Maluti 20130918

8
TEL: 058 - 303 5411 WOENSDAG 18 SEPTEMBER 2013 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE Koerant met hart The paper with heart I Man ná ongeluk glo getakel Lynda Greyling QUINTON ACKERMAN (32) moes verskeie steke in sy gesig kry nadat hy moontlik ná ’n motorongeluk aan- gerand is. Ackerman, wat op Lindley woon, het verlede Sondagmiddag met sy motorfiets winkel toe gery om te gaan lugtyd koop. Die winkel was toe. Op pad terug huis toe was hy om ’n draai in ’n onge- luk betrokke. ’n Indiërman bekend as Moham- med het daar verbygery en gesien Ac- kerman lê onder die voertuig. Na be- wering het hy sy valhelm opgehad. Hy het na Sandra Ensley, Ackerman se vrou, Corrie, se werkgewer, gegaan en haar van die ongeluk verwittig. Sy het vir Corrie gaan oplaai waarna die twee na die ongelukstoneel toe is. Daar aangekom het Ackerman langs die voertuig gelê met sy valhelm af en sy gesig wat op verskeie plekke bloei. Hy is na die Nketoana-hospitaal gebring, maar is kort daarna na die Dihlabeng-hospitaal oorgeplaas. Sy bobeen is gebreek en hy moes ’n operasie ondergaan. Volgens Cor- rie verduur hy nog baie pyn en moet hy ook ’n veloorplanting ondergaan. Dr. Ira Kearns, waarnemende uit- voerende hoof van die Dihlabeng- hospitaal, sê Ackerman se toestand is stabiel. Eugene Botha,’n familielid van Ac- kerman, sê hulle is ontsteld, want dit wil voorkom asof Ackerman aange- rand is terwyl hy beseer op die grond gelê het. Na bewering het die drie mans wat in die voertuig was hom ge- skop. “Dit maak nie saak wie vir die onge- luk verantwoordelik was nie, ’n mens maak nie iemand seer wat beseer op die grond lê nie. Ackerman self kan niks onthou nie. Hy het aan Maluti gesê hy verduur baie pyn. Benewens sy been sukkel hy om asem te haal, maar gelukkig is sy ribbes nie gebreek nie. QUINTON ACKERMAN TO swim is gruelling. One of the members of the South African Army participating in the swimming event of the Fittest Soldier Competition for 2013. Photo: Lynda Greyling Soldiers battle the cold Lynda Greyling SUMMER, sun and swimming. For the past few days Bethle- hemites experienced fair wea- ther, but to swim outside early in the morning is unheard of, as the water is still too cold. For the members of the South African Army it was a different story, as the South African Army Fittest Soldier Competition 2013 started early on Monday with a swimming competition at the Dihlabeng municipal swim- ming-pool. It is the first time since the controversial renovation of the pool that it is open to host an event of this magnitude. Only 330 members of the SA Army qualified to participate. Some of the participants could not swim, but to par- ticipate in the various catego- ries for the fittest soldier com- petition they had to. Fortunately, there were enough rescuers, as well as a medical team, stan- ding by. Former commander of 2 Field Engineer Regiment, Lt Col An- drew Dinwoodie, also participa- ted. He came second in his sec- tion. For the 330 participants there are still the Engineer Surprise, the fitness test and the enduran- ce walk to do.

description

Maluti 20130918

Transcript of Maluti 20130918

TEL: 058 ­ 303 5411 WOENSDAG 18 SEPTEMBER 2013 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

Koerant met hart The paper with heartI

Man ná ongeluk glo getakelLynda Greyling

QUINTON ACKERMAN (32) moesverskeie steke in sy gesig kry nadathy moontlik ná ’n motorongeluk aan-gerand is.Ackerman, wat op Lindley woon,

het verlede Sondagmiddag met symotorfiets winkel toe gery om te gaanlugtyd koop.Die winkel was toe. Op pad terug

huis toewas hy om ’n draai in ’n onge-luk betrokke.

