie byEngo se stalletjie in die Tulip-saalop die Bloemskou gekoop word.Baie dankie aan die Bloemskouvir die borgskap van die stalletjie.Ná die skou sal kaartjies by

alle Engo-kantore en -sentrumsin die Vrystaat beskikbaar wees.Die sluitingsdatum van die

kompetisie is op 23 November.Vyf finaliste sal op 9 Januarie2015 met die hulp van PwCaangekondig word. Die finaletrekkingsgeleentheid is op 23Januarie 2015 in Bloemfontein.Die wenner sal met ’n nuweChevrolet Spark Campus weg-stap.Verskeie promosieveldtogte sal

die volgende sewe maande oordie Vrystaat heen plaasvindwaardeur mense aangemoedigsal word om kaartjies ten bate

van die Vir Ons Kinders-projekte koop. Die motor sal ondermeer op Volksblad se Kos-en-kunsmark, die Vryfees inBloemfontein, die Kersiefees inFicksburg en in verskeie winkel-sentrums oor die Vrystaat heenbesigtig kan word.Die Vir Ons Kinders-projek

sou nie moontlik gewees hetsonder die ondersteuning van syborge nie. Vanjaar se borge isImperial GM Bloemfontein, RadioRosestad en Volksblad seSentrale Plaaslike Koerante.Engo-kinder-en-jeugsorg

(jeugsorgsentrums, vroeërbekend as die kinderhuise) is ’nnie-winsgewende instansie watkinders heeltyds versorg watdeur die Kinderhof van hulouerhuise verwyder is, omdathulle ’n behoefte het aan sorgen beskerming. Die diens isreeds meer as 100 jaar oud enhet ’n holistiese uitgangspuntvan versorging wat alle fasetteinsluit.Sowat 800 kinders tussen 0

maande en 18 jaar word in 34jeugsorgsentrums oor dieVrystaat heen versorg. Diesentrums skep ’n huislikeatmosfeer vir kinders en is in diegemeenskap geleë. Die doel isom kinders in die gemeenskapte laat inpas.Bykomende hulp word verleen

aan ongeveer 2 500 kinders watin risiko-omstandighede leef.DIE Engo-jeugsorgsentrums

(kinderhuise) in die Vrystaat hetdit moeilik. Die staatsubsidies hetdie afgelope jare weinig verhoog

en dit word steeds van diekinderhuise verwag om diekinders met minder as R12 perkind drie keer per dag kos tegee.Dit het noodsaaklik geraak vir

die gemeenskap om betrokke teraak.Geld om in die noodsaaklike

behoeftes van die kinders tevoorsien moet deur insamelings-projekte soos dié ingesamel

word.) Vir meer inligting oor die VirOns Kinders-projek en diebeskikbaarheid van kaartjies injou streek, skakel 051-407-7222of besoek www.engo.co.za.

Sit vonk in veldtog Vir Ons Kinders

DIE kinders van die Engo­kinder­en­jeugsorg. Foto: Verskaf

Page 10: Malutima 20140430

10 MALUTI, WOENSDAG 30 APRIL 2014

André Botha

DIE provinsiale en nasionale verkiesingsverskil van die munisipale verkiesingsdeurdat kiesers op 7 Mei slegs vir partye

gaan stem en nie vir individuele kandidatenie.Kiesers sal op 7 Mei twee stembriewe

ontvang. Een daarvan is vir die provinsialewetgewer en die ander een is vir die

Nasionale Vergadering in die parlement.Kiesers kan provinsiaal vir een party en

nasionaal vir ’n ander party stem as hullewil.Nog ’n verskil tussen munisipale verkie-

sings en provinsiale en nasionale verkie-sings is waar kiesers mag stem.In munisipale verkiesings kan slegs in die

stemlokaal gestem word waar die kiesergeregistreer is. In provinsiale en nasionaleverkiesings kan egter by enige stemlokaalgestem word.As jy dus in Kimberley geregistreer is,

maar jou op stemdag in Upington bevind,kan jy steeds provinsiaal sowel as nasio-naal stem.Bevind jy jou egter in Bloemfontein, sal jy

slegs nasionaal kan stem, omdat jy nie indie Vrystaat geregistreer is nie.Om te kan stem moet kiesers hul

identiteitsdokumente saamneem. Daarson-der kan nie gestem word nie. Kiesers magook net een keer stem.Suid-Afrika gebruik ’n proporsionele

kiesstelsel op nasionale en provinsiale vlak.Dit beteken die getal setels wat elke partywen, hang af van die getal stemme wat dieparty kry.’n Formule word gebruik waarvolgens een

setel vir ’n bepaalde getal stemme aan dieonderskeie partye toegeken word.Nadat die setels volgens die formule

toegeken is, bly daar ’n paar setels oor.Elke party het ook oorskot-stemme (stemmebo en behalwe die getal stemme per setel).Dié setels word dan toegeken op ’n

grondslag van een setel vir die party metdie grootste getal oorskot-stemme, dan ’nsetel vir die party met die tweede grootstegetal oorskot-stemme, en so voort totdat aldie setels gevul is.Elke party het drie kandidatelyste: Een lys

is vir die provinsiale wetgewer, een is ’nstreeklys vir die Nasionale Vergadering endie derde lys is ’n nasionale lys vir dieNasionale Vergadering.As ’n party ses setels in die wetgewer

