Kroniese lugvloei-inkorting

33
Kroniese lugvloei- inkorting

description

Kroniese lugvloei-inkorting. Kroniese lugvloei-inkorting (KLI, KLVI of “COPD”). Permanente vermindering in lugvloei in die long Veroorsaak deur rook, lugbesoedeling, stof, gebrek aan alfa 1 -antitripsien. KLI Patofisiologie. Verlies van elastiese terugslag weens - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of Kroniese lugvloei-inkorting

Page 1: Kroniese lugvloei-inkorting

Kroniese lugvloei-inkorting

Page 2: Kroniese lugvloei-inkorting

Kroniese lugvloei-inkorting (KLI, KLVI of “COPD”)

Permanente vermindering in lugvloei in die long

Veroorsaak deur rook, lugbesoedeling, stof, gebrek aan alfa1-antitripsien

Page 3: Kroniese lugvloei-inkorting

KLIPatofisiologie

Verlies van elastiese terugslag weens veranderinge in kollageen en elastienvesels op alveolêre vlak

Vernouing van lugweë

Page 4: Kroniese lugvloei-inkorting

KLI

Page 5: Kroniese lugvloei-inkorting

KLIKroniese bronchitis

Produktiewe hoes vir meer as 3 maande van twee opeenvolgende jare (ander toestande uitgesluit)

Page 6: Kroniese lugvloei-inkorting

Kroniese bronchitisPatologie

↑ mukusproduksie Hipertrofie van mukuskliereVerdikking van lugwegwande↑ aantal bekerselleDus vernouing van lugweg en lugwegobstruksie.Opgehoopte sekresies veroorsaak infeksie.

Page 7: Kroniese lugvloei-inkorting

Kroniese bronchitis

Page 8: Kroniese lugvloei-inkorting

KLIEmfiseem

Permanente verwyding in die normale grootte van lugspasies distaal tot terminale brongioli a.g.v vernietiging van alveolêre weefsel.

Page 9: Kroniese lugvloei-inkorting

EmfiseemPatologie

Gebrek aan alfa1-antitripsien

veroorsaak ongekontroleerde afbraak van kollageen en elastien – beskadig alveolêre raamwerk

Page 10: Kroniese lugvloei-inkorting

Anatomy

Page 11: Kroniese lugvloei-inkorting

Anatomy

Page 12: Kroniese lugvloei-inkorting

EmfiseemKlassifikasie

“Blue-bloater”

Ernstige lugvloei-inkorting

Dryf vir asemhaling ↓ PO2

Page 13: Kroniese lugvloei-inkorting

EmfiseemKlassifikasie

“Pink puffer”

Min sputumproduksie, dispnee gr.IV

Regter hartversaking en perifere edeem

Page 14: Kroniese lugvloei-inkorting

Emfiseem en Chroniese bronchitisKliniese tekens

Gebruik van aksessoriese asemhalingspiereIntrekking van interkostale spasie↓ borskasuitsetting↓ longklankeDispnee met of sonder produktiewe hoes

Page 15: Kroniese lugvloei-inkorting

Emfiseem en Chroniese bronchitisX-strale

Hiperinflasie

Afgeplatte diafragmas

Verlenging van hartskaduwee

Prominente hilumvate

Page 16: Kroniese lugvloei-inkorting

Emfiseem: X-straal

Page 17: Kroniese lugvloei-inkorting

EmfiseemLongfunksies

↓ FEV1

↓ geforseerde vitale kapasiteit↓ piekvloei↑ totale longkapasiteit en residuele volume

Page 18: Kroniese lugvloei-inkorting

EmfiseemVerloop van siekte

Lugvloei-inkorting ontwikkel oor lang tydProduktiewe rokershoes Akute bronchitisAfwesig van werk – erge bronchitisHerhaalde infeksies – verloor werk

Page 19: Kroniese lugvloei-inkorting

EmfiseemKomplikasies

Cor pulmonale – pulmonale hipertensie lei tot regter ventrikulêre versaking

Bullae – alveolêre wande bars en vorm luggevulde spasies met dun wand

Page 20: Kroniese lugvloei-inkorting

Cor Pulmonale

Page 21: Kroniese lugvloei-inkorting
Page 22: Kroniese lugvloei-inkorting

Bullae

Page 23: Kroniese lugvloei-inkorting

KLI rehabilitasieDispnee

Ooraktiwiteit van aksessoriese asemhalingspiere, inhibeer diafragma

Pasiënt moet geleer word om met onderste deel van borskas asem te haal

Page 24: Kroniese lugvloei-inkorting

KLI rehabilitasieDispnee

Ontspanningsposisies en gekontroleerde asemhaling

“pursed lip breathing”

Page 25: Kroniese lugvloei-inkorting

“Pursed lip breathing”

Behou positiewe druk in longe langer, sodat lugweë nie saamval

Verbeterde lugvloei

Page 26: Kroniese lugvloei-inkorting

Ontspanningsposisies

Page 27: Kroniese lugvloei-inkorting

Ontspanningsposisies

Page 28: Kroniese lugvloei-inkorting

Ontspanningsposisies

Page 29: Kroniese lugvloei-inkorting

KLI rehabilitasieBrongodilatore

Verlig brongospasma

Anti-cholinergiese middels (atrovent) en nie B2-stimulant

Indien dryf vir asemhaling PO2 – nie

met hoë % O2 nebuliseer nie

Page 30: Kroniese lugvloei-inkorting

KLI rehabilitasieVebeter oefeningstoleransie

Fisiese aktiwiteit verbeter tot hoogste moontlike vlakKwaliteit van lewe verbeter

6 minuut staptoetsOefenprogram uitwerk

Page 31: Kroniese lugvloei-inkorting

KLI rehabilitasieVerwyder sekresies

Nebulisasie met mukolitiese middelBeklop, skud en vibreerVSM – pasiënte op kortikosteroïde ontwikkel osteoperose – versigtig vir ribfrakture met skud en vibreer“Huffing”

Page 32: Kroniese lugvloei-inkorting

“Huffing”

Geforseerde ekspiratoriese tegniek

Net so effektief soos hoes, minder inspanning

Medium-grootte asem, mond en glottis oop, forseer lug uit deur torakswand en abdominalespiere te gebruik

Page 33: Kroniese lugvloei-inkorting

Verwysings Pryor, J.A. and Prasad, S.A. 2009.

Physiotherapy for respiratory and cardiac problems. Adult and paediatrics. Edinburgh: Churchill Livingstone

FTB 309 Dictate

Images courtesy of Google search engine