’n Indiërman bekend as Moham-medhet daar verbygeryengesienAc-kerman lê onder die voertuig. Na be-weringhet hy sy valhelmopgehad.Hyhet na Sandra Ensley, Ackerman sevrou, Corrie, se werkgewer, gegaanen haar van die ongeluk verwittig. Syhet vir Corrie gaan oplaai waarna dietwee na die ongelukstoneel toe is.Daar aangekom het Ackerman

langsdie voertuig gelêmet sy valhelmaf en sy gesig wat op verskeie plekkebloei. Hy is na dieNketoana-hospitaal

gebring, maar is kort daarna na dieDihlabeng-hospitaal oorgeplaas.Sy bobeen is gebreek en hy moes

’n operasie ondergaan. Volgens Cor-rie verduur hy nog baie pyn en moethy ook ’n veloorplanting ondergaan.Dr. Ira Kearns, waarnemende uit-

voerende hoof van die Dihlabeng-hospitaal, sê Ackerman se toestandis stabiel.Eugene Botha,’n familielid van Ac-

kerman, sê hulle is ontsteld, want ditwil voorkom asof Ackerman aange-

rand is terwyl hy beseer op die grondgelê het. Na bewering het die driemans wat in die voertuig was hom ge-skop.“Dit maak nie saakwie vir die onge-

luk verantwoordelik was nie, ’n mensmaak nie iemand seer wat beseer opdie grond lê nie.Ackerman self kan niks onthou nie.

Hy het aan Maluti gesê hy verduurbaie pyn. Benewens sy been sukkelhy om asem te haal, maar gelukkig issy ribbes nie gebreek nie. QUINTON ACKERMAN

TO swim is gruelling. One of the members of the South African Army participating in the swimming event of the Fittest Soldier Competition for 2013.Photo: Lynda Greyling

Soldiers battle the coldLynda Greyling

SUMMER, sun and swimming.For the past few days Bethle-

hemites experienced fair wea-ther, but to swim outside earlyin the morning is unheard of, asthe water is still too cold.For the members of the South

African Army it was a differentstory, as the South African ArmyFittest Soldier Competition2013 started early on Mondaywith a swimming competition atthe Dihlabeng municipal swim-ming-pool.It is the first time since the

controversial renovation of thepool that it is open to host anevent of this magnitude.Only 330 members of the SA

Army qualified to participate.Some of the participants

could not swim, but to par-ticipate in the various catego-ries for the fittest soldier com-petition they had to. Fortunately,there were enough rescuers, aswell as a medical team, stan-ding by.Former commander of 2 Field

Engineer Regiment, Lt Col An-drew Dinwoodie, also participa-ted. He came second in his sec-tion.For the 330 participants there

are still the Engineer Surprise,the fitness test and the enduran-ce walk to do.

2 MALUTI, WOENSDAG 18 SEPTEMBER 2013property

|wheels

|movables

Erfenisdagveiling

aucor.com

Datum: Dinsdag, 24 September 2013 om 10:30Perseel: Krugerlaan 1, Estoire, Bloemfontein

120x Bankvoertuie &Vragmotors

Behoorlik gelas deur die Terugname- enVlootbestuurders vanWesbank, MFC (‘n divisie van Nedbank), Nedbank Ltd, Mercedes-Benz Financial Services SA (Pty) Ltd., Daimler Fleet Management SA (PTY) Ltd., sal Aucor die volgende per publieke veiling verkoop:

