Kwartaal 3 Voorbereiding Week 5-6 Vlak 5 · 2020. 7. 19. · Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 3 Vlak...

11
Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 3 Vlak 5 1 Kwartaal 3 Voorbereiding Week 5-6 Vlak 5 Naam: _______________ Van: _________________ Instruksies: Lees al die instruksies op elke bladsy deeglik. Indien jy nie die boekie kan print nie, doen jou antwoorde op ‘n aparte papier. Onthou om jou naam, datum en opskrif op elke bladsy te skryf. Geniet dit en dink mooi voordat jy jou vrae antwoord.

Transcript of Kwartaal 3 Voorbereiding Week 5-6 Vlak 5 · 2020. 7. 19. · Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 3 Vlak...

Page 1: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 5-6 Vlak 5 · 2020. 7. 19. · Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 3 Vlak 5 3 sal die sop eers lekker wees!” Die vrou gee vir hom ‘n vis. “Mmm! Lekker!”

Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 3 Vlak 5

1

Kwartaal 3 Voorbereiding

Week 5-6 Vlak 5

Naam: _______________ Van: _________________

Instruksies:

Lees al die instruksies op elke bladsy deeglik.

Indien jy nie die boekie kan print nie, doen jou antwoorde op ‘n aparte papier. Onthou om jou naam, datum en opskrif op elke bladsy te skryf.

Geniet dit en dink mooi voordat jy jou vrae antwoord.

Page 2: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 5-6 Vlak 5 · 2020. 7. 19. · Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 3 Vlak 5 3 sal die sop eers lekker wees!” Die vrou gee vir hom ‘n vis. “Mmm! Lekker!”

Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 3 Vlak 5

2

Datum: ___________________

Luister en Praat

1. Oefen die volgende spelwoorde. Skryf hulle 5 keer uit.

Verkleinwoorde

Woorde wat eindig om ‘n “m” kry ‘n “-pie” aan die einde van die woorde bv. arm – armpie armpie wurmpie vormpie boompie rympie

skermpie raampie kostuumpie duimpie soompie

roompie

Woorde wat eindig op “f, g, k, p of s” kry ‘n “-ie” klank bv. dag – daggie vark - varkie

daggie blaffie drukkie doppie bussie

varkie dorpie lyfie nessie poppie

fietsie

2. Luister mooi na die storie. Vra iemand by die huis om die storie vir jou te lees.

Beantwoord die vrae mondelings. Sê jou antwoorde vir iemand by die huis.

Klipsop – ‘n Verhaal uit Holland

Daar was eendag ‘n lui, maar slim man. “Ek kan tog sop maak van ‘n klip,” spog hy. “Ag, jy, jok! Wys my hoe,” lag die vrou. Die man sit ‘n pot water op die vuur. Hy sit ‘n klip in en roer. “Mmm, Lekker!” sê hy toe hy daaraan proe. “As ek nou net een horing by die klip kon sit,

Page 3: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 5-6 Vlak 5 · 2020. 7. 19. · Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 3 Vlak 5 3 sal die sop eers lekker wees!” Die vrou gee vir hom ‘n vis. “Mmm! Lekker!”

Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 3 Vlak 5

3

sal die sop eers lekker wees!” Die vrou gee vir hom ‘n vis. “Mmm! Lekker!” sê hy toe hy die sop proe. “As ek nou net ‘n wortel en prei by die klip kon sit.” Die vrou gee vir hom wortel en prei. “Mmm! Lekker!” sê hy toe hy die sop proe. “As ek nou net ‘n raap en ‘n stuk kool by die klip kon sit.” Die vrou gee vir hom ‘n raap en ‘n stuk kool. “Proe my lekker klipsop,” sê die man. “Dit het ek nou nie kon dink nie,” sê die vrou. “Sop van ‘n klip!” 2.1 Wat is die titel van die storie? 2.2 Watter tipe sop wou die persoon in die storie maak? 2.3 Watter bestandele wou hy alles in sy sop gesit het? 2.4 Vul die klanke in en maak die sinne klaar. Elke klank word net een keer gebruik. 2.4.1 ‘n Man was ___ ___ im maar nie ___ ___ uks nie. 2.4.2 Hy sê hy kan sop van ‘n ___ ___ ip en ‘n ___ ___ ei maak. 2.4.3 ‘n ___ ___ ou glo hom sowaar. 2.4.4 Sy gee hom ‘n r ___ ___ p en ‘n stuk k ___ ___ l en ‘n haring. 2.4.5 Nie te lank nie, toe ___ ___ t hulle lekker klipsop!

kl vr bl aa sl fl pr oo ee tr

Page 5: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 5-6 Vlak 5 · 2020. 7. 19. · Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 3 Vlak 5 3 sal die sop eers lekker wees!” Die vrou gee vir hom ‘n vis. “Mmm! Lekker!”

Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 3 Vlak 5

5

Verkleinwoorde 2. Bou jou eie -ie woorde deur die woorde en klanke in die prentjie te gebruik. Skryf

jou woorde in die blokkies onder die fiets neer..

ie

dag

vark

fiets

vis

blaf

dorp

druk

lyf

Page 6: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 5-6 Vlak 5 · 2020. 7. 19. · Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 3 Vlak 5 3 sal die sop eers lekker wees!” Die vrou gee vir hom ‘n vis. “Mmm! Lekker!”

Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 3 Vlak 5

6

3. Voltooi die blokkiesraaisel deur die woord se verkleinwoord in te vul. 1. 3. 2. 4.

5. 6. 7. 8. 10. 9. AF DWARS 1. arm 2. wurm 3. vark 4. dag 5. vis 6. fiets 8. room 7. vurk 10. kostuum 9. raam

Page 7: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 5-6 Vlak 5 · 2020. 7. 19. · Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 3 Vlak 5 3 sal die sop eers lekker wees!” Die vrou gee vir hom ‘n vis. “Mmm! Lekker!”

Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 3 Vlak 5

7

4. Lees die poskaart en beantwoord die vrae wat daarop volg in volsinne.

4.1 Kan jy Sisi se 3 spelfoute raaksien? Skryf hulle op die lyne neer. ______________________ _____________________ ________________________ 4.2 As jy vir Greg wil gaan kuier, waar sal jy na hom gaan soek? ______________________________________________________________________ 4.3 Wat is die poskode van die plek waar hy woon? ______________________________________________________________________ 4.4 In watter provinsie is die stad waarin Greg bly? ______________________________________________________________________ 4.5 Wie het die brief geskryf? ______________________________________________________________________ 4.6 Wat is Greg se van? ______________________________________________________________________ 4.7 Wat is jou adres en in watter provinsie bly jy? ______________________________________________________________________

Page 8: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 5-6 Vlak 5 · 2020. 7. 19. · Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 3 Vlak 5 3 sal die sop eers lekker wees!” Die vrou gee vir hom ‘n vis. “Mmm! Lekker!”

Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 3 Vlak 5

8

Skryf en Aanbieding 1. Skryf ‘n paragraaf waar jy jou beste vriend/vriendin beskryf. Gebruik die vrae

rondom die prentjie om jou te help. Doen eers jou beplanning voordat jy jou finale weergawe skryf.

______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________

Wat is jou

vriend/vriendin se

naam?

Hoe lyk sy/hy?

Hoekom is hy/sy

jou beste

vriend/vriendin?

Wat is jou

vriend/vriendin se

stokperdjie?

Wat is jou

vriend/vriendin se

gunsteling kos?

Wat doen julle

graag saam?

Beplanning

Page 9: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 5-6 Vlak 5 · 2020. 7. 19. · Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 3 Vlak 5 3 sal die sop eers lekker wees!” Die vrou gee vir hom ‘n vis. “Mmm! Lekker!”

Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 3 Vlak 5

9

______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________

Finale weergawe

Page 10: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 5-6 Vlak 5 · 2020. 7. 19. · Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 3 Vlak 5 3 sal die sop eers lekker wees!” Die vrou gee vir hom ‘n vis. “Mmm! Lekker!”

Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 3 Vlak 5

10

Taalstukture en Konvensies

Woordsoorte

Selfstandige Naamwoord Werkwoord

Enigiets wat jy kan sien en waaraan jy kan vat. Die naam van iets. boom tafel blomme kat potlode vrugte fiets borde groente

‘n Aksie wat uitgevoer kan word. Iets wat jy kan doen. hardloop teken skryf sing eet huil slaap spring lag

Bywoord Byvoeglike Naamwoord

Die bywoord beskryf die werkwoord. Dis ‘n beskrywende woord. mooi lelik koud groot oud geel vinnig hard rooi sag warm lank

Die byvoeglike naamwoord beskryf

die selfstandige naamwoord. mooi lelik koud groot oud geel vinnig hard rooi sag warm lank

Die bywoord en die byvoeglike

naamwoorde is beskrywende woorde.

Page 11: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 5-6 Vlak 5 · 2020. 7. 19. · Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 3 Vlak 5 3 sal die sop eers lekker wees!” Die vrou gee vir hom ‘n vis. “Mmm! Lekker!”

Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 3 Vlak 5

11

1. Lees die sinne mooi hardop. Voltooi dan die tabel deur die woorde van die sinne in

die regte kolom te skryf.

1.1 Die lang vrou kan baie mooi sing. 1.2 Die rooi kar ry vinnig deur die strate.

1.3 Die klein baba huil hard omdat hy honger is.

1.4 Die groot hond het hoog oor die muur gespring.

1.5 Die kort skelm hardloop vinnig omdat hy al die geld gesteel het.

Selfstandige Naamwoorde Werkwoorde

1.1 1.2 1.3 1.4 1.5

1.1 1.2 1.3 1.4 1.5

Bywoorde Byvoeglike Naamwoorde

1.1 1.2 1.3 1.4 1.5

1.1 1.2 1.3 1.4 1.5