wen, word dit gevul deur die eerste seskandidate op sy wetgewerlys. Die provinsia-le stembriewe word hiervoor gebruik.Die Nasionale Vergadering se 400 lede

word in twee groepe van 200 elk aangewys.Vir albei groepe word die nasionale stem-briewe gebruik.Vir die een groep word die nasionale lys

gebruik. Die aantal setels vir elke partyword bepaal volgens sy getal stemmenasionaal en die lede word aangewysvolgens hul plek op die onderskeie partylys-te.Die ander 200 lede word aangewys

volgens die stemme wat die partye in dieonderskeie provinsies behaal het deurdie nasionale stembriewe te tel. Elke partyhet ’n lys per provinsie en elke provinsiehet ’n getal setels in die Nasionale Verga-dering.Die Nasionale Raad van Provinsies is die

ander deel van die parlement. Dit het dieou senaat vervang en sien spesifiek na diebelange van die provinsies om.Kiesers stem nie regstreeks vir dié

liggaam nie. Die samestelling daarvan worddeur die samestelling van elke wetgewerbepaal.As ’n party dus ’n derde van die wetge-

wersetels in ’n provinsie gewen het, kry hyook ’n derde van die provinsie se setels indie Nasionale Raad van Provinsies.

Provinsiale, nasionale en munisipale verkiesings verskil só

GUIDO POSTMA van die Bethseals­klub in Bethlehem is vir die Vrystaat­biathle­span gekies wat einde Julie aandie nasionale kampioenskapsbyeen­koms in Durban gaan deelneem.

Foto: Verskaf

Gekies vir span

TE KOOP

KLERASIE

1615

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

ALLERLEI

1845

SANDSTONE: Blocks,bricks, cladding,

rivens, tiles, etc. Tel:058 303 4840.

12 Archbell Street, BHM.

LOODGIETERS

1855

AQUA PLUMBING:Repair and installation ofgeysers and all plumbingemergencies.Call 074 420 1076.

EIENDOMME

TE HUUR

3205

Akkommodasie beskik-baar, 500 m buite Beth-lehem op die Paul Roux-pad.* 4-slk-huis met 1,5 badk.R7 500 p.m. W en l ing.*Eenmanwoonstel: R2 200p.m. W en l ingesluit.* 2-slk-woonstel, R4 500p.m. W en l ing.Swembad/duiwelsvurkom-heining, lapa ingesluit.Beskikbaar 1 Mei 2014.Deposito betaalbaar. Ska-kel Heleen 072 282 3550.

KANTORE

3290

SHOP TO LET: 120square metres in BrandStreet, Bethlehem. R5 000p.m. plus key deposit, R5000. Phone 083 634 7158/082 779 1694.

Page 11: Malutima 20140430

MALUTI, WOENSDAG 30 APRIL 2014 11

Page 12: Malutima 20140430

SportSportKoerant met hart The paper with heartI

Nico Gous

DIE Preprimêre SkoolKindersorg in Bethle-hemhet Vrydag ’n rug-by-en-netbaldag bydie Laerskool TruidaKestell gehou.Hier het ongeveer

230 gr. O-leerlingevan die Kiddies Club,Kindersorg, Tingeling,Jordania en The An-chor teen mekaar ge-speel. Op die baan enveldwasdie spelmaar’n deurmekaarspul,maar die leerlingehet die dag geniet.“Dit is ’n dag vir die

kinders en vir die lek-kerte,” sê Cornél Mul-ler, skakelbeampte ensportorganiseerdervan Truida Kestell.Dié dag is die eerste

keer in 2010 gehouen was net ’n dag virKindersorg, maar hetsedertdien uitgebrei.“Ons hou die dag,

want daar is nie reg-tig blootstelling vir diegr. O-leerlinge nie.”

Dagvetpret

REGS: Gr. O­rugby by die Laerskool TruidaKestell in Bethlehem.

BULLETJIERUGBY op die Kindersorgdag indie gr. O­rugbyproewe by die Laerskool TruidaKestell in Bethlehem.

NETBALPROEWE op die Kindersorg­dag by die Laer­skool Truida Kestell in Bethlehem.skool Truida Kestell in Bethlehem.

NETBALPROEWE by die Laerskool Truida Kestell in Bethlehem. Foto’s: Trish Schmidt

VEILING30 Mei 2014 om 11:00 te

774 Ha Wildsplaas – FouriesburgPrentjiemooi wildsplaas in die bergagtige dele van die Oos-Vrystaat!

Een van die bestes in die Fouriesburg omgewing!4 Gronddamme wat natuurlik gevoed word uit die Witteberge, boorgat, goed-keurde wildsomheining en verskeie wildsoorte. 7 Skaapkrale, verskeie gras-soorte, bosrante en klowe. Konferensie saal, ope-lug kerk, verskeie grootte‘chalets’ en ablusie geriewe.‘n Grot met slaapplek vir 28 mense en asem-

rowende sporekrans staproetes. Werkershuise, asook 2 pakstore.Implemente en Eskom krag.

10 % Deposito, 10 % Kopers kommissie. 7 Dae vir bekragtiging,Verbruikerswet ter sprake. Termes en voorwaardes op aanvraag.

Fouriesburg

Kontak: Braam 082 804 8079Pieter: 076 922 3699 / Ben: 082 570 7583

Afdraai S28 29.320 E28 03.972Plaas S28 29.461 E28 03.614

Plaas Bergdeel.

www.property24.co.za, Lys nr: 101729995