GPS: S 29°06.767’O 026°16.567’

| Voertuie | SNVs | Minibusse | Bakkies | Voorhakers | Vragmotor | Sleepwaens

VOORWAARDES: ‘n Terugbetaalbare registrasiedeposito van R10 000 is betaalbaar per bank- of bankgewaarborgde tjek, debiet/ kredietkaart of EFO. GEEN KONTANTWORD AANVAAR NIE. ‘n Dokumentasiefooivan R2000 (BTW ingesluit) is betaalbaar op elke lot. 6% Koperskommissie (BTW uitgesluit) is betaalbaar op elke lot. Alle aanbiedinge sluit BTW uit. Onderhewig aanverandering sonder voorafkennisgewing.Aucor mag bie namens die verkoper tot die reserweprys. Bewys van adres en ID-Dokument vir FICA-registrasie word benodig. Afslaer: Dave Price

Besigtiging: Ma. 23 Sept. 08h30 - 16h30Jakoef Jacobs: 083 780 0055

[email protected] | 051 433 2872

Voertuie&SNVs• 2013 Volkswagen Polo 1.6 Comfortline• 2012 GWM Florid 1.5 Super Lux• 2011 Mercedes-Benz C180 BE Classic Outo• 2011 BMW 323i Outo• 2x 2011 Toyota Yaris Zen3 ACS• 2011 Toyota Corolla 1.6 Professional• 2011 Ford Figo 1.4 Ambiente• 2011 Renault Sandero 1.6 United• 2010 BMW X1 XDrive 2.0D Exclusive• 2010 Audi A4 2.0 TFSi AMB Multi• 2010 Toyota Corolla 1.6 Professional• 2010 Volkswagen Polo 1.4 Comfortline• 2010 Toyota Yaris T1 5-Deur• 2010 Volkswagen Polo Vivo 1.4• 2010 Volkswagen Citi Xcite 1.4i• 2x 2010 Renault Sandero 1.6 United• 2010 Chevrolet Aveo 1.6 LT• 2010 Chevrolet Spark L 5-Deur• 2010 Kia Soul 1.6• 2010 Kia Picanto 1.1 LX• 2010 Tata Indica 1.4 LSi• 2009 Audi Q7 3.0 TDi V6 Quatro Tip• 2009 BMW 320i• 2009 BMW 320D Outo (E90)• 2009 Volkswagen Golf VI GTi 2.0 TSI DSG

• 2009 Volkswagen Polo Classic 1.4 Trendline• 2009 Volkswagen Citi Sport 1.4i• 2008 Chevrolet Captiva 3.2 LTZ 4x4 Outo• 2008 Mercedes-Bnz SLK200 Kompressor Outo• 2008 Chevrolet Captiva 2.4 LT• 2008 Kia Sedona 2.9 CDRi EX Outo• 2008 Mazda CX-7 2.3 DISI Outo• 2008 Mazda 3 1.6• 2008 Opel Corsa 1.4 Enjoy• 2008 Ford Focus 1.6i Ambiente• 2007 Toyota Yaris T3 (Lugversorger)• 2007 Toyota Avanza 1.5 SX• 2007 Opel Zafira 2.0T OPC• 2007 Ford Focus 1.6 Ambiente• 2007 Renault Clio III 1.5 DCi Expression• 2007 Kia Sorento 2.5 CRDi• 2006 Toyota Condor 2400i TX 4x4• 2006 Volkswagen Jetta 2.0 Comfortline• 2006 Toyota Tazz 130• 2006 Renault Modus 1.4 Dynamic• 2006 Toyota Tazz 130• 2006 TATA Indigo 1.4 GSX• 2006 Citroen C2 1.6i VTS• 2006 Volkswagen Jetta 2.0 ComfortlineBakkies&4x4s• 2013 Nissan NP200 1.6

Vir Finansiering skakel:Celestè 082 374 5078

• 2012 Toyota Hilux 3.0 D4-D Raider R/B• 2012 Nissan NP200 1.6i• 2012 GWM Steed 5 2.4 MPi D/Kajuit• 2011 GWM Steed 5 2.5 TCI 4x4 D/Kajuit• 2011 Nissan Navara 2.5 DCi XE K/Cab• 2011 Ford Bantam 1.3i XL• 2010 Mitsubishi Triton 2.4 MPi D/Kajuit• 2007 Nissan Navara 4.0 V6 D/Kajuit• 2007 Nissan Hardbody 3.0TD SEL K/Cab 4x4• 2007 Ford Banyam 1.3i XL• 2007 Fiat Strada 1.7 TD EL (Lugversorger)• 2007 GWM 2.2 Lux• 2006 Landrover Defender 110TD5HardTopGen• 2006 Isuzu KB 300 TDi LX

MiniBusse• 2010 Toyota Quantum 2.7 Sesfikile 15-Sitplek• 2010 Toyota Quantum 2.7 10-Sitplek• 2006 Volkswagen Transporter C/Bus 2.5 TDi LAA20x Nie-Lopend/Ongeluksbeskadig• 2011 CMC Amandla 2.2• 2010 Ford Figo 1.4 TDCi Ambiente• 2010 Mahindra Scorpio 2.5 TCi

• 2008 Toyota Hilux 2.5 D-4D SRX• 2008 CAM Inyathi 2.2i• 2007 Toyota Hiux 4.0 Outo Raider 4x4• 2006 Nissan Tiida 1.6 Visia• 2006 Volkswagen Jetta 1.6 Trendline• 2005 Nissan Almera 1.6 Luxury10xVragmotors,Voorhakers & Sleep-waens• 2011Hyundai HD72Valkantvragmotor• 2 x 2006 & 2004Mercedes-Benz Actros 2640D/AsVoorhaker• 2005Mercedes-Benz Actros 3340D/AsVoorhaker

• 2003Mercedes-Benz Actros 3335 D/AsVoorhaker

• 2009 Afrit Kantwip Koppelleunwa• 2004 SATBTautliner Kantwip Koppelleunwa• 2003 SATB 3-as Platbaksleepwa met Palfingersteenkraan• 2002TopTrailer Kantwip Koppelleunwa•Hendred Fruehauf Drie-as Verkoelings-semisleepwa

DIE Laerskool Truida Kestell se Sangfees met Kleur as tema is die afgelope week gehou. Diegr. 5’s het Donderdagaand twee keer opgetree nadat hul nommer die meeste geld op die veilingontvang het. Nog foto’s is op Maluti se Facebook te sien. Foto: Lynda Greyling

Hou sangfees kleurryk

Seun (3)sterfskielikKLEIN TP (3), seunvan James en Yolan-di Smit van Bethle-hem, is oorlede.TP is Donderdag-

oggend in die DonaldGordon- MedieseSentrum in Johan-nesburg dood nadathy drie weke vanmaag- en hoofpyngekla het.Boodskappe van

medelye het sedert-dien ingestroom op’n Facebookgroep,die TPGebedsgroep,wat onlangs beginis.TP word môre om

11:00 uit die Hoek-steenkerk in PaulLaeseckelaan begra-we.Hy word deur sy

ouers, James en Yo-landi, en sy sussie,Zelda (sewe maan-de), oorleef.

MALUTI, WOENSDAG 18 SEPTEMBER 2013 3

4 MALUTI, WOENSDAG 18 SEPTEMBER 2013

Resepteboekbekend gestelDAAR is al proe-aande gehousodat Bethlehemiete verskil-lende lande se geregte kan er-vaar.Nou was daar ’n proe-aand

met ’n verskil.Tingeling kook!Die Pre-primêre Skool Tin-

geling het sy kleurryke resep-teboek Dinsdagaand bekendgestel met ’n proe-aand by dieskool met ’n verskeidenheidgeregte uit die boek wat voor-berei is.Die resepteboek is ’n myl-

paal vir die skool en beloof ommense aan die kook en bak tekry.Dit is terselfdertyd ’n geldin-

samelingprojek van die skoolwat ’n werklikheid gewordhet.Resepte van oumas, tan-

nies, niggies, ma’s en someerhet op die skool neergereënen dit het kopkrap gekos omeindelik keuses te maak en ’n

spogboek met smullekker re-septe daar te stel.Die ideaal van die boek

word in die voorwoord saam-gevat: “Mag elke hand wat dieboek vashou en daaruit kook,vreugde smaak!“Geniet die voorreg van

saam kook, saam proe ensaam eet as ’n gesin om ’n ta-fel – en koester dit.”Wat die resepteboek merk-

waardig maak, is die talrykefoto’s van Tingeling-kleuterswat kook in voorskote en sjef-hoede – ’n fees van gesiggies,potte, panne, klitsers, be-standdele, houtlepels – elkebladsy ’n collage van bedrywi-ge kleuters in die kombuis watbak en brou.Die boek het 18 afdelings:

sop en voorgeregte, ontbyt,vleis, hoender, vis, eenskottel-geregte, bygeregte, slaai, na-geregte, brood en beskuit,skons, muffins en pannekoek,

terte, klein- en groot koeke,lekkers, souse en marinadesen vele meer.’n Interessante afdeling so

reg in die kraal vir mammaswat kinders oor naweke of va-kansietye moet besig hou, isresepte vir gegeurde soutklei,Kool-Aid-vingerverf, onge-kookte vingerverf, potverf,prettige seepbelle, seepverfen speelklei.Daar is ook resepte vir

skottelgoedseep, souspoeier,’n wasmengsel vir komberseen meubelpolitoer.Die Tingeling Kook gaan

beslis ’n kosbare boek op dierak word vir die kleuter en syof haar geliefdes.) Tingeling Kook is saamge-stel deur personeellede en ou-ers van die Pre-primêre SkoolTingeling op Bethlehem, Du-pla-drukkers, September2013.Die prys is R150.

DIE Pre-primêre Skool Tingeling se personeellede spog met dié skool se resepteboek, TingelingKook. Van links is, voor: Nankie Lingenfelder, Estelle de Wet en Juanita Erasmus; agter: RiaBasson (hoof), Marietjie Pieterse, Zachie Zietsman en René Kruger.

ANRU ERASMUSstaan hier by een vandie talle tafels meteetgoed uit TingelingKook op die proe-aand wat by Tingelinggehou is.

MALUTI, WOENSDAG 18 SEPTEMBER 2013 5

6 MALUTI, WOENSDAG 18 SEPTEMBER 2013

DIE vrouediens van die NG kerk op Fouriesburg het ’n lenteteeparty in die skoolsaal gehou. Die tema was Aanraking.Vrouewatmet handskoene, wat deel van die tema gevormhet, spog, is van linksCaty Erwee, Hannetjie Labuschagne,Erna Hugo en Corrie Snyman.

DIE vrouediens van Kestell het ’n lenteteeparty gehou. Ezelma Lombaardvan Clocolan was die spreker. Van links is Hanlie Oosthuizen, Lombaard,Marie Ferreira en Alida du Toit. Foto: Baba Storm

RINA BESTER en Charlotte Roos van Fouriesburg het die lenteteeparty vandie NG kerk Fouriesburg se vrouediens bygewoon.

DESIRÉ STEYN (links), ’n student inpastorale berading aan die Noord-wes-Universiteit (NWU), was diespreker op die lenteteeparty wat deurdie NG kerk Fouriesburg se vroue-diens aangebied is. Steyn wat nouhaar verhandeling vir haar meesters-graad doen, het oor aanraking en dieuitwerking wat dit op iemand se emo-sionele lewe kanhê, gepraat. By haaris haar ma, Estelle Meyer.

Praat op teeparty

MALUTI, WOENSDAG 18 SEPTEMBER 2013 7

Was vansitkamerstelle,

volvloermatte enmotorsitplekke.

Uitsuig van water.Gratis kwotasies.

Skakel

Ronel 082 788 1483

SANDSTONE: Blocks,bricks, cladding, rivens,tiles, etc.Tel. 058 303 4840.12 Archbell Street, Bethle-

hem.

KRAALMIS: 40-KG-SAKKE.R25 per sak. Skakel071 659 6045 na 13:00.

Agri- en diesel-werktuigkundiges,

oorhoofsekraantegnikuste,elektrisiëns,

‘millwrights’, ‘fitters’,‘boilermakers’

met 6 jaar ‘welding’-ondervinding, ‘welders’

en ‘pipefitters’.Alleenlik

persone/gesinne watpermanent in Kanada

wil woon.Epos asb. CV na:

[email protected]

KANADA

Beskikbaar 1 Okt.Netjiese 3-slk. Oorkant Trui-da Kestell-skool. Veiligeomgewing. Privaattuin.R5 000 p.m. Johan

082 301 6450.

EIENDOMS

AGENT

ESTATE AGENT

Jaco

082 759 9950

WWW.LEAPFROG.CO.ZA

Studeer u kind volgendejaar by die Noordwes Uni-

versiteit- PUKKE ?Ons het `n wyeverskeindenheid

eiendomme TE KOOP be-skikbaar, om u sak te pas.Belê vandag nog om die

vrugte daarvan te pluk as ukind sy/haar studies voltooi

het. 072 561 5730,072 561 5715, 084 561 5703,

018 293 1858.www.justpropertygroup.co.za

Maria soek werk: Ishardwerkend en het

ondervinding as huishulp.Skakel 071 833 3899.

Veronica is op soek nawerk as kassiere,

kinderoppasser, huishulp.Skakel

071 903 8058/072 259 6733.

ADMIN ASSISTANT: Halfday (possible full day infuture), BETHLEHEM.General office duties.

Driver's licence and owntransport essential.

Please fax SHORT CV to086 609 5349.

Employed and yoursalary not enough? Join ourfast-growing family ofagents by selling ourdelicious products togenerate that much-neededextra income.Free Deliveries. ContactSanet 051 433 4096 orSMS name and number to082 490 6967.

SOEK, KOOP, VERKOOP

8 MALUTI, WOENSDAG 18 SEPTEMBER 2013

SportSportKoerant met hart The paper with heartI

TWEE junior spelers van die Bethle-hem-gholfklub het die Oos-Vrystaat-krieketgholfdag gewen.Stefan van Dyk en Paul-Johan

Farrell het met 51 punte geseëvier.Altesaam 80 spelers het aan ’n beterbal-kiesspel deelgeneem.Die Knights-spelers Kobus Pie-

naar enWerner Coetzee, asook NicoPretorius, bestuurder van die Vry-staat-stadion, het deelgeneem.Deon van Rensburg en Pierre Hat-

tingh was tweede met Albert Smit enOtto Wächter in die derde plek.Naaste aan die pen: Muller van

Straaten (16), Desmond Deyzel (6),Joubert Steyn (2) en Isaac Hlalele(12).

Juniors gholfdag se room

TWEE junior spelers Stefan van Dyk en Paul-Johan Farrell het vanjaar Oos-Vrystaat-krieket se gholfdag gewen.Van links is Paul-Johan Farrell, Hennie Jansen (VKB), Stefan vanWyk en Corné van der Merwe (sekretaris: Oos-Vry-staat-krieket).

’n KLOMPIE Knights-spelers hetVrydag aan Oos-Vrystaat-krieket segholfdag opBethlehemdeelgeneem.Van links is Kobus Pienaar (Knights),Dawie Botha (voorsitter: Oos-Vry-staat-krieket), Werner Coetzee(Knights), Carel Beneke (Oos-Vry-staat-krieket) en Nico Pretorius (be-stuurder: Vrystaat-stadion).

OOS-VRYSTAAT-KRIEKET het aan sy borg, André Findt van Andras Findt-onderdele, ’n oorkonde op die prysuitdeling van die jaarlikse gholfdag watVrydag gehou is, oorhandig. Van links is Dawie Botha (voorsitter), Carel Be-neke en André Findt.